MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE

Size: px
Start display at page:

Download "MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE"

Transcription

1 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 14 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE EREDIENSTE Woord van welkom (spesifiek) aan: Nuwe lidmate en gaste. Familie en vriende van Charl en Rika Enslin wat saam getuies is van die doop van Leo. KLEINKINDERS IS VIR OUMENSE N TROTS; VADERS IS VIR HULLE SEUNS N SIERAAD..... (SPREUKE 17:6) DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE: En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? (Rom. ( 10:14 Rom. 10:14) OGGENDEREDIENS 10H00 AANDEREDIENS 19H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek Liturg: Dr. Pieter Heystek Lees : 1 Sameul 16:1-13 Lees : Openbaring 1:1-20 Teks : Gen. 2:26 & 1 Sameul 16:7 Teks : Openbaring 1:13-16 Tema : Jy is nie niemand nie..... Tema : Jesus..... Die onvergejy is iemand. lyklike! Gemeentesang : Skrifb. 15-1:1-4 (Beurtsang) Gemeentesang : Voorsang: Psalm 134:1,4 Lied 184:1,3 Psalm 146:1,4,6 Lied 241:1,2,3 Psalm 138:2 Psalm 119:26 Skrifb. 20-2:1,2,5,7 Skrifb. 12-3:1,2 Psalm 128:3,4 (Doop) Skrifb Psalm 139:6,7 Skrifb Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

2 SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. BY DIE KERKDEURE: 21 OKTOBER: Oggend : Bybelverspreiding Aand : Kongo Hulpfonds 28 OKTOBER: Oggend : GKSA Sustentasie Aand : ARSO Lesmateriaal 4 NOVEMBER: Oggend : Evangelisering Aand : Kerkblad DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 21 Oktober: Oggend : M4 - Oudl. Paul du Plessis en Diak. Koos Pretorius Aand : M5 - Oudl. Daan Strydom en Diak. André Venter 28 Oktober: Oggend : M6 - Oudl. Hans Jobse en Diak. Steyn van Niekerk Aand : BE1 - Oudl. (vakant) en Diak. Willem Lubbe 4 November: Oggend : ZO1 - Oudl. Adriaan van Niekerk en Diak. Retha van Graan Aand : MP1 - Oudl. Ben van Vreden en Diak. Martie Visser KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Voorskool Gr. 7 : Vanoggend na die erediens. Ons verdaag direk na die klasse toe. Gr : Geen les eerskomende Woensdag. Wel nog les op 31 Oktober en 7 November. Geloofsgesprekke Soos afgespreek Maandag: 29 Oktober h00-18h00 : Jacques Coolen : Danie van der Walt 18h00-19h00 : Andriëtte Heystek : Wynand Steyn 19h00-20h00 : Jacques Pieterse : Kobus van der Merwe Dinsdag: 30 Oktober h00-18h00 : Dawie Nel : Tinus Jv Rensburg 18h00-19h00 : Hernes Venter : Faan Boshoff 19h00-20h00 : Pierre Viviers : Eben le Roux BORG N BYBEL! R52 PER BELYDENDE- OF DOOPLIDMAAT! KON JY AL HIERAAN AANDAG GEE? DANKIE VIR HEELWAT BYBELS WAT REEDS GEBORG IS. Kom ons DOEN GROOT. Die SAAD van die WOORD. Ek en jy het n Bybel (sommige van ons meer as een!) R52.00 en jy sorg vir n Bybel vir iemand wat nog nooit een gehad het nie. Daar is koeverte op die tafel by die kerkkantoor se trappe. Die kleingoed, onthou om jou vol spaarblikke vir die oom of tannie wat vir jou katkisasie gee te bring. DINK JOU JOU LEWE IN SONDER N BYBEL! Wat van 500 Bybels te borg? Kom ons probeer. SPAARBLIKKIES Kleingeld is inderdaad grootgeld in die koninkryk van die Here. Dankie vir al die blikkies wat VOL inkom. Neem gerus vir jou een en gooi die sentegeld in. Beskikbaar op die tafel by die ingang na die kerkkantoor. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

3 ALMANAK 2013: Dit is tyd om jou Almanak (boek met dagstukkies en inligting oor gemeentes) vir 2013 te bestel. Koste is R55 per kopie. Skryf jou naam op die lys teen die kennisgewingbord. Die boek sal DV na 21 November 2012 in die kerkkantoor beskikbaar wees. HUISBESOEK IN VAKANTE WYKE: (S4, BE1) Verskillende ouderlinge gaan help om die lidmate te besoek. Dankie vir julle begrip en geduld. HULP MET KWOTASIE: Iemand wat kan help met die gooi van sementstroke rondom n deel van ons pastorie in Stephanweg, skakel met Wout Klomp ( ). FINANSIEËLE STATE: (MONTANAPOORT) Goedgekeurde state 2011/2012 is Dinsdagaand op die Kerkraadsvergadering ter tafel geneem. Lidmate met navrae kan gerus met oudl. Wout Klomp skakel ( ). LEË KOEKBLIKKIES: Die kleingoed wat vir Oom Pieter al koek gebring het..... Julle bakkies is in die kerkkantoor. Gaan haal dit as jy wil. DIENSGROEPNUUS: SANGGROEP: Die Sanggroep oefen Maandagaand om 19h00 by die orrel. BYBELSTUDIE: Oggend: 31 Oktober 2012 om 09h00 in die kerksaal. Studiestuk nommer 4 Studiestuk nommer 5 is op die tafel, by die trappe na die kerkkantoor, beskikbaar. GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Afsluitings ete!! Hartlik uitgenooi. Datum: 27 November 2012 Venue: Deo Gloria Steakhouse Tyd: 12h00 Koste: R90 per persoon Kurkfooi van R10.00 indien jy jou eie drinkgoed wil saamneem. As jy nog nie jou plek bespreek het nie, skakel dan met Neels Steenkamp ( ). DOPPERDUIMPIES AFSLUITING: Hierdie datum skuif van 19 Oktober na 3 November Ons gee later meer inligting. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

4 VROUE VIR CHRISTUS (VVC): Teeskinkbeurte: 28 Oktober 2012 Annalie le Roux Nellie vanheerden Lisette Strydom Susan Schoeman Emma Kruger Erika J van Rensburg Oktober 2012 Adri Wyma Juanita de Jager Adrienne de Kock Thania Dreyer Helena du Plessis Nicoleen du Plessis 4 November 2012 Annalise Joubert Arina du Preez Carin Ischner Lauren Jackson Ansie Kotze Lenie Kruger Yolande le Roux November November 2012 Geen tee as gevolg van Magalieskruin se Nagmaalsviering. 20 November 2012 Speiale tee vir Dr Pieter se verjaarsdag. Hele Bestuur reël vir eetgoed. Annalie le Roux Hantie du Preez Adri Henning Cheryl Henning Charlene Prinsloo Lynn Rivers Lynette Roets Geen tee as gevolg van Montanapoort se Nagmaalsviering. 2 Desember 2011 tot Januarie 2013 Geen tee as gevolg van skoolvakansie Ouderlinge en diakens sê baie dankie. Die ete deur die V.v.C. voor Dinsdagaand se vergadering was 100%. Ons waardeer. 2012/2013: AANDEREDIENSTE ANDEREDIENSTE TYDENS DIE FABRIEKSVAKANSIE 2012/2013 Vanaf 9 Desember 2012 tot 6 Januarie 2013 is ons as Montanapoorters die gaste van Pta- Magalieskruin. Die aanderediens begin 17h45. Motivering: Dit is vakansie en bitter min lidmate kan die erediens bywoon. Gaspredikers (baie keer emeriti) kan nie in die aand meer ry om as liturg voor te gaan nie. Ons behou kontak en skakeling met ons buurgemeente en beleef die gemeenskap van gelowiges. BELANGRIKE DATUMS ATUMS: 28 Oktober : Gesamentlike Hervormingsdiens (18h30 in ons kerkgebou) 1 November : TOERUSTING: DIAKONIE 8 November : Ouderlinge Verslagvergadering 11 November : Voorbereiding en katkisante wat geloofsbelydenis aflê Aand: KERSSANGDIENS om 18h30 (Liturg: Dr. J. Bingle en die Magaliesberg Jeugkoor tree op) 18 November : Nagmaal KOINONIA OINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

5 (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) Geseë Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is (Matt. ( 5:3 Matt. 5:3) KERKVERBAND: Beroepe: Ontvang Ds OJ Struwig van Delmas na Frankfort. Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Zeerust. Aanvaar Ds HB Coetsee van Ontdekkers na George. Bedank Dr VE d Assonville van Marble Hall en Reformatorories-Teologiese Seminaar, Hannover, Duitsland na Vryburg. GEMEENTEVERBAND: Lidmate wat siek is - Ons weet van: (verskoning as iemand se naam uitgeval het. Dit is nie doelbewus nie) Magriet Joubert ( ) wie se bejaarde mamma ernstig siek is. Truida de Klerk ( ) wat n operasie ondergaan het. Lizette Strydom ( ) wat n operasie ondergaan het. Faan Boshoff ( ) se kleinseun wat in die hospitaal is. Bertie Venter ( ) wat eersdaags chemoterapie moet ontvang. Bid vir deursettingsvermoë en genade vir ons broer en sr. Marie. Johan van der Sandt ( ), n nuwe lidmaat wat in die ISE van Montana Hospitaal is. Nadia Joubert ( ) se ouma wat ernstig siek is. Ben Fourie ( ) wat tuis aansterk en almal vir hulle voorbidding en liefde bedank. Simpatie: Bertie en Marie Venter ( ) na die dood van n kleinseun. Ons dink aan: Die matrieks wat met die eindeksamen begin. Belydeniskatkisante wat voorberei vir hulle geloofsgesprekke. Geluk: Charl en Rika Enslin ( ) met die doop van Leo. Willie en Mariëtte Bosua ( ) met die geboorte van n derde kleinkind. Geluk ook aan Pieter en Michelle wat oorsee woon. Aan ouers, oupa s en ouma s van kinders en kleinkinders wat met marieteaande van skole so mooi presteer. Geluk aan elke kind wat dalk nie na n merieteaand genooi word nie maar die heeljaar net jou bes gedoen het. Dankie: Graag wil ek net die kerkraad en die gemeente bedank vir die liefdevolle gebaar deur dat ek verlede Sondag die pragtige blomme op my verjaarsdag ontvang het. Ek het so spesiaal en geliefd gevoel. Ek sal dit altyd onthou. Baie, baie dankie. Fransie vd Walt Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

6 ATTESTATE: Ons verwelkom graag die volgende broers en susters: Met Attes vanaf: GK Kameeldrift: Ferdi en Marietjie Schalekamp. GK Kameeldrift: Anton en Lynette Penzes asook Anthony, Kyle en Vida-Ann. GK Pretoria-Noord: Johan en Magriet van der Sandt. GK Meyerspark: Jan en Riet Goede. Met Bewys van Lidmaatskap vanaf: NG Kerk Doornpoort: Louis en Anna le Roux asook hul dogter Annemarie. VERJAARSDAE: OKTOBER: 21 Pattie Ligthelm ( ). 22 Rita Broekman ( ); Alida Nieman ( ). 23 Michelle Maritz ( ); Charlene Myburgh ( ). 25 Andriëtte Botha ( ). 26 Ben Fourie ( ). 27 Pieter van Jaarsveld ( ). ONS WEBWERF EN WEBMEESTER: Het jy al ons Webwerf besoek? Ons webmeester is Elize van Wyk ( ). Kontak haar gerus indien jy iets het om op die webwerf te plaas of as jy meer oor die webwerf wil weet SO IETS VAN ALLES LLES: Betoon hartlike broederliefde teenoor mekaar..... (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur n na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za) SAAMKUIER- EN SAAMSINGFUNKSIE: Die GK Pretoria-Rooiwal bied op 20 Oktober om 3 nm n heerlike saamkuier- en saamsingfunksie aan. Die koor van die GK Magalieskruin gaan optree. Ons wil graag alle omliggende gemeentes uitnooi om die dag saam met ons te geniet. Ligte verversings sal na die tyd aangebied word. Indien u wil, sal n donasie waardeer word, om die kostes te dek. Ons wil vra dat u asseblief voor 17 Oktober aan ons laat weet hoeveel mense kom. Skakel ds. Attie Bogaard by VAKANSIEHUIS TE HUUR: 5 km vanaf Loskopdam. Binne natuurreservaat met 4 x 4 roete. Huis ten volle toegerus. Slaapplek vir 9 mense. Billike tariewe en afslag vir pensionarisse. Kontak Tjaart by of SINOVILLE LOODGIETERS: Vir al u water probleme soos geysers, waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies, geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster by of Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

7 NUWE ONTWIKKELING IN ANNLIN (WES VAN MAKRO/LAVENDER WEG): Stapel woonstelle. Bachelor, 1 Slaapkamer, 2 Slaapkamer en 3 Slaapkamer eenhede beskikbaar. Pryse vanaf R Uur sekuriteit. Geleë naby skole, winkelsentrums en kerke. Vir meer inligting: Kontak Yovanca Willemse By Just Property Group Montana op of montana1@justletting.co.za KERSKOEKE: Vir die lekkerste en mooiste kerskoeke en geleentheids koeke kontak Tina by JANOME OMKAPMASJIEN: Janome Omkapmasjien te koop. Slinternuut. R1000. Skakel Elsa du Toit MOTORBATTERYE: Indien enige iemand ou motor batterye het wat hulle van ontslae wil raak, skakel Petro Ons koop dit aan teen R30 per battery. GEMEENTEDAGBOEK EMEENTEDAGBOEK: As jy n afspraak met dr. Pieter wil maak, kontak hom gerus: of drpieter@montanapoort.co.za Oktober : Geref. Vriendekring Midweek in Oos-Vrystaat 27 Oktober : Huweliksbevestiging van Marie-Alet vd Walt en George Muller. Hartlik geluk en seën vir elke dag. Senior lidmate en dr. Pieter Dr. Pieter Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha ( ) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag. TEE EN KOFFIE: Vanoggend na die erediens. Dankie aan Adri Wyma en haar helpers. KERKKANTOOR ERKKANTOOR: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: ; Faks: ; Admin Beampte: Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: ; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: ; Takkode: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

8 Preeknota s Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preektema: Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon Landlyn: 1. Ek is n nuwe intrekker en sal n besoek waardeer 2. Ek is n besoekeer/gas en sal n besoek waardeer 3. Ek wil graag deur n diaken besoek word 4. My telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012)

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

More information

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN!

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-03-06 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 58 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

More information

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE Gereformeerde Gemeente Pta- 2014-01-19 JAARGANG 15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 18 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom aanneemlik is....

More information

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 33

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 33 2011-06-12 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 33 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Fil. 4:13) HARTLIK WELKOM ONTHOU NTHOU: ONS PINKSTERPROGRAM

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN:

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN: 20-0-6 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 2 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 7h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 46:2) WELKOM

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 32 ELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS VAN DIE D

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 32 ELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS VAN DIE D 2011-06-05 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 32 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 17h30 Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee.... (Ps. 146:2Fil. 4:13) WELKOM ELKOM IN ALBEI VANDAG

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 13 Januarie 2019 Jaargang 37 Nommer 01 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Ons Gemeente wil graag Ds. Casper Breed van harte bedank vir sy onbaatsugtige diens hier

More information

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 27 16 Julie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Dr. Douw is in Kanada as afgevaardigde van die GKSA by die International Conference of Reformed Churches (ICRC) wat vergader

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 1 #30 Kontak ons 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za 21 Oktober 2012 11:30 English Service Rev Willem Steyn

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Jaargang 5 #5 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Februarie 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Ps 33-1:1,5,6 Ps

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Jaargang 6 #15 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 14 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit jou verhouding met God, jou naaste (al is dit jou vyand) lief te

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie Dagboek Vandag 10 Junie Donderdag 14 Junie Vrydag 15 Junie Sondag 17 Junie Deurkollekte: Debutate Jeugsorg Skinkbeurt : Wyke S78 en N15 Bybelstudie 09:00 06:00 Vroegoggend Volgelinge Deurkollekte: Londen

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons Jaargang 3 #22 09:30 Oggenddiens Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons 29 Junie 2014 Sing: Ps 118-1: 12,13 Wetlesing: Gal 2:16 Geloofsbelydenis van Nicea Sing: Ps 31-1:

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Jaargang 5 #35 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds

More information

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 Waterkruik JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 EREDIENS VANDAG Dr. Douw is tot Woensdag in Wallis waar hy en ds Malan van Rhyn die konferensie van die ICRC namens ons kerkverband bywoon. (Kyk berig hieronder)

More information

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #5 09:30 Oggenddiens 8 Februarie 2015 11:30 International Service Rev Willem Steyn Theme: God reconciled everything including you with Himself Scripture reading: Col 1: 15-23 Key verse: Col

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel 8 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Handelinge 20: 17-38 Teks: Handelinge 20:28 Tema: God roep leiers vir sy kosbare kerk. Laat jou daarom deur die geestelike leiers bewaar en versorg!

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes Die Kandelaar 10 April 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 22 Mei 2016 15 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE VERJAARSDAE 6 TOT 12 FEBRUARIE 2011 02/06 CARLA PRETORIUS CONCERTO PARK 107 Blok 4 02/06 JOHAN LANDMAN SMUTSLN 254 Blok 1 02/07 WILHELM MEISSNER PRIDE OF INDIA 4821B Blok 2 02/07 MINETTE PIENAAR VAN RIEBEECKLN

More information

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 27 19 Julie 2015 EREDIENSTE Dr. Breed en Elize is met verlof tot 31 Julie 2015. Vandag sal ds. Nico Ligthelm beide die eredienste lei. Ons verwelkom u weereens hartlik in ons

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 22 AUGUSTUS Sakelys : Kerkraadsvergadering 09:00

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend VERJAARSDAE : 25 TOT 31 JULIE 2010 07/25 REINERT VAN RENSBURG VAN RIEBEECKLN 59 Blok 3 07/25 TANYA RAS VAN RIEBEECKLN 87B Blok 3 07/26 BEATRIX SWANEPOEL VAN RIEBEECKLN 193B. Blok 2 07/26 RINA PRETORIUS

More information

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5 29 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Teks: Efesiërs 2:16 Tema: Christus maak ons één nuwe mensheid en versoen ons só met God! Vooraf sang Lied 428:1, 2, 4 Ontmoetingsdiens

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 2 September 2018 Jaargang 36 Nommer 33 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Ds. Swanepoel bedien die woord aan die hand van Psalm 1. Teks: P salm

More information

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Augustus 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Augustus 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 32 14 Augustus 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondagoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal Sondag 28 Augustus 2016.

More information

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 36 16 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis en Kobie van Wyk Diaken: Joryn van Staden Volgende Sondag: Wyk 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der

More information

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Jaargang 6 #14 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Ps 146-2: 1,3,4 Ps 146-2:

More information

September Na God se hart...

September Na God se hart... September 2017 Na God se hart... Wees n Ester, sterk en dapper genoeg om vir die waarheid op te staan. Wees n Rut, lojaal in al jou verhoudings, gee die ekstra tree en moenie moeg word wanneer dinge moeilik

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid. Jaargang 6 # 11 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 26 Maart 2017 Ek sal die lof van die Here verkondig, laat al wat leef sy heilige Naam altyd prys Psalm 145:21 09:30 Oggenddiens

More information

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Maand-Krant FEBRUARIE 2013 JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Om getuienis van Jesus Christus te wees is baie meer as net vertel DIT IS ONS HELE LEWE. Ons is boodskap en boodskapper.

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos NG Gemeente Meyerspark Maart 2014 - Jaargang 11 Uitgawe 2 Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos Geloof weet uiteindelik dat Jesus jou vrymaak. Om Hom te kan volg. Gebed: Ek glo ook, Here! Help

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat

More information

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 29 29 Julie AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 17 & 18 Ouderlinge: Piet Malan en Jaco Lindeboom Diaken: Ruan Landsberg Volgende Sondag: Wyk 19 & 20 Ouderlinge: Tinus Erasmus en Douw

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery Dit is weer sulke tyd! WAPADRANT GEMEENTE nooi jou na die FEES op 2 Maart 2109. Maak n knoop! Dagboek dit! Kom ek en jy aanvaar hierdie uitnodiging en word deel van hierdie wonderlike Vreugdefees! Die

More information

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here Jaargang 4 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here 15 November 2015 Sing: Ps 33-1:5,6 Sing: Ps 33-1:11 Skriflesing: Deuteronomium

More information

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 22 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Pinkster 2016 het ons opgeroep om nie meelopers nie, maar dissipels te wees. Pinkster 2016 het ons opgeroep om met groter vrymoedigheid

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG 21 September Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd Deurkollekte

More information

Bybelse etes (2) Wyke A87, C72 & C80. Wyk B31. Mei Feesblad

Bybelse etes (2) Wyke A87, C72 & C80. Wyk B31. Mei Feesblad Wyke A87, C72 & C80 Bybelse etes (2) Wyk B31 Die redaksie vra verskoning vir die volgende: Ons het nie foto s van al die Bybelse etes ontvang nie. As jou wyk se foto nie geplaas is nie, het dit ons ongelukkig

More information

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie? Op pad met Helderstem www.nghelder.co.za - 021 851 5582 - kommunikasie@nghelder.co.za Al jubelend gaan ons die Jubeljaar in. Ons gemeente word 50 en ons weet ons God wat was, en is sal ook die toekoms

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Maand-Krant OKTOBER 2013

Maand-Krant OKTOBER 2013 Maand-Krant OKTOBER 2013 VERSLAG NA STUDIEVERLOF WILHELM LEUSCHNER DISSIPELSKAP Beeld: Ek stuur my kinders elke week vir tennisles. Ek, as pa, betaal iemand om hulle te leer tennis speel. My verwagting

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 27 Oktober Maandag 28 Oktober Dinsdag 29 Oktober Woensdag 30 Oktober Donderdag 31 Oktober Vrydag 1 November Saterdag 2 November Erediens

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie. 2019 ons Jubeljaar Vir 50 jaar saam op pad Vanjaar word Helderberg Gemeente 50 jaar oud; nee, anders gestel: Vir 50 jaar loop die Here n pad met ons. Soos Israel van ouds kondig ons ook die Jubeljaar aan.

More information

Webadres: Die Pastoor se pen:

Webadres: Die Pastoor se pen: Die Volle Evangelie Kerk - Middelburg Posbus 632 Middelburg 1050 Tel: 013-2825167 www.kruisgenerasie.co.za Die Pastoor se pen: Die Here het vir die gemeente n wonderlike woord gegee waarin n paar beloftes

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal op Sondag 23 Februarie 2014

More information

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment Project Name: LEED for New Construction v 2.2 Registered Project Checklist A Visitors + Archaeological Research Centre Appendix A Project Address: West Fort, Pretoria 44 4 8 GOLD Project Totals (Pre-Certification

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 Maand-Krant DES 2012 & JAN 2013 ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 OLV Bekendstelling Sondag: Die gemeente is aan die begin van die jaar bewus gemaak van die fokus vir die

More information

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha Maand-Krant OKTOBER 2015 EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha (Uit: E-Kerk, My Wêreld Nuusbrief) Die wetenskaplike vra vir die predikant aangaande sy geloof in God: How do you know that you re not

More information

4 November 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Kerssangdiens

4 November 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Kerssangdiens 4 November 2018 Prediker: Ds. Hardus van Niekerk 08:00 & 10:00 Kinderkerk 09:00 Sondagskool Deurkollekte: Kerssangdiens KERKLIKE JAAR Vandag is 24ste Sondag in Koninkrykstyd. Koninkrykstyd lê ook klem

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Vanoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 13 November 2016.

More information

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING Inleiding BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING Om spesiaal te fokus op die skepping in ons eredienste is n navolging van eeue oue tradisies in die Christelike godsdiens. Die geweldige ekologiese

More information

!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012

!#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012 !"#2 JANUARIE 2012 Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 !"#2 GEMIDDELDE OPLAAG 41 042 000 UITGEGEE IN 84 TALE IS DIT PRAKTIES OM EERLIK TE WEES? 3 Oneerlikheid

More information

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe 23 November 2014 iederark Uitgawe 42/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

More information