09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here

Size: px
Start display at page:

Download "09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here"

Transcription

1 Jaargang 4 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here 15 November 2015 Sing: Ps 33-1:5,6 Sing: Ps 33-1:11 Skriflesing: Deuteronomium 8 Teks: Deuteronomium 8:3 (Preekbegeleiding) Sing: Sb 17-1:5,6 Nagmaal Sing: Lied 428:2 Sing: Ps 32-2:1-2 VEROOTMOEDIGING EN GEBED Sing: Ps 42-1:1,5,7 Sing: Ps 65-2:1,2,3 en 5 Sing: Sb 10-1 Amen: Sb 13-3 Ons vier vanoggend vir die laaste keer die jaar die sakrament van die Nagmaal. Mag ons opnuut besef dat ons net deur Jesus Christus se verlossingswerk in verhouding met God kan lewe. 11:30 International Service Rev Fanie Coetzee Theme: With Christ in our midst Scripture: Revelation 1 Focus verse: Rev. 1: 12, 13 18:00 Aanddiens Prof Dries du Plooy Tema: Die eis en seën van liefde teenoor haat in ons wêreld Sing: Ps 46-2:1, 3 Sing: Ps 133-2:1, 2 Skriflesing: 1 Johannes 3 Teks: 1 Johannes 3:10-18 Sing: Sb 2-4:1, 3 Amen: Sb 13-2

2 Verjaarsdae Vandag, 15 November Ike de Wet Elmien Spoelstra Maandag, 16 November Joggie Muller Emmah van Wyk Dinsdag, 17 November Clarice Lohann Yoona Shin FC Venter Woensdag, 18 November Cisca Alberts Roelien Kruger Talia Mushayabasa Robbie Robinson Donderdag, 19 November Marilet Joubert Shama Louwrens Ruan Steyn Hantie Thiel Coen vd Westhuijzen Elsimarie Williams Vrydag, 20 November Jan Janse van Rensburg Saterdag, 21 November Human Coetzee Tanya Kok Meelewing Ons leef saam met Petro van der Vyver ( ) met die afsterwe van haar seun Hendrik wat in Kanada gewoon het. Mag die Here hulle ryklik vertroos. Sy het reeds na Kanada vertrek waar sy waarskynlik tot middel Januarie gaan wees. Faan van Wyk ( ) het vir ʼn hartondersoek gegaan en vernouings in ʼn aar laat herstel. Ons is dankbaar dat dit goed afgeloop het. Ons is dankbaar saam met Rina en Gert de Beer ( ) nadat onlangse roetine kanker-toetse negatief was. Ons dink aan Hanlie Steyn ( ) en haar gesin nadat ʼn breingewas by haar ma Hantie ontdek is. Dit is nog onseker watter behandeling gaan volg. Voorlopige tekens dui daarop dat dit nie kwaadaardig is nie. Resepteboek Goeie nuus van die resepteboek-span se kant af: Baie geluk aan Elizabeth Steenekamp se naam, Bult Baksels en Brousels, wat die gekose naam vir die boekie gaan wees! Dankie ook aan almal wat n bydrae gelewer het in die soektog vir n naam vir die boekie. Verder loop die ontwerp van die resepteboek na die einde se kant toe, en gaan dit DV vanjaar nog bekendgestel word! Ons hou julle op hoogte ten opsigte van die prys en ander belangrike inligting. Vir enige vrae, kontak gerus: Mercia Venter Eunice Stoltz Vandag is die laaste dag om jou bestelling deur te gee. Skryf asb jou naam op die lyste in die portaal.

3 Liefdegawes by die deure 15 November Oggend: Emeritaatsversorging Aand: Meelewingsfonds 22 November Oggend: Bolandse Bediening Aand: Meelewingsfonds 29 November Oggend: Teologiese Studentekas Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. AANDAG ALLE KLEINGROEPE & BYBELSTUDIEGROEPE Dis weer G5 Afskop-kamp tyd en as daar Kleingroepe is wat bereid is om vir ons middag- of aandete te maak, sal dit vreeslik baie waardeer word! Getalle sal einde Desember deurgegee word. Kontak Benette ( ) voor of op 21 November. Kerssangdiens Hiermee nooi ons jou vriendelik uit na die Kerssangdiens wat DV op Sondag, 29 November gehou gaan word. Die diens begin om 18:00. Kom geniet n aand van sang en samesyn, en bring gerus vriende saam! Teeskinkbeurte 15 November Wyk 11 (Mariëtta Fourie ) KG 11 (Annemarie Schoeman ) 22 November Wyk 12 (Nannie vd Schyff ) KG 12 (Sanet vd Merwe ) 29 November Wyk 22 (Hannatjie Vorster ) KG 15 (Lusilda Schutte ) Baie dankie! 3 Dag van verootmoediging en gebed Saam met gelowiges van verskeie kerkgroepe kom verenig ons vandag in gebed en verootmoediging voor God. Die knellende droogte, saam met verskeie ander aspekte wat onrus bring, dring ons opnuut om ons verhouding met God in oënskou te neem. Ons erken die hand van die Here in die dinge wat met ons, ons land en die wêreld gebeur. Ons besef dat ons uit onsself geen aanspraak het om na die Here te kom nie, maar tog kom ons met vrymoedigheid op grond van die versoeningswerk van ons Here Jesus Christus. Omdat ons in verhouding met Hom leef, kan ons tot Hom bid en vra om uitkoms en lewe. Kleuterbegeleiding Ons is op soek na een of twee mense wat volgende jaar sal wil help om Kleuterbegeleiding aan te bied. Dit sal omtrent een keer elke 6 weke wees wat dit jou beurt is om aan te bied. Laat weet asb vir Marida Want geen ding sal by God onmoontlik wees nie. - Lukas 1:37 Welkom hier! Andries & Tonette du Preez Stefan Potgieter Wihan Smith Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

4 Kalender 2016 Ons nuwe Gemeentekalender is vandag beskikbaar by die deure. Van Januarie tot Junie gaan Olivia Conradie se kunswerk die voorblad wees, en van Julie tot Desember gaan Francois Viljoen se kunswerk die voorblad wees. Baie dankie aan almal wat hiertoe bygedra het. Neem gerus een! Die 70-plussers sê dankie Die Vrolike Blomme Tee vir die 70-plussers, by Elsje s Koffiehuis in die pragtige terrein van Môredou Meubels, was n ware fees. Met die intrapslag is ons verwelkom by tafels vol blomme, waar groepe op die groot stoep en in die koffiehuis reeds lekker gesels het en later met heerlike versnaperinge getrakteer is. So tussen al die bekendes, was daar ook n klompie gesigte wat ons gereeld in die kerk sien, maar nog nie ontmoet het nie. Die Omgee-groep Seniors het met n oulike idee die probleem opgelos. Ons name is in n hoed gegooi, jy moes n naam trek, die persoon soek, en kennis maak. Toe die ys eers gebreek is, het almal bekendes en nuwe bekendes gesellig saam gekuier. Ons hartlike dank aan almal wat n bydrae gelewer het om die geleentheid moontlik te maak. Dit word opreg waardeer. Ansie du Plessis Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor 4 Beroep vir verdere ondersteuning van Begrotingsproses 2016/17: Die nuwe proses om ons begroting vir 2016/17 op te stel, verloop sover volgens ons beplanning. Daarom sê die Finansiële Kommissie baie dankie aan al ons bedienings groepe en ander groepe wat betrokke is in die proses vir die goeie verslae en voorleggings sodat ons n behoorlike oorsig oor ons verwagte uitgawes kan kry. Daarvoor was daar n uiters waardevolle gesprek tussen die Finansiële en Bedieningskommissie. Die belangrikste deel van die proses is egter om voldoende inkomste te verseker. Daarom wil ons veral ons lidmate en ouderlinge net so hartlik bedank vir die Dankoffervorms wat reeds voltooi en ingehandig is. Ons weet dat ons sperdatum 9 Desember 2015 is, sodat ons Kassier voldoende tyd daarna vir behoorlike samestelling van die begroting het. Ons wil egter baie mooi vra dat al die lidmate wat nog nie gereageer het op die versoek oor Dankoffers nie, tog met hulle ouderlinge sal skakel om aan te dui wat hulle posisie vir 2016 gaan wees. Ons doen dieselfde beroep op ons ouderlinge om ook op te volg waar daar nog ontbrekende inligting is. (Indien jy onseker is wie jou ouderling is, is jy welkom om met die kerkkantoor te skakel.) Ons herhaal: Dankoffers gaan ten diepste oor ons verhouding met die Here en ons eienaarskap van die gemeente se Roeping en daarom val die klem op ons dankbaarheid vir al die voorregte as gelowiges om met entoesiasme vir die Here te gee. Skakel gerus enige tyd met Lou van Wyk of Paul Delicado. Gemeente-ete vandag! 12:30 by die kerksaal. Bring asb koue vleis en slaai vir jou gesin + twee ekstra mense. Bring ook eie eetgerei en drinkgoed.

5 KATKISASIE-AFSLUITING Ons sluit vanoggend die jaar se katkisasie met groot dankbaarheid af. Baie dankie aan al die kategete: Julle toewyding en opoffering elke Sondag word deur ons gemeente waardeer. Dankie aan die ouers wat ons hande in die onderrig hoog gehou het. G5 Afskopkamp TER APPROBASIE Die volgende ouderlinge en diakens word aan u voorgehou. Die bevestiging sal DV op 22 November en 7 Februarie plaasvind. Ouderlinge: Gerhard Oosthuizen, Hanco Olivier, Rudolf Mans, Lourens Harmse, Bertie Werkman, WD Schutte, Henrico Heystek, Gerhard Laufs, Bram Schouwstra, Louwrens Prinsloo, Attie de Lange, Wilhelm Nagel Diakens: Ingrid de Jong, Cornelia Wessels, Marianne Nagel, Celia Kruger, Marlene Viljoen, Nico Welman, Peet Duvenage, Jandré Coetsee, Jaco Linde, Suzanne Schouwstra, Lientjie Venter 5 Waarna dors jy in die lewe? Dink jy jou dors sal ooit in hierdie lewe geles kan word? Kom skop 2016 af saam met die G5 Studente! Hierdie kamp is vir alle studente: bring gerus jou vriende ook nuwe eerstejaars is welkom. Wanneer: 5-8 Januarie 2016 Waar: Manzini Game Lodge, ± 15km buite Potch. Koste: R550 sluit vervoer, verblyf, etes en t-hemp in. Navrae: Benette of Willem Inskrywingsvorm op G5 Facebook-blad of stuur n boodskap aan g5studente@gmail.com

6 My name is Pararayi Ndiwoneyi student at Theology. Looking for accommodation. R2000 per month near Theological School. Tel: Townhouse to let: 3 bedrooms, 1 and ½ bathrooms, sitting-dining room, kitchen, double carport, water included, pre-paid electricity, lovely garden, near university, R5 800,00 per month, available from 1 December. Contact Opsoek na woonstelmaat Ek bly in Amatista woonstelblok op Bult-Wes wat stapafstand van kampus af is. Dit is n lekker klein kompleks wat baie veilig is. Dit is n 2- slaapkamer, 1-badkamer (bad & stort) woonstel met n ruim leef- en kombuisarea met n wasmasjien en gasstoof. Dit is op die grondvloer met n noorde stoepie en braai. Verkieslik n meisie. Huur sal R 3200 per maand wees (krag uitgesluit). Indien jy belangstel: Kontak Maretha Pelser Het jy dalk n ou rekenaar wat in jou pad staan? Selfs al is hy 10 jaar oud. Bring dit asseblief na die kerkkantoor toe. Kontak ons Kerkkantoor (tel) (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: advertensies VAN JESUS GEPRAAT deur Willemien van Heyningen. n Bundel van 23 sketse/vertellings uit die evangelies, aangevul met bybelstudievrae en n omvattende inligtingsbylaag wat kaarte insluit. Deur prof Jaap Helberg aanbeveel vir vermeerdering van kennis, leesgenot, innerlike verryking en bybelstudie. Tot 30 November 2015 beskikbaar teen R100 by die skrywer ( / willyvh@rsystems.co.za) of die kerkkantoor. Pamfletjies in die voorportaal. Bachelor woonstel te huur vir senior student. Dam-area, naby Ingenieursdept ingang. Slaapkamer, kombuisie, badkamer, toesluit afdak parkering. R3000 (elektrisiteit ekstra). Beskikbaar 1 Desember Skakel Ons is twee studente wat stoorplek soek vir die inhoud van ons koshuiskamers dit is min of meer 12 bokse (yskas en mikrogolf het ons klaar stoorplek voor). Dit is net van die 20ste November tot einde Januarie. Indien u net plek het vir 1 of twee bokse sal dit al klaar help. Ons kom albei van ver af en kan dit nie huis toe vat nie. Kontak Leentjie Breytenbach by of Agnes du Plessis by By voorbaat dankie. Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skriba: Jaap Verhoef: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Anja Viljoen: Koster (Molen): Piet van Maarleveld: Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: Internasionale diens: George Lotter: Katkisasie: Braam Pieterse: Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: Preekbegeleiding: Henriëtte vd Zwan: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Klank: Stefan Linde: Tolkdienste: Kerkkantoor: Preekopnames: Kerkkantoor: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Diakonie: Elsa Els: Omgee-groep Seniors: Ans Geertsema: Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Hanlie Steyn: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Eiendomskommissie: Faan van Wyk: Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: Finansiële kommissie: Lou van Wyk: Kassier: Paul Delicado: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Jaargang 6 #15 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 14 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit jou verhouding met God, jou naaste (al is dit jou vyand) lief te

More information

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Jaargang 5 #35 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds

More information

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons Jaargang 3 #22 09:30 Oggenddiens Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons 29 Junie 2014 Sing: Ps 118-1: 12,13 Wetlesing: Gal 2:16 Geloofsbelydenis van Nicea Sing: Ps 31-1:

More information

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Jaargang 6 #14 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Ps 146-2: 1,3,4 Ps 146-2:

More information

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service Jaargang 4 #5 09:30 Oggenddiens 8 Februarie 2015 11:30 International Service Rev Willem Steyn Theme: God reconciled everything including you with Himself Scripture reading: Col 1: 15-23 Key verse: Col

More information

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Jaargang 5 #5 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Februarie 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Ps 33-1:1,5,6 Ps

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid. Jaargang 6 # 11 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 26 Maart 2017 Ek sal die lof van die Here verkondig, laat al wat leef sy heilige Naam altyd prys Psalm 145:21 09:30 Oggenddiens

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 1 #30 Kontak ons 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za 21 Oktober 2012 11:30 English Service Rev Willem Steyn

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 13 Januarie 2019 Jaargang 37 Nommer 01 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Ons Gemeente wil graag Ds. Casper Breed van harte bedank vir sy onbaatsugtige diens hier

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 Waterkruik JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 EREDIENS VANDAG Dr. Douw is tot Woensdag in Wallis waar hy en ds Malan van Rhyn die konferensie van die ICRC namens ons kerkverband bywoon. (Kyk berig hieronder)

More information

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel 8 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Handelinge 20: 17-38 Teks: Handelinge 20:28 Tema: God roep leiers vir sy kosbare kerk. Laat jou daarom deur die geestelike leiers bewaar en versorg!

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 22 Mei 2016 15 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie Dagboek Vandag 10 Junie Donderdag 14 Junie Vrydag 15 Junie Sondag 17 Junie Deurkollekte: Debutate Jeugsorg Skinkbeurt : Wyke S78 en N15 Bybelstudie 09:00 06:00 Vroegoggend Volgelinge Deurkollekte: Londen

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes Die Kandelaar 10 April 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5 29 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Teks: Efesiërs 2:16 Tema: Christus maak ons één nuwe mensheid en versoen ons só met God! Vooraf sang Lied 428:1, 2, 4 Ontmoetingsdiens

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 27 19 Julie 2015 EREDIENSTE Dr. Breed en Elize is met verlof tot 31 Julie 2015. Vandag sal ds. Nico Ligthelm beide die eredienste lei. Ons verwelkom u weereens hartlik in ons

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE VERJAARSDAE 6 TOT 12 FEBRUARIE 2011 02/06 CARLA PRETORIUS CONCERTO PARK 107 Blok 4 02/06 JOHAN LANDMAN SMUTSLN 254 Blok 1 02/07 WILHELM MEISSNER PRIDE OF INDIA 4821B Blok 2 02/07 MINETTE PIENAAR VAN RIEBEECKLN

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is

More information

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 27 16 Julie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Dr. Douw is in Kanada as afgevaardigde van die GKSA by die International Conference of Reformed Churches (ICRC) wat vergader

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend VERJAARSDAE : 25 TOT 31 JULIE 2010 07/25 REINERT VAN RENSBURG VAN RIEBEECKLN 59 Blok 3 07/25 TANYA RAS VAN RIEBEECKLN 87B Blok 3 07/26 BEATRIX SWANEPOEL VAN RIEBEECKLN 193B. Blok 2 07/26 RINA PRETORIUS

More information

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos NG Gemeente Meyerspark Maart 2014 - Jaargang 11 Uitgawe 2 Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos Geloof weet uiteindelik dat Jesus jou vrymaak. Om Hom te kan volg. Gebed: Ek glo ook, Here! Help

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 22 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Pinkster 2016 het ons opgeroep om nie meelopers nie, maar dissipels te wees. Pinkster 2016 het ons opgeroep om met groter vrymoedigheid

More information

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Lees binne GKSA: beroepenuus BROOKLYN- BROKKIES Vetkoek- Vrydag 22 April Dissipelskapkafee Oggenddiens Want

More information

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery Dit is weer sulke tyd! WAPADRANT GEMEENTE nooi jou na die FEES op 2 Maart 2109. Maak n knoop! Dagboek dit! Kom ek en jy aanvaar hierdie uitnodiging en word deel van hierdie wonderlike Vreugdefees! Die

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 22 AUGUSTUS Sakelys : Kerkraadsvergadering 09:00

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 27 Oktober Maandag 28 Oktober Dinsdag 29 Oktober Woensdag 30 Oktober Donderdag 31 Oktober Vrydag 1 November Saterdag 2 November Erediens

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 Maand-Krant DES 2012 & JAN 2013 ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 OLV Bekendstelling Sondag: Die gemeente is aan die begin van die jaar bewus gemaak van die fokus vir die

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 2 September 2018 Jaargang 36 Nommer 33 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Ds. Swanepoel bedien die woord aan die hand van Psalm 1. Teks: P salm

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE Geagte Tessa-bybelstudiegroep, 1 Hieronder vind julle drie belangrike aspekte aangaande ons bybelstudiegroep vir hierdie eerste helfte van die jaar: 1. Die program

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

Edgehog

Edgehog The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Dialoog en paragrawe *

Dialoog en paragrawe * OpenStax-CNX module: m25785 1 Dialoog en paragrawe * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4

More information

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING 16 November 2014 iederark Uitgawe 41/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

More information

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Is Jesus regtig Koning? Fanie van der Schyff Een koerant, een nuusuitsending...

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Gereformeerde Kerk Pretoria- Brooklyn 28 Junie 2015 Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Die goeies en die

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die

More information

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG 21 September Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd Deurkollekte

More information

Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag Maandag, 27 Augustus Dinsdag, 28 Augustus Woensdag, 29 Augustus Donderdag, 30 Augustus

Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag Maandag, 27 Augustus Dinsdag, 28 Augustus Woensdag, 29 Augustus Donderdag, 30 Augustus Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag 09:00 Ds. Wouter van Velden Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds 18:00 Tienerkerk - Ds. Wouter van Velden 18:30 Caritasdiens - Ds. Heerden van Niekerk Maandag,

More information

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie. 2019 ons Jubeljaar Vir 50 jaar saam op pad Vanjaar word Helderberg Gemeente 50 jaar oud; nee, anders gestel: Vir 50 jaar loop die Here n pad met ons. Soos Israel van ouds kondig ons ook die Jubeljaar aan.

More information

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie? Op pad met Helderstem www.nghelder.co.za - 021 851 5582 - kommunikasie@nghelder.co.za Al jubelend gaan ons die Jubeljaar in. Ons gemeente word 50 en ons weet ons God wat was, en is sal ook die toekoms

More information

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Maand-Krant FEBRUARIE 2013 JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Om getuienis van Jesus Christus te wees is baie meer as net vertel DIT IS ONS HELE LEWE. Ons is boodskap en boodskapper.

More information

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha Maand-Krant OKTOBER 2015 EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha (Uit: E-Kerk, My Wêreld Nuusbrief) Die wetenskaplike vra vir die predikant aangaande sy geloof in God: How do you know that you re not

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 36 16 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis en Kobie van Wyk Diaken: Joryn van Staden Volgende Sondag: Wyk 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP

More information

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN:

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN: 20-0-6 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 2 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 7h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 46:2) WELKOM

More information

Webadres: Die Pastoor se pen:

Webadres: Die Pastoor se pen: Die Volle Evangelie Kerk - Middelburg Posbus 632 Middelburg 1050 Tel: 013-2825167 www.kruisgenerasie.co.za Die Pastoor se pen: Die Here het vir die gemeente n wonderlike woord gegee waarin n paar beloftes

More information