09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

Size: px
Start display at page:

Download "09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service"

Transcription

1 Jaargang 4 #5 09:30 Oggenddiens 8 Februarie :30 International Service Rev Willem Steyn Theme: God reconciled everything including you with Himself Scripture reading: Col 1: Key verse: Col 1: 20,22 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Nie n godsdienstige sisteem nie, maar n lewe gewortel in en gebou op Jesus Lofpr ing Lied 203: 1-3 Lied 205: 1-3 Ouderlinge en Diaken aan diens Ds Fanie Coetzee Tema: Roep die Naam van die Here aan Sing: Lied 184:1,3,4 Sing: Sb 12-2:1,4,5 (Kinderbegeleiding) Sing: Ps 86-1:3,6 Skriflesing: Genesis 4 Teks: Genesis 4:26 Sing: Lied 464:1,3 Nagmaal Sing: Ps 23-3:3 Sing: Ps 145-1:1,10,12 Sing: Ps 96-1:5,6 Amen: Sb 13-3 Sing: Ps 111-2: 1-4 Sing: Lied 308: 1-3 Skriflesing: Kol 2: 6-23 Teks: Kol 2: 6-7, 23 Sing: Ps 134-1:4 Sing: Sb 15-1: 1-4 Amen: Sb 13-1 Ouderlinge: Jan Geertsema & Koos Grobler Diaken: Izak Lessing

2 Verjaarsdae Vandag, 8 Februarie Bertie Smit Louis van der Walt Maandag, 9 Februarie Gerrit Grobler Dinsdag 10 Februarie Adri Breed Woensdag, 11 Februarie Pieter vd Westhuizen Chloé Werkman Donderdag, 12 Februarie Marcela Macedo Vrydag, 13 Februarie Isabel van der Walt Mossie Venter Alri Verster Saterdag, 14 Februarie Jos Coetzee Michelle Hammann Fritz Mountjoy Elna Venter Koningskinderskamp Die Koningskinderskamp vir laerskoolkinders vind DV 27 Maart - 2 April plaas (i.p.v. n kamp in Desember). Die kostes beloop ongeveer R500 per kind. Tans woon 45 kinders gereeld die Vrydagmiddag aksies by. Ons sou graag elkeen van hierdie kinders wou saamvat op die kamp. As jy ons kan ondersteun gooi asb n gemerkte koevert in die kollektesakkie of kontak vir Marida Coetzee ( ). Bid asb vir hierdie kinders, asook die groepleiers wat die liefde van ons Here aan hulle bedien. Meelewing Mossie Venter ( ) was die afgelope tyd ongesteld maar is weer by die huis. Ons bid vir hulle. Geluk aan Daan en Karien van den Berg ( ) met die geboorte van hulle eersteling seuntjie. Mag Michael vir julle baie vreugde gee. GEMEENTE-ETE Onthou dat ons vandag gaan saam eet by die kerksaal! Bring asb jou eie eetgerei en drinkgoed saam. Indien jy die grasperk verkies, bring ook n piekniekkombers/stoele saam. Ons gaan om 12:30 na die Internasionale erediens begin. Die diakens het gesorg vir n wye verskeidenheid geregte so kom eet lekker saam! Preke vir Gr. 1-3 kinders Ons het gaan luister na ons ouers met Gr.1-3 kinders oor die kinders se deelname aan die eredienste, asook hulle verstaan van die preke. Ons wil hierdie groep van 23 kinders help deur die preke tydens eredienste te tolk tot op hulle verstaansvlak. Ons wil n diensgroep vir hierdie bediening begin: prakties beteken jou deelname, dat die predikant die preek vir jou stuur voor Sondag, sodat jy dit kan lees, waarna jy dan die kinders tydens die preek help om te luister deur hulle aandag te vestig op wat die predikant sê en of vir hulle te verduidelik wat die hoofgedagte van die preek is. Kontak asb vir Henriëtte van der Zwan ( ). Die Kerkraad vergader vanaand om 19:00 in die senaatsaal. 2

3 Teeskink op Sondae Kom ons maak dit maklik vir die sameroepers van die teeskink Sondae. Vra is altyd moelik, en as jy n paar gekry het wat nie kan help nie, sak jou moed sommer in jou skoene. Sal dit nie lekker wees nie, as jy n sms kry: Ek sien ons skink tee Sondag, ek kan kom help (en sommer my man en kinders ook!). Daar is nog adresboekies (OnderOnsie) by die deure beskikbaar met telefoonnommers, e-posadresse en wyknommers. Teeskink by Kerkraadsvergaderings As jy kans sien om op n Sondagaand te kom help om na kerk vir die kerkraad tee te skink sal ek bly wees as jy my kan kontak sodat ek n lysie van gewillige hande kan opstel. Dit gaan vinnig. Twee susters of een egpaar is genoeg om te skink. Ons benodig ook 3 brode se toebroodjies (dws 1 en half brood elk). As jy nie kans sien vir die skink nie maar wel om toebroodjies te maak, sal dit ook baie welkom wees, dit maak die las ligter vir die skinkers. Hannatjie Vorster. Sel: , e-pos: hannatjie.vorster@nwu.ac.za Teeskinkbeurte Nagmaal Ons het die voorreg om vanoggend saam Nagmaal te vier. Mag ons in ons voorbereiding en viering van die maaltyd van die Here opnuut weer bewus wees van die voorreg om saam met mekaar op die wyse in gemeenskap met ons Here te wees. Liefdegawes by die deure 8 Februarie Oggend: Dankbaarheidsfonds Aand: Meelewingsfonds 15 Februarie Oggend: GKSA Sustentasie Aand: Meelewingsfonds 22 Februarie Oggend: Teologiese Studentekas Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. Waarvoor word vandag se Liefdegawes gebruik? Dankbaarheidsfonds Om dankbaarheid teenoor die Here te betoon dat Hy die Gereformeerde Kerke vir 150 jaar bewaar het. Die opbrengs word as n addisionele inspuiting bestem om die Emeritaatversorgingstrust te versterk, kerke wat nie voldoende finansiële middele het nie, te help en historiese geboue van die GKSA in stand te hou. Admin Buro riglyn: R25 per lidmaat per jaar. (Een kollekte per jaar.) 8 Februarie Wyk 12 (Nannie vd Schyff ) KG 12 (Sanet van der Merwe ) 15 Februarie Wyk 22 (Hannatjie Vorster ) KG 15 (Rineé Pretorius ) 22 Februarie Wyk 24 (Cornelia Wessels ) KG 19 (Olivia Conradie ) Baie dankie! 3 Kollekte tydens die erediens gaan vir liefdesdiens deur die diakens. Hierdie fonds word gebruik om ons eie lidmate in nood te help. Die behoefte aan hulp neem vinnig toe. Ons pleit by u om asb ruim by te dra vir hierdie liefdesdiens sodat dit nooit mag gebeur dat lidmate met nood weggewys moet word nie. Diakonie

4 Geskenkpakkies vir Venterskroon (o die Bult) Een van ons gemeente se uitreikpunte is na die plaaswerkers in die Koepel. Elke Sondag word daar vir die mense n ere diens en Sondagskool gehou. Ons gemeente sorg vir die vervoer van die mense wat oor n uitgestrekte gebied bly, asook vir die uitdra van die Evangelie. Op 16 Mei, net voor die winter, maak ons gemeente vir elkeen van die ongeveer 120 lidmate n geskenkpak. Hou dit asseblief in gedagte as jy jou kaste regpak, en bring asb. alles in jou huis wat jy nie meer gebruik nie na die kerkkantoor*. Dis vir mans, vroue, kinders en babas: klere, skoene, baadjies, truie, somers- en wintersklere, komberse, linnegoed, eintlik enigiets. Marie de Klerk ( ) *Die kerkkantoor is in die kerksaal, en is Maandae tot Vrydae oop van 08:00-13:00. As jy nog n G5 hemp wil bestel, stuur net jou naam en grootte vir Benette Rautenbach ( ). G5 hemde Woensdagaand die 11de Februarie, braai ons bietjie saam by G5. Die vakansie was heeltemal te lank en die enigste oplossing vir al die vergete name en gesigte, is n goeie braai! Onthou net jou eie vleisie en drinkgoed. Enigiemand is welkom.. Sien julle daar!! G5 Bultbediening Gebed vir mense op die Bult: Besigheidseienaars Kom ons dink in ons gebede aan die inwoners op die Bult. Ons is besig om die nodige statistieke te bekom van hoe die demografie op die Bult regtig lyk. Hierdie week noem ons in die besonder die besigheidseienaars met hulle unieke uitdagings op die Bult. Kafee-eienaars wat lang ure werk, Restaurant-eienaars wat gasvryheid moet bedien, Kuierplekeienaars oor hulle verantwoordelikheid teenoor jong kinders en veral in hulle verantwoordelikheid teenoor die Here. Baie, indien nie die meerderheid nie, van die eienaars is mense van ander agtergrond, kultuur en selfs godsdiens as ons. Hier lê ʼn roeping vir elkeen van ons wat op die Bult beweeg om en met hulle in aanraking kom om ten minste met ons gedrag en optrede die liefde van die Here teenoor hulle te betoon. Die hartseer van die Bult is dat ongelowige eienaars baie keer te make kry met studente wat volgens hulle persepsie Christene is en wat in hulle optrede, taalgebruik, drankmisbruik ens so optree dat die Naam van ons Here onteer word. 4

5 Those who leave everything in God s hand will eventually see God s hand in everything. Groter Kalenders Wil jy graag n kalender in n groter formaat hê? Ons het gehoor dat party lidmate sukkel om die kleiner formaat te lees. Laat weet gerus vir Fransa by die kerkkantoor as jy n groter een soek! GK Potch-Suid nooi alle susters hartlik uit om die dag saam te kom geniet. Tema: JULLE IS SOUT EN LIG Spreker: Prof. Sarel van der Walt Datum en Tyd: Saterdag, 7 Maart 2015 Registrasie 08:00 08:45 Opening 09:00 Venue: Admin Buro, Molenstraat Koste: R per persoon Skryf asb jou naam op die lys in die portaal indien jy die Saamtrek wil bywoon. Betaal asb. jou inskrywingsgeld by Hanlie of Drienie voor die 11de Februarie. Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor Gemeentepiekniek Saterdag 28 Februarie 2015 Teken solank Saterdag die 28ste Februarie in jou dagboeke aan sodat ons as gemeente lekker kan piekniek hou! Die susters be plan om heerlike hoender-en beesburgers en roomys te bedien! Die piekniek sal om 15:00 die middag begin by Willie en Annemarie Coetzee se plot (voorheen bekend as Kleinbos). Almal moet asb hul eie drinkgoed, eetgerei en stoele/piekniekkomberse saambring. Skryf asb jou naam op die lys in die portaal indien jy die piekniek gaan bywoon. Welkom hier! Jonatas, Marcela, Alana & Riane Macedo Johnna, Annemarie, John Evans en Annerie Kruger Gerrie Muller Soné Muller Jan-Hendrik Muller 5 Wil jy ook by ons gemeente inskakel? Kontak die kerkkantoor vir meer inligting.

6 WWESSkamp Kamp vir Werkende Wesens en Senior Studente Bergventure naby Champagne Castle in die Drakensberge April 2015 R680 per persoon /user/gkpotchbult Kontak ons Kerkkantoor (tel) (faks) e-pos: webblad: #potchg5 #gkbult Ds Fanie Coetzee: Ds Willem Steyn: Skribas: Ig Vorster: Jaap Verhoef: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Annatjie Verhoef: Koster (Molenstraat): Piet van Maarleveld: Koster (Gerrit Dekker): Wilma Herbst: Kassier: Paul Delicado: Internasionale diens: Ray Everson: Diakonie: Elsa Els: Katkisasie: Braam Pieterse: Kleuterbediening: Marida Coetzee: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Tolkdienste: Kerkkantoor: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens. 6 Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Judie Coetzee: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Finansiële kommissie: Carools Reinecke: Eiendomskommissie: Johan van Dijk: Liturgiese Werkgroep: Lou van Wyk: Saalverhurings: Molenstraat: Kerkkantoor: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Breekware: Molenstraat: Elma de Kock: Gerrit Dekkerstraat: Wilma Herbst: Bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Jaargang 6 #15 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 14 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit jou verhouding met God, jou naaste (al is dit jou vyand) lief te

More information

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons Jaargang 3 #22 09:30 Oggenddiens Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons 29 Junie 2014 Sing: Ps 118-1: 12,13 Wetlesing: Gal 2:16 Geloofsbelydenis van Nicea Sing: Ps 31-1:

More information

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Jaargang 5 #5 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Februarie 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Ps 33-1:1,5,6 Ps

More information

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Jaargang 6 #14 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Ps 146-2: 1,3,4 Ps 146-2:

More information

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Jaargang 5 #35 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid.

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid. Jaargang 6 # 11 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 26 Maart 2017 Ek sal die lof van die Here verkondig, laat al wat leef sy heilige Naam altyd prys Psalm 145:21 09:30 Oggenddiens

More information

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here Jaargang 4 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here 15 November 2015 Sing: Ps 33-1:5,6 Sing: Ps 33-1:11 Skriflesing: Deuteronomium

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 1 #30 Kontak ons 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za 21 Oktober 2012 11:30 English Service Rev Willem Steyn

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 13 Januarie 2019 Jaargang 37 Nommer 01 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Ons Gemeente wil graag Ds. Casper Breed van harte bedank vir sy onbaatsugtige diens hier

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 22 Mei 2016 15 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5 29 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Teks: Efesiërs 2:16 Tema: Christus maak ons één nuwe mensheid en versoen ons só met God! Vooraf sang Lied 428:1, 2, 4 Ontmoetingsdiens

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel 8 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Handelinge 20: 17-38 Teks: Handelinge 20:28 Tema: God roep leiers vir sy kosbare kerk. Laat jou daarom deur die geestelike leiers bewaar en versorg!

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes Die Kandelaar 10 April 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en

More information

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015 Waterkruik JAARGANG 52 NO 27 19 Julie 2015 EREDIENSTE Dr. Breed en Elize is met verlof tot 31 Julie 2015. Vandag sal ds. Nico Ligthelm beide die eredienste lei. Ons verwelkom u weereens hartlik in ons

More information

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie Dagboek Vandag 10 Junie Donderdag 14 Junie Vrydag 15 Junie Sondag 17 Junie Deurkollekte: Debutate Jeugsorg Skinkbeurt : Wyke S78 en N15 Bybelstudie 09:00 06:00 Vroegoggend Volgelinge Deurkollekte: Londen

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 Waterkruik JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 EREDIENS VANDAG Dr. Douw is tot Woensdag in Wallis waar hy en ds Malan van Rhyn die konferensie van die ICRC namens ons kerkverband bywoon. (Kyk berig hieronder)

More information

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN:

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN: 20-0-6 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 2 NOMMER 6 EREDIENSTYE OGGEND : 08h00 AAND : 7h30 Ek wil die Here prys so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.... (Ps. 46:2) WELKOM

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 27 16 Julie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Dr. Douw is in Kanada as afgevaardigde van die GKSA by die International Conference of Reformed Churches (ICRC) wat vergader

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 22 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Pinkster 2016 het ons opgeroep om nie meelopers nie, maar dissipels te wees. Pinkster 2016 het ons opgeroep om met groter vrymoedigheid

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 22 AUGUSTUS Sakelys : Kerkraadsvergadering 09:00

More information

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Lees binne GKSA: beroepenuus BROOKLYN- BROKKIES Vetkoek- Vrydag 22 April Dissipelskapkafee Oggenddiens Want

More information

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 Maand-Krant DES 2012 & JAN 2013 ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 OLV Bekendstelling Sondag: Die gemeente is aan die begin van die jaar bewus gemaak van die fokus vir die

More information

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe 23 November 2014 iederark Uitgawe 42/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

More information

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos NG Gemeente Meyerspark Maart 2014 - Jaargang 11 Uitgawe 2 Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos Geloof weet uiteindelik dat Jesus jou vrymaak. Om Hom te kan volg. Gebed: Ek glo ook, Here! Help

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie. 2019 ons Jubeljaar Vir 50 jaar saam op pad Vanjaar word Helderberg Gemeente 50 jaar oud; nee, anders gestel: Vir 50 jaar loop die Here n pad met ons. Soos Israel van ouds kondig ons ook die Jubeljaar aan.

More information

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 27 Oktober Maandag 28 Oktober Dinsdag 29 Oktober Woensdag 30 Oktober Donderdag 31 Oktober Vrydag 1 November Saterdag 2 November Erediens

More information

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE VERJAARSDAE 6 TOT 12 FEBRUARIE 2011 02/06 CARLA PRETORIUS CONCERTO PARK 107 Blok 4 02/06 JOHAN LANDMAN SMUTSLN 254 Blok 1 02/07 WILHELM MEISSNER PRIDE OF INDIA 4821B Blok 2 02/07 MINETTE PIENAAR VAN RIEBEECKLN

More information

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 29 29 Julie AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 17 & 18 Ouderlinge: Piet Malan en Jaco Lindeboom Diaken: Ruan Landsberg Volgende Sondag: Wyk 19 & 20 Ouderlinge: Tinus Erasmus en Douw

More information

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018

Waterkruik. JAARGANG 55 NO September AD 2018 Waterkruik JAARGANG 55 NO 36 16 September AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 5 & 6 Ouderlinge: Daniël du Plessis en Kobie van Wyk Diaken: Joryn van Staden Volgende Sondag: Wyk 7 & 8 Ouderlinge: Jac van der

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 2 September 2018 Jaargang 36 Nommer 33 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Ds. Swanepoel bedien die woord aan die hand van Psalm 1. Teks: P salm

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend VERJAARSDAE : 25 TOT 31 JULIE 2010 07/25 REINERT VAN RENSBURG VAN RIEBEECKLN 59 Blok 3 07/25 TANYA RAS VAN RIEBEECKLN 87B Blok 3 07/26 BEATRIX SWANEPOEL VAN RIEBEECKLN 193B. Blok 2 07/26 RINA PRETORIUS

More information

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN!

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN! Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort Dinamies kerk in die wêreld 2016-03-06 JAARGANG 16 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 58 Maak die beste gebruik van elke geleentheid,

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles HARTLIK WELKOM! Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles HARTKLOP Moedersdag... ma, ek skryf vir jou n gedig sonder fênsie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Maand-Krant FEBRUARIE 2013 JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Om getuienis van Jesus Christus te wees is baie meer as net vertel DIT IS ONS HELE LEWE. Ons is boodskap en boodskapper.

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Maand-Krant OKTOBER 2013

Maand-Krant OKTOBER 2013 Maand-Krant OKTOBER 2013 VERSLAG NA STUDIEVERLOF WILHELM LEUSCHNER DISSIPELSKAP Beeld: Ek stuur my kinders elke week vir tennisles. Ek, as pa, betaal iemand om hulle te leer tennis speel. My verwagting

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT JANUARY 2014 IF MY DREAM IS TO BE, IT S UP TO ME Introducing you to 1 st Vice District Governor,Carl and family Carl grew up

More information

Webadres: Die Pastoor se pen:

Webadres: Die Pastoor se pen: Die Volle Evangelie Kerk - Middelburg Posbus 632 Middelburg 1050 Tel: 013-2825167 www.kruisgenerasie.co.za Die Pastoor se pen: Die Here het vir die gemeente n wonderlike woord gegee waarin n paar beloftes

More information

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie? Op pad met Helderstem www.nghelder.co.za - 021 851 5582 - kommunikasie@nghelder.co.za Al jubelend gaan ons die Jubeljaar in. Ons gemeente word 50 en ons weet ons God wat was, en is sal ook die toekoms

More information

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18

Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm....

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016

(Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016 (Photograph: Paul Roux, Welgevonden Estate) WELGEVONDEN BULLETIN APRIL 2016 From the Editor The seasons, once again, have turned. Welcome to the fall issue of the Welgevonden Bulletin. In this issue we

More information

Lydenstyd en Paasfees

Lydenstyd en Paasfees Aswoensdag staan op uit die as 4 Hoekom Paasfees vanjaar so laat is 6 Paasfees tyd om te belééf 8 Stil Saterdag 10 Paasfees met 12 eiers vir kinders 12 Nuut gesing in Afrikaans 14 Liturgie vir nagmaal

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE Gereformeerde Gemeente Pta- 2014-01-19 JAARGANG 15 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) NOMMER 18 EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h30 Gee julleself aan God as lewende en heilige offes wat vir Hom aanneemlik is....

More information

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery Dit is weer sulke tyd! WAPADRANT GEMEENTE nooi jou na die FEES op 2 Maart 2109. Maak n knoop! Dagboek dit! Kom ek en jy aanvaar hierdie uitnodiging en word deel van hierdie wonderlike Vreugdefees! Die

More information

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING 16 November 2014 iederark Uitgawe 41/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

September Na God se hart...

September Na God se hart... September 2017 Na God se hart... Wees n Ester, sterk en dapper genoeg om vir die waarheid op te staan. Wees n Rut, lojaal in al jou verhoudings, gee die ekstra tree en moenie moeg word wanneer dinge moeilik

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Is Jesus regtig Koning? Fanie van der Schyff Een koerant, een nuusuitsending...

More information

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Rubriek vir skeppende werk

Rubriek vir skeppende werk Meyer van Rensburg J. W. du Plessis Heilna du Plooy G.A. Jooste Gedig Gedigte Mmamodidi Die reëls van die spel 129 130 132 144 Rubriek vir skeppende werk Met die afdeiing Litera tree ons toe tot die mark

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014

Waterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014 Waterkruik JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal op Sondag 23 Februarie 2014

More information

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016

Waterkruik. JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016 Waterkruik JAARGANG 53 NO 44 6 November 2016 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Vanoggend se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal volgende Sondag 13 November 2016.

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat

More information