18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop
|
|
- Owen Owens
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 Jaargang 6 #14 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Mei :30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop Ps 146-2: 1,3,4 Ps 146-2: 5 (Kinderbegeleiding) Ps 86-2: 4 Skriflesing: Johannes 3:1-21 Teks: Johannes 3:16 (Preekbegeleiding) Sb 1-3: 1,2,3 Ps 23-3: 3 Nagmaal Ps 107-2: 1,3 Lied 464: 3,4 18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn Tema: Wat beteken dit om Christus se liggaam te eet en sy bloed te drink? Lied 159: 1, 2 Ps 33-2: 1, Ps 33-1: 6, 11 Ps 43-1:1-3 Lied 478:4 Skriflesing: Lukas 22: HK So 28 V&A 76 Teks: Lukas 22: Sb 15-1:1-4 Lied 200: 1-3
2 11:30 International Service Rev Fanie Coetzee Theme: God s love for the world and my reaction Scripture reading: John 3:1-21 Focus verse: John 3:16 Verjaarsdae Vandag, 7 Mei Valerie Louw Martea van Belkum Maandag, 8 Mei Arné Smit Dinsdag, 9 Mei Izette Schouwstra Woensdag, 10 Mei Bartho Pasch Donderdag, 11 Mei Marianne Nagel Zak Rost Vrydag, 12 Mei Naudé Schoeman Saterdag, 13 Mei Germari Kruger Nic Laubscher Lia Smit Baie geluk aan SJ en Elizabeth Steenekamp ( ) met hulle seun, Gerhard, se verkiesing tot die Junior Springbok-span wat later vanjaar na Georgië toe toer. Ons dink aan Charles Williams ( ) wat Woensdag n knie-vervanging ondergaan het. Welkom hier! Mareli Booyens Kristen Markgraaff Anneke Schoeman Pieter & Martha van der Walt Susan Ras Baie dankie aan almal vir hul oproepe en gebede. Dankie ook aan Elsa Reinecke wat gereeld kom inloer! Tonette & Andries du Preez
3 Liefdegawes 7 Mei 14 Mei 21 Mei by die deure Oggend: Bediening op die Bult Aand: Meelewingsfonds Oggend: Bystandfonds Diakonie Aand: Meelewingsfonds Oggend: Teologiese Studentekas Aand: Meelewingsfonds Liefdegawes tydens die diens word vir die Liefdesdiens van die diakens gebruik. NAGMAAL As die Here wil vier ons van oggend Nagmaal. Mag ons in voortdurende voorbereiding lewe, vir die Nagmaal maar ook vir die koms van ons Here Jesus Christus. GEMEENTE-ETE:PIK-en-PROE Kom pik-en-proe vanmiddag na die Nagmaal om 12:45 saam met die res van die gemeente. Die vorm van gemeente-ete behels dat elkeen wat kom n vleisgereg en bygereg vir hulleself en nog een persoon bring. (Dit moet in die vorm aangebied wees dat dit met n teelepel geëet kan word.) Die kos word op gemeenskaplike tafels gesit en elkeen skep met n klein lepel om sodoende n groot verskeidenheid geregte te kan geniet. Bring asb jou eie eetgerei, drinkgoed en poedingbakkies. Ouderlinge en Diaken aan diens Ouderlinge: Koos Schoeman & Mias Smit Diaken: Lizelle le Roux Teeskinkbeurte 7 Mei KG 27: Susan Conradie ( ) Wyk 27: Ansie du Plessis ( ) 14 Mei KG 13: Roelien Goede ( ) KG 2: Esmé van der Merwe ( ) Kontak asb die kerkkantoor as jy onseker is wie in jou groep is. OnderOnsie-inligting is verouderd. 3 Martie Geertsema Mediese Hulpfonds MJ Geertsema, ABSA, spaarrekening Vir meer inligting kan die kerkkantoor ( ) of Elsa Els ( ) gekontak word. Meds4Martie Dankie vir almal se bydraes tot dusver vir Martie se medikasie. Maak asseblief u harte oop vir Martie! Wil jy graag hier n lidmaat word? Gaan hier natoe en volg die stappe of vul dié vormpie in... Ek wil graag n lidmaat word Ek wil graag huisbesoek hê Naam:... Telefoonnommer:... E-posadres:... Gooi in kollektesakkie / Gee in by kerkkantoor
4 Dankie uit die Kerkkantoor Liewe gemeente Ek moet net eers dankie sê vir die hartlike liefde wat ons van elkeen ontvang. Dankie vir jul omgee vir my en Eddie en Vida. Ons waardeer dit so baie. n Groot dankie ook aan Thea vir jou harde werk in die kantoor terwyl ek en Vida mekaar leer ken het! Ek sou nie sonder jou harde werk weer so maklik hier kon inval nie! Dankie ook vir elke geskenkie, blomme of kaartjie vir Vida. Sy word sommer klaar baie bederf! Fransa BEROEPE ONTVANG Dr HM Zwemstra (Heinrich) van Pretoria-Annlin na Walvisbaai. BEROEPE AANVAAR Dr PJ de Bruyn (Paul) van Oos- Londen na Windhoek-Suid. Israel en Jordanië 9-20 Desember 2017 Ds. Malan van Rhyn reël ʼn toer na die twee lande in samewerking met Seagull Toere. Ons besoek onder andere Petra, Masada, Jerigo, Betlehem, Nasaret, Kapernaum, Jerusalem en nog vele meer. Ons vaar op die see van Galilea, swem in die Dooie See, besoek Golgota en die tuingraf, reis met ʼn luukse bus en word vergesel van ʼn professionele Engelsprekende gids en ʼn Gereformeerde predikant. Koste is ongeveer R per persoon wat deel. Dit sluit o.a. die vliegkaartjie, luukse hotelverblyf en twee etes op ʼn dag in. Volledige inligting kan aangevra word by mvanrhyn@telkomsa. net of Raadpleeg ook Seagull Toere se webblad by BEROEPE BEDANK Ds WM van der Waal (Willem) van Linden na Walvisbaai. Studente Kleingroepe As jy wil deel word van n studente kleingroep, wat in die week by ontmoet om saam Bybelstudie te doen stuur asb n WhatsApp vir Chris ( ) of Gerhardus ( ) of Willem ( ). Ons kleingroepe is oop vir enige iemand wat saam met ander gelowiges die Here beter wil leer ken. 4 Het jy geweet jy kan die Afrikaanse Bybel en Psalmboek (ou swart psalmboek) op jou selfoon kry? Soek net by die app store vir: You Version Bible App GKSA Psalms van Bybel-Media Onthou dat jy die preke op ons webblad kan aflaai. Gaan na kies Afrikaanse Bediening en dan Preke & Nuusbriewe.
5 Skoolverlaterskamp Wanneer: 7-14 Julie (vir Seniors) Vir Skolies (Skoolverlaters) begin die kamp eers die 9de Waar: Nooitgedacht Kampterrein (Dit is n NWU kampterrein in die koepel langs die Vaalrivier) Kostes: +- R800 (Alle etes word voorsien) Die presiese koste sal nader aan die datum nog vasgestel word. Die doel van die Skoolverlaterskamp is om skoolkinders vanaf gr. 10 tot 12 te bedien met die Woord, saam bande te bou as medegelowiges, en om saam God te loof. Die kamp bestaan uit verskeie pret en leersame elemente bv. Bybelstudie, lofprysing asook prettige (nee, regtig) groep-aktiwiteite en genoegsame aftyd om die heerlike koepel-omgewing te geniet. Hierdie kamp is n besondere tyd vir stil word voor die Here in sy skepping en voor sy Woord, dit is ook n tyd vir bande bou met jou mede-studente/jong-werkendes en die skolies. As groepleier sal jy saam met jou mede-groepleier (twee per groep) leiding neem van n groep skoolverlaters (gewoonlik so 4-8 kinders). Jou werk is om hierdie groepie te lei tydens die Bybelstudie besprekings sessies en ander groep-aktiwiteite. Jy bou ook bande met hierdie skolies as mede-christene. Hierdie is verseker nie al wat jy sal doen nie maar die ander dinge (alhoewel pret) is veels te divers om hier te bespreek, kom sien maar self! As Kosspan lid sorg jy vir die... uhm... Atmosfeer... van die kamp. Dit is n gulde geleentheid om jouself te verdiep en Bybelstudie en om bande te bou met jou mede-studente. O ja, en jy sal elke nou en dan moet kos maak maar ek los daardie besonderhede vir die Kosouers (die mense wat eintlik al die werk doen) om te verduidelik. Ten slotte, hierdie kamp het in my lewe (Pierre Muller) n besondere impak gehad as Skoolverlater, die feit dat ek nou nog betrokke is na 6 jaar behoort iets daarvan te sê. Verder het ek gesien wat hierdie kamp vir soveel ander studente en skoolverlaters beteken het en daarom kan ek nie anders as om opgewonde te raak oor hierdie geleentheid om dit met julle te deel nie. God roep ons as gelowiges om naby aan Hom te wees en om ander met sy Woord te bedien, hier is jou geleentheid, ek hoop ek sien jou daar. Vir verdere inligting, kontak my of praat met ds. Willem Steyn. Pierre Muller
6 Advertensies Om te koop. Op soek na 2 slaapkamer woonstel binne loopafstand vanaf kampus. Met goeie sekuriteit. Skakel Hannetjie van der Walt: / Proefskrifte en verhandelinge. Vir die tegniese versorging van Bronnelyste (volgens Harvardstyl). Prof Casper Lessing. Selfoon: E-pos: casperlessing@gmail.com Gebedsgroep Daar bestaan n gebedsgroep in die gemeente wat elke Vrydagoggend tussen 08:00 en 09:00 saam bid. Jy word hiermee vriendelik uitgenooi om by die gebedsgroep aan te sluit. Skakel vir Jakkals Reinecke of Jaap Verhoef vir meer besonderhede. Kosbank Die kosbank het weer voorraad nodig. Enige skenkings van niebederfbare kos word baie waardeer. Gee asseblief by die kerkkantoor af (weeksdae) of sit in die portaal (Sondae). Hierdie skenkings word gegee aan behoeftige lidmate of ander mense in die omgewing wat hulp nodig het. Wat kan jy bring? Blikkieskos (soos groente, vis, vleis), pasta, rys, sojavleis, papmeel, olie, suiker, koffie, tee, konfyt, langlewe melk of enigiets anders wat n goeie raklewe het. Skakel asb met die kerkkantoor vir meer inligting of voor jy n kospakkie vir iemand kom afhaal. Kontak ons Kerkkantoor (tel) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: Ds Fanie Coetzee: fanie1coetzee@gmail.com Ds Willem Steyn: steyn.willem@gmail.com Skriba: Mias Smit: Orrelistes: Jetty van Rensburg: Anja Viljoen: Koster: Wilma Herbst: Internasionale diens: George Lotter: Katkisasie: Braam Pieterse: Kinderbegeleiding: Marida van Eeden: Preekbegeleiding: Thea Harmse: Dataprojeksie: Adelle Lotter: Klank: Stefan Linde: Tolkdienste: Kerkkantoor: Preekopnames: Kerkkantoor: Diakonie: Martha van der Walt: Ons gemeente se bankbesonderhede Gereformeerde Kerk Potchefstroom Die Bult ABSA Tomstraattak (Tjekrekening) Verwysing: Van, voorletters, Wyk / KG 6 Omgee-groep Seniors: Dirina Cilliers: Sopkombuis: Elsa Els: Susters: Hanlie Steyn: Onthaalkomitee: Retha van Wyk: G5 Bediening: Ds Willem Steyn: Musiekbediening: Hanlie Steyn: Bedieningskommissie: Jan Geertsema: Eiendomskommissie: Faan van Wyk: Liturgiese Werkgroep: Ben de Klerk: Venterskroon Diensgroep: Gerrit Pienaar: Finansiële kommissie: Lou van Wyk: Kassier: Paul Delicado: Skakel gerus met Fransa by die kerkkantoor (Weeksdae van 08:00-13:00) vir: Algemene navrae, Lantern (saktyd Donderdae om 10:00), Preekopnames, Webbladnavrae, ens.
18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee
Jaargang 6 #15 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 14 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit jou verhouding met God, jou naaste (al is dit jou vyand) lief te
More information09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons
Jaargang 3 #22 09:30 Oggenddiens Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons 29 Junie 2014 Sing: Ps 118-1: 12,13 Wetlesing: Gal 2:16 Geloofsbelydenis van Nicea Sing: Ps 31-1:
More information09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens
Jaargang 5 #35 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds
More information09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service
Jaargang 4 #5 09:30 Oggenddiens 8 Februarie 2015 11:30 International Service Rev Willem Steyn Theme: God reconciled everything including you with Himself Scripture reading: Col 1: 15-23 Key verse: Col
More information18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort
Jaargang 5 #5 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Februarie 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Ps 33-1:1,5,6 Ps
More information09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here
Jaargang 4 #35 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here 15 November 2015 Sing: Ps 33-1:5,6 Sing: Ps 33-1:11 Skriflesing: Deuteronomium
More information09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid.
Jaargang 6 # 11 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 26 Maart 2017 Ek sal die lof van die Here verkondig, laat al wat leef sy heilige Naam altyd prys Psalm 145:21 09:30 Oggenddiens
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationDeurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie
Dagboek Vandag 10 Junie Donderdag 14 Junie Vrydag 15 Junie Sondag 17 Junie Deurkollekte: Debutate Jeugsorg Skinkbeurt : Wyke S78 en N15 Bybelstudie 09:00 06:00 Vroegoggend Volgelinge Deurkollekte: Londen
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More information09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens
Jaargang 1 #30 Kontak ons 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za 21 Oktober 2012 11:30 English Service Rev Willem Steyn
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationKolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema
inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan
More informationGEREFORMEERDE KERK LYTTELTON
1 13 Januarie 2019 Jaargang 37 Nommer 01 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Ons Gemeente wil graag Ds. Casper Breed van harte bedank vir sy onbaatsugtige diens hier
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationNG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016
NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationWaterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013
Waterkruik JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 EREDIENS VANDAG Dr. Douw is tot Woensdag in Wallis waar hy en ds Malan van Rhyn die konferensie van die ICRC namens ons kerkverband bywoon. (Kyk berig hieronder)
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationDIE PROSES VAN DISSIPELSKAP
DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationWaterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015
Waterkruik JAARGANG 52 NO 27 19 Julie 2015 EREDIENSTE Dr. Breed en Elize is met verlof tot 31 Julie 2015. Vandag sal ds. Nico Ligthelm beide die eredienste lei. Ons verwelkom u weereens hartlik in ons
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationKerssangdiens. SA Gemeente
Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More information8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel
8 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Handelinge 20: 17-38 Teks: Handelinge 20:28 Tema: God roep leiers vir sy kosbare kerk. Laat jou daarom deur die geestelike leiers bewaar en versorg!
More informationBaie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.
Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof. Lees binne GKSA: beroepenuus BROOKLYN- BROKKIES Vetkoek- Vrydag 22 April Dissipelskapkafee Oggenddiens Want
More information22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123
22 Mei 2016 15 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)
More informationGemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?
NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee
More informationGEREFORMEERDE KERK LYTTELTON
1 2 September 2018 Jaargang 36 Nommer 33 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Die Oggenddiens Ds. Swanepoel bedien die woord aan die hand van Psalm 1. Teks: P salm
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationPraat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A
N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationMag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof
Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Is Jesus regtig Koning? Fanie van der Schyff Een koerant, een nuusuitsending...
More information(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)
'"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationGEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18
geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar
More informationOMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die
OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte
More informationBOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE
VERJAARSDAE 6 TOT 12 FEBRUARIE 2011 02/06 CARLA PRETORIUS CONCERTO PARK 107 Blok 4 02/06 JOHAN LANDMAN SMUTSLN 254 Blok 1 02/07 WILHELM MEISSNER PRIDE OF INDIA 4821B Blok 2 02/07 MINETTE PIENAAR VAN RIEBEECKLN
More informationDie Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes
Die Kandelaar 10 April 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: 051 522 2547 Finansies 051 522 8119 KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is
More informationWaterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017
Waterkruik JAARGANG 54 NO 27 16 Julie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Dr. Douw is in Kanada as afgevaardigde van die GKSA by die International Conference of Reformed Churches (ICRC) wat vergader
More informationMag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.
2019 ons Jubeljaar Vir 50 jaar saam op pad Vanjaar word Helderberg Gemeente 50 jaar oud; nee, anders gestel: Vir 50 jaar loop die Here n pad met ons. Soos Israel van ouds kondig ons ook die Jubeljaar aan.
More information29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5
29 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Teks: Efesiërs 2:16 Tema: Christus maak ons één nuwe mensheid en versoen ons só met God! Vooraf sang Lied 428:1, 2, 4 Ontmoetingsdiens
More informationSUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing
SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP
More informationMaand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012
Maand-Krant DES 2012 & JAN 2013 ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012 OLV Bekendstelling Sondag: Die gemeente is aan die begin van die jaar bewus gemaak van die fokus vir die
More informationRietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:
Rietfluit Rietvallei se kwartaallikse deuntjie Deel 2 van 2 Kommunikasie in die huwelik Profiel: DEUR DELEEN KORNELIUS Dirk en Marlene Maree het in 1974 op skool ontmoet en is 5 jaar later getroud. As
More informationNed Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend
Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 22 AUGUSTUS Sakelys : Kerkraadsvergadering 09:00
More informationKnowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.
1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig
More information505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.
505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet
More informationWebadres: Die Pastoor se pen:
Die Volle Evangelie Kerk - Middelburg Posbus 632 Middelburg 1050 Tel: 013-2825167 www.kruisgenerasie.co.za Die Pastoor se pen: Die Here het vir die gemeente n wonderlike woord gegee waarin n paar beloftes
More informationConstruction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment
Project Name: LEED for New Construction v 2.2 Registered Project Checklist A Visitors + Archaeological Research Centre Appendix A Project Address: West Fort, Pretoria 44 4 8 GOLD Project Totals (Pre-Certification
More informationMag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof
Gereformeerde Kerk Pretoria- Brooklyn 28 Junie 2015 Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Die goeies en die
More informationARTKAT Studio Johanna Prinsloo
ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die
More informationDie Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele
Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die
More informationJesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service
Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.
More informationNed Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend
Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG 21 September Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd Deurkollekte
More informationMaand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS
Maand-Krant FEBRUARIE 2013 JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Om getuienis van Jesus Christus te wees is baie meer as net vertel DIT IS ONS HELE LEWE. Ons is boodskap en boodskapper.
More informationMaand-Krant OKTOBER 2013
Maand-Krant OKTOBER 2013 VERSLAG NA STUDIEVERLOF WILHELM LEUSCHNER DISSIPELSKAP Beeld: Ek stuur my kinders elke week vir tennisles. Ek, as pa, betaal iemand om hulle te leer tennis speel. My verwagting
More informationWaterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018
Waterkruik JAARGANG 55 NO 29 29 Julie AD 2018 DIENSBEURTE Vandag: Wyk 17 & 18 Ouderlinge: Piet Malan en Jaco Lindeboom Diaken: Ruan Landsberg Volgende Sondag: Wyk 19 & 20 Ouderlinge: Tinus Erasmus en Douw
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationFaan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!
Stad sonder mure n Toneel deur Theo de Jager Faan Louw, suksesvolle ginekoloog Bart Kruger, voormalige Blou Bul-flank, in n rystoel In Bart se woonkamer, matig luuks. Faan stoot die voordeur toe. Faan:
More informationNuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016
Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die
More informationVoorsitters inset. So droom ons mos maar almal.
Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief
More informationHoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos
NG Gemeente Meyerspark Maart 2014 - Jaargang 11 Uitgawe 2 Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos Geloof weet uiteindelik dat Jesus jou vrymaak. Om Hom te kan volg. Gebed: Ek glo ook, Here! Help
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationHartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER
Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 22 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Pinkster 2016 het ons opgeroep om nie meelopers nie, maar dissipels te wees. Pinkster 2016 het ons opgeroep om met groter vrymoedigheid
More informationWaterkruik. JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014
Waterkruik JAARGANG 51 NO 5 9 Februarie 2014 EREDIENS VOLGENDE SONDAG Volgende Sondag se erediens is n voorbereidingsdiens met die oog op die viering van die Heilige Nagmaal op Sondag 23 Februarie 2014
More informationJV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:
JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationiederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe
23 November 2014 iederark Uitgawe 42/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More informationNed Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend
VERJAARSDAE : 25 TOT 31 JULIE 2010 07/25 REINERT VAN RENSBURG VAN RIEBEECKLN 59 Blok 3 07/25 TANYA RAS VAN RIEBEECKLN 87B Blok 3 07/26 BEATRIX SWANEPOEL VAN RIEBEECKLN 193B. Blok 2 07/26 RINA PRETORIUS
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationABC. Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses.
ABC ABCDE DEFA Voorbladnuus Oppie Oog Fees 21 September 2013 Die Oppi-Oog Fees was weer eens n reuse sukses. AE Daar was n groot verskeidenheid stalletjies en ek glo elkeen kon na hartelus loer of koop.
More informationVader sy soenoffer volkome aanvaar
Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 13 FEBRUARIE 2016 LYDENSTYD Almal weet dat ons weer volgens die kerklike kalender by lydenstyd is. As jy op ons gemeente se almanak kyk, sal jy sien dat
More informationNuusbrief 20/2014 Webblad:
LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is
More informationSterdansers by Vensters.
MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of
More informationBrandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en
1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie
More informationIEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.
IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 27 Oktober Maandag 28 Oktober Dinsdag 29 Oktober Woensdag 30 Oktober Donderdag 31 Oktober Vrydag 1 November Saterdag 2 November Erediens
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationSeptember Na God se hart...
September 2017 Na God se hart... Wees n Ester, sterk en dapper genoeg om vir die waarheid op te staan. Wees n Rut, lojaal in al jou verhoudings, gee die ekstra tree en moenie moeg word wanneer dinge moeilik
More information