Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Size: px
Start display at page:

Download "Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes"

Transcription

1 Die Kandelaar 10 April 2016 NG Gem Universitas-Wes Telefoon en faks: Finansies KANTOORURE: Maandag, Dinsdag, Donderdag en Vrydag: 08:00 tot 13:00 Woensdag: 08:00 tot 10:00 en 12:00 tot 13:00 Sondae: Net na die erediens tot 10:30 of tot die laaste persoon gehelp is Bankbesonderhede: NG Gemeente Universitas-Wes, Absa-Bank, Reknr: , Bankkode: E-pos: WEBADRES: / nguniversitaswes ROOIKERK-EREDIENSTE Vandag DAG VAN DANKSEGGING EN VEROOT MOEDIGING 09:00 Mias (Proefpreek) Prof P Verster verteenwoordig die Teologiese Fakulteit. Teks: Galasiërs 3:19-29 Tema: Grense vs die Kruis - Vriendskappe in Christus Deurkollekte: Gemeentelike Ondersteunings- en Uitbreidingsfonds 09:00 Baba-, Peuter- en Kinderkerk. 10:15 Juniorjeug-Omgeegroep 16:45 Seniorjeug-Omgeegroep 18:00 Dr Carel - NAGMAAL - Dieperdelfdiens Leiersbevestiging Bekendstelling van teologiese studente Teks: Efesiërs 4 Tema: 3xB s Volgende Sondag 09:00 Dr Roelf Lindeque (Dr Carel by Stilwees-retraite op Menuha) 18:00 Dr Carel 1 Soulfood-Koffiebediening Ons nooi die hele gemeente, nuwe lidmate en besoekers vir ʼn lekker koppie tee/koffie na die eredienste in die Soulfood-Koffiekamer. NUWE LIDMATE Alle nuwe lidmate wat van November 2015 by die Rooikerk ingeskakel het, word hartlik uitgenooi na die nuwelidmate-tee vanoggend, direk na die oggenddiens. Hoop ons sien julle almal daar. Dr. Carel sal met verlof wees van 12 tot 14 April. Ingeval u 'n leraar benodig, skakel asb met Mias Nortier.

2 . VERJAARSDAE HIERDIE WEEK BAIE GELUK AAN 10 Apr. Johannes Moolman 6jr Lize Pretorius Apr. Jacques de Villiers Martin Gouws Tiné Kruger Marlena le Roux Marié Meyer Victor Reyneke Hennie van Aswegen Apr, Jaco Calitz Martie Esterhuyse Lisa Ferreira 5jr 13 Apr. Ria Koen Roelf Reyneke (jr) Rudolph van Rooyen 12jr 14 Apr. Nicoleen de Bruyn Erhard J v Rensburg Suezette Opperman Herman Pretorius Steyn van Aswegen Apr. Thomas Muller Nicole v d Merwe 5jr 16 Apr. Clarissa Nel Morne v Schalkwyk Peet Weideman SIEKES Bid asseblief vir die volgende siek persone en ondersteun hulle so. Janna Gunter, Olievenplaat, DE BRUG, word Dinsdag geopereer om 'n membraan op haar retina te verwyder. Elize Sevenster, Wekkie Saaimanstr 15, het 'n rugoperasie ondergaan in Rosepark-Hospitaal Hester Weideman, Boersmastr 65, , het 'n rugoperasie in MediClinic ondergaan. Ben Groenewald, Ryno Kriellaan 123, , sterk tuis aan na ʼn hartomleiding. Alet Hanekom [Esterhuizen], De la Cornilierrestr 33, , is tuis en ons vra voorbidding vir haar en Dirk Thelma Crous, Siesta-Aftreeoord, se toestand is nog onveranderd. Opleiding vir Diensgroepe in die gebruik van die webtuiste asook in die oplaai van inligting en foto s. Wanneer: Sondag 17 en 24 April na die erediens. Waar: In die Rooikerkkerksaal. U kry ʼn handleiding by. 2

3 DIENSGELEENTHEDE Mei-maand is altyd breimaand in die Rooikerk!!!!!! Haal solank die breipenne en wol uit, want ons wil graag vanjaar 100 paar slaapsokkies brei - en dit dan uitdeel aan al die persone by die projekte waarby ons betrokke is. Ons benodig ook dringend 'n koördineerder vir ons Breiprojek. Enige persoon wat ons met hierdie taak kan help, skakel Linda asb. : ooooooooooooooooo Omdat ons nooit die eindpunt van God se genade moet wees nie, maar dit altyd moet aangee aan ander... het ek die vrymoedigheid om te vra vir julle hulp om ander wat nie so bevoorreg is nie, se lewe beter te maak. Die volgende word dringend benodig: 1 x dubbelbed, enkelbedlakens, gordyne, potte en banke of stoele. Indien jy kan help, kontak Linda asb.: Dit word BAIE waardeer. ooooooooooooooooo Daar word dringend gesoek na n persoon wat geroepe voel om die verversings te koördineer tydens begrafnisse. Skakel gerus met dr Carel of Riana hieroor. 40 DAE-VELDTOG vanaf 14 AUG 25 SEPT 2016 Die 40 DAE-VELDTOG word weer beplan vir Enige persoon wat graag wil deel wees van die beplanning van die veldtog, is welkom om Steyn van Aswegen ( ) te kontak. 3

4 Diensgroep vir Drama en Kuns Enige persoon, jonk en oud, wat n liefde vir die kunste het, is welkom om te kom deel word van die Diensgroep vir Drama en Kuns. Ons beplan n wonderlike kunsuitstalling vir Pinkster. Enigeen is welkom om my te kontak indien jy wil uitstal óf dalk weet van iemand wat sal wil uitstal óf indien jy wil betrokke raak by die diensgroep. Die diensgroep vir drama en kuns vergader Dinsdag 12 April 2016 om 18:00 in die koffiekroeg. Kontak Carin van Biljon by Rooikerk-Dagboek April 2016 DIENSGROEPVERGADERINGS 11 April 17:30 Eiendomme 18:00 Liturgie en Musiek 18:00 Ondersteuning 18:00 Gestuurdheid 19:00 Tegnies 12 April 18:00 Jeug 18:00 Drama en Kuns 14 April 18:00 Finansies 15 April DIENSGROEPLEIERS: DIEN DIENSGROEPVERSLAE IN... GROOOOOOOOOT ASSEBLIEF Apr Water- en Lewekonferensie by Gariepdam April STILWEES-RETRAITE op Menuha. Kontak Carel of die kerkkantoor as jy wil saamgaan. Sluitingsdatum is Maandag 11 April 2016 om 13:00 17 April 17 April Ringsitting insake Dieselfdegeslagverhoudings. Voorbidding asseblief 22 April Vrouediens-herfsaand. Navrae kantoor April Streekbyeenkoms aangebied deur die NG Kerk in die Vrystaat oor dieselfdegeslagverhoudings Dit word aangebied by NG Universitas-Wes. Meer inligting volgende week! Lidmate is welkom! 30 April: Josua Movement se teetuin (sien elders) 4

5 SENIOR JEUGKAMP (BAIE BELANGRIKE INLIGTING) Ons is reeds besig om te reël aan die 2016-Pluskamp (senior jeugkamp) en dit beloof om 'n besonderse ervaring te wees. Die kamp is van 26 Junie tot 1 Julie 2016 by Life Adventures, Parys ( Ons benodig ekstra geld om al die kampuitgawes te dek en daarom hou ons elke Sondag van nou tot net voor die kamp verkopings ná die oggenddienste. Sou daar enigiets oorbly ná die oggenddiens, sal dit ook na die aanddiens te koop aangebied word. Indien jy 'n bykomende addisionele bydrae wil maak of 'n kind wil borg, kontak Elretha gerus vir meer inligting (elretha@gmail.com / ). Jeuggroete van die Plus-span! 40 DAE-VELDTOG 14 AUG 25 SEPT 2016 Die 40 DAE-VELDTOG word weer beplan vir Enige persoon wat graag wil deel wees van die beplanning van die veldtog, is welkom om Steyn van Aswegen ( ) te kontak. Gebedsbediening Ons loof en dank die Here vir die milde reën. Bid asb vir die taakspan rakende Dieselfdegeslagverhoudings. Vra asb vir insig, onderskeidingsvermoë en wysheid. Bid asb vir Lourens en Gerda Scheepers wat wag op die Here om te hoor wat is die pad vorentoe. Hilda "Bydraes vir ons Rooikerk se karwag, Johan Lange, kan gerus ingegooi word in die houtkissies by die deure." Het iemand dalk ʼn MP3-speler ("player") wat nog in ʼn goeie toestand is, maar wat rondlê en nie meer gebruik word nie? Ons wil graag vir ons karwag, Johan Lange, die eredienste opneem en vir hom gee om te luister omdat hy elke Sondag werk. Kontak Lisma Liebenberg by

6 Goeie raad: Raadpleeg gerus vorige uitgawes van Die Kandelaar. Ons kan nie alles elke week herhaal nie. Hartlik welkom in ons erediens vanoggend! Ons teksvers vandag is Lukas 12: 7. Ons tema is die volgende: Ons waarde vir God bring ewigdurende vreugde in plaas van vrees. Jy kan jou eie waarde bepaal. Volgens jou maatstawwe. Ander beoordeel jou natuurlik ook. Elkeen van ons het sy eie liniaal waarmee hy meet. Die vraag is met watter liniaal meet ons onsself en ander mense. In dit met ons eie liniaal (wat soms baie krom en skeef is) of God se liniaal? Dit is jammer dat mense so maklik oordeel en veroordeel met eie krom en skewe meetinstrumente. Dit is onnodig. Gaan maak seker wat jy en ander mense in God se oë werd is. Dit sal jou waardebepalings radikaal verander en jou lewe verander. 6

7 Ons Pinksteronderwerpe 2016 in die maand van Mei. Hierdie Pinkster wat begin met ons diens op Hemelvaart, Donderdag 5 Mei (15:00), behels ook die volgende datums: Sondag 8 Mei, Maandag 9 Mei tot en met Donderdag 12 Mei (alle dienste in die week om 15:00), en ook Sondag 15 Mei (alle dienste op Sondae 09:30). Ons oorkoepelende tema hierdie jaar handel oor die betekenis van die van Jesus Christus. Ons gaan dan by ses geleenthede vra wat die handelsmerk van die Christendom, die kruis van Jesus, beteken. Met ander woorde die vraag: Wát bemark die kerk as die kruis sy handelsmerk is? 1 KORINTIËRS 1:18 praat byvoorbeeld van die boodskap van die kruis van Christus, wat wel onsin is vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, die krag van God is. Kolossense 1:20 verbind die kruis dan byvoorbeeld aan vrede en versoening. VERJAARSDAE HIERDIE WEEK -- BAIE GELUK AAN 10 Apr. Jennine Snyman Striata Apr. Giel de Jager Striata Dina Malan Striata Lourie van Niekerk Striata Apr. Roelf van Aarde Striata Apr. Christie Pretorius Striata Apr. Sarie Greeff Striata 53A (95 jr) Joe Huisamen Striata

8 Ons verdere dienste en byeenkomste vir April is soos volg Week 1 Week 2 Week 3 17 April: Dr Johan vd Westhuizen Striata-Erediens en dr Roelf Rooikerk- Erediens 19 April: Dr Roelf Saalbybelstudie. 20 April: Dr Roelf Wyk 10 in die saal. 10 April: Dr Roelf Erediens 12 April: Dr Roelf Saalbybelstudie om 10:00 en wyk 12 om 15: April: Dr Roelf Wyk 13 om 15: April: Dr Roelf Wyk 14 om 15:30 24 April: Dr Roelf Erediens Dinsdag 26 April: Geen Saalbybelstudie nie. Woensdag 27 April: Vryheidsdag. ONS SIEKES Phillis van Zyl is ernstig siek in die Versorgingseenheid. Voeg vir Gerty Steyn (VE) by by die siekes. Bid spesiaal ook vir hulle. Kooroefening om 16:00 in die saal. Die koor wag vir nuwe lede! Passiespel van Fichardt Park Primêre Skool in die Sand du Plessis Teater Datum: 13 April. Tyd 9:00. Bussie vertrek 8:15 vanaf Striata. Geen toegangsfooie. Name asseblief gedurende Maandagoggend by Striatakantoor. Kontakpersoon: Elza Krantz ( )." 8

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 22 Mei 2016 15 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles

Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles HARTLIK WELKOM! Ons almal saam in diens van JESUS CHRISTUS oral, altyd en in alles HARTKLOP Moedersdag... ma, ek skryf vir jou n gedig sonder fênsie leestekens sonder woorde wat rym sonder bywoorde net

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie Dagboek Vandag 10 Junie Donderdag 14 Junie Vrydag 15 Junie Sondag 17 Junie Deurkollekte: Debutate Jeugsorg Skinkbeurt : Wyke S78 en N15 Bybelstudie 09:00 06:00 Vroegoggend Volgelinge Deurkollekte: Londen

More information

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE VERJAARSDAE 6 TOT 12 FEBRUARIE 2011 02/06 CARLA PRETORIUS CONCERTO PARK 107 Blok 4 02/06 JOHAN LANDMAN SMUTSLN 254 Blok 1 02/07 WILHELM MEISSNER PRIDE OF INDIA 4821B Blok 2 02/07 MINETTE PIENAAR VAN RIEBEECKLN

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER Hartklop van die NG Gemeente Onrusrivier 22 MEI 2016 Wees Lig! HARTLIK WELKOM Pinkster 2016 het ons opgeroep om nie meelopers nie, maar dissipels te wees. Pinkster 2016 het ons opgeroep om met groter vrymoedigheid

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 Waterkruik JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013 EREDIENS VANDAG Dr. Douw is tot Woensdag in Wallis waar hy en ds Malan van Rhyn die konferensie van die ICRC namens ons kerkverband bywoon. (Kyk berig hieronder)

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons Jaargang 3 #22 09:30 Oggenddiens Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons 29 Junie 2014 Sing: Ps 118-1: 12,13 Wetlesing: Gal 2:16 Geloofsbelydenis van Nicea Sing: Ps 31-1:

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Jaargang 5 #5 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 7 Februarie 2016 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort Ps 33-1:1,5,6 Ps

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens Jaargang 1 #30 Kontak ons 09:30 Oggenddiens Kerkkantoor 018-297-4843 (tel) 086-750-5339 (faks) e-pos: gkbult@gmail.com webblad: www.gkpotchbult.co.za 21 Oktober 2012 11:30 English Service Rev Willem Steyn

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 25 Julie 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend VERJAARSDAE : 25 TOT 31 JULIE 2010 07/25 REINERT VAN RENSBURG VAN RIEBEECKLN 59 Blok 3 07/25 TANYA RAS VAN RIEBEECKLN 87B Blok 3 07/26 BEATRIX SWANEPOEL VAN RIEBEECKLN 193B. Blok 2 07/26 RINA PRETORIUS

More information

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON 1 13 Januarie 2019 Jaargang 37 Nommer 01 GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON www.gklyttelton.org.za ONS EREDIENSTE VANDAG Ons Gemeente wil graag Ds. Casper Breed van harte bedank vir sy onbaatsugtige diens hier

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG, 22 AUGUSTUS Sakelys : Kerkraadsvergadering 09:00

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie. 2019 ons Jubeljaar Vir 50 jaar saam op pad Vanjaar word Helderberg Gemeente 50 jaar oud; nee, anders gestel: Vir 50 jaar loop die Here n pad met ons. Soos Israel van ouds kondig ons ook die Jubeljaar aan.

More information

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe

iederark POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING Inhoudsopgawe 23 November 2014 iederark Uitgawe 42/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Jaargang 6 #15 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 14 Mei 2017 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om vanuit jou verhouding met God, jou naaste (al is dit jou vyand) lief te

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017 Waterkruik JAARGANG 54 NO 27 16 Julie 2017 EREDIENSTE VANDAG EN VOLGENDE SONDAG Dr. Douw is in Kanada as afgevaardigde van die GKSA by die International Conference of Reformed Churches (ICRC) wat vergader

More information

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos NG Gemeente Meyerspark Maart 2014 - Jaargang 11 Uitgawe 2 Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos Geloof weet uiteindelik dat Jesus jou vrymaak. Om Hom te kan volg. Gebed: Ek glo ook, Here! Help

More information

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra.

IEDERARK NG KERK MIEDERPARK. Wat gebeur DV die volgende week. As jy een ware vriend het, het jy meer as waarvoor jy ooit kon vra. IEDERARK NG KERK MIEDERPARK Wat gebeur DV die volgende week. Sondag 27 Oktober Maandag 28 Oktober Dinsdag 29 Oktober Woensdag 30 Oktober Donderdag 31 Oktober Vrydag 1 November Saterdag 2 November Erediens

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5 29 September 2013 OGGENDDIENS: Ds Karel Skriflesing: Efesiërs 2:11-22 Teks: Efesiërs 2:16 Tema: Christus maak ons één nuwe mensheid en versoen ons só met God! Vooraf sang Lied 428:1, 2, 4 Ontmoetingsdiens

More information

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP

More information

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING Inleiding BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING Om spesiaal te fokus op die skepping in ons eredienste is n navolging van eeue oue tradisies in die Christelike godsdiens. Die geweldige ekologiese

More information

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie? Op pad met Helderstem www.nghelder.co.za - 021 851 5582 - kommunikasie@nghelder.co.za Al jubelend gaan ons die Jubeljaar in. Ons gemeente word 50 en ons weet ons God wat was, en is sal ook die toekoms

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

die ArtKat Jaar program

die ArtKat Jaar program die ArtKat Augustus 2009 Uitgawe 3 van 2009 Liewe Artkat studente en vriende, Die Hanswors, Harlekyn, Pierrot of Fool het nog altyd die verbeelding aangegryp. Kortom skeer hy oënskynlik gek en neem die

More information

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Maand-Krant FEBRUARIE 2013 JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS Om getuienis van Jesus Christus te wees is baie meer as net vertel DIT IS ONS HELE LEWE. Ons is boodskap en boodskapper.

More information

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER deur CONRAD JOHAN STEYN voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad MA (Teologie) in die FAKULTEIT

More information

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry! Stad sonder mure n Toneel deur Theo de Jager Faan Louw, suksesvolle ginekoloog Bart Kruger, voormalige Blou Bul-flank, in n rystoel In Bart se woonkamer, matig luuks. Faan stoot die voordeur toe. Faan:

More information

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel: Rietfluit Rietvallei se kwartaallikse deuntjie Deel 2 van 2 Kommunikasie in die huwelik Profiel: DEUR DELEEN KORNELIUS Dirk en Marlene Maree het in 1974 op skool ontmoet en is 5 jaar later getroud. As

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER Inhoud / Index Tydsduur van die glyskuif is slegs 4 min. 48 sek. Dankie aan u wat die tyd neem om dit deur te lees The timeframe of the slideshow is only

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

Maand-Krant OKTOBER 2013

Maand-Krant OKTOBER 2013 Maand-Krant OKTOBER 2013 VERSLAG NA STUDIEVERLOF WILHELM LEUSCHNER DISSIPELSKAP Beeld: Ek stuur my kinders elke week vir tennisles. Ek, as pa, betaal iemand om hulle te leer tennis speel. My verwagting

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet

More information

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING

POTCHEFSTROOMSE MANNEKOOR KERSSANGUITVOERING 16 November 2014 iederark Uitgawe 41/2014 Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 0794951836 Webwerf

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Hart & Hand Uit Hom, deur Hom en tot Hom Baie welkom Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof Oggenddiens Is Jesus regtig Koning? Fanie van der Schyff Een koerant, een nuusuitsending...

More information

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23

Woord vir die week. Boodskap Matteus 13:1-9 ; 18-23 Weekprogram Sondag 13 Januarie Inskrywing van katkisante 09:00 Ds. Karlien van Wyk Deuroffer: Straatwerk 18:30 Caritasdiens- Ds. Heerden van Niekerk Maandag 14 Januarie 20:00 Mannebybelstudie 18:30 Eiendomme

More information

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 21 SEPTEMBER 2014 Hartlik welkom in die erediens vanoggend Webtuiste: www.lytteltonoos.org.za SONDAG 21 September Vyftiende Sondag in Koninkrykstyd Deurkollekte

More information

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende

More information

Koue voorspel vir die naweek

Koue voorspel vir die naweek Korrel vermengde kunsmis Vloeibare helder oplossings Grondontledings Presisie boerdery ontledings If it is not in the Heilbron Herald, it is only a rumour. WEEK 30 Deel 109 www.heilbronherald.co.za VRYDAG

More information

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha

Maand-Krant OKTOBER sommer nie. Tog weet meeste van ons (Christene, EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha Maand-Krant OKTOBER 2015 EERS VOLG, DAN VERSTAAN: deur Roedolf Botha (Uit: E-Kerk, My Wêreld Nuusbrief) Die wetenskaplike vra vir die predikant aangaande sy geloof in God: How do you know that you re not

More information

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22 moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

September Na God se hart...

September Na God se hart... September 2017 Na God se hart... Wees n Ester, sterk en dapper genoeg om vir die waarheid op te staan. Wees n Rut, lojaal in al jou verhoudings, gee die ekstra tree en moenie moeg word wanneer dinge moeilik

More information

Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag Maandag, 27 Augustus Dinsdag, 28 Augustus Woensdag, 29 Augustus Donderdag, 30 Augustus

Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag Maandag, 27 Augustus Dinsdag, 28 Augustus Woensdag, 29 Augustus Donderdag, 30 Augustus Weekprogram Sondag, 26 Augustus Bybelsondag 09:00 Ds. Wouter van Velden Deuroffer: Bybelverspreidingsfonds 18:00 Tienerkerk - Ds. Wouter van Velden 18:30 Caritasdiens - Ds. Heerden van Niekerk Maandag,

More information

e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar

e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar e-hervormer Weeklikse nuusbrief met kommunikasie en kommentaar 12 Februarie 2009 Jaargang 2 Uitgawe 2 In hierdie uitgawe Voorblad Beroepe en standplase Predikante en gemeentes Ander nuus Kommentaar Advertensies

More information

Edgehog

Edgehog The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Jaargang 5 #35 Nuusbrief van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom die Bult 23 Oktober 2016 09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens Ds Fanie Coetzee Tema: Om die kwaad aan die oordeel van God oor te laat en steeds

More information

N SPESIALE LIED VIR REFORMASIE

N SPESIALE LIED VIR REFORMASIE Jaar 15 - Uitgawe 11 Kontak ons: kerkinfo@ngkvs.co.za www.ngkerkvrystaat.co.za PAAS-UITGAWE 31 Maart 2017 1. N SPESIALE LIED VIR REFORMASIE 500: Die 500-jarige herdenking van die begin van die Reformasie,

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK Acta Theologica 2010:2 L. Lovell & G.A. Lotter WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK WELLNESS MINISTRY BY AFM PASTORS IN AN URBAN CONTEXT: AN EXPLORATORY

More information