CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

Size: px
Start display at page:

Download "CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:"

Transcription

1 HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: Faks/Fax: Datum/Date: 01/08/2012 NR 7/2012 Geagte Ouers/Voog(de) Dear Parents/Guardian(s) TOP TEN ACHIEVERS 2 nd TERM: CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: GRADE 12 GRADE 11 GRADE 10 GRADE 9 GRADE 8 1 Anchen Erasmus 2 Toshka Barnardo 3 Bianca Liebenberg Zoey Willemse Alichia Kapp Danica Loock Judi van Eeden Mariska Stolk Anja Kuyler Danaé Bouwer Danelle Stroebel Mignon Voges Nina Dippenaar Helene Greyling Tamarin van Rensburg 4 Kim Harris Karel Prinsloo Lize Marié Coetzee Marcélle Jacobs Danielle D Assonville 5 Cornelius Greyling 6 Elzaan van Eeden 7 Carl Barnard Christene du Toit Chris Hattingh Jaco Momberg Soerien Swanepoel Dannika Didloff Mikhail Goulding Shana Brown Klara Lategan Gabrielle Welgemoed Simoné Schafer 8 Reino Fouché Stefanie Conradie Mieke Gerber Nichole Green 9 Jade-Chloé van Deventer Elzaan Goosen Talita Booyens Johan Senekal Simoné Ferreira Chanté Herselman Kayla Crouse Matthys Keyter Megan Hobbs 10 Roelien Cara Schultz Amoré Gerber Lishka Anderson Redelinghuys PADWEDLOOP: Jamie-Lee Schlemmer het aan die Clover 10km Milk Run deelgeneem en die 1ste plek behaal in die junior afdeling.

2 BIATHLE: Jamie-Lee Schlemmer was included in the NMB Biathle team as well as the EC Team. The NMB athletes won top National Awards 2012 at Sampa Gala Evening. Jamie-Lee won gold at SA Biathle Champs 2012 and was included in the SA Team for Dubai in November 2012 for World Championships! SA STOEIKAMPIOENSKAPPE: Heinrich Scholtz is genooi om deel te neem aan die SA Kuskampioenskappe en die SA Jeug kampioenskappe. NETBALL: Tanya Strydom, Danica Loock and Steffany Wait were included in the East Cape Academy Netball Talent Identification Programme. OP KINDERKOOR : Rachell Barnard en Jané de Wet is genooi om deel te neem aan die Internasionale toer na Switserland, Oostenryk en Duitsland. BALLET: Celine Pretorius received the Level 2 Award in Graded Examination in Dance: Grade 5 (Ballet) with distinction. PERSONEEL: Me Bezuidenhout het as lid van die OP span aan die SA Kegelbal kompetisie deelgeneem en die volgende ontvang: Goue medalje vir vrouens dubbels, Silwer medalje vir 4-man span en 4de plek van die vrouens. Me Theresa Prince was selected to officiate as umpire, in Melbourne, Australia, Auckland and Christchurch, New Zealand for the Australian Netball Diamonds vs New Zealand Silver Ferns test series. POLOCROSSE: Chelsea McDonald was a member of the SA u/16a team which won the series against Ireland 3-0. The SA players were acknowledged for their professionalism both on and off the field. Chelsea was named Best Junior Lady Player after the 2nd Test. The SA players did extremely well as they played on horses loaned to them by the Irish and in conditions with which they are totally unfamiliar. FIETSRY: (Friendly City Cycling Club) Tiaan Barnard het aan n Tydwedren deelgeneem en derde geëindig en n brons medalje ontvang. In die padresieswedren het hy 2de geëindig en n silwer medalje ontvang. GTTPSA TRAVEL WRITING COMPETITION (TOURISM): Mercy Kannemeyer won a National Travel Writing Competition. Her article Secret Trails of my Country will be published on the GTTPSA Website and she will receive a cash prize and certificate. VROUE KRIEKET: Mieke de Ridder is aangewys as die beste junior krieketspeler van die jaar by Old Grey. Sy is ook die eerste meisie wat dié trofee ontvang. BINNENSHUISE KRIEKET: Mieke de Ridder is ook gekies vir die 0/16 SAspan.

3 GEMEENSKAPSDIENS: Lizelle Bothma het die tweede plek behaal in die Miss High Heels 4 Horns Eastern Cape % van die geld wat ingesamel is gaan vir die Mission Rhino projek en 50% vir MTR Smit Kinderoord. DEEP SEA ANGLING: Dannika Didloff received (for the second time) the prize for Top Junior (2011/2012) at the Port Elizabeth Deep Sea Angling Club. GHOLF: Nomads Junior Meesters: Miede de Ridder o/19 dogters - 3de plek. Rushane Peters o/17 seuns - 1ste plek. Jacques Smith o/15 seuns - 1ste plek. Jacques is ook gekies vir die OP o/19 Seunspan. Rushane vir OP /17 Seunspan en Mieke vir OP Vroue Gholf. Meriete orde OP Junior Gholf o/17, uit n ranglys van 48 kandidate: Jacques Smith 1ste, Rushane Peters 3de, Stefan Smith 11de en Clint Leander 26ste. Mieke het aan die Glacier Junior Ope Gholf toernooi deelgeneem en die B-afdeling gewen. BROODJIE-PROJEK U is welkom om vir mev Martie Visser te kontak ( ) sou u ook wou deelneem aan genoemde projek, waardeur behoeftige leerders toebroodjies kry. Baie dankie aan almal wat bygedra het tot hierdie projek en dit tot dusver ondersteun het. MA S WAT OMGEE Dankie vir die gebedsessies wat gehou word. Ons kry pragtige terugvoering en dit beteken vir ons baie! Indien enige ouer/vriend by hierdie groepie wil aansluit, hulle kom op n Maandag oggend 07:30 in die Malherbietlokaal bymekaar. CROSS COUNTRY EVENT DAY DATE VENUE EP CHAMPS Sat 11 Aug St Albans

4 RUGBY: SPAN DF vs Otto du Plessis 1ste Verloor de Verloor de Verloor 3-26 o/15 Verloor o/14 Verloor UITSLAE HOKKIE: SPAN DF vs Otto du Plessis 1ste Verloor 0-1 2de Gelykop 0-0 0/16B Verloor 0-4 o/16a Verloor 0-3 o/14 Verloor 0-3 SKAAK: DF vs Brandwag: verloor 0-7 NETBAL: SPAN DF vs Otto du Plessis 14A Verloor B Verloor A Wen B Wen C Wen A Wen B Verloor C Verloor 14-6 TENNIS: DF vs VP: gelykop 5 elk Jaco Momberg en Cheswin Lottering het hul wedstryde gewen. DF vs Framesby DF vs Westering MUURBAL Verloor 5-10 Ruan van den Heever (Gr10) en Ramphart Mc Gregor het hul wedstryde gewen. Verloor Ramphart Mc Gregor en Jonathan van Eeden het hul wedstryde gewen. CROSS COUNTRY Girls u/16 Girls u/14 Boys u/19 Jamie-Lee Schlemmer Tamarin van Rensburg Reinardt Herselman 4th League Gelvandale 1st 5th 7th

5 BELANGRIKE DATUMS - 3DE KWARTAAL IMPORTANT DATES - 3 RD TERM AUGUST 1-2 Malherbiet Beauty Pageant practice. Bible quiz. 2 Ballroom 16:30-17:30. 3 DFMSC Bring & Braai Roets Hall 18:30. (All educators, parents, learners, friends & family invited) 4 VP (H) Hockey/Netball/Rugby 6 Malherbiet Beauty Pageant practice. RCL nominations. PTA meeting 18:30 Staff room. 7 Malherbiet Beauty Pageant practice. RCL election 8 RCL nomination leaders 9-11 ATKV - teen regional festival scene 9 WOMEN S DAY 10 SCHOOL HOLIDAY 13 & 14 Malherbiet Beauty Pageant Practise. SRC nominations. 15 Malherbiet Beauty Pageant practice 16 & 17 ATKV - Redenaars final. 16 Malherbiet Beauty Pageant tech. practice. Rehearsal. Ballroom 16:30-17:30. Vote SRC. Language day ATKV. 17 Malherbiet Beauty Pageant dress rehearsal 18 MALHERBIET BEAUTY PAGEANT / MR HEINZ DF COMPETITION. Andrew Rabie (A) Hockey/netball/rugby. ATKV - Debat final 20 Announcement of final list - SRC 21 Circus SRC 22 Vote SRC 23 Ballroom 16:30-17:30. Announcement SRC. GR 12 EXAMS START 24 Announcement of Student Leaders 27 Announcement of Library Prefects 30 Ballroom 16:30-17:30. Sports day 31 Spring Civvie-day SEPTEMBER 1 DFMOK - VERMAAKAAND: THYS DIE BOSVELDKLONG. 2-6 ATKV - Tienertoneel finaal 3 OOV Verg. Personeelkamer 18:30 4 ATKV Afr Junior Olimpiade Eksamendatum 6 Baldans 16:30-17:30. Skoonmaakdag. 7-9 LLR Kamp 13 Baldans 16:30-17: Toetsreeks begin 20 Baldans 16:30-17:30 24 ERFENISDAG 27 Baldans 16:30-17:30 28 SKOLE SLUIT. Matriekdans OCTOBER NB: 15 - Budget meeting Parents/Begrotingsvergadering met Ouers

6 AUGUSTUS: DFM RUGBY & NETBALL Burgersdorp (H) o/16a & 0/19A Netball 4 Victoria Park (H) Rugby Netball 14 Nico Malan (A) Netball 18 Andrew Rabie (A) Rugby Netball MUURBAL WEDSTRYDE TYD: 14:15 (VRYDAE) DATUM PLEK BAAN 3 Augustus Alexander Road DF Westview 17 Augustus DF - Sint Marks Tuis SKAAKLIGA RONDTE DATUM EERSTE SPAN 6 3 AUGUSTUS MUIR WEG 7 31 AUGUSTUS DANIEL PIENAAR TUIS Meisieshokkie wedstryde 2012 Datum Eerste T/W Tweede T/W O16A T/W O16B T/W O14 Beginners T/W span span (Moontlike wedstryde) 4 Aug VP T VP T VP T VP T VP T 18 Aug Andrew Rabie W Kirkwood T X X X MEISIES HOKKIE O/14 BEGINNERS SPAN 2012 Datum Vs T/W 8 Aug Pearson W 1st Team Boys Hockey U/16 Boys Hockey DATE OPPONENTS PLACE OPPONENTS PLACE 1 AUG ALEXANDER DF LINKSIDE WEST ROAD 8 AUG LAWSON DF NEWTON TECH DF BROWN 15 AUG LINKSIDE LINKSIDE WESTERING WESTERING

7 Beplan u dagboek vroegtydig vir die DF funksies in die 3 de kwartaal. Please plan your diary in advance to accommodate DF functions in the 3 rd term. Die doel van die DFMOK is om fondse te genereer om leerders by te staan in sport. / The purpose of the DFMSC is to generate funds to assist learners in sport. DIE DFMOK BIED AAN / DFMSC PRESENTS: N AAND SAAM MET THYS DIE BOS- VELDKLONG!! AN EVENING WITH THYS DIE BOS- VELDKLONG!! Datum/Date: 01/09/2012 Tyd/Time: 19:00 Venue: Hoërskool DF Malherbe High Koste/Cost: R120 p.p. met eie piekniekmandjie / with own picnic basket KONTANT KROEG BESKIKBAAR / CASH BAR AVAILABLE

8 VOORBLADNOOI/MR HEINZ DF 2012 Tickets will be available on 2 August at R65 per person, reserved seats, and R50 per person for unreserved seats. Come and enjoy a top production; one of a kind. Don t miss it!!! GOUE GEDAGTES Moenie te veel aandag gee aan titels nie Spits jou liewer toe op n liefdevolle verhouding ANONIEM TROFEë Ons versoek leerders om so gou moontlik (nie later as 21 Augustus nie) trofeë terug te besorg. Dit is weer een van die dae prysuitdeling! Dankie vir u aandag DF Groete P. HAUMAN SKOOLHOOF

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. 4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae

More information

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Finansies / Finances

Finansies / Finances Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 9/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die jaar is nou regtig in sy laaste stuiptrekkinge. Die graad 12 s se eksamen is verby die halfpadmerk en ons interne eksamen

More information

Spelling our way to a lot of prizes

Spelling our way to a lot of prizes SEPTEMBER 2018 KWARTAAL 3 TERM Spelling our way to a lot of prizes This year, the annual Spelling Olympiad, had a great build-up! The learners received brain teaser activities in the weeks leading up to

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie

More information

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n

More information

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number Gold Results 1 635 1 Marais Jnr Stephanus Francois Men Gold 2 659 9 Van der Wath Johannes Gert Senior 50-59 Gold 822 3 634 3 Marais Nicolaas J Men Gold 716 4 952 12 Loubser Johan Gerhard Men Gold 706 5

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 1. Inleiding En so is nog n genade jaar vir Hoërskool Fichardtpark, sy personeel, leerlinge en ouers verby. n Jaar waarin ons Hemelse Vader ons gedra het en ons

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 25 21 Augustus 2014 ATKV-REDENAARS: NASIONALE KAMPIOEN! Pieter le Roux het op 14 Augustus geskiedenis

More information

Laerskool Gene Louw Primary

Laerskool Gene Louw Primary Laerskool Gene Louw Primary Jaarverslag / Annual Report 2016 1 1. FOREWORD This report is to inform you of all the activities which have taken place during the course of the year. Far more detail is given

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 IN THIS ISSUE TIE 4 Oklahoma! 7 Krieket 17 SRC 2019, p. 13 2 Universiteit van Pretoria Wiskunde-olimpiade n Paar van ons leerders het

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

14/2016 Schalk Reynders HOOF

14/2016 Schalk Reynders HOOF 14/2016 Liewe Ouers Aan die einde van die Tuks Skolereeks kan ons net n oomblik asem skep voordat ons normale ligas begin. Baie geluk aan ons leerlinge en afrigters wat uitsonderlik presteer het in dié

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 05/2015

More information

Laerskool Gene Louw Primary. Hannah Enslin 5E3

Laerskool Gene Louw Primary. Hannah Enslin 5E3 Laerskool Gene Louw Primary Hannah Enslin 5E3 Jaarverslag / Annual Report 2017 1. FOREWORD The past number of years we have seen the school s enrolment increase. At present we have 1730 learners at our

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 20 20 Julie 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Hartlike welkom aan een en elk. Mag die derde kwartaal vir almal n aangename

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

PROGRAMME PROGRAM. 1 WELCOME Mnr. Dirk Cronje VERWELKOMING. 3 SPORT AWARDS Mev. Lizelle Bekker SPORTTOEKENNINGS

PROGRAMME PROGRAM. 1 WELCOME Mnr. Dirk Cronje VERWELKOMING. 3 SPORT AWARDS Mev. Lizelle Bekker SPORTTOEKENNINGS PROGRAMME PROGRAM 1 WELCOME Mnr. Dirk Cronje VERWELKOMING 2 SCRIPTURE READING AND HYMN Rev. Jan Grobbelaar SKRIFLESING EN GESANG 3 SPORT AWARDS Mev. Lizelle Bekker SPORTTOEKENNINGS 4 CULTURAL AWARDS Mrs

More information

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 11/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en

More information

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01 Volume 1, Uitgawe 11/01 31 Maart 2011 De La Hayelaan, Bellville, Tel: 021 948 1801, Faks: 021 948 4140, general@bellvillehigh.co.za Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: SPORTDAE: 15/16 APRIL OUERAAND:

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.

Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het. 26 April 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug na die Aprilvakansie. n Spesiale verwelkoming aan n paar nuwe leerders en hul ouers mag julle verbondenheid aan ons skool n vervullende ervaring wees.

More information

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017 148 HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017 Master of Ceremonies, guests of honour, ladies and gentlemen, boys and girls, it an honour to report on the activities of Hopefield High School for the past year.

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE BULLE Weekbrief 31/2016 14 Oktober 2016 VERKOSE VRL: 2016/2017 Hoofdogter - Lené Nortje Hoofseun - Adriaan

More information

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 10 16 Maart 2015 In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie 1957 3 April 2015 BELANGRIKE

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van n besige

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Herman Byleveld. 25 Julie 2018 No Pa en Ma, raak intensioneel met jou gesin. Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal.

Herman Byleveld. 25 Julie 2018 No Pa en Ma, raak intensioneel met jou gesin. Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal. 25 Julie 2018 No. 480 Toetsreeksdatums vir die 3de Kwartaal Pa en Ma, raak intensioneel met jou gesin -Johan Smith Paulus skryf dat almal van ons met n spesifieke doel moet leef. Te veel mense laat hulle

More information

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling 19/2016 Liewe Ouers Daardie klein swart plastiek skopfietsies was altyd vir my die heel wonderlikste speelding wat n mens vir n kind kon gee. Ek het my keer op keer verwonder aan die spoed, behendigheid

More information

Annebelle Smit. Curriculum Vitae. ID Number: Cell number: +27 (0) address:

Annebelle Smit. Curriculum Vitae. ID Number: Cell number: +27 (0) address: Annebelle Smit Curriculum Vitae ID Number: 890518 0064 083 Cell number: +27 (0) 84 518 0589 Email address: brummerannebelle@yahoo.com TERTIARY QUALIFICATIONS PhD Degree, University of the Free State, July

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

Daar s n tsoenami op pad. bl. 2. PRG se son verrys in die Ooste

Daar s n tsoenami op pad. bl. 2. PRG se son verrys in die Ooste Concipio 260 Editions Daar s n tsoenami op pad. bl. 2 Uitgawe/Issue 266 Jaargang XIII 15 Mei 2015 PRG se son verrys in die Ooste Wenners van die O/18 Sanix World Youth Rugby Tournament in Fukuoka Foto:

More information

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren- www.ahmp.co.za Familie-oorlog -Maroné van Veijeren- Vir n verwonderde laerskooldogtertjie op Opedag klink die nuwe wêreld van hoërskool soos n idilliese eilandvakansiewegbreek. Die ontnugtering is groot

More information

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

10/2017 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 10/2017 Liewe Ouers In die deurmekaarste, gejaagde dag kom n mens soms op n blom af wat jou onverwags met skoonheid en geur oorrompel sodat jy vir n oomblik of twee moet talm om die wonder daarvan in te

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 BELANGRIKE DATUMS 23 25 April Juniortennis: Truida Kestelltoernooi (Bethlehem) 18

More information

Blou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016

Blou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016 BlueBulletin Blou Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016 Privaatsak X38 Kroonstad De Wet Nel Terrein Noordweg Tel. 056 212 533 Faks: 056 212 53 www.blouskool.co.za dwn@blouskool.co.za

More information

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 20/15 25 November 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Michelle Hendriks se pa is gisteroggend oorlede. Gerda de Jager se skoonma is onlangs oorlede en

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

THE ENASIOS Some of the Enasio Boys at Bobby s Beef Farm OSKAR ATHLETIC

THE ENASIOS Some of the Enasio Boys at Bobby s Beef Farm OSKAR ATHLETIC THE ENASIOS Some of the Enasio Boys at Bobby s Beef Farm OSKAR! Y9 student at Asquith Boys High Schools (ABHS), solidly build & 6.3 tall.! 2017 - Top grades in the Australian NAPLAN.! 2018 - Y10 & 15yo.

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

Laerskool KENRIDGE Primary School

Laerskool KENRIDGE Primary School Laerskool KENRIDGE Primary School Van Riebeecklaan / Van Riebeeck Avenue, KENRIDGE, 7550 Tel: 021 976 3046/7 Fax/Faks: 021 975 1312 www.kenridgeprimary.co.za Every child Every chance Every day Elke kind

More information

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 21/17 2017 08 07 Bemoediging is voedsel vir

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

3/2014 Annieka Moolman

3/2014 Annieka Moolman 3/2014 Ons meneer Manie is die meester van seremonies! En sý seremonies inspireer die volk! Verlede jaar, met ons skool se 50ste verjaardag, het mnr. Manie en mnr. Reynders die groot silwer Absolut Menlo

More information

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 OUERAANDE: GRAAD 1 TOT 3 Datum: Maandag, 25 Julie 2016 Tyd: 16:00-17:00 (Afsprake)

More information

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL SPORT Spesiale bylaag binne Soos amper elke jaar, sedert 1989, het Koshuis en Dorp mekaar weer in hokkie, rugby, krieket en gholf die stryd aangesê. Dorp het die hart

More information

2017/18 Werribee Devils VJBL Coach Appointments (Please note: coaches are named in alphabetical order & this list includes head & assistant coaches)

2017/18 Werribee Devils VJBL Coach Appointments (Please note: coaches are named in alphabetical order & this list includes head & assistant coaches) U/12 Boys Dean Black Jason Bryant o VJBL Representative Assistant Coach for Traralagon Damien Duke o 22 years coaching experience o Former Representative Player Altona & Werribee Mohamed Elhouli Trevor

More information

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl. HOËRSKOOL WATERKLOOF L I G G A A M H A R M O N I E S I E L klofiekan V E R S T A N D www.klofies.co.za admin@klofies.co.za UITGAWE 1 2017 Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 Rueben Weiss, Cindy van Bers, Mia

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 29 23 Oktober 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Die PoTTIEKANER Hoërskool Piet Potgieter APRIL 2014 Jaargang 34, Volume 1 Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Jana Kirchner In hierdie uitgawe... Waarom Noodhulp? 2 Potties wen R20 000!

More information

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018 Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 14 12 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons wens Tineke Schutte alles van die beste toe

More information

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information