WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

Size: px
Start display at page:

Download "WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE"

Transcription

1 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 20/15 25 November 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Michelle Hendriks se pa is gisteroggend oorlede. Gerda de Jager se skoonma is onlangs oorlede en gister begrawe. Die Tokkies dink aan die Hendrikse en De Jagers met die verlies van hulle geliefdes. Estelle Naude, Marianne Nagel en Nelleke du Toit se kinders het almal hulle grade verwerf. Baie geluk met julle kinders se mooi prestasies. Baie geluk Dian, eggenoot van Marida van Eeden het ook graad verwerf. Magda Prinsloo asook Piet en Gretchen van Wyk tree uit na baie jare onderwysdiens. Gretchen gaan volgende jaar nog tydelik by die skool wees totdat haar pos deur die onderwysdepartement gevul kan word. Mooi loop! Carmen Hawkesley verlaat die Tokkies aan die einde van die jaar. Sy het n pos aanvaar by Millstream Primary by die Hartbeespoortdam. Baie dankie vir die tydjie wat jy saam met die Tokkies spandeer het! Martie en Dawid Schoonwinkel se jongste seun, Ian, trou DV op 28 November. So ook trou Marianne en Wilhelm Nagel se dogter in die huwelik. Baie geluk! Baie geluk aan Willie Lubbe se seun, Dewald, wat gekies is vir die nasionale skaakspan. Die SAspan speel vanaf 6 Desember in Lusaka, Zambië in die Afrikakampioenskap. TOKKIES KRY RAPPORTE Die Tokkies kan op 9 Desember vanaf 07:30 tot 08:30 hulle goeie rapporte by hulle voogonderwysers kom kry. Indien uitstedig, moet n gefrankeerde koevert vir die voogonderwyser gegee word. Indien vriende die rapport kom kry, moet n toestemmingsbriefie ingehandig word. Rapporte wat nie afgehaal word nie, kan op die eerste skooldag volgende jaar by die admin gekry word. JAARPROGRAM VIR 2016 U kan gerus die skool se webblad en School Communicator raadpleeg vir die 2016 jaarprogram. Dit sal voordat die skool sluit, daarop beskikbaar wees. TOKKIE STERRE BY FUNKSIE

2 2 REDENAAR : LERISSA GREYLING WISSELTROFEE Maarten Jonker WOWSPELFEES WISSELTROFEE Martin Landman KULTUUR: POTCHEFSTROOM SKRYFBEHOEFTES WISSELTROFEE (SEUN) Jurgens Peters KULTUUR: JOHAN LE GRANGE WISSELTROFEE (DOGTER) Karla van Dyk ATLETIEK: NWUPUKKE HOë PRESTASIE INSTITUUT VIR SPORT (SEUN) Morné Stafford, Philip Botha, CP Kleynhans ATLETIEK: JACKIE VAN ROOYEN WISSELTROFEE (DOGTER) Mizelle Muller LANDLOOP: WILLIE LUBBE & ANNELIEN DE KOCK WISSELTROFEE Danielle Verster LANDLOOP: WILLIE LUBBE & ANNELIEN DE KOCK WISSELTROFEE Jonathan Immelman SKAAK: FINANCIAL TRAINING INSTITUTE Dewald Lubbe TENNIS: WOHNEN VERFSENTRUM WISSELTROFEE Liezel Muller TENNIS: WOHNEN VERFSENTRUM WISSELTROFEE Philip Botha NETBAL: ELSA JORDAAN WISSELTROFEE Jacqueline van Rooyen SWEM: J&J HUIDE, VELLE EN WOL WISSELTROFEE Alexia Delicado SWEM: J&J HUIDE, VELLE EN WOL WISSELTROFEE Theo Ferreira TWEEKAMP: SEEF EIENDOMME WISSELTROFEE Sunel Smit TWEEKAMP: SEEF EIENDOMME WISSELTROFEE Ryno Schutte HOKKIE: MARINDA DU TOIT WISSELTROFEE (DOGTER) Nicci Labuschagne HOKKIE: WEBS JOOSTE WISSELTROFEE (SEUN) Stefan Schoeman RUGBY: DALY AUTO WISSELTROFEE Almero Niemann KRIEKET: NWUPUKKE HOë PRESTASIE INSTITUUT VIR SPORT Philip Botha GHOLFWISSELTROFEE: Martin van Onselen AKADEMIESE PRESTASIE BO 85% VIR 4 JAAR: Izél Schoeman, Sunet Verhoef, Robert Scott, Liezel Muller, Leonore Lubbe, Gabriel Richards, Stefan Schoeman, Martin Landman, Annemarie Hoffman. ROTARIëRPRYS Jani Schmidt DIENSBAARHEID: TALISMANWISSELTROFEE VIR DIENSBAARHEID Francios Wiid ALGEMENE KENNISWISSELTROFEE Francois Wiid LEIERSKAP: NWU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE Morné Stafford LEIERSKAP: NWU SKOOL VIR REKENINGKUNDIGE WETENSKAPPE Liezel van der Westhuizen BRINKWISSELTROFEE VIR SPORTSEUN Philip Botha GOLDENWISSELTROFEE VIR SPORTDOGTER Ruandi van Dyk RUBEN JACOBS WISSELTROFEE VIR TOKKIE VAN DIE JAAR Lize van der Westhuizen SKOOLGELD VIR 2016 Tydens die laaste finansiële oueraand is die skoolgeld vir 2016 goedgekeur: Gr.1 tot 6: R6600 per kind vir die jaar Gr. 7: R9200 per kind vir die jaar (dit sluit die toer en afskeid in). MOOIRIVIER SE GHOLFSPELERS Gerald Sutton, Potchefstroom en die skool se gholforganiseerder skryf: Dit was ʼn goeie jaar vir Tokkie gholf. Ons het 12 leerders gehad wat aan die liga deelgeneem het en elke Tokkie het sommer baie blootstelling gekry. Ek wil elke ouer en borg bedank vir hul bydrae wat hulle gedurende die jaar gemaak het. Die volgende Tokkies het gholf gespeel: Marko de Witt, JohannEdric Holm, Michael Botha, Robert Scott, Wimpie Botha, Landré Gustafson, Martin van Onselen, Ruan Kruger, Darius Kruger, Franco van Dyk, LhuanDre Pretorius, Ruhan Joubert.

3 3 Die skool het 3 ligawedstryde gespeel teen Baillie Park en Dagbreek. Die wedstryde is gespeel by die gholfbane van Goldfields, Landbou Kollege en die Potchefstroom Buiteklub. Die Noordwes Finale is ook deur Mooirivier aangebied by die Potchefstroom Buiteklub op 2 November. Kompetisies 1. Interskole: Interskole vind plaas by Leopard Park in Mafikeng. Martin van Onselen en Wimpie Botha het 2de plek ontvang. 2. Super 12: Super 12 vind by Serengeti Golf and Wildlife Estate plaas. Michael Botha, Wimpie Botha, Martin van Onselen en Ruan Kruger het Tokkies verteenwoordig. Tokkies het algeheel 7de uit 19 skole geëindig. 3. Noordwes Finale: Finale vind in Potchefstroom plaas. Michael Botha, Wimpie Botha, Martin van Onselen, Ruan Kruger en Landre Gustafson het Tokkies verteenwoordig. Tokkies het algeheel 4de uit 14 skole geëindig. Martin van Onselen het algeheel 4de gekom en is ook verkies tot die Noordwes gholfspan. Mnr. Gerald Sutton is ook verkies om saam die span te gaan en as beampte by die kompetisie op te tree. Voornemende gholfspelers moet die skool se jaarprogram dophou vir 2016 se uitdagings! GLOTRON 2016 OUERS: Ons help U graag om die opwinding van nuwe skoolklere n werklikheid te maak!! Kom koop/bestel skoolklere met n opsie om te bêre koop. U kan betaal oor 2 maande. Vermy die Januarie terug skool toe chaos, en kom bestel betyds! NOVEMBER Donderdag 26 Eksamen begin vir Grondslagfase (gr. 1 3) Saterdag 28 Skaak: Laerskool Baillie Park Maandag 30 Opening: Benje Ouwencamp Voor: Gerda de Jager Buite: Gretchen van Wyk Tema van die week: Vasbyt, die einde is in sig! Snoepieleiers, skolierpatrollie en medialeiers: Groep 1 DESEMBER

4 4 Dinsdag 1 Woensdag 2 Eksamen eindig vir alle grade Skool sluit vir die Desembervakansie om 11:00 Donderdag 3 Vrydag 4 Grooteet: Verversinggroep 2 Maandag 7 Dinsdag 8 Karen Steenekamp verjaar Woensdag 9 Rapporte uit vanaf 07:30 08:30 Vrydag 11 Onderwysers beëindig werksaamhede vir die jaar Woensdag 16 Versoeningsdag Sondag 20 Erine Heyns verjaar Dinsdag 22 Ruben Jacobs verjaar Vrydag 25 Kersdag Saterdag 26 Gesinsdag Vriendelike groete R.G.B. Jacobs HOOF

5 5

6 6

7 7 GLOTRON Rivierstr. 34 H/v Rivier en Retiefstrate Telnr Selnr Kantoorure Maandae tot Vrydae 07:30 17:00 Saterdae: 08:00 12:00 Kaartfasiliteit beskikbaar

8 8 Personal Trainer by CX Fitness Vir spesiale aandag en 'n gebalanseerde oefenprogram kontak Christo by Jou mooi en gesonde lyf is net 'n oproep ver. Hoor van jou of kom sien my by die gym. WISKUNDE & ENGELS Opvoeding waarop jy kan staatmaak! Kontak Jani du Plessis Begin vroeg en verseker sukses! Begin vroeg en verseker sukses! SPRAAKTERAPEUT & OUDIOLOOG REMEDIëRING Marianna Geel (018) AU PAIRS Jongmense beskikbaar by Equilibria Afrondingskool vir Au Pair werk of kinders vervoer in die middae. Kontak Jomari de Beer by (tussen 8:00 en 13:00) of by KITAARLESSE VIR BEGINNERS (vanaf gr. 2) R350 per maand 1 keer per week te Colensostr. 7, Kanonnierspark Kontak Anet by NE EK MAAR U KUNSKLASSE AANGEBIED DEUR: ELSA VERSTER * PLEK: Aalwynstr 16, Baillie Park. * KINDERKLASSE: Smiddae van 14H1516H30 * VOLW KLASSE: Wo oggende 9H12H of Do aande 18H21H * TARIEWE: + R240 P MND + R300 P MND Navrae: Elsa by TjommE met SommE Rudolph Boshoff tjomme.potch@gmail.com ChumS with SumS Regnr. 2009/217533/23

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/13 Lees Wilgerloot ook op 6 Augustus 2013 Beste Ouers

WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/13 Lees Wilgerloot ook op  6 Augustus 2013 Beste Ouers 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 13/13 Lees Wilgerloot ook op www.laerskoolmooirivier.co.za 6 Augustus 2013 Beste Ouers MOOIRIVIER SE GHOLFDAG Laerskool Moorivier se Gholfdag word op Vrydag,

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018 Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net

More information

Kos vir ons skoolkatte

Kos vir ons skoolkatte Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 25 21 Augustus 2014 ATKV-REDENAARS: NASIONALE KAMPIOEN! Pieter le Roux het op 14 Augustus geskiedenis

More information

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer

More information

Finansies / Finances

Finansies / Finances Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017 INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele

More information

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon

More information

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. 4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het. W13.0002 2013.01.14 OUER-OMSENDBRIEF NO. 1 VAN 2013 Geagte Ouer / Voog VERWELKOMING 'n Besondere woord van verwelkoming aan die Gr 8's, asook ander nuwe leerlinge en hulle ouers in die Transvalia gemeenskap.

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links) WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 36 26 Oktober 2018 Robotics Robotics is the industry related to the engineering, construction and Twee Gr. 7-leerders, Ezra Labuschagne en

More information

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet

More information

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN 2016 Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere Die jaar stap aan en die OSB het baie om te vertel kry gerus n koppie koffie of gaan sit in die winterson EN geniet die nuusbrief.

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 24 4 September 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 10/2016 Webblad: www.gelofte.co.za Aanvaar dat ander mense "anders" is; anders dink, anders doen, anders voel, anders praat. Wees sag en barmhartig met jou woorde. Woorde moet "ligte"

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 13/2018 24 Augustus 2018 WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! Hoe verwoord mens die emosies wat die afgelope week deur die mense van HSH ervaar is? Die hartseer

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck LAERSKOOL JAN VAN RIEBEECK DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck Ons spaar water, bl.4 n Spaar-uitgawe Suidooster spaar papier, bl.7 2018, Uitgawe 1 'n Uitmuntende leuse! Uit die nuuskantoor

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie

More information

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2 Bladsy 1. Boodskap van die Hoof 2 2. Prosedure vir inskrywing 2 3. Geskiedenis van die skool 3 Ontstaan Skoolwapen Skoolvlag Skoollied Drie geslagte Bellvilliete Legendes van weleer 4. Akademie 8 Vakke

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 20 20 Julie 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Hartlike welkom aan een en elk. Mag die derde kwartaal vir almal n aangename

More information

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 11/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

die ArtKat Jaar program

die ArtKat Jaar program die ArtKat Augustus 2009 Uitgawe 3 van 2009 Liewe Artkat studente en vriende, Die Hanswors, Harlekyn, Pierrot of Fool het nog altyd die verbeelding aangegryp. Kortom skeer hy oënskynlik gek en neem die

More information

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van n besige

More information

24 Februarie /2017

24 Februarie /2017 24 Februarie 2017 07/2017 Die laaste naweek voor die wintersport vir 2017 begin, lê voor. Vanaf volgende naweek het ons elke naweek hokkie-, netbalen rugbywedstryde. Geniet die naweek. Kom neem deel aan

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 9/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die jaar is nou regtig in sy laaste stuiptrekkinge. Die graad 12 s se eksamen is verby die halfpadmerk en ons interne eksamen

More information

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 OUERAANDE: GRAAD 1 TOT 3 Datum: Maandag, 25 Julie 2016 Tyd: 16:00-17:00 (Afsprake)

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver

More information

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl. HOËRSKOOL WATERKLOOF L I G G A A M H A R M O N I E S I E L klofiekan V E R S T A N D www.klofies.co.za admin@klofies.co.za UITGAWE 1 2017 Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 Rueben Weiss, Cindy van Bers, Mia

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 22 nr Junie 2015 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 17 11 Junie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Baie geluk aan Liezel en Rudi van Niekerk met

More information

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat

More information

President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie

President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie Hereford NUUSBRIEF In hierdie uitgawe: 1. President 2. SA Stamboek Vleisbeeskudde van die Jaar 3. Jaarprogram 4. Swartlandskou: Program 5. Toekennings 6. Nampo 2017 7. Kleurstandaarde BERTUS MONG President

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 05/2015

More information

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail:dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 01/08/2012 NR 7/2012 Geagte Ouers/Voog(de) Dear Parents/Guardian(s) TOP TEN ACHIEVERS 2 nd

More information

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché

STROOM. Foto: Mnr. Colin Fouché STROOM OP AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL SPORT Spesiale bylaag binne Soos amper elke jaar, sedert 1989, het Koshuis en Dorp mekaar weer in hokkie, rugby, krieket en gholf die stryd aangesê. Dorp het die hart

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour

More information

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment Project Name: LEED for New Construction v 2.2 Registered Project Checklist A Visitors + Archaeological Research Centre Appendix A Project Address: West Fort, Pretoria 44 4 8 GOLD Project Totals (Pre-Certification

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Die PoTTIEKANER Hoërskool Piet Potgieter APRIL 2014 Jaargang 34, Volume 1 Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Jana Kirchner In hierdie uitgawe... Waarom Noodhulp? 2 Potties wen R20 000!

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 1. Inleiding En so is nog n genade jaar vir Hoërskool Fichardtpark, sy personeel, leerlinge en ouers verby. n Jaar waarin ons Hemelse Vader ons gedra het en ons

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 21/17 2017 08 07 Bemoediging is voedsel vir

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 29 23 Oktober 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons Jaargang 3 #22 09:30 Oggenddiens Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons 29 Junie 2014 Sing: Ps 118-1: 12,13 Wetlesing: Gal 2:16 Geloofsbelydenis van Nicea Sing: Ps 31-1:

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 16 11 Mei 2018 In hierdie uitgawe Eksamenrooster Kaskar-wins Vakature: Admin (Pre-primêr) DAGBOEK! Belangrik: -eksamen Alle leerders het vandag

More information