Blou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016

Size: px
Start display at page:

Download "Blou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016"

Transcription

1 BlueBulletin Blou Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016 Privaatsak X38 Kroonstad De Wet Nel Terrein Noordweg Tel Faks: April Netbal : FZ DabiProewe AHS Rugby: BLOUES vs Frankfort (tuis) Hockey: HS Sasolburg vs KHS (away) girls & boys Oggendtee en Modeparade (Sheri Brynard spreker) Ten bate van Jeugsorgsentrum (ATKV-jeugtak is betrokke as deel van gemeenskapsprojek) Gaan kyk na al die Blouskoolnuus by www. schoolsthatrock.co.za UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater Die wonderwerk van die kruisiging en opstanding het my opnuut tydens die Paasfees wat verby is, getref. Die Bybel, as die woord van God, is die topverkoper van alle tye en na 2000 jaar is daar steeds miljoene mense wat Jesus volg, al was Hy net n paar jaar lank op aarde. Tik n mens die woord Bible op Google in, kry jy meer as n 100 miljoen trefslae. Paasfees kondig God se oorwinning oor die bose aan. Die bose hoef nie meer gevrees te word nie tog moet ons steeds daarmee rekening hou. Paasfees gee ons nie n paspoort na n ander wêreld nie. Dit is n nuwe persepsie van hierdie wêreld. (WP Lemmon) Op hierdie stadium het u vir seker u kind se rapport onder oë gehad. Ons by Bloues is veral bekommerd oor ons Graad 8- en 9-leerders. Ons wil n ernstige beroep op ons ouers doen om ons vennote te word in die opvoeding en opleiding van ons kinders. Help ons om toe te sien dat u kind sy/haar huiswerk daagliks doen en dat hulle hard studeer vir toetse en eksamens. Vir die leerders wat goed geslaag het, baie geluk en doen so voort! Die tweede kwartaal verg van almal ekstra toewyding, beplanning en opoffering. Dit is tradisioneel n tyd waar die eksamen sy pond vleis gaan eis, terselfdertyd word die verskillende sportsoorte gesamentlik en afsonderlik in kompetisies en ligas beoefen. Die ruskans wat die leerders gehad het, het hopelik gesorg vir nuwe krag wat nodig gaan wees vir die eise van hierdie kwartaal. Baie sterkte aan elke Bloue (ook aan die ouers) vir die kwartaal met al sy uitdagings wat voorlê. 23 April Rugby, hokkie (seuns en meisies), netbal Welkom Gimnasium vs Bloues (weg) BLOUES IS TOP!!

2 Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April Atletiek 2016 Kroon Atletiekbyeenkoms 86 atlete dring deur na die Fezile Dabi-streeksatletiekbyeenkoms Fezile Dabi-byeenkoms Atlete presteer uitstekend, 33 atlete dring deur na Vrystaat Kampioenskap. n Totaal van 63 medaljes is op Fezile Dabi-byeenkoms verower 5 Atlete kwalifiseer reeds vir SA Skole Atletiekbyeenkoms. Vrystaat Byeenkoms n Totaal van 22 medaljes word op dié Vrystaat Skolebyeenkoms verkry. Tydens die byeenkoms word 5 atlete gekies om die Vrystaatspan by SA Skole Atletiekbyeenkoms te verteenwoordig. SA SKOLE ATLETIEK Thabang Hlohloho: 5de in 200m (S O/15) Nasionale Slaagvereistes: Graad 8 & 9 Leerders moet Vlak (50% en meer) in hul huistaal behaal. Leerders moet ook n Vlak 3 (0% en meer) in hul addisionele taal en Wiskunde behaal. Hulle moet ook in DRIE ander vakke n Vlak 3 behaal. n Leerder mag in twee vakke n Vlak 2 (30% en meer) behaal. n Leerder mag een vak druip, uitsluitend sy/haar huistaal, addisionele taal en wiskunde, maar sy/haar portefeulje in die vak wat gedruip word, MOET volledig wees. Dit wil sê: alle take moet gedoen en in die portefeulje wees. Dit impliseer dat die leerder al sy/haar huiswerk in die vak gedoen het. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April Bloues se Hokkie by ECHS Bloues het tydens die afgelope vakansie met die o/1-, o/16- en eerste seuns- en dogtershokkiespanne die ECHS kliniek te Bloemfontein bygewoon. Tydens die kliniek is afrigting ontvang en wedstryde gespeel. Die wedstryde het in die formaat van n toernooi plaasgevind. Al die spanne het hulle goed van hulle taak gekwyt. Die o/16-seuns het tweede geëindig terwyl die eerste seunspan hul toernooi gewen het deur Pietersburg met 1-0 in die finaal te klop. Franco van der Walt, Thabang Phakoe en Thabiso Phakoe is ook gekies om in n vertoonwedstryd te speel. Die beste spelers van die toernooi is in hierdie spanne verteenwoordig. Die volgende drie spelers is vir n o/1 seunspan gekies om Septembermaand in Nederland te gaan speel: Jerry Malefane, Louwtjie Greyling en MC Swart. Shahid Motala: 7de in 100m (S O/19) 3de in S O/19 x100m aflos Tsebo Matsoso: 5de in 00m seuns S O/17 3de in 200m seuns S O/17 3de in Medley seuns S O/17 3de in aflos x100m S O/17 ATLETIEK SA BYEENKOMS Thabang Hlohloho: 5de in S O/15 Tsebo Matsoso: 7de in 100m seuns O/17 5de in 200m seuns O/17 3de in aflos x100m O/17 Tydens die prysuitdeling was daar ook n Mnr. en Mej. ECHS aangewys. Die Phakoe-broers het die titel as Mnr. ECHS gedeel. Tydens die prysuitdeling is Jerry Malefane as beste doelwagter (o/1), Oratile Letloenyane as beste middelveldspeler (o/16), Thabiso Phakoe as beste middelveldspeler (o/18) en Thabang Phakoe as beste agterspeler (o/18) van die toernooi aangewys.

3 Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016 LANDBOU NUUS F van Zyl BOERDERY Hitte en droogte was aan die orde van die dag gedurende die afgelope weke. Die Liewe Vader het verlede week weereens ons gewasse met milde reëns geseën toe toestande werklik kritiek was. Die mielie-oes lyk belowend, hiervoor al die eer en dank aan ons Hemelse Vader vir Sy genade. Die sonneblom het mooi koppe gemaak en behoort vir ons n bogemiddelde oes te gee indien dit nie vroeg ryp nie. Die lamseisoen het goed afgeloop, enkele mortaliteite is aangeteken. Die lampersentasie is bo 100% (aantal lammers gebore per ooie gepaar) en heelwat tweelinge is gebore. Die aangeplante tef en hawerhooi het in die voedingsbehoeftes van die dragtige en lakterende ooie voorsien. Die koeie en kalwers is in n baie goeie kondisie. Die weiding op die 2 plase het mooi herstel na die reën en ons behoort met goeie bestuur en aanvullende voer tot ons beskikking deur die wintermaande te kom. GRAAD 11-OUER HULP Die graad 11-ouers is verantwoordelik vir verkope tydens die tuiswedstryde tydens die wintersport. Die fondse wat gevorder word, is ter steuning van die graad 11- fondse vir die matriekafskeid in 2017 asook die geskenk aan die skool. U hulp word vanaf 08:00-1:00 vir die volgende geleenthede benodig. Saterdag, 16 April Saterdag, 7 Mei Saterdag, 21 Mei Saterdag, 28 Mei Skakel die kantoor (mev. Annatjie Venter) indien u kan help. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April Bloues Rugby op Toer 1ste Rugby O/1 Rugby Blouskool se nuwe rugbybulletjies, die 0/1-rugbygroep, het tydens die Maartvakansie n oefenkamp by die skool bygewoon. Die spelers het in Huis benader Van der Merwe oorgeslaap, spanbouaktiwiteite gedoen en ook harde klippe tydens hierdie drie dae op die veld gekou. Die seisoen het reeds die naweek, 9 April, goed afgeskop met n oorwinning van 13-0 teen Hentie Cilliers. Ons sien daarom baie uit om te kyk wat die res van hierdie seisoen vir hierdie manne inhou. ONS KEN NOOIT DIE WAARDE VAN WATER VOOR DIE PUT NIE DROOG IS NIE Hierdie Franse spreekwoord het vanjaar vir seker vir n ieder en elk nuwe betekenis gekry. JEUGSKOU Die Jeugskou kweek n omgee en verantwoordelike houding in jongmense teenoor diere. Jongmense leer om n geskikte dier te selekteer, op te lei, voor te berei vir die ring en te vertoon tot die beste voordeel van die dier. Vrydag, 13 Mei: Reddersburg Jeugskou Kampioenskap Vrydag, 27 Mei: Vrystaat Jeugskou Kampioenskap LANDBOUPROGRAM 13 April: Gr 10 en 11 - Onthoring en kastrasie. 20 April: Gr 11 - Kondisietelling Mei: Gr 10 - Identifikasie van diere 11 Mei: Gr 11 - Merinobeoordeling/skaaphantering 18 Mei: NAMPO Gr 10 - Klassifikasie van diere Gr 12 - Grondbewerkingsimplemente 1 Junie: Gr 10 - Vleisbeesbeoordeling NOW AVAILABLE IN in 350 ml and 750 ml! Bpa-Free 100% Re-usable Flip Cap Bottles CONTACT: Annatjie Bloues toer na Parys gedurende die Maart se vakansie. Ons het die jaar n baie jong senior span veral as n mens kyk na al die kaalkoppe. Dus het ons die toer as n ontwikkelingstoer vir ons rugby benader waar ons aan ons span se gees en vaardighede tyd bestee het. Ons het drie wedstryde gespeel, twee verloor en een gewen. Die seuns het hard geoefen en ons het goeie vordering gemaak gedurende die week. Alles het darem nie net oor rugby gegaan nie ons het n afdag gehad waar die seuns gedurende die oggend water rafting gedoen het, Mnr. Du Plessis het hulle die middag vermaak deur hulle met die boot en tube op die rivier te sleep. Vir baie kinders was dit n eerste en hulle het dit baie geniet. Ons het die toer geniet en het beslis as n sterker span teruggekom. BOOTCAMP Every 2nd Wednesday at Genesis Gym. Book your spot at the GYM and be part of the FUN! Congratulations, you have been accepted to the Sharks Academy.

4 Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April Netbaltoergroep neem Paarl op horings! Die afgelope vakansie het n groep bestaande uit 0/16-, 0/17- en 0/18-meisies die lang tog na die Paarl in die Wes-Kaap aangepak. Op pad het ons by die welbekende Matjiesfontein aangedoen voordat ons net na twee die Saterdagmiddag in die Paarl aangekom het. Later die middag het ons die Afrikaanse Taalmonument op Paarlberg besoek en ons verkyk aan die mooiste Kaap. Daarna is ons na Dal Josefat waar die GRA (Afrikaanse Taalgenootskap) gestig Die Sondagoggend is ons Kaapstad toe waar ons op Llandudno-strand n piekniek gehou het. Queen Morake kon vir die eerste keer die see sien en ervaar. Ons Vrystatertjies laat ons beslis nie keer as dit by die koue water kom nie! Daarna is ons na die bekende Kompanjiestuine langs die Parlementsgebou en het die geleentheid gekry om regte Kaapse kos te eet. Die Sondagmiddag het ons by die Hoërskool La Rochelle aangekom en het ons netbalkursus in alle erns begin. Ons het elke dag afrigting-, spanbou- en biokinetika- sessies gehad. In die middag het ons teen die ander spanne wedstryde gespeel. Ons het ook ons eie Mej. Blouesnetbal daar gekies! Lerato Malejoane was n waardige prinses in ons rok wat uit kleeflint, swartsakke en koerante gemaak Ons moes die Dinsdagoggend sesuur voor sonop reeds op die bane wees vir afrigting dit was n wonderlike ervaring. Die span het hulself ook deeglik laat geld in die wedstryde. Ons het 8 wedstryde gespeel, 5 gewen, een gelykop gespeel en twee (teen veel groter skole) verloor. Met ons terugkoms kan ons net sê: Dit was n onvergeetlike ervaring. Ons het baie geleer. Wonderlike vriende gemaak en ons gaan beslis weer! Baie dankie vir juf. Hendra Barnard wat ons met groot verantwoordelikheid daar gekry en veilig teruggebring het. Ons wil ook net vir Liberty wat ons spantoppies geborg het en vir Maningi wat die Vrydagaand se ete verskaf het, hartlik bedank. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April VERJAARDAGWENSE Tshepo Maleho 15//2000 Teanu Freitas 20//2001 Zoey Jenecker 27//2003 Hlohonolofatso Phakoe 15//2002 Mada Oosthuizen 21//2000 Carla J van Rensburg 28//1999 Stefan du Plessis 15//1996 Christiaan Bronkhorst 21//2000 Retshepile Fokane 29//2000 Monique Venter 15//1999 Zenande Dube 21//2003 Jacques Prinsloo 29//1998 Orapeleng Lepamo 16//2000 Herman Fourie 21//1999 Jaco Joubert 30//1998 Nicole Jacobs 16//2000 Leané Marais 21//2001 Boitumelo Chesane 30//2002 Johannes vd Walt 16//2002 Lethabo Meje 22//2000 Lonique Lewis 30//2001 Andrea Kleingeld 17//2000 Kehumile Molokoane 22//1998 Melizandi Crause 19//2000 Reinhardt Spies 22//1999 PERSONEEL Justin Pieters 19//2001 Dylan van Schalkwyk 23//2001 Mev. J Loubser 29 March Conrad Rossouw 19//2001 Dwayne Joubert 23//2002 Mnr. Van Wyk 6 April Albertha vd Merwe 20//2002 Mattheus Lötter 2//2002 Mej. Green 12 April Laura Bergh 20//2000 Keaton Manyati 2//1999 Mev. Delport 16 April Sudoku 3 - Oplossing Sudoku S u d o k u Soek die woorde

5 Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April Ekstraklasse 2016 Gr 8 Wisk Y. Keeve 8A Ma 1:15 15:00 (vanaf Mei) Wisk Y. Keeve 8D Eng Wo 1:15 15:00 (vanaf Mei) Wisk L. Lourens 8B Afr Ma 1:15 15:00 Wisk T. Gerber Eng Di 1:15 15:00 Gr 9 Wisk J. Hugo Groep 1 Afr Ma 1:15 15:00 Wisk J. Hugo Groep 2 Ma 17:5 18:30 Wisk C. van Niekerk 9D Ma 1:15 15:00 Wisk T. Green Di 1:15-15:15 Gr 10 Wisk M. Jacobsz Afr Do 17:5 18:5 Wisk L. Lourens Wo 15:15 16:15 Wisk T. Green Ma 1:15-15:15 Wisk G T. Green Soos nodig Teg Wisk T. Gerber Ma 1:15 15:00 Wisk L. Lourens Afr Do 17:5-18:5 Gr 11 Wisk M. Jacobsz Afr Di 17:5 18:5 Wisk M. Jacobsz Eng Ma 1:15 15:15 Wisk L. Lourens Wo 1:15 15:15 Wisk G Y. Keeve Wo 1:15 15:15 Wisk G L. Rodgers Soos nodig Wisk G H. Barnard Soos nodig F Wetenskap C. van Niekerk Afr Wo 1:15-15:00 Gr 12 Wisk M. Jacobsz Afr Ma 17:5 19:5 Wisk M. Jacobsz Eng Wo 1:15 16:15 Wisk M. Jacobsz Eng Vr 13:15 15:15 Wisk G Y. Keeve Ma 1:15 15:15 Soos nodig F Wetenskap C. van Niekerk Afr Do 1:15-15:00 Rek F. Loubser Ma 1:00-15:00 AFR Huistaal A. Delport & Stolts Afr Ma 1:15-15:15 PLEK: Plaas Leeuwspruit Wes 15 km op die Ventersburg pad (Wolwekop afdraai) VAKANSIES EN NAWEKE Groepe WELKOM Spanbou, Skole, Sportgroepe, Familie Uitstappies, Kinderpartytjies, Korporatiewe Spanbou, Besigheid vs Besigheid VERVERSINGS BESKIKBAAR KONTAK : Gerrie Smit

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 1. Inleiding En so is nog n genade jaar vir Hoërskool Fichardtpark, sy personeel, leerlinge en ouers verby. n Jaar waarin ons Hemelse Vader ons gedra het en ons

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. 4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

Finansies / Finances

Finansies / Finances Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!!

We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!! We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!! Brandfort sel: 072 807 5221 082 775 9941 epos: heinc@afrideca.com.na Angus 2014 76 Angus 2014 un

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne Wintersportspanne het groot hoogtes behaal in vanjaar se seisoen. Quinton Lourens HPP se wintersportspanne het die koue vir n ses geslaan. Die hokkie eerstespan en o/14 rugbyspan is Limpopo kampioene.

More information

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat 1820-1902 Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein IERLAND Lys van bekende stamvaders 1820-1902 ALLISON, William James BAIRD, John BECK, John Frederick BOYCE, Thomas Robert

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere

OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere OUDSKOLIERE-BOND: NUUSBRIEF NO 2 VAN 2016 Liewe Hoërskool Strand-Oudskoliere Die jaar stap aan en die OSB het baie om te vertel kry gerus n koppie koffie of gaan sit in die winterson EN geniet die nuusbrief.

More information

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2

Bladsy 1. Boodskap van die Hoof Prosedure vir inskrywing 2 Bladsy 1. Boodskap van die Hoof 2 2. Prosedure vir inskrywing 2 3. Geskiedenis van die skool 3 Ontstaan Skoolwapen Skoolvlag Skoollied Drie geslagte Bellvilliete Legendes van weleer 4. Akademie 8 Vakke

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon

More information

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren-

Familie-oorlog. -Maroné van Veijeren- www.ahmp.co.za Familie-oorlog -Maroné van Veijeren- Vir n verwonderde laerskooldogtertjie op Opedag klink die nuwe wêreld van hoërskool soos n idilliese eilandvakansiewegbreek. Die ontnugtering is groot

More information

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde 2. Pasga Om die Pasga te bepaal moet daar eers na sekere feite gekyk word, want die slang geslag is slu en verduister die waarheid vir die uitverkore. In die Skrif vind ons die kalender wat gevolg moet

More information

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 9/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die jaar is nou regtig in sy laaste stuiptrekkinge. Die graad 12 s se eksamen is verby die halfpadmerk en ons interne eksamen

More information

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.

klofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl. HOËRSKOOL WATERKLOOF L I G G A A M H A R M O N I E S I E L klofiekan V E R S T A N D www.klofies.co.za admin@klofies.co.za UITGAWE 1 2017 Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 Rueben Weiss, Cindy van Bers, Mia

More information

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens Foto: Quinton Lourens Lané du Plessis Ons skoolhoof, mnr. Andries Johannes (Jas) Hansen het sy loopbaan by Hoërskool Piet Potgieter begin as n doodgewone geskiedenisonderwyser, maar hy het nooit besef

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

14/2016 Schalk Reynders HOOF

14/2016 Schalk Reynders HOOF 14/2016 Liewe Ouers Aan die einde van die Tuks Skolereeks kan ons net n oomblik asem skep voordat ons normale ligas begin. Baie geluk aan ons leerlinge en afrigters wat uitsonderlik presteer het in dié

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

Jaargang XV. PRG trap diep spore in die joernalistieke wêreld. André van Staden, Rektor

Jaargang XV. PRG trap diep spore in die joernalistieke wêreld. André van Staden, Rektor concipio 300 Foto:Steph Geldenhuys Jaargang XV PRG trap diep spore in die joernalistieke wêreld Francois du Toit, redakteur 2018, (staande by witbord) en sy ondernemende span in die beplanningsfase van

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme Departement Bos- en Houtkunde Akademiese programme vir 2018 Magisterprogramme Navrae: Kontakbesonderhede: Departementshoof Departement Bos- en Houtkunde Universiteit van Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

STELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE

STELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE STELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE INLIGTING-PAKKET 2019 Adres Lions Head 3, Mt Simon Estate, Stellenbosch, 7612 Kontak Tel: 021 8877 432 Faks: 086 6370 389 Whatsapp: 076 304 9264 Web: www.stellenboschrugbyacademy.co.za

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER Inhoud / Index Tydsduur van die glyskuif is slegs 4 min. 48 sek. Dankie aan u wat die tyd neem om dit deur te lees The timeframe of the slideshow is only

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01 Volume 1, Uitgawe 11/01 31 Maart 2011 De La Hayelaan, Bellville, Tel: 021 948 1801, Faks: 021 948 4140, general@bellvillehigh.co.za Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: SPORTDAE: 15/16 APRIL OUERAAND:

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 IN THIS ISSUE TIE 4 Oklahoma! 7 Krieket 17 SRC 2019, p. 13 2 Universiteit van Pretoria Wiskunde-olimpiade n Paar van ons leerders het

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

Laerskool KENRIDGE Primary School

Laerskool KENRIDGE Primary School Laerskool KENRIDGE Primary School Van Riebeecklaan / Van Riebeeck Avenue, KENRIDGE, 7550 Tel: 021 976 3046/7 Fax/Faks: 021 975 1312 www.kenridgeprimary.co.za Every child Every chance Every day Elke kind

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Die PoTTIEKANER Hoërskool Piet Potgieter APRIL 2014 Jaargang 34, Volume 1 Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Jana Kirchner In hierdie uitgawe... Waarom Noodhulp? 2 Potties wen R20 000!

More information

bedel. Dis mos waarvoor jy vriendinne het - om jou warm te hou tydens Kode Blou! Selfs UJ was effe afgewater as gevolg van die weervoorspelling

bedel. Dis mos waarvoor jy vriendinne het - om jou warm te hou tydens Kode Blou! Selfs UJ was effe afgewater as gevolg van die weervoorspelling www.ahmp.co.za BLOUDRUK BLOUDRUK Kwartaal een tuimel jou soos n tsoenami. Naderhand weet jy nie meer watter kant toe nie. Die graad 11 s en 12 s word op dag een al spartelend by die diep kant ingegooi.

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:

CONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents: HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail:dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 01/08/2012 NR 7/2012 Geagte Ouers/Voog(de) Dear Parents/Guardian(s) TOP TEN ACHIEVERS 2 nd

More information

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT JANUARY 2014 IF MY DREAM IS TO BE, IT S UP TO ME Introducing you to 1 st Vice District Governor,Carl and family Carl grew up

More information

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR 1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou

More information

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Meneer die President, dames en here, dit is vir my inderdaad 'n besondere voorreg qm vandag saam met u hier te verkeer. Ek

More information