UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016
|
|
- Justina Warren
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING Die eerste van vier toernooidae het op Woensdag, 10 Augustus plaasgevind. Baie dankie aan alle betrokkenes wat bygedra het om die dag n sukses te maak! (Uitslae volg in sportafdeling) Baie geluk met die praguitslae en die goeie sportmangees wat ons spelers geopenbaar het! Ondersteun ons asseblief ook op Woensdag, 17 Augustus 2016 en kom koop gerus n SPUR-burger by hulle kosstalletjie. ATKV DINK-OF-SINK Die jaarlikse Dink-of-Sink het op Donderdag, 11 Augustus 2016 by Oranje Meisieskool plaasgevind en Paul Erasmus Hoërskool was goed verteenwoordig met ons Seniors: Isabel Jardim, Henke Fourie en Greyling Heyns en Juniors: Tiaan van der Merwe, Anelke van der Merwe en Anicke Fourie. Ons vertrou dit was n opbouende ervaring vir hulle! Dankie aan mej. Louisa Uys en mnr. Derick Higgins wat die leerders vergesel het. TENNIS Baie geluk aan Lino Jardim, P.J. Thompson en Marioné Lombard wat in die Oos-Vrystaat tennisspan ingesluit is. WELL DONE FUNKSIE Paul Erasmus personeel het uitsonderlik presteer en het die volgende prestasies tydens die matriekeksamen behaal: Skool: 100% slaagsyfer Mej. L. Uys: Afrikaans Huistaal (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 57,8% Mev. C. van der Merwe: Lewensoriëntering (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 74,8% Mev. C. van der Merwe: Wiskundige Geletterdheid (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 62,7% Mev. M. Louw: Rekenaartoepassingstegnologie (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 70% (Tweede in Vrystaat) Mev. M. Louw: Rekeningkunde (96% Slaagsyfer) Gemiddeld: 60% Mev. M. Heyns: Lewenswetenskappe (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 63,3% Mnr. P. Charlton-Perkins: Engels Eerste Addisionele Taal (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 62,9% Mev. I. Nothnagel: Bedryfstudies (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 51,7% Mev. I. Nothnagel: Lewensoriëntering (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 74,8% Mev. A. van der Merwe: Verbruikerstudies (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 55,4% Mev. R. Hepton: Toerisme (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 68,6% Mev. R. Hepton: Geografie (100% Slaagsyfer) Gemiddeld: 58,0% LANDLOOP Die volgende atlete is ingesluit in die Oos-Vrystaat landloopspan wat op Saterdag 13 Augustus 2016 aan die Vrystaat kampioenskappe in Bloemfontein gaan deelneem: Michelle Nel, Waldo van der Walt, Corli de Klerk, Rudolph Fouché en Marco van der Walt. Baie sterkte! Hard work beats talent, unless talent works hard - Adriaan Strauss, Springbokrugbykaptein. Mnr. Uys le Roux SKOOLHOOF
2 Bladsy 2 van 8 Dear Parents and Learners I hope that you had an enjoyable, deserving long weekend. ORANJE PRINT AND PACKAGING The first of the four tournaments took place on Wednesday, the 10 th of August. Thank you to everyone who helped to make a success of this day. (Results will follow in the Sport section of the Paultjie). Congratulations to the learners on their behaviour on the field as well as the good results that they achieved. Please come and support us on Wednesday the 17 th of August 2016 and buy yourself a SPUR burger at their kiosk. TENNIS Congratulations to Lino Jardim, P.J. Thompson and Marioné Lombard who have been included in the Eastern Free State Tennis team. We are proud of you. WELL DONE FUNCTION The staff of Paul Erasmus performed excellently by achieving the following results with their learners during the 2015 matric examination: School: 100% pass rate Me L. Uys: Afrikaans Huistaal (100% Pass rate) Average: 57,8% Me C. van der Merwe: Life orientation (100% Pass rate) Average: 74,8% Me C. van der Merwe: Mathematical Literacy (100% Pass rate) Average: 62,7% Me M. Louw: CAT (100% Pass rate) Average: 70% (Second in the Free state) Me M. Louw: Accounting (96% Pass rate) Average: 60% Me M. Heyns: Life Sciences (100% Pass rate) Average: 63,3% Mr P. Charlton-Perkins: English First Additional Language (100% Pass rate) Average: 62,9% Me I. Nothnagel: Business studies (100% Pass rate) Average: 51,7% Me I. Nothnagel: Life Orientation (100% Pass rate) Average: 74,8% Me A. van der Merwe: Consumer studies (100% Pass rate) Average: 55,4% Me R. Hepton: Tourism (100% Pass rate) Average: 68,6% Me R. Hepton: Geography (100% Pass rate) Average: 58,0% CROSS COUNTRY The following athletes have been included in the Eastern Free State Cross Country team that will be taking part in the Free State championships in Bloemfontein on Saturday the 13 th of August 2016: Michelle Nel, Waldo van der Walt, Corli de Klerk, Rudolph Fouché and Marco van der Walt. Good luck! Hard work beats talent, unless talent works hard - Adriaan Strauss, Springbok Rugby Captain. Mr Uys le Roux PRINCIPAL
3 Bladsy 3 van 8 ADMIN BELANGRIKE AANKONDIGING IMPORTANT ANNOUNCEMENT Die begrotingsvergadering sal geskied om 18:00 op 24 Oktober The budget meeting will be held at 18:00 on the 24 th of October SKOOLFONDS EN KOSHUISGELDE Skoolfonds vir 2016: R per jaar Eerste paaiement R (Nie-terugbetaalbare deposito) Paaiement R per maand (x10) Jan Okt. Koshuisgelde Deposito Paaiement R per jaar R Nie terugbetaalbaar R per maand (x10) Jan Okt. SCHOOL FEES AND HOSTEL FEES School Fees for 2016: R per year First instalment R (Non Refundable deposit) Instalment R per month (x10) Jan Oct Hostel Fees Deposit Instalment R per year R Non Refundable R per month (x10) Jan Oct
4 AKADEMIE / ACADEMICS Bladsy 4 van 8 ROOSTERS / TIME TABLES DAG / DAY DATUM / DATE Maandag / Monday 15 Augustus / August Dinsdag / Tuesday 16 Augustus / August Woensdag / Wednesday 17 Augustus / August Donderdag / Thursday 18 Augustus / August Vrydag / Friday 19 Augustus / August Die volgende leerders het almal bo 80% in 5 van hulle Lewenswetenskap klastoetse behaal. Juf. Maricha Heyns is baie trots op elkeen van julle. The following learners received above 80% in 5 of their Life Science class tests. Mrs Maricha Heyns is very proud of every one of you. Gr. 12 Grace Gower Zandile Nhlapo
5 Bladsy 5 van 8 KULTUUR / CULTURE AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURFEES Ons is baie trots op elkeen van die leerders wat gaan deelneem het by die Afrikaanse Taalen Kunstefees in Welkom. Uiteindelik kan ons ook nou ons kuns- en fotografieuitslae bekend maak. Jacques van der Merwe Aktiewe kuns Selfportret C Lelani Pieters Aktiewe kuns Selfportret B Jacques van der Merwe Aktiewe kuns Stillewe C Lelani Pieters Aktiewe kuns Stillewe B Elsie Human Kuns Potloodskets B+ Jacques van der Merwe Kuns Potloodskets B Grace Gower Kuns Potloodskets B+ Grace Gower Kuns Potloodskets C Elsie Human Kuns Potloodskets B+ Isabel Jardim Fotografie B+ Danelle Ferreira Fotografie B Elsie Human Fotografie C Zanele Ntshingila Selfgeskrewe gedig Liefde wat het jy gedoen? A Henke Fourie Selfgeskrewe gedig Same Denke B Same denke Henke Fourie Hierdie wêreld versmelt in haat Gered van sonde Maar ons het geloof verlaat Here genees my wonde Ons is net nasie van sonde My rots My geloof My trots Dis onderskat maar die waarheid is Dis die grootste skat Want al wat gelowiges doen, is vat! Ons vergeet van bedank Kom ons versuip in drank Wat s die waarde Op hierdie aarde Ons laat val die pap van hand tot mond Dan skree ons en ons val opi grond Wat ons moet doen is net vertrou Ja, met geen berou Liefde, wat het jy gedoen? Jou liefde het my uitmekaar geskeur Ek kyk in die spieël en sien n meisie met n gebroke hart Ek het diep letsels wat niemand kan sien Wanneer ek dink aan jou, huil ek Wanneer ek jou sien is my hart gevul met hartseer Jou liefde kos my baie Jou liefde het my hart doodgemaak Ek is dwalend soos n spook Liefde wat het jy gedoen? As ek julle saam sien Lyk dit asof julle gelukkig is Maar ek dink aan selfmoord Miskien was ons nooit saam gewees Liefde wat het jy aan my gedoen? Zanele Ntshingila Ons kort liefde sonder voorwaarde, Liefde so volmaak Iets wat jou hart aanraak Ons soek n plek sonder wreedheid n plek sonder wraak Dis soos n spel van skaak Met n koning wat oor jou waak
6 Bladsy 6 van 8 DEBAT Die volgende leerders het die Dink-of-Sink toernooi in Bloemfontein bygewoon op 11 Augustus 2016 en hulle het baie goed gevaar: JUNIORS: Tiaan van der Merwe, Anelke van der Merwe, Anicke Fourie. SENIORS: Isabel Jardim, Henke Fourie, Greyling Heyns. SPORT ORANJE PRINT AND PACKAGING TOERNOOI UITSLAE VAN DIE WEDSTRYDE VAN 10 AUGUSTUS 2016 NETBAL PEHS teen Afr. Hoër Kroonstad: PEHS teen Riebeeckstad: RUGBY PEHS teen Winburg: 3-0 PEHS teen Riebeeckstad: 13-5 SEUNSHOKKIE PEHS teen New Horizon: 5-1 HOKKIE PEHS teen Afr. Hoër Kroonstad: 1-1 PEHS teen Ficksburg: 1-1 LANDLOOP Die volgende leerders is gekies vir die Oos-Vrystaat Landloopspan en sal Saterdag 13 Augustus 2016 in Bloemfontein deelneem aan die Vrystaat Landloopkampioenskappe. Baie sterkte en doen julle bes. Dankie aan mej. Anine Smit wat hierdie leerders vergesel. Michelle Nel, Waldo van der Walt, Corli de Klerk, Rudolph Fouché en Marco van der Walt.
7 Bladsy 7 van 8 TENNIS Baie geluk aan die volgende drie leerders wat gekies is op die Oos-Vrystaat Tennisleer: Lino Jardim, Marioné Lombard en P.J. Thompson. Ons is voorwaar baie trots op julle! SOCCER The soccer team is playing against Gert se plaas on Friday the 12 th of August Please support them! SKAAK Die skaakkampioenskappe van môre is gekanselleer. MATRIEKAFSKEID Die Beheerliggaam het besluit dat die Matriekafskeid gehou sal word op Vrydag die 30ste September MATRIC FAREWELL The Governing body has decided that the Matric farewell will be held on Friday the 30 th of September ALLERLEI LAPELWAPENS Die skool sal voortaan lapelwapens met die skool se embleem verkoop teen R20 elk. BUTTON BADGE The school will sell button badges with the school s emblem at R20 each.
8 Bladsy 8 van 8 AUGUSTUS /AUGUST JAARPROGRAM 2016 / YEAR PROGRAM Landloop FS ASA Kampioenskap 15 Mev. Maricha Heyns verjaar 17 Stem vir VRL 2017 / Vote for RCL Oranje Print and Packaging Toernooi 18 PLASCON Sokker en Tennis 19 Fotodag en Plascon / Photo day and Plascon 24 Oranje Print and Packaging Toernooi 25 Graad 9 Vakkeusevergadering / Grade 9 Subject Choice meeting 26 Prefektekamp / Prefect Camp 27 Mev. Nothnagel verjaar 27 Prefektekamp / Prefect Camp 29 Graad 12 Eksamen begin / Grade 12 Examination starts 31 Oranje Print and Packaging Toernooi SEPTEMBER 2 Exit weekend 2 Loslitdag 5 Mev. Rénel Oosthuizen verjaar 6 Radikale Redenaars Bloemfontein 7 Kalendervergadering 9 Mielie- en Speenkalfprojek prysuitdeling 28 Buitelugskool Graad 9 / Open Air School Grade 9 30 Matriekafskeid / Matric farewell OKTOBER 1 Cansa Relay for life 10 School reopens at 08:30 11 Mev. Susan du Preez verjaar 17 Beheerliggaamvergadering 18:00 20 Prysuitdeling / Prize giving 23 Mej. Anine Smit verjaar 24 Begrotingsvergadering met ouers / Budget meeting with parents 28 Akademiese toer / Academical Tour 28 Exit weekend
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationOMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die
OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014
More informationHSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS
HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.
More informationHSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!
HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die
More informationBaie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.
W13.0002 2013.01.14 OUER-OMSENDBRIEF NO. 1 VAN 2013 Geagte Ouer / Voog VERWELKOMING 'n Besondere woord van verwelkoming aan die Gr 8's, asook ander nuwe leerlinge en hulle ouers in die Transvalia gemeenskap.
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationHOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD
HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationBOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF
Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle
More informationNuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:
Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se
More informationTHE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018
THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS
LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationDIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING
DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017 INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en
More informationHOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018
HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 1. Inleiding En so is nog n genade jaar vir Hoërskool Fichardtpark, sy personeel, leerlinge en ouers verby. n Jaar waarin ons Hemelse Vader ons gedra het en ons
More informationNuusbrief 20/2014 Webblad:
LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is
More informationHoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01
Volume 1, Uitgawe 11/01 31 Maart 2011 De La Hayelaan, Bellville, Tel: 021 948 1801, Faks: 021 948 4140, general@bellvillehigh.co.za Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: SPORTDAE: 15/16 APRIL OUERAAND:
More informationStellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018
Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationLaerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017
Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand
More informationHSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!
HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 13/2018 24 Augustus 2018 WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! Hoe verwoord mens die emosies wat die afgelope week deur die mense van HSH ervaar is? Die hartseer
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationGeagte Ouers / Voogde en Florries
Jaargang 15 Nuusbrief 24 4 September 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationOns verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.
26 April 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug na die Aprilvakansie. n Spesiale verwelkoming aan n paar nuwe leerders en hul ouers mag julle verbondenheid aan ons skool n vervullende ervaring wees.
More informationDie Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.
4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae
More informationMnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...
Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour
More informationNUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018
Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer
More informationGEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!
GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 25 21 Augustus 2014 ATKV-REDENAARS: NASIONALE KAMPIOEN! Pieter le Roux het op 14 Augustus geskiedenis
More informationFinansies / Finances
Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter
More informationCONGRATULATIONS to the following Malherbiete and their parents:
HOëRSKOOL D.F. MALHERBE HIGH Tel.: 041-5813145 E-pos/e-mail:dfm@telkomsa.net Faks/Fax: 041-5813118 Datum/Date: 01/08/2012 NR 7/2012 Geagte Ouers/Voog(de) Dear Parents/Guardian(s) TOP TEN ACHIEVERS 2 nd
More informationGeagte Ouers / Voogde en Florries
Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde
More informationPROGRAMME PROGRAM. 1 WELCOME Mnr. Dirk Cronje VERWELKOMING. 3 SPORT AWARDS Mev. Lizelle Bekker SPORTTOEKENNINGS
PROGRAMME PROGRAM 1 WELCOME Mnr. Dirk Cronje VERWELKOMING 2 SCRIPTURE READING AND HYMN Rev. Jan Grobbelaar SKRIFLESING EN GESANG 3 SPORT AWARDS Mev. Lizelle Bekker SPORTTOEKENNINGS 4 CULTURAL AWARDS Mrs
More informationBlou BLOUES IS TOP!! UIT DIE HOOF SE KANTOOR - WL Drinkwater. Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016
BlueBulletin Blou Omsendbrief (5) van die Hoërskool Kroonstad High School 15 April 2016 Privaatsak X38 Kroonstad De Wet Nel Terrein Noordweg Tel. 056 212 533 Faks: 056 212 53 www.blouskool.co.za dwn@blouskool.co.za
More information1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING
1/2018 Liewe Ouers Die paar korrels seesand wat onverwags uit ʼn sak uitval, laat dit voel asof 2017 nog nie heeltemal uitgeskud en afgeskud is nie. Mens raak nie so maklik ontslae van so ʼn geseënde jaar
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationDie Hoërskool DF Malan
Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte
More informationOnze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck
WIE IS DIE PAARTJIE VAN DIE KWARTAAL? Lees meer op bl 8... Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck Hoërskool Jan van Riebeeck Kloofstraat 129, Kaapstad 8001 Uitgawe
More informationKnowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.
1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig
More informationMenlo Weekliks Nr Augustus 2018
Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede
More informationConstruction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment
Project Name: LEED for New Construction v 2.2 Registered Project Checklist A Visitors + Archaeological Research Centre Appendix A Project Address: West Fort, Pretoria 44 4 8 GOLD Project Totals (Pre-Certification
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 05/2015
More informationKos vir ons skoolkatte
Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.
More informationNuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:
Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationInterhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie
Die PoTTIEKANER Hoërskool Piet Potgieter APRIL 2014 Jaargang 34, Volume 1 Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie Jana Kirchner In hierdie uitgawe... Waarom Noodhulp? 2 Potties wen R20 000!
More informationMarketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationSterdansers by Vensters.
MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of
More informationSpelling our way to a lot of prizes
SEPTEMBER 2018 KWARTAAL 3 TERM Spelling our way to a lot of prizes This year, the annual Spelling Olympiad, had a great build-up! The learners received brain teaser activities in the weeks leading up to
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 BELANGRIKE DATUMS 23 25 April Juniortennis: Truida Kestelltoernooi (Bethlehem) 18
More informationINSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:
More informationDie jaar se kaskar was
LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die
More informationJV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:
JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationHOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR
1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More information19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling
19/2016 Liewe Ouers Daardie klein swart plastiek skopfietsies was altyd vir my die heel wonderlikste speelding wat n mens vir n kind kon gee. Ek het my keer op keer verwonder aan die spoed, behendigheid
More informationHOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017
148 HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017 Master of Ceremonies, guests of honour, ladies and gentlemen, boys and girls, it an honour to report on the activities of Hopefield High School for the past year.
More information5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationSoos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)
LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys
More informationARTKAT Studio Johanna Prinsloo
ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die
More informationDIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens
Foto: Quinton Lourens Lané du Plessis Ons skoolhoof, mnr. Andries Johannes (Jas) Hansen het sy loopbaan by Hoërskool Piet Potgieter begin as n doodgewone geskiedenisonderwyser, maar hy het nooit besef
More informationDIE PROSES VAN DISSIPELSKAP
DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode
More informationNuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:
Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 OUERAANDE: GRAAD 1 TOT 3 Datum: Maandag, 25 Julie 2016 Tyd: 16:00-17:00 (Afsprake)
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More information505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.
505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet
More informationVolgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.
Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver
More informationGEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie!
GEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie! Geagte Ouers BELANGRIKE DATUMS 12 September 2017 DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 15/09 Prysuitdeling
More informationPraat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A
N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n
More informationHoe om krag te spaar
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationKolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema
inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan
More information19/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING
19/2018 Liewe Ouers Die gewoonte om so nou en dan rem te trap, spoed te verminder en die enjin af te skakel, het eeue gelede ontstaan. Pelgrims moes vir lang tye wegbly van die werk af om hulle pelgrimstogte
More informationklofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.
HOËRSKOOL WATERKLOOF L I G G A A M H A R M O N I E S I E L klofiekan V E R S T A N D www.klofies.co.za admin@klofies.co.za UITGAWE 1 2017 Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 Rueben Weiss, Cindy van Bers, Mia
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationVoorsitters inset. So droom ons mos maar almal.
Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationVinkie. Laerskool Fairland
Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van n besige
More informationGeagte Ouers / Voogde en Florries
Jaargang 15 Nuusbrief 29 23 Oktober 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat
More informationQuinton Lourens HPP se wintersportspanne
Wintersportspanne het groot hoogtes behaal in vanjaar se seisoen. Quinton Lourens HPP se wintersportspanne het die koue vir n ses geslaan. Die hokkie eerstespan en o/14 rugbyspan is Limpopo kampioene.
More information