HOëRSKOOL PORTERVILLE

Size: px
Start display at page:

Download "HOëRSKOOL PORTERVILLE"

Transcription

1 P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, T E L : F A K S : E P O S : s e k r e t a r e s s p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE BULLE Weekbrief 07/ Februarie 2017 GESTIG 1870 MAART TOETSREEKS Die leerders (gr 7-12) begin vanaf Maandag, 6 Maart 2017 met die Maart Toetsreeks. Die 1 e week sal elke dag van die week toetse geskryf word, die 2 e week vanaf Maandag tot Donderdag. Saalbyeenkomste, Algemene Kennis en Religie sal nie voortgaan gedurende die toetsreeks nie. Die kwartaal word afgesluit op Vrydag, 31 Maart met die laaste saalbyeenkoms. Geen huiswerk of take mag vir die middag voor n toetsdag gegee word om tuis te doen nie.ons herinner u daaraan dat u kind geen SBA toets of aktiwiteit mag mis sonder die korrekte kanale gevolg en dokumentasie ingehandig nie. Die beleid is beskikbaar aan elke ouer by die kantoor sodat u uself kan vergewis van die implikasies van afwesigheid. Ons maak staat op ons ouers se samewerking. Die leerders het reeds Donderdag hulle toetsroosters ontvang. HSP Bulfees Die 1 e kwartaal van 2017 voel vanjaar besonder lank omdat die skole so vroeg in Januarie begin het en laat in Maart sluit, dus is ons jaarlikse prestige Rugby en Netbal Sportnaweek om die draai. Merk asseblief die 24 e en 25 e Maart op u kalender. Daar word al vir n geruime tyd beplan en harde werk is reeds ingesit om hierdie hoogtepunt op ons kalender weer eens so n sukses soos in die verlede te maak. HOU DIE WEEKBRIEF DOP VIR MEER INLIGTING! Ons verwelkom vanjaar die volgende skole: LS Rugby en Netbal: LS Boy Muller, LS Groote Schuur, LS Mikro, LS Riebeek-Kasteel, LS Hendrik Louw, LS Overberg, LS Noord-Eind, LS Vredenburg, LS Piketberg, LS Dirkie Uys en Olifantsvallei. HS Rugby en Netbal: Plaaslik Bishops, HS Montana, Boishaai, HS La Rochelle, HS Stellenberg, HS Hopefield; Klein Nederburg; Albert Myburgh; uit SWD - HS Langenhoven, HS Oudtshoorn; uit Noord-Kaap - HS Namakwaland. Ons sien uit na heerlike rugby en netbal kykgenot. HSP rugby- en netbalspanne wat deelneem aan ons Sportnaweek: Netbal: 1 e, 2 e, 0.16A en B, 0.14A en B, 0.13A en 0.12A Rugby: 1 e, 2 e, 0.16A, 0.15A en 0.13A Kleredrag van ons trotse HSP leerders: Ouers en leerders moet asseblief kennis neem dat die skool van ons leerders verwag om slegs HSP sportdrag of skooldrag te dra indien hulle die naweek bywoon. Ons versoek ouers om toe te sien dat u kind korrek geklee is. Ons maak ook staat op ons ouers en leerders se goeie gedrag tydens hierdie toonvenster van ons trots, respek en dissipline.

2 ATLETIEK NUUS Tydens die Wes-Boland byeenkoms, Saterdag, 18 Februarie het die Laerskool en Hoërskool atlete baie goed presteer. Die uitslae is soos volg: Laerskool Oud Atleet Item Prestasie Plek ASA punt So/9 Kyle Joubert 60m 9.40s 4de 629 Do/10 Donlynn Farao Verspring 3.65m 1ste 600 So/10 Christiaan van der Merwe Gewigstoot 7.96m 3de 643 Veshaylin Basdeo 70mHekkies 13.53s 1ste 729 So/11 Juan Liebenberg Gewigstoot 11.06m 2de 819 Jacolene du Toit Gewigstoot 7.96m 3de 775 Do/12 Diskusgooi 24.08m 1ste 612 So/12 Wim Treurnicht Diskusgooi 24.50m 3de 241 Do/13 Zanli Smith Diskusgooi 22.31m 4de 572 Hoërskool : Dogters Oud Atleet Item Prestasie Plek ASA Do/14 Do/15 Do/17 Do/19 punt Marli George 200m 28.59s 3de 748 Verspring 4.14m 1ste 398 Marlé Janse van Rensburg 90mHek 19.12s 3de 604 Hamergooi 29.44m 2de 732 Estelle Du Toit Diskusgooi 19.26m 5de 634 Gewigstoot 9.22m 3de 762 Hamergooi 27.24m 3de 702 Suzaan Loubser Diskusgooi 18.88m 6de 624 Gewigstoot 7.53m 7de 671 Francesca Olivier Spiesgooi ste 748 Petro Janse van Rensburg Hamergooi 27.17m 4de 660 Antoinette Burger Hamergooi 30.60m 3de 706 Driesprong 9.71m 2de 515 Miché Farao Driesprong 9.85m 1ste 541 Verspring 4.73m 2de 478 Elize Myburgh Diskusgooi 21.94m 5de 629 Shaunice Stevens Gewigstoot 9.00m 5de 715 Reinette van der Merwe 200m 26.13s 1ste m 59.32s 1ste 848 Cassidy Visser 100mHek 17.14s 4de 715 Hoogspring 1.50m 1ste 590 Jana Janse van Rensburg 400mHek 74.98s 1ste mHek 18.78s 1ste 661 Natalie Pereira Gewigstoot 8.85m 2de 764 Cornel Vlok Hamergooi 30.58m 1ste 821

3 Hoërskool: Seuns Oud Atleet Item Prestasie Plek ASA So/14 So/15 So/17 So/19 Thinus Mitchell Diskusgooi 28.93m 5de punt Ayron Theunissen 400m 56.62s 2de m 25.25s 6de 687 Derron van Wyk 100mHek 16.98s 2de 655 Fanuel Zimri 1500m 5:07.31s 6de 599 Derron Van Wyk Driesprong 10.09m 3de 279 Gideon Cruywagen Spiesgooi 40.00m 3de mhek 50.07s 6de 479 Marshall Gouws 100mhek 16.31s 3de 645 Fanuel Zimri 3000m 10:22.38s 3de 720 Gewigstoot 14.45m 1ste Henco de Beer 746 Diskusgooi 41.41m 1ste 685 Rowaldo Hollenbach 110mHek 16.06s 1ste mHek 60.06s 2de 631 Jacques Marais Hamergooi 32.97m 3de 657 Shaan-D Ockhuis Driesprong 12.37m 3de m 11.58s 5de 770 Lee-Marvin Mouton 200m 23.56s 5de 738 Verspring 6.22m 3de 602 Wilberd Waterboer 400mHek 58.13s 1ste 689 Charl van Uys 110mHek 17.92s 2de Baie geluk aan al die atlete wat tydens die byeenkoms hul beste gelewer het, en goeie plekke tydens n strawwe kompetisie behaal het. Ons is trots op elkeen wat sy/haar beste gelewer het. Baie geluk aan die volgende Wes-Bolandspan. Laerskool atlete wat verkies is tot die So/9 Kyle Joubert 60m Do/10 Donlynn Farao Verspring So/10 Christiaan van der Merwe Gewigstoot Veshaylin Basdeo 70mHekkies So/11 Juan Liebenberg Gewigstoot Do/12 Jacolene du Toit Gewigstoot, Diskusgooi Marique van der Meulen Verspring So/12 Wim Treurnicht Diskusgooi Do/13 Zanli Smith Diskusgooi Baie sterkte aan al die Laerskool atlete wat op 25 Februarie aan die Boland Kampioenskappe by Dal Josafat gaan deelneem.

4 Baie geluk aan die volgende Hoërskool dogters wat verkies is tot die Wes-Bolandspan. Do/14: Marli George Verspring, 200m Marlé Janse van Rensburg 90mHekkies Do/15 Francesca Olivier Spiesgooi Suzaan Loubser Estelle du Toit Hamergooi Hamergooi, Gewigstoot Do/17 Cassidy Visser 100mHekkies, Hoogspring Reinette van der Merwe Petro Janse van Rensburg Miché Farao Antoinette Burger 200m, 400m Hamergooi Verspring, Driesprong Hamergooi, Driesprong Do/19 Jana Janse van Rensburg 100mHekkies, 400mHekkies Natalie Pereira Cornel Vlok Gewigstoot Hamergooi Baie geluk aan die volgende Hoërskool seuns wat verkies is tot die Wes-Bolandspan. So/14 Derron van Wyk 100mHekkies Ayron Theunissen 400m, 200m So/15 Gideon Cruywagen Spiesgooi So/17 Wilberd Waterboer 400mHekkies Shaan-D Ockhuis Lee-Marvin Mouton Rowaldo Hollenbach Henco de Beer Jacques Marais Driesprong, 3000mHindernis 200m, Verspring 110mhekkies, 400mhekkies Diskusgooi, Gewigstoot Hamergooi So/19 Charl van Uys 110mHekkies Baie sterkte aan al die Hoërskool atlete wat op 4 Maart aan die Boland Kampioenskappe te Dal Josafat gaan deelneem.

5 Top 20 atlete na Wes-Bolandbyeenkoms 1. Reinette van der Merwe 2. Cornel Vlok 3. Juan Liebenberg 4. Jacolene du Toit 5. Lee-Marvin Mouton 6. Natalie Pereira 7. Estelle du Toit 8. Marli George Francesca Olivier 10. Henco de Beer 11. Rowaldo Hollenbach 12. Veshaylin Basdeo 13. Jana Janse van Rensburg 14. Fanuel Zimri 15. Shaunice Stevens Cassidy Visser 17. Ayron Theunissen 18. Antoinette Burger 19. Suzaan Loubser 20. Wilberd Waterboer

6 Belangrike Kennisgewing Ouers wie se kinders ernstige allergieë het, moet die allergieë skriftelik na die skool deurgee. Die leerders moet dit asseblief by hulle klasregisteronderwyser inhandig. Byvoorbaat baie dankie! MOTORWAS DIENS!!! Motors word in die middae by die koshuis gewas vanaf Maandae tot slegs Baie geluk Riaan Louw (Gr.3) wat gekies is vir die Boland B-span in Tweekamp. Riaan het op 4 Februarie deelgeneem in Oudtshoorn. Hy was die enigste van ons leerders wat gekies is om daar te gaan deelneem. Onthou... * HPV-inenting op 1 Maart vir graad 4 dogters. * Stel skool in kennis van enige verandering t.o.v adres/telefoon/ e- pos besonderhede. * Skooltoelatingsaansoeke vir 2018 sluit op 24 Maart * Individuele klasfoto bestellings moet asb. geplaas 6 Maart by Elna Lombard. R10 per voertuig. Bring gerus u motor vir n was. Dit is n ideale geleentheid vir ouers wat in die middae vir hulle kinders wag om hulle Atletiekbyeenkomste Mnr. Constance (Voorberg) vir ys. motors te laat was. Besprekings en betalings kan gemaak word by: Willem van der Merwe vir vye. Anoniem vir borg van botteltjies water. Amanda Burger vir druiwe. Fan Olivier vir koelkamerfasiliteite vir waterkanne en waterbottels. Algemeen Marinette Perold vir die druiwe vir die personeel.

7 BETALING VAN SKOOLFONDS Skoolfonds is streng vooruitbetaalbaar. U kon n opsie kies van hoe u die skoolfonds maandeliks of jaarliks wil betaal.indien u nie voor of op die vasgestelde datum (soos u gereël het) u skoolfonds betaal nie, sal rente volgens die Wet op Voorgeskrewe Rentekoerse, gehef word. Ons versoek asseblief dat u maandeliks u skoolfonds sal betaal soos gereël om verdere kostes vir u te vermy. Indien u alternatiewe reëlings aangaande die betaling van skoolfonds wil tref, moet u asseblief n skriftelike versoek rig aan die Voorsitter van die Beheerliggaam. Alle persone wat in die verlede alternatiewe reëlings getref het vir betaling van skoolfonds en die reëling wil voortsit, moet asseblief verseker dat n nuwe skriftelike reëling (gedateer 2017) by me. Kriel ingedien word. Maak asseblief seker dat u by die verwysing noem waarvoor en vir wie die inbetaling is, sodat ons weet waarheen om dit te allokeer. Skool se bankbesonderhede: Naam : Hoërskool Porterville Banknaam : Absa Tak : Porterville Rekeningnommer : Tipe rekening : Tjek

8 FLAWLESS There s got to be more than going back and forth from doing right to doing wrong. Because we were taught that s who we are. Come on get in line right behind me. You along with everybody. Thinking there s worth in what you do. Then like a hero who takes the stage when we re on the edge of our seats saying it s too late. Well let me introduce you to amazing grace. No matter the bumps, no matter the bruises, no matter the scars, still the truth is, the cross has made you flawless. No matter the hurt or how deep the wound is, no matter the pain still the truth is, the cross has made you flawless. Could it possibly that we simply can t believe that this unconditional kind of love would be enough to take a filthy wretch like this and wrap him up in righteousness, but that s exactly what He did. Take a breath, smile and say right here right now: I m ok because the cross was enough. Then like a hero who takes the stage when we re on the edge of our seats saying it s too late. Well let me introduce you to grace, God s grace No matter what they say or what you think you are the day you called His name He made you flawless (woorde uit die liedjie Flawless )

9 WEEKPROGRAM Vrydag, 24 Februarie - Interskole O/15 Krieket (T) Interskole O/19 Krieket (W) Saterdag, 25 Februarie - L/S Boland Atletiek - Dal Josafat Maandag, 27 Februarie - Hopefield op Moorreesburg Interne Rugby & Netbal proewe die week Dinsdag, 28 Februarie - Woensdag, 01 Maart - Donderdag, 02 Maart - Vrydag, 03 Maart - H/S Boland Atletiek - Dal Josafat Wêreld Biddag vir Vroue Saterdag, 04 Maart - H/S Boland Atletiek - Dal Josafat Mini-Krieket Toernooi - Koue Bokkeveld (Ceres) Wêreld Biddag vir Mans W.J. ENGELBRECHT SKOOLHOOF

10

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 05/2015

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE BULLE Weekbrief 31/2016 14 Oktober 2016 VERKOSE VRL: 2016/2017 Hoofdogter - Lené Nortje Hoofseun - Adriaan

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

Finansies / Finances

Finansies / Finances Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

24 Februarie /2017

24 Februarie /2017 24 Februarie 2017 07/2017 Die laaste naweek voor die wintersport vir 2017 begin, lê voor. Vanaf volgende naweek het ons elke naweek hokkie-, netbalen rugbywedstryde. Geniet die naweek. Kom neem deel aan

More information

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING LEERDER VAN EN NAAM:.... HUIDIGE SKOOL:..... HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING Roglandstraat Privaatsak X03 BRACKENFELL Tel. 021 981-5522 Faks: 021 981-6023 E-pos: staff@brackenfellhs.co.za SLEGS

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

INSKRYWINGSVORM

INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 11/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

10 Loffienuus 15 Junie Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 10/2016 Webblad: www.gelofte.co.za Aanvaar dat ander mense "anders" is; anders dink, anders doen, anders voel, anders praat. Wees sag en barmhartig met jou woorde. Woorde moet "ligte"

More information

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het.

Baie geluk ook aan Me A van der Merwe en haar eggenoot, asook Mnr J Wessels en sy eggenote, wat elk 'n seuntjie ryker geword het. W13.0002 2013.01.14 OUER-OMSENDBRIEF NO. 1 VAN 2013 Geagte Ouer / Voog VERWELKOMING 'n Besondere woord van verwelkoming aan die Gr 8's, asook ander nuwe leerlinge en hulle ouers in die Transvalia gemeenskap.

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01

Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01 Volume 1, Uitgawe 11/01 31 Maart 2011 De La Hayelaan, Bellville, Tel: 021 948 1801, Faks: 021 948 4140, general@bellvillehigh.co.za Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: SPORTDAE: 15/16 APRIL OUERAAND:

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots Fisiese adres: Hoofstraat Leipoldtville 8122 Posadres: Posbus 12 Leipoldtville 8122 Tel: 027 4221 409 Epos: cpl@leipoldtville.co.za Dept. registrasie

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 1. Inleiding En so is nog n genade jaar vir Hoërskool Fichardtpark, sy personeel, leerlinge en ouers verby. n Jaar waarin ons Hemelse Vader ons gedra het en ons

More information

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!

HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 13/2018 24 Augustus 2018 WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! Hoe verwoord mens die emosies wat die afgelope week deur die mense van HSH ervaar is? Die hartseer

More information

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR

VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR VANUIT DIE FINANSIëLE KANTOOR Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n

More information

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK

More information

Kos vir ons skoolkatte

Kos vir ons skoolkatte Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede

More information

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016

OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016 OMSENDBRIEF 1 13 JANUARIE 2016 Geagte ouers Januarie 2016 Dit is vir ons aangenaam om u terug te verwelkom na n heerlike vakansie waarin almal uitgerus het en gereed is om die nuwe jaar saam vol moed aan

More information

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS AANSOEK OM TOELATING VIR 2019 LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS STREEF NA UITNEMENDHEID KANTOORGEBRUIK Hiermee erken ek,, ontvangs van die aansoekvorm van vir gr. Afrikaans. Ontvang op: Handtekening (Bewaar

More information

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan

More information

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING 6 AUGUSTUS 2018 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN DRINGENDE RAADSVERGADERING GEHOU OP MAANDAG, 6 AUGUSTUS 2018 OM 11:00 IN DIE MUNISIPALE

More information

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal

More information

PROJEKTE DATUMS 2018

PROJEKTE DATUMS 2018 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za Nuusbrief 2 Vrydag, 2 Februarie 2018 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 PROJEKTE

More information

1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 1/2018 Liewe Ouers Die paar korrels seesand wat onverwags uit ʼn sak uitval, laat dit voel asof 2017 nog nie heeltemal uitgeskud en afgeskud is nie. Mens raak nie so maklik ontslae van so ʼn geseënde jaar

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 9/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die jaar is nou regtig in sy laaste stuiptrekkinge. Die graad 12 s se eksamen is verby die halfpadmerk en ons interne eksamen

More information

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018 Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning tydens die Beheerliggaamverkiesing. Om 250 ouers teenwoordig

More information

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 20/15 25 November 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Michelle Hendriks se pa is gisteroggend oorlede. Gerda de Jager se skoonma is onlangs oorlede en

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 24 4 September 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017

HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017 148 HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017 Master of Ceremonies, guests of honour, ladies and gentlemen, boys and girls, it an honour to report on the activities of Hopefield High School for the past year.

More information

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 28 Augustus 2015 No: 20 van 2015 AFSTERWE VAN LUR, ME. GRIZELDA CJIEKELLA-LECHOLO Dit

More information