MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek

Size: px
Start display at page:

Download "MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek"

Transcription

1 MALAN VONK Amptelike Nuusbrief van die Malan-Familiebond Herdenking eerste Malan-Saamtrek 1 Dr D F Malan Lindie Koorts.2 Brandbach Daniel Malan.2 Rainbowsend Jacques Malan.3 Saamtrek trek te Franschhoek..4 en 5 Program Pretoria Vrydag 1/9/ Ledegeld, kostes en betalings de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek Die Malans van Suid-Afrika het vir die eerste keer op 6 Oktober 1951 te Franschhoek onder beskerming van die Eerste Minister van Suid-Afrika sy Edele Dr D F Malan saamgetrek. Adv. Paul Malan van Frankryk was die eregas. Om hierdie besondere dag te gedenk, het die Malan-Familiebond twee saamtrekke gereël. Die een te Pretoria het plaasgevind op Saterdag 8 Oktober 2016 en die tweede een te Stellenbosch en Franschhoek op 14 en 15 Oktober n Aanhaling uit Lindie Koorts se boek D F Malan en die opkoms van die Afrikaner Nasionalisnme wat lui Wie was die man agter die dik bril van Doktor Malan neem onwillekeurig ons gedagtes terug na die inwyding van die Voortrekkermonument op 16 Desember 1947 en Dr Malan se besielende boodskap aan die volk van SuidAfrika. Hy het in sy boodskap afgesluit met die aangrypende woorde: terug na heiligheid en ongeskendheid van die gesinslewe, terug na Christelike wandel, terug na U. Tydens hierdie saamtrek het Dr Malan ook van sy drome geopenbaar nl dat n geslagsregister van die Malans van SuidAfrika deur n Malan saamgestel word en dat n Malan-Familiebond gestig word. Dr Hercules Morkel Malan van Bloemfontein doen aan D F Malan se eerste droom gestand met die publisering van die eerste uitgawe van die Die Malans van SuidAfrika, Geskiedenis en Geslagsregister in Augustus Dr D F Malan se tweede droom word verwesenlik deur die bemoeienis weereens van Dr H M Malan met die stigting van die Malan-Familiebond van Suid-Afrika, n kultuurorganisasie sonder winsbejag en wel op 16 Desember 1989 te Blyvooruitsig met 37 lede. Op 6 Oktober 1951 het Dr Malan die eerste Malan-saamtrek op Franschhoek toegespreek. Tydens hierdie saamtrek word Jacques Malan se boek die MalanGedenkboek vir die eerste keer bekend gestel. 1

2 Dr Hercules Malan word die eerste voorsitter, maar staan in 1990 die pos as voorsitter af aan J C Malan wat die bond vir die volgende 14 jaar bestuur en ook optree as redakteur van die Bond se nuusbrief die Deus Arx Mea. Dr Hercules kon hom nou as onder-voorsitter toelê op die uitbreiding van die geslagsregister en die geskiedenis van die Malans van Suid-Afrika. Met behulp van die twee Danie s word die 2de uitgawe n werklikheid en word n prag Lindie Koorts se toespraak is soos hierbo verpak en verkoop teen R posgeld uitgesluit. t weede publikasie in Oktober 1998 uitgegee. Dr Hercules Malan is tans besig om die kennis wat hy opgedoen het met 3 oorsese reise na die bakermat van die Malans in Frankryk te verwoord in n nuwe uitgawe van die Malans van Suid-Afrika. Hierdie nuwe uitgawe sal in 2018 uitgegee word om saam te val met die viering van die Hugenote se koms na Suid-Afrika 330 jaar gelede. J C Malan is tans die beskermheer van die Malan-Familiebond en D S (Dennis) Malan is sedert 2006 die voorsitter en ook die redakteur van die Malan Vonk, die Bond se elektroniese nuusbrief wat nou vir die 17de keer verskyn. Groepie Malans wat die Pretoria-saamtrek bygewoon het in die voorportaal van die Erfenisstigting se biblioteek. Dr Lindie Koorts sit voor met die rooi baadjie aan. Daar is ook n besoek gebring aan die Erfenisstigting by die Voortrekker Monument en Brandbach n Malan plaas te Cullinan. Etlike Malans het besoek gebring aan Brandbach wat behoort het aan Daniel Malan ( ). Daniel is te Noordhoek naby Houtbaai gebore. Woon en trou te Swellendam. Trek in 1838 van hier en vestig hom op Malanskraal, Heidelberg (Tvl) in In 1849/50 vestig hy hom op Brandbag vandag Brandbach. Sien Familie-Album en geslagsregister van Daniel Malan van Brandbach deur Jacques Malan. Groot dank gaan aan Jan Daniel Malan wat al die reëlings vir ons besoek getref het. Ontleen aan die openingstoespraak van J C Malan, Beskermheer van die Malan-Familiebond van SA. Hierdie besondere saamtrekgeleenthede se hoof doelwit was om erkenning te gee aan die drome van Dr D F Malan en die uitkomste daarvan. Dr Lindie Koorts was dus die hoofspreker te Pretoria se saamtrek met die titel Wie is die man agter die bril van Doktor Malan. 2

3 Versamelingsafdeling in die biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch oorhandig. The new and very successful owner of Brandbach Dr Brylyne Chitange with Dennis Malan and Dr Hercules Malan. Dr Chitange went out of her way to make this a most outstanding visit. She also escorted us to the ancestral graves of the Malans of Brandbach. The original house was burnt down and only the graves remain. Malans by die D F Malan-uitstalling in die biblioteek van die Universiteit van Stellenbosch. Hierna is die plaas Rainbows End van Jacques Malan te Banhoekvallei, Helshoogte besoek. n Groepie Malans en afstammeling van die Malans van Brandbach besoek die Familiebegraafplaas. Jacques Malan en sy seuns Anton en Francois. Jacques is die seun van Drew Malan vorige eienaar van Rainbows End en na aftrede woonagtig te De Merindol, Kusweg, Strand. Middagete was hier genuttig en kon ons proe van die besonderse lekker wyne wat op die plaas in Jacques se eie kelder gemaak en gebotteleer word. Die saamtrek te Stellenbosch het afgeskop met n kranslegging by die grafte van Dr D F Malan en sy kinders Danie, Hannes en Marietjie. Dit is opgevolg met n besoek aan die opstal, kunsuitstalling, watermeul en begraafplaas te La Motte. L L na R: René gade van Ds Danie en Dr Chris wat die skriflesing en gebed gedoen het gevolg deur Viode, Boet, Beatrix, Edie, Stephan en Dennis. n Fotoplakaat wat die lewe van Dr Malan uitbeeld is aan die Spesiale 3

4 Malans voor die opstal van La Motte. Let daarop dat dit nie oorspronlike Bo-La Motte van Jacques Malan, stamvader van die Malans van SA is nie. Dennis Malan voorsitter van die Malan-Familiebonde van SA verwelkom die gaste by die 65ste herdenking by die Hugenote Monument. Regs sit sy seun Dr Chris Malan van die NG Kerk die Lynnwoodrif, Pretoria wat met skriflesing en gebed die verrigting geopen het. Die watermeul te La Motte is nog in werkende toestand. Tot onlangs is meel al hier gemaal vir brood in die restaurant. Die dag is afgesluit met n besoek aan die spesiale Malan-uitstalling by die Hugenote Museum te Franschhoek. Malans voor die Hugenote Monument tydens die viering van die eerste byeenkoms 65 jaar gelede. Prof. Johan en Cecilie de Villiers besoek die Malanuitstalling by die anneks van die Hugenote Museum. Cecilie is die suster van Avril Malan, voormalige Springbokkaptein. Dag twee het afgeskop by die Hugenote Monument waar Dr Chris Malan van die NGK, Lynnwoodrif, Pretoria die opening met skriflesing en gebed waargeneem het. Dit is opgevolg met n voordrag deur Dr Andrew Kok voorsitter van die Hugenote Vereniging van SA getiteld Die Franse Hugenote en die Suid-Afrikaanse Malanverbintenis. Hierdie groepie Malans het 65 jaar gelede ook die eerste Malan-Saamtrek te Franschhoek in 1951 bygewoon. Van L na R: Martin, Dr Jan, Danie, Niel, Cecilie, Edie, Zona, Francois en Dennis. 4

5 D ennis Malan Voorsitter van die Malan-Familiebond van SA oorhandig n besondere mooi glas wynkraffie met die Malan-wapen op, aan Dr Hercules Malan vir jare lange uitmuntende diens aan die Malan-Familiebond en die Malans van Suid-Afrika. Die Malan-Familiebond het dus op n baie gepaste wyse uitvoering gegee aan die drome van sy Edele Dr D F Malan, in lewe Eersteminister van Suid-Afrika deur op hierdie wyse in herinnering te roep wat vyfen-sestig jaar gelede op 6 Oktober 1951 net drome was. Die enigste drie Danie s wat ook in 1951 die eerste Malan-Saamtrek bygewoon het, uit n groep van 36 wat op die oorspronklike foto voorkom wat saam met Dr D F Malan geneem is. Hierna is die verrigtinge voortgesit by Eikenhof. Prof. Herman Giliomee het gepraat oor Dr D F Malan, die ongewone politieke leier. n DVD van die toespraak van Dr Lindie Koorts is vertoon. Die verrigting is afgesluit met n baie spesiale bydrae deur Dr Francois Malan, kleinseun van Dr D F Malan wat aan dieselfde universiteit in Nederland as sy oupa gestudeer het. Die titel van sy voordrag was Twee Malans in Nederland Oupa en Kleinseun. Maureen Malan Druif het ons heeldag vergas met musiek en sang. Malan-Saamtrek te Pretoria. Die program vir Vrydag 1 September 2017 vind weer plaas in die Koloniekamer van die Restaurant by die die Voortrekker Monument, Pretoria. 10:30 Registrasie tee en koffie word bedien. 10:45 Verwelkoming en Opening deur Dennis Malan. 11:00 Wat is die stand van die konstitusie van Suid-Afrika? Prof. Koos Malan van UP 11:45 Middagete in die restaurant. 13:00 Al gehoor van SAILOR MALAN n Kragpunt (Power Point) aanbieding deur D S Malan. 13:45 Die Malans van SA. Splinter nuwe uitgawe deur Dr Hercules Malan. Dr Francois Malan en Maureen Malan Druif Bond-sake en afsluiting. Malan-Saamtrek te Paarl vind plaas op 21 Oktober Program beskikbaar in September uitgawe. Koste: R150 pp, Kinders R125 <12 jaar. Betalings: ABSA Spaar , Strand, Tak Opgestel deur Dennis Malan, Ledegeld: R150 per indiwidu of gesin / jaar. nagesien en elektronies versend Hercules Malan. 5

6 6

7 7

8

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Amptelike Nuusbrief van die Malan-Familiebond MALAN VONK. 15de UITGAAF DESEMBER 2014 IN HIERDIE UITGAWE

Amptelike Nuusbrief van die Malan-Familiebond MALAN VONK. 15de UITGAAF DESEMBER 2014 IN HIERDIE UITGAWE MALAN VONK 15de UITGAAF DESEMBER 2014 Hierdie Malan Vonk verskyn vir die 15de keer en is ook ons Kersfees uitgawe. Dit bevat ook inligting oor die Malan-Famliebond se 25ste verjaardagvieringe wat gehou

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika Huguenot Society of South Africa Mei 2016 Nommer 11 Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief REDEVELOPMENT PLANS OF THE MUSEUM WELL UNDERWAY The Huguenot Society of South

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat 1820-1902 Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein IERLAND Lys van bekende stamvaders 1820-1902 ALLISON, William James BAIRD, John BECK, John Frederick BOYCE, Thomas Robert

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Pretoria Brief 09/09 September 2009 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg n stukkie uit die geskiedenis van een van die bekendste hotelle van ou Pretoria. Die European

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

Please keep those articles and contributions coming.

Please keep those articles and contributions coming. Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Genealogical Society of South Africa 2012/3 WES-KAAP NUUSBRIEF WESTERN CAPE NEWSLETTER Adres / Address: Posbus 4674, Tygervallei 7536 / PO Box 4674, Tyger Valley

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:

More information

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS : DIE VERMEULEN FAMILIE SE VERBINTENIS MET PRETORIA DIE EERSTE VERMEULEN's GUILLIAM (GUILLAUME) CHRISTOFFEL VERMEULEN gedoop op 5 November 1788, trou te Graaff-Reinet op 3 April 1809 met Johanna Philliphina

More information

~retoriana. Nr./No. 87 APRIL Prys R 3,00 Price VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

~retoriana. Nr./No. 87 APRIL Prys R 3,00 Price VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY Nr./No. 87 APRIL 1985 ~retoriana TYDSKRIF JOURNAL VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY Prys R 3,00 Price INHOUDSOPGAWE / TABLE OF CONTENTS bladsy /page Van die Redakteur /Editorial

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

INTRODUCTION. Jean FELIX-PAGANON Ambassador of France. Pretoria

INTRODUCTION. Jean FELIX-PAGANON Ambassador of France. Pretoria . INTRODUCTION In 1598, the Edict of Nantes, called the edict of pacification and tolerance, gave France s protestants freedom of worship and association, as well as the right to practice any religion

More information

SUIDLAND MEDIA MONUMENTE WAT LEWE ONS GESKIEDENIS VASGELÊ OP DVD

SUIDLAND MEDIA MONUMENTE WAT LEWE ONS GESKIEDENIS VASGELÊ OP DVD SUIDLAND MEDIA Geagte Volksgenoot MONUMENTE WAT LEWE ONS GESKIEDENIS VASGELÊ OP DVD Ons is verheug om te kan bekend maak dat ons n verdere twaalf titels toegevoeg het tot die reeks van DVD s wat deel vorm

More information

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER Inhoud / Index Tydsduur van die glyskuif is slegs 4 min. 48 sek. Dankie aan u wat die tyd neem om dit deur te lees The timeframe of the slideshow is only

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, September 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, NS. Met vandag se tegnologie kan ons seker n naskrif aan die begin van n brief aanheg. Dit was baie interessant om Daspoort

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Edgehog

Edgehog The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA all accepting that they are because they have not produced anything and in the still distant future "intend" doing it, knowing full well that it would never happen; yes, knows that these "cultured" men

More information

PROGRAMME PROGRAMMES

PROGRAMME PROGRAMMES PROGRAMME PROGRAMMES DOKUMENTASIESENTRUM VIR MUSIEK (DOMUS) DOCUMENTATION CENTRE FOR MUSIC MUSIEKBIBLIOTEEK MUSIC LIBRARY VINDLYS FINDING AID Saamgestel deur / Compiled by Margot Müller MUSIEKDEPARTEMENT

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

G. J. du Preez

G. J. du Preez G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

Die Kerkbode en die viering van Geloftedag,

Die Kerkbode en die viering van Geloftedag, Stellenbosch Theological Journal 2015, Vol 1, No 1, 125 150 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2015.v1n1.a6 Online ISSN 2226-2385 Print ISSN 0028-2006 2015 Pieter de Waal Neethling Trust Die Kerkbode

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n

More information

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA   CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA   1. NAAM 1. NAME CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die

More information

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY Nr./No.65-71 1971 (q) ~~ April TYDSKRIF VAN DIE GENOOTSKAP DUD-PRETORIA VERSKYN IN APRIL, AUGUSTUS EN DESEMBER MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY PUBLISHED IN APRIL, AUGUST AND DECEMBER Prys : 25c :

More information

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Meneer die President, dames en here, dit is vir my inderdaad 'n besondere voorreg qm vandag saam met u hier te verkeer. Ek

More information

Hoofstuk 16 ( )

Hoofstuk 16 ( ) 405 Hoofstuk 16 Johannes Lodewikus van der Walt (f8) (1866 1933) In hierdie hoofstuk Hans en Annie Susara Catharina Johanna Magdalena bl. 412 Andries Johannes bl. 413 Martha Helena bl. 415 Hans van der

More information

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate as tweede prys vir die skooltuinkompetisie geskenk het. Hierdie beker vervang nou die klein bekertjie wat altoos as tweede prys diens gedoen het en wat vanwee die formaat daarvan, die Genootskap nie tot

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

INSTRUKSIES AAN OUTEURS INSTRUKSIES AAN OUTEURS ALGEMEEN Beide Engelse en Afrikaanse artikels word aanvaar. Beide die Chicago- en die Harvard-verwysingsmetodes word aanvaar. Indien van argivale bronne gebruik gemaak word, word

More information

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK

More information

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS Universiteit van Pretoria UITDAGINGS AFRIKAANSE VIR DIE HISTORIKUS Intreerede gelewer op 23 April 1987by die aanvaarding van die Professoraat en Hoofskap van die

More information

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER WEBSITE Members

More information

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD P1 / FOREWORD P4 / PROJECTS Closer look at our current projects P10 / PEOPLE P15 / CONGRATULATIONS We show off our happy new parents BKMAIL IS004 NOVEMBER 2015 HME FILLING STATION: SISHEN SISHEN SkORPION

More information

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 Nuusbrief van die Tradisionele Boeremusiekklub van SA. Kontakadres : T B K van SA, Posbus 48865, Hercules. 0030. Musiekverspreier - Sias Erasmus,Tel [012] 379 1745/083 948 2987

More information

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Fact: Speakers of this calibre don t come together under one roof in a hurry. Need we say more? Diarise: Saturday 4th December 2010 rsvp Eve before

More information

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.

More information

September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek het n paar baie mooi foto s van die gebou van die Nationale Boeren Handelsvereeniging Beperkt, maar kon in geen gepubliseerde

More information

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat

More information

A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.

A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka. Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Genealogical Society of South Africa 2012/2 WES-KAAP NUUSBRIEF WESTERN CAPE NEWSLETTER Adres / Address: Posbus 4674, Tygervallei 7536 / PO Box 4674, Tyger Valley

More information

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~

J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~ DIE NUWE BRANDWAG. Musiek. WAAROM SUID-AFRIKA AGTER STAAN BY ANDER LANDE. J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~ musiek in Suid-Afrika nie. Wat daar nog is, word gewaardeer

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

SUID-AFRIKAANSE KRONIEK, 1949.

SUID-AFRIKAANSE KRONIEK, 1949. SUID-AFRIKAANSE KRONIEK, 1949. It- -...._ Die jaar 1949 was - net soos 1948 - 'n jaar wat uit die oogpunt van aktiwi tei t op die versleillende terreine van historiese studie, vir Suid-Afrika heelwat betekenis

More information

,SY CHRISTELIKHEID SAL GEEN BEPERKING WEES"

,SY CHRISTELIKHEID SAL GEEN BEPERKING WEES Johan Claassen Broers (EDMS.) BPK. Kerkstraat, 100 POTCHEFSTROOM MANS-, SPORT- en KINDERUITRUSTERS Amptelike Studentekoerant Yan die P.U. Yir C.H.O. $ DIE OU MUTUAL bied u die beste in Lew'iflsversekering

More information

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

Government Gazette Staatskoerant

Government Gazette Staatskoerant Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE

More information

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE Prof. R Marè April 1996 Hersien: Maart 2008 Hersien: Jan 2015 2 INHOUD I. Globale vormgewing, 3 1. Uitwendige voorkoms, 3 2. Uiteensetting, 3 3. Bronne

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS' M ENDI M EM O R IA L S IL V E R A N N IV E R S R Y 2 2 N D FEBRUARY 1 9 4 2 BANTU SPORTS CLUB' VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. I d. AFRICANS' OWN 1.00 p.m. 1.45 p.m. 2.00 p.m. to 2.30 p.m. 2.20

More information

Nr./No Des~A}berlPe~~b~r!".. lh 2 A. 05 ( b~ ~ ret0 r f:'a'll':ap'~8\sl

Nr./No Des~A}berlPe~~b~r!.. lh 2 A. 05 ( b~ ~ ret0 r f:'a'll':ap'~8\sl Nr./No. 58 1968 Des~A}berlPe~~b~r!".. lh 2 A. 05 ( b~ ~ ret0 r f:'a'll':ap'~8\sl TYDSKRIF VAN DIE GENooTSKAP DUD-PRETORIA YERSKYN IN APRil, AUGUSTUS EN DESEMBER MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY PUBLISHED

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014

More information