KOVSILEX. Die Fakulteit Regsgeleerdheid het n adviespaneel, Collegium Iurisprudentium gevestig
|
|
- Jewel Fowler
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 KOVSILEX NUUSBLAD VAN DIE FAKULTEIT REGSGELEERDHEID, Collegium Iurisprudentium gevestig UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT NOMMER 14: 2005 NEWSLETTER OF THE FACULTY OF LAW, UNIVERSITY OF THE FREE STATE NUMBER 14: 2005 Voor van links na regs: Appèlregters L Mpati, JJF Hefer en FDJ Brand, mev A Ellis. Agter: Prof JJ Henning, regter SPB Hancke en adv J Lubbe. Die Fakulteit Regsgeleerdheid het n adviespaneel, met die naam Collegium Iurisprudentium, gevestig waaraan al die ere- en buitengewone professore van die Fakulteit behoort. Die adviespaneel het ten doel om regters en senior regspraktisyns sinvol by die Fakulteit te betrek. Die drie ereprofessore en nege buitengewone professore in die Fakulteit Regsgeleerdheid lewer reeds n onmisbare bydrae tot die praktyksoriëntasie van die Fakulteit deur middel van onder andere formele voordragte, openbare intreeredes en gaslesings, lesings aan voor- en nagraadse studente, deelname aan navosingsprojekte, asook gereelde evaluering van dosente, modules, module-inhoud en leermateriaal. Die vestiging van die Collegium Iurisprudentium sal die bydraes van die ere- en buitengewone professore op n meer georganiseerde grondslag plaas. Die Collegium Iurisprudentium bestaan uit: appèlregters JJF Hefer, L Mpati, FDJ Brand en IG Farlam; regters SPB Hancke, A Kruger en DH van Zyl; proff BAK Rider, MM Katz en RJ Cook; advv SJ Naudé en J Lubbe (SC) ; en mnre S van de Merwe, W van der Westhuizen en DCM Gihwala. Die Fakulteit het met leedwese verneem van die afsterwe van adv Willem Olivier, oudstudent en gewaardeerde oud-kollega van die Fakulteit. Dit is ook met diepe meegevoel dat die Fakulteit verneem het van die afsterwe van André van Vuuren. Hy het die graad B.Iuris in 1971 aan die UV behaal. Die afsterwe van oom Das van Deventer, een van Bloemfontein se legendes in die regsberoep, word betreur. Innige simpatie en medelye aan die families, kollegas en vriende.
2 In court experiencing the law in practice! Second year students received an assignment to be completed after a court visit. About 200 students visited the Magistrate s Court in They were divided into eleven groups and each group had a senior law student as a facilitator. Although the assignment forms part of the Criminal Law (SFR 214) module, the focus is on generic outcomes which are applicable to most LLB modules. These outcomes include a comprehension of the court process, the functions of court officials and court documents. Students were also required to demonstrate skills such as legal writing including the use footnotes and bibliographies in the correct style, substantiation of legal arguments, researching, general computer literacy and retrieving cases from the legal database Jutastat. Ms Wolhitz, the court manager of the Thuthuzela Sexual Offences Court, explained the functioning and facilities of this specialized court thus enriching the students experience of law. Verskeie studente het positiewe terugvoer gegee oor die wyse waarop hofpersoneel by die Bloemfontein landdroskantoor besondere moeite gedoen het om studente te akkommodeer en touwys te maak. Die hofbesoek poog ook om die strategiese prioriteite van die Universiteit te verreken. Gehalte en uitnemendheid in onderrig word aangespreek deur teoretiese kennis te verbreed met praktiese insette. In die strewe na vennootskappe met eksterne rolspelers soos regslui in die praktyk ( outward thrust ) is samewerking gevestig met die landdros- en aanklaerskorps van die Bloemfontein Landdroskantoor. Ons hoogste waardering gaan aan die hofpersoneel vir hulle bydrae om die hofbesoek n inspirerende ervaring te maak. Die praktiese opleiding by die howe dra beslis by tot die Fakulteit Regsgeleerdheid se strewe om topgehalte juriste te lewer. Dit sal n voorreg wees om hierdie vennootskap in die toekoms verder uit te bou. Eenheid vir Kinderregte aktief Advv Beatri Kruger en Mariette Reyneke het die The 4 th World Congress on Family Law and Children s Rights in die Kaap vanaf Maart 2005 bygewoon. Beide het referate gelewer. Adv Kruger se referaat was getiteld: Comparing the South African Legal Response to International Standards: is there justice for women and children after sexual abuse? Adv Reyneke se referaat was getiteld: Sexual offences courts: enhancing substantial justice? Die Children s Institute van die Universiteit van Kaapstad is ook besoek. n Werkswinkel wat gehandel het oor die etiese aspekte rondom navorsing waarby kinders betrokke is, is ook by die instituut bygewoon. Die Wynberg hof vir seksuele misdrywe is besoek asook die Thuthuzela sentrum vir die slagoffers van seksuele misdrywe. Hulle het ook die 6de jaarlikse nasionale konferensie van SAPSAC oor Kindermishandeling by die Universiteit van Pretoria vanaf Mei 2005 bygewoon. Die konferensie fokus op n multi- dissiplinêre benadering om kindermishandelingsgevalle te hanteer. Hierdie konferensie het veral gekonsentreer op die effektiewe vervolging van kindermishandelingsgevalle. 2 KOVSILEX
3 Consumer Protection in Commercial Law Workshop Senior Professor Adv Suria van Wyk attended a consumer protection workshop (organised by UNISA) on 25 August 2005 in Johannesburg. The workshop covered several interesting topics such as pyramids and multilevel marketing schemes; intellectual property law freedom of expression; mobile services and consumer protection and the Greenpaper on consumer credit. Speakers on these topics included among others Ms Astrid E Ludin (Department of Trade and Industry); Prof Coenraad Visser (Unisa); Prof Tanya Woker (University of Kwazulu-Natal); Mr Leon Perlman (Chairman WASPA); Prof Tanya Pistorius (Unisa) and Mr Logan Balakrishna (Ombudsman for Banking Services). Bittereinder- Gedenklesing Die 9de Bittereinder-gedenklesing is op 26 Mei 2005 deur prof Johan Henning, dekaan, Fakulteit Regsgeleerdheid, gelewer by die Oorlogsmuseum, Bloemfontein. Die lesing het gehandel oor Regspleging in die Oranje-Vrystaat kort voor, gedurende en onmiddellik na die Anglo-Boereoorlog ( ). Dit is bygewoon deur ongeveer 100 belangstellendes uit die regsberoep, akademie en breë publiek, o.a. vier Appèlregters, twee Regters van die Vrystaatse Hooggeregshof waaronder die voorsitter van die UV-Raad, regter Faan Hancke, asook n voormalige rektor van die UV, prof Francois Retief. Die lesing het baie wye belangstelling uitgelok en groot aanklank gevind. Onder meer is bevind dat die betrokke periode gesien kan word as n groot leemte in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse reg vanweë n gebrek aan vorige navorsing oor die periode. Die aankondiging van prof Henning dat die Departement Romeinse Reg, Regsgeskiedenis en Regsvergelyking aan die hand hiervan besluit het om n spesiale navorsingsprojek te loods en ter legener tyd hieroor verslag te doen, is met groot dank en waardering van kennis geneem deur alle betrokkenes. Prof Henning het die lesing tydens die Fakulteit se reeks Koffiekangesprekke op 22 Junie herhaal. Prof AWG Raath has been included in the Marquis Who s Who in the World - Chronicle of Human Achievement - for outstanding scholarly achievement for He was also nominated for inclusion in the 2000 Outstanding Intellectuals of the 21st Century, by the International Biographical Centre, Cambridge for Prof Raath was appointed in 2005 as Senior Professor, an appointment which is the first of its kind in the history of the Faculty of Law, UFS. Addisionele eksamengeleentheid Die Fakulteit Regsgeleerdheid het gedurende die eerste semester van 2005 se eksamengeleentheid die buitengewone stap geneem om in sommige vakke n addisionele eksamengeleentheid te bied. Hierdie eenmalige maatreël is getref in belang van veral die senior resgstudente om n billike eksamenrooster te bied. Dit het tot gevolg gehad dat dosente n tweede eksamenvraestel vir die Junie-eksamen moes opstel. Die ekstra tyd en moeite wat dit geverg het, het verseker dat studente n billike geleentheid gegee is om hul eksamens suksesvol af te lê. KOVSILEX 3
4 Drie betrokke by Somerprogram Dosent van die jaar Van links na regs: Poff Elizabeth Snyman-Van Deventer, Johan Henning en Rita Marie Jansen Proff Rita-Marie Jansen (Dept Privaatreg), Elizabeth Snyman-Van Deventer (Dept Handelsreg) en Johan Henning (Dekaan) van die Fakulteit Regsgeleerdheid het vanaf Januarie 2005 met goedkeuring van die American Bar Association deelgeneem aan Dickenson Law School van Pennsylvania State University, VSA se Juris Doctor somerprogram wat aangebied is tot Mei 2005 by die Institute of Advanced Legal Studies van die Schools of Advanced Study van die Universiteit van Londen. Hulle het die kursus International Trade Law aangebied. Die studente wat deelneem aan die program is almal finalejaar nagraadse regstudente. Amerikaanse regstudente het reeds minstens n Baccalaureus-graad voordat hulle tot die regskool toegelaat word. Al drie kollegas was ook navorsingsgenote by die Institute tydens hul deelname aan die Juris Doctor-program. SKOOL VIR REGSPRAKTYK VRYSTAAT Die sluitingsdatum vir aansoeke vir die volgende program praktiese regsopleiding wat duur vanaf 1 Julie 2005 tot 2 Februarie 2006, is op 31 Mei n LL.B of B.Procgraad word vereis. Aansoekvorms is verkrygbaar by die Skool vir Regspraktyk, Fakulteit Regsgeleerdheid, Kamer 120, Universiteit van die Vrystaat. Kontakpersoon: Mev Marietjie vd Westhuizen Skool vir Regspraktyk Tel: na 14:00 (Maandae tot Donderdae) Adv Ilzé Keevy is deur die Juridiese Vereninging as Dosent van die Jaar aangewys. Gaslesing oor swart ekonomiese bemagtiging Prof Denis Ghiwala, buitengewone professor in die Departement Handelsreg, het op 15 September 2005 n gaslesing aangebied. Sy lesing was getiteld The rationale behind black economic empowerment. Die studente in Ondernemingsreg (ONR324) het die lesing as deel van die voorgeskrewe leerprogram bygewoon. Arbeidsregdosente aktief Die Department Handelsreg het weereens vanjaar die geleentheid benut om die Juta Annual Labour Law Seminar wat op 14 September te Johannesburg aangebied is, by te woon. Vyf dosente van die Departement Handelsreg het die seminaar bywoon, naamlik mnr James Faber, mev Alet Ellis, mnr Jaco Deacon, adv Suria van Wyk en me Maralize Conradie. Verskeie dosente van die Departement het ook die eerste provinsiale seminaar wat in April 2005 deur die KVBA aangebied is, bygewoon. Die seminaar het gefokus op die Arbeidshof as n hof van appèl, vastetermynkontrakte en die verskille tussen n dienskontrak en die kontrak met n onafhanklike kontrakteur. 4 KOVSILEX
5 Aflegging van die Etiese Kode Die aflegging van die etiese kode van die Fakulteit Regsgeleerdheid deur die nuweling eerstejaarstudente en die nuwe dosente het op 13 Mei 2005 in die Wynand Moutonteater plaasgevind. Die aflegging van die etiese kode het gewoonlik tydens die gradeplegtigheid plaasgevind, maar aangesien die Fakulteit nie meer n afsonderlike gradeplegtigheid het nie, is n formele geleentheid gereël waartydens die aflegging van die kode kon plaasvind. Sy Edele Regter DH van Zyl, buitengewone professor in die Departement Romeinse Reg, Regsgeskiedenis en Regsvergelyking was die gasspreker tydens die geleentheid. Sankie in Cape Town Sankie Kamogelo Morata is one of the new generation of graduates of the Faculty of Law. He graduated from the University of the Free State after completing an LLM in Mercantile Law. He is currently studying towards CFP (Advanced Postgraduate Diploma in Financial Planning Law) with the University of the Free State. He is an admitted Advocate of the High Court of South Africa. He serves on various committees, notably the Pension Fund Forum and the Employment Equity Committee of Sanlam. He deals primarily with Corporate Commercial Law, particularly insofar as it pertains to the Financial Services Industry. He specialises in estate planning, business assurance, investment planning, retirement planning and tax planning. His daily office work includes the conducting of legal research and rendering of legal advice to paraplanners, legal consultants, intermediaries and the Academy of Sanlam. Sankie is a legal advisor for the Sanlam Distribution Academy and is based at Sanlam Head Office in Cape Town. KOVSILEX 5
6 Annual conference of the Society of Law Teachers of Southern Africa 17 to 21 January 2005 The Faculty of Law hosted the Society of Law Teachers of Southern Africa (SLTSA) conference, which took place from 17 to 20 January The theme of the conference was Law in Action, and the fact that over 50 papers pertaining to diverse legal aspects were delivered, substantiated this theme emphatically! The highlight of the conference was undoubtedly Judge Joos Hefer s address at the Juta Dinner during which he encouraged legal academics to continue with their research and assured us that our contributions to legal development do not go by unnoticed. Prof BAK Rider delivered the keynote address titled Protecting the Integrity of Wealth the use and misuse of the law and Justice SPB Hancke delivered a paper on how to expedite the finalization of trials during the second plenary session. Overwhelmingly positive feedback was received from colleagues who attended the conference, both in terms of the conference itself and the excellent facilities and condition of the UFS campus. Our thanks go to all the colleagues involved, to the Rector and to Juta and Butterworths Lexisnexis publishers for the functions hosted by them and to the Juridical Society for their assistance. Thank you to the dean and other colleagues who participated in any way and contributed to not only the success of the conference, but to the image of the Faculty. Hierdie konferensie het baie suksesvol afgeloop en n hartlike woord van dank aan elke kollega wat betrokke was. 6 KOVSILEX
7 KOVSILEX 7
8 Bemarking Dit gaan baie goed met die fakulteit se bemarking vir 2006 en die bemarkingskomitee bedank alle departemente en personeel wat by die opedag van 5 en 6 Mei betrokke was. Die was veral die gesprekke met ouers wat leerders van vêr af vir die dag gebring het, wat die poging n groot sukses gemaak het. Prof Niek Grobler het gedurende Mei onder andere besoeke gebring aan Middelburg Kaap, Kimberly, Upington, Kuruman, Kathu, Pofadder, Springbok, Alexanderbaai en Port Nolloth en besoek gedurende Junie skole in Namibië. Mnre James Faber en Pierre Rabie het n Kaapse draai gemaak en skole besoek in Wellington, Moreesburg, Clanwilliam, Vredenburg en Saldanha. Mnr Jaco Deacon was in Klerksdorp as deel van die Noordwes loopbaanuitstalling. One day conference on SADC, NEPAD and the AU The Faculty of Law hosted a conference on SADC, NEPAD and the AU: The development of a regulatory framework for economic co-operation and integration within the SADC context on 4 February Papers presented during the conference included Towards Monetary Union. A Future Perspective mr MM de Gama, Tralac, US; Facilitating Intra- Africa Trade Is Integration the Answer? prof Loretta Feris, UP; Regional Trade Law Is It Possible? prof Elizabeth Snyman-Van Deventer, UFS; Trade and Business Harmonisation in SADC: Lessons from OHADA adv Riekie Wandrag, UWC; A Brief Overview of the Dispute Resolution Mechanism in the SADC Treaty Ms M Conradie, UFS; Anti-dumping Regulations in the SADC region with specific reference to South Africa prof Patrick Osode, University of Fort Hare; and A Brief Overview of the Historic Development of Nepad prof Niek Grobler, UFS. The conference was organised by prof Elizabeth Snyman-Van Deventer in conclusion of the group research project funded by the NRF on The development of a regulatory framework for economic co-operation and integration within the SADC context. Group members from six universities participated in the project. Trustregseminaar Die Ou Mutual Trust Sentrum vir Boedelbeplanningsreg se jaarlikse werkswinkel oor die trustreg het op 20 Mei 2005 plaasgevind. Prof Willie van der Westhuizen was oudergewoonte die aanbieder van die werkswinkel wat vanjaar oor besigheidstrusts en swartbemagtiging gehandel het. Prokureurs asook makelaars van onder andere Bloemfontein, Kroonstad, Welkom, Petrusburg, Kimberley ens het die werkswinkel bygewoon. Toon van den Heeverprys vir Regswetenskap Prof Johan Henning is deur die Akademieraad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns aangewys as lid van die Keurkomitee vir die Toon van den Heeverprys vir Regswetenskap ( ). Briewe / Letters Rig u skrywe aan/ submit your letters to: snymane.rd@mail.uovs.ac.za 8 KOVSILEX
and Arts recently awarded the 2006 Toon van den Heever prize to retired Judge of Appeal Joos Hefer.
KOVSILEX Judge Hefer receives NUUSBLAD VAN DIE FAKULTEIT prestigious award REGSGELEERDHEID, UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT NOMMER 18: 2007 NEWSLETTER OF THE FACULTY OF LAW, UNIVERSITY OF THE FREE STATE
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationDIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare
More informationWhy? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.
Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Fact: Speakers of this calibre don t come together under one roof in a hurry. Need we say more? Diarise: Saturday 4th December 2010 rsvp Eve before
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationDepartement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme
Departement Bos- en Houtkunde Akademiese programme vir 2018 Magisterprogramme Navrae: Kontakbesonderhede: Departementshoof Departement Bos- en Houtkunde Universiteit van Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationCOHHUNfKE. fnholl1) Redaksioneel 2. Fakulteitsnuus 6. Internasionaal. Fakulteitslede besoek buiteland Buitelanders besoek die Fakulteit
# COHHUNfKE REDAKSIONELE KOMITEE Prof Koos Stadler (Dekaan), Mev Adri van der MeNv'e (Skakelbeampte), Prof Dirk van Rooyen (Bedryfsekonomie), Mnr Gerrie Roodt (Bestuurswese), Mnr Jan van Heerden (Ekonomie),
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA
Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape
More informationUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT REGSGELEERDHEID BACCALAUREUS- GRADE 2010 DEKAAN PROF JJ HENNING FAKULTEIT REGSGELEERDHEID Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat is
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van
More informationIN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK
More informationLAW OF SALE AND LEASE 2017
LAW OF SALE AND LEASE 2017 The Law of Sale and Lease is a penultimate-year LLB credit. The two subject areas divide the course, with Sale being offered in term 1, and Lease in term 2. For the purposes
More informationTOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD
TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD Publieke Vergadering oor Transformasie & Taal Klein Nederburg Sekondêre Skool, Paarl 19 September 2017 Aangebied deur prof Arnold Schoonwinkel
More informationKLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING
KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan
More informationRegsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings
2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationHierdie is n aansoek om die volgende regshulp:
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT REGSGELEERDHEID NAGRAADSE GRADE EN DIPLOMAS 2009 DEKAAN PROF JJ HENNING FAKULTEIT REGSGELEERDHEID Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationMnr Enver Surty, Minister van Justisie en Grondwetlike Ont wikke ling en prof. Johan Henning, Dekaan van die Fakulteit.
NUUSBLAD VAN DIE FAKULTEIT REGSGELEERDHEID, UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT NOMMER 25: 2009 NEWSLETTER OF THE FACULTY OF LAW, UNIVERSITY OF THE FREE STATE NUMBER 25: 2009 Die Minister van Justisie en Grondwetlike
More informationGENOOTSKAP OUD-PRETORIA
all accepting that they are because they have not produced anything and in the still distant future "intend" doing it, knowing full well that it would never happen; yes, knows that these "cultured" men
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationUKZN academic receives Herschel Medal Award for 2013 from the Royal Society of SA.
26 November 2012 UKZN academic receives Herschel Medal Award for 2013 from the Royal Society of SA. The Royal Society of South Africa recently announced UKZN s Professor Johannes van Staden, FRSSAf as
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH
More informationEerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK
IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE
More informationUNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT FAKULTEIT REGSGELEERDHEID BACCALAUREUS- GRADE 2008 DEKAAN PROF JJ HENNING 1 FAKULTEIT REGSGELEERDHEID Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat is
More informationExploring Information Systems in Nursing. Teologie saai uit na die eerste oopleersentrum. Boek oor Geskiedenis van Afstandsonderrig
Newsletter June 2013 Exploring Information Systems in Nursing Teologie saai uit na die eerste oopleersentrum in Portugal! UBK-vergadering vind by Eenheid vir Oop Afstandsleer plaas Boek oor Geskiedenis
More informationHOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer
HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle
More informationDirekteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi
Oktober 2014 Direkteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi NWU PBS considered as one of SA s top five business schools in PMR business school ranking Dit begin alles hier AHi-KONGRES 2014, KZN FOTO
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationVGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein
VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat 1820-1902 Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein IERLAND Lys van bekende stamvaders 1820-1902 ALLISON, William James BAIRD, John BECK, John Frederick BOYCE, Thomas Robert
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationGemeenskapsinteraksie 2006
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Gemeenskapsinteraksie 2006 Johann de Villiers 26 April 2007 Hierdie verslag bied n oorsig oor gemeenskapsinteraksie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
More informationIN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK
DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK MINI-TESIS TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE FAKULTEIT
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationFAKULTEIT REGSGELEERDHEID
BACCALAUREUS- GRADE 2015 FAKULTEIT REGSGELEERDHEID Die Fakulteit Regsgeleerdheid aan die Universiteit van die Vrystaat is digby die Hoogste Hof van Appèl geleë en is een van die oudste regsfakulteite in
More informationDie ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols
Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering deur Amori Stols Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir die graad MA in Drama-
More informationUNIVERSITY OF NATAL SOCIAL SCIENCE CONFERENCE: DURBAN: 12TH - 16TH JULY 1954.
'it, >3, > " T UNIVERSITY OF NATAL SOCIAL SCIENCE CONFERENCE: DURBAN: 12TH - 16TH JULY 1954. Dear Colleague, nn^ t n, I/ m for your interest in the forthcoming Conference and 1 look forward to welcoming
More informationBKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD
P1 / FOREWORD P4 / PROJECTS Closer look at our current projects P10 / PEOPLE P15 / CONGRATULATIONS We show off our happy new parents BKMAIL IS004 NOVEMBER 2015 HME FILLING STATION: SISHEN SISHEN SkORPION
More informationISSN: Geagte Akademielede. Voorwoord. Inhoudsopgawe
Voorwoord Geagte Akademielede Pryse en bekronings gedurende 2016 Die trustees van Het Jan Marais-Fonds het op 30 Mei 2015 aangekondig dat die Trust, in vennootskap met Media24 en die Universiteit Stellenbosch,
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationUniversiteit van Pretoria
Universiteit van Pretoria BEDRYFSINGENIEURSWESE: GELEENTHEDE EN UITDAGINGS VIR DIE TOEKOMS PROF. P.S. KRUGER BEDRYFSINGENIEURSWESE: GELEENTHEDE EN UITDAGINGS VIR DIE TOEKOMS PROF. P.S. KRUGER Intreerede
More informationPROGRAMME PROGRAMMES
PROGRAMME PROGRAMMES DOKUMENTASIESENTRUM VIR MUSIEK (DOMUS) DOCUMENTATION CENTRE FOR MUSIC MUSIEKBIBLIOTEEK MUSIC LIBRARY VINDLYS FINDING AID Saamgestel deur / Compiled by Margot Müller MUSIEKDEPARTEMENT
More informationMosselbaai Munisipaliteit
Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om
More informationNarratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse
Narratief en perspektief in Sleuteloog deur Hella Haasse Lana Bakkes Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in die Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit
More informationKUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA
Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het
More informationNASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek
WISKUNDE-IN-AKSIE 2015 2 NASIONALE WENNERS Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek Inge Odendaal Eerste Roodekrans Laerskool 7 Johannesburg Jessica Portwig Tweede Jan Celliers Laerskool 7 Johannesburg
More informationdie vakansie. Pas joll Boed op-en moenie ver Beet om te skryj nie."
n Totsiens, skat. Geniet die vakansie. Pas joll Boed op-en moenie ver Beet om te skryj nie." Beplan u 'n vakansie? or 'n sakebesoek? Waar U ook al gaan sal Standard Bank Reisigerstjeks u reisgeld beveilig.
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationCOM M U -N I K E E K 0 NOM I ESE E N B E- S' T U U R' S WET ENS K A P P E
, COM M U -N I K E E K 0 NOM I ESE E N B E- S' T U U R' S WET ENS K A P P E 1990 Oor die afgelope 70 jaar het hierdie Fakulteit die deur na sukses vir duisende studente geopen. 'n Indrukwekkende lys van
More informationHOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN
HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).
More informationDie UV se uitwaartse dryf in Afrika
Mei 2007-3 Amptelike nuusblad van die personeel van die UV / Official newsletter of the staff of the UFS / Phatlalatso ya Semmuso ya ba Basebetsi ba Yunivesithi ya Freistata Uitwaartse dryf in Afrika lewer
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationCLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA
CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID-AFRIKA Minutes of the General Meeting, held in Grahamstown, 30 June 2011 Notule van die Algemene Vergadering, gehou in Grahamstad, 30
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 9 FEBRUARIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 9 FEBRUARIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationHOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,
HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:
More informationBASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS
BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationKritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys
South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.
More informationAnna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN
Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig Anna Hugo Anna Hugo, Departement
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More informationINGligting. Dekaan kyk terug. Prof Hansie Knoetze. Dekaan: Ingenieurswese.
Alumni INGligting Desember Nuusbrief van die Fakulteit Ingenieurswese, Universiteit Stellenbosch Uitgegee deur die dekaan: Ingenieurswese. Redakteur: Liesel Koch, lkoch@sun.ac.za 2016 Prof Hansie Knoetze
More information,. i. ,k:';' DI STANDARD BANK VAN SUID-AfRIKA B P RK. (GereglStreerde Hoede/sbonk) "Die oudste naam in die SUid-Afrikaanse Bankwese"
ii,. i,k:';' DI STANDARD BANK VAN SUID-AfRIKA B P RK (GereglStreerde Hoede/sbonk) "Die oudste naam in die SUid-Afrikaanse Bankwese" Maak U keuse:- VAN RUN kurk in wynrooi, ongekurk in ol)1groen en jiller
More information2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume
T' _....,... rle..- ClLlV Llle..- ClLJVIIV="'r:. T~..... _... "' JIoI U I e. IV L2 LA JIoI U I I: IV L2 ::::::::::::::::: :: :::::: : "" f:ll.','::.:~ Il:I,II~I:I:l:~::j;::::::::::::::r:: i:: :tr:::ti~,
More informationDie Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL (T)
Die Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL 10351 (T) RAPPORTEERBAAR SAAK NO: 10246/2002 DATUM: 14 November 2002 In die saak
More information; Standard Bank. Met ons bring jy dit veel verder. Nie net is my tjeks tot R500. as net kunstenaarsbevrediging bied.
Dit het my lank geneem om iets dit goedkeur, is dit 'n rekening wat van my talente te maak wat my meer beslis die moeite werd is. as net kunstenaarsbevrediging bied. Nie net is my tjeks tot R500 Op 28
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z
Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z Marita Carnelley en Philip Bothma Marita Carnelley, Departement
More informationEeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1
BULT April 2004 Jaargang 52, nr.1 UV het gegroei uit beskeie begin Eeufees skop af Universiteit van die Vrystaat University of the Free State Yunivesithi Ya Freistata Nuustydskrif van die Universiteit
More information