MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013
|
|
- Noreen Fox
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) Fax: +27 (12) MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute advice. Although the utmost care has been taken in the research and preparation of this document, no responsibility can be taken for actions taken on information in this newsletter. Should you require further information, please consult an adviser for a personalised opinion.
2 Week in oorsig 13 September 2013 JSE Dit was n stewige week op die JSE gewees met n styging van net minder as 2% in die Algehele Indeks. Hierdie styging het plaasgevind ten spyte van n 9% daling in die goudindeks, wat weer onder druk was danksy die voortslepende stakings en ook n meer as $60 daling in die prys van goud na $1320 per ons. Hulpbron aandele het wipplank gery en ongeveer 1% gedaal, maar nywerheids aandele en finansiële aandele het puik vertoon en met byna 2% gestyg. Op die oorsese markte het die Dow Jones in New York met byna 3% gestyg, Brent ru olie het met $2 per vaatjie gedaal na $113 en die Rand het met 6c na R9,94 teen die VSA Dollar verstewig. Aandeel van die week Distell het in die jaar 2000 ontstaan deur `n samevoeging van Stellenbosch Farmers Winery en Distillers Korporasie. Laasgenoemde het die bekende liqueur, Amarula, ontwikkel en geproduseer om een van die gewildste liqueurs wêreldwyd te raak. Distell Groep Beperk is Suid- Afrika se voorlopende produsent en bemarker van wyn, spiritualeë (sterk drank), siders en gereed-om-te-drink (RTD s) produkte. Die groep se kenmerke is plaaslike markleierskap, hoë handelsmerk bewustheid, n uitgebreide distribusie raamwerk, plaaslike mark kennis, sterk handels verhoudinge en die strukturele kapasiteit om suksesvol `n nuwe produk te loods. Hulle bedrywighede strek sover as Amerika, Europa, Asië en Afrika. Die groep het bevredigende resultate vir hulle Junie 2013 finansiële jaareinde gerapporteer ondanks moeilike handelstoestande en afnemende verbruikersbesteding. Inkomstes het met 11.9% toegeneem op verbeterde verkoopsyfers van 7.2%. Verkope het dus vanaf 561 miljoen liter tot by 601 miljoen liter vermeerder. Om 601 miljoen liter in perspektief te stel, kan dit vergelyk word met die kapasiteit van 17,600 tenk trokke soos ons elke dag op die pad sien. Wesensverdieste per aandeel het met 12% vir die periode toegeneem vanaf sent tot by
3 535.7 sent per aandeel soos in die grafiek voorgestel. `n Finale dividend van 183 sent per aandeel was verklaar, dus 20% hoër as die vorige periode wat die totale dividende op 335 sent per aandeel laat staan. Distell se handelsnaam portefeulje.
4 Oorsig van afdelings. -Suid-Afrika Inkomstes het met 9.5% gegroei met verbeterde verkoopsyfers van 6.1% ondanks die uitdagende ekonomiese omgewing wat `n invloed op vraag gehad het. Die maatskappy se siders en RTD s handelsname het voortaan sterk presteer, terwyl die spiritualeë portefeulje laer as verwagte volumes gerapporteer het omdat die brandewyn kategorie nie sy kant gebring het nie. Die wyn portefeulje het konstant gebly. -Afrika Distell het `n sterk teenwoordigheid in die Afrika markte deur gesamentlike ondernemings in Tanzanië, Zimbabwe, Mauritius en Kenya. Hierdie gedeelte van die groep het `n groei in inkomstes van 17.3% getoon hoofsaaklik te danke aan sterk RTD verkope van 41,5%, terwyl die spiritualeë en wyn segmente afgeneem het met 7.7% en 11.5% onderskeidelik. Africa- 7 year review of segment growth -Internasionaal Inkomstes het met 23% internasionaal gegroei te danke aan `n 10.2% toename in verkope wat gesteun in deur die swakker rand. Siders en RTD s het steeds sterk volume groei getoon terwyl die wyn en spiritualeë portefeuljes sywaartse volumes behou het.
5 International- 7 year review of segment growth. Verkrygings Op die 12de April 2013 het die groep `n 100% belang in Bum Stewart Distillers Beperk verkry. Hierdie toevoeging tot die groep verskaf `n geleentheid tot die baie aantreklike Skotse whiskey kategorie. Op die 1ste Julie 2012 het die groep 60% belang in die aandelekapitaal van Distil (Hong Kong) verkry, wat deel vorm van hulle mikpunt om hulle teenwoordigheid in die Sjinese mark te vestig. Aandeelprestasie Aanbeveling Distell is `n wêreldklas maatskappy wat `n uitstekende handelsnaam portefeulje bemark. Hierdie produkte bied ook `n goeie randverskansing geleentheid omdat `n groot deel van hulle produkte in die buiteland verkoop word. Tans voel ons dat DST se aandeelprys effens te duur geprys is en daarom sal ons aanbeveel om hierdie aandeel te hou.
6 PSG Menlyn Tel: +27 (12) , Fax: +27 (12) PO Box 118, Newlands, Pretoria, address Marius Cornelissen Portfolio manager Magdeleen Cornelissen Financial planner Martin Louw Portfolio manager Ben Fraser Administrative assistant Gerda Potgieter Administrative assistant Laurie Brecher Administrative assistant PSG Menlyn Client administration
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:
More informationMENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd 5 Julie 2013 Disclaimer:
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationNUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) DIE RAND DIE SLEGTE EN DIE GOEIE het. Wat my veral bekommer
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationPRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief
2018: Week 5 PRETORIA-OOS Weeklikse nuusbrief Beleggingsaanbieding 8 Maart 2018 Die VSA se ekonomiese groei is tans baie sterk. Dit kan in hulle baie hoë ISM (Institute for Supply Management) syfer, asook
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationE C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S
Castle Walk Corporate Park Block B Cnr Swakop & Nossob Straat ٠Erasmuskloof ٠ 0048 Tel +27 (0) 12 484 2000٠ Fax +27 (0) 12 484 2001/2 E C O N O M I C & M A R K E T A N A L Y S I S Tabel 1: Sleutel-markaanwysers
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationNUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF (2013/11) A: ANC Die A tot Z van 2013 Die regerende party het n moeilike jaar
More informationOPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE
OPGESOMDE GEKONSOLIDEERDE FINANSIËLE JAARSTATE 2017 Voorsittersverslag... 2 Verslag deur die Groep besturende direkteur... 6 Prestasie volgens mark... 12 Verslag deur die Groep finansiële direkteur...
More informationMaandagoggend Vooruitsig 21 November 2016
Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wees versigtig die JSE is uiters gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte. 3.
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationFinansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf
Finansieel Gesproke September 2014 INHOUD n Gebeurtenisvolle jaar Pieter Hugo Aandelemarkte verder opgedryf Rian le roux stadige rotasie nog aan die gang maar risiko s is volop PETER brooke Versterking
More informationVraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD
OpenStax-CNX module: m24583 1 Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationKnowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.
1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014
More informationE K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E
Castle Walk Corporate Park Blok B Cnr Swakop & Nossob Straat ٠Erasmuskloof ٠ 0048 Tel +27 (0) 12 484 2000 ٠ Faks +27 (0) 12 484 2001/2 E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E Dynamic Wealth is n Gemagtigde
More informationVerso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte
Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember 2011 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD MULTI BESTUURDER FONDSE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 4 SAMESTELLING
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationKwartaalverslag 30 Junie 2015
Kwartaalverslag 30 Junie 2015 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 5 BATEALLOKASIE... 6 1 FONDS VERWIKKELINGE Die Verso effektetrustfondse se naam het in Julie 2015 na Naviga
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationHANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die appèl tussen: Appèlnommer: 96/2001 KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS APPELLANT en MEGS INVESTMENTS (EDMS) BEPERK
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationGESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS
FINANSIEEL GESPROKE OKTOBER 2013 INHOUD BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS OLD MUTUAL INVESTORS FUND PETER LINLEY DIE GROOT ROTASIE PETER BROOKE BLY
More informationMosselbaai Munisipaliteit
Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationOnlangse regspraak/recent case law
Onlangse regspraak/recent case law Ondernemingsredding uit die wegspringblokke: Is dit sterk genoeg? Swart v Beagles Run Investments 25 (PTY) Ltd (ongerapporteerde Noord Gauteng Hoë Hof saak no 26597/2011)
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH
More informationVerkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers
Verkorte Presidentsrede by die drie-en-tagtigste gewone algemene vergadering van aandeelhouers Inleiding Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die afgelope jaar op talle terreine aansienlike sukses behaal
More informationFinansieel Gesproke 1
jan 2009 Finansieel Gesproke 1 IN HIERDIE UITGAWE 2. Ontmoet ons nuwe BD 3. Oorsig van wêreldwye krisis 4. Ekonomiese vooruitsig 6. Hoe u geld bestuur word in 2009 2 jan 2009 Nuwe Besturende Direkteur
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationFinansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?
julie 2008 Finansieel Gesproke 1 IN HIERDIE UITGAWE 2. Hoe marktoestande fonds-prestasie beïnvloed 4. n Plek vir kontant 5. Het ons n winteruitverkoping? 7. Doen die regte keuse (InvestRight TM ) 2 julie
More informationDIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES
DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationDie rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe
971 Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe in Suid-Afrika The role of NSFAS in facilitating access
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationLandbou is oor die algemeen n. n Kort oorsig oor plaaslike mieliepryse. Lees Binne: FEBRUARIE Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere
PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> FEBRUARIE 2015 n Kort oorsig oor plaaslike mieliepryse Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees Binne: 04 Mieliemarkte n uitdagende
More informationNUUSBRIEF JUNIE 2008
NUUSBRIEF JUNIE 2008 ONS KANTOOR TE EDWARDSTRAAT 126, BELLVILLE, KAAPSTAD INHOUDSOPGAWE: 1. Allan Gray - geselekteerde Finansiëlebeplanners 2. Finsolnet Nuus 3. Ekonomiese Barometers 4. Plaaslike Rentekoerse
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More information03 Die Naspers-groep DIE NASPERS-GROEP
03 Die Naspers-groep DIE NASPERS-GROEP DIE NASPERS-GROEP OORSIG VAN DIE GROEP SAKESEGMENT Internet (insluitend belangrike handelsmerke van geassosieerde maatskappye) Beleggings in internetplatforms in
More informationStigterslid en Assosiaat van FINSOLNET
JUNIE 2015 NUUSBRIEF Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET In hierdie uitgawe 1 Finsolnet / Sygnia Nuus Bl.2 2 Beleggingsbeleidsaanpassings Bl.2 3 Projekte Bl.3 4 Ekonomiese Oorsig en Grafieke 4.1 Markte
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More informationOM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid
OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat
More informationEkonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice
More informationFINANSIEEL GESPROKE INHOUD SEPTEMBER 2016
FINANSIEEL GESPROKE SEPTEMBER 2016 INHOUD BELEIDVORMERS VERSKERP POGINGS OM WÊRELDEKONOMIE WEER AAN DIE GANG TE KRY EN GOEIE PLAASLIKE DATA GEE SA HUPSTOOT RIAN LE ROUX & TINYIKO NGWENYA WÊRELDWYE SOEKE
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationVoor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis
Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis Pieter de Klerk Skool vir Basiese Wetenskappe Noordwes-Universiteit (Vaaldriehoekkampus)
More informationPotchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys
Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys WETENSKAPLIKE BYDRAES REEKS H: INOUGURELE REDE NR. 150 BASEL, TYDSDUUR EN WAARDE OP RISIKO Prof. P Styger Publikasiebeheerkomitee Potchefstroomse
More informationMonetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens
292 Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2005, 45/2 Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens Jannie Rossouw Suid-Afrikaanse Reserwebank asook Departement
More informationFinansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF
Finansieel Gesproke September 2015 INHOUD N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF RENTEKOERSVERHOGINGS REGOOR DIE WÊRELD ONTSENU BELEGGERS Rian le Roux SIENING
More information2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED
2014 VERKORTE JAARVERSLAG OLD MUTUAL UNIT TRUST MANAGERS (RF) (PTY) LIMITED INHOUD VERKORTE JAARVERSLAG VIR DIE JAAR GEËINDIG 31 Desember 2014 Voorsitter se boodskap aan onderaandeelhouers 3 tot 4 Bladsy
More informationINGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE
INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE Prof Marthinus W Pretorius Departement Ingenieurs-en Tegnologiebestuur Professorale intreerede gelewer op 15 Mei 2001
More informationWELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks
1 WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET Johann Basson, Maart 2013 Agtergrond en konteks Die inligting waarop hierdie lesing gebaseer is is grootliks geïnspireer deur die boek van Tim Jackson
More informationUniversiteit van Pretoria
Universiteit van Pretoria BEDRYFSINGENIEURSWESE: GELEENTHEDE EN UITDAGINGS VIR DIE TOEKOMS PROF. P.S. KRUGER BEDRYFSINGENIEURSWESE: GELEENTHEDE EN UITDAGINGS VIR DIE TOEKOMS PROF. P.S. KRUGER Intreerede
More informationGRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100
1 Kopiereg voorbehou GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie
More informationOFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA
PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November
More informationDie impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf
Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
More information'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST
'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING deur SYBRAND BRONKHORST voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing
More informationN ONTWIKKELINGSPERSPEKTIEF VAN VAKLEERLINGSKAPPE IN SUID- AFRIKA: IMPLIKASIES VIR DIE ONDERWYSSTELSEL. deur. John Lodewyk von Landsberg
N ONTWIKKELINGSPERSPEKTIEF VAN VAKLEERLINGSKAPPE IN SUID- AFRIKA: IMPLIKASIES VIR DIE ONDERWYSSTELSEL deur John Lodewyk von Landsberg Voorgelê luidens die vereistes vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS in
More informationStelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet
Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 1 12 EKONOMIE NOVEMBER 2008 MEMORANDUM PUNTE: 300 Hierdie memorandum bestaan uit 28 bladsye. Ekonomie 2 DoE/November 2008 AFDELING A (VERPLIGTEND) VRAAG 1 1.1 Verskeie
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 1 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationOASE SKEP 'N TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE
360 Nuusbrief van The Core Group Uitgawe 15 2 de Kwartaal Julie 2017 Newsletter of The Core Group Issue 15 2 nd Quarter July 2017 SKEP 'N OASE TE MIDDE VAN 'N FINANSIËLE DROOGTE INDEX Dieselrabatte Kan
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationASPEKTE VAN VERSEKERINGSMAKELAARSADVIES AANDELE-EFFEKTETRUSTBELEGGINGS
- ASPEKTE VAN VERSEKERINGSMAKELAARSADVIES BY AANDELE-EFFEKTETRUSTBELEGGINGS JACOBUS CORNELIS PAUW ASPEKTE VAN VERSEKERINGSMAKELAARSADVIES BY AANDELE-EF'F'EKTETRUSTBELEGGINGS deur JACOBUS CORNELIS PAUW
More informationNAVORSINGSVERSLAG 2016/2017
2016/2017 NAVORSINGSVERSLAG Visie Die PNS streef daarna om n wesenlike bydrae ter bevordering van plaaslike produksie van proteïen op n volhoubare grondslag te lewer, ter bevrediging van die groeiende
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationKLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures
KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur
More informationPULA IMVULA. As jy lief is om iets te vier en op soek. Met harde werk is daar geen perke nie. Lees binne: Januarie 2018
PULA IMVULA >> GROWING FOOD >> GROWING PEOPLE >> GROWING PROSPERITY >> Januarie 2018 Met harde werk is daar geen perke nie Graan SA tydskrif vir ontwikkelende boere Lees binne: 06 Kanola sorg dat elke
More informationDIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare
More information18 September op NAMPO Park, net buite Bothaville, plaasgevind het. Vol 4/2008 Inligtingsblad vir klante van Senwes September 2008
MARKTOEGANG INSETVERSKAFFING KREDIETVERSKAFFING Vol 4/2008 Inligtingsblad vir klante van Senwes September 2008 Boer kragtig voort met Senwes se Jongboer Toekomsfokusdag Jongboere van die Vrystaat en Noordwes
More information