KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA

Size: px
Start display at page:

Download "KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA"

Transcription

1 Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het n verslag bekendgestel wat uiteensit hoe die kunste en kultuur n meer omgewingsvolhoubare en -billike gemeenskap vorm. Towards a Regenerative Culture onthul n diverse verskeidenheid projekte in lyn met nasionale beleidsdoelwitte om oor te skakel na n lae koolstof- en regverdige ekonomie teen 2030, insluitend energiedoeltreffendheid en volhoubare infrastruktuur; volhoubare voedingstelsels, landgebruik, herbebossing en biodiverse bewaring; toenemende openbare bewustheid en klimaatsverandering en effektiewe politieke voorspraak; samewerking oor dissiplines heen; en holistiese besluitneming wat mense, die ekonomie en die omgewing ewe veel dien. Sleutelbevindings sluit in: n Diverse en deskundige gemeenskap van kunstenaars, skeppende praktisyns en kulturele organisasies dwarsoor die kulturele en skeppende bedrywe pak reeds sake verwant aan klimaatsgeregtigheid, verskaf leierskap op voetsoolvlak om die gaping tussen nasionale beleidsdoelwitte entoepassing kleiner te maak. Artistieke en kulturele projekte verwant aan klimaatsgeregtigheid lewer dikwels bydraes tot sosiale resultate, insluitende sosiale kohesie en ekonomiese bemagtiging. Fondse vir projekte is beperk, met baie kunstenaars wat self hul inisiatiewe befonds bo en behalwe amptelike steun van n verskeidenheid Suid-Afrikaans en internasionale skenkings. Die sektor se impak op klimaatsgeregtigheid kan versterk en verhoog word met strategiese koördinering en belegging. Die volle verslag is hier te kry: Die verslag het lig gewerp op aktiewe en deskundige kunstenaars en kulturele leiers wat omgewingsuitdagings onder die aandag bring, verskaf nuwe perspektiewe en bied nuwe narratiewe oor ons verhouding met die natuurwêreld; werk met gemeenskappe om hul lewens rondom klimaatweerstand en ekonomiese volhoubaarheid te (her)ontwerp; skep nuwe prototipes van prosesse, materiale en tegnologie om eko-innovering te ondersteun; en geleenthede te fassiliteer vir beleidmakers, akademici en ander burgerlike deelhouers om meer skeppend te dink oor wat moontlik is. Die verslag gee ook aanbevelings wat hierdie praktyk kan verhoog om meer impak te hê en die kulturele sektor as n belangrike deelhouer in die oorgang na n klimaat-weerstandige en regverdige toekoms vir Suid-Afrika te posisioneer.

2 Dit is die gevolg van vennootskap en samewerking tussen die Vrystaat Kunstefees, die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrik en die Brits-gebaseerde organisasie, Julie s Bicycle n wêreldleier in kulturele aksie op klimaatsverandering. Dit is gelewer deur die navorser Sholeh Johnston as deel van n Clore-leierskapprogram werksplasing, ondersteun deur die Kunsteraad van Engeland. Professor Francis Peterson, rector en vise-kanselier, Universiteit van die Vrystaat, sê: Die Culture and Climate Justice: Towards a Regenerative Culture in South Africa-verslag is die resultaat van n besoek in 2016 deur die hoofuitvoerendebeampte van Julie s Bicycle, Alison Tickell, gesteun deur die Program vir Innovasie in Kunsteontwikkeling (PIKO), n inisiatief van die Universiteit van die Vrystaat en die Vrystaat Kunstefees, geborg deur die Andrew Mellon-stigting. Op die PIKO-forum oor die kunste en die omgewing in 2016 was me. Tickell die sleutelspreker, is n omvattende dokument voorgestel om die stand van die kunste en omgewingsaktivisme in Suid-Afrika te karteer. Sholeh Johnston het onderneem om die navorsing te doen en n aansienlike dokument met n breë siening van huidige praktyke in die land ontwikkel. Ek is besonder trots dat die Universiteit van die Vrystaat, deur PIKO, betrokke is by hierdie pioniersdokument n eerste vir Suid-Afrika. Ons het nou die eerste stap in n voortdurende proses voltooi danksy haar bydrae. Rosemary Mangope, hoofuitvoerendebeampte van die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika (NAC), sê: Suid-Afrika se oorgang na n omgewingsvolhoubare, weerstandig teen klimaatsverandering, laekoolstof ekonomie is tans die voorloper ( ). Hierdie fase is n loods- en ondersoekfase wat fokus op die skep van n raamwerk vir die implementering van die oorgang na n omgewingsvolhoubare, lae-koolstof ekonomie. Dit sluit in die oopmaak van bepalende inperkings, dataversameling en die vestiging van grondlyninligting, en aanduidings wat sommige van hierdie konsepte en idees toets om te bepaal of hulle opgegradeer kan word. Die NAC is trots daarop dat hy die gasheer was vir die omgewingsvolhoubarespesialis, me Sholeh Johnston (Mei tot Junie 2017) om n studie te doen van dit wat reeds daar is wat opgegradeer kan word. Daar is n behoefte om kreatiewe interseksies tussen die kunste en die omgewing te identifiseer. Verandering hang van ons af. Ons moet individue word wat bereid is om op te staan en te sê dis tyd vir minder praat en meer doen. Dit is ons planeet en ons is sy plunderaars. Om die rol van kultuur in die uitdaging van omgewings- en sosiale uitdagings in Suid-Afrika sigbaar te maak, is n belangrike stap. Die kulturele sektor, sleutel- strategiese organiseerders en borge soos die NAC moet die pogings van die dapper, deskundige kunsgemeenskap, skeppende praktisyns en kulturele organisasies vanuit die kulturele en skeppende bedrywe steun wat reeds betrokke is by sake verwant aan klimaatsgeregtigheid en leierskap op voetsoolvlak verskaf om die gaping tussen nasionale bleidsdoelwitte en implementering te vernou. Annalize Dedekind, voorsitter van die Vrystaat Kunstefees, sê: Dat die kunste n groot rol speel in die skep van gemeenskappe, is nie voorbladnuus nie. Maar hierdie verslag beklemtoon die feit selfs meer, want dit is in ons teaters, met n palet en verfkwas in die hand, die skryf of lees van n boek, deur na musiek te luister of skeppende mense van uiteenlopende perspektiewe saam te bring dat ons vooropgesette idees kan verander. Uit die oogpunt van n kunstefees sien ons dit elke dag hoe die kunste help om mure af te breek en ons selfsin te verbeter.

3 Wat het ons beter as die kunste in al sy verskeidenheid vorms om verandering te bring oor belangrike sake soos die volhouding van die omgewing. Alison Tickell, hoofuitvoerendebeampte van Julie s Bicycle, sê: By Julie s Bicylce het ons keer op keer gesien dat om skeppende klimaatspraktisyns met hul eweknieë te verbind, en hul inspirerende werk sigbaar te maak, een van die magtigste katalisators is om verandering te verhoog. Hierdie verslag is n belangrike stap tot die verkryging van erkenning vir die kunste en kultuur as belangrike deelhouers in die globale klimaatsreaksie, en lê die impak en potensiaal bloot wat Suid-Afrikaanse kunstenaars en kulturele organisasies bied. Sholeh Johnston, navorsingshoof, sê: Suid-Afrika ervaar reeds erge gevolge van klimaatsverandering droogte, waterskaarste en mislukte oeste onder ander uitdagings. Die oorgang na klimaatsweerstand vereis massadeelname, verdeelde leierskap en skuiwe in bewustheid en gedrag: hierdie verslag demonstreer die belangrike rol van kultuur in daardie skuif. Dit is maklik om individuele kunstenaars en organisasies wat op plaaslike vlak vir verandering werk, mis te kyk, maar hul gekombineerde impak in hierdie grootprentnarratief is onmoontlik om te ignoreer. Dink net wat is moontlik as hul toegeweidheid, kreatiwiteit en kunde met strategiese steun aangevul word? Kontak Vir nuusnavrae kontak asseblief: Adri van Veijerin Ontwikkelingsbestuurderkonsultant adri.herbert@vodamail.co.za Spesifieke navrae oor die inhoud van die navorsing: sholeh.johnston@gmail.com Nota vir redakteurs Towards a Regenerative Culture is gelewer deur navorser Sholeh Johnston gedurende n intensiewe periode van navorsing in Suid-Afrika. Dit put uit onderhoude met 30 kunstenaars, kulturele organisasies, ontwerpers en kulturele beleidsmakers, asook lessenaarnavorsing. Dit bou op n voortdurende verhouding tussen Julie s Bicycle en die Vrystaat Kunstefees. Die behoefte vir n gekarteerde projek om die staat van die kunste en omgewingsaktivisme in Suid-Afrika te identifiseer is oorspronklik in 2016 voorgestel by die Forum oor Kunste en Omgewing van die Program vir die Innovering in Kunsontwikkeling (PIKO) ná n sleuteltoespraak deur die hoofuitvoerendebeampte van Julie s Bicycle, Alison Tickell. Die navorsing het plaasgevind gedurende n werksplasing wat gesteun is deur die Cloreleierskapprogram en die Kunsteraad van Engeland. Die verslag is te kry by:

4 Re-Future project, Keith Armstrong, Mangaung, 2017 (Image courtesy of the Artist) Planet B, Well Worn Theatre, 2016 (Photo by Jonathan Jones)

5 Spider photo credit: Karoo Disclosure, 2015 Strijdom 4 credit: Strijdom van der Merwe, 2014

6

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Feesprogram / Festival Programme

Feesprogram / Festival Programme Feesprogram / Festival Programme 18-22 Julie / July 2017 Kaartjieverkope open 5 Mei 2017 by Computicket / Ticket sales open 5 May 2017 at Computicket. www.vrystaatkunstefees.co.za www.vrystaatartsfestival.co.za

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as

More information

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig Anna Hugo Anna Hugo, Departement

More information

Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8

Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8 Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8 http://socialwork.journals.ac.za/pub doi:http://dx.doi.org/10.15270/52-2-505 PRAKTYKOPLEIERS SE PERSEPSIES VAN MAATSKAPLIKEWERK-PRAKTYKOPLEIDING... Nadia

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE You embark on your career because you want to help your students realize their potential academically, personally and socially. Above all you want to make a difference

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE

INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE Prof Marthinus W Pretorius Departement Ingenieurs-en Tegnologiebestuur Professorale intreerede gelewer op 15 Mei 2001

More information

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme Departement Bos- en Houtkunde Akademiese programme vir 2018 Magisterprogramme Navrae: Kontakbesonderhede: Departementshoof Departement Bos- en Houtkunde Universiteit van Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Fact: Speakers of this calibre don t come together under one roof in a hurry. Need we say more? Diarise: Saturday 4th December 2010 rsvp Eve before

More information

Belangrike biodiversiteitsgebiede en die implikasies vir mynbou Mariette Liefferink

Belangrike biodiversiteitsgebiede en die implikasies vir mynbou Mariette Liefferink Belangrike biodiversiteitsgebiede en die implikasies vir mynbou Mariette Liefferink Wat is biodiversiteit? Biodiversiteit word gedefinieer as die veranderlikheid van lewende organismes vanuit alle bronne

More information

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks 1 WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET Johann Basson, Maart 2013 Agtergrond en konteks Die inligting waarop hierdie lesing gebaseer is is grootliks geïnspireer deur die boek van Tim Jackson

More information

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers Stellenbosch Theological Journal 2015, Vol 1, No 1, 217 233 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2015.v1n1.a11 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2015 Pieter de Waal Neethling Trust Die bydrae van

More information

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22 moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig

More information

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief deur THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) DEPARTEMENT PRAKTIESE TEOLOGIE (Pastorale

More information

OMGEWINGSGESKIEDENIS EN DIE UITDAGINGS VAN

OMGEWINGSGESKIEDENIS EN DIE UITDAGINGS VAN a YUNIBESITI YA BOKONE-BOPHIRIMA ~ NORTH-WEST UNIVERSITY...,NOORDWES-UNIVERSITEIT WETENSKAPLIKE BYDRAES REEKS H: INOUGURELE REDE NR. 204 OMGEWINGSGESKIEDENIS EN DIE UITDAGINGS VAN NAVORSING OOR DIE GRENSE

More information

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z

Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z Dekolonialisering van die Suid-Afrikaanse familiereg in die lig van transformasiegerigte konstitusionalisme: n praktiese benadering vir generasie Z Marita Carnelley en Philip Bothma Marita Carnelley, Departement

More information

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE 1. RESPONDENTE Hierdie prakties-teologiese ondersoek gebruik spesifieke gesprekke met verskillende spesialiste in verskillende

More information

Die rol van oraliteit en identiteit in die bevordering van gemeenskapseie woordkuns in Suid-Afrika

Die rol van oraliteit en identiteit in die bevordering van gemeenskapseie woordkuns in Suid-Afrika Die rol van oraliteit en identiteit in die bevordering van gemeenskapseie woordkuns in Suid-Afrika A. COMBRINK 12099465 Proefskrif voorgelê vir die graad Philosophiae Doctor in Afrikaans en Nederlands

More information

ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan

ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng J.H Malan Skripsie voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die Magister in Bedryfsadministrasie

More information

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING -1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING To create a classroom where all learners will thrive is a challenging task, but there is an island of opportunity in the sea of every difficulty. (Kruger & Adams,

More information

The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur.

The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur. The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur. Toespraak deur prof H Russel Botman, Rektor en Visekanselier, Universiteit Stellenbosch,

More information

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006) Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie 2005 29 Maart 2006) Geagte Klub-lid Die Bestuurskomitee hou graag die volgende jaarverslag aan u voor. Dit verskaf n bondige oorsig van die werksaamhede van die Klub gedurende

More information

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele samelewing Mariana van Zyl Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe

CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe DESEMBER 2018 manager@cerescbi.co.za News for businesses - Sakenuus vir besighede CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe Dr. Willie Cilliers, AHI WesKaap se Voorsitter, het onlangs die lede

More information

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Leeruitkomste MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Nadat u hierdie eenheid bestudeer het, behoort u in staat te wees om: die filosofie agter outeursreg te verstaan; die beskerming verleen deur internasionale

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:

More information

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap. PLIGTESTAAT VAN DIE ADJUNKHOOF Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: Ondersteun die hoof deur hom/haar by te staan om die skool te bestuur, en om effektiewe onderwys te verseker. Verseker die effektiewe

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

ʼn Kritiese ondersoek na die stand van Afrikaanse professionele Jeugteater in Suid-Afrika na 1994

ʼn Kritiese ondersoek na die stand van Afrikaanse professionele Jeugteater in Suid-Afrika na 1994 ʼn Kritiese ondersoek na die stand van Afrikaanse professionele Pieter Andries Venter (1985753639) ʼn Skripsie voorgelê om te voldoen aan die vereistes vir die graad Ph.D. (Drama- en Teaterkuns) in die Departement

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek

Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek Colin Raymond Pedro 21019843 Verhandeling voorgele vir die graad MEd in Onderwysbestuur aan die

More information

Direkteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi

Direkteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi Oktober 2014 Direkteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi NWU PBS considered as one of SA s top five business schools in PMR business school ranking Dit begin alles hier AHi-KONGRES 2014, KZN FOTO

More information

Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke

Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke Etienne de Villiers Departement Dogmatiek en Christelike Etiek Universiteit van Pretoria Abstract The moral healing

More information

Die uitdaging van biografie-skrywing: n lewe van Betty Pack

Die uitdaging van biografie-skrywing: n lewe van Betty Pack Die uitdaging van biografie-skrywing: n lewe van Betty Pack Marelise Fourie Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in Musiek (50% tesis) aan Universiteit

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

VISIE 2040 EN STRATEGIESE RAAMWERK

VISIE 2040 EN STRATEGIESE RAAMWERK VISIE 2040 EN STRATEGIESE RAAMWERK 2019 2024 SAAM VORENTOE MASIYE PHAMBILI FORWARD TOGETHER 1 ONS VISIE 2040 Die Universiteit Stellenbosch sal Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit wees wat

More information

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) DIE RAND DIE SLEGTE EN DIE GOEIE het. Wat my veral bekommer

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK Acta Theologica 2010:2 L. Lovell & G.A. Lotter WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK WELLNESS MINISTRY BY AFM PASTORS IN AN URBAN CONTEXT: AN EXPLORATORY

More information

Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika

Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika Historia 56, 2, November 2011, pp 133 153 Inleiding Die rol en bydrae van die Stedelike Stigting tot die politieke hervorming van Suid-Afrika Salomon Hoogenraad-Vermaak Die moontlike rol en bydrae van

More information

Visekanselier voorste in Afrika. Letterkunde bly dekaan se eerste liefde. Minister prys NWU-navorsing. Eish! is n wenner

Visekanselier voorste in Afrika. Letterkunde bly dekaan se eerste liefde. Minister prys NWU-navorsing. Eish! is n wenner eish! VOLUME 6 No 7 November 2012 Personeelblad van die NWU Letterkunde bly dekaan se eerste liefde Visekanselier voorste in Afrika Minister prys NWU-navorsing Eish! is n wenner INHOUDSOPGAWE 2 Waarom

More information

Nasionale Werkswinkel 7-11 Junie 2015 Kaapstad, Suid Afrika

Nasionale Werkswinkel 7-11 Junie 2015 Kaapstad, Suid Afrika DEVELOPMENT TRUST Nasionale Werkswinkel 7-11 Junie 2015 Kaapstad, Suid Afrika VOL. 24 JUNIE 2015 MASIFUNDISE D E V E L O P M E N T T R U S T FishersNet Uitgegee deur: Coastal Links and Masifundise Development

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1

Eeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1 BULT April 2004 Jaargang 52, nr.1 UV het gegroei uit beskeie begin Eeufees skop af Universiteit van die Vrystaat University of the Free State Yunivesithi Ya Freistata Nuustydskrif van die Universiteit

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance

Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance deur Marí Borstlap Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad MAGISTER IN DRAMA in die Fakulteit

More information

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 9 FEBRUARIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 9 FEBRUARIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

ledige begrip van die bele doel en struktuur van die Regering se skema vir die opvoeding van volwassenes. Die wese daarvan is dat die strewe en die

ledige begrip van die bele doel en struktuur van die Regering se skema vir die opvoeding van volwassenes. Die wese daarvan is dat die strewe en die ledige begrip van die bele doel en struktuur van die Regering se skema vir die opvoeding van volwassenes. Die wese daarvan is dat die strewe en die beleid van iedere vrywillige organisasie en iedere inrigting

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014

More information

FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE

FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE FAKULTEIT GEESTESWETENSKAPPE Faculty of Humanities Lefapha la Bomotho Boodskap aan personeel van die Fakulteit Geesteswetenskappe Desember 2016 Geagte Kollegas Voordat ek met my laaste nuusbrief vir 2016

More information

FishersNet. Aanslag op vissers gaan voort. Hulle kon nie wettig hulle bote op die see uitneem of hulpbronne oes om n bestaan te maak nie.

FishersNet. Aanslag op vissers gaan voort. Hulle kon nie wettig hulle bote op die see uitneem of hulpbronne oes om n bestaan te maak nie. VOL. 30 - MAART 2018 FishersNet Uitgegee deur: Coastal Links and Masifundise Development Trust 1 Station Road, Mowbray, Cape Town 7700 Tel: 021 685 4549 Fax: 021 685 3816 Email: info@masifundise.org.za

More information

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE deur ALETTA MARIA VOGES voorgele ter gedeeltelike vervuuing van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIDM

More information

'n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika,

'n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika, 'n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika, 1976 1990 1 Desmond Painter Departement Sielkunde, Universiteit van Stellenbosch Abstract A human science

More information

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles 461 Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe PIETER KAPP Navorsingsgenoot Departement Geskiedenis, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein

More information

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS 2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS Vraag-terminologie Ontleed Breek 'n probleem op in sy samestellende dele. Kyk in diepte by elke deel met behulp van stawende argumente en bewyse vir en teen, asook

More information

NARRATIEWE PASTORALE TERAPIE MET BROODWINNERS TYDENS 'N RASIONALISERINGSPROSES. deur ELIZABETH GARDINER

NARRATIEWE PASTORALE TERAPIE MET BROODWINNERS TYDENS 'N RASIONALISERINGSPROSES. deur ELIZABETH GARDINER NARRATIEWE PASTORALE TERAPIE MET BROODWINNERS TYDENS 'N RASIONALISERINGSPROSES deur ELIZABETH GARDINER voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir diegraad MAGISTER THEOLOGIAE in die vak

More information

universiteit stellenbosch Verslag aan Skenkers verslag 2014

universiteit stellenbosch Verslag aan Skenkers verslag 2014 universiteit stellenbosch Verslag aan Skenkers verslag 2014 Die mag om n beter toekoms te skep, lê opgesluit in die hede: Skep n goeie hede en jy skep n goeie toekoms. Eckhart Tolle Inhoudsopgawe Voorwoord

More information

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA all accepting that they are because they have not produced anything and in the still distant future "intend" doing it, knowing full well that it would never happen; yes, knows that these "cultured" men

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE

MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE D E A F A G R I Blindness seperate people from things, but deafness seperate people from people. Hellen Keller MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE (CC number: 2010/015618/07) DEAF AGRI As Landbou nie toeganklik

More information

Terugvoer oor wetenskapsleer 2003 met spesiale verwysing na die BWI en IT studente

Terugvoer oor wetenskapsleer 2003 met spesiale verwysing na die BWI en IT studente Terugvoer oor wetenskapsleer 2003 met spesiale verwysing na die BWI en IT studente S Froneman Ek was verlede jaar betrokke by die aanbieding van die wetenskapsleerkursus vir natuurwetenskapstudente (WTSL

More information

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so 3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie

More information

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering deur Amori Stols Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir die graad MA in Drama-

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:

More information

WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN?

WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN? Geskiedenis/V1 VRAAG 3: 8 DoE/Model 2008 WATTER VORME VAN BURGERLIKE VERSET HET IN DIE VSA IN DIE 1960's ONTSTAAN? BRON 3A Hierdie uittreksel kom uit die bekendste toespraak deur Martin Luther King, 'n

More information