DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
|
|
- Marvin Stevenson
- 10 months ago
- Views:
Transcription
1 DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare is 'n relatiewe jong departement en het eers in 1965 tot stand gekom. Voor hierdie datum is Bedryfsielkunde as 'n kort kursus deur die departement van suiwer Sielkunde aangebied en een van die destydse dosente, Dr. W. Backer, het die inisiatief geneem om 'n selfstandige departement van Bedryfsielkunde in die Fakulteit van Ekonomiese Wetenskappe op die been te bring. Ofskoon die nuwe departement se groei aanvanklik stadig was, het studentebelangstelling toegeneem sodat daar vandag meer as 200 studente in hierdie vakrigting onderrig ontvang. Die groei van studentegetalle word in die tabel hieronder weergegee: JAAR NAGRAADS TOTAAL Dit blyk duidelik dat daar oor die laaste paar jaar 'n besondere groei in studentegetalle plaasgevind het. Die redes hiervoor is velerlei, maar die belangrikste is seker die besondere groot aanvraag wat daar in die bedryf bestaan vir opgeleide Swart bedryfsielkundiges. Hiermee tesame gaan die feit dat opgeleide Swart studente besondere hoë aanvangsalarisse ontvang in verhouding met Swart gegradueerdes wat in ander rigtings gespesialiseer is.
2 Studente aan die Universiteit van Fort Hare kan Bedryfsielkunde as 'n vakrigting in twee graadkursusse in die Fakulteit Ekonomiese Wetenskappe volg. Die grade B.Com. en B.Admin. kan albei met Bedryfsielkunde as hoofvak gevolg word en studente kan nagraads tot op Doktorale vlak vorder. Sedert 1976 het 'n verdere graadkursus, B.A. (Personeelbestuur) tot stand gekom met Bedryfsielkunde en Industriële Sosiologie as hoofvakke. Hierdie graad maak veral voorsiening vir die opleiding van studente as spesialiste in menseverhoudings, met klem op verhoudings tussen Blanke en Swart werkers in die bedryf. Soos blyk uit die tabel het die byvoeging van hierdie graadkursus 'n besondere verhoging in studentegetalle teweeggebring en daar is tans ongeveer 30 studente wat die kursus volg. Die belangstelling in Bedryfsielkunde word verder by Fort Hare gestimuleer deur die feit dat 'n groot aantal beurse vir voor- en nagraadse studie aan die studente beskikbaar is. Hierbenewens word gevind dat talle studente deur ondernemings universiteit toe gestuur word met die doel om in personeelbestuur opgelei te word. Hierdie neiging het tot gevolg dat baie studente reeds 'n mate van ondervinding veral in personeeldepartement opdoen, voordat hulle die kursus kom volg. Studente is derhalwe meer onderleg in die beginsels wat bestudeer word. Daar is ook meer studentedeelname, veral op grond van persoonlike ondervinding van personeel- en ander bestuursprobleme en dit het gewoonlik lewendige besprekings tussen studente en dosente tot gevolg. Benewens finansiële hulp aan die studente deur ondernemings is daar ook hewige mededinging tussen werkgewers om senior studente te werf vir personeelbestuurs-, opleidings- en mensverhoudingsposte in hul onderskeie ondernemings. Baie min senior studente het nie reeds betrekkings voordat die finale eksamen afgelê word nie. Die personeelsterkte van die departement het saam met studentegetalle gegroei en tans is daar 'n professoraat, senior lektoraat en lektoraat wat almal deur Blanke personeel beman word. Hierbenewens is daar ook 'n navorsings-assistentpos wat deur 'n Swart vrou beklee word, asook verskeie studente-assistentskappe. Dit is die beleid van die Universiteit van Fort Hare om, waar moontlik, Swart personeel wat oor die nodige akademiese en ander kwalifikasies beskik, voorkeur te gee wanneer betrekkings gevul word. Baie min Swart persone is beskikbaar wat oor hierdie kwalifikasies beskik en die Departement Bedryfsielkunde, soos ander departemente van hierdie universiteit, beywer hom om Swart personeel op te lei wat hierdie poste sal kan beklee. Die probleem bestaan egter dat gegradueerde studente met Bedryfsielkunde as hoofvak baie beter aanvangsalarisse in die bedryf kan bekom en aangesien die vraag na hierdie studente baie groot is, kan daar tot dusver nie 2
3 suksesvol uitvoering gegee word aan hierdie beleid nie. Twee Swart lektore het in die verlede reeds poste in die departement beklee, maar die een het 'n hoër pos aan 'n ander Swart universiteit aanvaar en die ander is tans in die V.S.A. besig met nagraadse studie, waarna hy by die nuwe Universiteit van die Republiek van die Transkei 'n pos sal aanvaar. Die huidige personeel van die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare huldig die opinie dat die studie-inhoud wat in die verskillende kursusse aangebied word, moet aanpas by die besondere omstandighede en vereistes van die Swart bedryfsielkundige. Derhalwe val die klem moontlik meer op sekere studieterreine as wat gewoonlik by Blanke universiteite aangetref word. Die beleid van die Departement in hierdie verband is geskoei op die besondere tipe student wat deur die bedryf benodig word en voortdurende kontak word met die bedryf behou om met redelike sekerheid te kan bepaal wat die vereistes van die bedryf is. Hierdie stelling moet egter nie die gedagte laat ontstaan dat kursusinhoud en studierigtings beperk is tot slegs die voorbereiding van streng gespesialiseerde graduandi nie. Die filosofie word aanvaar dat universiteite veral teoretiese kennis moet aanbied, maar hiermee saam word erken dat Bedryfsielkunde 'n gespesialiseerde studierigting is en dat praktiese onderwerpe 'n groot deel van die studie-inhoud moet uitmaak. Die beleid van hierdie Departement is om die wydste moontlike kursusinhoud aan te bied, maar in die meer gevorderde kursusse te spesialiseer in daardie rigtings wat spesifiek betrekking het op die tipe poste wat merendeels deur hierdie studente in die bedryf betrek word. Dit kom derhalwe daarop neer dat Swart bedryfsielkundiges veral in die volgende drie tipes poste gebruik word: Eerstens algemene personeelbestuursposte, tweedens opleidings- en veiligheidsbeampteposte en derdens spesialiste in mense- en rasseverhoudingsposte. Die kursusse wat aangebied word, het dus eerstens ten doel om goed afgeronde bedryfsielkundiges te produseer en tweedens om studente spesifiek in die drie genoemde terreine te onderrig. Die kursusinhoud kan as volg saamgevat word: KURSUS 1 KURSUS 2 KURSUS 3 - Algemene sielkundige beginsels - Inleiding tot bedryfsielkunde en spesifiek tot personeelbestuur - Personeelbestuurstegnieke - Motivering en werkstevredenheid - Ergonomika - Inleiding tot navorsingsmetodiek met klem op statistiese metodes. - Personeelbestuurstegnieke - Bemarkings- en verbruikersielkunde 3
4 - Industriële psigopatologie en geestesgesondheid - Groepsdinamika - Sosiale en organisatoriese sielkunde - Navorsingsmetodiek met klem op toetskonstruksie HONNEURS - Personeelbestuur - Ergnomika - Bemarkings- en verbruikersielkunde - Sosiale sielkunde - Navorsingsmetodiek Deurgaans word klem gelê op die rol van die Swart personeelspesialis in die toepassing van die verskeie bedryfsielkundige tegnieke en konsepte. En hoewel die onderskeie kursusse grotendeels onder dieselfde subhoofde as by ander universiteite aangebied word, val die klem miskien meer op die onderrig van studente in die drie genoemde terreine. Een terrein waaroor die Departement 'n spesifieke opinie het, is die van die opleiding van mense- en rasseverhoudingspesialiste. Die Swart personeelspesialis word in hierdie terrein as 'n sleutelfiguur gesien. Een van die belangrikste probleme waarmee Suid-Afrika tans te kampe het, is juis rasseverhoudings. Die mening word gehuldig dat die werksituasie een van die beste is om 'n verbetering in rasseverhoudings teweeg te bring. Die rede is dat klein, beheerbare groepe teenwoordig is en ook omdat die grootste kontak tussen Wit en Swart hier plaasvind. Dit is ook waar dat die meeste rassewrywing hier voorkom en die Swart personeelspesialis is moontlik die beste persoon om 'n aktiewe en waardevolle bydrae te lewer om wrywing te voorkom en op te los. Om hierdie rede word daar gevoel dat Swart bedryfsielkundiges 'n besondere rol kan vervul, veral omdat Swart persone die onderliggende houdings, kultuur en gevoelens van die Swart werker kan begryp en ook goed met die Blanke bestuur op hoë vlak kan kommunikeer ten opsigte van werker- en rasseverhoudings. Opleiding is dus daarop ingestel om Swart studente te onderrig in menseverhoudings, rasseverhoudings-opleidingstegnieke en ook die aard van die rol wat hulle sal moet vervul. Die instelling van die graadkursus, B.A. (Personeelbestuur) is daarop gemik om juis in hierdie behoefte te voorsien. Die werksaamhede van die Departement Bedryfsielkunde is nie slegs beperk tot die formele en teoretiese onderrig van studente nie, maar verskeie ander aktiwiteite word ook deur die personeel en studente onderneem. Die belangrikste by-aktiwiteite is die aanbieding 4
5 van praktiese kursusse aan alle voorgraadse studente. Daar word met hierdie onderneming gepoog om die praktiese toepassing van veral die personeelbestuurstegnieke en navorsingsmetodes te illustreer en aan die studente die geleentheid te bied om in die laboratoriumsituasie, eerstehands hiermee kennis te maak. Die inhoud van die praktiese kursusse is as volg: KURSUS 1 KURSUS 2 KURSUS 3 - Gebruik van eksperimentele metodes - Uitvoering van eksperimente ten einde sekere basiese sielkundige en fisiologiese begrippe te demonstreer - Toepassing van personeeltegnieke in die laboratorium, o.a. onderhoudvoering, opleidingstegnieke, ens. - Toepassing en gebruik van sielkundige toetse - Praktiese uitvoering van 'n kort navorsingsprojek uit een van die studieterreine. Daar word so ver moontlik gepoog om van die personeel in die departement se praktiese ervaring gebruik te maak en sukses word behaal deurdat die studente besonder geesdriftig is om die praktiese uitvoering van beginsels te onderneem. Die Departement onderneem ook navorsingsprojekte waaraan alle personeellede deel het. In die vroeëre jare is heelwat studies met betrekking tot motivering van die Swart werker uitgevoer, maar in die afgelope twee jaar het die klem verskuif na die psigometrika. Onder andere is 'n meganiese aanlegtoets vir hoëvlak Swart werkers opgestel en gestandaardiseer. Die konstruksie van 'n biografiese vraelys vir kleinhandel verkoopsdames is onlangs voltooi en tans word geldigheidstudies op die U.V.A.K.-klassifikasietoets uitgevoer. Finalejaar studente word tot 'n groot mate in hierdie navorsing betrek en hulle onderneem die invordering van data en doen meeste van die verwerking daarvan. Nagraadse studente onderneem verder ook navorsing vir graaddoeleindes en tans is een magisterstudent besig met 'n studie om die omvang van die gebruik van Swart vroulike personeel in Suid-Afrika te ondersoek met die klem op vooroordeel teen hierdie werkersgroep. Benewens die voorgenoemde poog hierdie Departement ook om alle senior studente ten minste een keer per jaar op 'n studie-reis te neem. Gewoonlik word fabrieke in die Oos-Kaap besoek ten einde beter kennis te maak met praktiese personeelprobleme, maar soms word inrigtings soos die Kamer van Mynwese se navorsingseenheid, die N.I.P.N. en ander 5
6 instansies ook besoek. Sulke besoeke word gesien as 'n belangrike deel van die opleiding en afronding van Swart bedryfsielkundiges en dit blyk dat studente besondere belangstelling in hierdie reise het. Die toekoms van die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare is rooskleurig. Nie alleen die bedryf nie, maar ook die studente besef dat Swart bedryfsielkundiges in die toekoms 'n al hoe groter rol sal speel in die werksituasie in Suid-Afrika. Die beleid van hierdie Departement is dan ook om soveel moontlik studente te werf en indien die huidige studentegetalle konstant toeneem, kan verwag word dat hierdie Departement sal aanhou groei om in die toekoms een van die belangrikste sentra vir die opleiding van Swart bedryfsielkundiges te word. Die verskaffing van geriewe om studente toe te laat om as bedryfsielkundiges by die Mediese en Tandheelkunkundige Raad van Suid-Afrika te registreer, word tans onderneem. 6
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings
2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf
Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS
HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is
MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:
Rut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE
INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE Prof Marthinus W Pretorius Departement Ingenieurs-en Tegnologiebestuur Professorale intreerede gelewer op 15 Mei 2001
LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE. deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING
LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER IN DIE NATUURWETENSKAPPE in REKENAARWETENSKAP
-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING
-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING To create a classroom where all learners will thrive is a challenging task, but there is an island of opportunity in the sea of every difficulty. (Kruger & Adams,
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
Universiteit van Pretoria
Universiteit van Pretoria BEDRYFSINGENIEURSWESE: GELEENTHEDE EN UITDAGINGS VIR DIE TOEKOMS PROF. P.S. KRUGER BEDRYFSINGENIEURSWESE: GELEENTHEDE EN UITDAGINGS VIR DIE TOEKOMS PROF. P.S. KRUGER Intreerede
Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe
HOOFSTUK 1 1. ORieNTERING 1. 1. INLEIDING In hierdie hoofstuk word gekyk na die probleem wat aanleiding tot die navorsing gegee het. Daarna word die doel met die navorsing en die metodes wat gebruik is
"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers
Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers Wikus Geyer (LP), Aninda Venter & Ona Janse van Rensburg Fakulteit Opvoedingswetenskappe,
Uit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice
Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society
Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as
DIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE
DIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE GRANDA D.J. FELL DIE BENUTTING VAN ONDERRIGTEGNIEKE IN MAATSKAPLIKEWERKSUPERVISIE AAN VOORGRAADSE STUDENTE deur
Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING
2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING Sedert die middel negentigerjare word die skoolhoof met toenemende verandering op verskeie gebiede gekonfronteer. Onverwagte veranderinge in onder meer
DIE TERREIN VAN DIE EMPIRIESE OPVOEDKUNDE.
114 DIE TERREIN VAN DIE EMPIRIESE OPVOEDKUNDE. INOUGURELE REDE gehou by die aanvaarding van die profcssoraat in Opvoedkunde aan die Potchefstroomse Universiteitskollege vir Christelike Hoër Onderwys (Universiteit
n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika
n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika Mini-skripsie ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister Legum
n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele
n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele samelewing Mariana van Zyl Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes
Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring
DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS
i DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS FRED FROLICKS Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
HOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die
HOOFSTUK 2 2. FUNDERING VAN DIE SKOOL AS ORGANISASIE 2. 1. IN LEIDING In hierdie hoofstuk word aangetoon dat die skool 'n organisasie is. Alhoewel die invalshoek dus die organisasiewees van die skool is,
HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE
HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE You embark on your career because you want to help your students realize their potential academically, personally and socially. Above all you want to make a difference
Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys
South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.
1. BEGRIPSOMSKRYWINGS EN ORIENTASIE
1. BEGRIPSOMSKRYWINGS EN ORIENTASIE Vroue het tot ongeveer 3000 v.c. aan die hoof van die huishouding gestaan. Hierdie matriargale sisteem is gekenmerk deur 'n egalit ~re sosiale stand waarbinne mans en
FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG
FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG deur KAMLA MOONSAMY DILRAJH voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM in die vak AFRIKAANS aan die UNIVERSITEIT
UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria
UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS Universiteit van Pretoria UITDAGINGS AFRIKAANSE VIR DIE HISTORIKUS Intreerede gelewer op 23 April 1987by die aanvaarding van die Professoraat en Hoofskap van die
BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE
BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE deur PAUL1 RICHARDS BA (MW) (PU vir CHO) Manuskrip voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM (MAATSKAPLIKE WERK)
RELEVANTE GESKIEDENISONDERRIG IN AFGELEE GEBIEDE: ENKELE ONDERRIGSTRATEGIEE VIR DIE INTERMEDIERE SKOOLFASE CLARENCE VERNON VISAGIE
RELEVANTE GESKIEDENISONDERRIG IN AFGELEE GEBIEDE: ENKELE ONDERRIGSTRATEGIEE VIR DIE INTERMEDIERE SKOOLFASE deur CLARENCE VERNON VISAGIE voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER
OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA
PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November
Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8
Social Work/Maatskaplike Werk Vol 52 No 2; Issue 8 http://socialwork.journals.ac.za/pub doi:http://dx.doi.org/10.15270/52-2-505 PRAKTYKOPLEIERS SE PERSEPSIES VAN MAATSKAPLIKEWERK-PRAKTYKOPLEIDING... Nadia
DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK
DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK MINI-TESIS TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE FAKULTEIT
Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *
Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot
Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk
Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk Rozelle Roets Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad M.Kommunikasiepatologie in die Fakulteit Geesteswetenskappe,
Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis
Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis Pieter de Klerk Skool vir Basiese Wetenskappe Noordwes-Universiteit (Vaaldriehoekkampus)
KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD R VIR LEERDERS MET ERGE INTELLEKTUELE GESTREMDHEID IN INKLUSIEWE WES-KAAPSE SPESIALE SKOLE
KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD R VIR LEERDERS MET ERGE INTELLEKTUELE GESTREMDHEID IN INKLUSIEWE WES-KAAPSE SPESIALE SKOLE ZELDA BOTHA KURRIKULUMDIFFERENSIASIE IN DIE VAK WISKUNDE GRAAD
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION
COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any
Fakulteit Opvoedkunde, Universiteit van Stellenbosch E-pos: Sentrum vir Onderrig en Leer, Universiteit van die Vrystaat, Bloemfontein
382 Hoër onderwys as navorsings- en studiegebied in Suid-Afrika: n Historiese en tematiese perspektief Higher education as a field of study and research in South Africa: A historical and thematic perspective
Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en
1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie
'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING SYBRAND BRONKHORST
'N KRITIESE BESKOUING VAN DIE UITWERKING VAN WETSVOORSKRIFTELIK HEID AS 'N OMGEWINGSFAKTOR OP FINANSiijLE VERSLAGDOENING deur SYBRAND BRONKHORST voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad
BENADERINGS TOT SOSIALE REKENINGKUNDE
BENADERINGS TOT SOSIALE REKENINGKUNDE D.S. Lubbe Dept. Rekeningkunde en hoof van die Gencor Navorsingseenheid vir Ouditkunde Universiteit van die Oranje-Vrystaat BLOEMFONTEIN en Q. Vorster Skool vir Rekenmeestersopleiding
ledige begrip van die bele doel en struktuur van die Regering se skema vir die opvoeding van volwassenes. Die wese daarvan is dat die strewe en die
ledige begrip van die bele doel en struktuur van die Regering se skema vir die opvoeding van volwassenes. Die wese daarvan is dat die strewe en die beleid van iedere vrywillige organisasie en iedere inrigting
n Besinning oor tegnologie in Publieke Administrasie
n Besinning oor tegnologie in Publieke Administrasie A reflection on technology in Public Administration L.C. VAN JAARSVELDT Departement van Publieke Administrasie en Bestuur, Universiteit van Suid-Afrika,
~====~~E. Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE :J~ ::>« ... LL all ~o. f-l. C\I.L (0 -- u.. ~«
~====~~E :J~ Universiteit van Pretoria WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE T T-... LL all ~o C\I.L (0 -- u.. ~«::>«f-l WETMATIGHEID EN MEGANIESE INGENIEURSWESE deur PROF. P.C. HAARHOFF Intreerede
KULTUUREIE-ONDERWYS: 'N ONDERWYSREGTELIKE PERSPEKTIEF
KULTUUREIE-ONDERWYS: 'N ONDERWYSREGTELIKE PERSPEKTIEF Anna-Magri eta de Wet B.Com., B.Ed., H.O.D. Potchefstroom 2002 KULTUUREIE-ONDERWYS: 'N ONDERWYSREGTELIKE PERSPEKTIEF Anna-Magrieta de Wet B.Com., B.Ed.,
ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar
ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar Schalk W. Basson Proefskrif voorgelê vir die graad Philosophiae Doctor in Praktiese Teologie
NUWE REEKS Nr 326 ISBN EKONOMIESE WETENSKAPSBEOEFENING: VEROUDERD IN 'N VERANDERENDE WERELD?
NUWE REEKS Nr 326 ISBN 1-86854-201-7 EKONOMIESE WETENSKAPSBEOEFENING: VEROUDERD IN 'N VERANDERENDE WERELD? EKONOMIESE WETENSKAPSBEOEFENING: VEROUDERD IN 'N VERANDERENDE WERELD? Prof Jan van Heerden is
KOMMENTAAR OP DIE US BESTUUR SE KONSEP TAALBELEID EN DIE VOORSTAANDERS VAN GELYKE KANSE SE ALTERNATIEWE VOORSTEL VIR OORWEGING DEUR DIE US RAAD
KOMMENTAAR OP DIE US BESTUUR SE KONSEP TAALBELEID EN DIE VOORSTAANDERS VAN GELYKE KANSE SE ALTERNATIEWE VOORSTEL VIR OORWEGING DEUR DIE US RAAD 1. Inleiding Die Bestuur van die Universiteit van Stellenbosch
HOOFSTUK 12 TERSieRE OPLEIDING, BEROEPSPLASING, BEROEPSBEOEFEN= ING EN NASORGAKTIWITEITE MET BETREKKING TOT BLINDE SKOOLVERLATERS
HOOFSTUK 12 TERSieRE OPLEIDING, BEROEPSPLASING, BEROEPSBEOEFEN= ING EN NASORGAKTIWITEITE MET BETREKKING TOT BLINDE SKOOLVERLATERS 12.1 INLEIDING In die eerste plek word 'n oorsig van die situasie met betrek=
~ CARNOT, ADIEU! Prof. J.P. Botha. deur PUBLIKASIES VAN DIE U~NIVERSITEIT VAN PRETORIA, NUWE REEKS NR"
f,, ~ CARNOT, ADIEU! deur Prof. J.P. Botha PUBLIKASIES VAN DIE U~NIVERSITEIT VAN PRETORIA, NUWE REEKS NR" 116-1976 Hierdie publikasie en die publikasies wat agter in hierdie publikasie vermeid word, is
N EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR
N EKSPLORATIEWE STUDIE NA DIE IDENTITEITSBEELD VAN N MENTOR deur JOHANNA DOROTHEA CATHARINA FRASER ingedien as gedeeltelike vereiste vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR MET SPESIALISERING IN VOLWASSENE EN
DIE REGTE VAN KINDERS UIT HOOFDE VAN ARTIKELS 26 EN 28 VAN DIE GRONDWET
DIE REGTE VAN KINDERS UIT HOOFDE VAN ARTIKELS 26 EN 28 VAN DIE GRONDWET Skripsie ter gedeeltelike voldoening am die vereistes van die graad LLB aan die PU vir CHO N Oberholzer HRR 43 1 Studieleier: Dr
MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE
D E A F A G R I Blindness seperate people from things, but deafness seperate people from people. Hellen Keller MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE (CC number: 2010/015618/07) DEAF AGRI As Landbou nie toeganklik
n Teksevalueringskema vir VIGS-tekste
n Teksevalueringskema vir VIGS-tekste C. Rodenburg & L.G. de Stadler Eenheid vir Dokumentontwerp, Taalsentrum, Universiteit Stellenbosch Abstract In this contribution we report on the development of a
ABRAHAM STEFHANUS VANDER MERWE H.O.D., BA., B.Ed.
ENTREPRENEURSKAPONDE~G VIR LEERDERS MET LEERPROBLEME ABRAHAM STEFHANUS VANDER MERWE H.O.D., BA., B.Ed. Skripsie voorgele ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad Magister Educationis,
PERSPEKTIEWE OOR EFFEKTIWITEIT VIR POLISIERING: POLISIE-EENHEDE IN LOUIS TRICHARDT
PERSPEKTIEWE OOR EFFEKTIWITEIT VIR POLISIERING: POLISIE-EENHEDE IN LOUIS TRICHARDT JOHAN JANSE VAN VUUREN Werkstuk ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in
Deliktuele eise in die geval van konstruktiewe ontslag
Deliktuele eise in die geval van konstruktiewe ontslag Deur Philippus Louis Steyn LLB Ingedien in ooreenstemming met die vereistes vir die graad Magister Legum in Arbeidsreg by die Noordwes Universiteit
DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA
RAPPORTEERBAAR DIE HOOGSTE HOF VAN APPÈL VAN SUID-AFRIKA SAAK NR: 336/2001 In die saak tussen: RIAAN BOTHA BENJAMIN KORFF Eerste Appellant Tweede Appellant - en - DIE STAAT Respondent Coram: VIVIER WND
ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan
ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng J.H Malan Skripsie voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die Magister in Bedryfsadministrasie
Skool vir Toegepaste Geesteswetenskappe Universiteit van KwaZulu-Natal E-pos:
608 n Vergelyking van polisiekultuurhoudings van mans en vrouens in die Suid-Afrikaanse Polisiediens oor n tien jaar tydperk A comparison of police culture attitudes of men and women in the South African
Scientia Militaria, South African Journal of Military Studies, Vol 29,
Die Vraagstuk van Misleiding, Verrassing en Vertolking van nformasie in Oorlog, met Spesifieke Verwysing na die rol wat dit in Egipte se Aanval op srael op 6 Oktober 1973 gespeel het A.J. ESTERHUYSE Dosent.
Tariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance
Poësie Performances: n Ondersoek na die moontlikhede vir poësie performance deur Marí Borstlap Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad MAGISTER IN DRAMA in die Fakulteit
TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD
TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD Publieke Vergadering oor Transformasie & Taal Klein Nederburg Sekondêre Skool, Paarl 19 September 2017 Aangebied deur prof Arnold Schoonwinkel
'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE
'N LEERDER MET FETALE ALKOHOL SINDROOM IN HOOFSTROOMONDERWYS: DIE ROL VAN DIE OPVOEDKUNDIGE SIELKUNDIGE GERT VISAGIE Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes van die graad van MAGISTER
N ONTWIKKELINGSPERSPEKTIEF VAN VAKLEERLINGSKAPPE IN SUID- AFRIKA: IMPLIKASIES VIR DIE ONDERWYSSTELSEL. deur. John Lodewyk von Landsberg
N ONTWIKKELINGSPERSPEKTIEF VAN VAKLEERLINGSKAPPE IN SUID- AFRIKA: IMPLIKASIES VIR DIE ONDERWYSSTELSEL deur John Lodewyk von Landsberg Voorgelê luidens die vereistes vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS in
TRADISIONELE LEIERS: ERKENNING EN DIE PAD VORENTOE ISSN VOLUME 1 No 1
TRADISIONELE LEIERS: ERKENNING EN DIE PAD VORENTOE ISSN 1727-3781 1998 VOLUME 1 No 1 TRADISIONELE LEIERS: ERKENNING EN DIE PAD VORENTOE TE Scheepers en W du Plessis 1 Inleiding Amptelike grondwetlike erkenning
Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet
Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer
HOOFSTUK 1. Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie. Bladsy
1 HOOFSTUK 1 Aankooprisikobestuur: oriёntering, probleemstelling, navorsingsmetodologie, doel en struktuur van die studie Bladsy 1.1 Inleidende oriëntering... 2 1.2 Probleemstelling... 8 1.3 Doel van die
HOOFSTUK 7 NAVORSINGSMETODOLOGIE
279 7.1 Inleiding HOOFSTUK 7 NAVORSINGSMETODOLOGIE Die ontwikkeling van ŒPRGHOYLUSULYDDWSUDNW\NEHVWXXULQPDDWVNDSOLNHZHUNLVŒRPYDWWHQGHWDDN soos uit die voorafgaande hoofstukke blyk. Ten spyte van die feit
LN Labuschagne
Die wiskundige bevoegdheid en prestasie van Eerstejaar-ingenieurstudente LN Labuschagne 12002615 Magistergraad voorgelê vir die Magister Educationis in Wiskunde Onderwys aan die Potchefstroomkampus van
Die belydenisuitspraak Kolossense 1: 13-20: Eenheid, struktuur en funksie
Die belydenisuitspraak Kolossense 1: 13-20: Eenheid, struktuur en funksie J H Roberts Emeritus professor, Departement Nuwe Testament Universiteit van Suid-Mrika Abstract The confessional statement Colossians
Gemeenskapsinteraksie 2006
Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Gemeenskapsinteraksie 2006 Johann de Villiers 26 April 2007 Hierdie verslag bied n oorsig oor gemeenskapsinteraksie in die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting
Grondwetlike waardes, openbare administrasie en die reg op toegang tot omgewingsinligting Anél Ferreira-Snyman Departement Jurisprudensie Fakulteit Regte Unisa PRETORIA E-pos: ferremp@unisa.ac.za Willemien
Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service
Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.
- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our
Kyk ook: - Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Created Stars and Galaxies DVD - Skepping & Evolusie Onversoenbaar!, Hennie Mouton, Hoofstuk 4, Die uniekheid van die aarde - Ons is in die middel
Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)
Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie 2005 29 Maart 2006) Geagte Klub-lid Die Bestuurskomitee hou graag die volgende jaarverslag aan u voor. Dit verskaf n bondige oorsig van die werksaamhede van die Klub gedurende
'n Idee vir 'n besigheid
OpenStax-CNX module: m25231 1 'n Idee vir 'n besigheid Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE
deur voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad aan die
TOEGANG TOT GETUIEVERKLARINGS IN STRAFSAKE deur PETRUS JOHANNES DIRKSE STRUWIG voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER LEGUM aan die UNIVERSITEIT VAN SUID-AFRIKA STUDIELEIER:
Terugvoer oor wetenskapsleer 2003 met spesiale verwysing na die BWI en IT studente
Terugvoer oor wetenskapsleer 2003 met spesiale verwysing na die BWI en IT studente S Froneman Ek was verlede jaar betrokke by die aanbieding van die wetenskapsleerkursus vir natuurwetenskapstudente (WTSL
BOOK REVIEW BOEKBESPREKING
ACTA CLASSICA XXXVI {1993} 151-153 ISSN 0065-11.11 BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ARISTOTELES POETIKA, VERTALING EN UITLEG VAN BETEKENIS deur E.L. de Kock en L. eilliers, Perskor, Johannesburg, 1991 Met hierdie
Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990
Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990 N.S. (Fanie) Jansen van Rensburg N.S. (Fanie) Jansen van Rensburg, Fokusarea vir Sosiale Transformasie,
Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek
Die invloed van diversiteit op die funksionering van skoolbeheerliggame in die Laingsburg Onderwysstreek Colin Raymond Pedro 21019843 Verhandeling voorgele vir die graad MEd in Onderwysbestuur aan die
HOOFSTUK 1. ORlmTERlNG. }NLEmING, BEWUSWORDING VAN PROBLEEM, PROBLl:.."EMSTELLJNG~ BEGRIPSVERBELDERING" NAVORSINGSDOEL EN NAVORSINGSPROGRAM
HOOFSTUK 1 ORlmTERlNG }NLEmING, BEWUSWORDING VAN PROBLEEM, PROBLl:.."EMSTELLJNG~ BEGRIPSVERBELDERING" NAVORSINGSDOEL EN NAVORSINGSPROGRAM. il'!;' -0. :1 INLEIDING " In every child who is bom, under no
DIE HOUDING VAN SKOOLVERLATERS TEENOOR VERPLEGING
DIE HOUDING VAN SKOOLVERLATERS TEENOOR VERPLEGING MARGIE BEUKES Senior Lektriese: Departement Verpleegkunde: UNISA SUMMARY While there is an ever-increasing demand for nurses, fewer young women are prepared
HOOFSTUK IV. ===~==============~= Kort voor en met die diensaanvaarding van Burgers was
HOOFSTUK IV. ===~==============~= STAATSONDERSTE~DE ONDERiJYS ONDER I?_URGERS, 1872-1877. 1. Behoefte aan v~~~jng~ Kort voor en met die diensaanvaarding van Burgers was die beheer V9.n die onderwys nog
OOP, GEMENGDE EN BETROKKE LEER AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT
OOP, GEMENGDE EN BETROKKE LEER AAN DIE UNIVERSITEIT VAN DIE VRYSTAAT INHOUDSOPGAWE 1. INLEIDING 2 2. OOP LEER 2 2.1 Oop leer in n Suid-Afrikaanse konteks 3 2.2 Soorte leer wat onder oop leer tuishoort
DIE AANWENDING VAN BILLIKE SELEKSIE KRITERIA BY DIE AFLEGGING VAN N WERKNEMER IN DIE SUID-AFRIKAANSE ARBEIDSREG DEUR NICOLETTE GREEFF
DIE AANWENDING VAN BILLIKE SELEKSIE KRITERIA BY DIE AFLEGGING VAN N WERKNEMER IN DIE SUID-AFRIKAANSE ARBEIDSREG DEUR NICOLETTE GREEFF VOORGELÊ TER VERVULLING VAN N DEEL VAN DIE VEREISTES VIR DIE LLM GRAAD
[ISSN ] TSAR
WAT DIE OOG NIE SIEN NIE DIE VERSWEË BEDINGE VAN N KONTRAK Stalwo (Pty) Ltd v Wary Holdings (Pty) Ltd 2008 1 SA 654 (HHA) Tolgaz Southern Africa v Solgas (Pty) Ltd; Easigas (Pty) Ltd v Solgas (Pty) Ltd
DIE FINANSleLE POSISIE VAN GADES NA EGSKEIDING MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE "CLEAN BREAK''- BEGINS EL. Deur OCKERT MICHIEL ENGELBRECHT
DIE FINANSleLE POSISIE VAN GADES NA EGSKEIDING MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE "CLEAN BREAK''- BEGINS EL Deur OCKERT MICHIEL ENGELBRECHT voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad
KONSTITUSIONELE ONTWIKKELINGE IN DIE TRANSKEI*
KONSTITUSIONELE ONTWIKKELINGE IN DIE TRANSKEI* INLEIDIMG: tlf'einene henm erke Hoewel die Transkei met n oppervlakte van 16,000 vk. myl, die grootste aaneengeslote Banloeblok in Suid-Afrika is, is dit
'n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika,
'n Menswetenskap in onmenslike tye: Dreyer Kruger en die fenomenologiese sielkunde in Suid-Afrika, 1976 1990 1 Desmond Painter Departement Sielkunde, Universiteit van Stellenbosch Abstract A human science