President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie

Size: px
Start display at page:

Download "President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie"

Transcription

1 Hereford NUUSBRIEF In hierdie uitgawe: 1. President 2. SA Stamboek Vleisbeeskudde van die Jaar 3. Jaarprogram 4. Swartlandskou: Program 5. Toekennings 6. Nampo Kleurstandaarde BERTUS MONG President uit die VEEPLAAS D i e t y d s k r if v i r d i e v e e b o e r se pen: Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te Moorreesburg in September kom vinnig nader. Ons as Hereford telers is trots om met die Hereford ras geassosieer te word. Die Hereford ras is oor eeue ontwikkel met stamboek aantekeninge wat reeds in die 1800 s begin is. Die SA Herefordtelersgenootskap is lid van die Wêreld Hereford Konferensie Komitee wat bestaan uit 20 lidlande in 5 kontinente wêreldwyd. Dit verseker dat ons in Suid-Afrika met semen en embrio invoere die nuutste genetika kan gebruik en so n uitstaande produk aan ons kommersiële produsente kan verskaf. Dit verseker n top kwaliteit produk vir die verbruiker. Ons nooi almal uit na die Eeufeesvieringe te Moorreesburg. Van ons Internasionale Hereford vriende sal ook by ons aansluit vir die feesvieringe. Kom ons ontvang hul met Suid Afrikaanse gasvryheid wat hulle altyd sal bybly. Met n heerlike Hereford biefstuk en goeie Kaapse rooiwyn sal ons lekker saamkuier. Ons sien uit om julle by Moorreesburg te verwelkom en deel te wees van die skouspel.

2 SA Stamboek Vleiskudde van die Jaar INITIALS SURNAME TOEKENNING R.T. CLARK GOUD C.W. SCHOLTZ SILVER PP MONG TRUST SILVER D.J. VAN BREDA SILVER S. ZETLER & SONS FARM ENTERPRISE SILVER DOUVAT HEREFORDS BRONS J.A.G. BOTHA BRONS K.P. MILES BRONS WILKLOOF BOERDERY BK VICEDALE HEREFORDS BK Jaarprogram 2017 JUNIE 6 PP Mong Trust Produksieveiling BRONS BRONS JULIE 26 Ermelo veiling AUGUSTUS Griffin/- Brownstone Bulveiling 4 Kuruman veiling 15 EG Bulveiling Malina 23 KRM en HBH veiling George Skou SEPTEMBER 7 10 Swartland Skou 7 Vryburg veiling Alfa skou Mega Week 14 Swartland Veeboere veiling 15 Barkley Oos Bulveiling 19 Kevlynn Produksieveiling 20 Syferpan veiling 20 Sanniesguns Produksieveiling 28 Bonhaven Best of Both veiling OKTOBER Raadsvergadering NOVEMBER 16 Vryburg veiling DESEMBER Nuusbrief Personality of the Year His presence and contribution to the Breed, more specific in the Natal Province. His ongoing contribution to the constitution. EWALD KÖHNE

3 Swartlandskou: Program 4 12 September 2017 Aankoms van Diere Saterdag 2 September 2017 Maandag 4 September 2017 Groet en ontmoet (18:00) Dinsdag 5 September 2017 Karkas (Hoef) (09:00) Woensdag 6 September 2017 Speenkalf Inligtingsdag (12:00) Woensdag 6 September 2017 Hanteerderskursus (14:00) Woensdag 6 September 2017 Vroueprogram (09:00) Donderdag 7 September 2017 Pen Beoordeling (09:00) Donderdag 7 September 2017 Groepklas beoordeling (14:00) Donderdag 7 September 2017 Enkelklas Beoordeling(09:00) Vrydag 8 September 2017 SA Hereford Eeufees Dinee (19:00) Vrydag 8 September 2017 SA Hereford 100-jaar hoorbeeld Vrydag 8 September 2017 Nasionale Veiling Vrydag 8 September 2017 Prysuitdeling Vrydag 8 September 2017 Interras Beoordeling Saterdag 9 September 2017 Vertrek van diere Saterdag 9 September 2017 Toekennings MOORCROFT JAG BOTHA SYFERPAN koeie: 1. Hoekland Herefords - TKP Wilkloof Boerdery BK - TKP Kriek en Seuns - TKP Louws Boerdery Trust - TKP koeie 1. Moorcroft SL & Sons PTY - ICP S. Zetler & Sons Farm Enterprise - TKP BONHAVEN BEEF CATTLE - ICP Gravic Farm Trust - ICP koeie 1. JAG Botha - TKP PP Mong Trust - TKP koeie 1. RT Clark - ICP DJ van Breda - TKP Dr CW Scholtz - TKP HW de Waal - TKP 387 Verbeterde TKP De Klerk FJ en Mev N met 40 dae verbeter

4 MOORCROFT ZK DR SCHOLTZ Koei van die jaar SLM0314 Bul van die jaar ZK13 88 Herd that has received the most cow awards (Elite, Superior, Excellent) over the past year (01/03/ /02/2017) Mr. R.T. Clark - Cow awards -2X SILWER & 2 BRONZE =4 TOEKENNINGS. Herd that has tested the most bulls under Phase D (Bulls completed test) over the past year (01/03/ /02/2017) HFD HFD Mr. R.T. Clark Nasionale Vleisbees Verbeteringsskema, kudde met 3 of meer bulle getoets in Fase C met laagste voeromset:(01/03/ /02/2017). HFD PP Mong Trust MIX C22HFD C22 28-Jul Oct Dec-15 HFDMBMH MIX C22HFD C22 26-Nov Feb Apr-15 HFDMBMH MIX C22HFD C22 28-Jul Oct Dec-15 HFDMBMH RT CLARK PP MONG Nampo 2017 Nampo was hierdie jaar weer n groot sukses. Die belangstelling by die Hereford stalletjie was baie positief. Die mieliedriehoek het n uiterse goeie reënjaar gehad. Baie boere wag net om te stroop dan sal hulle in die mark wees vir vroulike sowel as manlike diere. Navraag is ook ontvang van Botswana vir Hereford saad strooitjies. Baie dankie dr. Scholtz vir die pragtige diere wat baie aandag getrek het onder jonk en oud. Baie dankie ook Frans en Pieter dat julle die week die Hereford Ras verteenwoordig en bemark het.

5

6 Kleurstandaarde (26.6 Bye-Laws) Kleurpatrone en raskarakter van Herefords Dit het onder die raad se aandag gekom dat daar al meer diere gebore word wat nie die tradisionele kleurpatrone en Hereford raskarakter vertoon nie. Indien daar van die af-tipe diere op veilings aangebied word sal dit onnodige kontroversie veroorsaak en sodoende die integriteit van SA Hereford onder verdenking plaas. Afwykings van die tradisionele kleurpatrone en raskarakter is moontlik as gevolg van seleksie druk vir meer oogpigment of moontlik as gevolg van n invloed van buite die ras, (wetend of on-wetend). Dit is dan juis die laasgenoemde wat n probleem veroorsaak en die ras se integriteit skade kan aandoen en selfs regsimplikasies kan hê. Na baie navorsing gedoen is oor presies wat die rasstandaarde in terme van kleurpatrone behels, beide in Suid-Afrika en oorsee, is die volgende riglyne saamgestel vir keurders en telers. Kleurstandaarde van SA Herefords Die konsensus uit die huidige rasstandaarde, asook verskeie ander publikasies is dit eens dat die Hereford is n middelrooi bees met n witkop, -onderlyn, -voete, -stertkwas en nek van net agter die kroon tot by die skouers, is. n Vlek in die gesig, swart hare en n gespikkelde neusspieel, is ongewens, maar nie noodwendig n diskwalifikasie nie. Die aanwesigheid van die diluter- geen word gesien as n genetiese defek en is wel n diskwalifikasie. Die kleurpatrone in die onderstaande diagram dui moontlike variasies aan soos deur die jare aangeteken en gedokumenteer.

7 Die hantering van afwykings +2 tot -2 is die aanvaarbare afwykings +3 word aanvaar indien die dier 2 wit sokkies (hoe klein ookal) het en daar ten minste aan een kant n breek in die rooi tussen die wang en oogpigment is. n Wit kop, -onderlyn en -stertkwas is nie onderhandelbaar nie. -3 word aanvaar indien die dier nie pienk ooglede het nie. Vlekke in die gesig word aanvaar indien dit nie in die area tussen die oe en die neusspieel is nie. Indien die teenwoordigheid van n diluter-geen vermoed word, moet die dier met DNA as vry van die genetiese defek getoets wees voordat dit aanvaar kan word. Indien daar enige afwykings teegekom word wat buite die spesifikasies val, moet die keurder volledige notas maak oor die kleurpatroon van die dier, die dier se raskarakter en die keuring van die dier laat oorstaan. Indien die teler van die dier die dier se meriete hoog genoeg ag om dit te appelleer, moet die teler (vir sy eie koste) met DNA bewys dat die dier wel die kalf van beide sy aangetekende moer en vaar is en die vertoe, met fotos, aan die raad voorlê vir goedkeuring. Die raskarakter van die ras word nie slegs gesien as die kleurpatrone nie, maar sluit ook die Herefordtipe en fenotipe in, en indien n dier wat dit betref as n af-tipe beskou word. Moet dit dieselfde hanteer word as n dier wat buite die kleurspesifikasies val, soos hierbo uiteengesit. Die doel hiervan Die volgehoue seleksie vir meer oogpigment asook neigings elders in die wereld om die wit minder te teel om aan sekere markneigings te voldoen, stel ons ras in gevaar om sy raskarakter te verloor, soos wat met baie ander rasse in die Amerikas gebeur het. Telers word aangemoedig om binne die volgende vyf jaar die raskarakter te verskerp in hulle kuddes en af-tipes te elimineer. Dit is nog steeds die doel van SA Hereford om n probleemvrye, aanpasbare dier, met oogpigment, te teel wat groter winste vir almal wat met Herefords boer, in die sak sal bring, maar ons moet getrou bly aan wat Herefords in die eerste plek gewild gemaak het. Die doel van die skrywe is nie om voorskriftelik te wees en aan telers voor te skryf wat hulle moet teel nie, ook nie omdat daar vermoed word dat telers oneties optree en invloede van buite gerbuik nie, maar eerder om die integriteit van die ras en die belange van telers en bulkopers te beskerm. Almal se samewerking in die verband sal hoog op prys gestel word.

8 Mary-Ann and Reinhardt Lawrence and Heather s daughter Carl and Amanda-Jane Miles Carlette en Petrus van Eeden se dogtertjie Una PJ en Elzanne Mong se seuntjie PJ Bernhard Köster, seun van Hinner en Annatjie Köster is een van die top junior gholfspelers in Suid Afrika. Verlede jaar was hy onder andere die 2de jongste gholfspeler by die Interprovinsiale toernooi waar hy as 11-jarige reeds vir die Gauteng Noord O-13 span gespeel het. Hy het ook verlede jaar gekwalifiseer vir die Maleisië en Australiese Ope vir 11-jariges. Sy gholf voorgee is tans n 7. Willem de Waal, 9 jaar oud,seun, seun van Philip de waal wen TSA Nationals onder 10, asook die WP winter tournament onder 12.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

TULI BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA TULI CATTLE BREEDERS SOCIETY OF SA

TULI BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA TULI CATTLE BREEDERS SOCIETY OF SA TULI BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA TULI CATTLE BREEDERS SOCIETY OF SA Notule vir die 22ste Algemene Jaarvergadering gehou by Monte Christo, BLOEMFONTEIN op 19 Augustus 2016 om 09:00 Minutes for the 22nd

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Edgehog

Edgehog The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

PIONIERS April 2013 LOT DIER OPMERKINGS VL Hy spreek vanself, groot kampioenbul by Wes&Suidkaap klubkampioenskappe

PIONIERS April 2013 LOT DIER OPMERKINGS VL Hy spreek vanself, groot kampioenbul by Wes&Suidkaap klubkampioenskappe PIONIERS April 2013 LOT DIER OPMERKINGS 1 2 3 4 5 VL100025 Hy spreek vanself, groot kampioenbul by Wes&Suidkaap klubkampioenskappe 2012. Top presteerder in Fase D toets met GDT indeks van 124. Sy pa is

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Nelson Mandelarylaan 124, Westdene, Bloemfontein, 9301

Nelson Mandelarylaan 124, Westdene, Bloemfontein, 9301 S.A. BRAFORD Newsletter/Nuusbrief S.A. BRAFORD Society Volume 19, Issue 1 July 2010 www.braford.org.za Nelson Mandelarylaan 124, Westdene, Bloemfontein, 9301 Voorwoord van die President Mnr. Wessel Wessels

More information

A-PDF Merger DEMO : Purchase from to remove the watermark. Drakensberger Nuusbrief.

A-PDF Merger DEMO : Purchase from   to remove the watermark. Drakensberger Nuusbrief. A-PDF Merger DEMO : Purchase from www.a-pdf.com to remove the watermark Drakensberger Nuusbrief www.drakensbergers.co.za No. 1 van 2009 Julie 2009 Inhoudsopgawe Redaksioneel 2 Uit die Raad 3 Briewe 3 Telers

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

Drakensberger NUUSBRIEF / NEWSLETTER. Die Winsbees The Profit Breed DESEMBER / DECEMBER 2014

Drakensberger NUUSBRIEF / NEWSLETTER. Die Winsbees The Profit Breed DESEMBER / DECEMBER 2014 Drakensberger NUUSBRIEF / NEWSLETTER DESEMBER / DECEMBER 2014 Die Winsbees The Profit Breed Inhoudsopgawe DRAKENSBERGERS Die Raad van die Drakensberger Beestelersgenootskap aanvaar geen verantwoordelikheid

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP NUUSBRIEF No. 4, 2013 Boerperd Vriende So kom ons aan die einde van nog ʼn jaar wat nog vinniger gevlieg as die vorige een. In hierdie nuusbrief wil ons graag net ʼn paar punte uitlig wat dalk van belang

More information

Beefmaster Nuusbrief Junie

Beefmaster Nuusbrief Junie Beefmaster Nuusbrief Junie 2010 41 42 Beefmaster Nuusbrief Junie 2010 Sistematiese VISUELE evaluasie van n dier Opgestel deur: Hans Coetzee Die funksionele eienskappe van n bees sien mens eerstens in die

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!!

We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!! We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!! Brandfort sel: 072 807 5221 082 775 9941 epos: heinc@afrideca.com.na Angus 2014 76 Angus 2014 un

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014

More information

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop

More information

n Terugblik op 40 jaar se Simmentaler-skoue

n Terugblik op 40 jaar se Simmentaler-skoue Peter Massmann n Terugblik op 40 jaar se Simmentaler-skoue CV : My skouloopbaan het in die laat 1960 s oorsee met gereelde bywoning van belangrike skoue in Bri anje, Australië, VSA, Kanada, Argen nië en

More information

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA all accepting that they are because they have not produced anything and in the still distant future "intend" doing it, knowing full well that it would never happen; yes, knows that these "cultured" men

More information

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wees versigtig die JSE is uiters gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte. 3.

More information

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA   CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA   1. NAAM 1. NAME CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to

More information

BULLETIN. Simbra Joernaal 2013 binnekort beskikbaar. Uitgawe/Issue 45 WORCESTER SKOU Vars uit die veld. DINSDAG, 26 Februarie 2013

BULLETIN. Simbra Joernaal 2013 binnekort beskikbaar. Uitgawe/Issue 45 WORCESTER SKOU Vars uit die veld. DINSDAG, 26 Februarie 2013 Simbra Joernaal 2013 binnekort beskikbaar WORCESTER SKOU 2013 Uitgawe/Issue 45 BULLETIN Vars uit die veld DINSDAG, 26 Februarie 2013 In hierdie uitgawe: Simbra Judges Course R2 Heffing Geakkrediteerde

More information

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

bestaansboere? identifiseer en te 2013 keer

bestaansboere? identifiseer en te 2013 keer Jaarverslag: Drakensberger Beestelergenootskap 2013 JAARVERSLAG DRAKENSBERGER BEESTELERSGENOOTSKAPP 2013 INLEIDING Genetika, genomika, genetiese profiele, genetiesee merkers vir gunstige en e ongunstige

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika Mini-skripsie ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister Legum

More information

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22 moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Leeruitkomste MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Nadat u hierdie eenheid bestudeer het, behoort u in staat te wees om: die filosofie agter outeursreg te verstaan; die beskerming verleen deur internasionale

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).

More information

INHOUD / CONTENTS ADVERTISERS / ADVERTEERDERS. Charmainé Alberts COVER/VOORBLAD

INHOUD / CONTENTS ADVERTISERS / ADVERTEERDERS. Charmainé Alberts COVER/VOORBLAD 1 SA HOLSTEIN December Desember 2010 SA HOLSTEIN December Desember 2010 2 INHOUD / CONTENTS From the President 4 Holstein Raad / Council 4 Klub Voorsitters / Club Chairman 5 Dank van waardering en baie

More information

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Kyk ook: - Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Created Stars and Galaxies DVD - Skepping & Evolusie Onversoenbaar!, Hennie Mouton, Hoofstuk 4, Die uniekheid van die aarde - Ons is in die middel

More information

e-pukaner Alumni Nuus Afskeidsboodskap van Prof Herman van Schalkwyk NWU-Pukke neem afskeid van Prof Herman

e-pukaner Alumni Nuus Afskeidsboodskap van Prof Herman van Schalkwyk NWU-Pukke neem afskeid van Prof Herman Alumni Nuus NOVEMBER 2015 Afskeidsboodskap van Prof Herman van Schalkwyk NWU versterk samewerking met BRICS-universiteite NWU-Pukke neem afskeid van Prof Herman Inhoudsopgawe Afskeidsboodskap van Prof

More information

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting. Fact: Speakers of this calibre don t come together under one roof in a hurry. Need we say more? Diarise: Saturday 4th December 2010 rsvp Eve before

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:

More information

Kerssangdiens. SA Gemeente

Kerssangdiens. SA Gemeente Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

waai? Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys

waai? Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys Die regte van trustbegunstigdes: waai? 'n Nuwe wind wat Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys Inleiding Dit blyk steeds die algemene opvatting

More information

Contents Inhoud. SA Jersey Vol 55 Nr 3 Dec 2006

Contents Inhoud. SA Jersey Vol 55 Nr 3 Dec 2006 3 4 Vol 55 Nr 3 Dec 2006 Contents Inhoud Artikels - Articles Wat sê die President 4 Eenvoud maar winsgewend 6 Top dairy farmer 10 Zambië die sukses storie 14 Jersey SA bespreek die toekoms van die ras

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

G. J. du Preez

G. J. du Preez G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) DIE RAND DIE SLEGTE EN DIE GOEIE het. Wat my veral bekommer

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH

More information

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as

More information

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018 BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018 1 VAN PLETZEN MERINO'S PRODUKSIEVEILING: 6 FEBRUARIE 2018 VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING is n gesamentlike veiling van Ras,

More information

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan

More information

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Meneer die President, dames en here, dit is vir my inderdaad 'n besondere voorreg qm vandag saam met u hier te verkeer. Ek

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA) SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,

More information

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) '"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST

More information

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS Universiteit van Pretoria UITDAGINGS AFRIKAANSE VIR DIE HISTORIKUS Intreerede gelewer op 23 April 1987by die aanvaarding van die Professoraat en Hoofskap van die

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

2013 National Championship Show (continued)

2013 National Championship Show (continued) 2013 National Championship Show (continued) Calf Champion Heifer Bellavista Bettie Owned by Kruger Angus Stud Reserve Calf Champion Heifer Vredenheim Nelmarie 3rd Owned by Vredenheim Angus Stud Reserve

More information

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING. The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers Editor Founded June. 1909Incorporated December, 1909 A. W. L1NEKER. b.sc.(glas.). m.i.e.e.. mem.a.i.e.e.. m.(s.a.)i.e.e., a.m.i.c.e.,

More information