NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)

Size: px
Start display at page:

Download "NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5)"

Transcription

1 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) Fax: +27 (12) NUUSBRIEF / NEWSLETTER (2013/5) DIE RAND DIE SLEGTE EN DIE GOEIE het. Wat my veral bekommer is die feit dat die Rand nie net teen die Dollar nie maar ook teen ander opkomende geldeenhede verswak het. Hierdie soort strukturele breuk beteken die wêreld kyk met ander oë na ons, wat beteken dat dit al moeiliker gaan raak om buitelandse beleggings te lok. Sedert die begin van die jaar het die Rand heelwat teen die VSA Dollar verswak. Hierdie verswakking word in n groot mate toegeskryf aan beter ekonomiese vooruitsigte in die VSA, maar die ongelukkige waarheid is dat dit eerder vanweë n swak ekonomiese en politieke klimaat in Suid-Afrika plaasvind. Looneise deur vakbonde, bekommernis oor Eskom en die naderende winter, Nkandla, die Gupta troue, hoë huishoudelike skuldvlakke, swak ekonomiese groeisyfers en vele ander kommerpunte het die perfekte storm laat ontstaan met die Rand as die slagoffer. Geweldig baie mense wil die gebeure van Marikana en wat onlangs in die nuus was die skuld hiervoor gee, maar dit is duidelik dat die druk op die Rand lank voor Marikana al ontstaan So is dit ook duidelik uit bogenoemde grafiek wat die Rand met die Turkse Lira vergelyk. Hieruit kan ons sien dat die rand reeds die afgelope 2 jaar (lank voor Marikana) aan die verswak is. Dieselfde verswakking is te sien indien mens die Rand vergelyk met die Russiese Ruble, die Australiese Dollar, asook die Poolse Zloty. Hierdie is lande wat in n sekere mate direk met ons kompeteer om buitelandse beleggings te

2 lok. Die negatiewe sentiment teenoor Suid- Afrika kom dus duidelik in die Rand se prestasie na vore. n Verdere bekommernis is dat die grootste kopers van SA Staatseffekte die laaste paar jaar buitelandse beleggers was. Tot soveel as 70% van alle staatseffek aankope die laaste 5 jaar kom van buite ons landsgrense, wat beteken dat n groot storm kan tref indien hulle nie meer bereid is om ons begrotingstekort te finansier nie. Dit kan die Rand selfs verder na rekordvlakke laat verswak. n Ander opsie is om direk in die buiteland in top buitelandse maatskappye te belê. Hierdie kan plaasvind deur van geld wat huidiglik in die buiteland is asook deur geld wat deur die buitelandse valuta vergunning toegelaat word. Indien u die geld nie direk wil uitvat nie kan ons u help om aandele in hierdie maatskappye te koop deur van ons bateruilingsdiens gebruik te maak. Ons huidige voorkeur buitelandse portefeulje lyk as volg: PSG MENLYN: BUITELANDSE PORTEFEULJE AANDEEL NAAM AANDEEL NAAM 1 Microsoft 8 Pfizer 2 Tesco 9 YUM Brands 3 Unilever 10 Coca Cola 4 Berkshire Hathaway 11 Volkswagen n Geleentheid? Die normale taktiek is om na aandele wat randverskansing bied te kyk, maar dit kan dalk mens van die wal na die sloot help. Mynbou aandele is randverskansers, maar hierdie maatskappye is in die oog van die storm en negatiewe beleggers sentiment kan maak dat hulle ten spyte van die swak Rand nie goeie winste produseer nie. Ons fokus moet dus eerder geplaas word na maatskappye soos SABMiller, Medi Clinic, Netcare, Sasol, Naspers, MTN, British American Tobacco en Richemont. Hierdie maatskappye sal almal met uitstekende winsgroei in 2013/14 spog danksy die swak Rand wat natuurlik positief vir hul aandeelpryse sal wees. 5 Heineken 12 Wal-Mart 6 Johnson & Johnson 13 Nestle 7 Vodafone 14 Pepsico Goeie verskansing en prestasie kan ook verkry word deur effektetrusts, waarvan ons huidige gunsteling die Coronation Global Managed Fund is. Hierdie fonds kan direk oorsee sowel as deur bateruiling in geinvesteer word. Sy prestasie die laaste tyd was puik, soos op die grafiek onder gesien kan word.

3 Ons hoef dus nie net bang te wees vir die Rand wat verswak nie. Met n bietjie beplanning en goeie besluitneming kan dit inteendeel n goeie geleentheid bied. DIE BRUTO BINNELANDSE PRODUK (BBP) Die BBP kan beskryf word as die monetêre waarde van alle klaarprodukte en dienste wat geproduseer word binne ons land se grense oor `n spesifieke tydperk. Die BBP word gewoonlik oor `n jaarlikse tydperk uitgewerk deur privaat en publieke verbruik, die regering se uitgawes, beleggings en uitvoere minus invoere in ag te neem soos in die formule hieronder verduidelik: GDP = C + G + I + NX Die kritiek rondom die gebruik van die BBP as `n ekonomiese meting is die feit dat die ondergrondse ekonomie of te wel die transaksies wat nie gerapporteer word nie, uitgesluit word wanner die stand van ons ekonomie bepaal word. Kwartaalikse BBP groei in Suid-Afrika 2007 Q C = privaat verbruik, G = Regering se uitgawes, I = besteding op kapitaal, NX = Uitvoere minus invoere. Die BBP word as `n indikator gebruik om te bepaal hoe gesond die ekonomie van ons land is en ook om die standaard van lewe te bepaal. Vanaf 1993 tot en met 2012 het SA `n BBP gemiddeld van 3.22% met rekord hoogte van 7.6 % in Desember 1994 en `n rekord laagtepunt van -6.3 % in Maart Die BBP groei vir die

4 eerste kwartaal van 2013 was `n skrale 0.9 % teenoor die vierde kwartaal van 2012 wat 2.1% gegroei het soos hierbo in die grafiek te sien. Die rede omdat die BBP so swak gegroei het die eerste kwartaal word grotendeels toegeskryf aan die vervaardiging sektor. Die eiendomsbedryf, mynbou en finansiële sektor het bygedra tot positiewe BBP groei. Uiteensetting van die BBP Die BBP bestaan uit die verskillende geweegde sektore van die ekonomie. Oor die jare het die geweegde persentasies nie veel verander nie. Onder andere die relatiewe grootte van die belangriker sektore in die 4de kwartaal van 2012 lyk soos volg: Landbou, bosbou en visserye (2,2 %) Mynbou (4,9 %) Vervaardiging (15,3%) Groothandel, kleinhandel en voertuig bedryf (12,5%) Finansies, eiendomsbedryf en besigheids dienste (21,3%) Fokus op Mynbou sektor As ons kyk na die relatiewe grootte van die mynbou sektor is dit skrikwekkend om te dink dat hierdie sektor slegs 4,9% direk tot die BBP bydrae, vir ons land wat `n wêreld voorloper is in mynbou. Daarom is dit belangrik om te onderskei tussen direkte bydrae en indirekte bydrae. Die direkte bydrae is die 4,9% hierbo maar die indirekte impak van die mynbou sektor in ons ekonomie is omtrent 18% volgens die Kamer van Mynwese. Die laaste 10 tot 20 jaar het die bydrae van sekondêre en tersiêre industrië van mynbou redelik afgeneem maar die industrie is besig om aan te pas om steeds `n hoeksteen te wees van die ekonomie. Mynbou, volgens die Kamer van Mynwese: skep 1,000,000 werksgeleenthede( 500,000 direk en 500,000 indirek) Verdien buitelandse valuta van meer as 50% van inkomstes dra tot 20% van beleggings by ( 12% direk) R 441 biljoen in uitgawes waarvan R 407 biljoen plaaslik spandeer is. Spandeer R 78 biljoen aan salarisse en lone. Soos hierbo verwys na die buitelandse valuta wat die mynbou sektor ontvang, is dit ook belangrik om te fokus op die gedeelte wat mynbou aan uitvoere bydrae. Alhoewel die direkte bydrae tot die BBP so klein is, is 60% van ons land se totale uitvoere uit die mynbou sektor en enige druk wat dus op mynbou plaasvind as gevolg van lae produksie kan dus die Rand wesenlik verswak. Die slotsom is dat die mynbou sektor `n groter invloed op ons ekonomie het as wat almal dink. Die indirekte impak is dus amper `n vyfde van die hele ekonomie. Daarom word daar so klem gelê om die arbeidskwessies wat tans besig is om die sektor te kelder, op te los. Mynbou is dus krities belangrik vir die groter ekonomiese prentjie.

5 PSG Menlyn is moving forward. As you know, we already have launched a Facebook and Twitter account. On these pages, we communicate information and happenings in the market to you as our clients. We want to urge you to go like and follow these accounts. Furthermore, we are proud to announce that we have launched a new address that will specifically focus on client care and client communication. Should you have any query and you are not sure to which department to direct it, send your to menlyn@psg.co.za and we will assist you with your request. PSG Menlyn Address Newlands Office Park Block B, Ground Level 261 Lois Avenue Newlands Pretoria P.O. Box 118 Newlands Pretoria 0049 PSG Menlyn Contact Details Telephone: (012) Fax: (012) Marius Cornelissen (mariusc@psg.co.za) Magdeleen Cornelissen (Magdeleen.cornelissen@psg.co.za) Martin Louw (martinl@psg.co.za) Gerda Potgieter Gerda.potgieter@psg.co.za Ben Fraser Ben.fraser@psg.co.za Laurie Brecher Laurie.brecher@psg.co.za Client Administration Menlyn@psg.co.za Facebook:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:

More information

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013

MENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd 5 Julie 2013 Disclaimer:

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016 In hierdie Maandagoggend Vooruitsig bied Prestige Bulletin u die volgende: 1. Wees versigtig die JSE is uiters gevaarlik. 2. Verlede week op aandeelmarkte. 3.

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf

Finansieel Gesproke INHOUD. September n Gebeurtenisvolle jaar. Aandelemarkte verder opgedryf Finansieel Gesproke September 2014 INHOUD n Gebeurtenisvolle jaar Pieter Hugo Aandelemarkte verder opgedryf Rian le roux stadige rotasie nog aan die gang maar risiko s is volop PETER brooke Versterking

More information

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan

More information

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013

NUUSBRIEF (2013/11) Die A tot Z van 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 NUUSBRIEF (2013/11) A: ANC Die A tot Z van 2013 Die regerende party het n moeilike jaar

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD OpenStax-CNX module: m24583 1 Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief

PRETORIA-OOS. Beleggingsaanbieding 8 Maart : Week 5. Weeklikse nuusbrief 2018: Week 5 PRETORIA-OOS Weeklikse nuusbrief Beleggingsaanbieding 8 Maart 2018 Die VSA se ekonomiese groei is tans baie sterk. Dit kan in hulle baie hoë ISM (Institute for Supply Management) syfer, asook

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Kwartaalverslag 30 Junie 2015

Kwartaalverslag 30 Junie 2015 Kwartaalverslag 30 Junie 2015 INHOUD FONDS VERWIKKELINGE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 5 BATEALLOKASIE... 6 1 FONDS VERWIKKELINGE Die Verso effektetrustfondse se naam het in Julie 2015 na Naviga

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 31 Desember 2011 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD MULTI BESTUURDER FONDSE... 2 MARKOORSIG... 3 OPBRENGSTABELLE... 4 SAMESTELLING

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1 RSA MAKELAARS Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET Geseënde Kersfees Bladsy 1 IN HIERDIE UITGAWE 1 Finsolnet Nuus Bl. 2 2 Ekonomiese Barometers Bl. 4 3 Buitelandse Beleggings terug na RSA Bl. 10 1) FINSOLNET

More information

Finansieel Gesproke 1

Finansieel Gesproke 1 jan 2009 Finansieel Gesproke 1 IN HIERDIE UITGAWE 2. Ontmoet ons nuwe BD 3. Oorsig van wêreldwye krisis 4. Ekonomiese vooruitsig 6. Hoe u geld bestuur word in 2009 2 jan 2009 Nuwe Besturende Direkteur

More information

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate: Bl. 1 DESEMBER Insurance House Edwardstraat 126 BELLVILLE 7530 Posbus 3547 TYGERVALLEI 7536 Tel: (021) 9196916 Faks: (021) 9199718 Epos: peterjon@rsabrokers.co.za Webtuiste: www.rsabrokers.co.za IN HIERDIE

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET JUNIE 2016 NUUSBRIEF Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET In hierdie uitgawe INHOUDSOPGAWE Bladsy 1) Finsolnet / Sygnia Nuus... 2 2) Beleggingsbeleidsaanpassings... 2 2.1 Buitelandse Blootstelling...

More information

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E

E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E Castle Walk Corporate Park Blok B Cnr Swakop & Nossob Straat ٠Erasmuskloof ٠ 0048 Tel +27 (0) 12 484 2000 ٠ Faks +27 (0) 12 484 2001/2 E K O N O M I E S E & M A R K A N A L I S E Dynamic Wealth is n Gemagtigde

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice

More information

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as

More information

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September 2013 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD AFTREEBEPLANNING: DIE LEWENSFASE-MODEL... 2 MARKOORSIG... 4 OPBRENGSTABELLE...

More information

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET JUNIE 2015 NUUSBRIEF Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET In hierdie uitgawe 1 Finsolnet / Sygnia Nuus Bl.2 2 Beleggingsbeleidsaanpassings Bl.2 3 Projekte Bl.3 4 Ekonomiese Oorsig en Grafieke 4.1 Markte

More information

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4 HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING 5.1.1 Subprobleem 4 Die vierde subprobleem is om die teone en metodiek van Geskiedenis te ondersoek wat aanleiding tot 'n kursusinhoud gee. 5.1.2

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22 moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig

More information

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping? julie 2008 Finansieel Gesproke 1 IN HIERDIE UITGAWE 2. Hoe marktoestande fonds-prestasie beïnvloed 4. n Plek vir kontant 5. Het ons n winteruitverkoping? 7. Doen die regte keuse (InvestRight TM ) 2 julie

More information

RAADSLEDE / COUNCILLORS

RAADSLEDE / COUNCILLORS NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 25 APRIL 2017 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG 25 APRIL 2017 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A GENERAL

More information

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe 971 Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe in Suid-Afrika The role of NSFAS in facilitating access

More information

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys

Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys Potchefstroomse U niversiteit vir Christelike Hoer Onderwys WETENSKAPLIKE BYDRAES REEKS H: INOUGURELE REDE NR. 150 BASEL, TYDSDUUR EN WAARDE OP RISIKO Prof. P Styger Publikasiebeheerkomitee Potchefstroomse

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF

Finansieel Gesproke. September 2015 N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF Finansieel Gesproke September 2015 INHOUD N INNOVERENDE HOOFSTUK VIR OLD MUTUAL UNIT TRUSTS MARKONBESTENDIGHEID IN PERSPEKTIEF RENTEKOERSVERHOGINGS REGOOR DIE WÊRELD ONTSENU BELEGGERS Rian le Roux SIENING

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot

More information

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies Stellenbosch Theological Journal 2016, Vol 2, No 2, 93 110 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2016.v2n2.a05 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2016 Pieter de Waal Neethling Trust Nabye aftrede:

More information

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS

GESPROKE FINANSIEEL INHOUD OKTOBER 2013 BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS FINANSIEEL GESPROKE OKTOBER 2013 INHOUD BLY RELEVANT IN N VERANDERENDE WÊRELD PIETER HUGO OP PAD NA N STADIGE HERSTEL JOHANN ELS OLD MUTUAL INVESTORS FUND PETER LINLEY DIE GROOT ROTASIE PETER BROOKE BLY

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die appèl tussen: Appèlnommer: 96/2001 KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS APPELLANT en MEGS INVESTMENTS (EDMS) BEPERK

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie

Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie Waardering van oorname-teikens deur middel van finansiële simulasie deur CWH BOSHOFF 29136939 Ingehandig ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad BACCALAUREUS IN BEDRYFSINGENIEURSWESE

More information

streef na uitnemendheid

streef na uitnemendheid BELEGGER2017 BELEGGINGS BEPAAL SÓ DIE WAARDE VAN JOU KLASSIEKE MOTOR INSIG ROBO-ADVISEURS MAG SLIM KLINK, MAAR KAN JY IN MOEILIKE TYE OP HULLE REKEN? LEEFSTYL DIS MOS DIE LEWE! KAMPEER LUUKS, SPRING OP

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens 292 Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2005, 45/2 Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens Jannie Rossouw Suid-Afrikaanse Reserwebank asook Departement

More information

NUUSBRIEF JUNIE 2008

NUUSBRIEF JUNIE 2008 NUUSBRIEF JUNIE 2008 ONS KANTOOR TE EDWARDSTRAAT 126, BELLVILLE, KAAPSTAD INHOUDSOPGAWE: 1. Allan Gray - geselekteerde Finansiëlebeplanners 2. Finsolnet Nuus 3. Ekonomiese Barometers 4. Plaaslike Rentekoerse

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika Mini-skripsie ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister Legum

More information

Gefokus, standvastig en oopkop

Gefokus, standvastig en oopkop NUUSBRIEF Januarie 2014 Uitgawe Inhoud: Gefokus, standvastig en oopkop 1 Ekonomiese en markoorsig Des 2013/ Jan 2014 2 Vive la difference! 4 Wiehan se brief 5 Redakteur: Aneka Janeke "It's not how much

More information

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING 2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING Sedert die middel negentigerjare word die skoolhoof met toenemende verandering op verskeie gebiede gekonfronteer. Onverwagte veranderinge in onder meer

More information

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers

More information

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria

UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS. Universiteit van Pretoria UITDAGINGS VIR DIE AFRIKAANSE HISTORIKUS Universiteit van Pretoria UITDAGINGS AFRIKAANSE VIR DIE HISTORIKUS Intreerede gelewer op 23 April 1987by die aanvaarding van die Professoraat en Hoofskap van die

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte

Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte Verso Multi Bestuurder (Edms) Bpk Kwartaalverslag 30 September 2012 Voorberei deur Kobus Sadie Hoof Beleggingsbeampte INHOUD DIE RISIKO VAN INFLASIE... 2 MARKOORSIG... 3 OBRENGSTABELLE... 4 SAMESTELLING

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe HOOFSTUK 1 1. ORieNTERING 1. 1. INLEIDING In hierdie hoofstuk word gekyk na die probleem wat aanleiding tot die navorsing gegee het. Daarna word die doel met die navorsing en die metodes wat gebruik is

More information

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks

WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET. Johann Basson, Maart Agtergrond en konteks 1 WELVAART SONDER GROEI: EKONOMIE VIR N EINDIGE PLANEET Johann Basson, Maart 2013 Agtergrond en konteks Die inligting waarop hierdie lesing gebaseer is is grootliks geïnspireer deur die boek van Tim Jackson

More information

Beste Produsent, Tendense in die kleinhandel

Beste Produsent, Tendense in die kleinhandel Beste Produsent, Dit was ʼn uitsonderlik moeilike oes wat agter die rug is, veral vir dié produsente wat in droëland-areas boer. Die droogte het in baie streke die oes verklein, maar volgens alle verslae

More information

BY DIE WERK. Die kuns van geluk. Hoekom is almal so behep met Pokémon Go? Kopspeletjies hoekom ons nie kan spaar nie. Nóg wetgewing regtig?

BY DIE WERK. Die kuns van geluk. Hoekom is almal so behep met Pokémon Go? Kopspeletjies hoekom ons nie kan spaar nie. Nóg wetgewing regtig? Kopspeletjies hoekom ons nie kan spaar nie AUGUSTUS 2016 Die kuns van geluk BY DIE WERK Is 2018 die einde van die tradisionele finansiële adviseur? Kan jy die golf van verandering ry om steeds relevant

More information