HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM!
|
|
- Garey Howard Shelton
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 HSH WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 13/ Augustus 2018 WAARDE VIR KWARTAAL 3 ONS GEE OM! Hoe verwoord mens die emosies wat die afgelope week deur die mense van HSH ervaar is? Die hartseer tydens laas Maandag se saalbyeenkoms was byna tasbaar. Die suiwer vreude van ons leerders na afloop van Interskole dit was die regte medisyne vir ons almal. Ons het n stukkie sonskyn dringend nodig gehad en Interskole 2018 het dit vir ons gegee. Terselfdertyd gaan ons harte uit na Barend en Natasja Crous, die ouers van Jaco en Christiaan. Hulle hartseer moet onbeskryflik groot wees. Ons bid dat die son ook weer vir julle iewers sal skyn. Ek is oortuig dat die omgee van die HSH-gemeenskap so n klein bietjie gehelp het. 1. Begrafnisreëlings Ouers moet kennis neem dat die reëlings van Jaco en Christiaan se begrafnis soos volg is: Vrydag, 24 Augustus om 14:00 in die N.G. Kerk, Hopefield. 2. Sport results Our Interschools 2018 results are as follow: WINTERSPORTUITSLAE Teen: Interskole Lutzville Datum: 18/08/2018 RUGBY NETBAL HOKKIE Teen Vredenburg Span Telling Span Telling Span Telling O/19A wen O/19A 7 35 verloor Meisies O/19B 7 14 verloor O/19B verloor O/19A 0 1 verloor O/19C 0 66 verloor O/19C 4 7 verloor O/19B 0 3 verloor O/16A 10 0 wen O/19D 7 10 verloor O/16A 1 2 verloor O/15A 29 0 wen O/16A verloor O/14A 2 0 wen O/15B 37 0 wen O/16B verloor Seuns O/15C verloor O/16C 4 17 verloor O/19A 1 0 wen O/13A wen O/16D 8 14 verloor O/19B 3 0 wen O/ verloor O/14A wen O/ verloor O/14B 10 6 wen O/ verloor O/14C 7 7 gelyk O/ verloor O/13A 5 17 verloor SPAN NETBAL TELLING
2 O/13B O/12A O/12B O/11A O/11B O/10A O/10B O/10C O/9A O/8A O/7A 5 9 verloor 2-15 verloor 1 7 verloor 3 8 verloor 9 1 wen 9 2 wen 7 1 wen 6 3 wen 1 11 verloor 0 6 verloor 0 6 verloor Sokker: H/S VDB 18/08 Wen 2-1 We are proud of all our teams, their typical Hopefield guts and of all our dedicated coaches. HSH Mountain Bike results are as follow: MTB Riebeek km Tiaan Ebing - 2nd 1h47 min Morné Pretorius - 15th 2h24 min (68 cyclists) 2. 60km Dehan Hancke (86 cyclists) 2h56 min (86 cyclists) 3. Paarl Rotary 19/08 Morné Pretorius - 1st 49 min 27s (36 cyclists) Well done to all our cyclists! Escom Science Expo We kicked off the Interschools weekend on a very high note when learners of Hopefield High School excelled during the annual Escom Science Expo. Our learners brought home 11 bronze, 6 silver and 4 gold medals. Ohlaf Fourie s project was named the best project of the Expo. He shared this honour with a learner from Vredenburg High. Ohlaf was also included in a team that will go to the International Expo in Boksburg during the coming holidays. The medal winners are as follow: Bronze: André van der Merwe, Tiaan Ebing, Brenden Coetzee, Jan de Wet, Jeroen van der Merwe, Kyla Nell, Anja Kotze, Kirsten van Dyk, Jean- Marie Loubser, Nico Swanepoel
3 Silver: Gold: Chanelle Bernardo, Carlton Green, Ian Coetzé, Andrea Myburg, Nelandi Boshoff, Zioné Botha Tiaan van Antwerpen, Monique Melck, Mia van der Linde, Ohlaf Fourie We are very proud of all these learners and Miss Antonette Snyman deserves a word of special praise for all her hard work! 3. Leerderprestasies Leerders van HSH het soos volg presteer in die volgende musiekeksamens: UNISA MUSIEKTEORIE EKSAMENS JUNIE 2018 Annika Gericke Graad 1 100% EREROL VIR UITBLINKERS Mia Melck Graad 1 99% EREROL VIR UITBLINKERS Quizandri Mouton Graad 1 97% EREROL VIR UITBLINKERS Raydene Loubser Voorgraad 1 96% EREROL VIR UITBLINKERS Zenia Botes Graad 1 94% Lof / Distinction Kiara Kirsten Graad 2 90% Lof / Distinction Mieke van der Merwe Graad 3 89% Lof / Distinction Jade Vrolick Graad 1 88% Lof / Distinction TRINITY PRAKTIESE MUSIEKEKSAMENS 13 & 14 AUG 2018 Klara Hettasch Inisiaal Klavier 93% Lof / Distinction Charlé Moolman Graad 2 Fluit 93% Lof / Distinction Robyn Martin Inisiaal Viool 91% Lof / Distinction Raydene Loubser Inisiaal Klavier 90% Lof / Distinction Nelandi Boshoff Graad 6-87% Lof / Distrinction Klawerbord Ella Hettasch Inisiaal Klavier 79% Ererol / Merit 4. Swartland Verskeie oud-skoliere het my gekontak oor n berig in Die Burger na afloop van ons oorwinnings oor Swartland. Op grond van inligting wat die uwe aan Die Burger verskaf het, was die berig se strekking dat dit die eerste keer in Hoërskool Hopefield se geskiedenis was wat daar teen Swartland gewen is. Klaarblyklik het ons in 1961 en 1964 ook met Swartland afgereken. Dankie aan die old boys wat vir my op my tone hou! 5. Finansiële Beampte Weens die feit dat die verantwoordelikhede van die een finansiële beampte van HSH die afgelope jare geweldig toegeneem het, het die Beheerliggaam besluit om nog n addisionele pos in die Finansiële kantoor te skep. Sien aangehegte advertensie vir meer besonderhede. Hier volg die voorgestelde skool-, bus- en koshuistariewe vir Begroting 2019 OPSIE 1 OPSIE 2 OPSIE 3
4 SKOOLFONDS TARIEF PER JAAR PER 10 MAANDE PER 11 MAANDE % VERHOGING GR R TOT GR 12 15, , , % RESOLUSIE 1 2, % TARIEF PER % BUS JAAR PER 10 MAANDE PER 11 MAANDE VERHOGING LANGEBAAN 11, , , % VREDENBURG 11, , , % LANGEBAANWEG 9, % SALDANHA 12, , , % VELDDRIF 12, , , % ST HELENABAAI 14, , , % Opsie 1 is betaalbaar voor 15 Februarie Opsie 2 en 3 is vooruitbetaalbaar per maand. Eerste paaiement in Januarie wanneer die skool begin, alle paaiement daarna, voor die 7de van die maand. KOSHUIS TARIEF PER JAAR PER 10 MAANDE INSKRYWINGSFOOI HUIS EUREKA 18, , % HUIS WALTERS 18, , % Alle tariewe is per kind. Ouers moet kennis neem van die jaarlikse Begrotingsvergadering op Donderdag, 18 Oktober 2018 in die skoolsaal. Voorgestelde begroting lê by die skool ter insae van ons ouers. 6. Learner safety The School Governing Body places a high premium on learner safety and in recent times access security to our school grounds were significantly upgraded. It is true, however, that we can not guarantee safety once they leave school grounds. We therefore urge parents to instil the basic safety measures in our learners avoid strangers; do not accept any gifts from strangers; do not get into strangers vehicles etc. Die afgelope Interskoleweek het net weereens onderstreep dat HSH n baie unieke skool met spesiale leerders, ouers en onderwysers is. Tussen die hartseer het ons sing-songs beleef met ongelooflike gees. Skooltrots soos ek lanklaas tydens Interskoleweek beleef het. n Ongelooflike Groot Brag met skitterende toesprake deur ons sportleiers, ongekende gees onder die aanmoediging van ons dirigente en n kersie op die koek deur ons eerste rugbyspan se puik oorwinning. En as jy dan wegstap en jy kyk terug op n skoon pawiljoen wat meer kan n hoof vra Baie dankie vir memories wat lank gaan bly! Voorspoed! Wehan Fourie (Skoolhoof)
5 VALUE FOR TERM 3 : WE CARE WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! PROGRAM: 27 AUGUSTUS 2018 tot 9 SEPTEMBER 2018 Dont be like me. Be better than me. That s the goal. Michael Jordan MAANDAG 27 AUGUSTUS Saal: Dramaklub Terreindiens: JR, JB,CO, BA Sementblad: Laerskool Eisteddfod Toneel (Curro) Oral Moderation/Mondeling Moderering Gr.12 DINSDAG 28 AUGUSTUS Eisteddfod Toneel (Curro) Cathrin Maree verjaar Redenaarskompetisie (Snr) WOENSDAG 29 AUGUSTUS Eisteddfod Kunsuitstalling (Topolino) Eisteddfod Toneel (Curro) Grondslagfase na Vlooi in Kunste Kaap Algemene Kennis Gr WOW Uitdunrondte Vredenburg Kring 3 : Finale (Citrusdal) DONDERDAG 30 AUGUSTUS Fynbosskou begin Gr 12 vraestelle in kluis Eisteddfod Kunsuitstalling (Topolino) VRYDAG 31 AUGUSTUS Fynbosskou NB! Alle take en projekte vir hoërskool leerders afgehandel en ingehandig Begin van Gr 12 Voorbereidende Eksamen Diensstate vir 2019 uit Detensie: JvZ WOW Weskus finale - Citrusdal
6 SATERDAG 1 SEPTEMBER Sewestoernooi vir 0/15 (HS Monument Park) en 0/16 s (HS Brackenfell) Fynbosskou Thys du Toit Memorial Mountain Bike Race (HSH Sportgronde) SONDAG 2 SEPTEMBER Fynbosskou MAANDAG, 3 SEPTEMBER Geen saal weens Gr.12 eksamen Ciska Osborne verjaar Vakaturelys 3 vir opvoeders verskyn Eisteddfod Voordrag Gr 4-5 (HSH) Terreindiens: NvT, GL, SS, MS Sementblad: Hoërskool DINSDAG, 4 SEPTEMBER Eisteddfod Voordrag Gr 4-5 (HSH) Anine Rossouw verjaar Gr. 12 NSS opleiding (Dirkie Uys) SLES-opleiding N.G. Kerksaal (14:00 16:30) WOENSDAG, 5 SEPTEMBER Eisteddfod AJV (Topolino) NW-opleiding vir Gr.8 opvoeders (5-7 September) DONDERDAG, 6 SEPTEMBER VRYDAG, 7 SEPTEMBER Gr 7-11 vraestelle by vakhoofde NB! Alle take en projekte vir laerskoolleerders afgehandel en ingehandig Laerskoolvraestelle by vakhoofde Detensie: FR GGBS Finaliseer alle dokumente by Toesighouers SATERDAG, 8 SEPTEMBER SONDAG, 9 SEPTEMBER NB! From Wednesday, 12 September school will 07:50 and will 13:00 until end of term.
7 Liewe Ouers, Julie 2018 Uitnodiging tot besigtiging Dit is met trots dat ons hierdie algemene uitnodiging rig aan HSH ouers of voornemende HSH ouers. Kom besoek ons by Huis Walters - ons is deur n hele nuutmaakproses en ons wil dit graag aan u wys - glo my, dit is iets om te sien! Daar is baie hard gewerk die laaste ongeveer 3 maande deur n paar toegewyde ouers van HSH om hiermee behulpsaam te wees en vandag is ons dankbaar en uitermate trots oor dit wat hier plaasgevind het. Ons het geverf, ons klerekaste en bedkassies is netjies gemaak, ons studiesaal is baie opgegradeer en ons het n heerlike koffiedrinkplek gekry. Ons werk ook tans om ons gimnasium te vergroot en op te gradeer. Huis Walters is nou baie meer huis as voorheen - ons huidige inwoners sal dit getuig. Indien u die ou koshuis geken het, sal u aangenaam verras wees en indien dit u eerste besoek is, sal u saamstem dat dit besonders goed lyk! Voeg by hierdie nuwe voorkoms hoe daar ook geestelik en emosioneel omgesien word na ons seuns en u sal besef dat Huis Walters n wonderlike bestemming kan wees vir u seun. Op akademiese gebied poog ons om ook aandag te gee aan elke seun se akademie en ons is besig om n mentorstelsel te implementeer om daadwerklike bystand te gee waar nodig, selfs al sukkel hy net met daardie een vak. Ons leer algaande dat if you teach, you learn twice - dit is nie net die beste presteerders wat as mentors optree nie. Kontak my asseblief en maak n afspraak. Kom gesels gerus en kom stap deur die koshuis. Ons wil graag so n bietjie spog as ons u die koshuis wys. Kyk gerus ons n paar foto s by www. hshopefield.co.za. Ons beste bemarkers bly egter steeds ons huidige inwoners - vra gerus of hulle gelukkig is in Huis Walters. Vriendelike groete Charlou Jordaan Superintendent
8 HOËRSKOOL HOPEFIELD ONS DOEN DIE GEWONE DINGE BUITENGEWOON! PLIGTE SLUIT ONDER MEER IN : FINANSIëLE BEAMPTE/DEBITEURE KLERK : (BEHEERLIGGAAMPOS) Posinhoud sluit in: Debiteure stelsel Kleinkasstelsel Kliëntediens WKOD voorgeskrewe Admin pligte Toepaslike finansiële pligte Vereistes: Verwysings 3 Jaar ervaring in debiteure Gr12 NSS, Wiskunde en Rekeningkunde n aanbeveling Vertroud met Microsoft Office, Excel, Word en Pastel. Kennis van VIP Payroll, Adobe, SARS en WVF sal in u guns tel. Geskikte kandidaat sal onder druk kan funksioneer, goed kommunikeer, en oor goeie administratiewe en finansiële vaardighede beskik. Selfstandig en in spanverband kan optree. DIENSAANVAARDING : So spoedig moontlik Bewese rekord van ten minste 3 jaar se ervaring Hoërskool Hopefield akkommodeer leerders van die Hopefield en Weskusomgewing en is n toonaangewende skool aan die Weskus met uitstekende akademiese, sport- en kultuurprestasies. Die dorp is ongeveer 120 km noord van Kaapstad geleë. Busvervoer van omliggende Weskusdorpe beskikbaar Koshuisverblyf beskikbaar Word deel van die dinamiese HSH-span met n trotse tradisie van uitnemendheid! SLUITINGSDATUM: 31 Augustus 2018 Doen aansoek by Die Skoolhoof, Hoërskool Hopefield, Posbus 23, Hopefield, 7355 Tel.nr.: Faks nr.: Epos: hsh@sandveld.net Besoek ons webwerf op
HOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationHSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!
HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationHSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS
HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationJANUARIE 2019 SONDAG MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG SATERDAG 1 NUWE JAAR 2
JANUARIE 2019 1 NUWE JAAR 2 5 Edith van der Merwe 3 Terreinpersoneel terug by skool 4 Admin staff at school 08:00 13:00 Release of 2018 Matric results 11:00 in school garden 6 WAARDE VIR KWARTAAL 1: Entoesiasme
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationOMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die
OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationTHE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018
THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP
More informationUITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016
Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS
LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationNuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:
Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationSoos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)
LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationBASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS
BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat
More informationHOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017
148 HOëRSKOOL HOPEFIELD JAARVERSLAG 2017 Master of Ceremonies, guests of honour, ladies and gentlemen, boys and girls, it an honour to report on the activities of Hopefield High School for the past year.
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 05/2015
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationGeagte Ouers / Voogde en Florries
Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde
More informationJV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:
JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde
More informationHOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD
HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van
More informationDIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING
DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017 INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationOM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid
OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationJAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER
JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER Inhoud / Index Tydsduur van die glyskuif is slegs 4 min. 48 sek. Dankie aan u wat die tyd neem om dit deur te lees The timeframe of the slideshow is only
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationHoe om krag te spaar
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering
More informationMnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...
Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
September 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, NS. Met vandag se tegnologie kan ons seker n naskrif aan die begin van n brief aanheg. Dit was baie interessant om Daspoort
More informationBOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF
Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle
More informationLedige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)
LOFFIENUUS Nuusbrief 11/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationSterdansers by Vensters.
MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of
More informationVoorsitters inset. So droom ons mos maar almal.
Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK DISSIPLINE BULLE Weekbrief 31/2016 14 Oktober 2016 VERKOSE VRL: 2016/2017 Hoofdogter - Lené Nortje Hoofseun - Adriaan
More informationNuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:
Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za
More informationHermanusdoorns Aandeleblok Bpk
Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationINSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014
More informationEdgehog
The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationHoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: BINNE HIERDIE UITGAWE. Volume 1, Uitgawe 11/01
Volume 1, Uitgawe 11/01 31 Maart 2011 De La Hayelaan, Bellville, Tel: 021 948 1801, Faks: 021 948 4140, general@bellvillehigh.co.za Hoërskool Bellville BELANGRIKE DATUMS: SPORTDAE: 15/16 APRIL OUERAAND:
More informationKos vir ons skoolkatte
Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.
More informationSUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing
SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationLaerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017
Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand
More informationHOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING
LEERDER VAN EN NAAM:.... HUIDIGE SKOOL:..... HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING Roglandstraat Privaatsak X03 BRACKENFELL Tel. 021 981-5522 Faks: 021 981-6023 E-pos: staff@brackenfellhs.co.za SLEGS
More informationMEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS
MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationdie ArtKat Jaar program
die ArtKat Augustus 2009 Uitgawe 3 van 2009 Liewe Artkat studente en vriende, Die Hanswors, Harlekyn, Pierrot of Fool het nog altyd die verbeelding aangegryp. Kortom skeer hy oënskynlik gek en neem die
More informationARTKAT Studio Johanna Prinsloo
ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die
More informationKnowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.
1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig
More informationJesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service
Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationVolwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)
LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationStellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018
Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie
More informationKerssangdiens. SA Gemeente
Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr
More informationNG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016
NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die
More informationKolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema
inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan
More informationQuinton Lourens HPP se wintersportspanne
Wintersportspanne het groot hoogtes behaal in vanjaar se seisoen. Quinton Lourens HPP se wintersportspanne het die koue vir n ses geslaan. Die hokkie eerstespan en o/14 rugbyspan is Limpopo kampioene.
More informationNuusbrief 20/2014 Webblad:
LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is
More informationklofiekan Coca Cola Schools T20 Challenge Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 HOËRSKOOL WATERKLOOF Onnie-persoonlikheid Bl.4 Druppels Bl.10 Atletiek Bl.
HOËRSKOOL WATERKLOOF L I G G A A M H A R M O N I E S I E L klofiekan V E R S T A N D www.klofies.co.za admin@klofies.co.za UITGAWE 1 2017 Mnr. en Mej. Waterkloof 2017 Rueben Weiss, Cindy van Bers, Mia
More informationD E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop
D E U R J O H A N G E Y S E R Op die pad van hoop Professore, dokters, akademici, rektors, filmsterre, sportsterre. Dalk mense wat binnekort Mars toe kan gaan! Die wêreld is konstant aan die verander.
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11
More informationGeagte Ouers / Voogde en Florries
Jaargang 15 Nuusbrief 29 23 Oktober 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat
More informationGemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?
NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee
More information