Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 24 Nr November 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR. Mnr.

Size: px
Start display at page:

Download "Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 24 Nr November 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR. Mnr."

Transcription

1 Marketstraat 145, Fairland (011) /2 Jaargang 24 Nr November 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Mnr. Willie Algemene ouervergadering: 26 Oktober Baie dankie aan elke ouer wat die algemene ouervergadering bygewoon het. Ons is ongelooflik trots op elkeen wat die moeite gedoen het om dit by te woon. Dankfees Baie dankie aan elke ouer, leerder en personeellid wat gehelp het om van dié aand weereens n hoogtepunt op ons jaarlikse kalender te maak. Naskoolsentrum Die naskoolsentrum sal ook gedurende die eksamen soos normaal funksioneer. Eksamen Met die eindeksamen voor die deur, glo ek dat elke leerder hard aan die studeer is. studieprogram deeglik. Beplan jou

2 DATUM 2 BELANGRIKE DATUMS AKTIWITEIT KULTUUR 8 November Seniorkoor: Afsluiting 9 November Juniorkoor: Afsluiting SPORT November Krieket: o/9 Trinity Cricket Festival ALGEMEEN 6 November Prysuitdeling: Sport en Kultuur (gr. 4 en gr. 5: 17:-00 18:30) 6 November Prysuitdeling: Sport en Kultuur (gr. 6: 19:-00 20:00) 7 November Gr. 7-Toekenningsaand: 18: November Gr. R-Boekuitstalling 27 November Gr. 7-gedenkklokseremonie 29 November Gr. 7-Gold Reef City AKADEMIE Nov. Eksamen: Gr. 4- tot gr. 7-leerders VERJAARSDAE Baie geluk aan die volgende personeel wat die komende week verjaar: Doctor Mathibela - 3 November Mnr. Willie Goosen - 5 November Mariaan Louw - 6 Nobember Mag dit vir julle n wonderlike, gesëende lewensjaar wees. REDAKSIE Dis amper die einde van nog n jaar en ons is dankbaar dat dit goed gaan met ons skool. Ons ouers en leerders is ons hartsmense. Julle geluk en suksesse, is ook ons geluk en suksesse. Die personeel dra elkeen van julle belange op die hart. Ons wil graag hierdie week se Vinkie opdra aan ons Fairlandfamilie en julle bedank vir julle ongelooflike ondersteuning van al ons skool se aktiwiteite. Dankie vir die positiewe gesindheid wat julle teenoor die personeel en opvoeders openbaar en die entoesiasme waarmee julle die toekoms van ons skool help verseker. Hierdie is ook ons eksamenmaand en ons wil ons seniorleerders sterkte toewens met beide hulle voorbereiding en aflê van die eksamen. Ons glo dat dit goed sal gaan met julle. Baie geluk ook aan ons hoof, mnr. Willie, wat Sondag sy verjaarsdag vier. Ons wens u n wonderlike nuwe lewensjaar toe. Sterkte vir die laaste been van ons 2017-maraton. Erika

3 3 Eksamenrooster AKADEMIE EKSAMENROOSTER: NOVEMBER 2017 DAG DAT. GRAAD 4 GRAAD 5 GRAAD 6 GRAAD 7 Vr. 10/11 STUDIEDAG EBW Ma. 13/11 Afrikaans Afrikaans Afrikaans Afrikaans Di. 14/11 STUDIEDAG Wo. 15/11 NW NW NW (common) NW Do. 16/11 STUDIEDAG LO Vr. 17/11 Wiskunde Wiskunde Wiskunde (common) Wiskunde Ma. 20/11 Engels Engels Engels (common) Engels Di. 21/11 STUDIEDAG Wo. 22/11 Geskiedenis Geskiedenis Geskiedenis Geskiedenis Do. 23/11 STUDIEDAG Geografie Vr. 24/11 Geografie Geografie Geografie SK Ma. 27/11 LV LV LV Tegnologie Toppresteerders: 3de Kwartaal Gr. 4: Rico Vosloo Luan Espach Klarissa Pretorius Megan Jooste Mia le Grange Franco Roos Dirk van den Berg Mila Viljoen Jean Taljaard Anika du Preez Dylan Engelbrecht Caitlin Keuler Natanya Swart Jean du Toit Christiaan Liebenberg Gr. 5: Anshe Roos Karo Bekker Nicola Nel Luke Groeneveld Leah Groeneveld Lené Dyson JP Reichel Emma van der Waal Lea Booyens Jana Simpson Ellie Knobel Dawid Wiggett Jana Theron Ivan Scheltema Nelius van Graan René Naudé Pierre de Villiers Stefan Prins Simon du Plooy Xanté Johnston Megan Fritz Diaan Rooseboom Kaili Botje Gr. 6: Ezaan Husselmann Andries de Kock Ian van Heerden Mia Marais Kara Schreuder Francois van Zyl Isabella du Toit Euané Theart Duan Brittion Liam Parsons Simon Kilian Arno Brückner Roeloff le Roux Caitlin Kruger Chrizelle du Plessis Gr. 7: Franco Vosloo Elize Naudé Marcel Steyn Jacques Scheltema Lea Simpson André van Graan Kyle de Vos Andrea Beukes Dané Kotzé Ryan Snyman Karla Rooseboom Reuben du Toit Lyné Olivier Wilmien Meyer Chantei Hoffman Dené Potgieter Bianca Landman Juan Schoeman Ané Dannhauser Caitlyn Rothmann Bennu Dyson Reinhard van Zyl Zoë le Grange Adam Botha Ruan Krause Louise Swart Ruben Aucamp Karl van der Westhuysen Ben de Bruyn

4 Afsluiting 8 November 2017 BELANGRIKE DATUMS 2018 Verpligte werkswinkel: 3 Februarie 2018 Koorkamp: 2 4 Maart KULTUUR SENIORKOOR JUNIORKOOR Die afsluiting sal Dinsdag 7 November in kooroefentyd plaasvind. Verdere inligting sal volg. N.B. ALLE DRAMALEERDERS! DRAMA Juf. Suné sal van 2018 af beskikbaar wees vir privaatlesse. Almal wat graag aan solo-items in LFK wil deelneem of aan die redenaars wil deelneem, kan haar skakel by vir verdere inligting. Groepklasse sal voortgaan in DANS Dankie aan al die dansers wat so pligsgetrou kom oefen het by juf. Adeline. Ons hoop om julle almal volgende jaar op die verhoog te sien by die LFK! Dansklasse sal weer hervat in Rugbyvaardighede SPORT RUGBY Huidige o/9-, o/10-, 0/11- en o/12-seuns gaan gedurende die eksamen rugbyvaardighede oefen ter voorbereiding vir 2018 seisoen. Bywoning van oefeninge is egter nie verpligtend nie. DATUM TYE: o/9 s TYE: o/10-; o/11- en o/12-seuns 7 Nov. 13:30 14:30 13:30 14:30 13 Nov. 13:00 14:00 10:15 11:15 15 Nov. 13:00 14:00 10:15 11:15 20 Nov. 13:00 14:00 10:15 11:15 22 Nov. 13:00 14:00 10:15 11:15 ATLETIEK Atletiekseisoen open eers weer in Januarie Oefenprogramme vir 2018 sal later op die School Communicator geplaas word. Uitslae (vs L/s Orion) Die atlete het goed presteer. Oefeninge SENIORTENNIS Die top 12 seniorseuns en top 12 seniordogters oefen twee keer per week by Jean en Ruan. Oefening is verpligtend en daar sal by die oefening register gehou word. Indien n leerder 3 of meer oefeninge mis, mag hulle nie in die liga speel nie! Seniortennisliga (Jhb-liga): Seniordogters: Woensdae Seniorseuns: Donderdae

5 5 Voorlopige ligabepalings Donderdag 2 November Seuns B vs TrinityHouse RP (tuis) Uitslae: Seniordogters A wen vs Fontainebleau Seniordogters B wen vs TrinityHouse, Randpark Seniorseuns B wen vs King David,Sandton Seniorseuns B wen 75 6 vs Crawford, Sandton Seniorseuns A verloor vs TrinityHouse, Randpark Rondomtalie 2018 Seuns: Gala-byeenkomste Vrydag 3 November Roger Federer 3 November - TrinityHouse, Randpark Oefentye: (Northcliff Primary) JUNIORTENNIS SWEM Maandae (o/10 & o/11) 15:15 16:15 (o/12 & o/13) 16:15 17:15 Woensdae (o/10 & o/11) 15:15 16:15 (o/12 & o/13) 16:15 17:15 Uitslae: Uitslae: o/9a o/10a 1ste span Eindig 3de uit 5 deelnemende skole. KRIEKET verloor met 5 paaltjies vs Jan Celliers (finaal) wen met 9 paaltjies vs Dalmondeor (semi-finaal) wen met 28 lopies vs Fontainebleau (finaal) Gauteng-Noord krieketspan Baie geluk aan die volgende seums wat in die onderskeie Gauteng-Noord krieketspanne opgeneem is: o/11 Michael Holmes, Malan Graham en JP Reichel o/12 Fouché Maré, Cor Müller en Jaiden Bezuidenhout Gauteng-krieket Baie geluk aan die volgende leerders wat in die Gauteng-krieketspan opgeneem is: o/13b Ulli Bronkhorst en Reuben du Toit MINI-KRIEKET Oefening: o/7 & o/8: Maandae : 13:30-14:15 Dinsdae : 13:00-14:15 Donderdae : Wedstryde: 14:00-16:00 Do. 2 Nov. Randburg Sportgronde Afsluiting: Dinsdag 7 November (tydens oefentye). Oefening: o/6 - Gr. R: Dinsdae en Woensdae: 13:10-14:10 Afsluiting: Woensdag 8 November (tydens oefentye).

6 Netbalvaardighede Oefening: Donderdae 14:15 15:00 6 NETBAL Alle doele oefen op baan 1. Alle ander spelers oefen op baan 2. Baie belangrik om oefeninge by te woon ter voorbereiding vir 2018 se netbalseisoen. SKAAK Wihan van der Westhuizen (gr. 1/24) is opgeneem in die o/8c Johannesburg Metro-skaakspan. Hy neem deel vanaf 3 8 Januarie aan die SA Kampioenskap wat te Birchwood, Boksburg plaasvind. Vere-kas-tye ALGEMEEN VERE-KAS MAANDAG DINSDAG WOENSDAG DONDERDAG VRYDAG Oggend 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 07:10-07:40 Middag 13:30-14:00 13:00-13:30 13:00-13:30 13:30-14:00 Gesluit Kontak vir Thea Kilian (theakilian@vodamail.co.za) / Debbé Potgieter (debspot@mweb.co.za) vir enige navrae in verband met die Vere-kas. UITBLINKERS VAN DIE WEEK Blouklas: Lika Nel Groenklas: Johann Boshoff Oranjeklas: Hanco Mentz Persklas: Kyle le Roux Geelklas: Luané du Plessis Rooiklas: Leah Esterhuizen STERRE VAN DIE WEEK Gr. 1/14 Karla Fourie Gr. 1/22 Marissa Mostert Gr. 1/24 Jana Greyling Gr. 1/25 Isabella Febel Gr. 1/26 Megan Meintjies Gr. 1/27 Payton Kleynhans Gr. 2/15 Mia Groeneveld Gr. 2/16 Cara Naudé Gr. 2/17 George Pienaar Gr. 2/18 Zeanté Nel Gr. 2/21 Juhan Fourie Gr. 2/23 Keegan v Wyngaard Gr. 3/12 Miré Aucamp Gr. 3/13 JC du Plessis Gr. 3/28 Caiden Bouwer Gr. 3/29 Craig Rothmann Gr. 3/45 Nina Nieuwoudt Gr. 3/46 Christiaan Campher GOEIE GEDRAG Dylan Nieuwoudt gr. 7/33 AKTIWITEITE BUITE SKOOLVERBAND SPORT RUGBY Nicolas Meintjes (gr. 6) is vir die tweede jaar aangewys as Agterspeler van die Jaar by Pirates rugbyklub se jaarlikse prysuitdeling. Nicolas is ook gekies vir Titans Rugby se sewesspan wat van 27 tot 28 Oktober aan die JARU Sewes-toernooi in Brits deelgeneem het. Sy span het deurgedring tot die finaal.

7 7 JUDO Joburg Judo het die afgelope naweek hulle jaarlikse prysuitdeling gehad. Eric Beyl het provinsiale kleure verwerf en is ook Judo SA kleure toegeken. Hy het daarmee saam ook 'n "Excellence" toekenning ontvang. Hy was beide provinsiaal en nasionaal die beste o/10-vegter in sy gewigsgroep. Hy het ook 'n trofee ontvang vir die beste o/10- vegter in die provinsie. KULTUUR Baie geluk aan die volgende leerders wat sertifikate ontvang het: Mia Marias Gr. 6/37 Diploma Afrikaans verhalende prosa Graad 6 Diploma English Comic Monologue Grade 6 Neil Marais Gr. 3/12 Junior Diploma English Narrative Poetry Grade 3 AKADEMIE: AMESA- WISKUNDE OLIMPIADE AKADEMIE Uitslae en sertifikate is ontvang. Slegs dié leerders wat n brons, silwer of goue toekenning ontvang het, sal vermeld word. Gr. 4: Klarissa Pretorius Brons Mila Viljoen Brons Gr. 5: Dezi Coetzer Brons Leah Groeneveld Brons Dawie Human Brons Gardiol Keyter Brons JP Reichel Brons Jana Simpson Brons Ané van der Westhuizen Brons Hannes Alberts Silwer Karo Bekker Silwer Marizaan Cloete Silwer Pieter de Klerk Silwer Hadrian Divito Silwer Luke Groeneveld Silwer Xanté Johnston Silwer Ellie Knobel Silwer Nicola Nel Silwer Kiara Raftopoulus Silwer Diaan Rooseboom Silwer Chris Rothmann Silwer Ivan Scheltema Silwer Richard Steenekamp Silwer Nelius van Graan Silwer Xander Vorster Silwer Nina Novella Goud Gr. 6: Wynand Liebenberg Brons Ian van Heerden Brons Duan Brittion Silwer Andries de Kock Silwer Ezaan Husselmann Silwer Mia Marais Silwer Juan van der Merwe Goud Gr. 7: Kyle de Vos Brons Ekhard Rabie Brons Ben de Bruyn Silwer Ryan Snyman Silwer Franco Vosloo Silwer

8 8 Baie geluk aan al die leerders wat so flink gedink het en n besonderse woord van geluk aan die twee leerders wat goud verwerf het, nl. Nina Novella (gr. 5) en Juan van der Merwe (gr. 6). Ons is trots op al dié leerders wat deelgeneem het aan die strawwe kompetisie. Bogenoemde leerders se sertifikate word gehou vir uitdeel tydens die toekenningsaande. Leanie Taljaard Wiskunde Olimpiade- koördineerder RESONANZE PROJECT MUSIEKSKOOL ADVERTENSIES Dis HEERLIKE LENTE ~ kom ons vier dit met musiek! Skryf nou in vir kitaar-, viool-, dromme-, sang- of klavierlesse! Resonanze Musiekskool, Berario Gemeenskapsentrum, info@musicteach.co.za ADVERTENSIEBORDE Die bord op die hoek van Marketstraat en 7de Laan is pas nuut oorgedoen. Die volgende opsies is beskikbaar: Spasies beskikbaar: 1.18m x 0.46m (Koste: R1700 per spasie jaarliks) (Die koste sluit die maak van die borde uit.) Kontakpersoon: Karén Reyneke (karen@lsfairland.co.za) AU PAIR BENODIG Ons het n au pair nodig gedurende die skoolkwartaal vir twee kinders, verkieslik iemand wat in die Fairlandarea woon. Kontak Lilané le Grange by vir meer inligting. NOG N AU PAIR DRINGEND BENODIG * Ons is dringend op soek na iemand (AFRIKAANS) wat ons kinders (4jr en 6jr) by die skool kan oplaai en huistoe vat in Northcliff, vanaf Linden. * Kan help met gr. 1-huiswerk. * Kan rondry na gimnastiek- en swemlesse 2-3 keer per week. (In die omgewing.) Dit word nie verwag om 'n volmiddag te wees nie. Dit vereis 1,5 2 ure afhangende van die aktiwiteit en hoeveelheid huiswerk. Ons betaal per uur wat gewerk word en nie noodwendig 'n volle middag nie. Kontak vir Luzanne van Heerden ( ) indien jy belangstel. Carina van Vuuren Opvoedkundige Sielkundige Skoolgereedheid en skolastiese evaluerings; terapie; vak- en beroepsleiding studievaardighede, terapie en coaching Mediese fonds-tariewe. Marketstr. 148, Fairland carinavanvuuren@gmail.com

9 9

10 MEENTHUIS TE HUUR IN STRUBENSVALLEI 10 Beskikbaar 1 November slaapkamers; 2 badkamers; 2 leefareas; Jacuzzi. Park vir die gebruik van huurders. Naby Retail Crossing in Hendrik Potgieterstr. Huur R10500, water en ligte uitgesluit. Benodig deposito gelykstaande aan 1 maand se huur. Kontaknommer

11 HUISHULP BENODIG 11 Ons is op soek na n betroubare huishulp vir n voltydse inbly posisie in Fairland area. Moet ondervinding hê met huishouding take en goeie interaksie met kinders. Indien u weet van iemand wat aanbeveel kan word, kontak my asseblief by (Carin).

12 12 KOTHUIS THE HUUR 1 Slaapkamer, bad en stort, sitkamer, oop-plan kombuis. Geleë in Marketstraat loop afstand vanaf Laerskool Fairland. R5000 per maand, insluitende water en elektrisiteit. Skalel

13 13

14 14

15 15 Just Travel amazing experiences.... Sun City Vacation Club (Self Catering Apartments) Enjoy all the new thrills, adventure and entertainment Sun City Resort has to offer. Sun Central offers entertainment and restaurants to suite all tastes. Then retreat to your Luxurious self-catering apartment at Sun Vacation Club, where you, your family and friends, can relax, reflect and reconnect. The one destination where serenity, adventure and nature meet! Unit Availability: 2 bedroom 6 sleepers 3 bedroom 8 sleepers The Vacation Club accommodation offers residence the best of a number of amenities and facilities: Three swimming pools located on-site, two of which are solar heated Three jungle gyms areas will keep your kiddies more than busy while you take some time out to relax A shop offering convenience items A take away shop and restaurants (Spur & Ocean Basket) offering light meals, in a fresh, outdoor atmosphere alongside the main swimming pool Residents also have access to laundry services both self- service and full-service Babysitting is available at an additional fee All units come with necessary cutlery, crockery and appliances for a comfortable stay, as well as airconditioning, telephone, satellite television (M-Net/DSTV limited channels) Residents can also make the most of the following benefits: Free access to the Valley of the Waves Entrance to the Casino Daily housekeeping 24hrs shuttle service to and from the Sun City Welcome center Free entrance to the Sun City Resort Availability throughout 2017/2018 Justravel101@gmail.com Vaughan

16 16

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 20 20 Julie 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Hartlike welkom aan een en elk. Mag die derde kwartaal vir almal n aangename

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en

More information

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 10 16 Maart 2015 In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie 1957 3 April 2015 BELANGRIKE

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr Mei 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 14 12 Mei 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Ons wens Tineke Schutte alles van die beste toe

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM

UIT DIE HOOF SE KANTOOR BELANGRIKE DATUMS VAN DIE BEHEERLIGGAAM Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 Nr. 32 27 Oktober 2016 Algemene ouervergadering UIT DIE HOOF SE KANTOOR Baie dankie aan elke ouer en personeellid wat hierdie

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van n besige

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 BELANGRIKE DATUMS 23 25 April Juniortennis: Truida Kestelltoernooi (Bethlehem) 18

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Kos vir ons skoolkatte

Kos vir ons skoolkatte Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 25 21 Augustus 2014 ATKV-REDENAARS: NASIONALE KAMPIOEN! Pieter le Roux het op 14 Augustus geskiedenis

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. 4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae

More information

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Bladsy 1 van 8 UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016 Geagte Ouers en Leerders Ek vertrou u almal het n heerlike, welverdiende langnaweek gehad! ORANJE PRINT AND PACKAGING

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 22 nr Junie 2015 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 17 11 Junie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Baie geluk aan Liezel en Rudi van Niekerk met

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018 Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers

HOËRSKOOL INHOUD. Uit die Kantoor UITGAWE 9/2018. Geagte ouers HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 9/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die jaar is nou regtig in sy laaste stuiptrekkinge. Die graad 12 s se eksamen is verby die halfpadmerk en ons interne eksamen

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

Finansies / Finances

Finansies / Finances Finansies / Finances Tans ondervind ons dat daar n groot getal ouers is, wat nie hulle maandelikse verpligting t.o.v. skoolgeld teenoor die skool nakom nie. Dit bring mee dat daar elke maand n al hoe groter

More information

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek

NASIONALE WENNERS. Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek WISKUNDE-IN-AKSIE 2015 2 NASIONALE WENNERS Toppresteerders Plek behaal Skool Graad Streek Inge Odendaal Eerste Roodekrans Laerskool 7 Johannesburg Jessica Portwig Tweede Jan Celliers Laerskool 7 Johannesburg

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning tydens die Beheerliggaamverkiesing. Om 250 ouers teenwoordig

More information

Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het.

Ons verwelkom ook vir Mev. Prinsloo na haar bevallingsverlof en is saam met haar dankbaar dat alles goed verloop het. 26 April 2017 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Welkom terug na die Aprilvakansie. n Spesiale verwelkoming aan n paar nuwe leerders en hul ouers mag julle verbondenheid aan ons skool n vervullende ervaring wees.

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 24 4 September 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017 INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele

More information

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat

More information

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon

More information

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE

WILGERLOOT TOKKIES KRY RAPPORTE 1 WILGERLOOT NUUSBRIEF VAN LAERSKOOL MOOIRIVIER 20/15 25 November 2015 Beste Ouers UIT DIE PERSONEELKAMER Michelle Hendriks se pa is gisteroggend oorlede. Gerda de Jager se skoonma is onlangs oorlede en

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

INSKRYWINGSVORM

INSKRYWINGSVORM INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING

1/2018 HANNALIZA FECHTER BEMARKING EN SKAKELING 1/2018 Liewe Ouers Die paar korrels seesand wat onverwags uit ʼn sak uitval, laat dit voel asof 2017 nog nie heeltemal uitgeskud en afgeskud is nie. Mens raak nie so maklik ontslae van so ʼn geseënde jaar

More information

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!! Geagte Ouers 01 Junie 2017 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 02/06 Prysuitdeling Mini-Netbal

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE. SR-terugblik. Junior Ball. U/12 Hockey. Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 6/2018 August 2018 IN THIS ISSUE SR-terugblik 6 Junior Ball 13 U/12 Hockey 22 2 Die ysbeer-populasie brei uit Die personeel wat braaf genoeg is, het 22 Junie

More information

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number

Gold Results. Daily Entry Surname Name Class Number Gold Results 1 635 1 Marais Jnr Stephanus Francois Men Gold 2 659 9 Van der Wath Johannes Gert Senior 50-59 Gold 822 3 634 3 Marais Nicolaas J Men Gold 716 4 952 12 Loubser Johan Gerhard Men Gold 706 5

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 29 23 Oktober 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018

HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 HOëRSKOOL FICHARDTPARK JAARVERSLAG 2018 1. Inleiding En so is nog n genade jaar vir Hoërskool Fichardtpark, sy personeel, leerlinge en ouers verby. n Jaar waarin ons Hemelse Vader ons gedra het en ons

More information

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 22 Mei 2016 15 Leraar: Dr. Christo Naude (0827851106) Kerkkantoor: 011782-0203 / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123 cnaude@mweb.co.za Danie Brink: danie@lindenpark.co.za Jeugwerker: Niel Brink (0828982946)

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 21/17 2017 08 07 Bemoediging is voedsel vir

More information

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links) WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 36 26 Oktober 2018 Robotics Robotics is the industry related to the engineering, construction and Twee Gr. 7-leerders, Ezra Labuschagne en

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 OUERAANDE: GRAAD 1 TOT 3 Datum: Maandag, 25 Julie 2016 Tyd: 16:00-17:00 (Afsprake)

More information

Laerskool KENRIDGE Primary School

Laerskool KENRIDGE Primary School Laerskool KENRIDGE Primary School Van Riebeecklaan / Van Riebeeck Avenue, KENRIDGE, 7550 Tel: 021 976 3046/7 Fax/Faks: 021 975 1312 www.kenridgeprimary.co.za Every child Every chance Every day Elke kind

More information

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018

Stellenberg IN THIS ISSUE TIE. Oklahoma! Krieket. SRC 2019, p. 13. Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 Stellenberg Stellenberg High School Newsletter 7/2018 September 2018 IN THIS ISSUE TIE 4 Oklahoma! 7 Krieket 17 SRC 2019, p. 13 2 Universiteit van Pretoria Wiskunde-olimpiade n Paar van ons leerders het

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 16 Nuusbrief 9 12 Maart 2015 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 16 11 Mei 2018 In hierdie uitgawe Eksamenrooster Kaskar-wins Vakature: Admin (Pre-primêr) DAGBOEK! Belangrik: -eksamen Alle leerders het vandag

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP Privaatskool Private School 2006 2017 Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www.vergezicht.co.za Ek kan! I can! Die Inkpot Beste ouers, Oktober 2017 Ons is binne-in n wonderlike lentemaand en

More information

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling

19/2016. Hannaliza Fechter Direkteur: Bemarking & Skakeling 19/2016 Liewe Ouers Daardie klein swart plastiek skopfietsies was altyd vir my die heel wonderlikste speelding wat n mens vir n kind kon gee. Ek het my keer op keer verwonder aan die spoed, behendigheid

More information

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet

More information

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL

EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL EKSAMEN-STUDIERIGLYNE: JUNIE 2018 GRAAD 8 AFRIKAANS HUISTAAL LEER VIR VRAESTEL 2 (1½ uur) JUNIE 2018 HOOFSTUK 1 - Akt. 3, Teks 1, Teks 2, Taalfokus, Akt. 4. Akt. 5 + hersien HOOFSTUK 2 - Akt. 4, Teks 1,

More information