WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

Size: px
Start display at page:

Download "WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018"

Transcription

1 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018 BEHEERLIGGAAMVERKIESING Baie dankie vir die ongelooflike ondersteuning tydens die Beheerliggaamverkiesing. Om 250 ouers teenwoordig te hê, maak ons werklik trots en dankbaar. Baie dankie aan ons uittredende Beheerliggaam. Dit was so 'n groot voorreg om saam met u te kon werk. Dankie dat julle altyd bereid was om diensbaar te wees. Dankie dat julle altyd die skool se belange eerste gestel het. In hierdie uitgawe Kaskar Sport Pre-primêr Klerebank-tye: Maandae 07:20-08:00 Dinsdae 13:00-14:00 Woensdae :00 Vrydae :00 Uittredende Beheerliggaam: n Spesiale woord van dank aan ons voorsitter, Francois Naudé, wat 9 jaar lank op die Beheerliggaam gedien het. Francois Burger - Finansies Gerhard Dreyer - Regsake Anita Kotze - Uitreik Greta Kok - Regsake Johan van der Walt - Finansies Nico van Diemen - IT In die annale van ons skool sal hierdie Beheerliggaam altyd onthou word vir die ontwikkeling van ons fasiliteite en die verbetering van die diensvoorwaardes van Beheerliggaampersoneel. U het met reg baanbrekerswerk verrig! Baie dankie vir al die kandidate wat gestaan het vir die verkiesing van die 2018 Beheerliggaam Beheerliggaam: Ons verwelkom graag die volgende persone wat tot die Beheerliggaam verkies is en wens hul baie sterkte toe met die groot taak op hande: Nico van Diemen - Voorsitter Greta Kok - Ondervoorsitter Johan van der Walt - Tesourier Benno Deysel Jac Marais Carien Vorster Hanlie Geertsema Nell-Mari Pretorius Gerhard Engelbrecht Marica Botha

2 Revue Oefentye- 2

3 3

4 Bo en links: Eduplex 7 s Wenners! Hartlik geluk aan ons o.11 en o.13 rugby-spanne wat hul staal gewys het... ons is trots op hierdie seuns en hul afrigters! Bo: Oppad na die wenpaal... pure W ouwtjie-determinasie! HEKKIES-KAMPIOEN! Bianca Bezuidenhout het met n 2de plek in die 150m hekkies-afdeling weggestap, tydens die Gauteng Atletiek Kampioenskappe. Hiermee dring Bianca na die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deur. Ons hou styf duim vas vir Bianca! Baie geluk met hierdie uitstekende prestasie - ons is trots op jou! Regs: Bianca in aksie! 4

5 BULLETJIE RUGBY (Gr. R, 1 en 2) Oefentye: Dinsdae en Donderdae: 17:15-18:15 Plek: Brunslichpark Kleredrag: Gemaklike oefenklere met " rip" - broekie, indien moontlik. Ma s en Pa s... kom gerus saam en help ons met afrigting! Ons benodig afrigters en graadmammas. Bulletjie Rugby is 'n ouergedrewe aktiwiteit... elkeen se insette word hoog op prys gestel. Hoe meer ouers betrokke is, hoe makliker word dié sport. Dankie vir u gewillige hande! Navrae: Eugene Marx ( ) RUGBY WEDSTRYD: Di. 13 Maart teen L/s Fairlands (weg) TOERDATUMS: o.9 en o.10 : 27 Maart-29 Maart 2018 o.11, 2des en 1stes : 3 April-6 April Rugby-oefentye 2018 Maandag Skool Tyd Brunslich Park o.10 14:15 o.11 o.9 15:15 1ste+2de 16:15 Dinsdag Skool Tyd Brunslich Park o.9 14:15 2de o.10 15:15 o.11+3de 1ste 16:15 Donderdag Skool Tyd Brunslich Park o.9 14:15 1ste+2de 15:15 3de o.10 16:15 o.11 SKAAK Baie sterkte aan ons skaakspelers wat op Sa. 10 Maart by Girls High aan die D4- Distrikskaaktoernooi deelneem! o.9 Spelers De Wit, Dian Friedrich, Ruhan Kluge, Hermann Pretorius, Rikus Van Nieuwenhuizen, Bernard o.11 Spelers Beyleveldt, Bennette De Beer, Joshua Dreyer, Thomas Kunzman, David Steyn, Reinhardt o.13 Spelers Dreyer, Philip Oosthuizen, Michal Sander, Nathan Van Zyl, Meiring Oefening vind op Woensdae plaas: * Beginnersklas 13:30 14:15 AFRIGTER: SANDRA R120 per maand of R360 per kwartaal * Middelgroep 13:45 14:15 AFRIGTER: HANS R400 per kwartaal * Seniorgroep: 14:15 15:00 AFRIGTER HANS R400 per kwartaal Sandra: / Hans: Baie dankie vir elkeen wat Vrydag kom uitspeel het.ons is baie opgewonde oor ons groot groep skaakspelers! Sa. 10 Maart gaan daar n groot groep spelers aan n D4-toernooi. deelneem - baie sterkte! Juffrou Anè Friedrich en Juffrou Elrika Bierman ane@wouwtjies.co.za

6 KASKAR DONDERDAG, 22 MAART 17:00 TOT 20:00 TEMA: Flieks/Films Volledige inligting en uiteensetting word by hierdie Wouwtjienuus aangeheg. Maandag, 5 Maart om 18:30 Wouwtjies het gróót pret gehad tydens die KykNet Uitblinkers TV-opname! -Trots om n wouwtjie te wees- 6

7 Sven (Gr. R): Mamma, sal Mamma asb. vir my n playdate met my juffrou reël? Evan (Gr. R): Juffrou: Wat help jou om kos te sluk? Evan: Jou kospyp. Mieke (Gr. R): Ek wil n mamma word want dan kan ek kinders kry. Leah (Gr. R): Ek wil n glas uit die grond haal en in die asblik sit. (Herwinning) Vrydag Feit Fladderende V l e r m u i s e Daar bestaan baie mites oor vlermuise. Dit is nie waar dat vlermuise blind is nie - hulle is ook nie muise óf knaagdiere nie. Vlermuise is unieke diertjies wat eintlik baie nuttig is vir die mens én die natuur. Vlermuise is nagtelike kreature. Daar is twee soorte: vrugtevlermuise en insekvreters. Snags vang die insekvreters allerhande lastige goggas en muskiete. Vrugtevlermuise help weer om plante te bestuif en versprei sade. Die wêreld se grootste vlermuis word in Java gevind, met n vlerkspan van sowat 1,7m. Die kleinste vlermuisie is slegs 3cm lank en kom in Wes-Thailand voor. Idioom van die week... Bo: n Vrugtevlermuis smul aan n geel peper 7

8 Kommandokamp Baie dankie aan elke offisier en ouer vir u bydrae om die Kommandokamp n onvergeetlike ervaring vir ons kinders te maak. Oord-ysskaats Ons oord bied hierdie jaar weer n ysskaatsmiddag/aand aan op Dinsdag, 27 Maart 2018 by The Grove ysskaatsbaan, vanaf 17:00 tot 20:00. Kinders kan vanaf eerskomende Maandag by die Spansentrum kaartjies bestel en betaal. Koste beloop R50 per persoon. Vervoer is eie verantwoordelikheid - skakel gerus in spanverband vir saamrygeleenthede. Kleredrag: Aktiewe Voortrekkerdrag. Gebiedskampe Inskrywings vir beide gebiedskampe het reeds gesluit. Ouers moet asseblief verseker dat hulle in spanverband reël vir tente en vervoer vir alle kinders wat die kamp bywoon. Voriegroete Pieter van der Zwaard Bo: Pret en plesier by die K om andok am p. 8

9 9

10 Wouwtjie-orkes Ons orkes oefen hard! Baie dankie vir elkeen se entoesiasme - ons gaan groot hoogtes bereik! Oefentye: Donderdae 06:45 tot 07:45 Kwartaalfooi: R200 (slegs om die afrigters te betaal) Juffrou Anè Friedrich ( ) ane@wouwtjies.co.za TOASTMASTERS Session 3: Congratulations to the following participants, who were awarded miniature gavels: * Superb chairpersons Jan-Paul de Beer and Kyla Janse van Rensburg * Best impromptu speakers Ruan Vorster and Esteé Prinsloo * Best prepared speakers Ellen Rahl and Nathan Sander KREEF-DAG (Fondsinsameling deur Junior Stadsraadlede ten bate van minderbevoorregte gemeenskappe in Pta.) Wouwtjies, bring gerus R10 vir n Kreef-plakker vóór 16 Maart, om gewone klere aan te trek! (LW: Deelname aan die projek is nie verpligtend nie). DAGBOEK! KASKAR: Do. 22 Maart REVUE: Oefennaweke: April, April, 4-5 Mei, Mei, Mei; Mei. Kleedrepetisie en fotodag vir die program: 1 Junie REVUE OPTREDES: Ma. 18 Junie Di. 19 Junie Wo. 20 Junie OUPA- en OUMADAG Gr.1-3: Vry. 22 Junie (terwyl Oupa en Ouma hier is vir die groot Revue ) VEREFEES: 15 September (Omdat die Revue in Junie plaasvind, skuif ons dié saamkuier effens later ) Byvoortbaat dankie vir u ondersteuning! 10

11 ENVIROUW Afsluiting: Eerste Kwartaal HERWINNING Op Vrydag, 23 Maart word die herwinning vir kwartaal 1 afgesluit. Leerders kan steeds herwin en groenmuntstukke versamel - hou gerus die munte vir die tweede kwartaal. E-waste: Vrydag, 23 Maart Alle ongebruikte elektroniese toerusting kan op Vrydag, 23 Maart by die skool herwin word. Waterbesparingsmaand & Wêreld-waterdag: 22 Maart Bring asb. gryswater skooltoe op Do. 22 Maart Earth Hour : Sondag. 18 Maart Kom deel saam in die Aarde-uur wanneer alle ligte afgeskakel word vanaf 20:30-21:30. Besoek gerus earthour.org Juffrou Anè / ane@wouwtjies.co.za / Bo: Wat voer ons onderwysers in die mou...? Wouwtjies, hou hierdie spasie dop! 11

12 at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geïsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pta. Tel (012) /8 LOCAL AU PAIR LINK AU PAIRS MET ONDERVINDING EN GOEIE VERWYSINGS BESKIKBAAR HUISWERK TOESIG EN ONDERSTEUNING VERVOER NA BUITEMUURSE AKTIWITEITE VOLDAG OF HALFDAG SKOLIERE / KLEUTERS / BABAS PAULINE GERICKE paulineg@localaupairlink.co.za Fondsinsameling vir oud-wouwtjieswemmer, Duné Coetzee: Heerlike happies op bestelling beskikbaar: Gesondheidsbeskuit R55 Shortbread R30 Dadelvingers R30 Bestel gerus by Monica:

13 at wou jy adverteer? Jy kan ook in die Wouwtjienuus adverteer! Kontak: LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. CUPCAKES & KOEK Mooiste cupcakes/koek op bestelling gebak billike pryse! Enige ontwerp/styl Kontak: Au pair benodig vanaf 15 April 2018 Ma. tot Do. 13:00-17:00 Vry. 13:00-15:00 (slegs aflaai by huis) Pligte: help Gr. 2leerder met huiswerk; oplaai na skool Gr. 2 (AvW) en Gr. 9 (Waterkloof); neem na buitemuurse aktiwiteite Vereistes: K. 8 lisensie; verkieslik n snr. onderwysstudent by Groenkloof Kampus Kontak: Phia Henning: phia@riskwise.co.za 13 House to Let Menlo Park (12th Street) 3 bdr. 3 bthrm. (2 en-suite) with Oregon floors, dbl. carport, alarm, electric fence, laundry, scullery. R12,500 /mth. Contact: claremci@gmail.com VOERTUIGLISENSIES Hernuwings/Registrasies/ Nommerplate/Verander van ander provinsies na Gauteng Cas: Waterproofing/ Painting/ Interior/ Exterior/Tree felling and site clearance Contact: Eric (Free quotes)

14 Kontak ons L/s Anton van Wouw Deystraat Nieuw Muckleneuk Pta. Tel: /3024 Bemarking: Advertensies: Verhuring van fasiliteite: Sport: Volg ons op: WOUWTJIEGROETE MNR. CR HENNING HOOF Ons maak tyd vir jou kind

PROJEKTE DATUMS 2018

PROJEKTE DATUMS 2018 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za Nuusbrief 2 Vrydag, 2 Februarie 2018 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 PROJEKTE

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018 WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 16 11 Mei 2018 In hierdie uitgawe Eksamenrooster Kaskar-wins Vakature: Admin (Pre-primêr) DAGBOEK! Belangrik: -eksamen Alle leerders het vandag

More information

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za

More information

Kos vir ons skoolkatte

Kos vir ons skoolkatte Nuusbrief 21 Vrydag, 16 Junie 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 NASKOOLSENTRUMS: JULIEVAKANSIE Vakansieskool vanaf 09:45 op Vrydag, 30 Junie.

More information

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Skooltasse Ons wil graag die Cadii houertas uitfaseer. Die Cadii tasse se

More information

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die OMSENDBRIEF 6/2017 13 Februarie 2017 ATLETIEK Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die 20ste Februarie deelneem by Pilditch. Baie sterkte

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018 Nuusbrief 41 Vrydag, 1 Desember 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Revue 2018 -My lewe in 'n FilmLigte... Kamera... Aksie! Terwyl ons nou net

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE Weekbrief 12/2014

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops! WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 29 31 Augustus 2018 AvW Juniorkoor is tops! Ons Juniorkoor gaan van krag tot krag! Onder die bekwame leiding van dr. Riekie van Aswegen (koorleier),

More information

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie 2015 www.wouwtjies.co.za

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 38 Vrydag, 10 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017 Laerskool Voorpos Saalopening 31 Julie 2017 Opening Dr Joey Fraser hy het dit saam met die Here en vir die Here gedoen. TEMA: STAP SAAM MET GOD Drie meesterbouers het op n dag n katedraal gebou. Iemand

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie 2017 www.wouwtjies.co.za

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS LAERSKOOL PRIMARY SCHOOL Weyerslaan Telefoon 976 8115 Telephone Weyers Avenue Durbanville 7550 Durbanville 7550 Faks / Fax: 021-975 1706 (Kantoor / office) E-pos / E mail: office@durbieland.com ONTHOU!!!

More information

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Wintereksamen Ons gee graag die volgende reëlings deur aangaande die Junie-eksamen,

More information

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 2 OUERAANDE: GRAAD 1 TOT 3 Datum: Maandag, 25 Julie 2016 Tyd: 16:00-17:00 (Afsprake)

More information

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links) WOUWTJIENUUS Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 36 26 Oktober 2018 Robotics Robotics is the industry related to the engineering, construction and Twee Gr. 7-leerders, Ezra Labuschagne en

More information

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 8/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys

More information

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016 NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl

More information

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad: JV-NUUS Meyerstraat 1072 Tel : 012 332 1760/1/2 Rietfontein Webblad: www.htsjv.co.za No 36/2018 Hierdie is die laaste nuusbrief vir 2018 en ons wil graag van die geleentheid gebruik maak om u n geseënde

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018 Nuustak 2018 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : kantoor@kruinies.co.za Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za NUUSTAK 18/2018 31 Mei tot 6 Junie 2018 Geagte Ouer

More information

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 39 Vrydag, 17 November 2017 www.wouwtjies.co.za

More information

5 Februarie 2018 No. 3 www.genelouw.co.za postmaster @genelouw.co.za Uit die kantoor INSKRYWINGS 2019 Die inskrywings vir volgende jaar open op Maandag 12 Februarie 2018. Leerders wat in ons A-area woon

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton) LOFFIENUUS Nuusbrief 3/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Geagte Ouer Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

More information

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr Nuusbrief 40 Vrydag, 24 November 2017 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr - Aanvangsdatum: Januarie

More information

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November 2015 www.wouwtjies.co.za

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 21 nr 25 21 Augustus 2014 ATKV-REDENAARS: NASIONALE KAMPIOEN! Pieter le Roux het op 14 Augustus geskiedenis

More information

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Nuusbrief 20/2014 Webblad: LOFFIENUUS Nuusbrief 20/2014 Webblad: www.gelofte.co.za Ek het in die lewe geleer dat n mens se agtergrond en omstandighede verantwoordelik kan wees vir die mens wat jy is, maar die mens wat jy word is

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat ENJOY EVERY MOMENT Geagte Ouers / Voogde

More information

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. 1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig

More information

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF Geagte Ouers Aan die einde van hierdie kwartaal kan ons terug kyk na n baie suksesvolle verhaal vir die Hoërskool Bellville. Ek wil graag elke leerder wat vir die skool deelgeneem het, bedank vir hulle

More information

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 21/17 2017 08 07 Bemoediging is voedsel vir

More information

Sterdansers by Vensters.

Sterdansers by Vensters. MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 11 23 Maart 2015 BELANGRIKE DATUMS 23 25 April Juniortennis: Truida Kestelltoernooi (Bethlehem) 18

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 24 27 Augustus 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR ATKV-redenaars Baie geluk aan beide Pieter le Roux en

More information

Die jaar se kaskar was

Die jaar se kaskar was LAERSKOOL VOORPOS TEL: (02) 332 2534 FAKS: (02) 332 3055 Junie 208 Cunninghamlaan 354 Waverley Pretoria 086 Dit was 'n... Kathleen Taljaard Vava Voom Kaskar Die jaar se kaskar was weer fenominaal. Die

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 23 nr April 2016 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 23 nr 12 21 April 2016 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Juf. Penny van den Berg gaan met kraamverlof

More information

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018 Menlo Weekliks Nr. 26 15 Augustus 2018 Geagte Ouers/Voogde, HALFJAARVERSLAG VAN BEHEERLIGGAAM AAN OUERS Met die jaar nou amptelik verby die halfpad merk, doen die beheerliggaam graag verslag van werksaamhede

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! Nuusbrief 4/2018 8 Maart 2018 Geagte Ouers VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY! Tydens Maandagoggend se saalbyeenkoms tref dit my soos n weerligstraal dat a.g.v. die

More information

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots Fisiese adres: Hoofstraat Leipoldtville 8122 Posadres: Posbus 12 Leipoldtville 8122 Tel: 027 4221 409 Epos: cpl@leipoldtville.co.za Dept. registrasie

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood? NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee

More information

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 10 16 Maart 2015 In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie 1957 3 April 2015 BELANGRIKE

More information

Vinkie. Laerskool Fairland

Vinkie. Laerskool Fairland Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 14 21 Mei 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Akademie Ons versoek dat die leerders te midde van n besige

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Marketstraat 145, Fairland /2  Jaargang 22 nr Junie 2015 Vinkie Laerskool Fairland Marketstraat 145, Fairland 011 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 22 nr 17 11 Junie 2015 UIT DIE HOOF SE KANTOOR Personalia Baie geluk aan Liezel en Rudi van Niekerk met

More information

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal. Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief

More information

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017. Dit Privaatsak X01, Helderkruin 1733 Telefoon: 764 2506/7 Faks: 764 5602 E-Pos: helder2@global.co.za Webblad: http://www.laerskoolhelderkruin.co.za Omsendbrief 27/17 2017 09 18 Ek probeer om nie te ver

More information

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP Privaatskool Private School 2006 2017 Prospect House, Morkelstraat, Somerset-Wes. 7130 www.vergezicht.co.za Ek kan! I can! Die Inkpot Beste ouers, Oktober 2017 Ons is binne-in n wonderlike lentemaand en

More information

Die Hoërskool DF Malan

Die Hoërskool DF Malan Die Hoërskool DF Malan Akademie is ons besigheid Nuusbrief: Junie 2017 Beste DF-Ouers Ons het aan die einde van n bedrywige tweede kwartaal gekom. Op akademiese terrein is daar eksamen geskryf, die wintersporte

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD HOËRSKOOL DURBANVILLE SEDERT 1827 UITGAWE 8/2018 Uit die Kantoor Geagte ouers Die afgelope paar weke was weer vol aktiwiteite. Die sportseisoen is vir die meeste spanne op n einde dit is nog net hier en

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) LOFFIENUUS Nuusbrief 11/2017 Geagte Ouer Webblad: www.gelofte.co.za Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven) 1. SAKE VIR DIE HOOF SE AANDAG Ons wys u graag daarop

More information

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

UIT DIE HOOF SE KANTOOR Marketstraat 145, Fairland (011) 678-4591/2 www.lsfairland.co.za Jaargang 25 Nr. 20 20 Julie 2018 UIT DIE HOOF SE KANTOOR n Hartlike welkom aan een en elk. Mag die derde kwartaal vir almal n aangename

More information

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 INSTRUKSIES

More information

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos NG Gemeente Meyerspark Maart 2014 - Jaargang 11 Uitgawe 2 Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos Geloof weet uiteindelik dat Jesus jou vrymaak. Om Hom te kan volg. Gebed: Ek glo ook, Here! Help

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Geagte Ouers / Voogde en Florries Jaargang 15 Nuusbrief 24 4 September 2014 Posbus 500, Florida Hills 1716 E-pos: florries@iafrica.com Webwerf: www.florries.co.za Tel: 011 672 5345 / 6 Faks: 011 672 5246 H/v Louis Botha en Havingastraat

More information

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse Narratief en perspektief in Sleuteloog deur Hella Haasse Lana Bakkes Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van Magister in die Lettere en Wysbegeerte aan die Universiteit

More information

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. 4 Augustus 2017 Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem. Ons is baie trots om te sê dat Juanique Cloete (onder 14), Randy Monsthiwagae

More information

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP NUUSBRIEF No. 4, 2013 Boerperd Vriende So kom ons aan die einde van nog ʼn jaar wat nog vinniger gevlieg as die vorige een. In hierdie nuusbrief wil ons graag net ʼn paar punte uitlig wat dalk van belang

More information

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! Newsletter 17/2017 26 October 2017 Dear Parents VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS A sad fact about teaching is that we must say goodbye to learners who grew close to us.

More information