Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus

Size: px
Start display at page:

Download "Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus"

Transcription

1 Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer volgens die ontwerpsparameters wat deur die ontwerper vasgestel is, toon aan of onderhoudspraktyke doeltreffend is, en kan help om probleme vroegtydig te bespeur. By evaluating an irrigation system, better in-field water management becomes possible the evaluation will show whether a system performs according to the design parameters as set by the designer, whether the irrigator s maintenance practices are effective, and can act as an early warning system for possible problems with system hardware. Agtergrond n 5.8 ha boord Star Ruby pomelos is verdeel in vier bloke van 1.45 ha elk en word besproei met n mikrospuitstelsel. Die waterbron is n gronddam wat gevul word uit n kanaal. Die stelsel is ontwerp sodat die spuitjies, wat met 1.1 mm diameter tuite toegerus is, teen n gemiddelde druk van 125 kpa moet werk om 45 l/h te lewer per spuit. Die spuite is toegerus met n medium afstand roteerder, en volgens die vervaardiger se katalogus behoort die radius van die benatte area om die spuit sowat 2.6m te wees. Die boomrye is gespasieer teen 7m, met n lateraal by elke boomry, en daar is een spuit geinstalleer by elke boom in n ry, teen n 4m spasiëring op die lateraal. Die noord-westelike hoek van die boord is die hoogste geleë, en die terrein val sowat 22m na die suid-oostelike hoek. Die hooflyn en taklyne vir elke blok is in die middel van die boord geleë. Figuur 1: Stelsel uitleg

2 Stelsel-evaluasie Soos gesien kan word in die lugfoto in Figuur 1, ondervind die boer probleme in blok 4 met bome wat doodgaan. n Aanvanklike ondersoek van blok 4 het getoon dat die spuite in die gebied waar die bome dood is, geen of min water lewer, en daar is besluit om die hele stelsel te evalueer, wat beteken dat die werklike druk en vloeitempo op verskeie posisies in die besproeiingstelsel, vanaf die pompstasie tot by die spuite, nagegaan en vergelyk moet word met die ontwerpdata. Waterbron Volgens die produsent, hang die kanaalwater wat gebruik word se kwaliteit af van die vloeipatrone in die rivier en die klimaatsomstandighede. Na afloop van swaar reën, het die water n baie groter belading van fyn slik wat n groter verstoppingsgevaar inhou vir die besproeiingstelsel. Daar is ook n swaar belading organiese materiaal in die water wat gedurende warm weerstoestande by kan dra tot verstopping. Geen chemiese bedreigings vir verstopping is in die water gevind nie (yster, mangaan of karbonate). Pompstasie Die pompstasie is onder die damwal geleë en die suigpyp se inlaat is naby aan die bodem van die dam alhoewel dit n positiewe drukhoof aan die pomp voorsien, is dit nie ideaal nie aangesien swak kwaliteit water onder in die dam direk in die pypstelsel gelewer word en n groter las op die filterbank plaas. Indien die suigpyp op n vlot gemonteer kan word, kan beter kwaliteit water aan die stelsel gelewer word. Filterbank Mikrobesproeiing emitters kan verstop word deur fisiese, chemiese of organiese onsuiwerhede in die water. Deur die waterkwaliteit te ontleed, kan die korrekte waterbehandeling (filtrasie sowel as moontlike voorafbehandeling van die water) toegepas word om die verstoppings te beperk. Die huidige waterbehandelingstelsel bestaan uit die balanseerdam, waar die water geleentgeid kry om te staan sodat die fisiese onsuiwerhede kan uitsak, sowel as n filterbank met drie 50 mm ringfilters met n filtreringsfynheid van 200 mikron. Die terugspoelsiklus van die filterbank word deur beide n tydskakelaar (20 sekondes per filter elke 6 ure) en n drukverskilmeganisme (drukverskil groter as 70 kpa) gereguleer. Tydens die evaluasie is daar gevind dat die filterbank aanhoudend gespoel het, met ander woorde, sodra al 3 filters teruggespoel het, begin die eerste filter onmiddelik weer terugspoel. Druklesings voor en na die filterbank het ook konstant gebly op 300 kpa en 230 kpa onderskeidelik. Die filterbank se spoelwater word teruggegooi in die dam. Om water doeltreffend te filtreer, moet daar na beide die ontwerp sowel as die bedryf en onderhoud van die filterbank gekyk word. Die filterbank was korrek gekies vir hierdie toepassing, volgens die verskaffer se katalogus: Filtergrootte: die stelsel se ontwerpvloeitempo is 25 m 3 /h, en die filterbank behoort n vloeitempo van 30 m 3 /h te kan hanteer (in die geval van swak kwaliteit water) Drukval: die drukval oor n skoon filter-bank behoort slegs 120 kpa te wees, heelwat minder as die 300 kpa soos aanbeveel in die SABI ontwerpsnorme Filtreerfynheid: 200 mikron ringe is in die filterbank gebruik, wat fyner is as die vereiste maksimum fynheid van 220 mikron. (SABI norm: 1/5de van die tuitgrootte = 0.2 x 1.1mm = 0.22mm)

3 Die stelselevaluering het getoon dat die bedryf en onderhoud van die stelsel egter nie reg uitgevoer is nie. Die gemete stelseldruk van 300 kpa voor die filterbank is minder as die verskaffer se aanbevole 350 kpa om die filters doeltreffend te kan terugspoel. Die drukval van 70 kpa (300 kpa-230 kpa) oor die filterbank is ook die maksimum toelaatbaar volgens die SABI norme, en aangesien hierdie waarde konstant bly selfs al het die filters gespoel, is dit nodig om die filterbank oop te maak en die filtreerringe per hand skoon te maak (sien Figuur 2). Figuur 2: Vuil ringe van n ringfilter. Outomatiese terugspoel kon nie die slik verwyder nie. Figuur 3: Leweringstoets van mikrospuite (Foto: F Reinders) Leweringstoets n Leweringstoets is uitgevoer in elke blok, deur die lewering van 25 verteenwoordigende spuitjies in die blok te meet en die resultate te ontleed (vir n meer volledige beskrywing, sien die stelsel-evaluering artikel in die April-Mei 2010 uitgawe van die SABI tydskrif). In blok 1, het die resultate getoon dat 20% van die mikrospuite (5 uit 25) verstop was (Figuur 4), en die gemiddelde lewering van al die spuite slegs was 32 l/h (in plaas van 45 l/h). Sowat 60% van die emitters in die blok het minder as die ontwerpslewering van 45 l/h toegedien.

4 Figuur 4: Gesorteerde leweringstoetsresultate 60% van die spuite lewer minder as die ontwerpslewering van 45 l/h Die aanbevole drempelwaardes waarvolgens mikrostelsels ge-evalueer word, word getoon in Tabel 1. Tabel 1: Riglyne vir CV, U s en EU-waardes van mikrobesproeiingstelsels (Handleiding vir die evaluering van besproeiingstelsels, LNR-ILI, 2003) Klassifikasie CV (%) U s (%) EU (%) Baie goed < 10 > 90 > 87 Goed Aanvaarbaar Swak Onaanvaarbaar > 40 < 60 < 50 Ontledings van die data vir blok 1 het getoon dat die emitter uniformiteit (EU) slegs 5% was, terwyl die statistiese uniformiteit (U s ) 36% was, en die koeffisiënt van variasie (CV) 64%. Die ander blokke se toetse het eenderse resultate getoon, met die ergste situasie in blok 4 waar sowat 30% van die mikrospuite verstop was. Tydens die evaluasie is die laterale ondersoek en daar is gevind dat die stelsel nie gereeld genoeg gespoel is nie aangesien die onderpunte van die laterale baie vuil water gelewer het toe dit oopgemaak is (Figuur 5). Versuiming van hierdie onderhoudstaak kan lei tot verstopping van laterale en mikrospuite, wat wel gebeur het in blok 4 wat die mees laagliggende gedeelte van die stelsel is waar die slikdeeltjies in die water binne-in die pype neergeslaan het. Dit skep ook ideale omstandighede vir die groei van organiese onsuiwerhede.

5 Figuur 5: Vuil spoelwater aan die onderpunt van die laterale Gevolgtrekking en aanbevelings Die stelsel-evaluering het getoon hoe swak onderhou op die mikrospuitstelsel gelei het tot permanente skade aan die gewas. Slikdeeltjies is in laerliggende gedeeltes van die stelsel neegeslaan totdat laterale en mikrospuite verstop het. Die filterbank gebruik n stroom van sowat 8 m 3 /h om die filters te spoel aangesien die filterbank onophoudelik spoel, word hierdie stroom water (ongeveer 30% van die totale stelselkapasiteit) konstant teruggegooi in die dam. Die produsent betaal nie net duur om hierdie water terug te pomp in die dam nie, maar minder water bereik ook die besproeiingsblokke en die water in die dam se slikkonsentrasie raak al hoër. Die addisionele vloei wat deur die pomp voorsien moet word, veroorsaak ook dat die pomp nie op sy ontwerp dienspunt (25 m 3 /h vloeitempo by 350 kpa druk) kan werk nie, maar by n hoër vloei en laer druk m.a.w. verder regs op die pompkurwe en dit verhoog die drywingsbehoefte vanaf die motor. Dit is bevestig deur die gemete elektriese stroom van sowat 11.7 Ampère wat baie hoër is as die ontwerp stroom van 9 Ampère. Hierdie ondoeltreffendheid jaag die bedryfskoste van die stelsel verder op. Om die situasie te verbeter, kan die suigpyp op n vlot ge-installeer word om die water wat die stelsel binnekom te verbeter. Die belangrikste is egter die gereelde skoonmaak van die filterringe per hand, en die spoel van die laterale om die korrekte werkverrigting van die stelsel te verseker. Periodieke behandeling van die stelsel met chloor kan ook aanbeveel word.

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES

DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk Rozelle Roets Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad M.Kommunikasiepatologie in die Fakulteit Geesteswetenskappe,

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Mosselbaai Munisipaliteit

Mosselbaai Munisipaliteit Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Kyk ook: - Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Created Stars and Galaxies DVD - Skepping & Evolusie Onversoenbaar!, Hennie Mouton, Hoofstuk 4, Die uniekheid van die aarde - Ons is in die middel

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:

More information

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING. The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers Editor Founded June. 1909Incorporated December, 1909 A. W. L1NEKER. b.sc.(glas.). m.i.e.e.. mem.a.i.e.e.. m.(s.a.)i.e.e., a.m.i.c.e.,

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 2 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie

More information

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle

More information

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:

More information

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies Stellenbosch Theological Journal 2016, Vol 2, No 2, 93 110 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2016.v2n2.a05 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2016 Pieter de Waal Neethling Trust Nabye aftrede:

More information

HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE. So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie

HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE. So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE 1. INLEIDING So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie verklaar as n verskynsel wat kan manifesteer in n verskeidenheid aanvalle, wat grootliks

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep

More information

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume T' _....,... rle..- ClLlV Llle..- ClLJVIIV="'r:. T~..... _... "' JIoI U I e. IV L2 LA JIoI U I I: IV L2 ::::::::::::::::: :: :::::: : "" f:ll.','::.:~ Il:I,II~I:I:l:~::j;::::::::::::::r:: i:: :tr:::ti~,

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014

More information

T he P rovince of T ransvaal. - 'D ie P rovinsie T ransvaal. Í^ llilm E N 'ÍK O. (As n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer)

T he P rovince of T ransvaal. - 'D ie P rovinsie T ransvaal. Í^ llilm E N 'ÍK O. (As n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer) r T he P rovince of T ransvaal f f t r i a i (S a z p ttp (Registered at the Post Office as a Newspaper) Í^ llilm E N 'ÍK O - 'D ie P rovinsie T ransvaal f f t a ih p K o p r a n t (As n Nuusblad by die

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

DlSSlPLlNBRE VERHORE: 'N REG OP REGSVERTEENWOORDIGING VIR WERKNEMERS. Leanne Appelgryn

DlSSlPLlNBRE VERHORE: 'N REG OP REGSVERTEENWOORDIGING VIR WERKNEMERS. Leanne Appelgryn DlSSlPLlNBRE VERHORE: 'N REG OP REGSVERTEENWOORDIGING VIR WERKNEMERS Skripsie ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die Magister Legum graad in Arbeidsreg aan die NoordWes-Universiteit (Potchefstroom

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

SPROEIBEMESTING 24 SPROEIBEMESTING MET DRUPPERS. dit uit die voedingsoplossing verwyder.

SPROEIBEMESTING 24 SPROEIBEMESTING MET DRUPPERS. dit uit die voedingsoplossing verwyder. 24 MET DRUPPERS Sproeibemesting deur druppers verg ʼn totaal ander benadering en bied ook baie ander moontlikhede. Die volume grond wat behandel word het ʼn groot invloed op die aanwending van die tegniek.

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Pro~inci~l Gazette Extraordinary Pro~inci~l" Gazette Extraordinary Buiteri"g~Wone Proviilsiclle Koerant Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 10 AUGUST PRETORIA, 4 AUGUSTUS 2004 No. 314 We all have the

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

More information

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET deur GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT Skripsie voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die GRAAD MAGISTER ARTIUM in GEOGRAFIE EN OMGEWINGSBESTUUR

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013

More information

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING 5. 1 INLEIDING In hierdie hoofstuk word die toepassing bespreek van die Ericksoniaanse benadering tot sandspelterapie vir deelnemers wat depressie as ontwikkelingsteurnis

More information

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige

More information

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR 1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou

More information

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH) Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante 2017 8 BCLR 949 (KH) I.M. Rautenbach I.M. Rautenbach, Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van Johannesburg

More information

September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK

September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK Dr J Strauss, W Langenhoven, L Smorenburg, P Lombard & S Laubscher Instituut vir Plantproduksie, Departement Landbou: Wes-Kaap,

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER. PfETER BENHARDUS VAN ZYL

OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER. PfETER BENHARDUS VAN ZYL OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER PfETER BENHARDUS VAN ZYL Voorgele ter vea-vulling van die vereistes vir die MAGISTER TECHNOLOGIAE: INGENIEURSWESE:

More information

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK

WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK Acta Theologica 2010:2 L. Lovell & G.A. Lotter WELHEIDSBEDIENING DEUR AGS-PASTORE IN N STEDELIKE KONTEKS: N VERKENNENDE KWALITATIEWE ONDERSOEK WELLNESS MINISTRY BY AFM PASTORS IN AN URBAN CONTEXT: AN EXPLORATORY

More information

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse SMS Fleet (Pty) Ltd Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk My Tracer is n lokaal ontwikkelde, briljante, internet gedrewe GPS Voertuig Volg Sisteem met n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese

More information

HOOFSTUK4 * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING * SANJEVATTING * FIGURE * VERWYSINGS. DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS

HOOFSTUK4 * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING * SANJEVATTING * FIGURE * VERWYSINGS. DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS HOOFSTUK4 DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS STUIFMEEL IN VERSKll..LENDE SUKROSE KONSENTRASIES NADAT DIE SMffiELBYVERSKll..LENDETEERATURE GEBERGIS. * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING

More information

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).

More information

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika

n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika n Vergelyking van die oorgrens-insolvensiewetgewing van Suid-Afrika met die van die Verenigde State van Amerika Mini-skripsie ter gedeeltelike voltooiing van die vereistes vir die graad Magister Legum

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K Verslagwaardig: Ja/Nee Sirkuleer aan Regters: Ja/Nee Sirkuleer aan Landdroste: Ja/Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (Noord Kaapse Afdeling DATUM GELEWER: 19 10 2001 KIMBERLEY SAAKNOMMER: CA&R 141/2000

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen BLUE GRASS ESTATES (PTY) LIMITED EN 26 ANDER Appellante en DIE MINISTER VAN LANDBOU 1ste Respondent DIE SUIWELRAAD 2de Respondent

More information

HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES. Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens

HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES. Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES 1. INLEIDING Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens gekom het. Navorsing in die laat sewentiger- en vroeë tagtigerjare het

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union VERSLAG DEUR DIE SAOU PROFESSIONELE ONDERSTEUNINGSDIENSTE 18 Julie 2011 ANALISE VAN DIE UITSLAE VAN DIE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

More information

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 18 PRETORIA, 26 JULY JULIE 2012

More information

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR.

HANCKE, CILLIé, RR et SIBEKO, WnR. IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die appèl tussen: Appèlnommer: 96/2001 KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS APPELLANT en MEGS INVESTMENTS (EDMS) BEPERK

More information

'N ETIES-HISTORIESE BESKOUING VAN DIE ROL VAN GENL C.R. DE WET IN DIE ANGLO- BOEREOORLOG

'N ETIES-HISTORIESE BESKOUING VAN DIE ROL VAN GENL C.R. DE WET IN DIE ANGLO- BOEREOORLOG University of Pretoria etd Rossouw, S H (2003) 1 'N ETIES-HISTORIESE BESKOUING VAN DIE ROL VAN GENL C.R. DE WET IN DIE ANGLO- BOEREOORLOG 1899-1902 deur SERVAAS HOFMEYR ROSSOUW Voorgelê ter gedeeltelike

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe

Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe 971 Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe in Suid-Afrika The role of NSFAS in facilitating access

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information