SPROEIBEMESTING 24 SPROEIBEMESTING MET DRUPPERS. dit uit die voedingsoplossing verwyder.

Size: px
Start display at page:

Download "SPROEIBEMESTING 24 SPROEIBEMESTING MET DRUPPERS. dit uit die voedingsoplossing verwyder."

Transcription

1 24 MET DRUPPERS Sproeibemesting deur druppers verg ʼn totaal ander benadering en bied ook baie ander moontlikhede. Die volume grond wat behandel word het ʼn groot invloed op die aanwending van die tegniek. Indien dubbellyn druppers gebruik word en die benatte sones vorm ʼn aaneenlopende nat strook, verskil die metode nie veel van die van mikrospuite nie. Die verskille lê in die beheer van die ph en die toediening van fosfor en magnesium. Met enkellyn druppers of dubbellyne wat nie ʼn aaneenlopende nat sone gee nie, word die bemesting meer verdeel en behoort daar feitlik met elke besproeiing gedurende Julie tot Maart bemes In die Sondagsriviervallei word voorgehou dat sproeibemesting met druppers om die volgende redes voordelig is; Opname van K kan verbeter word en minder duur bespuitings met KNO 3 is nodig. Ystertekorte kan goedkoper beheer P-toedienings is meer effektief. Nematodes en Phytophthora word beter en goedkoper beheer. Sistemiese insekdoders word beter benut. Ca-toedienings kan meer effektief gedoen Ou bome reageer vinnig. Blaarkap en wortelstelsel verbeter vinnig. Praktiese probleme is; Opmaak van mengsels Verskillende kultivars wat in dieselfde besproeiingsblok geplant is. Spesifieke behoeftes van elke boord. Koste van kunsmis. Die primêre voordeel van hidroponika is dat manipulasies beter uitgevoer en in behoeftes makliker voorsien kan Ongelukkig is die buffer teen foute ook soveel kleiner. Gips kan in klein komme of bakke wat onder elke drupper gemaak is, toegedien word om Ca en S aan te vul. Kalk kan nie op die wyse met druppers gebruik word nie. Kalk sal alle P, sink, koper, yster en mangaan vasvang en dit uit die voedingsoplossing verwyder. Vermenging van chemikalieë moet plaasvind deur eers die sure, dan die oplossings, dan die neutrale soute en dan die alkaliese soute op te los. Stel dan weer die ph reg. Fisiologiese droogte (hoë osmotiese druk as gevolg van hoë konsentrasie soute) wat deur chloried veroorsaak is, kan deur die gebruik van nitrate verminder ʼn Verhouding van 1:2 me NO 3 - :Cl - verminder die effek van chloried liniêr en 1:1 verwyder dit heeltemal. Die beperking is natuurlik die massa nitraat wat uiteindelik nodig is wat nie die N-behoefte van die bome mag oorskry nie. Versuring van die besproeiingswater kan ook met behulp van CO 2 gedoen Wanneer die parsiële druk van CO 2 verhoog word, verskuif die volgende reaksie na regs en die ph van die water daal. Dit kan net gedoen word indien die sisteem geslote is. Sodra die water die drupper verlaat, daal die parsiële druk en verloop die reaksie na links. Die versuringseffek word egter lank genoeg gehandhaaf om die wortelomgewing te versuur. Daarom sal dié metode van versuring nie effektief met mikrospuite wees nie. CO 2 + H 2 O H 2 CO 3 H + + HCO 3 - In kalkryke grond reageer die H + + HCO 3 - met die kalsiumkarbonaat om kalsiumbikarbonaat te gee wat geloog kan H HCO 3 + CaCO 3 Ca(HCO 3 ) 2 2HCO Ca ++ Met die koms van hidroponika in kommersiële sitrus is baie pogings aangewend om die fenologie en voeding te sinkroniseer. Verskillende fases is afgebaken waarvolgens die voeding verander en toegedien moet Die volgende dien as voorbeeld (Tabel 47) en is net van toepassing in hidroponika waar die wortelvolume beperk word tot minder as 200 liter per boom. By vroeë kultivars soos satsuma moet die toedienings van veral stikstof, maar ook die ander elemente gedurende Fase 4 in Januarie verander word na dié konsentrasies soos vir Fase 5. 92

2 Tabel 47. Fenologiese fases in die ontwikkeling van sitrusvrugte en die konsentrasie stikstof, fosfor en kalium wat toegedien Fase Periode Fenologie Dae dpm N dpm P dpm K 1 Einde van die oes tot Seldifferensiasie knopbreek. ophoping van koolhidrate. 2 Knopbreek totdat eerste Bot en blom blomme oopgaan Seldeling 3 Blom tot vrugval in Vrugset November. Selgroei 4 Vrugval tot einde Vruggroei Januarie/Februarie. 5 Tot einde van oes. Rypwording Oes Die stikstof kan ook verdeel word volgens die fisiologiese stadiums wat maklik waarneembaar is, soos in Tabelle 48 en 49 aangedui. Tabel 48. Die verspreiding van stikstof volgens waarneembare fisiologiese stadiums van vroeë Stadium Lengte in weke % N benodig Agt weke voor tot einde van oes 9 tot 13 0 Einde van oes tot 6 weke voor bot 5 tot Weke voor bot tot volblom 6 tot 8 30 Volblom tot vrugval 6 tot 8 20 Vrugval tot 8 weke voor oes 15 tot Tabel 49. Die verdeling van stikstof volgens die waarneembare fisiologiese stadiums van laat Stadium Lengte in weke % N benodig Ses weke voor bot 6 tot 8 35 Volblom tot vrugval 6 tot 8 20 Vrugval tot einde Maart 22 tot Begin April tot 6 weke voor bot 12 tot Verder as aanvaar word dat die voedingstowwe met ±7500m 3 water per ha toegedien sal word, kan die volgende verspreiding bereken word (Tabel 50). Tabel 50. Riglyne vir die verspreiding van water oor ʼn periode van 12 maande. Maand % van totaal Maand % van totaal Julie 4,7 Januarie 11,7 Augustus 6,0 Februarie 11,0 September 7,8 Maart 9,1 Oktober 9,7 April 7,3 November 11,0 Mei 5,7 Desember 11,7 Junie 4,7 93

3 Natuurlik sal die behoeftes volgens die heersende klimaat wissel. Bogenoemde gee egter riglyne om die aanvraag na water en die kapasiteit te beplan. Indien die waterbehoefte volgens die fisiologiese stadiums ingedeel word, kan die volgende (Tabel 51) as riglyne dien. Tabel 51. Die verdeling van water volgens die verskillende fisiologiese stadiums van vroeë Stadium Lengte in weke % water benodig Agt weke voor tot einde van oes 9 tot Einde van oes tot 6 weke voor bot 5 tot Weke voor bot tot volblom 6 tot 8 15 Volblom tot vrugval 6 tot 8 18 Vrugval tot 8 weke voor oes 15 tot Vir laat kultivars lyk die verdeling effens anders (Tabel 52). Tabel 52. Die verdeling van water volgens die verskillende fisiologiese stadiums van laat Stadium Lengte in weke % water benodig Ses weke voor bot 6 tot 8 15 Volblom tot vrugval 6 tot 8 18 Vrugval tot einde Maart 22 tot Begin April tot 6 weke voor bot 12 tot K en Ca reguleer stomatafunksies wanneer hitte-spanning ondervind Dit is dus beter om kalsium tydens hitte spanning te verminder eerder as om K te verhoog want ʼn verhoging in die konsentrasie kalium verhoog ook die osmotiese potensiaal van die voedingsoplossing wat nog meer spanning veroorsaak. Gedurende warm weer neem die bome meer water op en die konsentrasie van die voedingstowwe kan dus in totaal verlaag Dit sal ook help dat die bome die water makliker opneem. Indien die bome net NH 4 + -N voorsien word, moet meer anione opgeneem word om die elektriese ladings te neutraliseer (Tabel 53). Gedurende koue en nat toestande moet die konsentrasie van die voedingstowwe, veral Ca gedurende Augustus tot November, verhoog word sodat dieselfde massa voedingstowwe met minder water toegedien kan Wanneer die evapotranspirasie verdubbel moet die konsentrasie van die elemente in die voedingsoplossing gehalveer word en andersom sodat die totale massa voeding wat voorsien is, dieselfde bly. Verandering in die konsentrasies moet so geskied dat die EG van die voedingsoplossing konstant bly. 94

4 Tabel 53. Die verskil in die molekules van K, Ca en Mg wat opgeneem word wanneer net nitraat- of net ammoniumstikstof voorsien Katione Anione Katione Anione N as ammonium + 8 NH 4 9 H 2 PO - N as nitraat - 8 NO 3 4 K SO 4 8 K + 5 H 2 PO - 1 Ca ++ 1 Cl - 2 Ca SO 4 1 Mg ++ 2 Mg ++ 1 Cl - Aantal ladings Aantal ladings Ander oorwegings by sproeibemesting deur druppers is; Netto fotosintese is maksimaal by konsentrasies van 3,50mg Fe en 1,85mg Mn per liter. Fosfaat (H 2 PO 4 - en HPO ) en sulfaat (SO 4 -- ) reageer net soos nitraat (NO ) maar omdat die behoefte aan eersgenoemde 10keer laer is, is die uitwerking op die ph van die wortelomgewing soveel kleiner. Tydens die vruggroei-stadium (Dit wil sê fases 2 tot 4) moet die P en K verhoog en die N dieselfde gehou Wortelgroei staak by temperature <12 C, waterspanning > 50kPa en luginhoud <9% Gips, maar nie kalk nie, kan in klein komme onder elke drupper geplaas word om meer Ca te voorsien. Kalk sal elemente soos P, Zn, Cu, Mn en Fe neerslaan. kunsmis by alkaliese water gevoeg Wanneer sproeibemesting deur druppers sonder die mikro-elemente gedoen word, ontwikkel die wortels hoofsaaklik tussen die druppers. Wanneer die voedingsoplossing ook die mikro-elemente bevat, groei die wortels ook onder die druppers. Verskeie mikro-element-mengsels is beskikbaar. Hierdie mengsels sal nie noodwendig in alle behoeftes kan voorsien nie, veral nie ten opsigte van boor nie. Die konsentrasie boor in besproeiingswater wissel en sommige waterbronne kan genoeg boor bevat en addisionele toedienings kan dan toksies wees. Waters wat meer as 0,25 mg B per liter bevat kan potensieël boorvergiftiging veroorsaak. Hoagland (1950) se voedingsoplossing word algemeen as maatstaf gebruik (Tabel 54). Die half-sterkte konsentrasies van die mikro-elemente word meer algemeen vir meerjarige plante gebruik. MAP tegnies word van superfosforsuur berei en bevat 26% P en alles is in water oplosbaar. Die + = kombinasie van NH 4 en H 2 PO 4 stimuleer ook wortelgroei. CMS (Concentrated molasse stillage) word gebruik in sproeibemestingsprogramme. Dit bevat ʼn bietjie organiese materiaal en sowat 1% N, 1%P en 5%K. Vervlugtiging van NH 4 + -N kan plaas vind indien ammonium bevattende 95

5 Tabel 54. Die samestelling van Hoagland se voedingsoplossing vir mikro-elemente. Element Half-sterkte mg/liter Vol-sterkte mg/liter Cu 0,015 0,025 Fe 2,500 5,000 Mn 0,250 0,500 Zn 0,025 0,050 B 0,250 0,500 Mo ,010 Tabel 55. Oplosbaarheid van verskeie bemestingstowwe wat vir sproeibemesting gebruik Produk Formule Oplosbaarheid in gram per liter Ammoniumnitraat (34% N) NH 4 NO Ammoniumsulfaat (21% N) (NH 4 ) 2 SO Kalsiumnitraat (% Ca 12% N) Ca(NO 3 ) Ureum (46% N) NH 2 CONH Mono-ammoniumfosfaat (12% N 26% P) NH 4 H 2 PO Kaliumchloried (50% K) KCl 345 Kaliumnitraat (13% N 38% K) KNO Kaliumsulfaat (45% K % S) K 2 SO Mono-kaliumfosfaat (% P %K) KH 2 PO Wanneer voedingsoplossings aangemaak word, kan die volgende basiese reël onaangename probleme voorkom Vul die houers tot 70-75% kapasiteit voordat die chemikalieë by gevoeg Voeg eers die sure en dan die vloeistowwe by en maak seker dat alles deur die hele volume versprei is voordat ander materiaal bygevoeg Onthou iets soos fosforsuur het ʼn digtheid van >1,50 en sal na die bodem sak. Roer altyd met ʼn aksie wat die vloeistof van bo na onder meng en nie in die rondte nie. Voeg eers die sure by terwyl aanhoudend geroer Voeg die neutrale soute stadig by terwyl geroer Moet nooit ʼn suur en aktiewe chloor meng nie. Moet nooit gekonsentreerde kunsmisstowwe meng nie. Moenie kalsiumsoute en sulfate meng nie behalwe wanneer dit in enkelsterkte teenwoordig is. (Enkel-sterkte is die konsentrasie wat die bome moet bereik.). Voer altyd die botteltoets uit indien u nie seker is van die mengbaarheid nie. Botteltoets Dié toets moet beskou word as ʼn mengtenk in die kleine. Gebruik ʼn 5 liter helder plastiek bottel. Vul dit tot 75% kapasiteit en voeg dan die chemikalieë waaroor u sekerheid wil kry teen dieselfde konsentrasie en verhouding as wat dit op groot skaal vermeng moet word, by. Laat 24 uur staan en ondersoek die bodem van die bottel vir afsaksels. Afsaksels dui op onoplosbaarheid en dan is die twee produkte nie mengbaar nie. Faktore wat die doeltreffendheid van sproeibemesting bepaal. Kwaliteit van die besproeiingstelsel Volume grond wat behandel Verspreiding van fosfor Verdeling van kunsmis op grond van die klei-inhoud en volume grond wat behandel Afstand van punt van toediening na boord. Groot massas kunsmis bly in die pype. Mengsels van kultivars onder dieselfde pomp. 96

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

Mandala Madness Deel 2

Mandala Madness Deel 2 Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus

Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus Stelsel-evaluasie: Mikrospuitbesproeiing op sitrus Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer volgens die

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Kyk ook: - Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our Created Stars and Galaxies DVD - Skepping & Evolusie Onversoenbaar!, Hennie Mouton, Hoofstuk 4, Die uniekheid van die aarde - Ons is in die middel

More information

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute

More information

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).

More information

September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK

September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK September 2010 No. 45 CANOLA OESVERLIESE HOEVEEL, WAAR EN HOE KAN EK DIT BEPERK Dr J Strauss, W Langenhoven, L Smorenburg, P Lombard & S Laubscher Instituut vir Plantproduksie, Departement Landbou: Wes-Kaap,

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11

More information

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep

More information

MANIPULASIE V AN SORI OP BLARE V AN DIE SEWEWEEKSV ARING (RUMOHRA ADIANTIFORMIS. (G. Forst.) Ching) deur ELSIE SOPHIA VAN WYK

MANIPULASIE V AN SORI OP BLARE V AN DIE SEWEWEEKSV ARING (RUMOHRA ADIANTIFORMIS. (G. Forst.) Ching) deur ELSIE SOPHIA VAN WYK MANIPULASIE V AN SORI OP BLARE V AN DIE SEWEWEEKSV ARING (RUMOHRA ADIANTIFORMIS (G. Forst.) Ching) deur ELSIE SOPHIA VAN WYK voorgele ter vervulling van 'n deel van die vereistes vir die graad M.Sc. (Agric.):

More information

SUIWELBEREIDING AS STUIJIEVELIJ

SUIWELBEREIDING AS STUIJIEVELIJ PUBLIKASIES VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA NUWE REEKS Nr. 9 SUIWELBEREIDING AS STUIJIEVELIJ (English summary on page 1 0) deur S. H. LOMBARD Intreerede by die aanvaarding van die Professoraat in die

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers Wikus Geyer (LP), Aninda Venter & Ona Janse van Rensburg Fakulteit Opvoedingswetenskappe,

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR 1 HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. INSTRUKSIES EN INLIGTING AAN KANDIDATE 1. Getrou

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).

More information

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD OpenStax-CNX module: m24583 1 Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE

More information

PLANTVOEDING PRESISIEBOERDERY

PLANTVOEDING PRESISIEBOERDERY LAEVELD AGROCHEM Uitgawe 6: 2017 Somer DIE 1 ste LANDBOU BOOTREIS 2018 Jy wil daar wees! VOEDING & FEITE OOR: Avo s, Sojabone, Aartappels, Sonneblomme, Sitrus en meer! Ploeg terug Knysna ondersteuning

More information

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ACTA CLASSICA XXXVI {1993} 151-153 ISSN 0065-11.11 BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ARISTOTELES POETIKA, VERTALING EN UITLEG VAN BETEKENIS deur E.L. de Kock en L. eilliers, Perskor, Johannesburg, 1991 Met hierdie

More information

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET deur GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT Skripsie voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die GRAAD MAGISTER ARTIUM in GEOGRAFIE EN OMGEWINGSBESTUUR

More information

OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER. PfETER BENHARDUS VAN ZYL

OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER. PfETER BENHARDUS VAN ZYL OlE ONTWERP EN IMPLEMENTERING VAN 'N LAE KOSTE MELK-PASTEURISEERDER VIR DIE ONT\VIKKELENDE KLEINBOER PfETER BENHARDUS VAN ZYL Voorgele ter vea-vulling van die vereistes vir die MAGISTER TECHNOLOGIAE: INGENIEURSWESE:

More information

Sintaktiese Herrangskikking as Voorprosessering in die Ontwikkeling van ʼn Engels na Afrikaanse Statistiese Masjienvertaalsisteem

Sintaktiese Herrangskikking as Voorprosessering in die Ontwikkeling van ʼn Engels na Afrikaanse Statistiese Masjienvertaalsisteem Sintaktiese Herrangskikking as Voorprosessering in die Ontwikkeling van ʼn Engels na Afrikaanse Statistiese Masjienvertaalsisteem Marissa Griesel (née Van Rooyen) 13017527 Skripsie voorgelê ter gedeeltelike

More information

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING -1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING To create a classroom where all learners will thrive is a challenging task, but there is an island of opportunity in the sea of every difficulty. (Kruger & Adams,

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY) Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions

More information

HOOFSTUK4 * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING * SANJEVATTING * FIGURE * VERWYSINGS. DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS

HOOFSTUK4 * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING * SANJEVATTING * FIGURE * VERWYSINGS. DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS HOOFSTUK4 DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS STUIFMEEL IN VERSKll..LENDE SUKROSE KONSENTRASIES NADAT DIE SMffiELBYVERSKll..LENDETEERATURE GEBERGIS. * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE

More information

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse SMS Fleet (Pty) Ltd Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk My Tracer is n lokaal ontwikkelde, briljante, internet gedrewe GPS Voertuig Volg Sisteem met n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese

More information

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid *

Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Grondwetlike waardes en sosio-ekonomiese regte met verwysing na die reg op sosiale sekerheid * Linda Jansen van Rensburg Opsomming Artikel 27 van die Grondwet bepaal dat elkeen die reg het op toegang tot

More information

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp: IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede

More information

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 WISKUNDIGE GELETTERDHEID V1 MODEL 2007 PUNTE: 100 TYD: 2½ uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye en 3 diagramvelle. Wiskundige Geletterdheid/V1 2 INSTRUKSIES

More information

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle

More information

LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE. deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING

LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE. deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER IN DIE NATUURWETENSKAPPE in REKENAARWETENSKAP

More information

OMST ANDIGHEDE UIT DIE. IOTEEK VERWYDER WORD NIE 1I111IH11"11II111"11"11""I""IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII~I1I1I" Universiteit Vrystaat

OMST ANDIGHEDE UIT DIE. IOTEEK VERWYDER WORD NIE 1I111IH1111II1111111IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII~I1I1I Universiteit Vrystaat DIE EKSEMPlAAR MAG ONDER OMST ANDIGHEDE UIT DIE University Free State IOTEEK VERWYDER WORD NIE 1I111IH11"11II111"11"11""I""IIIIIIIIIIIIIIIIIIIIIII~I1I1I"1 34300001920994 Universiteit Vrystaat GRONDVERSURING

More information

DIE INVLOED VAN NATRIUMCHLORIED OP ENTINGSKOMBINASIES GEKWEEK IN SANDKULTUUR. deur J.H. VANDER WESTHUIZEN

DIE INVLOED VAN NATRIUMCHLORIED OP ENTINGSKOMBINASIES GEKWEEK IN SANDKULTUUR. deur J.H. VANDER WESTHUIZEN DIE INVLOED VAN NATRIUMCHLORIED OP VERSKILLENDE WINGERDVARIETEITE EN ENTINGSKOMBINASIES GEKWEEK IN SANDKULTUUR deur J.H. VANDER WESTHUIZEN Skripsie ingelewer vir die graad van Magister in Natuurwetenskappe

More information

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031)

Sitrus Snoei. 2 Snoei Toerusting. Leergids. Kopiereg. Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 2 Kopiereg Posbus 461, Hillcrest, 3650 (031) 765-3410 Sitrus Akademie NPC 1 ste uitgawe 2017 Die inhoud van hierdie module is gebaseer op oudiovisuele opleidings materiaal wat deur die Sitrus Akademie

More information

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN BASIESE ASSESSERING ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN FICKSBURG 88 KV KRAGLYN, SETSOTO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, VRYSTAAT PROVINSIE (DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE VERWYSINGSNOMMER: 14/12/16/3/3/1/797)

More information

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode

More information

rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH

rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH DEPARTEMENT BEPLANNING EN ONTWIKKELING MUNISIPALITEIT STELLENBOSCH FEBRUARIE 1993 1. INLEIDING Die ontwikkeling van informele nedersettings

More information

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING. The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers Editor Founded June. 1909Incorporated December, 1909 A. W. L1NEKER. b.sc.(glas.). m.i.e.e.. mem.a.i.e.e.. m.(s.a.)i.e.e., a.m.i.c.e.,

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

SALUTE WDG. Reg. No. L 8439 Act/Wet No. 36 of/van 1947

SALUTE WDG. Reg. No. L 8439 Act/Wet No. 36 of/van 1947 SALUTE WDG Reg. No. L 8439 Act/Wet No. 36 of/van 1947 A water dispersible granular contact and translaminar fungicide for the control of certain fungal diseases on crops as listed. n Water dispergeerbare

More information

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers

More information

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP deur EDWARD HENRY JANSEN B.A. B.ED. Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van MAGISTER

More information

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING 2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING Sedert die middel negentigerjare word die skoolhoof met toenemende verandering op verskeie gebiede gekonfronteer. Onverwagte veranderinge in onder meer

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens

Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens 292 Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2005, 45/2 Monetêre beleid in Suid-Afrika sedert 1965: die vordering vanaf direkte beheer tot inflasieteikens Jannie Rossouw Suid-Afrikaanse Reserwebank asook Departement

More information

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH)

Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante BCLR 949 (KH) Vonnisbespreking: Sosiale regte en private pligte huisvesting op plase Daniels v Scribante 2017 8 BCLR 949 (KH) I.M. Rautenbach I.M. Rautenbach, Fakulteit Regsgeleerdheid, Universiteit van Johannesburg

More information

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume T' _....,... rle..- ClLlV Llle..- ClLJVIIV="'r:. T~..... _... "' JIoI U I e. IV L2 LA JIoI U I I: IV L2 ::::::::::::::::: :: :::::: : "" f:ll.','::.:~ Il:I,II~I:I:l:~::j;::::::::::::::r:: i:: :tr:::ti~,

More information

DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING ARNOLD MEYER VERHANDELING

DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING ARNOLD MEYER VERHANDELING .. DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING deur Jrn~NN ARNOLD MEYER VERHANDELING voorgele ter vervulling van die vereistes vir die

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd 4 April 2014

More information

HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES. Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens

HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES. Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES 1. INLEIDING Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens gekom het. Navorsing in die laat sewentiger- en vroeë tagtigerjare het

More information

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union VERSLAG DEUR DIE SAOU PROFESSIONELE ONDERSTEUNINGSDIENSTE 18 Julie 2011 ANALISE VAN DIE UITSLAE VAN DIE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

More information

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies Stellenbosch Theological Journal 2016, Vol 2, No 2, 93 110 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2016.v2n2.a05 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2016 Pieter de Waal Neethling Trust Nabye aftrede:

More information

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan

More information

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder

More information

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe HOOFSTUK 1 1. ORieNTERING 1. 1. INLEIDING In hierdie hoofstuk word gekyk na die probleem wat aanleiding tot die navorsing gegee het. Daarna word die doel met die navorsing en die metodes wat gebruik is

More information

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION o Attribution You must give appropriate credit, provide a link to the license, and indicate if changes were made. You may do so in any

More information