Druiwepraatjies.. Mentorskap, opleiding
|
|
- Juniper Lyons
- 6 years ago
- Views:
Transcription
1 TRANSFORMASIE & OPLEIDING KWARTAALLIKSE NUUSBRIEF SATI se Volhoubare Ontwikkeling en Opleidingsinisiatiewe 8ste Uitgawe, Junie 2013 T: ; F: ; E: / W: Druiwepraatjies.. Voorkeurland, program) Voorkeurkultivar (wingerdvervangings- Die Wes-Kaapse Departement van Landbou (WCDoA) het n rekordbedrag van R10.6 miljoen aan die tafeldruifkommoditeitsprojek-allokasiekomitee (CPAC) vir 2013 toegeken. Bykans die helfte van hierdie fondse is reeds toegeken. In ooreenstemming met die Wes-Kaapse provinsiale sakeplan, verskaf SATI opleidingsmateriaal, befondsing vir wingerdstokke en korttermynmentorskap op n produsent-aansoekbasis. SATI wens graag mnr Stephan Conradie geluk met sy aanstelling as HUB van CASIDRA, die implementeringsagent vir WCDoA departementele projekte. Mentorskap, opleiding SATI, in vennootskap met die department van handel en nywerheid (dti) reël n reis na China met n groep produsente en ekwiteitsaandeelhouers om ondersoek in te stel na markvereistes daar. Opkomende produsente word genooi om op n jaarlikse grondslag aansoek te doen om deel te neem deur die gewone aansoekproses. Dit is die vierde jaar wat die toer sal plaasvind en die eerste toer na die Verre-Ooste. Markbemiddeling Skandering van snelresponskodes soos die een hieronder het nou n doeltreffende manier van kommunikasie geword. SATI se diensverskaffer, Red Communication, het n suksesvolle verbruikersopvoedingsveldtog geloods wat gemik was op verbruikers in die VK en Duitsland. Meer as 3 miljoen lesers is deur tydskrifartikels bereik wat die boodskap dra dat deur druiwe van Suid-Afrika te koop, help om armoede uit te roei deur werk te skep en is n etiese kode wat niks ekstra kos nie en koolstofdoeltreffend is. Die profiele van ons opkomende boere en ekwiteitsaandeelhouers is in die artikels gedek, met n geleentheid vir miljoene verbruikers om die kode te skandeer om meer oor hulle besighede te leer. Bo: Chargo en Sonvrugt se Nicodeus Ostrich, Moeti Suping en Kagiso Motlele afgeneem by die Making Markets Matter kursus wat by die Lord Charles Konferensiesentrum gehou is. Tafeldruifakademie Modulêre Kursus in Tafeldruifproduksie In Maart 2013 is 35 sertifikate toegeken aan leerders vir die suksesvolle voltooiing van die Modulêre Kursus in Tafel- en Droofdruifverbouing (15 in die Noord-Kaap en 16 in die WesKaap). Die kursus word aangebied deur LNR InfruitecNietvoorbij, SATI en Elsenburg en 416 mense is sedert die bekendstelling in 2001 opgelei 262 het die volledige kursus gevolg, terwyl 154 enkelmodules gedoen het. In die Noord-Kaap, soos in die vorige drie jaar van die kursus, was die meerderheid kursusgangers werknemers van Karsten Boerdery en vir die eerste keer het twee produksiebestuurders van die Droogbedryf ook die kursus bygewoon en suksesvol voltooi. In die Wes-Kaap het werknemers van Kosie van Niekerk Boerdery, Broodkraal Landgoed, Lushof Fruit en Oorkant Boerdery die kursus bygewoon. Die kursus sal hierdie jaar weer aangebied word, na gelang van die behoeftes wat deur die bedryf aangedui is. SATI stel fondse beskikbaar om die kursus te subsidieer, onderwerpe aan sekere vereistes en beskikbare fondse.
2 Stellenbosch Universiteit Tafeldruifstudente Prakties Tafeldruifverbouding word as n volledige module (Wingerdbou 314) as deel van die BSc Landbou-program met hoofrigting wingerdbou aangebied. Hulle het Hoekstra Farms as deel van hul prakties besoek, vir n demonstrasie van die praktiese aspekte van tafeldruifverbouing, sowel as vir praktiese take wat gedoen moes word. Internasionale dosente en PhD-studente Beide Beatrix Pugliese van Argentinië en Grace Kangueehi van Namibië is dosente in Tafeldruifverbouing in hul eie lande by hulle universiteite. Beatrix is tans in Argentinië besig met haar PhD-studie oor die gebruik van plantbioreguleerders vir uitdunning en korrelvergroting. Sy is tans n besoekende navorser/phd-student by die Departement van Wingerdbou en Wynkunde aan die Universiteit van Stellenbosch, waar sy vir drie maande anatomie-studies saam met Eunice Avenant (SATI en US) en Jan Avenant (LNR Infruitec-Nietvoorbij) gaan doen om verbruining in Regal Seedless verder te ondersoek. Bo: Kursusgangers wat sertifikate ontvang het by die Sertifikaatplegtigheid van die Modulêre Kursus in Tafeldruifverbouing (Wes-Kaap) in Piketberg, saam met Eunice Avenant en Phil Bowes (SATI), mnr Marius Paulse (Elsenburg), Jan Avenant (LNR Infruitec-Nietvoorbij) en Eurica Scholtz (Voorsitter: Bergrivier Tafeldruiwe en SATIdirekteur) Onder: Kursusgangers wat sertifikate ontvang het tydens die Sertifikaatplegtigheid van die Modulêre Kursus in Tafel- en Droogdruifverbouing (Benede-Oranjerivier-gebied) in Kakamas Grace, wat in 1997 haar MSc Agric aan die Universiteit van Stellenbosch behaal het, is sedert die begin van 2013 as n voltydse PhD-student by die Departement van Wingerdbou en Wynkunde geregistreer, met spesialisasie in tafeldruiwe. Internasionale simposium in Chili Links: Petrus Baron (Lushof) ontvang sy sertifikaat van mnr Marius Paulse (Hoof van gestruktureerde landbouopleiding: Elsenburg) Eunice Avenant en Jan Avenant het Chili in April 2013 besoek om deel te neem aan die ISHS International Symposium on Grapevine Physiology and Biotechnology in La Serena. As deel van die simposiumprogram is n tegniese toer na die Elqui-vallei en die Vicuna-navorsingstasie van die navorsingsinstuut, INIA, onderneem, waar nuwe Chileense tafeldruifkultivars en -seleksies bekendgestel is. Na die simposium het hulle ook besoek afgelê by die INIA se navorsingsinstituut in Santiago om met Chileense tafeldruifnavorsers te skakel. Hulle het ook twee kommersiële tafeldruifplase van voorste produsente in die Chileense bedryf besoek. Die foto is in n blok Crimson Seedless van Desarallo Agrario geneem, wat die eerste kommersiële aanplanting van Crimson Seedless in Chili was en vandag nog die ekwivalent van kartonne per hektaar (4.5 kg/karton) produseer. Bo: Jan Avenant, Eunice Avenant, Veronica Herrera (Algemene Bestuurder: Nova Grapes Consortium) en Pablo Desarello (Produsent) in die Crimson Seedless-wingerd van Desarallo Agrio in die Llay Llay-gebied, noord van Santiago, Chili. Regs: Uittreksels uit die veldtogwebtuiste waar verbruikers meer leer oor opkomende produsente, aandeelhouers en uitblinkers in die bedryf.
3 Beursprogram Ons verwelkom graag vir Khaya Dzula, n voormalige SATIbeurshouer, by die tafeldruif CPAC. Khaya is in diens van CASIDRA en beoog om sy B Inst Agrar Hons: Plantproduksie in die nabye toekoms te voltooi. Hy het voorheen by Fort Cox Landboukollege studeer en daarna by Elsenburg Instituut vir Landbou-opleiding. Khaya se rol is om ontwikkelingprojekte wat deur die tafeldruif CPAC aanbeveel is, te implementeer. Program van Florida Agricultural and Mechanical University (FAMU) SATI bedank graag die USAID Farmer to Farmer -program vir vier jaar se ondersteuning van ons bedryf. Die program, wat middel 2013 eindig, het meer as mense en 5 opkomende ondernemings en ekwiteitskemas op die gebied van private standaardakkreditasie, finansiële bestuur, lewensvaardighede, voedselveiligheid en gehaltebestuur, naoestegnologie en plaasbestuur gehelp. SATI het in 2009 gehelp met die voorlegging, wat n makelaarsverhouding tussen FAMU en Fort Hare Universiteit ingesluit het. Etiese handel SATI ondersteun die etiese handel-inisiatiewe van Fruit SA (FSA) onder ons transformasiefunksie. FSA het sy mandaat vervul om die volhoubare inisiatief van Suid-Afrika (SIZA), n enkelstandaard etiese handel-oudit wat aan die vereistes van alle kleinhandelaars sal voldoen, te skep. Hoe meer produsente by die program aansluit, hoe sterker en meer invloedryk kan dit wees. WCDoA het SIZA onderskryf en sy ondersteuning getoon deur R1 miljoen per jaar vir 3 jaar toe te ken. Hierdie befondsing sal gebruik word om inligtingswerkswinkels in streke aan te bied en kapasiteit op n plaaslike vlak te skep om produsente te help met die implementering van die SIZA-standaard en -program. SIZA beoog om n poel opgeleide Etiese Handel Fasiliteerders te ontwikkel. SIZA is besig om befondsing te kry vir n train-thetrainer -program wat opleiding verskaf vir diensverskaffers met die nodige vaardighede om plaaslik-gebaseerde Etiese Handel Fasiliteerders op te lei. n EHF is n persoon wat ondersteuning aan produsente en werkers verleen op n kostedoeltreffende en professionele manier, byvoorbeeld, interne en eksterne administrateurs, werkerverteenwoordigers of toesighouers, regeringsvoorligtingsbeamptes, NRO-verteenwoordigers, vakbondverteenwoordigers, kommoditeitsverenigingsverteenwoordigers, kleinhandel-verteenwoordigers, ens. EHF s sal die nodige vaardighede ontvang om ondersteuning te verleen met etiese voldoening vir alle produsente, insluitende kleinboere, opkomende boere en kommersiële boere. Bo: Adam Lewis pak sy druiwe in Brandwag. Lewis Boerdery ontvang ondersteuning deur die CPAC-proses. Regs: Tafeldruifstudente van Stellenbosch Universiteit saam met hul dosent, Eunice Avenant (Bestuurder Opleiding: SATI), en Barend Mouton (Hoofbestuurder: Hoekstra Fruit Farms) tydens hul prakties by Hoekstra Fruit Farms.
4 Kennisgewingbord SATI verwelkom alle aansoeke vir ondersteuning. Befondsing is beperk, dus is dit die beste om altyd vroeg in die finansiële jaar, wat op 1 November 2013 begin, aansoek te doen. Aansoekvorms is beskikbaar Empowerment Die datum vir die reis na China mag dalk verander om in te pas by die einde van volgende jaar se seisoen. Die oorspronklike plan was om die reis vroeg in September te onderneem. n Inligtingsdag oor etiese handel, CASP en koolstofberekening word beplan vir die Hex/Worcester-streek. Skakel SATI vir tye en datums. Sukses lok dikwels hulpbronne na jou besigheid toe. Laat ons asseblief weet van jou suksesstories in transformasie en opleiding. Ons wil dit graag aan gepaste belanghebbendes oordra. SIZA-registrasies Produsente en uitvoerders wat verkies, kan op die SIZA-platform registreer deur op die webtuiste aan te teken: en hulle sal na die registrasievorm verwys word. Voorsieners wat lede van SIZA is, kan hulle data sigbaar op Sedex hê. Daar is geen koste vir voorsieners nie en hulle hoef nie Sedex-registrasiefooie te betaal nie. SIZA-lede wat sigbaar op Sedex moet wees, moet Sedex inlig dat hulle hul inligting na die FSA AB-rekening oorgedra wil hê VOORDAT hulle Sedex-registrasies verval. Let wel: Kleinhandelaars het verskillende vereistes ten opsigte van Sedex, maak dus seker of u op Sedex sigbaar moet wees voordat u instem om u Sedex-rekening oor te dra. Skakel asseblief so gou moontlik vir Eunice Avenant as u belangstel om die volgende modulêre kursus by te woon. Vir verdere besonderhede oor opleiding, kontak Eunice Avenant ( ) of eunice@satgi.co.za Vir verdere inligting oor etiese handel, kontak Colleen Chennells ( ) of chennell@iafrica.com Vir verdere inligting oor transformasie-inisiatiewe in die algemeen, kontak Phil Bowes ( ) of phil@satgi.co.za
5
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationDIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare
More informationbasiese beginsels van na-oesvoorbereiding van tafeldruiwe
basiese beginsels van na-oesvoorbereiding van tafeldruiwe n SA TAFELDRUIFAKADEMIE-INISIATIEF This publication is derived from copyrighted material supplied by the Citrus Academy. Copyright in the material
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationHermanusdoorns Aandeleblok Bpk
Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie
More informationRAADSLEDE / COUNCILLORS
NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 25 APRIL 2017 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG 25 APRIL 2017 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A GENERAL
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationKLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING
KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationDepartement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme
Departement Bos- en Houtkunde Akademiese programme vir 2018 Magisterprogramme Navrae: Kontakbesonderhede: Departementshoof Departement Bos- en Houtkunde Universiteit van Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
More informationOM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid
OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationDie impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf
Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationRegsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings
2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationEkonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationBROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME
CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to
More informationADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.
PLIGTESTAAT VAN DIE ADJUNKHOOF Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: Ondersteun die hoof deur hom/haar by te staan om die skool te bestuur, en om effektiewe onderwys te verseker. Verseker die effektiewe
More informationCBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe
DESEMBER 2018 manager@cerescbi.co.za News for businesses - Sakenuus vir besighede CBI maandvergadering Sukses hang af van vennootskappe Dr. Willie Cilliers, AHI WesKaap se Voorsitter, het onlangs die lede
More informationMosselbaai Munisipaliteit
Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om
More informationMEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS
MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep
More informationIN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé 11 Oktober 2013 Disclaimer: The opinions
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationAKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationMOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE
D E A F A G R I Blindness seperate people from things, but deafness seperate people from people. Hellen Keller MOTIVERINGSPLAN GEBARE-BOERE (CC number: 2010/015618/07) DEAF AGRI As Landbou nie toeganklik
More informationKLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures
KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur
More informationALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING
ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses
More informationPROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PROPERTY VALUATION ACT REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WET OP EIENDOMSWAARDASIE No 17, 14 ACT To provide for the establishment, functions and powers of the Office of the Valuer-General;
More informationMy Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse
SMS Fleet (Pty) Ltd Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk My Tracer is n lokaal ontwikkelde, briljante, internet gedrewe GPS Voertuig Volg Sisteem met n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese
More information(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)
'"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 9 FEBRUARIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 9 FEBRUARIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL
More informationKolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema
inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014
More informationUittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele
More informationMENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd 5 Julie 2013 Disclaimer:
More informationHoe om krag te spaar
= Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering
More informationESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN
BASIESE ASSESSERING ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN FICKSBURG 88 KV KRAGLYN, SETSOTO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, VRYSTAAT PROVINSIE (DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE VERWYSINGSNOMMER: 14/12/16/3/3/1/797)
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationDie rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe
971 Die rol van die Nasionale Studente finansieringskema (NSFAS) in die fasilitering van toegang tot hoër onderwys vir studente uit armer gemeenskappe in Suid-Afrika The role of NSFAS in facilitating access
More informationIN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
More informationSECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)
Mr. H. Barnard (Brakpan) took the opportunity of conveying his thoughts on translation in Proceed ings and other matters. The President thanked Mr. Barnard for his thoughts and advised that they would
More informationSTELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE
STELLENBOSCH RUGBYAKADEMIE INLIGTING-PAKKET 2019 Adres Lions Head 3, Mt Simon Estate, Stellenbosch, 7612 Kontak Tel: 021 8877 432 Faks: 086 6370 389 Whatsapp: 076 304 9264 Web: www.stellenboschrugbyacademy.co.za
More informationINSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:
More informationARTKAT Studio Johanna Prinsloo
ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die
More informationKerssangdiens. SA Gemeente
Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr
More informationKUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA
Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het
More informationELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT
Voorgestelde Wysigings aan die Wet: Proposed Amendments to the Act: Die eerste konsep vir die wysiging van die Wet, is tans onder oorweging en op versoek van die Departement van Arbeid is die kommentaar
More information#PovertyMustFall! moet opstaan
DEVELOPMENT TRUST VOL. 25 NOVEMBER 2015 MASIFUNDISE D E V E L O P M E N T T R U S T FishersNet Uitgegee deur: Coastal Links and Masifundise Development Trust 1 Station Weg, Mowbray, Kaapstad 7700 Tel:
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.
BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA. OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY UITGAWE OP GEBAG. OF SOUTH WEST AFRICA. PUBLIBBBD BY AUTBOBJ'l'Y. 10c Vrydag, 28 JUDie 1963. WINDHOEK Friday, 28th June
More informationHOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer
HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle
More information; Standard Bank. Met ons bring jy dit veel verder. Nie net is my tjeks tot R500. as net kunstenaarsbevrediging bied.
Dit het my lank geneem om iets dit goedkeur, is dit 'n rekening wat van my talente te maak wat my meer beslis die moeite werd is. as net kunstenaarsbevrediging bied. Nie net is my tjeks tot R500 Op 28
More informationDirekteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi
Oktober 2014 Direkteur van die NWU-PBS nou voorsitter van die AHi NWU PBS considered as one of SA s top five business schools in PMR business school ranking Dit begin alles hier AHi-KONGRES 2014, KZN FOTO
More informationJaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)
Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie 2005 29 Maart 2006) Geagte Klub-lid Die Bestuurskomitee hou graag die volgende jaarverslag aan u voor. Dit verskaf n bondige oorsig van die werksaamhede van die Klub gedurende
More informationOpeningsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese
Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Meneer die President, dames en here, dit is vir my inderdaad 'n besondere voorreg qm vandag saam met u hier te verkeer. Ek
More information