KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures
|
|
- Juliet Garrett
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur middel van 'n tenderproses. Die tenderperiode duur vanaf die Saterdag wat volg op die laaste Vrydag van 'n maand tot en met 12H00 op die laaste Vrydag van die daaropvolgende maand. Verhandeling vind plaas om 14H00 op die laaste Vrydag van elke maand by die kantore van Du Toit van den Heever. Vorms om te tender vir die koop en verkoop van aandele is by die volgende kantore beskikbaar: a) Du Toit van den Heever Vir aandag: Marita Hanekom Posbus 204 Tel: Upington E-pos: 8800 b) KLK Landbou Beperk Vir aandag: Anke Nagel Posbus 86 Tel: Upington E-pos: 8800 c) KLK Landbou Beperk Takke Vir aandag: Takbestuurders Tenders moet in 'n verseëlde koevert of per e-pos voor 12H00 op die Vrydag van verhandeling by (a) of (b) ingehandig word. Inligting in verband met die vorige verhandelingstydperk se verhandelingsprys en volume kan by die persone in (a) of (b) hierbo verkry word, of op KLK se webadres ( Die prys wat aandele behaal tydens die verhandelingsproses word as volg bepaal: a) Indien 'n verkoper se prys hoër is as 'n koper se prys, vind geen verhandeling plaas nie. b) Indien 'n koper se prys hoër is as 'n verkoper se prys, vind verhandeling plaas teen die prys van die koper, vanaf die verkoper se aandele met die hoogste tenderprys na die laagste, en dienooreenkomstig die koper vanaf die hoogste tenderprys na die laagste. c) Indien meer aandele beskikbaar is as te koop gevra (teen 'n bepaalde prys), word die toekenning pro-rata gedoen. Kopers Die prys betaalbaar deur die koper word as volg bereken: - Aantal aandele toegeken x prys per aandeel behaal "A" - Plus: Seëlkoste (0.25% x "A") "B"
2 Al die kopers aan wie aandele toegeken is sal na die verhandeling plaasgevind het, per e-pos of per faks daarvan in kennis gestel word. Sodanige korrespondensie sal die totale bedrag deur die koper verskuldig uiteensit. Die totale bedrag verskuldig moet teen die Vrydag wat volg op die Vrydag van verhandeling in die bankrekening van KLK Landbou Beperk beskikbaar wees. Die bewys van die inbetaling moet deurgegee word aan die maatskappy sekretaris. Indien die totale bedrag deur die koper verskuldig nie betyds inbetaal word nie, sal die transaksie gekanselleer word en is 'n boete van R500 deur die koper betaalbaar. Indien kopers beskikbaar is wat nie suksesvol was tydens die bodproses van die betrokke maand nie, maar steeds binne die verhandelingskriteria val, sal die kopers dienooreenkomstig genader word. Die verkopers sal in kennis gestel word van die oorspronklike bod wat verval het en van nuwe aanbod. Indien geen vergelyk getref kan word tussen die verkopers en die nuwe koper nie, vind geen verhandeling plaas nie. Die aandele wat nie verhandel het tydens die verhandelingsproses nie, word nie oorgedra na die volgende maand se verhandeling nie. 'n Koper moet elke maand weer tender vir die koop van aandele. Onsuksesvolle kopers sal dienooreenkomstig in kennis gestel word. Verkopers Die verskuldigde bedrag aan die verkopers betaalbaar word as volg bereken: - Aantal aandele verkoop x prys per aandeel behaal "A" Al die verkopers van aandele sal na die verhandeling plaasgevind het, per e-pos of telefonies daarvan in kennis gestel word. Sodanige korrespondensie sal die totale bedrag aan die verkoper verskuldig uiteensit. KLK Landbou Beperk sal die totale bedrag verskuldig teen die tweede Vrydag wat volg op die Vrydag van verhandeling, elektronies in die verkoper se bankrekening inbetaal, onderhewig aan die oorbetaling deur die kopers in KLK Landbou Beperk se rekening. Die aandele wat nie verhandel het tydens die verhandelingsproses nie, word nie oorgedra na die volgende maand se verhandeling nie. 'n Verkoper moet elke maand weer tender vir die verkoop van aandele. Onsuksesvolle verkopers sal dienooreenkomstig in kennis gestel word. Indien 'n verkoper sy totale aandeelhouding te koop aanbied en al die aandele word verhandel, word die verkoper se leningsrekening outomaties ook aan hom uitbetaal. Indien sodanige verkoper 'n bedrag verskuldig is op sy debiteurerekening by KLK, word hierdie bedrag eers verreken teen die leningsrekening voor uitbetaling geskied. Hierdie verhaling is slegs ten opsigte van die gedeelte van die debiteurerekening wat buite terme is en tot 'n maksimum van die leningsrekening bedrag. Die verskuldigde bedrag in die geval word as volg bereken: - Aantal aandele verkoop x prys per aandeel behaal "A" - Min: Debiteurerekening (buite terme < of = leningsrekening) "C"
3 2. Inligting benodig vir verhandeling Die volgende inligting word benodig: Koper a) Tender vorm vir die aankoop van aandele. Die aantal aandele wat gekoop moet word ("onbeperk" of "almal beskikbaar") is nie aanvaarbaar nie en die bedrag waarvoor die aandele gekoop moet word, moet spesifiek aangedui word. b) Bewys van die inbetaling gemaak. c) In die geval van 'n nuwe aandeelhouer wat nog nie 'n rekening by KLK Landbou Beperk het nie, gewaarmerkte afskrifte van die volgende: - 'n afskrif van die koper se identiteitsdokument (in geval van 'n trust, afskrifte van die trustakte en die trustees se identiteitsdokumente; in die geval van 'n maatskappy, afskrifte van die akte en statute, notule ter magtiging van 'n persoon om op te tree namens die maatskappy en persoon se identiteitsdokument; in die geval van 'n beslote korporasie, afskrifte van die stigtingsverklaring, notule ter magtiging van 'n persoon om op te tree namens die beslote korporasie en persoon se identiteitsdokument). - bewys van fisiese adres, byvoorbeeld 'n munisipale rekening. Verkoper a) Tender vorm vir die verkoop van aandele. Die bedrag waarvoor die aandele verkoop moet word, moet spesifiek aangedui word. b) In die geval van 'n maatskappy, beslote korporasie of trust, notule ter magtiging van 'n persoon om op te tree namens die entiteit en 'n afskrif van die persoon se identiteitsdokument. c) In die geval van 'n boedel, 'n gewaarmerkte afskrif van die eksekuteursbrief asook die magtiging om op te tree as eksekuteur (indien van toepassing). d) Volledige bankbesonderhede. e) Die oorspronklike aandelesertifikaat. f) Getekende sekuriteite oordragvorm (vorm CM 42). 3. Algemene inligting Op KLK Landbou Beperk se webadres ( is die volgende inligting beskikbaar wat gebruik kan word deur 'n potensiële koper of verkoper van aandele om 'n ingeligte besluit te neem ten opsigte van die verhandeling van die aandele: a) Finansiële inligting - Geouditeerde finansiële state - Halfjaar finansiële state - Omsigtigheidsverklarings en nuusvrystellings b) Aandele inligting - Verhandelingsprosedures - Aantal aandele verhandel oor 'n periode
4 - Laaste verhandelingsprys - Dividend betaalbaar Die geslote periode vir verhandeling is as volg: - Geouditeerde finansiële jaarstate: Vanaf 28/29 Februarie tot en met die publikasie van die finansiële resultate - Halfjaar finansiële resultate: Vanaf 31 Augustus tot en met die publikasie van die finansiële resultate - Omsigtigheidsverklarings, ens: Vanaf die dag wat die inligting intern beskikbaar is aan enige amptenaar / direkteur tot en met die publikasie van die inligting Die geslote periode vir verhandeling is op die volgende persone, wat insluit familielede en enige ander regspersoon waarin sodanige persoon of familielid 'n belang het, van toepassing: - Direkteure (KLK Landbou Beperk, filiale en geassosieerdes) - Personeel (KLK Landbou Beperk, filiale en geassosieerdes) - Ouditeure (KLK Landbou Beperk, filiale en geassosieerdes) Familielede waarna verwys word, sluit in die gade, kinders wat onder sodanige persoon se toesig of beheer is en enige inwonende familie. 4. Fasiliteringsrol KLK Landbou tree slegs op as fasiliteerder en die risiko vir die betaling van aandele gekoop, is by die koper.
5 KOOP TENDER Die Tenderkomitee KLK Landbou Posbus 86 UPINGTON, 8800 Datum KOOP VAN AANDELE: KLK LANDBOU BEPERK Ek wil hiermee, namens myself / die ondervermelde regspersoon tender om aandele te koop in KLK LANDBOU BEPERK, REGISTRASIE 1997/015589/06 (skrap wat nie van toepassing is nie): 1. BESONDERHEDE VAN KOPER NAAM ID/MAATSKAPPY/TRUST REGISTER NR LID NR (indien enige) ADRES TEL NR 2. AANTAL AANDELE OM GEKOOP TE WORD Gewone aandele 3. PRYS WAARTEEN AANDELE GEKOOP MOET WORD R, per aandeel. Ek aanvaar dat hierdie n nie-terugtrekbare cum dividend aanbod is en dat die aandele sonder verdere kennisgewing teen die prys soos aangedui gekoop sal word indien daar tenders vir die verkoop van aandele ontvang word. Die uwe,
6 VERKOOP TENDER Die Tenderkomitee KLK Landbou Posbus 86 UPINGTON, 8800 Datum VERKOOP VAN AANDELE: KLK LANDBOU BEPERK Ek wil hiermee, namens myself / die ondervermelde aandeelhouer aandele te koop aanbied in KLK LANDBOU BEPERK, REGISTRASIE 1997/015589/06 (skrap wat nie van toepassing is nie): 1. BESONDERHEDE VAN VERKOPER NAAM ID/MAATSKAPPY/TRUST REGISTRASIE NR LID NR (indien enige) ADRES TEL NR 2. AANTAL AANDELE TE KOOP AANGEBIED Gewone aandele 3. MINIMUM PRYS WAT VERLANG WORD R, per aandeel 4. Aandele moet in totaal / in breukdele verkoop word (skrap wat nie van toepassing is). 5. BANKBESONDERHEDE Volle naam van rekeninghouer Bank Takkode Rekeningnommer Ek aanvaar dat hierdie n nie-terugtrekbare cum dividend aanbod is en dat die aandele sonder verdere kennisgewing teen die prys soos aangedui verkoop sal word indien daar tenders vir die aankoop van aandeel ontvang word. Die uwe,
7 HIERDIE DEEL MOET INGEVUL WORD DEUR DIE OORDRAG - NEMER(S) (d.w.s die persoon/persone op wie se naam/name die sekuriteite geregistreer moet word) OF AGENT, BEHALWE WAAR MAKELAARSOORDRAGVORMS GEBRUIK WORD Sertifikate (as daar is) deur uitreiker van sekuriteit HIERDIE DEEL MOET INGEVUL WORD DEUR DIE OORDRAG- GEWER(S) (d.w.s die persoon/persone op wie se naam/name die sekuriteite tans geregistreer is). REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA Vir valutabeheerdoeleindes Vorm CM 42 MAATSKAPPYWET, 1973 SEKURITEITE-OORDRAGVORM (Artikel 134) DOK. NO: VOLLE NAAM VAN UITREIKER VAN SEKURITEITE SOOS OP SERTIFIKAAT AANGEGEE A KLK LANDBOU BEPERK SYFERS WOORDE Hoeveelheid en volledige beskrywing van sekuriteite om oorgedra te word BESKRYWING SERTIFIKAAT NO: REGISTER NO: OORDRAG (voeg hier in blokletters die volle naam/name in van VAN: die huidige geregistreerde houer(s)) LIDNO: OORDRAGGEWER(S): Ek/Ons, die ondergetekende (s), dra hier bogenoemde sekuriteite oor van voornoemde naam/name aan ondergenoemde persoon/persone of aan die onderskeie persone genoem in Deel B van die Makelaarsoordragvorm (CM 41) wat op bogenoemde sekuriteite betrekking het. TEKEN HIER. PLEAS Datum van ondertekening..... (Seël van verkopende makelaar) E SIGN B OORDRAG ( voeg in blokletters die volle naam/name en die pos- HERE AAN: adres(se) in van die persoon/persone op wie se naam/name LIDNO: die sekuriteite oorgedra moet word ). OORDRAGNEMER(S): BETALING - Meld die bedrag (in syfers) wat vir die sekuriteite betaal is. Indien daar nie vir die sekuriteite betaal is nie, moet die R SEëLKOSTE: R markwaarde van die sekuriteite op die datum van die transaksie vermeld word. Ek/Ons versoek dat die inskrywings wat nodig is om hierdie oordrag te laat geskied in die register gemaak word S.A. INKOMSTESEëLS (TENSY MAKELAARSOORDRAGVORMS GEBRUIK WORD) of endossement waarby daar ingevolge die Wet op Seëlregte, 1968, op vrystelling aanspraak gemaak word. Naam en adres of seël van persoon wat hierdie vorm indien of seël van kopende makelaar (as daar is) VIR GEBRUIK IN REGISTRASIEKANTOOR
8 KLAGTE/DISPUUT OPLOSSING 1. INLEIDING KLK Landbou is deur die Raad op Finansiële Dienste (FSB) versoek om n interne klagte en dispuut oplossings beleid en prosedure daar te stel wat ten alle tye toeganklik is vir gebruikers van KLK se aandele verhandelingskamer. n Kopie van die klagte prosedure is beskikbaar op ons webtuiste ( 2. KLAGTE/DISPUUT n Klagte of dispuut verwys na n moontlike benadelende optrede van diegene betrokke met die verhandeling van KLK aandele; deur die nie- nakoming van die wet of KLK verhandelingsreëls, n verhandeling of administratiewe fout gedurende die afhandeling en verantwoording van n transaksie, Hantering van n aandeletransaksie waar die aandeelhouer vermoedelik benadeel is. 3. BELEID EN PROSEDURE Hierdie beleid sal van toepassing wees wanneer n klagte of dispuut ontstaan met die verhandeling van KLK aandele. KLK het homself verbind om alle gebruikers van die verhandelingsplatform billik en regverdig te behandel. 3.1 In die geval van die rapportering van n klagte of dispuut moet; die persoon of maatskappy wat die klagte indien sy naam, adres en kontakbesonderhede beskikbaar stel, die aard van die klagte of dispuut duidelik omskryf, die datum verstrek van die insident wat tot die klagte aanleiding gegee het. 3.2 Die klagte of dispuut moet ingedien word; per epos na grandville@klk.co.za, of svh@klk.co.za gepos word na die Maatskappy Sekretaris KLK Landbou Posbus 86 Upington 8800, of gefaks word na of KLK sal die klagte in sy rekords aanteken wat vir die doel geoogmerk is en; skriftelik ontvangs erken van die klagte of dispuut ingedien, die onafhanklike verhandelingskamer by Du Toit Van Den Heever in kennis stel, stappe doen om ondersoek in te stel na die klagte of dispuut, die klagte of dispuut ondersoek, die klagte of dispuut op n regverdige en billike manier hanteer, sonder versuim die uitslag van die ondersoek kommunikeer, die maatreëls in plek stel om soortgelyke insidente te voorkom, en KLK Oudit- en Risikokomitee in kennis stel.
9 4. Indien na 2 weke geen uitslag of vordering met die saak na die persoon of maatskappy wat die klagte/dispuut ingedien gekommunikeer word nie moet die saak verwys word na die KLK Oudit- en Risikokomitee. Indien die klagte/dispuut nie bevredigend opgelos word nie moet die saak na KLK se Direksie verwys word vir n finale besluit. 5. KLK is verplig om klagtes of probleme wat verband hou met die verhandeling van KLK aandele aan die Registrateur te rapporteer.
BenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationHermanusdoorns Aandeleblok Bpk
Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationIndien die aansoeker n BK is,
AANSOEK OM LIDMAATSKAP BY SENTRAAL-SUID KOöPERASIE BPK. (BK) Die bedrag van R4,000-00 is vooraf betaalbaar vir 4000 aandele in bogenoemde Koöperasie. Indien lidmaatskap nie goedgekeur word deur die Raad
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationOFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA
PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationUittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationNOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00
NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00 1. Verwelkoming Die voorsitter open die vergadering om 11h00 deur alle aandeelhouers te verwelkom en rig n spesiale woord van
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationREËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS
REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS Verwysingsnommers: Finansiële Diensteraad 12/8/22704 Suid-Afrikaanse Inkomstediens 18/20/4/024946 Die Fonds is op 1 Februarie 1989 gestig. Die Hersiene Reëls is op
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationSELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.
BID OR SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more. 0 August 208 from :00 ± 40 km outside Brits on Thabazimbi Road ONSITE AUCTION R 5000.00
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationEffektetrusts Bykomende Beleggings-vorm
Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm Aanlyntransaksies Gaan transaksies by ons Secure Online Services aan om tyd te bespaar. Besigtig en bestuur u portefeulje aanlyn en veilig. Vul u fondsrekening aan,
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationINSKRYWINGSVORM
INSKRYWINGSVORM - 2016 VOLTOOI MET 'N SWART PEN ASSEBLIEF HET U ENIGE LEERDERS TANS/VOORHEEN IN HIERDIE SKOOL? Ja Nee Naam van Sentrum/Tutor : Graad : LEERDERINLIGTING LEERDER Geboortedatum: Nasionaliteit:
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013
More informationIN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
More informationReproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA GOVER~ENT GAZETTE STAATSKOERANT VAN DIE REPUBLIEKV AN SUID-AFRIKA Registered at the Post Office as a Newspaper As 'n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer Price 20c Prys Overseas
More informationPROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PROPERTY VALUATION ACT REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WET OP EIENDOMSWAARDASIE No 17, 14 ACT To provide for the establishment, functions and powers of the Office of the Valuer-General;
More informationVEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)
VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms) Beperk (hierna "die Afslaer" genoem) met besigheidspersele
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH
More informationBAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018
BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018 1 VAN PLETZEN MERINO'S PRODUKSIEVEILING: 6 FEBRUARIE 2018 VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING is n gesamentlike veiling van Ras,
More informationMosselbaai Munisipaliteit
Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More information2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und
7778 7778 Friday, 2 June 2017 Vrydag, 2 Junie 2017 Registered at the Post Offıce as a Newspaper As n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer CONTENTS (*Copies are obtainable at Room M21, Provincial Legislature
More informationIN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN et EKSTEEN
IN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen: MARTHINUS FERDINAND VAN STADEN Appellant en WILLEM HENDRIK FOURIE, Respondent CORAM: CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN
More information1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk
VEILINGSREËLS, BEPALINGS EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk Reg No: 2006/077284/23 (hierna "die Afslaer" genoem) met besigheidspersele
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 15 OCTOBER OKTOBER
More informationLINK MERINO S & Louw Broers
BAIE WELKOM BY LINK MERINO S & Louw Broers SE 11 de RAM VEILING 14 FEBRUARIE 2017 1 I N L I G T I N G LNR VEWYSINGSNOMMER 103162 PRESTASIE TOETS Toets begin 26/01/2016 Toets eindig op 12/07/2016 Getal
More informationORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.
BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA. OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY UITGAWE OP GEBAG. OF SOUTH WEST AFRICA. PUBLIBBBD BY AUTBOBJ'l'Y. 10c Vrydag, 28 JUDie 1963. WINDHOEK Friday, 28th June
More informationDIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES
DIE BEOEFENING VAN n BEDRYF MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE TOESTAAN VAN LENINGS DEUR HOUERMAATSKAPPYE AAN FILIALE OF GEASSOSIEERDES deur Suzanne Marais Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan
More informationGOVERNMENT GAZETTE STAATSKOERANT
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA GOVERNMENT GAZETTE STAATSKOERANT V AN DIE REPUBLIEK V AN SUID-AFRIKA Registered at the Post Office as a Newspaper As 'n Nuusblad by die Poskantoor Geregistreer Price 20c Prys Overseas
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing
More informationReproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant
EXTRAORDINARY BUITENGEWONE THE UNION OF SOUTH AFRICA $taatsftoerant VAN DIE UNlit VAN SUID-AFRIKA VOL._ oxxvm.) PRICE Gd. CAPE TOWN, 1ST MAY, 1942. KAAPSTAD, 1 MEl 1942. PRYS 6d. [No. 8050. OFFICE OF THE
More informationHandleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000)
Handleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000) Doc No. CS/COD&E/001 EDUCATION LABOUR RELATIONS COUNCIL Date: SEPTEMBER Rev 0 Page: 2 of 19 Title: HANDLEIDING OOR
More informationALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING
ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 15 JANUARY JANUARIE
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationGRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA
GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA Hersien en goedgekeur op AJV 3 September 2014 D o r m e r G r o n d w e t S e p t e m b e r 2 0 1 4 B l a d s y - 2 - INHOUDSOPGAWE Woordomskrywings
More informationAIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50
Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 9 MAY PRETORIA, 30 MEl 2003 No.203 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure le AIDS HElPLINE I 0800 012 322 I
More informationWELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018
WELCOME TO PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018 1 HISTORY OF THE PINE GROVE MERINO STUD The Pine Grove Merino Stud dates back to 1882, when the founder, Mr E.F.E. Cloete started farming in the Dordrecht
More informationReproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 THE UNION OF SOUTH AFRICA
EXTRAORDINARY BUITENGEWONE ~o",ernment THE UNION OF SOUTH AFRICA Staa ts hoeran t VAN DIE UNIE VAN SUID-AFRIKA filep*nd at tile Geoeral Post OOlee as a NewspapeJ'.) lgeregistreer by die Hoolposkaatoor
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:
Bladsy 1/10 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC Registration number: 2002/031756/08 Registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under
More informationBAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017
BAIE WELKOM BY GROEP 3 SE 13 de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017 1 BELANGRIKE KENNISGEWING: 1. Besigtiging van ramme vanaf 09:00 op die dag van die veiling. 2. Alle ramme is geënt teen Bloednier, Bloutong
More informationBROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME
CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPèLAFDELING) In die saak tussen BLUE GRASS ESTATES (PTY) LIMITED EN 26 ANDER Appellante en DIE MINISTER VAN LANDBOU 1ste Respondent DIE SUIWELRAAD 2de Respondent
More informationBAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018
BAIE WELKOM BY GROEP 3 SE 14 de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018 1 BELANGRIKE KENNISGEWING: 1. Besigtiging van ramme vanaf 09:00 op die dag van die veiling. 2. Alle ramme is geënt teen Bloednier en Bloutong.
More informationHierdie is n aansoek om die volgende regshulp:
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu
LIMPOPO PROVINCE LIMPOPO PROVINSIE XIFUNDZANKULU XA LIMPOPO REPUBLIC REPUBLIIEK PROFENSE YA LIMPOPO OF VAN VUNDU ḼA LIMPOPO SOUTH AFRICA SUID-AFRIKA IPHROVINSI YELIMPOPO Provincial Gazette Provinsiale
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK
Rapporteerbaar: Ja / Nee Sirkuleer onder Regters: Ja / Nee Sirkuleer onder Landdroste: Ja / Nee Sirkuleer onder Streeklanddroste: Ja / Nee IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) In
More information2 [PROCLAMATION NO. 04 OF 2016] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 14 FRIDAY, 06 MAY 2016 NO. 14 VRYDAG, 06 MEI 2016 PROCLAMATION 04 Amendment of
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:
Bladsy 1/11 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC Registration number: 2002/031756/08 Registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under
More informationRAADSLEDE / COUNCILLORS
NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 25 APRIL 2017 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG 25 APRIL 2017 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A GENERAL
More informationTREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat
TREVOR STÖTTER Welcome To Heimat Louise and I would like to welcome everybody to our 18 th production sale. To all the old clients, thank you so much for supporting us through all these years. We really
More informationWELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017
WELCOME TO STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017 1 OFFERING: 2017 SALE CATALOGUE 28 x Three-Year-Old Stormberger Bulls 5 x Certified Pregnant Stormberger Heifers in calf for the first time 8 x Four
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationFIDUCIARY INSTITUTE OF SOUTH AFRICA FIDUSIÊRE INSTITUUT VAN SUID AFRIKA
FIDUCIARY INSTITUTE OF SOUTH AFRICA FIDUSIÊRE INSTITUUT VAN SUID AFRIKA Examination date / Eksamen Datum: 24 NOVEMBER 2011 Time / Tyd: 8:30 12:30 (4 hours /ure 15 minutes/minute) Total marks / Totale Punte:
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Mpumalanga Die Provinsie Mpumalanga Provincial Gazette Provinsiale Koerant (Registered as a newspaper) (As n nuusblad geregistreer) NELSPRUIT Vol. 23 20 MAY 2016 No. 2694 20 MEI 2016 We
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationHOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING
LEERDER VAN EN NAAM:.... HUIDIGE SKOOL:..... HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING Roglandstraat Privaatsak X03 BRACKENFELL Tel. 021 981-5522 Faks: 021 981-6023 E-pos: staff@brackenfellhs.co.za SLEGS
More informationAUCDEEN SALE CHECKLIST
1 AUCDEEN SALE CHECKLIST A- SALE IS PROUDLY UNDER THE AUSPICES OF THE ANGUS BREED SOCIETY B- ALL ANIMALS ON THE SALE WERE INSPECTED AND APPROVED BY MR MARTIENS LE ROUX, A SENIOR ANGUS JUDGE. IN ADDITION
More informationIN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN CHARLOTTA AUGUSTA LOGGENBERG N.O.
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN Reporteerbaar: YES/NO Van belang vir ander Regters: YES/NO Sirkuleer na Landdroste: YES/NO In die saak tussen:- Saak Nr. : 1540/2016
More informationIMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING
IMPLIKASIES VAN ARTIKEL 3(3)(d) VAN DIE BOEDELBELASTINGWET VIR BOEDELBEPLANNING 'n Skripsie ingehandig ter gedeeltelike nakoming van die vereistes vir die graad Magister Legum in Boedelreg aan die Noordwes-Universiteit
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320 NOTULE VAN DIE GEWONE RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh A De Vries [DA] Speaker Rdh EB
More information2 No PROVINCIAL GAZETTE, 24 OCTOBER 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. GENERAL NOTICES ALGEMENE KENNISGEWINGS 334 Town-planning and T
Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu (Registeredas a newspaper) (As 'n nuusb/ad geregistreer) (Yi rhijistariwi/e tanihi Nyuziphepha) (E ngwadisitlwe
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationMEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS
MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep
More informationDIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING
DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING 28 NOVEMBER 2017 INHOUD 1. BL EN DIE BEGROTING... 4 2. SKOOLFONDS... 4 3. VRYSTELLING VAN SKOOLFONDS... 5 3.1 Algehele
More informationROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.
1 Saak nr 435/90 /MC IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (APPeLAFDELING) Tussen: ESKOM Appellant - en - ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et
More informationWELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015
WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015 1 AUCDEEN SALE CHECKLIST A- SALE IS PROUDLY UNDER THE AUSPICES OF THE ANGUS BREED SOCIETY B- ALL ANIMALS ON THE SALE WERE INSPECTED AND APPROVED
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 14 AUGUST AUGUSTUS
More informationDIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:
Bladsy 1/10 DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC Registration number: 2002/031756/08 Registered with the Department of Higher Education and Training as a private higher education institution under
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationAIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.
Selling price Verkoopprys: R2,50 Ott1er countries Buitelands: R3,25 Vol. 10 PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No. 502 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure e AIDS HElPUNE joaoo 012 3221
More information2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume
T' _....,... rle..- ClLlV Llle..- ClLJVIIV="'r:. T~..... _... "' JIoI U I e. IV L2 LA JIoI U I I: IV L2 ::::::::::::::::: :: :::::: : "" f:ll.','::.:~ Il:I,II~I:I:l:~::j;::::::::::::::r:: i:: :tr:::ti~,
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015
More information