OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGS PROSES
|
|
- Ashley Charlotte Stephens
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGS PROSES AGTERGROND INLIGTINGSDOKUMENT VOORGENOME KONSTRUKSIE VAN N GEKONSENTREERDE SONLIG KRAGOPWEKKINGS (GSK) EN FOTOVOLTAÏESE (FV) AANLEG EN GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN DIE SIYANDA DISTRIK MUNISIPALITEIT Junie 2015 DOEL VAN DIE DOKUMENT Die doel van die inligtingsdokument is om aan u, as n Belanghebbende en/of Geaffekteerde Party (B&GP), agtergrondinligting te verskaf met betrekking tot die Gekonsentreerde Sonlig Kragopwekkings (GSK) en Fotovoltaïse (FV) Aanlegte, soos voorgestel deur Solafrica (aansoeker), asook die Omgewingsinvloedbepalings Proses gefasiliteer deur Royal HaskoningDHV (RHDHV). Dit verduidelik verder hoe u addisionele inligting kan bekom, of kwessies kan opper, wat vir u van belang mag wees of u interesseer. Die verskafffing van inligting vorm die basis vir die Publieke Deelname Proses (PDP) en bied u die geleentheid om van die aanvang van die proses aktief by die projek betrokke te raak. Openbare deelname is n belangrike aspek van die Omgewingsinvloedbepalings Proses, aangesien die publiek se insette verseker dat alle moontlike aspekte van belang tydens die studie in ag geneem word. WAT BEHELS DIE GSK PROJEK? Om nuwe krag opwekkingsmoontlikhede te ondersoek, oplossings te vind om die groeiende aanvraag na elektrisiteit aan te spreek en in n poging om hernubare energie-hulpbronne aan te wend, ondersoek Solafrica tans die lewensvatbaarheid van GSK en FV Aanlegte in die Siyanda Distrik (Noordkaap) met n gesamentlike opwekkingskapasiteit van 425 MW. Die aanleg sal die son aanwend as energiebron. Solafrica beoog om drie projekte op te rig wat bestaan uit: n 150MW Gekonsentreerde Sonlig Kragopwekkings (GSK) Aanleg gebasseer op Sentrale Ontvanger tegnologie; n 150MW Gekonsentreerde Sonlig Kragopwekkings (GSK) Aanleg gebasseer op Paraboliese Trog tegnologie; en n 125MW Fotovoltaïse (FV) Aanleg gebasseer op Fotovoltaïse tegnologie. Die fasiliteite sal ook bykomende infrastruktuur, ter ondersteuning van die kragsentrales, behels. Hierdie fasiliteite sluit in: water onttrekking stelsels, afvalbestuur stelsels, kraglyne, paaie, stoor fasiliteite, administrasie en bedryf geboue, konstruksie gebiede en tydelike behuising fasiliteite.
2 WAT IS DIE DOEL VAN DIE PROJEK? Eskom is verantwoordelik vir die verskaffing van betroubare en bekostigbare krag aan Suid-Afrika. Eskom voorsien ongeveer 95% van Suid-Afrika se elektrisiteitsgebruik. Elektrisiteit kan nie in groot hoeveelhede gestoor word nie en moet dus gebruik word soos dit opgewek of gegenereer word. Dit is om dié rede dat elektrisiteitsopwekking plaasvind soos die aanvraag dit vereis. Die aanvraag na elektrisiteit in Suid-Afrika het die afgelope jaar teen 3% per jaar gegroei. Die groeiende aanvraag plaas n toenemende druk op Suid-Afrika se bestaande kragopwekkingskapasiteit. Die toenemende ekonomiese groei en sosiale-ontwikkeling in Suid-Afrika, aan die ander kant, plaas n groeiende druk op energievoorsiening. Met die gepaardgaande gemeenskapsontwikkeling, is daar ook 'n groeiende bewusmaking van omgewingsimpakte, klimaatsverandering en die noodsaaklikheid vir volhoubare ontwikkeling. Die gebruik van hernubare-energie tegnologie, as een van n groep tegnolgieë wat beskikbaar is om aan die toekomstige energieverbruik vereistes te voldoen, word tans ondersoek deur Eskom asook verskeie Onafhanklike Krag Produsente (OKP). Solafrica is n energie ontwikkelings maatskappy wat hulle daartoe verbind om opsies te ondersoek en te evalueer aangaande sonkrag energie projekte in Suid Afrika. Die suksesvolle gebruik van hernubare-energie tegnolgie in Suid-Afrika vereis nog verdere intensiewe navorsing, alhoewel die GSK tegnologieë geïdentifiseer is as potensieël lewensvatbaar en geskik om op groot skaal aangewend te word. Om aan die toekomstige energie aanvraag te kan voldoen, is Solafrica tans besig met die evaluering van die lewensvatbaarheid om GSK en FV aanlegte in die Noord-Kaap Provinsie te bou. Die aanleg is onderhewig aan die Omgewinginvloedbepalings Prosess soos voorgeskryf deur die Wet op Nasional Omgweingbestuur (Wet Nr. 109 van 1998)(soos gewysig). Dit is n vereiste dat die GSK en FV Aanlegte op n tegnies aanvaarbare area gebou moet word. Solafrica het vooraf n lewensvatbaarheid studie onderneem wat onder andere die beskikbaarheid van eiendom en grondgebruik-kapasiteit, brandstofbeskikbaarheid en koste, asook ander aanverwante aspekte ondersoek het. Die studies het getoon dat die plaas Sand Draai 391 naby die Groblershooparea in die Noord-Kaap Provinsie as die mees lewensvatbare ligging vir die vestiging van die GSK en FV Aanlegte is. Verder het die Groblershoop area die hoogste sonbestralingswaardes ter wêreld (verwys na Figuur 1 en Tabel 1), met n Direkte Normale-Isolasie (DNI) van ongeveer 2900 kwh/m 2 per jaar.
3 Figuur 1: Jaarlikse inkomende kort-golf bestraling vir Suid-Afrika Tabel 1: Internasionale Sonkragpotensiaal relevant tot Suid-Afrika Location Site Latitude Annual DNI (kwh/m2) Relative Solar Resource South Africa Upington, North Cape 28ºS 2, % United States Barstow, California 35ºN 2,725 92% Las Vegas, Nevada 36ºN 2,573 87% Albuquerque, New Mexico 35ºN 2,443 83% International Northern Mexico 26-30ºN 2,835 96% Wadi Rum, Jordan 30ºN 2,500 85% Ouarzazate, Morocco 31ºN 2,364 80% Crete 35ºN 2,293 78% Jodhpur, India 26ºN 2,200 74% Spain 34ºN 2,100 71% WAT IS DIE GSK & FV AANLEGTE EN HOE WERK DIT?
4 Die projek behels die konstruksie van GSK en FV Aanlegte met n geoormerkde/saamgestelde opwekkingskapasiteit van 425MW. Die projek behels verder die ontwikkeling van infrastruktuur benodig vir die funksionering van die aanleg. Dit sal onder andere paaie, pyplyne en kraglyne insluit. Die GSK en FV Aanlegte word gekenmerk deur die volgende 2 funksionele elemente: n Versameling veld, en n Ontvanger. Die volgende tegnologie/sisteem alternatiewe word oorweeg deur Solafrica: Trog sisteem, Sentrale/Kragtoring sisteem, of Fotovoltaïse sisteem. Trog sisteme maak gebruik van paraboliese konsentreerders om sonlig te fokus na n gesentraliseerde ontvanger. Die ontvanger is in beginsel n hitte-uitruiler wat die gekonsentreerde sonstrale absorbeer en dit omskakel in hitte. Die hitte word oorgedra na n werkingsvloeistof (bv. vloeibare sout) en word op hul beurt gebruik om stoom te genereer vir konfensionele kragopwekking (verwys na Figuur 2). Figuur 2: Trog sisteem Die sentrale/kragtoring tegnologie is gebasseer op die konsep van duisende groot dubbel-as nasporende spieëls (ook bekend as heliostats ) wat die sonstrale naspoor en dan n gekonsentreerde straal na n gemeenskaplike fokuspunt reflekteer. Die fokuspunt of sentrale ontvanger word geplaas op 'n hoë toring in die middel van die heliostats om enige steuring tussen die weerspieëlde bestraling en die ander nasporende spieëls te voorkom. Die hitte word, weereens soos met trog sisteme, oorgedra na n werkingsvloeistof (bv. vloeibare sout) wat stoom genereer vir konfensionele kragopwekking (verwys na Figuur 3).
5 Figuur 3: Kragtoring sisteem In Fotovoltaïse tegnologie vind die krag omskakeling plaas via fotovoltaïse modules wat lig en sonkrag direk na elektrisiteit omsit. Hierdie proses verskil vanaf ander groot skaals sonkrag generering tegnologie wat hitte gebruik om elektrisiteit te genereer. Sonpanele (Figuur 4) word gebruik en produseer Gelykstroom (GS) elektrisiteit, dus word omskakeling toerusting benodig om die stroom om te skakel in Wisselstroom (WS). Hierdie proses vind plaas deur gebruik te maak van omsetters. Doeltreffendheid word gemaksimeer deur gebruik te maak van maksimum kragpunt spoorsnyers. Figuur 4: Fotovoltaise Tegnologie TERREIN ALTERNATIEWE OORWEEG VIR DIE GSK EN FV AANLEGTE Die voorgestelde terrein is geïdentifiseer as n potensiële lewensvatbare terrein vir die bou van die GSK en FV Aanlegte en sal geëvalueer word deur middel van die Omgewinginvloedbepalings Proses. Die volle terrein sal tydens die proses geëvalueer word (verwys na Figuur 5). Alternatiewe terreine sal geïdentifiseer word vir verdere evaluering tydens die impakstudie fase. Alternatiewe belyning vir toegangspaaie, waterpyplyne en kraglyne geassosieer met die vestiging van die GSK en FV Aanleg sal ook geïdentifiseer en geëvalueer word tydens die Omgewinginvloedbepalings Proses.
6 Figuur 5: Voorgestelde terrein bekend as Sand Draai 391 SKOON ONTWIKKELINGSMEGANISME PROJEK Die aansoeker (Solafrica) beplan om die voorgestelde projek te registreer as n Skoon Ontwikkelingsmeganisme Projek om die finansiële lewensvatbaarheid van die projek te verseker. Skoon Ontwikkelingsmeganisme Projekte word hoofsaaklik gekenmerk deurdat dit n verlaging in kweekhuis gas vlakke tot gevolg het. Dit stel Solafrica in staat stel om met koolstof-krediete te handel. U word vriendelik versoek om kommentaar op die aspek in te dien. WAAROM IS OMGEWINGSTUDIES NODIG? In die Omgewingsinvloedbepalings Regulasies, word dit voorgeskryf dat Solafrica magtiging moet verkry van die Nasionale Departement van Omgewingsake om die begenoemde aktiwiteit te onderneem. Om die nodige magtiging vir die voorgestelde projek te verkry, moet n omvattende omgewingsimpakstudie in ooreenstemming met die voorafgenoemde Regulasies onderneem word. n Omgewingsinvloedbepalings Proses is n effektiewe beplanning en besluitnemingsmeganisme. Dit laat toe om omgewingsimpakte van n voorgestelde projek te identifiseer en te bestuur deur die beplanningsproses. Solafrica het RHDHV, as onafhanklike omgewingskonsultante aangestel om die Proses te fasiliteer en sodanig die betekenisvolle potensiële omgewingsimpakte te identifiseer en te evalueer wat moontlik geassosieer kan word met die voorgestelde projek. As deel van die omgewingstudies kan B&GPe aktief betrokke raak deur die PDP. Die omgewingsimpakstudies sal die volgende fases insluit: Fase 1: Omgewing Bestekopnamestudie (OBS), en
7 Fase 2: Omgewingsimpak Evaluering (OIE) die fase sal n Omgewingsbestuursplan (OBP) insluit. Die OBS evalueer die geïdentifiseerde terrein en tegnologie alternatiewe, en sal aanbevelings maak met betrekking tot die mees gunstige opsie wat verder ondersoek moet word tydens die OIE fase. Kommentaar en insette van B&GPe tydens die OIE word aangemoedig om te verseker dat alle potensiële impakte oorweeg word tydens die studie. WAT IS DIE MOONTLIKE OMGEWINGSIMPAKTE WAT GEASSOSIEER KAN WORD MET DIE VOORGESTELDE PROJEK? n Aantal potensiële omgewingsimpakte wat met die projek geassosieër kan word, is geïdentifiseer. Gespesialiseerde studies sal potensiële impakte identifiseer wat verder in die OIE fase ondersoek sal word. Die studies sluit die volgende in: Spesialis Veld Voëllewe Impakstudie Biodiversiteits Impakstudie Geo-hidrologie Geraas Impakstudie Visuele Impakstudie Erfenis Impakstudie Sosiale Impakstudie Lug Kwaliteit Impakstudie Afval Impakstudie Grondwater & Akwatiese Impakstudie Organisasie Chris van Rooyen Clayton Cook & Prof. Leslie Brown Groundwater Consulting Services Lodewyk Jansen (RHDHV) Paul da Cruz (RHDHV) Cobus Dreyer Kementhree Moonsamy (RHDHV) Stuart Thompson (RHDHV) Siva Chetty (RHDHV) Paul da Cruz & Mathew Ross Meer indiepte studies vir elk van die geïdentifiseerde potensiëel betekenisvolle impakte sal tydens die OIE fase van die projek ondersoek word. Insette van die publiek, tydens die PDP, verskaf ook waardevolle insette tot die identifisering van kwessies wat ondersoek moet word tydens die OIE fase. Die OBS sal areas beklemtoon wat vermy moet word om moontlike impakte te minimaliseer, en evalueer die alternatiewe terreine vir die voorgestelde aanleg en geassosieerde infrastruktuur. Die OBS sal die mees lewensvatbaare terrein en tegnologie alternatiewe aanbeveel vir die GSK en FV Aanlegte wat in detail verder ondersoek moet word in die OIE fase. PUBLIEKE DEELNAME PROSES Dit is belangrik dat G&BPe vanaf die begin van die projek geïdentifiseer en betrek word in die PDP. Ten einde effektiewe openbare deelname te verseker, word die volgende stappe in die PDP ingesluit: STAP 1: STAP 2: STAP 3: Adverteer die OIE Proses (streek en plaaslike koerante). Registreer B&GPe en sleutel-rolspelers op die projek databasis (deurlopend). Konsultasie met en deurgee van inligting aan B&GPe deur openbare vergaderings,
8 fokusgroep vergaderings en werkswinkels met sleutel-rolspelers. STAP 4: Vaslegging van alle kommentaar, kwellinge en kwessies geopper deur B&GPe in n kwessieverslag wat n integrale deel uitmaak van die OIE verslae. STAP 5: B&GPe word uitgenooi om kommentaar te lewer op die konsep-bestekopname en OIE verslae (kommentaartydperk van 30 dae). HOE RAAK U BY DIE PROSES BETROKKE? 1. Deur te reageer op uitnodigings om betrokke te raak, wat in plaaslike- asook in streekskoerante geadverteer sal word. 2. Deur die ingeslote kommentaarvorm aan RHDHV te pos of te faks. 3. Deur vergaderings by te woon wat tydens die verloop van die projek gehou sal word. Indien u as n B&GP registreer, sal u persoonlike uitnodigings ontvang om dié vergaderings by te woon. Die datums van die publieke vergaderings sal ook in plaaslike sowel as streekskoerante geadverteer word. 4. Deur telefonies met die openbare deelname konsultante in verbinding te tree sou u enige vrae of kommentaar hê of addisionele inligting verlang rakende die projek; en deur die registrasie- en kommentaarvorm in te vul. 5. Deur die konsep-bestekopnameverslag te bestudeer binne die kommentaartydperk van 30 dae. Indien u uself as n B&GP beskou met betrekking tot die projek, wil ons u vriendelik dog dringend versoek om van die geleenthede wat deur die PDP aangebied word, gebruik te maak en by die proses betrokke te raak. U word ook uitgenooi om enige kwessies en bekommernisse rakende die projek te opper en sou u bykomende inligting verlang, RHDHV ter enige tyd te kontak. U insette tot die proses vorm n integrale deel van die omgewingstudies en ons sal graag u standpunte oor die voorgestelde projek wil hoor. Deur die aangehegte kommentaarvorm te voltooi en terug te stuur, word u outomaties as n B&GP vir die projek geregistreer. U word sodoende ook daarvan verseker dat u bekommernisse en vrae oor die projek genoteer word. Die openbare deelname konsultante sal alle kommentaar en navrae wat tydens die verloop van die projek ontvang word, beantwoord. KOMMENTAAR EN NAVRAE Rig alle kommentaar en navrae aan: Johan Blignaut Posbus 867 Gallo Manor 2052 : (011) : (011) : johan.blignaut@rhdhv.com Webtuiste:
9 VOORGENOME GEKONSENTREERDE SONLIG KRAGOPWEKKINGS EN FOTOVOLTAISE AANLEGTE ASOOK GEPAARDGAANDE INFRASTRUKTUUR IN DIE SIYANDA DISTRIK REGISTRASIE EN KOMMENTAAR VORM BESONDERHEDE VAN BELANGHEBBENDE EN GEAFFEKTEERDE PARTY Naam: Organisasie: Posadres: Straatadres: Pos Kode: Telefoon nr: Selfoon nr: Taal voorkeur: Pos Kode: E-Pos: Faks nr: 1. Wat is u primêre belang(e) aangaande die voorgestelde projek? 2. Is daar enige kwessies en bekommernisse rakende die projek wat u graag wil opper? 3. Is daar enige addisionele Belanghebbende en Geaffefkteerde Party(e) wat u voorstel moet in kennis gestel word van die projek? JA / NEE Indien JA, veskaf die kontak besonderhede van die betrokke Belanghebbende en Geaffefkteerde Party(e) (naam, adres en telfoon nr) NAAM: HANDTEKENING: Voltooi asseblief en stuur aan: Johan Blignaut : Posbus 867, Gallo Manor, 2052 : (011) : (011) : johan.blignaut@rhdhv.com BYVOORBAAT DANK VIR U DEELNAME
ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationOMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE SONENERGIE-AANLEG OP HOEKPLAAS NABY COPPERTON, NOORD-KAAP
1 OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE SONENERGIE-AANLEG OP HOEKPLAAS NABY COPPERTON, NOORD-KAAP APRIL 2012 DOS VERWYSINGSNR.. 12/12/20/2503 NEAS VERWYSINGSNR: DEAT/EIA/0000605/2011 UITVOERENDE
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationOMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE SONENERGIE-AANLEG OP PLAAS KLIPGATS PAN NABY COPPERTON, NOORD-KAAP
1 OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE SONENERGIE-AANLEG OP PLAAS KLIPGATS PAN NABY COPPERTON, NOORD-KAAP MEI 2012 DOS VERWYSINGSNR.. 12/12/20/2501 NEAS VERWYSINGSNR: DEAT/EIA/0000611/2011 UITVOERENDE
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN
BASIESE ASSESSERING ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN FICKSBURG 88 KV KRAGLYN, SETSOTO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, VRYSTAAT PROVINSIE (DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE VERWYSINGSNOMMER: 14/12/16/3/3/1/797)
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationRAADSLEDE / COUNCILLORS
NOTULE: RAADSVERGADERING / COUNCIL MEETING - 25 APRIL 2017 1 NOTULE VAN N ALGEMENE RAADSVERGADERING GEHOU OM 09:00 OP DINSDAG 25 APRIL 2017 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP MINUTES OF A GENERAL
More informationBASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS
BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/22-0201/06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS Cabriere Estate BAR E12/2/3/1-B2/22-0201/06 Appendix E: 1 / 19 Hoogstraat
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More information1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER
1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING
ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING Inhoud Bladsy 1. Inleiding 2 2. Waarom kliniese onderrig? 2 3. Waarom afstandsonderrig? 2 4. Hoe dit werk 2 4.1 Doelstellings 2 4.2 Hoe die proses
More information-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING
-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING To create a classroom where all learners will thrive is a challenging task, but there is an island of opportunity in the sea of every difficulty. (Kruger & Adams,
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 8 MARCH MAART 2013
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationHermanusdoorns Aandeleblok Bpk
Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING GEHOU TE HERMANUSDOORNS OP 11 Augustus 2012 OM 11H00 1. Welkom Die Voorsitter open die vergadering om 11h00 en verwelkom alle aandeelhouers
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 23 JULY JULIE 2014
More informationPROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE
REPUBLIC OF SOUTH AFRICA PROPERTY VALUATION ACT REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA WET OP EIENDOMSWAARDASIE No 17, 14 ACT To provide for the establishment, functions and powers of the Office of the Valuer-General;
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 10 MARCH MAART 2015
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationMosselbaai Munisipaliteit
Mosselbaai Munisipaliteit GRASIE VIR VOLDOENING VAN ADVERTENSIETEKENS Die Stadsraad het n grasietydperk van 1 Julie 2015 tot 31 Desember 2015 aan besighede toegestaan om hulle die geleentheid te bied om
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationAIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.
Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 10 FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure le AIDS HELPUNE 1 oaoo
More informationPro~inci~l" Gazette Extraordinary
Pro~inci~l" Gazette Extraordinary Buiteri"g~Wone Proviilsiclle Koerant Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 10 AUGUST PRETORIA, 4 AUGUSTUS 2004 No. 314 We all have the
More informationAIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50
Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 9 MAY PRETORIA, 30 MEl 2003 No.203 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure le AIDS HElPLINE I 0800 012 322 I
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More information2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume
T' _....,... rle..- ClLlV Llle..- ClLJVIIV="'r:. T~..... _... "' JIoI U I e. IV L2 LA JIoI U I I: IV L2 ::::::::::::::::: :: :::::: : "" f:ll.','::.:~ Il:I,II~I:I:l:~::j;::::::::::::::r:: i:: :tr:::ti~,
More informationDepartement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme
Departement Bos- en Houtkunde Akademiese programme vir 2018 Magisterprogramme Navrae: Kontakbesonderhede: Departementshoof Departement Bos- en Houtkunde Universiteit van Stellenbosch Privaatsak X1 Matieland
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationHOOFSTUK 7 NAVORSINGSMETODOLOGIE
279 7.1 Inleiding HOOFSTUK 7 NAVORSINGSMETODOLOGIE Die ontwikkeling van ŒPRGHOYLUSULYDDWSUDNW\NEHVWXXULQPDDWVNDSOLNHZHUNLVŒRPYDWWHQGHWDDN soos uit die voorafgaande hoofstukke blyk. Ten spyte van die feit
More informationRegsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings
2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk 13 September 2013 Disclaimer:
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd 11
More informationAIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)
0 0 Vol. 12 PRETORIA, 1 SEPTEMBER 2006 No. 333 "C) C) a t:j ru -~ C) 0 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure gle AIDS HELPUNE 1 oaoo 012 322 1 DEPARTMENT OF HEALTH 0 J06-271217-A
More informationKLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures
KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING 1. Verhandelingsprosedures Algemeen Verhandeling van aandele via KLK Landbou Beperk se verhandelingstelsel vind plaas deur
More informationKLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING
KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING NOTULE VAN N BESTUURSKOMITEEVERGADERING GEHOU OP 2 MAART 2017 Opening en verwelkoming: Gebed deur: Carl Greyling TEENWOORDIG: Jan-Willem van Staden Roelf Beukes Susan
More informationKritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys
South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.
More informationDie impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf
Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 19 PRETORIA, 15 OCTOBER OKTOBER
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 9 FEBRUARIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 9 FEBRUARIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL
More informationBROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME
CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA www.cycadsociety.org BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA www.cycadsociety.org 1. NAME The Society shall be known as the CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA, hereafter referred to
More informationOFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA
PUBLISHED BY AUTHORITY OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG R0,30 Wednesday I November 1989 WINDHOEK Woensdag I November
More informationBeleid oor Botsing van Belange
Beleid oor Botsing van Belange Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurders Beleidseienaars Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur 2P/2.4.2.3 Adjunkvisekanselier: Navorsing, Innovasie
More informationHOOFSTUK 1. A theory can be proved by experiment; but no path leads from experiment to the birth of a theory. Albert Einstein
HOOFSTUK 1 A theory can be proved by experiment; but no path leads from experiment to the birth of a theory. Albert Einstein HOOFSTUK EEN ALGEMENE INLEIDING 1.1 INLEIDING Die kompleksiteit en veranderlikheid
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationWATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT
WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET deur GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT Skripsie voorgele ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die GRAAD MAGISTER ARTIUM in GEOGRAFIE EN OMGEWINGSBESTUUR
More informationAKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker
s MUNISIPALE KANTORE, PIKETBERG TEENWOORDIG: LEDE VAN DIE UITVOERENDE BURGEMEESTERSKOMITEE Rdh. EB Manuel [DA] : Uitvoerende Burgemeester Rdd. SM Crafford [DA] : Uitvoerende Onderburgemeester Rdh. RM van
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 20 PRETORIA, 15 JANUARY JANUARIE
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationI oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure
Selling price Verkoopprys: R2,50 Other countries Buitelands: R3,25 Vol. 7 JULY PRETORIA, 2 JULIE 2001 No. 118 We all have the power to prevent AIDS Prevention is the cure AIDS HELPLINE I oaoo o 12 322
More informationRAADSLEDE / COUNCILLORS
NOTULE: SPESIALE RAADSVERGADERING / SPECIAL COUNCIL MEETING - 26 JULIE / JULY 2016 1 NOTULE VAN N SPESIALE RAADSVERGADERING GEHOU OM 11:00 OP DINSDAG 26 JULIE 2016 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL TE BREDASDORP
More informationOM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid
OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat
More informationDIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE
DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare
More informationMy Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse
SMS Fleet (Pty) Ltd Maatskappy in privaat besit gestig in 2006 Ons produk My Tracer is n lokaal ontwikkelde, briljante, internet gedrewe GPS Voertuig Volg Sisteem met n volledige Geoutomatiseerde Elektroniese
More informationADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.
PLIGTESTAAT VAN DIE ADJUNKHOOF Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: Ondersteun die hoof deur hom/haar by te staan om die skool te bestuur, en om effektiewe onderwys te verseker. Verseker die effektiewe
More informationMEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS
MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep
More information2 [PROCLAMATION NO. 04 OF 2016] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships O
Provincial Gazette Free State Province Provinsiale Koerant Provinsie Vrystaat Published by Authority Uitgegee op Gesag NO. 14 FRIDAY, 06 MAY 2016 NO. 14 VRYDAG, 06 MEI 2016 PROCLAMATION 04 Amendment of
More informationMENLYN. Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd. 5 Julie 2013
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Weekly in oorsig Aandeel van die week Barloworld ltd 5 Julie 2013 Disclaimer:
More informationHOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,
HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:
More informationFinal Scoping Report APPENDIX E6 COMMENTS RECEIVED
Final Scoping Report APPENDIX E6 COMMENTS RECEIVED November 2018 Appendices Emails Reply Forms CC Property and Servitude Consultants Registration # 2011/038157/23 436 Theuns van Niekerk Street,
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing
More informationORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.
BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA. OFFICIAL GAZETTE EXTRAORDINARY UITGAWE OP GEBAG. OF SOUTH WEST AFRICA. PUBLIBBBD BY AUTBOBJ'l'Y. 10c Vrydag, 28 JUDie 1963. WINDHOEK Friday, 28th June
More informationHandleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000)
Handleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000) Doc No. CS/COD&E/001 EDUCATION LABOUR RELATIONS COUNCIL Date: SEPTEMBER Rev 0 Page: 2 of 19 Title: HANDLEIDING OOR
More informationHOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN
HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).
More informationFinansiële aanspreeklikheid: Rehabilitering van myne en sluitingsertifikate PN Meyer
Finansiële aanspreeklikheid: Rehabilitering van myne en sluitingsertifikate PN Meyer 20267479 LLM voorgelê vir die Magister Legum in Omgewingsreg en - beheer aan die Potchefstroomkampus van die Noordwes-
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationBelangrike biodiversiteitsgebiede en die implikasies vir mynbou Mariette Liefferink
Belangrike biodiversiteitsgebiede en die implikasies vir mynbou Mariette Liefferink Wat is biodiversiteit? Biodiversiteit word gedefinieer as die veranderlikheid van lewende organismes vanuit alle bronne
More informationMATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING
MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING 28 JUNIE 2016 1 MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE VAN RAADSVERGADERING GEHOU OP DINSDAG, 28 JUNIE 2016 OM 10:00 IN DIE MUNISIPALE RAADSAAL, VREDENDAL TEENWOORDIG:
More informationINGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE
INGENIEURS-EN TEGNOLOGIEBESTUUR: NOODSAAKLIKE KUNDIGHEID VIR INNOVERENDE NYWERHEDE Prof Marthinus W Pretorius Departement Ingenieurs-en Tegnologiebestuur Professorale intreerede gelewer op 15 Mei 2001
More informationKUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA
Vir uitreiking Maandag, 9 April 2018 KUNSTENAARS EN KULTURELE ORGANISASIES BAAN DIE WEG VIR KLIMAATSGEREGTHEID DWARSOOR SUID-AFRIKA Die Vrystaat Kunstefees en die Nasionale Kunsteraad van Suid-Afrika het
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd 14 Februarie 2014 Disclaimer:
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 18 PRETORIA, 26 JULY JULIE 2012
More information