WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
|
|
- Gerard Caldwell
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING: SATURDAY 16 AUGUST 2014 WEBSITE Members are reminded of the branch s new blog site [website] at BESOEK AAN BLOIS. GEBOORTEPLEK VAN MY STAMVADER GABRIEL LE ROUX Die Le Roux s In 1988 het ek en my vrou die voorreg gehad om n besoek af te lê aan Blois, die geboorteplek van my stamvader Gabriel le Roux. Die familienaam le Roux of Roux verwys na mense met rooi hare. Dit was 300 jaar nadat hy en sy broer Jean met die driemaster Voorschooten in Saldanabaai aangekom het. Hulle het reeds op 31 Desember 1687 uit Delftshaven (Rotterdam) vertrek. Gabriel en Jean was deel van 22 Franse immigrante wat met die Jupiter na Tafelbaai toe geneem is. 1
2 Jean is in 1667 en Gabriel in 1669 gebore. Hulle oupa, Jean ( ) was n linnehandelaar en ouderling van die gereformeerde gemeente te Blois. Hulle vader, Pierre, was n soort geregsdienaar. Van die le Roux s in SA stam sowat 72% af van Gabriel, 16% van Jean en 12 % van Jean van Normandie wat ook in 1688 in die Kaap aangekom het. Gabriel trou in 1701 met die 15-jarige Marie-Catherine le Febre ( ). Hulle het 5 kinders gehad. Sy was driekeer getroud, het nog 7 kinders gehad en is op 96-jarige ouderdom oorlede. Volgens familie-oorlewering het albei broers in 1711 op dieselfde dag verdrink toe hulle n vol rivier wou oorsteek. Ek en my broer en neefs en niggies is die tiende geslag in SA. Gabriel kry in morg grond in die Paarl, wes van die Bergrivier. Hy noem sy plaas La Concode. Later kry hy in n ruiltransaksie die plaas Salmonsvlei. Gabriel se een seun, Abraham, was n veeboer, eers in Tulbagh, maar later in die Bossiesveld op die plaas Goedemoed naby Robertson. Van die Kaap af het sy nasate Vrystaat toe getrek om te kom boer. Die stamname van Abraham Hercules, Stephanus Jacobus en Hendrik Jacobus is talryk onder die talle en talle nasate van die le Roux s van Theunissen, Winburg, Bultfontein, Hoopstad en Welkom. Gabriel was blykbaar n man wat vinnig en sekuur besluite kon neem. Dit was besonders dat hy op 19 al grond aan die Kaap gekry het. Van die le Roux s word gewoonlik gesê dat hulle baie hardkoppig en dwarstrekkerig kan wees; en opvlieënd! Op n familiesaamtrek wat ek as jongman bygewoon het, het dit baie duidelik na vore gekom. Dit het daaroor gegaan of die mense wat in die familiebegraafplaas op Abrahamshof lê herbegrawe moes word of nie. Aan die anderkant is daar van ons wat bra besluiteloos en miskien te sag is; vredemakers en diplomate. Nog n interessante feit is dat daar deur ons stammoeder Marie-Catherine le Febre geneties hartprobleme in die le Roux-familie gekom het. Sy was van Mer, nie ver van Blois af nie. 2
3 Besoek aan Blois Protestantse Kerkie in Mer (Foto deur Isabel Groesbeek) Blois is n stad langs die Loire-rivier, ongeveer 135 km suidwes van Parys. Die stad het al in die Romeinse tyd bestaan en die kasteel was n gunsteling verblyfplek van die Franse konings. Louis XII is in 1462 in die kasteel gebore. Marie de Medici het twee jaar lank daar gewoon ( ). In 1814 was die kasteel n kort rukkie lank die setel van Marie Louise, vroue van Napoleon I. Blois is op 18 Junie 1940 deur die Nazi s ingeneem en dit is teen die einde van Augustus 1944 deur Amerikaanse magte ontset. Albei kere het die stad daelank onder grofgeskut deurgeloop. In 1800 was daar 14,900 inwoners en in ,013. 3
4 Die kasteel in Blois Dit was ons voorreg om n modeparade van outydse kleredrag in die kasteel by te woon en ook n middernagtelike vertoning op die binneplein. Bokant die poort na die kasteel (Foto deur Isabel Groesbeek) Argief in Blois (Foto deur Isabel Groesbeek) 4
5 Ons het in n klein hotelletjie tuisgegaan en n paar dae lank die stad bewandel en die omgewing verken. Smiddae het ons by dieselfde kafeetjie omelette geëet. Dit was al wat ons op die spyskaart kon herken! Die hoogtepunt was die wandeltog deur die ou gedeelte van die stad. Daarvoor moes ons oor die brug oor die rivier loop. Dit is in die 18de eeu gebou. Blois is op n paar steil heuwels gebou. Daarom is daar steil paadjies en stelle trappe. Ek was in verwondering oor die smal, steil paadjies, die geboue en die oorvloed van water, plante en bome. Dit was n belewenis wat my nederig en dankbaar gemaak het om te kon loop waar my stamvader geloop het. 5
6 Daar groei die mooiste hoë bome in die omgewing. Hier het my voorsate, die Protestantse Hugenote later in die geheim in die woude vergader. Ek, synde n predikant, kon die Here net dank vir die vryheid van geloof wat ons ken. Die besoek aan die geboorteplek van my stamvader het my tot die besef gebring dat ons ons verankering aan die verlede nie durf vergeet soos talle mense in ons individualistiese samelewing doen nie. My herkoms, my hede en my toekoms is in die hande van die lewende God. Hugenotekruis 6
7 Artikel deur Hennie le Roux Familiewapen van die le Roux s Ds. Hennie Le Roux Baie dankie aan Hennie Le Roux wat sy storie vir my gestuur het. Ons waardeer dit en lekker lees! Met die Augustus Nuusbrief beplan ek om Hennie se ELF GESLAGTE LE ROUX s & n toespraak wat John Deare van Pietermaritzburg Tak gelewer het, te publiseer. Send me your stories. Stuur my jou stories. 7
8 Neels Coertse EDITOR: NEWSLETTER 31 JULY OUR LIBRARY You are encouraged to use our library to do your research. The contents are very valuable. We are in the process of obtaining insurance for it. We thank all of you who not only use it, but make contributions towards the contents. Please keep it up and come and use it WEST GAUTENG BRANCH COMMITTEE, 2014 Designation Name Telephone Chairman Bob Saunders Vice-Chairman Richard Wolfaardt Secretary Robyn Templeton Treasurer Gina Shepherd Secretary: Members Richard Wolfaardt Librarian Lucas Rinken Assistant Librarian Graham Southey None Editor Newsletter Neels Coertse Cemetery Coordinator Giel Nel Product Sales Kriek Fourie
Rut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER WEBSITE Members
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationGuilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :
DIE VERMEULEN FAMILIE SE VERBINTENIS MET PRETORIA DIE EERSTE VERMEULEN's GUILLIAM (GUILLAUME) CHRISTOFFEL VERMEULEN gedoop op 5 November 1788, trou te Graaff-Reinet op 3 April 1809 met Johanna Philliphina
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationVGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein
VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat 1820-1902 Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein IERLAND Lys van bekende stamvaders 1820-1902 ALLISON, William James BAIRD, John BECK, John Frederick BOYCE, Thomas Robert
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationHoofstuk 16 ( )
405 Hoofstuk 16 Johannes Lodewikus van der Walt (f8) (1866 1933) In hierdie hoofstuk Hans en Annie Susara Catharina Johanna Magdalena bl. 412 Andries Johannes bl. 413 Martha Helena bl. 415 Hans van der
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationTHEUNISSEN. (The house is a 20 th century reconstruction) Photo: André R. Morkel
THEUNISSEN Catharina Jacoba THEUNISSEN (1803 1831) was my great great grandmother. She was the wife of 4 th generation Hendrik Johannes MORKEL (1799 1859). They had six children (one died young) before
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationPlease keep those articles and contributions coming.
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Genealogical Society of South Africa 2012/3 WES-KAAP NUUSBRIEF WESTERN CAPE NEWSLETTER Adres / Address: Posbus 4674, Tygervallei 7536 / PO Box 4674, Tyger Valley
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Pretoria Brief 09/09 September 2009 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg n stukkie uit die geskiedenis van een van die bekendste hotelle van ou Pretoria. Die European
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationOmnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.
Die Grafte Praat Hennie Steyn Settlers' Heritage Trevor Dickerson Eie bodem Erna Buber-de Villiers (gebore Schutte) Die Ortons se Storie Sampie Orton Verslaafdes Gys en Kobie Ströh So ontstaan 'n boek
More informationHuguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief
Hugenote-Vereniging van Suid-Afrika Huguenot Society of South Africa Mei 2016 Nommer 11 Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief REDEVELOPMENT PLANS OF THE MUSEUM WELL UNDERWAY The Huguenot Society of South
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
September 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, NS. Met vandag se tegnologie kan ons seker n naskrif aan die begin van n brief aanheg. Dit was baie interessant om Daspoort
More informationBrandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en
1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie
More informationVOETNOTAS. Die Bassons van Simonsvlei, Simondium. Drakenstein Heemkring Paarl Argief Hoofstraat 214. Lees binne. Stay in touch
VOETNOTAS Drakenstein Heemkring Paarl Argief Hoofstraat 214 Lees binne Die Bassons van Simonsvlei in Simondium 1 Johanna Catherina le Roux née Basson 2 Johannes Basson van Simonsvlei 2 Jan Blom Basson
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More information505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.
505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet
More informationHOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE
HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE 1. RESPONDENTE Hierdie prakties-teologiese ondersoek gebruik spesifieke gesprekke met verskillende spesialiste in verskillende
More information~retoriana. Nr./No. 87 APRIL Prys R 3,00 Price VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY
Nr./No. 87 APRIL 1985 ~retoriana TYDSKRIF JOURNAL VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY Prys R 3,00 Price INHOUDSOPGAWE / TABLE OF CONTENTS bladsy /page Van die Redakteur /Editorial
More informationSkets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde
2. Pasga Om die Pasga te bepaal moet daar eers na sekere feite gekyk word, want die slang geslag is slu en verduister die waarheid vir die uitverkore. In die Skrif vind ons die kalender wat gevolg moet
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationJesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service
Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.
More informationPraat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A
N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationNG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016
NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die
More informationKwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van SA -Noordwes Tak Jaargang 9, uitgawe 3 FAMNEA
Kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van SA -Noordwes Tak Jaargang 9, uitgawe 3 FAMNEA Volume 9, number 3 Quarterly of the SA Genealogical Society - North West Branch GLORIA VICTIS deur Simon du
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationHoofstuk 18 Johannes Janse van Rensburg (b1) (c.1709 c. 1775)
Hoofstuk 18 (b1) Oriëntasie (c.1709 c. 1775) Johannes was n boer. Hy is omstreeks 1709 gebore en in 1775 oorlede toe hy 646 jaar oud was. Hy trou in 1730, toe hy 21 jaar oud is, met Anna 1 Botha wat in
More informationAmptelike Nuusbrief van die Malan-Familiebond MALAN VONK. 15de UITGAAF DESEMBER 2014 IN HIERDIE UITGAWE
MALAN VONK 15de UITGAAF DESEMBER 2014 Hierdie Malan Vonk verskyn vir die 15de keer en is ook ons Kersfees uitgawe. Dit bevat ook inligting oor die Malan-Famliebond se 25ste verjaardagvieringe wat gehou
More informationINTRODUCTION. Jean FELIX-PAGANON Ambassador of France. Pretoria
. INTRODUCTION In 1598, the Edict of Nantes, called the edict of pacification and tolerance, gave France s protestants freedom of worship and association, as well as the right to practice any religion
More informationOpeningsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese
Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese Meneer die President, dames en here, dit is vir my inderdaad 'n besondere voorreg qm vandag saam met u hier te verkeer. Ek
More informationMALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek
MALAN VONK Amptelike Nuusbrief van die Malan-Familiebond Herdenking eerste Malan-Saamtrek 1 Dr D F Malan Lindie Koorts.2 Brandbach Daniel Malan.2 Rainbowsend Jacques Malan.3 Saamtrek trek te Franschhoek..4
More information(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)
'"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationDialoog en paragrawe *
OpenStax-CNX module: m25785 1 Dialoog en paragrawe * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS MAY 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS MAY 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationVolume 2 No 4 Oktober 2006 VOORHEEN BEKEND AS: TROMPSBURG
Volume 2 No 4 Oktober 2006 VOORHEEN BEKEND AS: Saamgestel deur JJ Pottas Bydraes kan gestuur word aan: pottasj.rd@mail.uovs.ac.za Tel. 051 522 7329 Sel 082 569 3727 Stories in uitgawe Trompsburg (vervolg)
More informationJAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER
JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER Inhoud / Index Tydsduur van die glyskuif is slegs 4 min. 48 sek. Dankie aan u wat die tyd neem om dit deur te lees The timeframe of the slideshow is only
More informationKerssangdiens. SA Gemeente
Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Augustus 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Die volgende van Anton Jansen Baie dankie vir Julie se Nuusbrief, weereens propvol met belangrike inligting, veral Anton
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The
More informationG. J. du Preez
G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationA very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.
Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Genealogical Society of South Africa 2012/2 WES-KAAP NUUSBRIEF WESTERN CAPE NEWSLETTER Adres / Address: Posbus 4674, Tygervallei 7536 / PO Box 4674, Tyger Valley
More informationConstruction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment
Project Name: LEED for New Construction v 2.2 Registered Project Checklist A Visitors + Archaeological Research Centre Appendix A Project Address: West Fort, Pretoria 44 4 8 GOLD Project Totals (Pre-Certification
More informationDIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk
DIE EERSGEBORENE deur Ina van Niekerk inavniekerk@gmail.com Die besondere plek wat eersgeborenes in die Skrif inneem, is baie opsigtelik. As ons dit bestudeer sien ons dat die hele Verlossingsplan daaraan
More informationDIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.
DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende
More informationSUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing
SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP
More informationVAN NOYON NA GENEVE. Reisindrukke van 'n Calvynpelgrim. Prof. B.J. van Der Walt
VAN NOYON NA GENEVE Reisindrukke van 'n Calvynpelgrim Prof. B.J. van Der Walt 1 Inhoud 1. Avontuur in die vreemde...5 2. Noyon in Pikardië...6 'n Ryke geskiedenis...6 Die hart van die dorp...6 Bakermat
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationSeptember 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek het n paar baie mooi foto s van die gebou van die Nationale Boeren Handelsvereeniging Beperkt, maar kon in geen gepubliseerde
More informationHarry en Frank Zeiler
Junie 2007 Dagsê Alle belangstellendes in die Geskiedenis van ou Pretoria, Hierdie is nie n baie interessante stukkie geskiedenins nie, maar na meer as vier jaar raak my idees om oor te skryf maar min.
More informationGroeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.
Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk 10 November 2009 Mnr. Chris Windell Namens die Ondersteuningspersoneel Meneer die Vise-kanselier en mev
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationSterdansers by Vensters.
MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of
More informationC.R.. SWART: SY ROL AS MINISTER onns.,.., Verhandeling ter voltooiing van die graad
C.R.. SWART: SY ROL AS MINISTER 1948-1959. ',... I. I./ -.. - - - 1 A-H 8 Ed. onns.,.., Verhandeling ter voltooiing van die graad MAGISTER ARTIUM in GESKIEDENlS. Fakulteit van Lettere en Wysbeg eerte.
More informationAdam Small: Familiegeskiedenisse, aanlope en vroeër invloede
Francois Cleophas Francois Cleophas is verbonde aan die Departement Sportgeskiedenis aan die Universiteit van Stellenbosch waar hy ook n doktorsgraad in hierdie dissipline verwerf het. E-pos: fjcleophas@telkomsa.net
More informationMURRAYSBURGER. Sondag 15 Julie The secret is out!
MURRAYSBURGER The secret is out! Go to www.murraysburg.co.za The Murraysburger is available on the website. Hard copies available at April 2011 Kweperlaan Coffee Shop on request. Price: R1.00 Contact details
More informationOM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid
OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat
More informationGovernment Gazette Staatskoerant
Government Gazette Staatskoerant REPUBLIC OF SOUTH AFRICA REPUBLIEK VAN SUID AFRIKA Regulation Gazette No. 10177 Regulasiekoerant Vol. 630 4 December Desember 2017 No. 41296 N.B. The Government Printing
More informationHABARI 2015 Newsletter of the Friends of East Africa Nuusbrief van die Oos-Afrika Vriendekomitee
HABARI 2015 Newsletter of the Friends of East Africa Nuusbrief van die Oos-Afrika Vriendekomitee Binne / Inside: Landbouers, Van Riebeeck Skool, 1956 The Ngong hills from Nairobi in the early 1900s 2 General
More informationHuweliks Seremonies Vir Uitverkorenes
Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring
More informationInhoudsopgawe Boy Booysen
Nasate Boy Booysen Inhoudsopgawe. Boy... Booysen............................................................................ 1 Boy Booysen is gebore in 1640 en is oorlede in 1743 in die ouderdom van
More informationRietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:
Rietfluit Rietvallei se kwartaallikse deuntjie Deel 2 van 2 Kommunikasie in die huwelik Profiel: DEUR DELEEN KORNELIUS Dirk en Marlene Maree het in 1974 op skool ontmoet en is 5 jaar later getroud. As
More informationmoenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22
moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA
Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More informationA U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3
A U G U S T U S 2 0 1 4 J A A R G A N G 1 5 N R 3 G E R E F O R M E E R D E K E R K P R E T O R I A ( D O L E R E N D ) KWARTELTJIE Augustus 2014 1 Lees meer oor hierdie publikasie in die artikel wat handel
More informationEeufees skop af. UV het gegroei uit beskeie begin. April 2004 Jaargang 52, nr.1
BULT April 2004 Jaargang 52, nr.1 UV het gegroei uit beskeie begin Eeufees skop af Universiteit van die Vrystaat University of the Free State Yunivesithi Ya Freistata Nuustydskrif van die Universiteit
More informationEerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK
IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE
More information3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so
3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie
More informationDie vroegste ryke in Suidelike Afrika *
OpenStax-CNX module: m24254 1 Die vroegste ryke in Suidelike Afrika * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 SOSIALE
More informationGemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?
NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More information