JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER
|
|
- Brooke Evans
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER
2 Inhoud / Index Tydsduur van die glyskuif is slegs 4 min. 48 sek. Dankie aan u wat die tyd neem om dit deur te lees The timeframe of the slideshow is only 4 min. 48 sec. Thank you for taking your time to read through this Biografie / Biography Radio Onderhoude / Radio Interviews Vorige Optredes / Previous Events Opkomende Optredes / Upcoming Events Liedjies / Songs Albums / Albums Finansiële Implikasie / Financial Implication Kontak Besonderhede / Contact Details Ter Afsluiting / In Conclusion 2018 JB Music 2
3 Biografie van Jan Botes Jan Botes is in Excelsior gebore, daar groot geword en skool gegaan. Vir die van julle wat nie weet waar dit is nie, dis n klein plattelandse dorpie so n uur se ry van Bloemfontien af. Hier was Jan ook deel van die skoolkoor, nie net het Jan n groot liefde vir sing gehad nie, hy het ook vir die skool rugby gespeel. Die skoolkoor het ook met geleenthede in die plaaslike Kerk opgetree. Na skool, met geen musikale loopbaan in die vooruitsig nie, het hy eers by die Poskantoor sentrale gewerk (nommer asseblief). Jan verlaat die sentrale om sy diensplig te gaan doen. Na sy diensplig het Jan se lewenspad met hom n hele paar kronkels geloop. Deurentyd het sy liefde vir sing nie verflou nie, dit was soos n brandende vuurtjie in hom, die gogga wat hy nie kon stil nie. Die gogga het hom behoorlik beet gekry toe hy een van die Drie Tenore se vertonings bygewoon het. Na die onvergeetlike vertoning was daar geen keer nie. Jan het besluit om aan die groot droom van hom te werk. Jan het sy stemtoets by Chris Coetzer, van ons Eie Drie Tenore met lof geslaag. Hy het by een van Chris se musiekskole Cantate aangesluit waar hy onder leiding van Pieter Oberholzer van die Grafsteensangers, sy sangmeester, sanglesse geneem het om so sy stem te bevorder. Hier het hy aan huiskonserte deelgeneem. In Junie 2006 neem hy deel aan die CC Studios Eisteddfod waar hy met 2 A s en 2 B plusse wegstap. In dieselfde jaar neem hy ook deel aan die Tehila & Jubilate waar hy ook onderskeidelik met n pragtige 85% en 82% wegstap. Aardklop 2007, tree Jan op by die Klip-innie-bos verhoog, hy deel ook die verhoog met van ons land se ander wonderlike kunstenaars soos Pieter Koen, Fredi Nest en nog vele meer. Verwerf n trofee in 2009 vir Beste opkomende Kunstenaar. In 2014 was Jan Botes n finalis in die Infinity Dimi Toekennings en het 3de plek verower. Jan skryf ook sy eie liedjies, dis moeilik om altyd te sê waar en wanneer die woorde uit sy pen vloei. Wat ons wel weet, is dat die liedjie, ANGEL IN THE SKY vir sy lieflike vrou geskryf is. DOEF DOEF is geskryf omdat so baie mense in die oggende oppad werk toe ry so mismoedig lyk agter die stuurwiel en Jan wil daardie mense uit hulle stoele lig om hulle te verlig van hulle droewigheid in die verkeer. EK DANK DIE HEER is geskryf spesifiek vir verliefde paartjies wat ewige trou aan mekaar beloof en nog steeds net so verlief is soos daardie eerste dag. GEVIND is geskryf vir persone wat mekaar bietjie verloor het in die huwelik of verhouding en mekaar weer gevind het met n nuwe toekoms. SIR LOWRY S PAS kry sy oorspong toe hy in Febuarie 2007 vakansie hou heelbo op die berg, daar het hy met die prag van die Kaap kennis gemaak waar die ink uit sy pen geloop het, met die see aan die een kant en Steenbras dam aan die ander kant, en mis wat oor die kranse kruip. Dus wag daar n ongelooflike toekoms op hom, en vir ons, wonderlike musiek om na te luiser. Jan se liefde en nog groter aptyd vir musiek, is lank nog nie klaar nie, ons kan nie wag om te sien en te hoor wat hy volgende vir ons gaan bring nie JB Music 3
4 Biography of Jan Botes Jan Botes was born in Excelsior where he grew up and went to school, for those who do not know where this small town is, it is situated near Bloemfontein. Jan Botes was part of the school choir and this was not his only passion, he also loved to play rugby for his school. The school choir also performed in the local Church. After school without a musical career in the future he stated his career in the Post Office as a switchboard operator (number please). After working for a couple of months he went for his Military Service. After completing his Military Service his life took him on bumpy rides, thou all of this his big passion for his music never die as this was always a burning desire in his heart. After attending a concert of our Own Three Tenors which was the wood that was added to his burning desire and love for music, there was NO stopping in him as the flames was burning higher. He decided to make his dreams come true. He had his voice tested by Chris Coetzer of CC Studios and he did pass this with flying colours. He then joined one of the CC Studios schools named Cantate with Pieter Oberholzer of the Grafsteensangers as his music master. He also participated in the schools house concerts and entered into the CC Studios Eisteddfod where he achieved 2 A s and 2 B+ and in the same year he participated in the Tehila & Jubilate where he achieved 82% and 85% for his songs performed. He also performed at Aardklop 2007 on the Klipdrift Klip innie-bos stage where he shared the stage with some of our Country s most popular artists like Pieter Koen, Fredi Nest and many more. Received a trophy in 2009 for the Best Upcoming Artist. In 2014 Jan Botes was a finalist at the Infinity Dimi Awards and walked away with the 3 rd place. Jan does write his own songs and where and when this happen is difficult to say as the inspiration cannot be predicted. What we do know is that ANGEL IN THE SKY was written for his loving wife. The inspiration for DOEF DOEF came when Jan was stuck in traffic and he looked around him to the people that looked sad and not inspired by life, he wanted to give them something that lift them out of their chairs and put the beat back into their life s. EK DANK DIE HEER was written for loving couples and people that declared their love to one another for ever and for those who are still in love and happily married.. GEVIND was written for people that lost each other in their marriage or relationship and found each other again with a new future. SIR LOWRY S PAS what an amazing inspiration was this when Jan was on holiday in February 2007 and where else would one find a more beautiful place than the Hottentots mountains near Gordon s Bay in the Cape Province where you have the ocean on the one side and the Steenbra s Dam on the other, it was here on top of the mountain where the mist crawl over the top of the mountain and there was no end to what came out of Jan s pen that morning. There awaits a wonderful and existing future on Jan and his music career and his music is something that we can look forward to. Jan and his passion for music have a never ending story JB Music 4
5 Radio Onderhoude Radio Interviews Jan was genader deur Dr. Ben Booysens van Trans Wêreld Radio om n onderhoud met hom te voer waar dit deur 2700 radio stasies uitgesaai was en daar was ook van sy eie geskryfde liedjies tydens die onderhoud gespeel. Jan was ook genader deur Genie van Impala Internet Radio in Windhoek tydens sy besoek en optrede by n Plaaslike Laerskool. Van Jan se liedjies was ook op Radio Pretoria te hoor asook op Impala Internet Radio Stasie (Wêreldwyd) en Uitsaaines saam met Andre Oliphant. Jan was approached by Dr. Ben Booysens of Trans World Radio for an interview and it was been broadcast over 2700 outlets country wide. During the interview some of his own written songs was played. Some of Jan s songs was also heard on Radio Pretoria and also on Impala Internet Radio Station (Worldwide) and Uitsaaines with Andre Oliphant. Jan was also approached by Genie of Impala Internet Radio in Windhoek with his visit and performance at a Local Primary School JB Music 5
6 Vorige Optredes Previous Events Huiskonserte / House Concerts Quando Klub Wonderpark Winkel Sentrum / Shopping Center Aardklop 2007 Tshwaneng Guest Lodge Garfields Pub and Grill Montana Traiders Familiemark / Family Market Pretoria Dieretuin / Zoo Afgri Fees / Festival Nigel Bushpub and Grill Kempton Park Druiwefees / Grape Festival Nylstroom Koedoefees / Festival Thabazimbi Key West Winkel Sentrum / Shopping Center Phyllis Robertson Tehuis / Home - Pretoria NG Kerk / Church Heidelberg Claerhout Huis / House Excelsior Blikkieskosfees / Festival Brakpan Masonic Hotel Brakpan Namibian Tour Windhoek Vaal Mall Vanderbijlpark, Happy Feet For School Shoes Infinity Dimi Awards 2014 Various venues in and around Johannesburg and Suburbs,.\-, : ~-!,,~.:. ~ '...:-6. ' ' ~ JB Music 6
7 Liedjies / Songs Dubbel druk op die skakel van die liedjie op die regterkant om na die liedjie te luister Double click on the link on the right hand side to listen to the song Angel In The Sky.mp3 ~ Doef Doef.mp3 ~ Ek Dank Die Heer.mp3 ~ Sir Lowry's Pas.wma 2018 JB Music 7
8 Opkomende Optredes Upcoming Events 2018 JB Music 8
9 Albums / Albums Geelperskereën Sir Lowry s Pas 2018 JB Music 9
10 Finansiële Implikasie Financial Implication Alle anders kostes van optredes slegs op aanvraag beskikbaar All other cost for events only available on request Finansiële Voorwaardes 50% deposito met besprekings en finale bedrag betaalbaar EEN WEEK voor die optrede Sien Kontrak Financial Conditions 50% deposit with bookings and the final payment payable ONE WEEK in advance before the event See Contract 2018 JB Music 10
11 Kontak Besonderhede Contact Details Besprekings / Bookings info@jbmusic.co.za Facebook (Inbox) Jan Botes (SANGER) / Annamarie Botes Web Adres / Address In Wording / In Process Selfoon Nommer / Cell Number » JB Music 11
12 Ter Afsluiting In Conclusion Baie dankie aan u wat die tyd in u besige skedule geneem het om hierdie portefuelje deur te lees en vertrou dat dit wat u gesien en gelees het u dit goedgunstelik sal vind om van my dienste gebruik te maak en dat ek glo om spoedig van u te verneem. Thank you very much for the time in your busy schedule to look and read through this profile and I trust that you like what you ve seen to make use of my services and I believe to hear from you soon JB Music 12
13 Dankie / Thank You
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More informationENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE
150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationARTKAT Studio Johanna Prinsloo
ARTKAT Studio Johanna Prinsloo Julie 2007 Hallo al julle Artkatte, Pavane studente en vriende, Hierdie maand kom die nuusbrief vroeër as gewoonlik uit omdat Marie, wat vir die blad uitleg sorg, reeds die
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationCambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education
ambridge International Examinations ambridge International General ertificate of Secondary Education *2709373978* FRIKNS S SEOND LNGUGE 0548/02 Paper 2 Listening October/November 2016 pprox. 35 45 minutes
More informationKnowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.
1 2 3 Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin. Lot 1 Stoet ooi. Dragtig van 14-067. Puik teel ooi. 4 Lot 2 Stoet ooi. Dragtig van 14-067 Lot 3 Stoet ooi. Dragtig
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More information(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)
'"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationLIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION
Member Number Reg. 2103/02 LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION 1. Ons is 'n geregistreerde Brandbeskermingsvereniging (BBV) vir die Groter Overberg-streek (Overberg Distriksmunisipaliteit area).
More informationDie Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele
Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die
More informationTariewe
Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Oktober 2008 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Dankie aan almal wat verlede maand ge-antwoord het. Dit gee my sommer nuwe moed om weer met die brief aan te gaan. Dit is
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationHuweliks Seremonies Vir Uitverkorenes
Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring
More informationSPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS
Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific
More informationPraat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A
N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A F E B R U A R I E 2 0 1 3 Praat reg oor God Constantia. Dis vir die Kerk belangrik dat daar REG oor God gepraat word, sê ds. Wynand van Beek tydens n
More informationJesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service
Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service Psa 107:28 30 Then they cry out to the LORD in their trouble, And He brings them out of their distresses. He calms the storm, So that its waves are still.
More informationPROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE
2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen
More informationSUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing
SUBNUUS Vol. 28(1) Nuusbrief: Universiteit van Stellenbosch Biblioteekdiens April 2008 In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA Ons neem afskeid van Amanda en Susanne Nuwe studenteassistente by IDP
More informationmoenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22
moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/2014 16:22 moenie stress book.indd 2 08/04/2014 16:22 moenie stres nie! Positiewe boodskappe vir Suid-Afrikaners, deur Suid-Afrikaners Alan Knott-Craig
More informationGEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18
geesgenoot. GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18 Verbondskinders GKR is baie geseënd om soveel dooplidmate in die gemeenskap te kan verwelkom. Hier is al die babas wat die afgelope jaar
More informationD E U R J O H A N G E Y S E R. Op die pad van hoop
D E U R J O H A N G E Y S E R Op die pad van hoop Professore, dokters, akademici, rektors, filmsterre, sportsterre. Dalk mense wat binnekort Mars toe kan gaan! Die wêreld is konstant aan die verander.
More informationHOëRSKOOL PORTERVILLE
P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK
More informationNG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016
NG Kempton-Kruin Kwartaalblad Augustus 2016 Oktober 2016 Voorwoord In die boek Run with the Horses (lees gerus die boek!) skryf Eugene Peterson oor die brief wat Jeremia gestuur het uit Jerusalem aan die
More informationVoorsitters inset. So droom ons mos maar almal.
Nuusbrief Julie 2013 Voorsitters inset Die jaar is al weer verby sy halfpadmerk. Voor ons dit besef is ons weer besig om vir kerstyd voor te berei. So gepraat daarvan: Indien kersvader hierdie nuusbrief
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationG. J. du Preez
G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het
More informationTHE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018
THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kant af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Photo 3 Bonnievale Netbal 4 Snuffels Redaksie: Redakteur: JP
More informationKANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320
KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 7320 20 OKTOBER 2015 OM 11:00 IN DIE RAADSAAL, MUNISIPALE KANTORE, KERKSTRAAT, TEENWOORDIG RAADSLEDE Rdh J Raats [DA] Speaker Rdl
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationKolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema
inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan
More informationGemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?
NG LYNNWOOD www.lynnwoodng.org.za Tweede kwartaal 2009 KLEIN KRONIEK Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood Waarheen roep die Here vir Lynnwood? Immanuel van Tonder Die afgelope twee
More informationRubriek vir skeppende werk
Meyer van Rensburg J. W. du Plessis Heilna du Plooy G.A. Jooste Gedig Gedigte Mmamodidi Die reëls van die spel 129 130 132 144 Rubriek vir skeppende werk Met die afdeiing Litera tree ons toe tot die mark
More informationEdgehog
The Issue 1-2014 Edgehog www.kgsa.co.za Guild Show 2013 January 2014 PAGE 2 2014 Committee CHAIRMAN VICE- CHAIRMAN: CAREL SMITH CELL: 071 8819960 carelsmith1965@gmail.com Chairmans Chat Nov 2013 WILLIE
More informationMnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...
Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne... Kwartaal 2 Uitgawe 2 Junie 2018 V a n m y k a n t a f... Van my kan af 2 Snuffels redaksie 3 Met die Balkie 3 Highlight Foto 3 Hockey Tour
More informationDialoog en paragrawe *
OpenStax-CNX module: m25785 1 Dialoog en paragrawe * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 AFRIKAANS HUISTAAL Graad 4
More informationUittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing
Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele
More informationDIE PROSES VAN DISSIPELSKAP
DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode
More informationBeloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands,Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09) Marius Cornelissen CFA Portefeulje Bestuurder
More informationProvincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant
THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE
More informationNuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016
Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016 GOEIE VRYDAG Wanneer u hierdie uitgawe ter hand neem, is Goeie Vrydag al verby en is ons midde-in die Paasnaweek. Hierdie naweek is die
More informationWeek in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013
Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013 Disclaimer: The opinions expressed in this document are the opinions of the writer and not necessarily those of PSG and do not constitute
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA
Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape
More informationSterdansers by Vensters.
MY Teaser News Ontmoet "Elke WHS wedstryd se eie as 'Brainiac' n hoogtepunt." 2 Culture Leadership Conference with Geingos inspires LRC's 3 This school newspaper is brought to you by My Zone as part of
More informationKerssangdiens. SA Gemeente
Son 25 Nov 2012 Welkom by SUIDWYK SA Gemeente 1 Kerssangdiens SA Gemeente Visie Wen vir Jesus Bind in die familie van gelowiges Leer uit die Woord Stuur as verskilmakers vir die Koninkryk Predikant: Dr
More informationHANEKRAAI Nr 2 / April 2007
HANEKRAAI Nr 2 / April 2007 Nuusbrief van die Tradisionele Boeremusiekklub van SA. Kontakadres : T B K van SA, Posbus 48865, Hercules. 0030. Musiekverspreier - Sias Erasmus,Tel [012] 379 1745/083 948 2987
More information407. Esegiël 38 & 39.
407. Esegiël 38 & 39. Eseg. 38:2 Mensekind, rig jou aangesig teen Gog, in die land Magog. Onmiddellik kom dit op, maar wie is Gog en Magog en al die ander benaming, wat Esegiël van YHUH ontvang het, en
More informationOnze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck
WIE IS DIE PAARTJIE VAN DIE KWARTAAL? Lees meer op bl 8... Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck Hoërskool Jan van Riebeeck Kloofstraat 129, Kaapstad 8001 Uitgawe
More informationOM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid
OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat
More information"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town
www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors
More informationIN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
More informationPersoneelnuusbrief van die US Biblioteek en Inligtingsdiens / Staff newsletter of the SU Library and Information Service
Subnuus Personeelnuusbrief van die US Biblioteek en Inligtingsdiens / Staff newsletter of the SU Library and Information Service Vol 28 (3) Oktober 2008 In hierdie uitgawe: We welcome a few new faces Ons
More informationRietfluit. Ons word 30! Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Meningspeiling uitslae is hier!
Rietfluit Rietvallei se kwartaallikse deuntjie Ons word 30! Meningspeiling uitslae is hier! Die Rietfluit F toverhaal Sustersaamtrek 2017 Sjoe, ons is oorweldig deur die positiwiteit van, en die hoeveelheid,
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
Pretoria Brief 09/09 September 2009 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Hier volg n stukkie uit die geskiedenis van een van die bekendste hotelle van ou Pretoria. Die European
More informationFaan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!
Stad sonder mure n Toneel deur Theo de Jager Faan Louw, suksesvolle ginekoloog Bart Kruger, voormalige Blou Bul-flank, in n rystoel In Bart se woonkamer, matig luuks. Faan stoot die voordeur toe. Faan:
More informationBoekbespreking / Book Review
Boekbespreking / Book Review 171 Klawerjas deur Adam Small Digbundel Tafelberg Uitgewers (2013) Small kô hystoe na n nuwe lente Die digter en dramaturg, Adam Small, het op 14 September 2013 sy stilte verbreek
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More informationREPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationVAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...
Jaargang 21Vol. 01 (Januarie 17) ARLOS IRLMAIER Net soos by Siener van Rensburg het toekomstige gebeure voor Irlmaier in beeldvorm verskyn en kon hy verwoord wat hy sien. WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Mei - Junie 2017 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 16, No. 3 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde Mei-Jun
More informationINHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2
Nuus Volume 4, Uitgawe 5 Augustus 2016 INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2 SIZA PROGRAM VORDER GOED SIZA lidmaatskap
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,
More informationVader sy soenoffer volkome aanvaar
Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 13 FEBRUARIE 2016 LYDENSTYD Almal weet dat ons weer volgens die kerklike kalender by lydenstyd is. As jy op ons gemeente se almanak kyk, sal jy sien dat
More informationM ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'
M ENDI M EM O R IA L S IL V E R A N N IV E R S R Y 2 2 N D FEBRUARY 1 9 4 2 BANTU SPORTS CLUB' VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. I d. AFRICANS' OWN 1.00 p.m. 1.45 p.m. 2.00 p.m. to 2.30 p.m. 2.20
More informationJ AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~
DIE NUWE BRANDWAG. Musiek. WAAROM SUID-AFRIKA AGTER STAAN BY ANDER LANDE. J AAR in jaar uit hoor 'n mens dieselfde versugting:,daar bestaan gee~ musiek in Suid-Afrika nie. Wat daar nog is, word gewaardeer
More informationVGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein
VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat 1820-1902 Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein IERLAND Lys van bekende stamvaders 1820-1902 ALLISON, William James BAIRD, John BECK, John Frederick BOYCE, Thomas Robert
More informationIN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK
More informationWES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER
GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER NEXT MONTHLY MEETING:
More informationKAMMANUUS. Nommer Junie 'n Publikasie van onsdorp.com onsdorp.com. Twee slaapwandelaars land in Suid-Amerika
KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS KAMMANUUS Nommer 407 404 19 395 Nommer 376 2 Junie 2014 Nommer 7 Oktober September April 2015 2015 Nr. 412 418 Nr. 378 2015 'n 409 41515 15 16 Februarie Augustus November
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
September 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, NS. Met vandag se tegnologie kan ons seker n naskrif aan die begin van n brief aanheg. Dit was baie interessant om Daspoort
More informationdie ArtKat Jaar program
die ArtKat Augustus 2009 Uitgawe 3 van 2009 Liewe Artkat studente en vriende, Die Hanswors, Harlekyn, Pierrot of Fool het nog altyd die verbeelding aangegryp. Kortom skeer hy oënskynlik gek en neem die
More informationSIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)
VERSLAGWAARDIG JA/NEE SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING) KIMBERLEY SAAK NO.: 898/2003 DATUM:24/06 /2005 In die
More informationMAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY
Nr./No.65-71 1971 (q) ~~ April TYDSKRIF VAN DIE GENOOTSKAP DUD-PRETORIA VERSKYN IN APRIL, AUGUSTUS EN DESEMBER MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY PUBLISHED IN APRIL, AUGUST AND DECEMBER Prys : 25c :
More informationIMPALA VOL 4/1 EERSTE TERMYN Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging W. TydskrifT Bushveld Hunters and Game Conservation Association Magazine
IMPALA VOL 4/1 EERSTE TERMYN 2007 Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging W TydskrifT Bushveld Hunters and Game Conservation Association Magazine INHOUD/INDEX Foto deur: Diekie Muller Impala KONTAK
More informationn Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)
n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief deur THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) DEPARTEMENT PRAKTIESE TEOLOGIE (Pastorale
More informationALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS
TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84
More informationHOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE
HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE 1. RESPONDENTE Hierdie prakties-teologiese ondersoek gebruik spesifieke gesprekke met verskillende spesialiste in verskillende
More informationBKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD
P1 / FOREWORD P4 / PROJECTS Closer look at our current projects P10 / PEOPLE P15 / CONGRATULATIONS We show off our happy new parents BKMAIL IS004 NOVEMBER 2015 HME FILLING STATION: SISHEN SISHEN SkORPION
More informationJezelle. SAfeesgids. Suid-Afrikaanse feesdatums Januarie tot Junie 2018
SAfeesgids Al jou feesinligting op een plek Uitgawe 40 - Januarie tot Junie 2018 Suid-Afrika se oorspronklike feesgids reeds vir twee dekades Jezelle Na haar treffer Suidwes het Jezelle die oog gevang
More information