The Annals of the World, deur Larry and Marion Pierce

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Samgar ben Anat onder die Rigters

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

JEREM IA EN DIE WOORD IN N T YD VAN KRISIS

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

G. J. du Preez

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

DIE EERSGEBORENE. deur Ina van Niekerk

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Direkte en indirekte rede *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

VAANDELDRAER WIE WAS DIE SAMARITANE TRUMP EN CHINA KONFLIK SEINSTEURINGS EN MEER...

Die wisselwerking tussen profeet en gehoor in die boek Esegiël

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

SIZA takes the sting out of auditing

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

ʼn Droewige laslap op die voos kombers van onreg : ʼn Statistiese analise van konsentrasiekampbewoners

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Inhoudsopgawe Boy Booysen

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

!"#2 DIE GEROEP OM GEREGTIGHEID. Sal dit gehoor word? MEI 2012

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Die one weier om te verdwyn

Pasteur en Lister oorwin kieme *

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Hoofstuk 16 ( )

Tariewe

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

D IE O O R N A M E V A N D IE H A R E M D E U R 'N N U W E

Die Waarheid Oor KERSFEES

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Vader sy soenoffer volkome aanvaar

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Mandala Madness Deel 2

!"#2 OOIT VERANDER? WAT SOU JY VERANDER? SAL ONS W ˆ ERELD WAT MOET VERANDER? WAT SAL VERANDER? JULIE 2012

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Rubriek vir skeppende werk

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

M ENDI FEBRUARY 2 2 N D BANTU SPORTS CLUB' I d. VON W EILIGH STREET SOUTH, JOHANNESBURG. AFRICANS'

WIE SE GROND KOOP BOAS (RUT 4:9)?

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

ALGEMENE KERKNUUSBRIEF SUIDER-AFRIKA UNIEKONFERENSIE VAN SEWENDEDAG-ADVENTISTE DESEMBER 2014

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

BOOK REVIEW BOEKBESPREKING

Sterdansers by Vensters.

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

G. J. du Preez

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Bybelvertaling. Waarom verskil Bybels? Waarom word die Bybel voortdurend vertaal? Watter Bybelvertaling is die beste?

DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP

DIE HER KO MS EN ONTWIK KEUNG VAN DIE AFRIKAANSE VOLKSDA NS

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Transcription:

The Annals of the World, deur Larry and Marion Pierce Die volgende is die belangrikste Bybelse datums volgens Biskop James Ussher wat voorstel dat die skepping 4004 vc plaasgevind het. Daar is ander geskiedkundiges wat egter 'n ander datum vir die skepping voorstel soos byvoorbeeld: - Jose ben Halafta: 3761 vc - Bede: 3952 vc - Scaliger (tydgenoot van Ussher): 3949 BC - Johannes Kepler: 3992 vc - Isaac Newton: 4000 vc Die getalle in rooi hieronder is benaderings of is onseker. Datums wat as negatiewe waardes gegee word is datums voor Christus (vc) is. 'n Positiewe waarde is na Christus (nc). Na Christus (nc) word ook geskryf as "AD", wat staan vir Anno Domini wat "Jare van die begin van die Christelike era" beteken. 'n Ander manier om dit te skryf is in terme van jare na die skepping: AM = Anno Mundi wat "Jare van die begin van die skepping" beteken. 1 / 24

Adam tot Josua "sv" = seun van [vc] [vc] Naam Jaar na skepping Gebore Sterf Ouderdom toe seun gebore Leef is nog x jaar na seun se geboorte Ouderdom Adam 0-4004 -3074 Gen 5:4 Nadat Set vir hom gebore is, het Adam nog 800 jaar geleef en seuns en dogters gehad. Gen 5:5 Adam was dus 930 jaar toe hy gesterf het. Set 130-3874 -2962 Gen 5:7 Set het na die geboorte van Enos nog 807 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:8 Set was dus 912 jaar toe hy gesterf het. Enos 235-3769 -2864 Gen 5:10 Enos het na die geboorte van Kenan nog 815 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:11 Enos was dus 905 jaar toe hy gesterf het. Kenan 325-3679 -2769 Gen 5:13 Kenan het na die geboorte van Mahalalel nog 840 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:14 Kenan was dus 910 jaar toe hy gesterf het. Mahalálel 395-3609 -2714 Gen 5:16 Mahalalel het na die geboorte van Jered nog 830 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:17 Mahalalel was dus 895 jaar toe hy gesterf het. 2 / 24

Jered 460-3544 -2582 Gen 5:19 Jered het na die geboorte van Henog nog 800 jaar geleef en het seuns en dogters gehad. Gen 5:20 Jered was dus 962 jaar toe hy gesterf het. Henog 622-3382 -3017 Gen 5:21 Toe Henog 65 was, het hy die vader geword van Metusalag. Gen 5:22 Henog het na die geboorte van Metusalag nog 300 jaar naby God geleef en het seuns en dogt Gen 5:23 Henog se ouderdom was dus 365 jaar. 24 Hy het naby God geleef en toe was hy nie meer daar nie, want God het hom na Hom toe weggeneem Kyk ook Judas 1:14a : "Dit is oor hierdie mense dat Henog, wat van die sewende geslag Metúsalag 687-3317 -2348 Gen 5:26 Metusalag het na die geboorte van Lameg nog 782 jaar geleef en het seuns en dogters gehad Gen 5:27 Metusalag was dus 969 jaar toe hy gesterf het. Lameg 874-3130 -2353 Gen 5:29 Hy het die seun Noag genoem, want, het hy gesê, hierdie seun sal ons opbeur in die harde Gen 5:30 Lameg het na die geboorte van Noag nog 595 jaar geleef en hy het seuns en dogters gehad. 31 Lameg was dus 777 jaar toe hy gesterf het. Noag 1056-2948 -1998 Gen 9:28 Na die oorstroming het Noag nog drie honderd en vyftig jaar geleef. Gen 9:29 Noag was dus nege honderd en vyftig jaar toe hy gesterf het. Sondvloed 1656-2348 Sem 1556-2448 -1848 3 / 24

Gen 11:11 Sem het na die geboorte van Arpaksad nog vyf honderd jaar geleef en het seuns en dogters Arpagsad 1658-2346 -1908 Gen 11:12 Toe Arpaksad vyf en dertig was, het hy die vader geword van Selag. Gen 11:13 Arpaksad het na die geboorte van Selag nog vier honderd en drie jaar geleef en het seuns en (Geboortedatum=-2348+2=-2346) Selag 1693-2311 -1878 Gen 11:15 Selag het na die geboorte van Heber nog vier honderd en drie jaar geleef en het seuns en do Heber 1723-2281 -1817 Gen 11:17 Heber het na die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar geleef en het seuns en Peleg 1757-2247 -2008 Gen 11:19 Peleg het na die geboorte van Reü nog twee honderd en nege jaar geleef en het seuns en do Toring van Babel 1762-2242 Rehu 1787-2217 -1978 Gen 11:21 Reü het na die geboorte van Serug nog twee honderd en sewe jaar geleef en het seuns en d Serug 1819-2185 -1955 4 / 24

Gen 11:23 Serug het na die geboorte van Nahor nog twee honderd jaar geleef en het seuns en dogters Nahor 1849-2155 -2007 Gen 11:25 Nahor het na die geboorte van Tera nog honderd en negentien jaar geleef en het seuns en d Tera 1878-2126 -1921 Gen 11:32 Tera was twee honderd en vyf jaar oud toe hy in Haran gesterf het. Gen 12:4 Abram het toe weggetrek, gehoorsaam aan die woord van die Here, en Lot het saam met hom (Daar word aangeneem dat Abraham in dieselfde jaar as Tera se dood Haran verlaat het, en ook i Abraham 2008-1996 -1821 Gen 25:7 Abraham het op hoë ouderdom gesterf. Hy het honderd vyf en sewentig jaar oud geword en w Sara 2018-1986 -1859 Gen 17:17 Toe het Abraham (Sara op was sy dus knieë 10 geval jaar en jonger hy het as gelag Abraham) en gedink: kan daar vir 'n man van hond Ismael 2094-1910 -1773 Gen 25:17 Ismael was honderd sewe en dertig jaar oud toe hy gesterf het en begrawe is. Isak 2108-1896 -1716 Gen 25:26 Sy broer is na hom gebore en dié se hand het aan Esau se hakskeen vasgehou. Hy is Jakob Gen 35:28 Isak het honderd en tagtig jaar oud geword Jakob 2168-1836 -1689 5 / 24

Gen 47:28 Jakob het sewentien jaar in Egipte gebly. Hy was dus toe honderd sewe en veertig jaar oud. (Jakob was dus 147-17-39=91 jaar oud toe Josef gebore is - kyk by Josef.) Ruben (sv Jakob) 2246-1758 - Simeon (sv Jakob) 2247-1757 - Levi (sv Jakob) 2248-1756 -1619 Juda (sv Jakob) 2249-1755 - Josef (sv Jakob) 2259-1745 -1635 Gen 50:22 Josef het in Egipte gebly, hy en sy hele familie. Hy het honderd en tien jaar oud geword. Kehat (sv Levi) - - - Amram (sv Kehat) - - - Aäron 2430-1574 -1451 6 / 24

Moses 2433-1571 -1451 Kaleb 2474-1530 - Jos 14:10 Van die tyd af dat die Here dit vir Moses gesê het toe Israel deur die woestyn getrek het, het Josua 2451-1553 -1443 Rigters Die volgende is die rigters in die Bybel: Naam Gebore [vc] Begin regeer [vc] Regering eindig [vc] Aantal jaar regeer Bybelverwysing Nota Josua -1553-1451 -1443 Otniël (jonger broer van Kaleb) -1405-1343 Ehud -1325 7 / 24

Samgar -1325 Debora en Barak -1285-1284 Gideon -1245-1236 Abimelek -1236-1233 Tola -1233-1213 Jaïr -1210-1188 Jefta -1188-1182 Ibsan -1182-1175 Elon -1175-1165 8 / 24

Abdon -1165-1157 Eli -1214-1156 -1117 Simson -1155-1137 -1117 Rut Samuel -1117-1058.5 Notas: 1. Volgens Ussher is Josua in 1443 vc dood. 2. Rut was wel nie 'n rigter nie, maar sy het in die rigters se tyd geleef. Dit is lyk my ook nie bekend presies wanneer sy geleef het nie. Ons weet egter dat Rut se man, Boas, Dawid se oupagrootjie was: Rut 4:18-21: Peres Gesron Ram Amminadab Nagson Salmon Boas Obed Isai Dawid. 3. Samuel is oorlede tussen 1060 vc (Dawid vlug na Akis, 1 Sam 21:10) en 1057 vc (Dawid val die Geresiete aan, 1 Sam 27:8). Konings van Juda en Israel Waar daar 'n verskil is tussen James Ussher en die Bybel is dit gewoonlik 'n afrondingsfout. 9 / 24

Die tabel wys die konings van Juda en Israel na die skeuring van die ryk in verskillende kolomme: 1. Juda: Suidelike ryk (Juda en Benjamin) 2. Israel: Noordelike ryk (Die ander 10 stamme). Na die val van Samaria het Assirië vir die volk Israel weggevoer waarna hulle nooit weer teruggekom het nie (anders as Juda wat slegs vir 70 jaar in ballingskap was). Volgens James Ussher Direk volgens die Bybel Juda Israel Gebore [vc] Begin regeer [vc] Regering eindig [vc] Ouderdom [jaar] Regeer [jaar] Ouderdom [jaar] Regeer [jaar] Kommentaar Verwysing Saul -1124-1095 -1055 Dawid -1085-1055 -1015 Salomo -1034-1015 -975 Skeuring van die Ryk -975 10 / 24

Rehabeam -1016-975 Jerobeam -975 Abia -958 Asa -955 Nadab -954 11 / 24

Baesa -953 Ela -930 Simri -929 Omri -925 Agab -918 12 / 24

Josafat -949-914 Ahasia -897 Joram -896 Joram -924-889 Ahasia -886 13 / 24

Jehu -884 Atalia (Ahasia se ma) -927-885 Joas -885-878 Joahas -856 Joas -841 14 / 24

Amasia -864-839 Jerobeam II -825 Asarja (Ussia) -826-810 Sagaria -773 Sallum -773 15 / 24

Menahem -773 Pekahia -761 Peka -759 Jotam -783-759 Agas -762-742 16 / 24

(Wanorde) -739 Hosea -730 Hiskia -752-727 Val van Samaria (Israel) -721 Manasse -710-698 Amon -665-643 17 / 24

Josia -649-641 Joahas (Sallum) -633-610 Jojakim -635-610 Jojagin -617-599 Sedekia (Mattanja) -620-599 18 / 24

Ballingskap (Juda) -588 Gedalja -588 Ismael -588 Joganan -588 Die volgende diagram wys watter konings van Juda die Here se wil gedoen het: 19 / 24

Profete Die volgende profete: Naam Gebore [vc] Sterf [vc] Begin [vc] Eindig [vc] Aantal jaar geprofeteer Konings aan bewind Elia? -896? 2 Kron 21:12 899 vc: Elia kondig aan dat Agab sal sterf (1 Kon 21:17) Elisa? -839-896 Amos? -808 20 / 24

Jesaja?? -740 Jesaja Seun van Amos Jeremia?? -629 Hosea??? Daniël?? -604 Esegiël?? -595 Joël Obadja 21 / 24

Jona Miga Nahum Habakuk Sefanja Haggai 22 / 24

Sagaria Maleagi Nehemia -454 Esra Kyk ook - Hoe lank was Israel in Egipte? - Kronologie van die Bybel (Wikipedia) - The Chronology of the Kings of Israel, A Study in the Precise Biblical Dating, deur Pastoor Ed Rice, 18 Mei 2010 - Geslagsregisters en tydsdure - Kings of Israel and Judah family tree - Hoë Bybelse ouderdomme (Daniel Louw) - Bybeltydlyne in Excel, opgestel deur Daniel Louw - Real history: the timeline of the Bible (dit bevat ook 'n diagram) - How does the Bible teach 6,000 years? (Uitstekende artikel deur Lita Cosner) - Biblical chronogenealogies - Willem van Heerden se tydlyne td.mid {text-align: center;} #Container {width:100%;} #Header {height:0} th {padding: 5px; font-weight: bold; text-align: center} table tbody tr td {font-size:12px; 23 / 24

padding:0 5px 0 5px;line-height: 1.2;text-align: left;} table tbody tr:first-child td {padding:0 5px 0 5px;text-align:center;font-weight:bold;} #LeftBar{display:none} #RightBar{display:none} 24 / 24