We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!!

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2013 National Championship Show (continued)

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Rut: n Liefdes Verhaal

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Mandala Madness Deel 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

PIONIERS April 2013 LOT DIER OPMERKINGS VL Hy spreek vanself, groot kampioenbul by Wes&Suidkaap klubkampioenskappe

TULI BEESTELERSGENOOTSKAP VAN SA TULI CATTLE BREEDERS SOCIETY OF SA

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

A-PDF Merger DEMO : Purchase from to remove the watermark. Drakensberger Nuusbrief.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

Drakensberger NUUSBRIEF / NEWSLETTER. Die Winsbees The Profit Breed DESEMBER / DECEMBER 2014

INHOUD / CONTENTS ADVERTISERS / ADVERTEERDERS. Charmainé Alberts COVER/VOORBLAD

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

BULLETIN. Simbra Joernaal 2013 binnekort beskikbaar. Uitgawe/Issue 45 WORCESTER SKOU Vars uit die veld. DINSDAG, 26 Februarie 2013

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

SIZA takes the sting out of auditing

Tariewe

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Inhoud. Contents NEXT ISSUE VOORSKOU VIR APRIL NUUSBRIEF. SA Holstein

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Mosselbaai Munisipaliteit

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

Vleissentraal SA Stamboek Elite Stoetkudde van die Jaar-finaliste 2015: Perde

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Hoe om krag te spaar

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

President. Die jaar spoed verby en ons feesvieringe te NUUSBRIEF. se pen: In hierdie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate

Government Gazette Staatskoerant

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

Edgehog

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Die toerismebedryf is hard hierdeur getref, selfs voordat die eerste fluitjie geblaas het.

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

LINK MERINO S & Louw Broers

Sterdansers by Vensters.

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

n Terugblik op 40 jaar se Simmentaler-skoue

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA. (Noord Kaapse Afdeling KOMMISSARIS: SUID AFRIKAANSE INKOMSTEDIENS U I T S P R A A K

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Boekbespreking / Book Review

A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.


Nelson Mandelarylaan 124, Westdene, Bloemfontein, 9301

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Transcription:

We have applied 15 years of selection, in order to breed our bulls & females with EBV proven genetics!! Brandfort sel: 072 807 5221 082 775 9941 epos: heinc@afrideca.com.na Angus 2014 76 Angus 2014

un tel Philip Barnard of Mequatling visits Unistel in Stellenbosch, one of the top DNA sourcing laboratories in South Africa. Philip Barnard at Unistel, Dr Munro Marx on the right The machine to analize the DNA DNA samples DNA samples Matching DNA profiles Angus 2014 77 Angus 2014

Want to see what interesting things Angus breeders are up to? This is Shirley Olivier's grown for a competition pumpkin, T his gigantic pumpkin was grown for a competition in the Midvaal area held early in March, 2014. It was the second year since its inception in 2013. Shirley Olivier won the first year with a pumpkin weighing in at 111,8kg. This year her pumpkin weighed in at 306kg and took second place. The winning pumpkin weighed in at 347kg. Says council member, Gary Olivier: Two of our boys, Dean and Shane, took first and second places in the Junior competition, with pumpkins weighing 237kg and 90kg. We ended up with 632 kg's of pumpkin most of which went to our cattle. What lovely family fun! Shirley and Gary Olivier admiring the giant. Angus 2014 78 Angus 2014

PVC 051 448 5832/4 Transgariep Auction 20 Bulls & 30 Heifers Trompsburg, 3 July 2014 BUNGAREE More than 25 years of grass based genetics. Continually striving for improved production in harsh environmental circumstances. Bulls and cows available for sale off the farm. Southern Free State. Contact Ian McLachlan 082 895 8188 or 051 713 0518. Hardy Veld Reared Animals Heart water, Red water & Gall sickness area PVC 051 448 5832/4 PVC 051 448 5832/4 ICP 2007/8 : 376 2008/9 : 370 2009/10 : 377 2010/11 : 366 2011/12 : 359 2012/13 : 355 Neville Lansdell P.O. Box 172 Kenton-on-Sea 6191 E-mail: lansdell@boknes.com Telephone/Fax: 046 654 0102 Mobile: 082 775 8865 Beefmate Red Angus Angus 2014 79 Angus 2014

Angus 2014 80 Angus 2014

Angusse pryk op Meadow vragmotors Johanna Cloete My kennismaking met Louise Heramb, Verkoops- en Bemarkingsontwikkelingsbeampte van Meadow Feeds in die Paarl, by geleentheid van verlede jaar se nasionale veiling en Meadow se betrokkenheid as borg by die Afridome, het verder uitgebrei. O ns het heelwat gedeel oor die Angus-ras wat sy nie geweet het nie en waaroor sy veel uitgevra het. Een mooi oggend ontvang ek van haar 'n versoek vir geskikte foto's wat hulle op hul trokke wou gebruik. Ons het nie een geweet of dit sou realiseer nie, maar dit het! Hier is die klinkklare bewys van Louise se inisiatief. Indien jy al by een van hierdie trokke verby gery het en gewonder het of dit Angusse is dit is. Haar reaksie, nadat sy die foto's aangestuur het, was: Ek dink dit lyk baie nice wat dink jy? Ons stem almal heelhartig saam, Louise! Dankie vir die blink idee. Angus Contact Lawrence at 072 402 2028 Tough Veld Adapted Bulls & Females available at our Sale 19 September 2014.

Posbus 66, Winburg, 9420, Vrystaat BELLAVISTA B O E R D E R Y B K N.J. Kruger & Hentie Kruger krugernj@yahoo.com PVC 051 448 5832/4 Sel: 084 549 8782 Tel:058 481 3067

Vrugbaarheid die Angus-wagwoord! Hierdie koei het op 28 Junie 2013 gekalf op geoeste mielielande, waar sy vir drie maande geloop het. Daarna het sy, tot 28 Desember 2013, op goeie weiding geloop. Piet Delport vertel: Toe het ek haar in aangeplante sorghum gejaag. Die kalwers is op 5 Februarie 2014 gespeen. Hulle gewigte was soos volg: PHD 1315: 342kg. PHD 1316: 333kg. Op dieselfde dag het die koei 737kg geweeg. Met ander woorde, sy het net 41kg kortgekom om haar eie gewig te kon speen! Die kalwers het nie kruipvoeding gekry nie. Ek gee glad nie kruipvoeding nie. Die koei gaan op 5 Junie 2014 weer kalf. Sy is op 5 September 2013 ge-k.i. en dragtig gesertifiseer. Haar vorige kalf, Hide-A-Ways Wing Commander, het 'n speenindeks van 127. Soortgelyke gevalle kom so gereeld soos klokslag voor in die Angus-ras. Soos die mooi spreekwoord lui: I rest my case. Red. Beste Artikeltoekenning April 2014 Vryburg Skou O ns het met waardering kennis geneem dat, tydens die 2014 Vryburg skou, die 2013 Angus joernaal dié skou se Beste Artikel kategorie gewen het vir die artikel, Reduce the risk of breeding failure due to bull problems, geskryf deur Bob Larson. Die artikel het op bladsy 14 verskyn. Vryburg skou bied jaarliks 'n kompetisie aan waarin genootskap joernale in verskeie kategorieë beoordeel word en toekennings ontvang. Angus Awards Left to right: Dr Pierre van Rooyen, General Manager, SA Stud Book and Animal Improvement Association, Johanna Cloete (Administrative Manager, SA Angus) and John Boulle (Breed Director, SA Angus). (Photo with acknowledgement to Johan Coetsee, Landbouweekblad) A Angus awarded Best Annual Report 31 October 2013 t the annual President's Lunch and Prize-giving luncheon on 31 October 2014, The Angus Society of SA was awarded the coveted Best Annual Report 2012. Reports have to be submitted by more than 60 breed societies. The Angus Society of SA also achieved this in 2006 and 2008. Angus 2014 83 Angus 2014

Miquiline Angus Rooi & Swart DJ Louw 083 250 0210 djlouw@mtnloaded.co.za Louwtjie (Jnr) 083 995 0939 Koffiefontein PVC 051 448 5832/4 Die volgende bulle word in die stoet gebruik: Epworth Showman SAV Final Answer. Bul is as embrio van Spruce Meadow ingevoer (Swart) Red Lazy Mc Honky Tonk Inverness Jack Sparrow (Rooi) Rheeboksplaat A N G U S S T O E T Gielie Geldenhuys Ons teel mediumraambeeste met lae geboortemassa en selekteer vir gehardheid Posbus 568 Ceres 6835 Tel (023) 312 2596 Sel: 082 460 6327 E-pos: merinogtg@breede.co.za

SPOGBUL behaal gawe prys Altesaam nege stoeterye het aan die veiling deel geneem, nl. Esperanza, Graslaagte, Anvos, Flipsta, Jambe, Gena, Hot, Hide-A-Way's en Roelou Angus. NOORD-WES KLUBVEILING Altesaam nege stoeterye het aan die veiling deelgeneem, nl. Esperanza, Graslaagte, Anvos, Flipsta, Jambe, Gena, Hot, Hide-A-Way's en Roelou Angus. ydens die Boland Spansaam Promosieveiling te Welgegund, ltesaam 20 bulle is teen 'n gemiddelde prys van R25 500.00 T A Malmesbury op 13 Maart 2014 is dié rooi Angus bul teen die verkoop. Die duurste rooibul was Piet Delport se PHD hoogste prys van R31 000.00 verkoop. BKB Wes-Kaap het die 1210 wat vir R46000 verkoop is. Die duurste swart was veiling aangebied. RL090851 van Louren Campher. Hy is verkoop teen R36 000. Negentien koeie is verkoop teen gemiddeld R10 800. Die duurste koei, JB 050004 van Basie Blignaut is vir R15 000 van die hand gesit. Tien verse het gemiddeld R5400 behaal. Van links na regs: Hanteerder: Adri Afrika, Porterville Verkoper: Danie Loubser, Septemberskraal, Porterville Koper: Rudi Buys, Lusan Premiem Wines, Stellenbosch (Inligting vanaf BKB) Aksie! Hendrik Jacobs spreek die belangstellendes toe voordat die veiling begin. Angus 2014 85 Angus 2014