OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Rut: n Liefdes Verhaal

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Direkte en indirekte rede *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Mandala Madness Deel 2

Tariewe

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Hoe om krag te spaar

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Tariewe

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

SIZA takes the sting out of auditing

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

'n Idee vir 'n besigheid

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Mosselbaai Munisipaliteit

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

G. J. du Preez

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Pasteur en Lister oorwin kieme *

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Edgehog

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

SECOND DAY TWEEDE DAG MORNING SESSION OGGENDSITTING. Municipal Undertaking " as published in Volume (1)

Sterdansers by Vensters.

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Saak nr 350/82 MC. - en - SANTAM VERSEKERINGSMAATSKAPPY BEPERK

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) 1ste Verweerder. GA HATTINGH, R et CJ MUSI, R

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Stede en bedienswaardighede *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Kerssangdiens. SA Gemeente

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE-VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Transcription:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is daar geen tyd aan verbonde nie. Gewoonlik sal n leerder 2 uur kry vir so n vraestel. Vir oefendoeleindes word dit aanbeveel dat leerders eerder stadiger en met meer aandag deur die vrae werk. 2. Leerders word aangemoedig om op te let na hul skryfwyse maak seker dat dit wat geskryf is, WISKUNDIG KORREK is. Waar leerders onseker is, sal die memorandum as n voorbeeld dien. VRAAG 1: 17 Punte Anton skryf in vir die Cape Cycle Challenge. Hy gaan vir liefdadigheid ry. Om geld vir die organisasie vir wie hy ry in te samel, moet hy kaartjies verkoop teen R30 n kaartjie. Mense wat kaartjies koop staan n kans om die volgende pryse te wen: 1 ste prys: GoPro Hero 5 2 de prys: Biltongpak 3 de prys: R1000 geskenkbewys vir n kruidenierswinkel 1.1 As Anton R1 800 gemaak het, hoeveel kaartjies het hy verkoop? (1) 1.2 Krista het 15 kaartjies gekoop. 1.2.1 Wat is die waarskynlikheid dat sy die eerste prys sal wen? (1) 1.2.2 Wat is die waarskynlikheid dat sy die derde prys sal wen as sy nie die eerste of die tweede prys gewen het nie? (2) 1.2.3 Is dit moontlik vir Krista om meer as een prys te wen? Verduidelik. (2) 1.3 Krista was gelukkig en het die 3 de prys gewen die geskenkbewys vir die kruidenierswinkel. Sy het dadelik n paar inkopies daarmee gaan doen. Beantwoord die volgende aan die hand van Krista se koopbewys (onder). 1

1.3.1 Wat is BTW (VAT)? (2) 1.3.2 Watter items is BTW uitgesluit en hoe weet jy? (2) 1.3.3 Wat sou die totale bedrag van die aankope wees as BTW nie uitgesluit was op die produkte nie? (4) 1.3.4 Hoeveel sulke aankope sal Krista kan maak met haar geskenkbewys? Sal sy geld oor hê aan die einde? (3) VRAAG 2: 16 Punte Op die dag van die Cape Cycle Challenge, is daar n area uitgesit as parkeerterrein vir die deelnemers. Van die Graad 10-leerders besluit om data in te samel oor die karre wat daar parkeer. Hulle gaan ondersoek in stel oor die kleur kar wat die meeste voorkom asook die maak van die kar wat die meeste voorkom. 2.1 Marga en Philip merk die kleure van die karre soos wat hulle by een deel van die parkering inkom. Hulle onderskei tussen rooi (R), swart (S) en wit (W) karre. Hulle data is al volg: 2

W W W W R S S W R W W W W R W S S S W R W S S S W W R S S W R R W W W S R W R 2.1.1 Voltooi die onderstaande frekwensietabel: Kleur van die kar Telmerke Frekwensie Rooi Swart Wit 2.1.2 Wat is die modus van die data? Wat beteken dit in hierdie konteks? (2) 2.1.33 Stel die data in n staafgrafiek voor. (5) (3) 2.2 Asiwe en Michelle doen n groter ondersoek oor die maak van karre wat in die parkeer area stop. Hulle stel hul data in n sirkelgrafiek voor: Maak van Karre in die Cars Parkeerarea that passed by die Cape in an Cycle hour Challenge FORD 8% VW 11% OPEL 23% OPEL MAZDA NISSAN 16% NISSAN FORD VW MAZDA 42% 2.2.1 As daar na 250 karre in totaal gekyk is, hoeveel karre was n Opel? (2) 3

2.2.2 Sonder om n gradeboog te gebruik, bereken die aantal grade wat die Nissan se sektor van die sirkel opmaak. (2) 2.2.3 Maak n voorstel van hoe die ondersoek aangepas kan word om te verseker dat die sirkeldiagram die data meer akkuraat kan verteenwoordig. (2) Vraag 3: 10 Punte In die feesterrein by die Cape Cycle Challenge is daar n groot verhoog. Die verhoog word gebruik vir die prysuitdeling van die wenners van die resies, sowel as vir vermaak, met kunstenaars uit Suid- Afrika wat hul musiek kom optree. Die verhoog lyk van bo af so: r=2,5m 200cm 2,5m 1,5m A = πr 2 ; A = l b ; A = 1 b h ; P = π2r ; P = 2l 2b 2 3.1 Bereken die totale oppervlakte van die verhoog. (5) 3.2 Die verhoog word met growwe mat bedek wat R25/m 2 kos. Wat kos dit om die verhoog met mat te bedek? (2) 3. Daar moet n heining om die voorkant (die boog) asook die linkerkant van die verhoog gesit word om te verhoed dat mense op die verhoog klim tydens die musikante se optredes. n Palissadeheining kos R220 per meter. Bereken die totale koste van die palissadeheining. (3) Vraag 4: 13 Punte 4.1 Die Cape Cycle Challenge is internasionaal bekend. Mense van reg oor die wêreld maak gebruik van die geleentheid om n vakansie in Suid Afrika te hou en die natuurskoon te beleef. Fabio is een so n persoon. Hy en sy gesin van 4 gaan vanaf Italië na Suid Afrika toe om die resies te kyk. Hy begin sy vakansie te beplan deur n kaart van Suid Afrika te bestudeer. 4

4.1.1 Skryf die skaal van die kaart in die form 1: (1) 4.1.2 Fabio en sy gesin se vlug uit Italië land in Johannesburg, maar die resies is in Kaapstad. Gebruik die skaal om die afstand tussen die twee stede te skat. (2) 4.1.3 Fabio wil in sy tyd in Suid Afrika ook graag Port Elizabeth (PE) besoek. In watter rigting is PE van Kaapstad? (1) 4.2 Fabio wil geld spaar op vervoerkoste. Hy moet besluit of hy en sy gesin van Johannesburg na Kaapstad sal vlieg en of hulle eerder n kar moet huur. Hy kry die kostes van vliegtuigkaartjies asook motorhuur. As hy eers in die Kaap is, gaan hy saam met sy neef wat daar bly, rondry. 5

Afstand vanaf sy huis Graad 10 Oefenvraestel: Vraestel 2 Vlug Koste per kaartjie Totale koste vir gesin Johannesburg na Kaapstad R1308 (a) Kaapstad na Johannesburg (b) R3900 Totaal (c) Motorrit Daaglikse Fooi Fooi per km Aantal kms Aantal dae nodig Johannesburg na (d) 2 Kaapstad Kaapstad na Johannesburg R350 vir die dag en n maksimum van 200km R400 vir die dag met n maksimum van 200 km Vir enige afstand meer as 200km betaal mens R1,80 per km Vir enige afstand meer as 200km betaal mens R1,80 per km (d) 1 Fabio en sy gesin sal op pad af Kaap toe in Colesberg oorslaap, maar op pad terug sal hulle direk tot in Johannesburg ry. Die plek waar hulle oorslaap kos R250 per persoon per nag. Hulle bereken ook dat hulle twee keer per rit sal moet petrol ingooi. Een tenk kos R450 om vol te maak. 4.2.1 Bereken (a)-(c). (3) 4.2.2 Bereken die totale koste verbonde aan n kar huur om in Kaapstad te kom. (5) 4.2.3 Watter raad sou jy aan Fabio en sy gesin gee rakend dié besluit? (1) VRAAG 5: 11 Punte Anton besluit om fiks te bly vir die Cape Cycle Challenge deur elke dag werk toe en terug te ry met sy fiets. Hy hou rekord van sy spoed, afstand en tyd deur gebruik te maak van sy Fitbit. Sy laaste rit se grafiek toon as volg: 30 20 10 0 12:00 12:30 13:00 13:30 14:00 Tydsduur 6

Spoed = Afstand Tyd 5.1 Na hoeveel kilometer het Anton gerus? En vir hoe lank? (2) 5.2 Anton is redelik fiks en raak nie sommer moeg nie. Gee n moontlike rede wat kon veroorsaak het dat Anton so lank sou moes rus. (1) 5.3 In watter interval het Anton die vinnigste gery? Hoe weet jy? Wat was die spoed? (4) 5.4 Wat was Anton se gemiddelde spoed vir die oefensessie? (2) 5.5 Se Anton kon sy topspoed as n gemiddelde spoed handhaaf. Hoe laat sou hy dan by die werk wees? (2) Vraag 6: 8 Punte Koen is Anton se broer. Hy wil graag die Cape Cycle Challenge saam met Anton doen. Koen gaan skool in George. Hy moet spaar vir beide n vliegtuigkaartjie Kaap toe, asook die inskrywingsfooi vir die resies. Hy het bereken dat n vliegtuigkaartjie om en by R3 500 gaan kos (insluitend die prys om sy fiets te vervoer) en die inskrywingsfooi vir die resies is R540. Die resies is in Maart, maar Anton begin al in Desember spaar. Hy werk by die slaghuis en verdien R2 000 per maand. Hy stel vir hom n begroting op as volg: Inkomste Bedrag Maandelikse uitgawes Bedrag Sakgeld R500 Klere R350 Slaghuiswerk R3 000 Toiletware R500 Totaal: R3 500 Snoepiegeld R250 Sosiaal verkeer R450 Spaargeld vir universiteit R500 Hondekos R200 Totaal R 6.1 Bereken Koen se totale uitgawes. (1) 6.2 Hoeveel sal Koen in n maand kan spaar vir die Cape Cycle Challenge nadat hy al sy uitgawes betaal het? (2) 6.3 Gaan Koen genoeg geld gespaar het teen die tyd wat hy Kaap toe moet gaan? Toon alle berekeninge. (3) 6.4 Kan jy vir Koen enige raad gee rakende sy maandelikse begroting om hom in n beter posisie te plaas? (2) 7