ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

Similar documents
Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

RAADSLEDE / COUNCILLORS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

2 No. 161 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JUNE 2012 IMPORTANT NOTICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed documen

AIDS HELPUNE. Prevention is the cure. We all have the power to prevent AIDS. 1 oaoo gle DEPARTMENT OF HEALTH. ru -~ C)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

AIDS HELPUNE. 1 oaoo We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. FEBRUARY PRETORIA, 19 FEBRUARIE 2004 No. 66. Vol.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Tariewe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SIZA takes the sting out of auditing

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

2 No. 178 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 4 JULY 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. LOCAL AUTHORITY NOTICES 2483 Town-planning and Townsh

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Mosselbaai Munisipaliteit

Rut: n Liefdes Verhaal

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE SONENERGIE-AANLEG OP PLAAS KLIPGATS PAN NABY COPPERTON, NOORD-KAAP

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Mandala Madness Deel 2

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

2 PROVINCIAL NOTICES 99 Removal of Restrictions Act, 1967 (Act No. 84 of 1967): Bloemfontein (Bainsvlei): Rezoning Pertaining to Portions 5 (of 1), 6

AKSIE. ANDER RAADSLEDE Rdh. A de Vries [DA] : Speaker

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

WATERLISENSIERING EN WATERPRYSBELEID IN DIE NUWE WATERWET GERHARDUS FRANCOIS JOUBERT

AIDS HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No oaoo o, Selling price Verkoopprys: R2,50

Finansiële aanspreeklikheid: Rehabilitering van myne en sluitingsertifikate PN Meyer

OMGEWINGSINVLOEDBEPALING: BEOOGDE FOTOVOLTAÏESE SONENERGIE-AANLEG OP HOEKPLAAS NABY COPPERTON, NOORD-KAAP

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

I oaoo o I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOëRSKOOL PORTERVILLE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

OMGEWINGSINVLOEDBEPALINGS PROSES

2 [PROCLAMATION NO. 04 OF 2016] AMENDMENT OF THE TOWN-PLANNING SCHEME OF BAINSVLEI By virtue of section 29(3), read with section 30 of the Townships O

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

JOHAN GEORG STRYDOM Appellant DIE STAATSPRESIDENT VAN DIE. ELEKTRISITEITSVOORSIENINGSKOMMISSIE Tweede Respondent

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Transcription:

BASIESE ASSESSERING ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN FICKSBURG 88 KV KRAGLYN, SETSOTO PLAASLIKE MUNISIPALITEIT, VRYSTAAT PROVINSIE (DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE VERWYSINGSNOMMER: 14/12/16/3/3/1/797) VERRIGTINGE VAN DIE GRONDEIENAARS SE VERGADERING 23 JULIE 2013 09:00-12:00 GREEN ACORN GASTEHUIS, FICKSBURG

BYLAE C: REKORD VAN KOMMENTAAR EN VRAE 1 Jack Lyon Hoekom kan die bestaande 88 kv lyn nie opgegradeer word om die bykomende 88 kv lyn te akkommodeer nie? 2 Dr Fritz Wagener 3 Douglas 4 Douglas Watter voordele sal die boere ontvang van die voorgestelde konstruksie van hierdie addisionele lyn, afgesien van die vergoeding vir die voorgestelde serwituut? Die voorgestelde lyn sal byna kruis oor die gastehuise op my plaas wat nie aanvaarbaar is nie. Wat is die naaste afstand wat 'n kraglyn mag wees van infrastruktuur? Ek het nog nie met die spesialiste ontmoet, wat aanspraak maak dat hulle die area besoek het om hul spesialisassessering te doen nie. Ek dring aan op die vergadering van die visuele spesialis, aangesien een van die voorgestelde lyne alternatiewe infrastruktuur byna op my plaas kruis. 5 Mundus Joubert Na hierdie opgradering van die netwerk, sal daar voldoende krag beskikbaar wees as ons wil aansoek doen vir bykomende spanning? Die bestaande 88 kv lyn kan nie die opgradering van die bykomende 88 kv-lyn vir die volgende redes akkommodeer nie: Die bestaande toring strukture sal nie in staat wees om die ekstra gewig van bykomende kabels te akkommodeer nie. Om die bestaande lyn op te gradeer sal beteken dat Ficksburg se krag afgeskakel moet word vir die duur van die konstruksie tydperk van 6 maande. Deur die bou van 'n bykomende 88 kv lyn sal die risiko's verminder word van onderbrekings van kragtoevoer na Ficksburg indien een lyn 'n fout ervaar. Alle verbruikers sal 'n groter sekuriteit en stabiliteit van die elektrisiteits toevoer hê, maar die grondeienaars ontvang geen spesifieke voordele nie. Eskom mag nie enige lyne oor woongebiede oprig nie. Enige infrastruktuur, insluitend woon areas moet buite die 31 m serwituut vir 'n 88 kv lyn wees. U kommentaar is aangeteken. Spesialiste voer hul veldwerk in die algemeen uit met die doel om spesifieke areas van kommer te evalueer om ten einde hul lessenaar ondersoeke te verifieer. ACER sal versoek dat die visuele spesialis gekontak word om met u u spesifieke bekommernisse te bespreek. Korrek, die doel van hierdie projek is om die beskikbaarheid van kragvoorsiening in die Ficksburg gebied te verbeter. Dit sluit in die opgradering van die Clocolan en Ficksburg Sub-stasies.

6 Wessel de Villiers Ons versoek Eskom om kontrakteurs die opdrag te gee dat die gebruik van brande gereguleer moet word. Geen vure in die winter nie. 7 Mundus Joubert Waarom kan die bestaande 88 kv lyn nie afgebreek word en vervang word deur een lyn met voldoende kv vir toekomstige behoeftes nie? U kommer oor brande is aan geteken. Prosedures ten opsigte van brande sal gedek word in die Omgewingsbestuursplan wat deel vorm van die Basiese Assesseringsverslag en bepaal die voorwaardes waarby kontrakteurs moet hou tydens konstruksie. Eskom het ook hul eie standaarde waaraan kontrakteurs moet voldoen en een van hierdie standaarde bepaal dat geen ope vure toegelaat sal word op die terrein nie. Een van die nadele van die huidige opset (een hoë spanning krag lyn wat die dorp voer) is dat 'n fout op die bestaande 88 kv kraglyn, krag toevoer verloor aan kliënte vir lang periodes. Die doel van die huidige projek is om die netwerk te versterk en 'n ring voer te skep in die Ficksburg Sub-stasie om elektrisiteits toevoer te verseker. So, dit is nie die plan om die bestaande 88kV kraglyn af te breek nie.

8 Jack Lyon Hoe sal grondeienaars vergoed word as kontrakteurs deur ons geploegde lande ry? 'n Eskom Onderhandelaar sal onderhandel oor die vergoedings terme met die geaffekteerde grondeienaars. Markwaarde word gebruik as die basis vir hierdie onderhandelinge. Daar is twee vlakke van vergoeding, naamlik: 'n Eenmalige vergoeding vir serwituut verkryging. Verlies / skade wat voortspruit uit die konstruksieaktiwiteite, insluitende enige skade aan plaaspaaie en landbougrond. Neem asseblief kennis dat die registrasie van 'n serwituut, nie beteken dat Eskom die eienaar van die grond is nie, maar verwys na Eskom se reg van toegang om elektrisiteit te gelei oor die land, onderhewig aan voorwaardes tussen Eskom en die grondeienaar. 'n Onafhanklike waardeerder sal aangestel word deur Eskom om te bepaal wat die markwaarde van die grond is. 9 Jack Lyon Wat is die deursnee van die paal fondamente? Hoe sal die pale lyk? 10 Jack Lyon Word daar beplan om pale met anker kabels te gebruik waar die rigting verander? Dit word aangedui in die Omgewingsbestuursplan, dat kontrakteurs, in konsultasie met die aangestelde Omgewingskonsultant, die gebied van versteuring voor konstruksie afbaken. Die fondament sal 1 m 2 wees, maar dit kan wissel, afhangende van die toestande van die grond. Eskom het n enkelpaal struktuur van ongeveer 18-21 m hoog. 'n Foto van 'n enkelpaal word voorsien in Bylae A van die Voorlopige Basiese Assesseringsverslag. Die voorgestelde enkelpaal strukture het anker kabels nodig waar die kraglyn van rigting verander (soos op draaie). Nietemin, Eskom het ook 'n enkelpaal wat sterker is, en gebruik kan word op draaie, sodoende kan anker kabels in uitsonderlike omstandighede gebruik word.

11 Andries Kriel Wat is die grondvryhoogte van die geleiers? Geleiers mag nie laer as 6,3 m van die grond gespan word nie. Geleiers word opgehef na 7,5 m van die grond af vir besproeiing toerusting en wildsplase. 12 Douglas 13 Jack Lyon, Dr Fritz Wagener and others Wat is die minimum hoogte van die oorhoofse geleiers vanaf elektriese heinings? Ons sal nie instem dat Eskom 'n tweede en derde serwituut op ons plase vir hierdie voorgestelde 88 kv lyn en 'n toekomstige voorgestelde 132 kv kraglyn registreer nie. Ons sal verkies dat Eskom n meer omvattende beplanning doen sodat verdere serwitute nie vereis sal word nie. Die volgende vrae moet ondersoek word deur Eskom en ons wil antwoorde hierop hê voordat enige verdere stappe geneem word in die omgewingsmagtiging proses: Hoekom kan die bestaande 88 kv lyn nie afgebreek word en een lyn met genoeg spanning gebou word? Indien die bestaande lyn nie gesloop kan word nie, bou net nog een lyn met strukture / stroomkringe wat verskillende spanning kan akkommodeer - byvoorbeeld 88 en 132 kv per paal. 14 Mundus Joubert Hoekom kan die voorgestelde kraglyn nie in lyn gebring word met die bestaande Transnet spoorlyn? Kan hierdie opsie asseblief ondersoek word? Die minimum hoogte van die kraglyn geleiers vanaf 'n elektriese heining is 2 m soos gespesifiseer deur Eskomstandaarde. Die verteenwoordigers van Eskom (Mnr Gerrie van Schalkwyk) teenwoording by hierdie vergadering het daartoe verbind om terugvoer te gee aan die belanghebbende en geaffekteerde partye op Eskom se toekomsplanne vir die gebied. Dit sal die insette van die Eskom beplannings departement insluit wanneer hierdie inligting beskikbaar is. Eskom wil nie 'n enkellyn na Ficksburg loop nie as gevolg van die risiko's wat verband hou met onderbrekings van krag wanneer die verskaffing van elektrisiteit langs 'n enkellyn loop. As sulks sal 'n nuwe lyn gebou moet word, ongeag of die nuwe lyn ontwerp is om beide 'n 88 kv kraglyn en toekomstige 132 kv kraglyn te akkommodeer, soos genoem deur Eskom tydens die vergadering. (Sien ACER se terugvoer hierbo in vraag no.7) Dit is 'n moontlike roete vanuit 'n elektriese oogpunt, maar Transnet sal betrokke moet wees as vir hulle eie planne vir die toekoms. Daar moet kennis geneem word dat die serwituut breedte van die spoorlyn en die kraglyn steeds gehandhaaf sal moet word. ACER sal met Transnet in verbinding tree as 'n belanghebbende en geaffekteerde party.

15 Douglas Hoekom moet daar aansoek gedoen word vir 'n watergebruik lisensie? Alhoewel geen water gebruik / onttrek sal word deur Eskom tydens die konstruksie / operasie van die voorgestelde kraglyn nie, is daar 'n aantal van die torings wat moontlik binne vleilande of binne 32 m van 'n waterloop opgerig mag word. Daarom word 'n watergebruik lisensie vereis in terme van Artikel 21 van die Nasionale Waterwet wat bepaal dat 'n persoon moet aansoek doen vir 'n Watergebruikslisensie by die betrokke verantwoordelike gesag deur n Geïntegreerde Water Gebruik lisensie-aansoek.. Aktiwiteite wat 'n Water Gebruik Lisensie Aansoek vereis: (c) Die belemmering of die aflei van die vloei van water in 'n waterloop; en (i) Die verandering van die bedding, walle, loop of kenmerke van 'n waterloop. 16 Douglas Kan die spesialis wat met vleilande deel die gondeienaars kontak sodat sake bespreek kan word. In terme van die bogenoemde, sal Eskom geag word om betrokke te raak in water gebruik aktiwiteite wanneer gate gegrawe word vir die oprigting van pale. ACER sal versoek dat die vleiland spesialis u direk kontak sodat u die spesifieke probleme kan bespreek.

17 Dr Fritz Wagener Bladsy 16 van die Voorlopige Basiese Assesseringsverslag meld dat 'n huurooreenkoms reeds ooreengekom en onderteken is tussen die grondeienaars en Eskom. Dit is nie waar nie. Ons het nog geen inligting oor die mandaat nie. Ons sal nie 'n mandaat toestaan totdat ons nie tevrede is dat ACER en Eskom al die moontlikhede in terme van alternatiewe vir die aanpassing van die lyn en konstruksie alternatiewe insluitend toekomstige vereistes, voldoende bestudeer het. Die verklaring is verkeerdelik gemaak deur ACER in die verslag en ons vra om verskoning daarvoor. Hierdie stelling sal reggestel word in die Finale Basiese Assesseringsverslag wat beskikbaar gestel sal word aan die publiek en vir u oorsig as geaffekteerde grondeienaars. Neem asseblief kennis dat die omgewingsimpakstudie oefening gedoen word deur ACER en bespreek nie die onderhandelinge en ooreenkomste wat in plek geplaas moet word tussen Eskom en u as grondeienaar nie. Hierdie onderhandelinge sal eers onderneem word deur Eskom indien 'n positiewe Rekord van Besluit ontvang is vanaf die Departement van Omgewingsake om voort te gaan met die oprigting van die voorgestelde lyn. 18 Douglas 19 Dr Fritz Wagener 20 Dr Fritz Wagener Watter van die twee alternatiewe lyne sal die goedkoopste wees om te bou? Die verslag meld dat die koste baie soortgelyk is, maar ons wil graag 'n beter verduideliking hê. Wanneer beplan Eskom om te begin met die konstuksie? Hoe lank sal die konstruksie-proses neem? As 'n grondeienaar hoef u nie u toestemming te verleen tydens die omgewingstudie proses nie en u het die volste reg om die besluit van die Departement van Omgewingsake om te appelleer, indien u nie saamstem met hul besluit nie. Die koste om die alternatiewe lyne te bou, sal ingesluit word in die Finale Basiese Assesseringsverslag. Neem asseblief kennis dat as gevolg van die terugvoer van hierdie vergadering en die voorstel van bykomende roetes, dat Eskom se beplannings departement bykomende roetes mag ondersoek vir insluiting in die omgewingsimpakstudie. Konstruksie sal na verwagting in September 2015 begin. Konstruksie sal plaasvind in fases oor 'n 5-7 maande tydperk.

21 Dr Fritz Wagener Ons is bekommerd oor die veiligheid op plase tydens die konstruksie en operasie van die voorgestelde kraglyn. Kan u asseblief sekuriteit spesifikasies stipuleer en reëlings in die Basiese Assesseringsverslag. 22 Jack Lyon Eskom moet voldoen aan die hek spesifikasies wat ons gebruik. Hekke is aan die pale vas gesweis om diefstal te verminder. Daar word verwag dat Eskom dieselfde sal doen. 23 Dr Fritz Wagener and others Ons wil hê u moet nog 'n alternatief ondersoek wat n kombinasie is tussen die twee voorgestelde alternatiewe. Ons het die ACER projekbestuurder op die kaart, wat by die vergadering was, gewys waar die lyn loop wat ons wil hê ondersoek moet word. 24 Jack Lyon 'n Alternatiewe roete wat meer oor Platkop plaas loop wat staatsgrond is, moet ondersoek word. 25 Eskom Grondeienaars moet hul toekoms planne vir boerdery met Eskom deel sodat die voorgestelde lyn opgerig kan word om huidige en toekomstige boerdery-aktiwiteite te akkommodeer. Dit is baie belangrik dat grondeienaars Eskom laat weet van enige spesifieke boerdery-aktiwiteite, wat kan vereis dat daar veranderinge aan die ontwerp van die kraglyn aangebring moet word. As grondeienaars Eskom voor die tyd bewus maak van hul spesifieke behoeftes, sal Eskom die lyn daarvolgens ontwerp. Enige toekomstige wysigings aan die lyn (nadat dit gebou is) sal wees vir die grondeienaar se rekening (m.a.w. die opheffing van die lyn om spilpunte te akkommodeer). Sommige spesifikasies met betrekking tot die veiligheid sal ingesluit word in die Omgewingsbestuursplan egter die spesifieke reëlings ten opsigte van toegang tot plase en die prosedures wat Eskom en hul aangestelde subkontrakteurs moet volg, moet ooreengekom word tydens die serwituut onderhandelings. Eskom sal met elke grondeienaar oor een kom sodra die projek gemagtig is. U spesifieke omstandighede sal dan geïmplementeer word deur Eskom voordat enige konstruksie op u eiendom sal plaasvind. Dit sal ingesluit word in die Omgewingsbestuursplan en dit moet beklemtoon word aan Eskom tydens enige toekomstige serwituut onderhandelinge. Hierdie alternatief sal ondersoek word deur ACER en Eskom. Daarna sal terugvoer verskaf word aan grondeienaars. Hierdie alternatief sal ondersoek word deur ACER en Eskom. Daarna sal terugvoer verskaf word aan grondeienaars. Aangeteken.

26 Ron Stevens Kan Eskom aanpassings maak rondom 'n veiligheidsheining, rondom grond en infrastruktuur? Die minimum klaring van die kraglyn kabels van 'n elektriese heining is 2 m volgens Eskom-standaarde. 27 Andries Kriel Wat doen Eskom om veldbrande te voorkom onder hul kraglyne? Om voorsiening te maak vir besproeiing toerusting, moet kabels opgehef word na 7,5 m van die grond af. Terrein prosedures ten opsigte van brande sal gedek word in die Omgewingsbestuursplan wat deel vorm van die Basiese Assesseringsverslag en bepaal die voorwaardes waarby kontrakteurs moet hou tydens konstruksie. Eskom het ook hul eie standaarde waarby kontrakteurs en onderhoud personeel moet hou, en een van hierdie standaarde bepaal dat geen oop vure toegelaat word op die terrein nie.