VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Tariewe

Hoofstuk 16 ( )

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Uit Moerdijk se pen Man en Media

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Volume 2 No 4 Oktober 2006 VOORHEEN BEKEND AS: TROMPSBURG

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

November 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Mosselbaai Munisipaliteit

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Inhoudsopgawe Boy Booysen

VOETNOTAS. Die Bassons van Simonsvlei, Simondium. Drakenstein Heemkring Paarl Argief Hoofstraat 214. Lees binne. Stay in touch

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SIZA takes the sting out of auditing

Die Benade Familie in Suid-Afrika

Mandala Madness Deel 2

Kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van SA -Noordwes Tak Jaargang 9, uitgawe 3 FAMNEA

THEUNISSEN. (The house is a 20 th century reconstruction) Photo: André R. Morkel

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Deel 4: Die Venter voorgeslagte

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Direkte en indirekte rede *

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

SIRKULEER ONDER REGTERS JA/NEE SIRKULEER ONDER LANDDROSTE JA/NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (NOORD KAAPSE AFDELING)

Harry en Frank Zeiler

ʼn Droewige laslap op die voos kombers van onreg : ʼn Statistiese analise van konsentrasiekampbewoners

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) Aansoek Nr. : 2658/2005. In die aansoek van:

HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Baptism Registers of Branscombe Methodists

Op die boot ontmoe t hy 'n Comtessa de Sanderes wat op pad was na: Ba'tavia

BUISFONTEIN: N PIONIERSERFENIS AS TOERISME-BESTEMMING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA VRYSTAATSE AFDELING, BLOEMFONTEIN CHARLOTTA AUGUSTA LOGGENBERG N.O.

JACOBUS JOHANNES (KOBIE) COETZEE JOHANNES ERNST (JOHAN) COETZEE. CILLIé, R et EBRAHIM, R et MOCUMIE R

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

NONNIE DE LA REY deur ZELDA ROWAN

REDES VIR BEVEL IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. Coram : MAJIEDT R. Saaknommer: 86/08 Datum Verhoor: Datum Gelewer:

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Edgehog

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

Omnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.

Hoofstuk 18 Johannes Janse van Rensburg (b1) (c.1709 c. 1775)

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

WIE SE GROND KOOP BOAS (RUT 4:9)?

ONTWIKKELING VAN DIE TREKGEDAGTE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA BUZZARD ELECTRICAL(PTY)LIMITED. AMCAM INVESTMENTS (PTY) LIMITED Tweede Respondent

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Emily Hobhouse en die Vestiging van Tuisnywerhede in die Vrystaat deur C. J. P. le Roux

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

UITSPRAAK IN DIE HOOGGEREGSHOFVANSUID-AFRIKA. Land- en Landboubankvan Suid-Afrika. versus. 1 ste Verweerder. StephenJames GroenewaldtN.O.

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

C.R.. SWART: SY ROL AS MINISTER onns.,.., Verhandeling ter voltooiing van die graad

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Transcription:

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat 1820-1902 Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein IERLAND

Lys van bekende stamvaders 1820-1902 ALLISON, William James BAIRD, John BECK, John Frederick BOYCE, Thomas Robert BOYD, James Catherwood BRADLEY, Benjamin BURKE, Edmund Hely BURLEY, Patrick BUTLER, James Philip CLARK, Walter Inglis CLARKE, Alexander CLEAR, John

Lys van bekende stamvaders - CLEARE, William CONROY, John Christopher CRAUSTON, James CROGHAN, Davis George DANIEL, Sampson O Malia DICKSON, William Abbott DICKSON, Robert Thomas Bird DONEGAN, Thomas Tobias DUNN, William Smith EDGAR, William Hugh ELLIS, John Oldham ENNIS, Peter

Lys van bekende stamvaders - FLOOKS / FLOCKS, John George GRIFFEN / GRIFFIN, Michael GRIFFITHS, James GUNN, William Henry HAMILTON, John McCOUBREY HARE, Samuel Robert Irving HASSETT, John HIGGINS, Joseph Patrick IRVINE, John James Irvine JOHNSTON, Mary JOHNSTONE, William Alfred JOYCE, John Fitzgerald KENSLOO, Andy Peter (Andries KENSLOO)

Lys van bekende stamvaders - LAWLER, John MONTGOMERY, John MOONEY, Edward MURRAY, Mary Jane O FLINN, William James O FLYNN, Mary Anne O NEALE, John Edward (Jack) O RYAN, Patrick RALPH, Richard RAMSBOTTOM, William REES-POOLE, Charles

Lys van bekende stamvaders - REID, Lawrence RICE, Michael RICHARDSON, William Wicklow ROBINSON, William RYAN, Anna RYAN, Daniel RYAN, Lawrence Edward SAUNDERS, Thomas SCULLEY, Julia SMITH, Anna WARD, Charles Edward WHITE, Alice

Joseph Patrick HIGGINS met dank Ann Higgins HIEMSTRA Joseph Patrick HIGGINS * Deerpark, Newtonforbs, County Longford 12/08/1848 + Konsentrasiekamp, Norvalspont 12/11/1900 seun van Hugh HIGGINS en Eleonor KEAN x NGK, Philippolis 06/01/1890 ds C Fraser Aletta Danielina * Phillipolis 27/03/1872 + Kestell 15/12/1957 dogter van Daniël ROSSOUW en Fransina VAN DER MERWE, sy xx Bethulie 25/10/1902 Izaak Stefanus DE VILLIERS

Joseph Patrick HIGGINS Daar heers n geweldige hongersnood in Ierland van 1841 tot 1870 in die tyd wat Joseph gebore is Sy ouers en broer sterf c 1859 juis weens die hongersnood Jospeh beland in die Workhouse op Newtownforbes na die afsterwe van sy familie Teen 1860 is hy aanboord een van die Coffins Ships vanuit Ierland en beland in Suid-Afrika Teen 1890 is hy n boer van Paljasfontein, Philippolis

Joseph Patrick HIGGINS Wat het gebeur tussen 1860 en 1890? Was hy moontlik getroud voor sy eerste bekende huwelik?

John MONTGOMERY met dank Anne MARTIN John MONTGOMERY en Susanna Jacoba VAN ZYL

John MONTGOMERY John MONTGOMERY * Dublin, Ierland 12/08/1803 + Brandfort 19/06/1878, begrawe in Brandfort, seun van John MONTGOMERY en Mary PARK X NGK, Cradock 22/12/1822 ds John Evans Susanna Jacoba VAN ZYL * Zwartland 04/04/1805 = NGK, Zwartland (Malmesbury) + Bloemfontein 19/02/1868, begrawe in President Swart begraafplaas, dogter van Johannes Benjamin VAN ZYL en Sara Maria VAN SCHALKWYK

John MONTGOMERY Word vermeld as n 1820 SETLAAR, hoewel hy nie deel was van die amptelike Setlaars groepe nie John besluit op 3 Januarie 1820 op die ingewing van die oomblik om aan te sluit by die geselskap van kaptein Thomas Butler van Baltinglass wat op pad was van Wicklow na Cork Vertrek aanboord die Fanny op 12 Februarie 1820 vanaf Cork, gaan aanboord as die 13 jarige seun van Thomas FOWLER, kos rantsoen laat hom vinnig sy dienste aanbied as seeman om sy pasaat te betaal.

John MONTGOMERY John ontvang geen hulp by sy aankoms in SA nie en moet self n bestaan maak. Hy gaan saam met die groep na Clanwilliam Keer terug na Kaapstad en vertrek na Algoa Baai (Port Elizabeth) Sluit aan by die Septhon groep te Salem en werk vir Richard Gush vir ongeveer 1 jaar Hy trek na Cradock en teen die tyd het hy ervaring opgedoen as ystersmid, skoenmaker en juwelier Hier ontmoet hy sy vrou en hul huwelik duur 46 jaar tot haar dood

John MONTGOMERY In die opgaafrolle van 1823 word John gelys as eienaar van n onbekende plaas in Cradock Teen 1824 begin hy met sy lewenslange beroep as smous. Sy vrou vergesel hom tesame met hul oudste kind op sy eerste reis en trek tot net Noord van die Oranjerivier Sy tweede reis neem hom so ver Noord as die Hartsrivier en Vaalrivier Hy hou egter op die stadium sy basis in Cradock en bedryf hier ook sy besigheid, hoewel hy gereeld deur die omgewing reis en smous.

John MONTGOMERY Teen 1835 met die afsterwe van sy skoonpa,koop hy met sy en sy vrou se deel van die boedel die plase Doorn Hoek en Zuurfontein in Cradock, ongeveer halfpad tussen Cradock en Burgersdorp. Hy koop ook Spreekloof die plaas waarop Molteno uiteindelik aangelê is. Hy verskuif sy besigheid c 1839 na Colesberg nadat hy in 1836 en 1837 ook betrokke was as smous by die Groot Trek. Dit lyk ook asof John grootliks verantwoordelik was vir die bekendstelling van merino skape aan die binneland agv sy trektogte as smous.

John MONTGOMERY John is ook een van die stigters van Burgersdorp en het hy dan ook in die 1850 s heelwat berigte geskrif vir The Friend in Bloemfontein met die outeur vermeld as: by John Montgomery, founder of Burghersdorp, Cape Colony. Teen 1854 het John heelwat grond besit in die omgewing van Smithfield. Teen 1858 trek sy seuns uit die Kaap Kolonie na die Vrystaat nadat hy en sy seuns bankrot verklaar is en al hul eiendomme verloor het. Hy vestig op Tienfontein, Wepener.

John MONTGOMERY Teen 1865 besit john nie net Tienfontein nie, maar ook 4 ander pase in die distrikte van Kroonstad en Winburg, asook n erf in Brandfort. Na die Basoeto Oorlog van 1865 is Tienfontein algeheel verwoes en koop John 3 erwe in Bloemfontein en keer hy in 1868 terug van n handelstog om te verneem dat sy vrou tydens die tog oorlede is. Hy is een van slegs n paar 1820 setlaars wat die 50 jarige viering in Grahamstad bygewoon het en plant hy boom nr 27 namens homself en boom nr 46 namens die Vrystaat op die Markplein.

John MONTGOMERY Teen 1870 het John weereens feitlik alles verloor en woon hy die laaste 8 jaar van sy lewe by seun Thomas in Brandfort. Tydens die tydperk onderneem hy nog steeds handelstogte en bou weereens n boedel op.