EKURHULENI-NOORD DISTRIK

Similar documents
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

BenguFarm Bestelvorm

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Mandala Madness Deel 2

SIZA takes the sting out of auditing

Rut: n Liefdes Verhaal

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Tariewe

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Pasteur en Lister oorwin kieme *

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Hoe om krag te spaar

SEKONDÊRE SKOOL VERBETERINGS- PROGRAM (SSIP) 2016 GEOGRAFIE HERSIENDE LEERDER NOTAS SESSIE 6-9: GEOMORFOLOGIE GRAAD 12

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Direkte en indirekte rede *

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Tariewe

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Uit Moerdijk se pen Man en Media

HOëRSKOOL PORTERVILLE

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Geloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

COPYRIGHT AND CITATION CONSIDERATIONS FOR THIS THESIS/ DISSERTATION

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Stede en bedienswaardighede *

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Ruimte Stories. Afdeling A: Begrip - Lees die onderstaande en antwoord dan die vrae wat volg: Die Eerste Suid-Afrikaner in die Ruimte

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Mosselbaai Munisipaliteit

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

MANIPULASIE V AN SORI OP BLARE V AN DIE SEWEWEEKSV ARING (RUMOHRA ADIANTIFORMIS. (G. Forst.) Ching) deur ELSIE SOPHIA VAN WYK

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

Transcription:

EKURHULENI NORTH GEOGRFIE VRESTEL : 1 TEORIE GR : 10 TY : 3 URE TOTL : 225 TE : NOVEMER 2017 Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye en n YLG van 11 bladsye. INSTRUKSIES EN INFORMSIE: 1. eantwoord RIE vrae van 75 punte elk. Indien jy al vier vrae beantwoord, sal die laaste vraag nie gemerk word nie. 2. Skryf jou naam in die regter, boonste hoek van jou antwoordblad. 3. Laat n lyn oop na elke subvraag. 4. egin ELKE nuwe vraag op n nuwe bladsy. 5. Nommer die antwoorde presies soos dit op die vraestel genommer is. 6. Gebruik diagramme met byskrifte waar nodig. EKURHULENI-NOOR ISTRIK GR 10 1

FELING : IE TMOSFEER EN GEOMORFOLOGIE ntwoord ten minste EEN vraag vanuit hierdie afdeling. Indien jy net EEN vraag uit afdeling beantwoord moet jy TWEE vrae uit afdeling beantwoord. VRG 1 1.1 Pas die korrekte term in KOLOM by die definisie in KOLOM. Skryf slegs die vraagnommer en die antwoord op jou antwoorblad b.v. 1.1.9 J 1.1.1 KOLOM Inkomende sonstrale. KOLOM Latente hitte 1.1.2 1.1.3 ie atmosfeer het massa en oefen druk op die grond uit. Oordrag van hitte deur kontak tussen molekules. Weer Osoon Insolasie 1.1.4 1.1.5 ie toestand van die atmosfeer op enige plek en tyd. Oordrag van hitte-energie deur lug wat styg. E F G Konveksie Lugdruk ardradiasie 1.1.6 1.1.7 Hitte wat in die nag deur die aarde uitgestraal word. Verborge energie wat tydens kondensasie vrygestel word. H I Konduksie tmosfeer 1.1.8 Molekules van drie suurstof atome wat ultraviolet strale absorbeer. [8] 2

1.2 Geomorfologiese terminologie oor landvorms wat met plaattektoniek geassosieer word. Pas die prentjie in KOLOM by die term in KOLOM. Skryf jou antwoord soos volg op jou antwoordblad..v. 1.2.8 H. KOLOM 1.2.1 ntiklien KOLOM 1.2.2 Sinklien 1.2.3 Oorplooi 1.2.4 Oorskuifplooi 1.2.5 Normale plooi E 1.2.6 Omgekeerde verskuiwing F 1.2.7 Laterale verskuiwing G [7] 3

1.3 Gebruik FIGUUR 1.3 om die vrae oor die struktuur en samestelling van die atmosfeer te beantwoord. 1.3.1 Wat is die temperatuur 20 km bo seevlak? 1.3.2 Verduidelik wat die verhouding tussen hoogte en lugdruk is. 1.3.3 In watter laag van die atmosfeer kom die osoonlaag voor? 1.3.4 Verduidelik die rol van die osoonlaag in die beskerming van die aarde. 1.3.5 Menslike aktiwiteite veroorsaak groot skade aan die osoonlaag. Motiveer / bewys die stelling. 1.3.6 Verduidelik hoekom valskermspring vanuit die termosfeer onwaarskynlik is en baie gevaarlik vir jou gesondheid is. Verwys na TWEE weerelemente in die laag wat gevaarlik sal wees. [14] 1.4 ie effek van seestrome op die temperatuur van plekke word deur Port Nolloth, urban en Pretoria in FIGUUR 1.4 geïllustreer. Verwys na die inligting in FIGUUR 1.4 en beantwoord die volgende vrae. 1.4.1 Verduidelik die term maritieme klimaat. 1.4.2 Het Pretoria n kontinentale of maritieme klimaat? 1.4.3 Gee n rede vir jou antwoord in VRG 1.4.2. 1.4.4 Identifiseer die seestrome wat as and op FIGUUR 1.4 aangetoon word en dui aan of dit n warm of koue seestroom is. 1.4.5 Verduidelik in n paragraaf van ongeveer GT reëls hoe seestrome en in FIGUUR 1.4 die temperatuurspeling en neerslagpatrone wat by urban en Port Nolloth voorkom beinvloed. (4x1)(4) (4X2)(8) [16] 4

1.5 estudeer FIGUUR 1.5 wat n aardbewing aantoon en beantwoord die vrae. 1.5.1 op FIGUUR 1.5 dui die (episentrum / fokus) van n aardbewing aan? 1.5.2 Onderskei tussen die episentrum en fokus van n aardbewing. 1.5.3 Noem die instrument waarmee n aardbewing gemeet word. 1.5.4 n Tsunami ontwikkel gereeld na n plaatverskuiwing op die oseaanvloer plaasgevind het. Verduidelik die term tsunami. 1.5.5 Verduidelik in n paragraaf van ongeveer GT reëls die invloed van n tsunami op die infrastruktuur en bevolking van die kusdorp in FIGUUR 1.5. [16] 1.6 estudeer FIGUUR 1.6 en beantwoord die vrae. 1.6.1 Watter teorie word in FIGUUR 1.6 geillustreer?. 1.6.2 Noem die naam van die moeder kontinent wat ongeveer 200 miljoen jaar gelede bestaan het? 1.6.3 Verwys na die teorie, antwoord van VRG, 161, en verduidelik waarom die aarde se plate beweeg. 1.6.4 Lys VIER kontinente in die Suidelike halfrond waarin die moeder kontinent verdeel het. 1.6.5 Gee RIE bewyse dat frika en Suid-merika voorheen gekoppel was. (4x1)(4) (3x2)(6) [14] TOTL VIR VRG 1: 75 5

VRG 2 2.1 Kies uit die onderstaande lys die term wat die beste by die beskrywing in 2.1.1 2.1.7 pas. Skryf slegs die vraagnommer en die term van jou keuse neer, byvoorbeeld 2.1.8 klimaat. Lyhelling, Windhelling, reedtelyne, Lengtelyne, Isohete, Isobare, antisikloon, Temperatuur inversie, Isoterme, Sikloon 2.1.1 Lyne op n kaart wat plekke met dieselfde lugdruk verbind. 2.1.2 itter min neerslag kom aan die kant van n berg voor. 2.1.3 lyne verdeel die aarde in grade Noord en Suid van die ewenaar. 2.1.4 ie toename in temperatuur met die toename in hoogte bo seevlak. 2.1.5 Lyne op n weerkaart wat plekke met dieselfde neerslag verbind. 2.1.6 Lyne op n kaart wat dieselfde temperature verbind. 2.1.7 n nder naam vir n hoogdruksel. [7] 2.2 estudeer die rots siklus in FIGUUR 2.2. Kies die korrekte opsie tussen hakkies om die sin te voltooi. 2.2.1 Stollingsgesteentes verander in sediment weens (verwering/ smelting). 2.2.2 Fossiele kom in (sedimentêre/metamorfiese) gesteentes voor. 2.2.3 (Stollings/Metamorfiese) gesteentes is ryk aan minerale. 2.2.4 (Stollings/Metamorfiese) gesteentes verander van vorm onder hoë druk en temperature. 2.2.5 Metamorfiese- en Stollingsgesteentes kan lawa word deur (vulkanisme/subduksie). 2.2.6 (Gnys/Graniet) is n voorbeeld van metamorfiese gesteentes. 2.2.7 (Sedimentêre/Metamorfiese) gesteentes is gelaagd. 2.2.8 (Lawa/Magma) vorm groter kristalle in stollingsgesteentes wanneer dit afkoel. [8] 6

2.3 Verwys na FIGUUR 2.3, n sinoptiese weerkaart en antwoord die vrae wat volg. 2.3.1 Identifiseer die lyn wat as op die sinoptiese weerkaart aangetoon word. 2.3.2 Gee die lugtemperatuur by W. 2.3.3 y watter temperatuur sal kondensasie by weerstasie X plaasvind? 2.3.4 Watter weerelement word deur lyn aangetoon en wat is die waarde van lyn? 2.3.5 Vergelyk die windspoed by weerstasie V en Y en gee n moontlike rede vir die verskil. 2.3.6 y watter weerstasie is die lugmassa versadig en is daar 100% humiditeit? (2x1)(2) 2.3.7 Noem die weerverskynsel wat by weerstasie X voorkom. 2.3.8 Identifiseer die tipe neerslag wat met die weerverskynsel in jou antwoord op VRG 2.3.7 geassosieer word.. [15] 2.4 estudeer FIGUUR 2.4 - wat die verskillende tipe reënval in Suid-frika illustreer. 2.4.1 Noem die tipe reënval wat onderskeidelik by, en geillustreer word. (3x1)(3) 2.4.2 Waar in Suid-frika kom die reënval tipe dikwels voor? 2.4.3 Verduidelik die rol van kondensasie kerne in die ontwikkeling van reënval. 2.4.4 Identifiseer die neerslagvorm wat op die hoëveld uit ontwikkel. (1X1)(1) 2.4.5 Verduidelik in n paragraaf van ongeveer GT reëls hoe hael in FIGUUR 2.4 ontstaan. Maak ook van n benoemde skets gebruik om jou antwoord te staaf. [15] 7

2.5 Verwys na FIGUUR 2.5 en FIGUUR 2.5. 2.5.1 Noem die VIER lae van die aarde aangetoon as - in FIGUUR 2.5.1. (4x1)(4) 2.5.2 Hoekom word daar gesê dat laag wat in VRG 2.5.1 benoem n metaalbol is?. 2.5.3 ie voorkoms van laag verander gedurig weens interne en eksterne kragte. Verduidelik die verskil tussen interne en eksterne kragte. (2X1)(2) 2.5.4 Gebruik FIGUUR 2.5 en identifiseer TWEE interne kragte en TWEE eksterne kragte wat n invloed op laag sal uitoefen. (4x1)(4) [14] 2.6 estudeer die diagram in FIGUUR 2.6 en beantwoord die vrae wat volg. 2.6.1 Identifiseer die tipe vulkaan wat in die FIGUUR 2.6 aangetoon word. 2.6.2 enoem die intrusie by. 2.6.3 Verduidelik die formasie van die vulkaniese intrusie benoem in VRG 2.6.2? 2.6.4 Verduidelik die verskil tussen magma en lawa. (2x1)(2) 2.6.5 Noem die hoof funksie van die sy-gange in die diagram. 2.6.6 Vulkane kan baie vernietigend wees en tot reuse verlies van eiendom en lewens lei. Ten spyte van die bedreiging deur vulkane woon baie mense naby n vulkaan. eskryf in n paragraaf van ongeveer GT reëls TWEE positiewe gevolge van n vulkaan en verduidelik hoe mense die impak van n vulkaniese uitbarsting kan verminder. [16] TOTL VIR VRG 2: [75] 8

FELING EVOLKING EN WTER HULPRONNE ntwoord ten minste EEN vraag vanuit die afdeling. Indien jy net EEN vraag uit afdeling beantwoord moet jy TWEE vrae uit afdeling beantwoord. VRG 3 3.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae verskaf. Kies die korrekte opsie en skryf slegs die letter ( ) langs die vraagnommer (3.1.1 3.1.7) in die antwoordboek neer b.v. 3.1.8. 3.1.1 rbeiders wat vir tydelike werk na n ander area migreer. Vlugtelinge Immigrante Emigrante Migrante werkers 3.1.2 n Trek faktor in die stede wat verstedeliking veroorsaak. Goeie gesondheidsorg Rustige omgewing Privaatheid Swak diensverskaffing 3.1.3 ie begeerte om n beter lewensstandaard te handhaaf verwys na faktore. politiese sosiale ekonomiese godsdienstige 3.1.4 ie ongekontroleerde groei van die bevolking in n gebied wat tot die uitputting van die natuurlike hulpbronne lei. Ontvolking evolkingsdigtheid evolkingsverhouding Oorbevolking 9

3.1.5 ie afname in die getal mense wat in die plattelandse gebiede woon. Ontvolking evolkingsdigtheid evolkingsverhouding Oorbevolking 3.1.6 ie verhouding tussen die ekonomiese onaktiewe en die aktiewe bevolking wat hulle onderhou, word genoem. bevolkingsgroei. afhanklikheidskoers. lewensverwagting. dra kapasiteit. 3.1.7 n Persoon wat uit sy land vlug en by die regering van n ander land aansoek doen vir beskerming is n asielsoeker. vlugteling. emigrant. immigrant. [7] 3.2 estudeer FIGUUR 3.2. Identifiseer en benoem die proses wat in die diagram to H aangedui word. Skryf slegs die vraagnommer en die korrekte letter in jou antwoordboek neer. [8] 3.3 estudeer die bevolkingspiramides in FIGUUR 3.3 en beantwoord die volgende vrae. 3.3.1 Identifiseer die vorm van die bevolkingspiramide in 2005 en 2050 onderskeidelik. 3.3.2 Europa sal n lae lewensverwagting ondervind. Stem jy saam met die stelling of nie? Motiveer jou antwoord. 3.3.3 Watter van die bevolkingspiramides sal die laagste geboortekoers hê? 3.3.4 it is duidelik in die 2050 bevolkingspiramide dat n groot (2x1)(2) (1+2)(3) 10

persentasie van die bevolking in Europa uit bejaarde mense bestaan. Noem TWEE probleme wat kan ontstaan wanneer n bevolking hoofsaaklik uit bejaarde persone bestaan. 3.3.5 ie 2050 bevolkingpiramide verteenwoordig stadium vier in die demografiese oorgangsmodel. Skryf n paragraaf van ongeveer GT reëls waarin jy stadium vier van die demografiese oorgangsmodel beskryf. Verwys na die geboorte syfer, sterfte syfer en populasie groei. (2x1)(2) [16] 3.4 estudeer die gevallestudie in FIGUUR 3.4 aandagtig voor jy die volgende vrae beantwoord. 3.4.1 Kies die korrekte woord wat die Jones familie se hervestiging van Suid-frika na ustralië die beste beskryf. a) Internasionaal/Streeks ) Vrywillig/ Gedwonge ) Permanent / Tydelik (3x1)(3) 3.4.2 Gee EEN rede waarom die Jones familie uit Suid-frika verhuis het. 3.4.3 Verduidelik hoekom die Jones familie veilig en beskerm in Perth voel. 3.4.4 ie emigrasie van die Jones familie van Suid-frika na ustralië word na verwys as breindrein. Verduidelik in n paragraaf van ongeveer GT reëls wat met brein drein bedoel word en verduidelik die negatiewe effek van brein drein op Suid-frika. [14] 3.5 Verwys na FIGUUR 3.5 en beantwoord die volgende vrae. 3.5.1 ie oseaan bevat verskillende vorms van nie-hernubare energie. Watter vorm van energie word in FIGUUR 3.5 uit die seebodem ontgin. 3.5.2 Verduidelik die konsep nie-hernubare energiebron. 3.5.3 Is water n hernubare of nie-hernubare hulpbron? 11

3.5.4 evolking wat op die platteland woon gebruik water op verskillende wyses. Verskaf TWEE voorbeelde van hoe plattelandse gemeenskappe hul water hulpbronne gebruik. 3.5.5 Wat is die gevare vir die gemeenskappe wat in plattelandse gebiede woonagtig is dat hul waterbronne besoedel sal word? Gee TWEE voorbeelde. 3.5.6 Verskaf in n paragraaf van ongeveer GT reëls, strategieë hoe mense water meer volhoubaar kan gebruik sodat die water hulpbronne beskerm sal word. (2x1)(2) (2x1)(2) [16] 3.6 Verwys na FIGUUR 3. 6 en beantwoord die vrae. 3.6.1 Verduidelik hoe die water van die Gariepdam in die Groot-Vis rivier beland? 3.6.2 Verduidelik die manier waarop water vanuit die Groot-Visrivier bekken in die Sondagsrivier bekken oorgeplaas word. 3.6.3 enoem die stedelike gebied wat voordeel uit hierdie wateroordragskema put. 3.6.4 amme word gebou en gebruik om vloedwater te kontroleer en om of water terug te hou of op te dam. Skryf n paragraaf waarin jy RIE oorsake van vloede bespreek. (3x2)(6) [14] TOTL VIR VRG 3: 75 12

QUESTION 4: 4.1 Gebruik die terme hieronder om die volgende definisies te voltooi. Skryf slegs die nommer en die korrekte antwoord op jou antwoordblad neer. P, Geslag, P per apita, Hulpbronne, Infrastruktuur, Natuurlike groei, emografie 4.1.1 Minerale, beskikbare land en water word gesien as waardevolle vir die gemeenskap. 4.1.2 Faktore wat in aanmerking geneem word wanneer n land se bestudeer word is, analise van die land se bevolkingsgrootte, ontwikkeling en struktuur. 4.1.3 sluit alle infrastuktuur wat n land laat funksioneer in, insluitende vervoer, elektrisiteit en kommunikasie. 4.1.4 Wanneer n land se jaarlikse inkomste deur die bevolking gedeel word, het jy die bereken. 4.1.5 ie verteenwoordig die totale waarde van alle goedere en dienste wat deur n land in een jaar geproduseer is. 4.1.6 verteenwoordig die manlike en vroulike bevolking van n land. 4.1.7 evolkingskoers minus sterftekoers per 1000 bereken die van n bevolking vir daardie jaar. [7] 4.2 Kies die korrekte woord tussen hakkies om die hidrologiese siklus in n paragraaf te beskryf. ie meeste water verdamp uit 4.2.1. (oseane/riviere) om vogtige lug te vorm. Vogtige lug stoot dan oor die land vanaf n 4.2.2. (hoogdruk/laagdruk) sel oor die oseaan na n 4.2.3. (hoogdruk/laagdruk) oor die land. aarna sal die 4.2.4. (droë/vogtige) lug op geforseer word om te kondenseer en 4.2.5. (wolke/afloop) sal vorm. 4.2.6. (Persipitasie/Perkolasie) vind plaas en die water val die aarde se oppervlakte. Water dreineer na die riviere en dit word 4.2.7 (oppervlakafloop/basisvloei) genoem. Soos die water infiltreer sal die watertafel 4.2.8. (styg/daal). [8] 13

4.3 estudeer die RTIKEL in FIGUUR 4.3 en beantwoord die vrae wat volg. 4.3.1 Wat was Suid-frika se bevolking in 2001? 4.3.2 Watter provinsie het die hoogste bevolking en hoeveel mense bly daar. (2x1)(2) 4.3.3 Wat was die bevolking van die 5-9 jarige bevolking in 2016? 4.3.4 Gee TWEE redes waarom die grootste bevolkingsgroei in die ouderdomsgroep tussen 5 9 jaar voorgekom het. 4.3.5 espreek RIE negatiewe gevolge wat n positiewe bevolkingsgroei op die infrastruktuur in Suid-frika sal uitoefen. (3x2)(6) [14] 4.4 estudeer die grafiek in FIGUUR 4.4 en beantwoord die volgende vrae. 4.4.1 Waarvoor staan die akkroniem MIV? (2x1)(2) 4.4.2 Noem TWEE wyses/ maniere waarop MIV deur mense oorgedra kan word. 4.4.3 Hoeveel Suid-frikaners in die ouderdomsgroep 15 to 59 jaar is volgens die grafiek In FIGUUR 4.4 met MIV gediagnoseer? 4.4.4 Gebruik die statistieke in FIGUUR 4.4 en skryf n paragraaf van ongeveer GT reels waarin jy die sosiale en ekonomiese gevolge van MIV op Suid-frika bespreek. [16] 4.5 estudeer FIGUUR 4.5 en antwoord die vrae wat volg. 4.5.1 Verduidelik die term oorbevissing. 4.5.2 Gee EEN rede sigbaar in FIGUUR 4.5 wat oorbevissing veroorsaak. 4.5.3 Lys RIE visvang beperkings wat daarop gemik is om Suid- frika se oseane teen oorbevissing te beskerm. 4.5.4 ie oseane is ons grootste lewenshulpbron. Verduidelik die stelling deur TWEE redes (behalwe visvang), as bewyse te gee waarom die oseane as n bron van lewe gesien word. (3x1)(3) 14

4.5.5 Verduidelik hoe mense die oseaan as stortingsterrein van afval gebruik. Verwys na RIE wyses/maniere waarop mense oseaan besoedeling veroorsaak. (3x2)(6) [16] 4.6 Gebruik FIGUUR 4.6 in die beantwoording van die volgende vrae. 4.6.1 Gee die definisie van vloede. 4.6.2 Vir watter land het Mosambiek om hulp gevra? 4.6.3 Watter Suid-frikaanse organisasie is na die vloedarea gestuur om die die mense se nood te verlig? 4.6.4 Identifiseer die swak infrastruktuur wat tot die ontoeganklikheid van die gebied gelei het. 4.6.5 Gee EEN oplossing vir die infrastruktuur probleem wat in VRG 4.6.4 geïdentifiseer is. 4.6.6 Skryf n paragraaf van ongeveer GT reels waarin jy die impak wat vloede op die bevolking en omgewing in Mosambiek uitoefen bespreek. (2x1)(2) [15] TOTL VIR VRG 4 4: [75] TOTL VIR FELING : [150] GROOT TOTL: [300] 15