To promote sales Caxton s management organized a float carrying advertising material and staff members in special costumes through the city centre.

Similar documents
Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

BenguFarm Bestelvorm

Rut: n Liefdes Verhaal

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Februarie 2012 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

November Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

2 No. 124 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 MAY 2008 No. CONTENTS -INHOUD Page No. Gazette No. LOCAL AUTHORITY NOTICE 1780 Town-planning and Townsh

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Mandala Madness Deel 2

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Pretoria Brief [Februarie] Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

November 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SIZA takes the sting out of auditing

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Tariewe

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Harry en Frank Zeiler

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Direkte en indirekte rede *

Dialoog en paragrawe *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Kerssangdiens. SA Gemeente

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê Alle belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria

~tetor. Deel 3, No. 3. April 1954 Volume 3, No ~ Kopiereg yoorbehou. ,6;nnual Report oi the Association Old Pretoria,

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Vodacom Group Ltd. 14 Februarie 2014

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

G. J. du Preez

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Groeteboodskap by geleentheid van die amptelike afskeid van proff. Annette Combrink en Daan van Wyk. 10 November Mnr.

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

INGligting. Dekaan kyk terug. Prof Hansie Knoetze. Dekaan: Ingenieurswese.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

ELECTRICAL WIREMENS & CONTRACTORS ACT (1939) PROPOSED AMENDMENTS FIRST DRAFT

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

HOOFSTUK8 'N HISTORIES-ARGEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE 1913-HUIS TE WILLEM PRINSLOO LANDBOUMUSEUM

HANEKRAAI Nr 2 / April 2007

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

Helderberg Fishers Community

HK sê nou howzit vir eerstejaars. Oktober 2001 Bladsy 1. Jaargang 38 Uitgawe 6 Onafhanklike nuusblad van Eendrag Manskoshuis November 2001

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

Transcription:

Mei 2013 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Wonderlike nuus!!!! Al die name van die ou Pretoria foto s op my rekenaar is weer terug. Baie dankie aan die slim mense van Tukkies se Departement Argitektuur. So ver ek kon vasstel is die gebou van hierdie maand se brief eers na 1900 gebou maar ek het besluit om tog die foto s te plaas. So word die herinnering aan n lieflike ou gebou bewaar. Presies wanneer dit gebou is en wie die argitek en bouaannemer was kon ek nie vasstel nie. Laat weet asseblief as iemand meer inligting het. 9. Pretoria Gister en vandag [Pretoria News, 1988-04-15] The entire staff of Caxton Printing Works, from manager to messengers, turned out for this picture in Pretorius Street a little more than 60 years ago. It was a grand occasion for the firm, and probably one of the earliest street commercial promotions in the city. Caxton was at that time selling Waterman s pens. The pens were of an ink filling type, with a small lever attached which served to draw the ink into a rubber tube in the pen. To promote sales Caxton s management organized a float carrying advertising material and staff members in special costumes through the city centre. Caxton Printing Works later moved to Sunnyside, where it ceased business some years ago. The site on which our Pretoriana picture was taken is today occupied by office blocks, and the President Arcade, as seen below. (Pretoriana picture submitted by Mrs. J.S.S. Harris of Meteor Road, Valhalla. Text by staff writer Daan de Beer.)

President Arkade ---------------------------------------------------------------------------------------------------- Caxton Printing Works. Pretoriusstraat 267 [Loc-01, p217]

Die advertensie by bogenoemde foto [1913] lui: The Caxton Printing Works P.O. Box 598 Telephone 110 Moderate Charges. Prompt Attention. Commercial, Legal and Colour Printers. Account Book Manufactures. Rubber Stamp Makers. 276, Pretorius Street, Pretoria, Opposite Town Hall Caxton Drukkery het in Pretoria begin kort na die Boere-oorlog en was geleë op die noord-oostelike hoek van Vermeulen- en Van der Waltstraat [waar Munitoria later gebou is]. In 1908 het die drukkery geskuif na Pretoriusstraat oorkant die Stadsaal. George Green en L.P. Gindra was die eienaars tot ná 1913 [Dun01, p232]. [Rekord 07195 in die argief van die Departement Argitektuur, Universiteit van Pretoria, bestaan uit tekeninge vir die nuwe Caxton Printing Works op Erf nr. 44, Esselenstraat, deur W. Gordon McIntosh in samewerking met Oscar Hurwitz KvN] Pretoriusstraat tussen Van der Walt- en Andriesstraat Heel links op die foto is die gebou van die Caxton Printing Works. Net anderkant die gebou met die stoep [op die suid-oostelike hoek van Pretorius- en Andriesstraat] word die Grand Theatre later gebou. Die gebou met die toring [suid-westelike hoek van Pretorius- en Andriesstraat] is die Hotel Imperial wat voor die oorlog die Polar Hotel genoem was. Heel agter aan die regterkant van die straat sien ons die Goewermentsgebou [vandag die Ou Raadsaal genoem]. Op die noord-westelike hoek van Pretorius- en Andriesstraat [net anderkant die bome] is Irish House, waar J.B. Kerr besigheid gedoen het as n Tailor and Outfitter.

Die groot gebou regs op die foto is die Pretoriase Stadsaal. Lola Dunston [Dun01, p228] het die volgende te sê oor die stadsaal: The foundation stone was laid by Mrs. A. Johnston, wife of the Mayor, on the 12 th of April 1905. The building contained the municipal offices and a fine hall which was the scene of many public functions during the years. It was the destruction of this Town Hall in 1973 that aroused in the heart of the author such indignation and sorrow that she was determined to write this book. At the time she wrote a short poem to mark the passing of that lovely building. Farewell old Town Hall No longer shall we gaze Upon your gentle face A gaping hole beneath my sole Is the sad remain of your proud domain. No, not defacing Is the answer to replacing. Destroying tradition, craving demolition Is that man s new ambition? A Roman wall still stands tall In parts of the world, Yet for greed of gold, Sixty odd years is old." Bronne Geraadpleeg Dun-01 Dunston, Lola. 1975. Young Pretoria 1889-1913. Pretoria: Lola Dunston. Loc-01 Lochhead's Guide, Hand-book, and Directory of Pretoria, 1913. Pretoria: Transvaal Reliable Agency. 1913. Groete tot volgend maand, Rosa Swanepoel ----------------------------------------------------------------- n Paar interessante stukkies uit die ou koerante Telefonen in het Goewermentsgebouw De Pers, 1890/06/18 Het nieuwe Gouvernmentsgebouw zal worden voorzien van een volledige stelsel van telefonen, electrische schellen en spreekbuizzen. In het gebouw zal een centraaltelefoonstation worden gemaakt met 40 aansluitingen naar de verschillende vertrekken en naar de departementen van algemeen bestuur, die niet in het gebouw zullen zyn gevestigd. Er zal een telefoon-inrichting worden gemaakt, die den staatspresident en den staatssekretaris in de gelegenheid zal stellen om de besprekingen in den Volksraad aan te hooren, zonder dat zy in de zaal behoeven te zyn; wordt er dan een geheime zitting gehouden, dan behoeft de Voorzitter van die Raad slechts een stop te doen verzetten en die geleiding is afgebroken. Verder zullen electrische schellen worden aangelegt van de verskillende kamers tot het ontbieden van boden enz., en die kamers van de verschillende hoofden van departemente zullen door schellen verbonden zyn met de kamers waar hullen gewone klerken zitten, en spreekbuizen, waar zight de eerste klerken bevinden. Het geheel werk zal worden uitgevoerd naar planne onder directie van den heer P.C. Paff, beampte aan het telegraafwezen, en onder supervisie van den heer Wierda, gouvernments-ingenieur en architect. Aangesien de heer Paff reeds vroeger

bewezen heeft voor zulk werk zeer bekwaam te zyn, en wy weten, dat de Regeering want de aannemers van het gebouw hebben hiermede natuurlyk niets te maken voornemens is de noodige fondsen te verschaffen en alles in te richten volgens de hoogste eischen des tyds, twyfelen wy niet of deze inrichting sal grootelyks tegemoet komen in een der behoeften van het nieuwe gebouw. [Weet iemand miskien wat Schellen is?] Diplomas De Pers, 18/12/1889 In Noord Amerika is daar n fabriek van dokter-diplomas ontdek, waar alle aansoekers vir 60 tot 300 dollars een kan koop. Dit word onder die naam van verskillende universiteite en fakulteite uitgereik. Veral in die suide van die Verenigde State kry die stukke groot aftrek waar mense nie net Dr. voor hul name skryf nie maar selfs as mediese dokters praktiseer. [Is dit waar vandag se skelms die idee gekry het?] n Wonderlike klok De Pers, 1890/07/07 In die winkel van Balwe & Co. in Pretoria word n meganiese klok tentoongestel. Dit is n kunswerk, gemaak deur n Duitse seun van 16 jaar wat ongeveer 9 jaar daaraan gewerk het. Dit was ongeveer 13 vt. hoog met n breedte van 4 voet. Die binnekant toon verskillende gebeurtenisse in die lewe van die Saligmaker. Die twaalf apostels word deur beeldjies van ongeveer 9 duim hoog aangedui, en wanneer die klok werk, tree hulle by n deur uit en buig hul hoofde voor die Saligmaker. ------------------------------------------------------------------- Van Anton Jansen Weereens baie dankie vir n besondere interessante nuusbrief, ai ek wens ek het die tyd gehad om so nou en dan ook iets te skryf. Die huidige Hove s Drift brug is soos vele ander brȗe oor Apiesrivier en Walkerspruit ongeveer sewentig jaar gelede uit voorafvervaardigde beton komponente gemaak wat soos n Mechanostel inmekaar pas. Die Metroraad besef nie die besonderse stukkie ingenieurswerk nie en laat die brȗe verslons. Wanneer n motor (gewoonlik taxi s) in die relings vasry kry die Raad n kontrakteur met n kruiwa en sakkie sement en lap die ding. Sien uit na jou volgende brief. Groete Anton ------------------------------------------------------------------ Van Anton van Vollenhoven Steinaecker s Horse Historical-Archaeological research project 2013 the Ngotsomouth outpost of the unit in the Kruger National Park The 2013 excavation season of the Steinaecker s Horse military unit will be done from 4-17 August 2013. A person may opt to go for both weeks or for any of the individual weeks. A limited number of places are available. Accommodation will be provided in huts in the Balule Rest camp. This camp has no electricity, but gas fridges are available. It therefore affords the unique opportunity to experience archaeology in this almost untouched environment we also do make enough time to do some game watching. This is the second time that the Ngotsomouth site will be researched. The site, located close to the Balule rest camp in the Kruger Park, was used by Harry Wolhuter as a camp during the Anglo-Boer War (1899-1901). He was a member of Steinaecker s Horse and visited the different outposts in order to deliver provisions.

Steinaecker s Horse was a military unit who fought on the side of the British during the Anglo-Boer War (1899-1902). The unit consisted of local inhabitants of the Lowveld and also included members of the local communities. These worked [as] soldiers, chefs and servants. The main task of the unit was to prevent the Boers from making contact with people who supported them from Mozambique. The importance of the project is that it is one of only a few which investigates the Anglo-Boer War from an archaeological perspective. It also creates the opportunity to study the involvement of local tribes in the war; something that has for a long time not received attention from researchers. The site consists of various refuse middens which will be excavated. During the 2008 excavations some glass and porcelain shards, as well as ammunition dating to the time of the Anglo-Boer War, were unearthed. Steinaecker s Horse also contributed to the establishment of the Kruger Park. The adjudant of the unit, major A. Greenhill-Gardyne, wrote guidelines for the preservation of the wildlife in the vicinity of Sabi Bridge. This document was used by major J. Stevenson-Hamilton when he worked in the park. Various former members of the unit later on became game rangers in the park. Any enquiries regarding the research can be directed to Dr. Anton van Vollenhoven, upon which full details on the excursion (price, transport etc) will be provided. He can be contacted at antonv@archaetnos.co.za or avanv@telkomsa.net