GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

BenguFarm Bestelvorm

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Mandala Madness Deel 2

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Rut: n Liefdes Verhaal

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

Hoe om krag te spaar

Tonga die olifant - 01 *

Direkte en indirekte rede *

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

Pasteur en Lister oorwin kieme *

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

Stede en bedienswaardighede *

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Tariewe

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SIZA takes the sting out of auditing

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

LEWENSWETENSKAPPE: VRAESTEL I

G. J. du Preez

- Die DVD s: Our Created Solar System DVD en Our

Ruimte Stories. Afdeling A: Begrip - Lees die onderstaande en antwoord dan die vrae wat volg: Die Eerste Suid-Afrikaner in die Ruimte

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

EXPLORE. Natuurwetenskappe Onderwysersgids Graad 7-B (CAPS) A World Without Boundaries. Natuurwetenskappe Graad 7-B.

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

Tariewe

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Distell Groep Beperk. 13 September 2013

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

CAMI EDUCATION FISIESE WETENSKAPPE VRAESTEL 2 CHEMIE - GRAAD PUNTE: 150 TYD: 3 URE. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK.

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Vraag en aanbod * Siyavula Uploaders. 1 EKONOMIESE EN BESTUURSWETENSKAPPE 2 Graad 7 3 EKONOMIESE BEGINSELS 4 Module 2 5 VRAAG EN AANBOD

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

EKURHULENI-NOORD DISTRIK

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Mosselbaai Munisipaliteit

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

UNIVERSITY OF CAMBRIDGE INTERNATIONAL EXAMINATIONS International General Certificate of Secondary Education

A Beginner s Guide to Programming Logic, Introductory

HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GESTALT-GROEPTERAPIE MET VROЁE ADOLESSENTE NA DIE DOOD VAN N OUER EN DIE BENUTTINGSWAARDE VAN SCRAPBOOKING AS HULPMIDDEL. deur TARIEN HAMMAN

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

HOOFSTUK ALGEMENE INLEIDING EN UITEENSETTING VAN DIE STUDIE INLEIDING MOTIVERING VIR KEUSE VAN ONDERWERP...8

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

INTERAKTIWITEIT GEDURENDE DIE UITSENDING: DIE DOSENT SE BEHEERPANEEL

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria

LUG VAARTSKEDULERING MET BEHULP VAN INTELLIGENTE AGENTE. deur JOSEF JACOBUS LANGERMAN VERHANDELING

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

HOOFSTUK 5 EMPIRIESE BEVINDINGE. So ver terug as 1984 is epilepsie deur die Wêreld- gesondheidsorganisasie

'n Idee vir 'n besigheid

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Skets (a) Maan 28 dae Merkurius 88 dae. Om die Aarde Om die Aarde Om die Aarde Aarde

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

HOOFSTUK4 * INLEIDING * MATERIAAL EN METODE * RESULTATE EN BESPREKING * SANJEVATTING * FIGURE * VERWYSINGS. DIE KIEMlNGSGEDRAG VAN ENCEPHALARTOS

HOOFSTUK 1 INLEIDING TOT DIE NAVORSINGSPROSES. Epilepsie is een van die verskynsels wat oor die eeue saam met die mens

Study Opportunities. September REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 12

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

2017 Universiteit van Suid-Afrika. Alle regte voorbehou. Gedruk en uitgegee deur die Universiteit van Suid-Afrika Muckleneuk, Pretoria

Transcription:

1 Kopiereg voorbehou GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100 Naam: Klas: INSTRUKSIES 1. Hierdie vraestel bestaan uit TWEE AFDELINGS en SES vrae. Beantwoord AL die vrae op hierdie vraestel. 2. Indien diagramme geteken moet word, doen dit met potlood en die byskrifte met pen. 3. Indien berekeninge gedoen moet word, toon alle stappe sowel as vervangings. 4. Diagramme wat in hierdie vraestel gebruik word, is nie noodwendig volgens skaal geteken nie. AFDELING A Vraag 1 1.1 Verskeie moontlike antwoorde word verskaf. Kies die korrekte antwoord en maak n KRUISIE deur die toepaslike letter, bv. A 1.1.1 Kies die term wat die volgende proses die beste omskryf: Materie verander vanaf die gasfase na die vloeistoffase. Dit vind gewoonlik plaas wanneer materie afkoel. A. Kondensasie B. Solidifikasie C. Sublimasie D. Smelting 1.1.2 Die horisontale rye op die periodieke tabel word die... genoem. A. periodes B. rooster C. families D. groepe 1.1.3 Die elemente vanaf groep 3 tot groep 12 staan ook bekend as... A. edelgasse. B. alkalimetale. C. halogene. D. oorgangsmetale. 1.1.4 Wanneer die maan presies in lyn is met die son en die aarde, vind plaas. A. n sonsverduistering B. beweging van planete C. n maansverduistering D. n tsunami

2 Kopiereg voorbehou 1.1.5 Waar sal jy verskillende biome aantref? A. Hidrosfeer B. Atmosfeer C. Biosfeer D. Troposfeer 1.1.6 Kenmerke wat baie meer sigbaar is en nie deur die resessiewe geen verdoesel word nie, word... kenmerke genoem. A. genetiese ingenieurswese B. nakomelings- C. spesies- D. dominante 1.1.7 Die toevoeging van giftige stowwe wat skade aan die natuurlike omgewing tot gevolg het, word... genoem. A. nie-biodegradeerbare komponente B. olie C. besoedeling D. moerasse 1.1.8 Die aarde se gemiddelde temperatuur het... A. oor die afgelope 100 jaar gestyg. B. oor die afgelope 100 jaar gedaal. C. oor die afgelope 100 jaar konstant gebly. D. al die bogenoemde. 1.1.9 Die afkap van bome word ook... genoem. A. ontbinding B. ontbranding C. ontbossing D. onthouding 1.1.10 Bome kan slegs as hernieubare bronne beskou word wanneer... A. die bome wat afgekap word, steeds saailinge is. B. die bome vrugte dra. C. die bome goeie hout het wat gebruik kan word vir vuurmaak. D. die bome of saailinge herplant word. 10 1.2 Gee EEN woord of term vir elk van die volgende omskrywings. Skryf die term of woord in die spasie daarvoor gelaat. 1.2.1 Die teenwoordigheid van temperature, humiditeit, wind, druk en ander elemente oor n lang tydperk. 1.2.2 Die hoeveelheid materie in n voorwerp.

3 Kopiereg voorbehou 1.2.3 n Proses wanneer elektriese stroom gebruik word om n opgeloste metaal te reduseer sodat n metaallagie op n elektrode vorm. 1.2.4 Die elemente wat in groep 17 op die perdiodieke tabel aangedui word. 1.2.5 Die tyd wat die aarde neem om deur 360⁰ te roteer. 1.2.6 n Groep diere wat op ander diere jag maak vir hulle voedsel. 1.2.7 Organismes wat net plantmateriaal eet. 1.2.8 Tande wat gebruik word om voedsel te skeur. 1.2.9 Die verskynsel waar diere soos predatore lyk, of wat merke op hulle lywe het om ander diere na te maak of om predatore af te skrik. 1.2.10 Organismes van dieselfde soort wat in dieselfde plek op dieselfde tyd woon en kan inteel. 10 1.3 Bestudeer die onderstaande reaksie en beantwoord die vrae wat daarop volg. Mg + H 2 O Mg(OH) 2 + H 2 1.3.1 Is hierdie reaksie gebalanseer? 1 1.3.2 Gee n rede vir jou antwoord in 1.3.1. 2 1.3.3 Voltooi die onderstaande tabel aangaande die soort en hoeveelheid atome in die reagense en die produkte. 12 Reagense Produte Naam van element Aantal atome Naam van element Aantal atome Totaal Afdeling A: 35

4 Kopiereg voorbehou AFDELING B Vraag 2: Gebruik die periodieke tabel aan die agterkant van hierdie vraestel en beantwoord dan die vrae wat daarop volg. 2.1 Vind die element wat in groep 16, periode 3 aangetref word. Skryf die simbool en die naam van hierdie element neer. 2 2.2 Hoeveel elektrone het hierdie element? 1 2.3 Teken die Aufbaudiagram om die verspreiding van hierdie element se elektrone aan te toon. 4 2.4 Skryf die elektronkonfigurasie van hierdie element neer. 2 2.5 Die teenwoordigheid van hierdie element kan suurreën tot gevolg hê. Verduidelik wat gedoen kan word om die hoeveelheid suurreën te verminder. 4 13

5 Kopiereg voorbehou Vraag 3 3.1 Josephine het naftaleenballetjies in n porseleinbakkie geplaas. Sy het dit bedek met n omgekeerde tregter. Daarna het sy die naftaleenballetjies verhit. Bestudeer die onderstaande diagram sodat jy kan sien hoe sy die eksperiment gedoen het. Omgekeerde tregter Naftaleendampe Naftaleenballetjies Vlam 3.1.1 Hoekom het sy van n omgekeerde tregter gebruik gemaak? 1 3.1.2 Wat is die doel van die vlam? 1 3.1.3 Watter faseverandering het hier plaasgevind? 2 3.1.4 Noem die afhanklike veranderlike in hierdie eksperiment. 1 3.1.5 Noem een konstante veranderlike in hierdie eksperiment. 1 3.1.6 Gee een huishoudelike gebruik van naftaleen. 1

6 Kopiereg voorbehou 3.2 Die onderstaande diagram toon die verskillende faseveranderinge wat in materie kan plaasvind. Verskaf die korrekte byskrifte vir die genommerde dele. Hitte-energie opgeneem vanaf die omgewing A B C D E Neerslag 3.2.1 Verskaf die korrekte faseverandering wat plaasvind vanaf A tot E. 5 Vraag4 A: B: C: D: E: 4.1 Voltooi die volgende tabel deur korrekte simbole van die elemente of die name daarvan in te vul. 5 Naam van element Simbool van element Silikon Swawel Hitte-energie afgegee aan die omgewing Ca C Cl 12

7 Kopiereg voorbehou 4.2 Hoe sal jy toets vir die teenwoordigheid van die volgende gasse? 4.2.1 Waterstof 2 4.2.2 Suurstof 2 Vraag 5 5.1 Diere en plante is aangepas om in sekere toestande te oorleef. Kyk na die volgende diagram van n kameel en noem vier aanpassings met redes wat dit maklik maak vir hierdie dier om in die woestyn te oorleef. 4 9 5.2 Jy het in jou klas navorsing gedoen aangaande die verskillende oogkleur van mense. Die oogkleure is bruin, groen-bruin, groen en blou. Jy het jou waarneming in n tabel aangeteken. Bestudeer die tabel en beantwoord die vrae wat daarop volg. Naam van leerder Oogkleur Bruin Groen-bruin Groen Blou Jennifer Amy Boitumelo Shane Theresa Louis Bob Ria Jacques Tsolo Buti Lebohang Rethabile Jan David Dubs James Mamello Nellie Steven

8 Kopiereg voorbehou 5.2.1 Watter oogkleur is dominant? 1 5.2.2 Gee n rede vir jou antwoord in vraag 5.2.1. 1 5.2.3 Watter oogkleur is resessief? 1 5.2.4 Hoeveel respondente het die resessiewe kenmerk? 1 5.2.5 Gebruik die inligting en teken n kolomgrafiek wat die totale van die verskillende oogkleure aantoon. Punte sal toegeken word aan: opskrif van die grafiek, soort grafiek, benoeming van die asse en die teken van die grafiek. 7 15

9 Kopiereg voorbehou Vraag 6 6.1 Daar is verskillende soorte besoedeling. Voltooi die onderstaande tabel deur die bronne en gevolge van besoedeling aantoon. 8 Besoedeling Bron Gevolg Grondbesoedeling 6.1.1 6.1.2 Waterbesoedeling 6.1.3 6.1.4 Lugbesoedeling 6.1.5 6.1.6 Klankbesoedeling 6.1.7 6.1.8 6.2 Verskillende diere toon verskillende gedragspatrone. Bespreek hierdie gedragspatrone onder die volgende opskrifte: 6.2.1 Voortplantingsgedrag: 3 6.2.2 Beskermende gedrag: 3 6.2.3 Territoriale gedrag: 2 16 Totaal Afdeling B: 65 GROOTTOTAAL: 100

Die Periodieke Tabel 10 Kopiereg voorbehou