GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GASVRYHEIDSTUDIES

Similar documents
GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Mandala Madness Deel 2

GRAAD 12 SEPTEMBER 2012 BESIGHEIDSTUDIES

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

GRAAD 8 NATUURWETENSKAPPE SEPTEMBER 2013 TYD: 2 URE PUNTE: 100

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Pasteur en Lister oorwin kieme *

SIZA takes the sting out of auditing

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Hoe om krag te spaar

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Direkte en indirekte rede *

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

PARKTOWN BOYS HIGH SCHOOL DEPARTEMENT AFRIKAANS (TAAL, GELETTERDHEID & KOMMUNIKASIE) AFRIKAANS (EERSTE ADDISIONELE TAAL)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Nestlé. 11 Oktober 2013

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Tariewe

HANDLEIDING VIR WERKOPDRAGTE

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

MRL3702/001/4/2011 DEPARTEMENT HANDELSREG ARBEIDSREG MRL3702

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

2016 SACAI-WINTERSKOOL GESKIEDENIS NOTAS

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

HOëRSKOOL PORTERVILLE

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

BEKENDMAKING VAN MIVNIGS-STATUS: 'N GEVALLESTUDIE

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Tariewe

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

'n Idee vir 'n besigheid

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

GRADE 11 / GRAAD 11 Vraestel 1 / Paper 1. June / Junie 2015 ENGINEERING GRAPHICS & DESIGN INGENIEURSGRAFIKA EN ONTWERP TOTAL / TOTAAL

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

LML406T/102/3/2010 DEPARTMENT HANDELSREG MAATSKAPPYEREG LML406T. Studiebrief 102/3/2010. Geagte Student

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

CAMI EDUCATION. 1. Skryf jou naam op die ANTWOORDBLAD EN ANTWOORDBOEK. 3. Beantwoord AFDELING A op die aangehegte ANTWOORDBLAD.

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

WEET W Ê RELD WAARHEEN DIE OPPAD IS

Stede en bedienswaardighede *

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Nabye aftrede: Predikante se belewing van hul gemeente, persoonlike welstand en finansies

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Study Opportunities. September REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE Graad 12

Die Laaste Avondmaal: Pasga? of Nie?

Transcription:

Province of the EASTERN CAPE EDUCATION NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2012 GASVRYHEIDSTUDIES PUNTE: 200 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 16 bladsye, insluitende ʼn antwoordblad.

2 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) INSTRUKSIES EN INLIGTING Hierdie vraestel bestaan uit VIER afdelings. AFDELING A: KORTVRAE (40) AFDELING B: GASVRYHEIDSKONSEPTE EN GESONDHEID EN VEILIGHEID (40) AFDELING C: VOEDSELPRODUKSIE (80) AFDELING D: VOEDSEL EN DRANKBEDIENING (40) 1. Beantwoord AL die vrae. 2. Lees AL die vrae aandagtig deur. 3. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel van hierdie vraestel. 4. Skryf netjies en leesbaar. 5. Beantwoord AFDELING A op die gegewe ANTWOORDBLAD. 6. Beantwoord AFDELING B, C en D op die ANTWOORDEBOEK.

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 3 AFDELING A VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE Verskeie opsies word as moontlike antwoorde vir die volgende vrae gegee. Kies die antwoord en maak ʼn kruisie (X) in die blokkie langs die vraagnommer (1.1.1 1.1.10) op die aangehegte antwoordblad. VOORBEELD: 1.1.16 Die begrip wat gegee word vir ʼn groep mense wat in ʼn kombuis werk of in ʼn restaurant. A B C D Organogram Span Brigade Personeel ANTWOORD: 1.1.16 A B C D 1.1.1 ʼn Mengsel van eiergele en dik room wat gebruik word om souse ryk en glad te maak: A Puree B Caulis C Verbinding D Verromer (1) 1.1.2 Tradisioneel wanneer gaste bedien word, is die laaste persoon wat bedien word ʼn... A roker. B vrou. C gasheer. D ouma. (1) 1.1.3 Om taktvol en sensitief te kommunikeer met jou mede personeellede, veral tydens uitdagende situasies, staan bekend as A spanwerk. B eerlikheid. C apologie. D monitor. (1)

4 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) 1.1.4 Die belangrikste ding om te onthou wanneer jy ʼn klag hanteer is om die situasie... te hanteer. A B C D lieflik kalm koel streng (1) 1.1.5 ʼn Stel geskrewe instruksies wat die normale prosedure wat in enige noodsituasie gevolg moet word stap vir stap beskryf: A Noodprosedures B Standaard-bedryfsprosedures C Ontruimingsplan D Potensiële gevaar prosedures (1) 1.1.6 Voorraadrotering word op die...-beginsel gebaseer. A Eerste In Eerste Uit B Laaste In Eerste Uit C Eerste In Laaste Uit D Laaste In Laaste Uit (1) 1.1.7 Vars voorbereide mengsel van Indiese kruie en speserye soos brandrissies, knoffel, gemmer, sout en olie word... genoem. A masalas B blatjang C kerries D atjar (1) 1.1.8 Grof gekapte uie, wortels en selderye wat gebruik word om soppe, souse en stowes te geur staan bekend as A Roux. B Bouquet. C Gemengde groente. D Mirepoix. (1) 1.1.9 ʼn Netjies gesnyde en gevoude visfilet staan bekend as A Le fillet. B Le suprême. C Le délice. D La darne. (1)

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 5 1.1.10 Die... is die persoon wat bestellings vanaf die dienpersoneel na die voedselvoorbereidingspersoneel deurgee en die kookplaat gedurende voedseldiens beheer. A portier B aboyeur C koördineerder D commis (1) 1.1.11 Om siek te raak van voedsel, wat met bederfbare organismes of toksien besmet is, te eet staan bekend as voedsel-... A bederf. B vergiftiging. C kontaminasie. D siekte. (1) 1.1.12 ʼn Breë stelling wat die pligte en verantwoordelikhede van ʼn betrekking in ʼn organisasie beskryf: A Posbeskrywing B Diensrooster C Postitel D Bekwaamhede (1) 1.1.13 ʼn Pâté wat gemaak word van eend- of ganslewer: A Pate sucréé B Liver paté C Gemaalde lewer D Foie gras (1) 1.1.14 Om iemand ongemaklik, angstig of ongelukkig te laat voel staan bekend as A diskriminasie. B erken. C klandisie. D teistering. (1) 1.1.15 Die manier om iemand in ʼn restaurant erkenning te gee is deur A hand te skud. B die persoon ʼn drukkie te gee. C oogkontak te maak. D die persoon te soen. (1)

6 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) 1.2 PASITEMS Kies ʼn beskrywing in KOLOM B wat by die term in KOLOM A pas. Skryf slegs die letter (A G) langs die vraagnommer (1.2.1 1.2.5) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. VOORBEELD: 1.2.6 H KOLOM A KOLOM B 1.2.1 Breekgoed A Lys van disse wat as een maaltyd bedien word 1.2.2 Stasie B Bedieningstoerusting soos borde, koppies en pierings 1.2.3 Sommelier C Wegneem van leë breekgoed van die tafels 1.2.4 Guéridon D ʼn Klein area waarin die restaurant gedeel word 1.2.5 Spyskaart E Trollie of tafel waarop voedsel voor die gaste voorberei of voltooi word F ʼn Vasgestelde spyskaart met ʼn vasgestelde prys G ʼn Hoogs gekwalifiseerde persoon met ʼn uitgebreide kennis van wyn (5) 1.3 PASITEMS Kies ʼn beskrywing in KOLOM B wat pas by ʼn term in KOLOM A. Skryf slegs die letter (A F) langs die vraagnommer (1.3.1 1.3.5) op die aangehegte ANTWOORDBLAD neer. VOORBEELD: 1.3.6 G KOLOM A KOLOM B 1.3.1 Morogo A Ongesuurde brood 1.3.2 Mabele B Maalvleisgereg wat met ʼn soutvla in die oond gebak word 1.3.3 Bokkem C Rys wat voorberei word met geurige bestanddele soos saffron, sultanas en groente 1.3.4 Bobotie D Groente, veral wilde groente wat in die veld versamel word 1.3.5 Pilau E Gedroogte souterige vis F ʼn Pap wat deur sekere Suid-Afrikaanse etniese groepe geëet word, wat ʼn rooierige-bruin kleur het (5)

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 7 1.4 EEN-WOORD ITEMS Gee EEN woord/term vir elk van die volgende beskrywings. Skryf slegs die woord/term langs die vraagnommer (1.4.1 1.4.10) op die aangehegte ANTWOORDBLAD: 1.4.1 Die persoon wat gaste se navrae beantwoord en hulle oor die algemeen help in-en om die hotel (1) 1.4.2 Die straf vir die verbreking of nie navolging van ʼn reël (1) 1.4.3 Die bakterieë wat waarskynlik in gekraakte hoendereiers gevind sal word (1) 1.4.4 Om aan te dui dat jy die persoon opgemerk het (1) 1.4.5 Gedroogte vleis wat met growwe sout, swart peper en gemaalde koljander gemarineer is (1) 1.4.6 Die soorte diens wat vir table d hôte spyskaarte gebruik word wat sekere vaardigheide verg (1) 1.4.7 Klein kubusvormige-koeke (1) 1.4.8 ʼn Geurige rys met ʼn langkorrel uit Thailand (1) 1.4.9 Totale koste van die arbeidsmag in diens geneem om die voedsel te produseer (1) 1.4.10 Onregverdige behandeling van ʼn persoon of groep op grond van vooroordeel (1) 1.5 Noem die wet wat in die volgende stellings beskryf word. Skryf slegs die wet se naam langs die vraagnommer (1.5.1 1.5.5) op die ANTWOORDBLAD neer. 1.5.1 Hierdie wet beheer die verhouding tussen werkgewer en werknemer (1) 1.5.2 Hierdie wet reguleer werksure, verlof, besoldiging en diensbeëindiging (1) 1.5.3 Om die betaling van werkloosheidsvoordele aan sekere werknemers te voorsien (1) 1.5.4 Hierdie wet waak teen diskriminasie wat gebaseer is op ras, geslag en gestremdheid (1) 1.5.5 Hierdie wet vereis dat alle vreemdelinge wettige werkspermitte moet hê wanneer hulle in Suid-Afrika werk (1) TOTAAL AFDELING A: 40

8 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) AFDELING B: GASVRYHEIDSKONSEPTE, GESONDHEID EN VEILIGHEID VRAAG 2 2.1 Lees die artikel hieronder en beantwoord die vrae wat volg. Weston Hills Country Restaurant moes laas week ontslae raak van hoender, hamburgers en sommige geblikte items na die inspekteurs ʼn moontlike voedselvergiftigingsterfte ondersoek het. Volgens die staat se verslag, was die voedsel in die yskas warmer as 41 C. Beamptes ondersoek of die tandarts, Edward Naidoo dood is van die geblikte hoenderkerrie wat hy in die restaurant tydens middagete geëet het. Drie van sy metgeselle tydens middagete het ook siek geraak. Die ondersoek het ʼn gevolgtrekking bereik en, die beamptes sê dit was duidelik dat die blikke op daardie tydstip beskadig en opgeswel was. Die voedsel in die yskas het ook agteruitgegaan weens die feit dat die yskas nie reg gewerk het nie. Meeste van die elektriese toestelle was in ʼn slegte toestand aangesien hulle koorde stukkend en afgerem was. 2.1.1 Noem die bakterieë wat voedselvergiftiging kon veroorsaak het. (1) 2.1.2 Lys VIER simptome wat Edward Naidoo kon gehad het voor sy dood. (4) 2.1.3 Stel die korrekte stoor-prosedure voor vir die hoender en hamburgers waarvan ontslae geraak moes word in die bostaande artikel. (3) 2.2 Onderskei tussen patogeniese mikro-organismes en nie-patogeniese mikroorganismes. (2) 2.3 Noem en verduidelik TWEE faktore wat die groei van mikro-organismes beïnvloed. (4) 2.4 In die Weston Hills Country Restaurant was daar gerapporteer dat die yskaste nie reg werk nie, en meeste van die elektriese toerusting was in ʼn swak toestand want hulle koorde was stukkend en afgerem. 2.4.1 Noem die wet wat deur die restaurant oortree was. (1) 2.4.2 Gee die bestuurder van die bogenoemde restaurant raad oor wat die wet in VRAAG 2.4.1 van die werkgewer vereis. (5x1) (5) 2.4.3 Bespreek die boete wat aan die werkgewer gegee kan word omdat hy nie die wet in VRAAG 2.4.1 bgehoorsaam het nie. (3)

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 9 2.5 Lees die volgende advertensie en beantwoord die vrae wat volg. Queens Casino Hotel is opsoek na ʼn gekwalifiseerde uitvoerende sjef vir ʼn permanente posisie. Kandidate wat kwalifiseer sal vir ʼn jaar op probasie wees. VEREISTES: Drie jaar graad of diploma in voedselproduksie Nodige vaardighede sal as voorkeur oorweeg word Kandidate moet gewillig is om skofte en oortyd te werk 2.5.1 Jou broer is geïnteresseerd in die bogenoemde posisie. Stel DRIE vaardighede voor wat hy moet het om ʼn bekwame uitvoerende sjef te wees. (3) 2.5.2 Die personeel wat in die akkommodasie-area by Queens Casino Hotel werk kom direk in kontak met die gaste en hulle besittings. Stel DRIE waardes woor wat weerspieël moet word deur mense wat in die akkommodasie-area van Queens Casino Hotel werk. (3) 2.5.3 Bespreek DRIE funksies van die ontvangspersoneel van die bogenoemde hotel. (3) 2.6 ʼn Gasvryheid-onderneming soos Queens Casino moet ʼn effektiewe sekuriteitstelsel het wat goed beplan is. Bespreek VYF punte om effektiewe sekuriteitsvlakke in die bogenoemde onderneming te verseker. (5) 2.7 Lys enige DRIE moontlike noodsituasies wat in die gasvryheidbedryf kan voorkom. (3) TOTAAL AFDELING B: 40

10 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) AFDELING C: VOEDSELPRODUKSIE VRAAG 3 3.1 Hier onder is bestanddele wat gekoop is om Rolkoek voor te berei vir ʼn graad-11 praktiese klas: ROLKOEK Aantal porsies: 4 Snye BESTANDDELE WAT GEBRUIK KAN WORD HOEVEELHEDE GEKOOP PRYS 500 g Koekmeel 2,5 kg Koekmeel R21,99 75 g Strooisuiker 1 kg Strooisuiker R18,50 3 Ekstra groot eiers Dosyn Eiers R14,00 10 g Bakpoeier 75 g Bakpoeier R12,00 Knippie sout 25 g Fyn appelkoos konfyt 125 g Appelkoos konfyt R16,95 3.1.1 Bereken AL die koste van die bestanddele per sny. Toon ALLE berekeninge. (14) 3.1.2 Bereken die verkoopprys per sny as 65% by die koste van bestanddele getel word om die oorhoofse koste en wins te dek. Toon ALLE berekeninge. (3) 3.2 Ontvangs van voorraad is meer as net om die afgelewerde goedere te aanvaar en daarvoor te teken. Noem VYF punte wat gevolg moet word wanneer voorraad ontvang word. (5)

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 11 3.3 Bestudeer die spyskaart hieronder en beantwoord die vrae wat volg. SPYSKAART AANDETE Tamatieroomsop Knoffelrolletjies **** Gebakte Salmon met Komkommerroomsous **** Ballottine Hoender in ʼn Brandewyn Mostertroomsous Geroomde Spinasie Appelkoos Glanseerde Wortels Kruie Risotto **** Gestoomde Pruimpoeding met Suurlemoensous Koffie 25 Oktober 2012 3.3.1 Evalueer die bostaande spyskaart volgens die beginsels van spyskaart-beplanning. (5) 3.3.2 Klassifiseer die soorte groente wat in die bostaande spyskaart gebruik word. (4) 3.3.3 Verduidelik die begrip Ballottine wat in die bostaande spyskaart gebruik word. (2) 3.4 Knie is ʼn belangrike proses in die produksie van knoffelrolletjies. 3.4.1 Verduidelik waarom dit belangrik is om deeg te knie. (1) 3.4.2 Noem die funksies van die volgende bestanddele wat gebruik word gedurende die produksie van knoffelrolletjies. (a) Sout (1) (b) Smeer (1) (c) Eiers (1) 3.5 Noem die soorte rys wat gebruik word vir die voorbereiding van die kruierisotto. (1) 3.6 Klassifiseer die soorte sop wat in die bostaande spyskaart gebruik word en stel ʼn geskikte ganering vir die sop voor. (2) [40]

12 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) VRAAG 4 4.1 Die kombuisbrigade is volgens die belangrikheid en verantwoordelikheid van elke taak rondom ʼn bevelsorde gestruktureer. Verduidelik die take van die volgende kombuispersoneel: 4.1.1 Partissier (1) 4.1.2 Chef de Partie (1) 4.1.3 Sous chef (1) 4.1.4 Rotisseur (1) 4.2 Jou ma berei groente vir ʼn laat familie-ete voor. Adviseer jou ma oor die prosedures wat sy moet volg om die voedingswaarde van groente te behou. (4) 4.3 Die groente in VRAAG 4.2 word met hoenderkasserol bedien: Bespreek die punte wat jy in oorweging sal neem wanneer jy pluimvee koop. (4) 4.4 Wanneer jy hoenderkasserol voorberei, moet jy aftreksel gebruik. Gee EEN rede vir die volgende prosedures in die maak van aftreksel: 4.4.1 Aftreksel moet prut, maar nie kook nie (1) 4.4.2 Moenie styselgroente soos aartappels gebruik nie (1) 4.4.3 Voeg geklopte eier en gekraakte eierdoppe aan die einde van die proses by (1) 4.4.4 Skep die skuim dikwels van die aftreksel af (1) 4.5 Vis is in verskillende bemarkingsvorme beskikbaar. Noem en verduidelik enige DRIE vorme waarin vis verkoop word. (6) 4.6 Souse is ʼn belangrike bykomstigheid vir meeste disse. 4.6.1 Noem VIER eienskappe van ʼn goeie sous. (4) 4.6.2 Onderskei tussen die Béchamel en ʼn Velouté. (4)

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 13 4.7 Jou graad-11-klas gaan ʼn praktiese les oor koek en droë koekies het. Die bestanddele hieronder gaan tydens die les gebruik word: Party produkte het soos in die prente hieronder uitgekom. SPONSKOEK Bestanddele 4 eiers teen kamertemperatuur 340 ml strooisuiker 125 ml melk 125ml olie 500 ml koekmeel Knippie sout 10 ml bakpoeier 5 ml vanillageursel 4.7.1 Voorspel DRIE moontlike mislukkings en hul oorsake in koekmaak. Tabuleer jou antwoord soos volg: MISLUKKING OORSAAK (a) (b) (c) (6) 4.7.2 Klassifiseer die rysmiddel wat in die bostaande koek gebruik was. (1) 4.7.3 Stel DRIE maniere voor hoe om lug in die bostaande koek te inkorporeer. (3) [40] TOTAAL AFDELING C: 80

14 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) AFDELING D: VOEDSEL- EN DRANKDIENS VRAAG 5 5.1 Voltooi die volgende struktuur van ʼn restaurantbrigade. 5.1.1 5.1.2 5.1.3 5.1.4 5.2 Bestudeer die prent hieronder en beantwoord die vrae wat volg. (4) 5.2.1 Identifiseer die werk wat in die bostaande prent gedemonstreer word. (1) 5.2.2 Evalueer die bostaande prent met betrekking tot kleredragreëls van dienspersoneel. (5x1) (5) 5.2.3 Bespreek VYF faktore wat oorweeg moet word wanneer tafels aan die bogenoemde personeel toegewys word. (5)

(NOVEMBER 2012) GASVRYHEIDSTUDIES 15 5.3 Ann het so pas begin werk as ʼn kelner in ʼn plaaslike restaurant. Sy is baie opgewonde oor haar nuwe werk. 5.3.1 Verduidelik in VIER punte hoe Ann ongelukkige klante moet behandel om hulle gelukkig te hou. (4) 5.3.2 Stel VIER punte voor hoe Ann die afsluiting mise-en-place in die bogenoemde restaurant moet uitvoer. (4) 5.3.3 Bespreek hoe Ann die tafel moet opruim na ʼn ete. (3) 5.3.4 Verduidelik kortliks die aanbieding van die rekening aan klante. (4) 5.3.5 Gee DRIE riglyne wat in gedagte gehou moet word vir die samestelling van ʼn spyskaart vir ʼn teefunksie. (3) 5.4 Bestudeer die diagram hieronder en beantwoord die vrae wat volg. 5.4.1 Identifiseer die spyskaart vir die bostaande dekplek. (1) 5.4.2 Noem die eetgerei gemerk A F. (6) TOTAAL AFDELING D: 40 GROOTTOTAAL: 200

16 GASVRYHEIDSTUDIES (NOVEMBER 2012) NAAM EN VAN: GRAAD 11: AFDELING A: VRAAG 1 1.1 MEERVOUDIGEKEUSE-VRAE 1.2 PASITEMS 1.1.1 A B C D 1.2.1 1.1.2 A B C D 1.1.3 A B C D 1.2.2 1.1.4 A B C D 1.1.5 A B C D 1.2.3 1.1.6 A B C D 1.1.7 A B C D 1.2.4 1.1.8 A B C D 1.1.9 A B C D 1.2.5 1.1.10 A B C D (5x1) (5) 1.1.11 A B C D 1.1.12 A B C D 1.1.13 A B C D 1.1.14 A B C D 1.1.15 A B C D (15x1) (15) 1.3 EENWOORDITEMS 1.4 EENWOORDITEMS 1.3.1 1.4.1 1.3.2 1.4.2 1.3.3 1.4.3 1.3.4 1.4.4 1.3.5 1.4.5 (5x1) (5) 1.4.6 1.4.7 1.5 1.5.1 1.4.8 1.5.2 1.4.9 1.5.3 1.4.10 1.5.4 (10x1) (10) 1.5.5 (5x1) (5) TOTAAL AFDELING A: 40