WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Similar documents
Rut: n Liefdes Verhaal

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

BenguFarm Bestelvorm

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Hoofstuk 16 ( )

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS MAY 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Omnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Tariewe

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

INTRODUCTION. Jean FELIX-PAGANON Ambassador of France. Pretoria

Kerssangdiens. SA Gemeente

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Please keep those articles and contributions coming.

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.

Rubriek vir skeppende werk

November 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Inhoudsopgawe Boy Booysen

VOETNOTAS. Die Bassons van Simonsvlei, Simondium. Drakenstein Heemkring Paarl Argief Hoofstraat 214. Lees binne. Stay in touch

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

G. J. du Preez

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

Pasteur en Lister oorwin kieme *

Edgehog

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Harry en Frank Zeiler

SA-GENEALOGIE Poslys. Jaargang X Maand 9. Saamgestel deur: Elorina du Plessis

Dialoog en paragrawe *

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

A U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3

MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek

Hoe om krag te spaar

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

SA-GENEALOGIE Poslys. Jaargang X Maand 6. Saamgestel deur: Elorina du Plessis

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

SA-GENEALOGIE Poslys. Jaargang XIV Maand 1. Saamgestel deur: Elorina du Plessis

Adam Small: Familiegeskiedenisse, aanlope en vroeër invloede

SIZA takes the sting out of auditing

HOOFSTUK 5: BEVINDINGS EN BESPREKING

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

British Concentration Camps of the South African War saamgestel deur Johan J Pottas

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA

Transcription:

GENEALOGIESE GENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA WES-GAUTENGTAK GENEALOGICAL SOCIETY OF SOUTH AFRICA WEST GAUTENG BRANCH WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER WEBSITE Members are reminded of the branch s new blog site [website] at http://westgssa.blogspot.com WEST GAUTENG BRANCH MEETING Our West Gauteng Branch meeting originally scheduled for Saturday 16 March 2013 will not take place in light of the Annual General Meeting of the National Society being hosted by our Branch. We however, encourage you to attend this meeting. I am positive that you have by now received enough notices publishing this grand occasion! I wish the AGM to be a huge success and that many well worth resolutions will be taken and implemented. +++++++++++++++++ Richardt Wolfaardt se Familiegeskiedenis. Waar dit alles begin het n Paar jare gelede werk ek saam met n persoon wat eers op 60 jarige ouderdom uitvind dat hy n aangenome kind is. Tydens n vakansie in Velddrif gedurende 2000 ontmoet ek weer n ander persoon wat op 45 jarige ouderdom uitgevind het dat hy n aangenome kind is. Na al die jare bly beide se totale ongeloof my steeds by... Die gebeurtenisse het my laat wonder oor my eie familie maar om inligting te bekom was moeilik want albei ouers was reeds oorlede.van die vorige geslag is net my ma se jongste suster wie nog lewe maar sy kan nie help nie en my twee broers was ook van geen hulp nie. Gelukkig kry ek n dokument wat jare gelede deur my pa, Henry George Wolfaardt, getik is met sy ouers se name, hulle huweliksdatum, hulle kinders se name en geboortedatums. Op dieselfde dokument was ook 1

die name van ma, Beatrice Coupland Smith, se ouers, hulle kinders se name met al die nodige geboortedatums. Al die inligting was egter nie heeltemal korrek nie want volgens die dokument is my ma se ouers in Fouriesburg, Transvaal getroud maar hulle is egter in die Anglikaanse Kerk in Fordsburg, Johannesburg getroud op 13 Januarie 1910. My eie ouers is getroud in die Anglikaanse Kerk, Observatory, Kaapstad op 19 Junie 1937. My pa Henry George Wolfaardt gebore op 15 Augustus 1897 en oorlede op 18 Oktober 1964, is gebore en oorlede op Robertson. My ma is Beatrice Coupland (Wolfaardt) Visagie, gebore Smith op 13 Desember 1914 in Johannesburg gebore en oorlede op 30 April 1998, Kuilsrivier. Daar is drie seuns uit daardie huwelik gebore en ek is die jongste Richard Coupland Wolfaardt. Die oudste seun is John en dan volg Charles. Vandag is ek bitter spyt dat ek nie vroeër met familie navorsing begin het terwyl my ouers nog geleef het nie. Pa Henry George sou waarskynlik baie inligting oor die Wolfaardts kon gee. Ongeveer 1946:Henry (Pa) [agter]. Voor: John, Charles & Richard Wolfaardt Baie van die mense van wie ek, as kind, net die voorname geken het, is sederdien bevestig as deel van die Wolfaardt familie hulle is ongelukkig ook almal reeds oorlede. 16 Oktober 2012: John, Charles & Richard Wolfaardt 2

Oupa Wolfaardt se name in die doopregister van die NG Kerk, Robertson word aangedui as Saul Jacobus. Ek het hom egter geken as oupa Sarel Jacobus. Een van die getuies by my oupa se doop se name word ook aangedui as Saul Jacobus Marais. Ek kon geen Saul Jacobus Marais se sterfkennisgewing kry nie maar wel dié van Sarel Jacobus Marais. Op grootoupa en grootouma Wolfaardt se sterfkennisgewings verskyn sy name as Sarel Jacobus. Oupa het toe hy die huweliksregister geteken het sy van met n dubbel ff gespel Wolffaardt. Interessant genoeg, op hul huweliksregister word ouma Charlotte Fowler se ouderdom aangegee as 24. Hulle is getroud op 21 Julie 1892. Daarvolgens is sy dan gedurende 1868 gebore. Die doopregister van die Anglikaanse Kerk op Robertson waar sy gedoop is dui egter haar geboortedatum aan as 2 November 1865. Sy was een van 9 kinders en wanneer daar gekyk word na die gedoortedatums van die ander kinders dan moet 1865 korrek wees. Uittreksel uit die Doopregister van Robertson n Uittreksel uit die Doopregister van Robertson wat aandui dat Charlotte Fowler gedoop is in 1865 wat haar dan 27 jaar oud sal maak op haar troudag. Ons gis dat aangesien haar bruidegom slegs 23 jaar oud was, sy dalk nie wou bekendmaak dat hy sowat vier jaar jonger was nie... of sy wou nie graag dat almal weet dat sy op 27 steeds ongetroud was nie... 3

Uittreksel uit die huweliksregister van Robertson Ouma Charlotte Fowler se ouers was George en Maria Fowler, hulle is geskei is en tans in n doodloopstraat met die soeke na hulle voorsate. Stelselmatig is die Wolfaardt voorouers teruggewerk tot by Sebastian Wolfaardt wat op 5 Oktober 1729 in die Kaap Kolonie aangekom het in diens van die VOC as soldaat met die skip Johanna. Sebastiaan is gedoop op 13 Maart 1707 te Boxberg. In Duitsland is sy ouers: George Philliph (gedoop 21 April 1679) en Margretha Wolfaardt opgespoor en ook George Philliph se ouers nl. George en Anna Wolfaardt. Smith / Coupland Ma was n nooi Smith en haar ouers, John Christian Hardick Smith en Ethel Edith Coupland - neef en niggie wat met mekaar getrou het. John Christian Hardick se ouers was Christian John Smith en Martha Elizabeth Harper, laasgenoemde was die suster van Catherine Jane Harper. Ethel Edith se ouers was William Coupland en Catherine Jane Harper, laasgenoemde is oorlede n dag na die geboorte van n baba seuntjie, hy het self ook n paar dae later gesterf. Geen aanduiding kan gevind word wat van William Coupland geword het na die dood van sy vrou en seuntjie nie. Richard Coupland, broer van William Coupland het hom ontferm oor Ethel Edith Coupland en haar self groot gemaak. Geen verdere inligting oor Richard Coupland is egter beskikbaar nie. 4

Martha en Catherine Harper se ouers was Henry James Harper en Maria Johanna Wolverans (let op na die spelling) en haar ouers: Joseph Josephus Wolverans en Johanna Caterina (Jannetjie) Brandt. Met die hulp van Frank Early en Bill Jones is die Harper voorouers terug gespoor tot 1660 in Engeland. Meer oor Oupa se Oudste Broer Philippus Ernst Wolfaardt, oudste broer van my oupa, Sarel Jacobus Wolfaardt is getroud met Alida Maria Raats. Hul seun Philip Ernst Wolfaardt is oorlede te Malmesbury en op Robertson begrawe, sy jongste dogter was maar 13 jaar oud toe hy oorlede is. Terwyl ek besig is om die 1984 kieserslys te help transkribeer, kry ek n Martha Magdalena Carolina Carson gebore Wolfaardt. Haar geboortedatum stem ooreen met Philip se dogter se geboortedatum. Volgens die kieserslys is sy soos oorlede Philip se vrou woonagtig in Malmesbury. Die toeval is net te groot en daar word verder inligting versamel. Op e-ggsa se web tuiste word Philip se vrou se grafsteen in die Malmesbury begraafplaas gevind. Ek voer hierna Martha se i/d nommer in op die webwerf van Dept van Binnelandse Sake en vind sodoende uit dat sy ook reeds oorlede is en vind ook so haar huweliksdatum. Op http://www.e-family.co.za onder Adelbert Semmelink se Cape Death Notice index verskyn die besonderhede van Martha Magdalena Carolina Carson asook die besonderhede van haar sterfdatum en haar eggenoot se name. Skoonfamilie My vrou was n nooi Goosen. Haar ouers is Petrus Immelman Goosen en Dalina Franzoa Neethling. Die voorgeslagte van die Neethlings is teruggewerk net tot by Johan Adam Neethling, oorlede op 13 Februarie 1903. Petrus Immelman Goosen se ouers is Francois Cornelius Goosen en Susanna Francina Immelman. Die Immelman voorgeslagte is teruggewerk tot by Daniel Ferdinand Immelman wat oorlede is op 23 Julie 1844 in Stellenbosch. Francois Cornelius Goosen se ouers is Jacob Petrus Goosen en Hester Maria Goosen. Die spoor loop tans egter hier dood. Die soektog vir die vermiste skakels gaan nog voort... Nagevors en geskryf deur Richard Coupland Wolfaardt Lid van die Wes-Gauteng Tak van die GGSA 5

++++++++++++++++++++++ SOEK HULLE SEARCH THEM Dit lyk my asof ons navorsers met die vakansietyd opgehou het om na hulle mense te soek, want ek het geen versoek gekry nie?! Soos Richard Wolfaardt nog na vermiste skakels soek, is ek oortuig daarvan dat ons lede sulke items het vir hierdie rubriek. Do you still search for relatives? Please let me have your items to publish. I am convinced that as Richard Wolfaardt is still searching for missing links, our members must have items for this slot in the Newsletter. ++++++++++++++++++++++ TAK BIBLIOTEEK Maak gebruik van ons honderde boeke en nog meer pamflette wat beskikbaar is. ++++++++++++++++++++++ JAARPROGRAM VAN WES-GAUTENGTAK VAN DIE GGSA VIR 2013 Wes-Gautengtak Program 2013 Vergaderings vind elke derde Saterdag van die maand om 14h00 plaas by die Nederduits Gereformeerde Kerk Ontdekkerskruin, Philipslaan, Ontdekkers, Roodepoort. Besoekers met n belangstelling in genealogie is welkom om vergaderings by te woon en geen toegangsfooie word gehef nie. Na afloop van elke vergadering leer lede mekaar beter ken en ruil kennis uit terwyl koffie/tee geniet word met smaaklike eetgoed teen n koste van net R5. Tydens elke vergadering word ook n kort praatjie oor n aspek van genealogiese navorsing of verwante onderwerpe gehou onder die opskrif : Genealogie vir Dummies hierna sommer kortweg genoem: Dummies. We speak both English and Afrikaans. 15 Maart 2013 n Buitengewone Maanlig Museumtoer word aangebied by die Roodepoortse Museum. n Kort praatjie sal gehou word oor die ontdekking van goud aan die Witwatersrand. Kaartjies sal verkoop word wat n ligte ete insluit. Besprekings is noodsaaklik en moet asseblief voor 10 Maart gemaak word by Lynette Swanepoel. 16 Maart 2013 Die Algemene Jaarvergadering van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika word deur die Wes-Gautengtak gehuisves en sal plaasvind in Krugersdorp. Enige lid van die takke is welkom om hierdie vergadering by te woon as n waarnemer. 6

Let wet : Geen gewone takvergadering sal op hierdie dag plaasvind nie. GALA DINEE. Om 19h00 vind die Gala Dinee plaas in Krugersdorp. Tydens hierdie glansgeleentheid word gewoonlik n toekennig gedoen aan Die Genealoog van die Jaar en n aantal sertifikate word oorhandig aan lede vir uitmuntende diens gelewer aan die Genootskap. Die dinee kan bygewoon word deur enige lid (en metgesel) van die Genootskap. Kaartjies sal beskikbaar wees by Lynette Swanepoel vanaf 10 Februarie 2013. 20 April 2013 Dummies: Lynette Swanepoel verduidelik hoe om die Suid-Afrikaanse Geslagregisters se inligting te lees en verstaan. Spreker: Biebie van der Merwe kom vertel meer oor die Franse Hugenote. Redakteur van die Huguenot Bulletin wat jaarliks verskyn en n kenner op hierdie gebied. 18 Mei 2013 Dummies: Gwyneth Thomas verduidelik hoe om behoorlike voorbereiding to doen ten einde die meeste nut te kry uit n besoek aan die Church of Jesus Christ of Latter Day Saints (LDS) in Johannesburg. Spreker: Neels Coertse bied n Practical Case Study Workshop aan. Temas sal o.a. insluit: a. Hoe om Google en soekenjins te gebruik b. Geen boedel : waar kry jy sterfkennisgewing c. Hoe om dokumente van eggsa te bestel d. Betekenis van genealogiese simbole, afkortings ens. e. Hoe om aannemings in jou stamboom aan te dui 15 Junie 2013 A visit to the Family History Research Centre at the LDS Church in Johannesburg. 20 July 2013 Dummies: Neels Coertse praat oor die belangrikheid om erkenning aan bronne te gee vanaf die begin van navorsing en veskillende metodes wat gebruik kan word. Speaker: Natalie da Silva of the Johannesburg branch talks about New Records on Familysearch.org. 17 Augustus 2013 Dummies: Lucas Rinken verduidelik naamgee gebruike deur die voorsate en sal ook n klompie voorbeelde gee van interessante name in e-sagi. 7

Spreker: Isabel Groesbeek kom gesels oor navorsingsbronne in Pretoria. Isabel is Genealogiese navorser & - inligtingskonsultant sedert 1988 (voorheen Hoof: Genealogie-Inligting, RGN (1991-1998) Genealogiese Genootskap van SA: Erelid Aanbieder: Genealogie werkswinkels 'Van waar Gehasi' in Pretoria sedert 2000 Organiseerder Genealogie- & Familie-Erfenisfees te Pretoria sedert 2008 21 September 2013 Dummies: Kriek Fourie verduidelik Genealogiese numenringstelsels. Spreker: Johan Barkhuizen kom vertel meer oor die gebruik van Multimedia (klank/videogrepe) in familiegeskiedenis sodat nasate meer as net n lys name van die voorsate kry maar n interessante storie met klank en beeld. 19 October 2013 Dummies: Giel Nel will highlight the Cemetery project and give tips and treasures on how to take photos at a graveyard. Speaker: Graham Southey will give a talk on the 1820 Settlers. 16 November 2013 Branch year end function details will be communicated nearer to the event. Ons vra dat u nou al u dagboek se inskrywings sal maak. ++++++++++++++++++ Ek vra nog steeds vir bydraes vir hierdie Nuusbrief. Dis n Nuusbrief vir u ons geagte lede maar ons geagte lede is so ietwat stadig om bydraes te stuur. Skryf jou storie en stuur dit vir my ek beloof ek sal kyk wat kan doen. Tot dusver het ek nog GEEN storie weggewys nie. Miskien kan ons so bietjie aan die storie skaaf en bietjie paneelklopwerk daaraan doen. Ek is baie oortuig daarvan dat absoluut elkeen van ons lede n storie te vertelle het dis tog inherent aan ons navorsing: stories. Asseblief mense, ek soek stories. Neels Coertse Redakteur WES-GAUTENG NUUSBRIEF ++++++++++++++++++ 8

WEST GAUTENG BRANCH COMMITTEE, 2012 Designation Name Telephone Email Chairman Bob Saunders 011-475-4579 bobcad@iafrica.com Vice-Chairman Colin Steyn 011-954-1715 colnadrie@telkomsa.net Secretary Petro Meyer 011-764-4790 Petro.meyer@telkomsa.net Treasurer Lucas Rinken 011-760-3009 gen@rinken.co.za Secretary: Members Richard Wolfaardt richardw@lantic.net Librarian Graham Southey 011-787-4842 None Assistant Librarian Louise Dick 011-679-4321 None Blog Journalist Penny Evans 011-763-2465 penny.evans55@gmail.com Editor Newsletter Neels Coertse 011-463-4049 neelscoertse@wirelessza.co.za Cemetery Coordinator Giel Nel 011-762-3702 gielnel100@gmail.com Product Sales Kriek Fourie 011-955-3533 leander.fourie@transnet.net 9