November Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Similar documents
Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Februarie 2012 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

November 2011 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

BenguFarm Bestelvorm

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

September 2010 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Rut: n Liefdes Verhaal

Dagsê Alle belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

To promote sales Caxton s management organized a float carrying advertising material and staff members in special costumes through the city centre.

Harry en Frank Zeiler

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Direkte en indirekte rede *

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Pretoria Brief [Februarie] Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Hoofstuk 16 ( )

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

April 2012 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Guilliam en sy vrou se volgende kinders, asook een kleinseun, was onder die eerste VERMEULENS :

~retoriana. Nr./No. 87 APRIL Prys R 3,00 Price VAN DIE GENOOTSKAP ODD-PRETORIA OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Uit Moerdijk se pen Man en Media

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate

DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Nr./No Des~A}berlPe~~b~r!".. lh 2 A. 05 ( b~ ~ ret0 r f:'a'll':ap'~8\sl

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Inhoudsopgawe Boy Booysen

VGGSA Ierse Stamvaders Vrystaat Aangebied deur Johan J POTTAS Bloemfontein

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Combined Motor Holdings Ltd. 4 April 2014

Mandala Madness Deel 2

2 NO.345 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 28 NOVEMBER 2007 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. LOCAL AUTHORITY NOTICE 3045 Town-planning and Tow

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Digitised by the University of Pretoria, Library Services, 2011

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

"Het Rijksmuseum vaar Valkenkunde,Het Nederlandsche Openluchtmuseum'"

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Tariewe

Omnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

VOETNOTAS. Die Bassons van Simonsvlei, Simondium. Drakenstein Heemkring Paarl Argief Hoofstraat 214. Lees binne. Stay in touch

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

07 NZASM: A Built Environment

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Edgehog

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

2 No.4 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 12 JANUARY 2011 IMPORTANT N01'ICE The Government Printing Works will not be held responsible for faxed docume

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Nr./No Des~A}berlPe~~b~r!".. lh 2 A. 05 ( b~ ~ ret0 r f:'a'll':ap'~8\sl

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

MAGAZINE OF THE OLD PRETORIA SOCIETY

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Rubriek vir skeppende werk

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

SIZA takes the sting out of auditing

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Kwartaalblad van die Genealogiese Genootskap van SA -Noordwes Tak Jaargang 9, uitgawe 3 FAMNEA

I oaoo I AIDS HELPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. No. 33. Selling price Verkoopprys: R2,50

BKMAIL HME FILLING STATION: SISHEN. SISHEN SkORPION PROJECT: ROSH PINAH PEOPLE. Cape Town Metropolitan Schools P4 / PROJECTS P1 / FOREWORD

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

Nieu Bethesda. March deurkom huistoe.

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Openingsrede dew Sy Edele S. P. Botha, L.V., Minister van Arbeid en van Mynwese

PROGRAMME PROGRAMMES

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

Transcription:

November 2012 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek het onlangs n ongelooflike boek present gekry. Dit is n baie lywige boek, meer as 9cm dik, getiteld The Rand-Pretoria Directory 1957. Comprising the complete Alphabetical and Trades directories of Johannesburg, Pretoria and the Reef towns. Dit het my ver in die verlede teruggevoer. Ek kon ons adres in Rachel de Beerstraat daarin opspoor en ook die name van al ons bure. Ek was toe nog in die laerskool en oorkant ons het my wiskunde-onderwyseres, mev. Minnaar, gewoon. Ek bewe nou nog as ek aan haar dink, maar ek ken nog steeds al die tafels wat sy by ons ingedril het. Terugvoering op verlede maand se brief van Dr. Theo van Wyk Wierda het die brug uit Duitsland bestel, maar dit is gedurende die oorlog in Durban se hawe deur die Engelse gekonfiskeer. Na die konfiskering het die Engelse wel besluit om die brug te bou en dit na Koningin Victoria te vernoem, wat toe nog gelewe het. Die brughoofde is wel deur Wierda gebou. Die brug is deur 'n rede onbekend in 1911 met die huidige brug vervang. Koos Erasmus het my van die inligting voorsien. Oor die spoorbrug soek ek nog bietjie inligting. Groete, Dr. Theo van Wyk --------------------------------------------------------------------------- 4. Pretoria Gister en vandag [Pretoria News, 1988-02-19] Tilanus & Van Griethuijsen se winkel

Change and change again In the late 1880 s Messrs Tilanus and Van Griethuijsen started a wine and spirit importing business on the south-eastern corner of the intersection of Skinner and Paul Kruger (then Market) Streets. Their original building is shown above. The firm also sold furniture, groceries and tobacco. In 1902 Van Griethuijsen retired, leaving Tilanus as the sole proprietor. Tilanus later sold part of the business but retained the wine and spirit department. On the first floor there was a School of Shorthand. Around the 1920 s certain constructional changes were made to the building (picture below) but the corner shop remained a bottle store until the early 50 s when the Shankman family bought the premises. Although the building was named the Urban Building (and housed at least two wellknown furniture stores over a period of several years), it was still commonly known as Tilanus corner. In 1979 the Shankman family had it demolished to make way for a modern structure which could house the family s furniture business (picture below).

Tilanus & Van Griethuijsen Volgens n adresboek van 1889 was die besigheid in daardie jaar in n gebou aan die oostekant van Markstraat naby Schoemanstraat. Hulle het toe hoofsaaklik kruideniersware verkoop. Die enigste werknemers word aangegee as E.D. Tilanus en C.J. van Griethuijsen. Die gebou het in ongeveer 1898 afgebrand. [Dun-01 p12; p215; p220] In Longland se adresboek van 1899 word by die ou adres net aangedui two burnt-out stores en by die nuwe adres Tilanus & van Griethuijsen, grocers. In daardie selfde jaar het E.D. Tilanus in Proesstraat-oos gewoon en Van Griethuijsen in Parkstraat, Arcadia [Lon-1 p49; p53; p133; p171]. Dit is nie seker presies wanneer hulle die nuwe gebou op die hoek van Mark- en Skinnerstraat gebou het nie. Die besigheid het nou uitgebrei en hulle staan nou bekend as algemene invoerders en drankhandelaars. Behalwe kruideniersware verkoop hulle nou ook meubels, matte, en breekware. In 1913 was die erf in drie dele verdeel en het behoort aan E.D. Tilanus, P. van den Berg en E. Bourke. Tilanus het die grootste gedeelte van die erf besit en die waarde van die grond word aangegee as 7150, en die waarde van die gebou as 4850 [Val-01 p35]. Volgens Lochhead s se adresboek van 1913 was daar vier besighede op die erf, nl. Tilanus and Van Griethuijsen, General Dealers, Groceries and Hardware, Tilanus and Van Griethuijsen, Bottle Store, H. Levy, Second-Hand Dealer, en J. Richards, Outfitter [Loc-01 p263]. Nie Tilanus of van Griethuijsen se woonhuise word aangedui nie, dus kan ons aanneem dat hulle nie meer in Pretoria woonagtig was nie. Tilanus Eduard Diederik Tilanus is op 14 September 1862 in Amsterdam gebore en op 17 September 1934 in Pretoria oorlede. Hy open in 1888 saam met Van Griethuijsen n kruideniers- en n drankwinkel in Pretoria. Eduard is begrawe in die Kerkstraat Begraafplaas in Pretoria en sy dogtertjie, Marie Johanna, wat op driejarige ouderdom oorlede is, is saam met hom begrawe. [And-03 p73; Plo-02 p119]. De Jongh meld dat Eduard se vrou Augusta bekend was as n sangeres. [Dej-02 p276]. Die volgende kom uit n brief, gedateer 1 Julie 1898, van G.A.A. Middelberg, voormalige direkteur van die N.Z.A.S.M. Gisteren avond liet zich voor het eerst bij ons hooren juffrouw van Griethuyzen (suster van Van Griethuyzen, venoot in die firma Tilanus en Griethuyzen, n kruidenierswinkel op die suid-oostelike hoek van Markt- en Skinnerstraat, later getroud met Tilanus) [Pr-26 p33]. Let op die spelling van Van Griethuijsen. Van Griethuijsen Izak Carel van Griethuijsen [Griethuyzen] is in 1863 in Amsterdam gebore en op 10 Augustus 1939 in Pretoria oorlede. Hy kom in 1888 na Pretoria en open saam met Van Griethuijsen n kruideniers- en drankwinkel. n Paar jaar voor 1939 onttrek hy hom aan die besigheid. Hy was ongetroud. [Plo-02 p133].

Advertensies Hier volg n paar advertensies wat in 1888 en 1889 in die koerante verskyn het. Let op na die spelling van Van Griethuijsen. Dit lyk asof die koerantmense nie geweet het hoe om dit te spel nie eers later is die spelling soos ons dit vandag ken, gebruik. De Volksstem, 1889-01-07 TILANUS & VAN GRIETHUISEN Markstraat Pretoria ALGEMENE INVOERDERS Onrvangen weder eene groote partij Kinderboeken met beweegbare prenten Bordeaux-, Rijn- en Champagne Wijnen, Chocolade en Suikerwerken van Bensdorp & Co. Worst, Rookvleesch en Groenten in blik, Goudsche Kaas en Oude Jenever. Klokken, Horloges en Muziekdoozen Glaswerk, Spiegels, Lijsten en Platen ------------------------------------------------------------------------------- En in diesefde koerant: Ontvangen weder eene groote partij Fransche en Duitsche Wijnen, welk als volgt worden verkocht: St. Jullien 42s per dozijn Pauillac 50s per dozijn Petit Bourgogne 60s per dozijn Rudesheimer 55c per dozijn Liebfraumilch 54s per dozijn Steinberger Cabinet 65s per dozijn ---------------------------------------------------------------------------------- De Volksstem, 1989-02-28 BRANDVERZEKERINGS-MAATSCHAPPIJ NEDERLANDSCHE LLOYD. Gevestigd te Amsterdam Kapitaal - - - - f 4,000.000 Hoofdagenten voor de Transvaal TILANUS EN VAN GRIETHUYSEN Waar nadere bijzonderheden te verkrijgen sijn. ----------------------------------------------------------------------------------

De Volksstem, 1989-03-21 TABAK Tilanus & Van Griethuijsen Markstraat, Pretoria Belasten zich met het kerven van Tabak en hebben steeds voorhanden beste rol- en gekerfde Tabak De Volksstem, 1989-05-30 Tilanus & Van Griethuijsen Algemene Invoerders, Markstraat, Pretoria Ontvangen Heden: Prachtig gelijkende portretten van ZHED. PRES. S.J.P. KRUGER en GENERAAL SMIT, in fraaie lijsten --------------------------------------------------------------------- De Pers, 1989-10-19 ST. NICOLAAS en Kerstmis Zij, die Vrienden in Holland eene verrassing willen bezorgen, behoeven slechts Twee Pond te zennden aan Tilanus & van Griethuijsen, Markstraat, Pretoria, en deze laten op genoemde Feestdagen aan eenige adres in Holland, franco bezorgen, een Kistje met twaalf Flesschen dilicieuse Kaapssche Wijnen van de firma Joh. M. Prillevitz. Bronnelys And-03 Andrews, Tom. 1994. God's Acre. Church Street Cemetery. Dej-02 De Jong, R. C. 1980. Kulturele lewe van die Pretoriase Nederlanders. Verhandeling, Universiteit van Pretoria. Dun-01 Dunston, L. 1975. Young Pretoria 1889-1913. Pretoria: Lola Dunston. Loc-01 Lochhead's Guide, Hand-book, and Directory of Pretoria, 1913. Pretoria: Transvaal Reliable Agency. 1913. Lon-01 Longland's Pretoria directory for 1899. Pretoria: State Library. 1979. Plo-02 Ploeger, Jan. 1944. Nederlanders in Transvaal [1850-1950]. Pretoria: J.L. van Schaik. Pr-26 Rex, H.M. 1958. Musiekaande by die familie Middelberg in die Z.A.S.M.-Huis, Pretoria. Pretoriana, Nommer 26 & 27. Val-01 1913. Valuation Roll of Municipality of Pretoria. Groete tot volgende maand, Rosa Swanepoel ----------------------------------------------------- Die volgende van Helen Myburg Het u geweet MAMELODI, die Township 16 km van die middestad van Pretoria, se eerste naam was Vlakfontein, maar dis in Julie 1962 herdoop na: Mamelodi after Pres. S.J.P. (Paul) Kruger, known to the Africans by this name; father of whistling or man who can imitate birds. Bron: New Dictionary of South African Place Names by Peter E. Raper.