A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka.

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Rut: n Liefdes Verhaal

BenguFarm Bestelvorm

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Please keep those contributions coming.

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS FEBRUARIE 2013 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Please keep those articles and contributions coming.

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

HOëRSKOOL PORTERVILLE

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

SIZA takes the sting out of auditing

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Tariewe

Mandala Madness Deel 2

(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

WES-GAUTENG-NUUS -- WEST GAUTENG NEWS JULIE 2014 NUUSBRIEF/NEWSLETTER

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Government Gazette Staatskoerant

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

INTRODUCTION. Jean FELIX-PAGANON Ambassador of France. Pretoria

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

MALAN VONK. 8de UITGAWE JULIE ste Herdenking van die eerste Malan-saamtrek

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1

Kerssangdiens. SA Gemeente

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Dialoog en paragrawe *

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Tariewe

Omnibus van GGSA Vaaldriehoek. Wel mense - hier is ons baba! Die Grafte Praat. Settlers' Heritage. Eie bodem. Die Ortons se Storie.

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Faan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!

GENOOTSKAP OUD-PRETORIA

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

G. J. du Preez

in Pit: HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAAL5E PBOVINSIALE AFDELING) )L - AKPEB ADV. ADV. ADV. ADV. ADV. MNR. AL DIE BESKDLDIGDES; ONSKULDIG

Lys van geraadpleegde bronne

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika. Genealogical Society of South Africa. From the Editor. Simone Kay. Vergaderingsnuus 2013/2 WES-KAAP NUUSBRIEF

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.

Laasgenoemde persone is familielede en/of vriende van die Bartie-gesin. GEDENKPLATE: Die projek waarvolgens die Genootskap gedenkplate

THEUNISSEN. (The house is a 20 th century reconstruction) Photo: André R. Morkel

PROGRAMME PROGRAMMES

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Transcription:

Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika Genealogical Society of South Africa 2012/2 WES-KAAP NUUSBRIEF WESTERN CAPE NEWSLETTER Adres / Address: Posbus 4674, Tygervallei 7536 / PO Box 4674, Tyger Valley 7536 Telefoonnavrae / Telephone enquiries : Andrew Kok 082 500 6758 E-pos / e-mail: weskaap@ggsa.info Webadres / website: www.genza.org.za Facebook: http://www.facebook.com/pages/ggsa-wes-kaap/ I N S I D E T H I S I S S U E : From the Editor 1 Vergaderingsnuus 1 From the Editor In this edition of the Newsletter, we are replacing Ken Jou Taklid with an article on the Margaret Cairns Award and its past recipients. Exhibitions, Talks and Workshops 2 A very big thank you to Elsje van der Linde for her contribution to Eureka. Please keep those articles and contributions coming. Toekenningsgeleentheid 2012 Genealogy Humour 4 Eureka 4 3 Simone Kay simonek@mweb.co.za Vergaderingsnuus Newsflashes 5 In Memorium 6 Book Corner 6 Tydens ons maandbyeeenkoms op 14 April was ons gasspreker Etha van der Schyff, 'n boorling van Slanghoek, wat vir ons vertel het van haar boek 'Kinders van Slanghoek 1700-2010 wat eersdaags op die rakke gaan verskyn. Haar belangstelling het 20 jaar gelede begin met Antie Bertie se vertellings. Om die geskiedenis van die Slanghoek Vallei te bewaar, het sy talle persoonlike onderhoude gevoer en ook argiefdokumente geraadpleeg vir hierdie publikasie. Margaret Cairns Toekenning 7 Committee Members and Collaborators Chairperson: Andrew Kok 082 500 6758 jakok99@gmail.com Vergadering 12 Mei: Ons gasspreker was Alta Griffiths, n lid van ons tak, asook voorsitter van die eggsa Tak. Sy het gesels oor die eggsa se transkripsieprojek van die Skeeps Passierslyste (www.eggsa.org). Na afloop van haar praatjie het Petro Coreejes-Brink toekennings oorhandig wat van die AJV saamgebring is, aan wenners in verskeie kategorieë.

Deputy chairperson: David de Klerk 023 342-8044 mdavid@artslink.co.za Cemetery Project: Alta Griffiths 083 948 5207 021 975 5491 024689@pinnaclespot.co.za Photographer: André van Wyk 073 505 3535 021 706 1747 andrevw@telkomsa.net Projects: Anton Verwey 084 330 1180 anton@amelia.co.za Secretary: Engela van Dyk 021 903 7828 cato@telkomsa,net Capensis Advisor: Gerhard Geldenhuys 071 638 2406 021 887 1639 Liaison and publicity: Mariana Olivier 082 438 9591 021 557-4355 omariana@lantic.net Exhibitions, Talks and Workshops Die Junie vergadering is tradisioneel ook die tak se verjaardag. Die vergadering op 9 Junie was geen uitsondering nie. Die vergadering neem altyd die vorm aan van n Bring en Brag waartydens lede hulle navorsing of interessante items kan uitstal. Die Margaret Cairns toekenning is ook tydens hierdie vergadering oorhandig. (Sien aparte artikel) Archives Week: 7-11 May. This year's theme was: Reis na die Kaap / Voyage to the Cape. As an experiment during Heritage Week in September last year, the Exhibition Team assisted the Archive staff to deal with enquiries from visitors. It was so successful that they were invited again this year. Two rooms were also set aside for a poster display by various organizations, including the GSSA, egssa, Cape Town Family History Society, Drakenstein Heemkring, South African St Helena Heritage Association, Tracing History Trust and The Robben Island International Historical Society. International Museum Week was celebrated from May 15 to 18. The ladies of the Tygerberg Museums, Louise Ing, Ria Briers & Ursula Snyders arranged a series of talks. On the 16th the theme was Genealogy and branch member Nicky Lategan was the coordinator. The speakers were: Nicky Lategan: His talk Genealogiese Potpourri dealt with sources to which researchers often do not have ready access, but which contain valuable information, such as documents held privately in the family. Alta Griffiths: In her talk "Stille waters, diepe grond" she showed some of the interesting photographs that the egssa's Cemetery Project receives. Ebrahim Rhoda: His talk was titled "The lost tomb of Sheikh Yusuf at Faure Kramat. He told how the existence for many years, have both been confirmed and denied. Simone Kay: In her talk "Dwaalspore" she told of her struggle to connect Pieter Willem Coetzer and Johannes Wessel Strydom to her family tree. Engela van Dyk: Her talk "Familie Mites, was about stories that are often told within families or passed from generation to generation. Mariana Olivier: "Waar is die Moordplek?" was the theme of her talk. Her search began after receiving two family stories. Three men were shot / hanged / murdered at the outbreak of the Hendrik Witbooi uprising in 1904. According to affidavits in the archives in Pretoria and Windhoek, this incident happened in two different places.

Bellville Library Exhibition: Marianne Meyer 021 976 9710 mariannemeye@gmail.com Capensis Distribution: Max White 021 785 1650 CD Sales Nicky Lategan 021 558 5658 083 421 5811 nicl@worldonline.co.za Treasurer: Paul le Roux 082 578 3050 021 863 4928 paultjie@mweb.co.za Branch Librarian: Rini Scheffler 021 930 4881 cjscheffler@lantic.net Capensis Editor: Sasa Malan 021 887 4487 sasamalan@gmail.com Technology and Newsletter: Simone Kay 084 592 5935 021 592 5935 simonek@mweb.co.za Toekenningsgeleentheid 12 Mei 2012 Hierdie jaar het die Wes-Kaap tak met 'n hele klomp toekennings weggestap by die AJV op Uniondale. Meeste van die ontvangers kon nie die AJV bywoon nie, en daar is dus besluit om n spesiale takgeleentheid te hou sodat die toekennings persoonlik oorhandig kon word. Tydens die AJV is Hendrik Louw se arm gedraai vir fondse vanaf Nasionaal om te help om n spoggeleentheid te skep. (Dankie Hendrik) Uitnodigings is gestuur aan almal wat n toekenning sou ontvang en hulle is aangemoedig om gaste saam te bring. Toe dit blyk dat daar meer gaste as lede sou kom, het die takbestuur besluit om die geleentheid ook te gebruik as n bemarkingsveldtog. Daar is besluit om bemarkingspakkies uit te deel wat n verskeidenheid bemarkingsmateriaal bevat het van o.a. Wes-Kaap tak, eggsa, die Argief asook lidmaatskapvorms. Ons was ingelig dat sommige gaste hul kinders sou saambring en Paul le Roux het op eie inisiatief baie oulike en kindervriendelike werkblaaie met n genealogiese tema ontwikkel en gedruk. (Dankie Paul) Die kinders het hierdie spesiale pakkies ontvang wat die werkblaaie, kleurpotlode, en n verskeidenheid lekkergoed bevat het. Die spyskaart moes telkemale aangepas word om die groeiende aantal gaste en kinders te akkommodeer. Die spyseniers het tot Vrydagaand laat gewerk om alles gereed te kry en daar is selfs mikrogolfoonde aangery om seker te maak die warm items word wel warm bedien. Gelukkig het die Kaapse weer saamgespeel en kon ons die ruim stoep gebruik vir die kostafels. Die saal was van hoek tot kant vol stoele gepak. Tafels was voorsien vir die pryswenners om hulle werk uit te stal. n Spesiale skyfievertoning was ook gemaak wat voortdurend tydens die oorhandiging vertoon is. Alta Griffiths was ons gasspreker en het n oorsig gegee van die Skeepslysprojek, waarna Petro Correejes-Brink die toekennings oorhandig het. Die pryswenners is in die vorige uitgawe van die nuusbrief se afdeling Ken Jou Taklid voorgestel.

Genealogy Humour Eureka SLANGHOEK HERONTMOETING NA 53 JAAR Pas terug van n tog waarop ek teruggeloop het op my jeugvoetspore, woon ek n Genealogie vergadering in Goodwood by. My pas afgelope landstog is juis afgesluit met n rit deur Slanghoek met die oog op die tema wat tydens die vergadering onder bespreking sal kom, nl Die Kinders van Slanghoek. In 1959 het ek met die vallei en n paar families daar kennis gemaak. Bloedweinig het daar dieselfde gebly en ek herken omtrent niks nie. Bekende name van destyds het ook verdwyn. Die genealogie praatjie van 14 April is aangebied deur Etha van der Schyff, self n gebore Slang-hoeker, wat besig is om n boek uit te gee wat oor Slanghoek. Reg aan die begin van haar aanbieding deel sy die vergadeing mee dat daar Slanghoekers in die gehoor is. Gedurende vraetyd neem ek my kans waar om van haar te verneem of daar nog enige grondbesitters met die van Marais is, en of die plaas Eikeboom (waar ek destyds gekuier het) nog bestaan. Vanselfsprekend verneem sy daarop na my belangstelling in die pragtige vallei. Ek noem toe die feit dat ek 53 jaar gelede vir die eerste keer met Slanghoek kennis gemaak het toe ek daar besoek afgelê het. In plaas daarvan dat sy my vraag antwoord, verwys sy my na een van die Slanghoekers wat skuins agter my sit, met dié woorde, Dan ken jy seker oom Paul se seun Piet, vra vir hom. Ek word bloedrooi en vuurwarm en wens tevergeefs dat die berge op my sal val om my te bedek, of dat ek net ewe skielik in die aarde kan insink! Te laat, die hele vergadering begin snuf in die neus kry. Om nou na 46 jaar so in die openbaar weer te ontmoet! Ek het net so skrams vlugtig omgekyk en kon daarna met die beste wil in die wêreld nie weer omdraai nie. Ek wou ook nie dat hy my naam met nooiensvan (Deetlefs) op my naamkaartjie lees nie, want dit sou my verraai. Teen daardie tyd was dit ook nie meer nodig nie, want hy het toe ook al besef wie daar voor hom sit. Wat ek toe vasstel, is dat geen Marais meer in Slanghoek boer nie en ook dat die naam Eikeboom ook nie meer bestaan nie. So kom daar selfs aan goeie dinge ook n einde deur die sameloop van omstandighede, soos deur die Voorsienigheid bepaal. Gedurende teetyd stel hy my aan sy vrou, Dolfie, voor en hulle dogter (met haar tweejarige dogtertjie) wat vanaf Nieu-Zeeland hier in Suid-Afrika op besoek is. Ek stel ook vas dat Etha (oom Sarel Marais se dogter) en Piet niggie en neef is. Lede van die vereniging wil toe opsluit hê dat die herontmoeting op n foto vasgelê moet word. Daar staan Piet Marais toe in die middel, met sy eerste nooi aan die een kant en sy eerste vrou aan sy ander kant! Die vrae wat gedurende my rit deur Slanghoek onbeantwoord gebly het, is toe 24 uur later deur n aan my baie bekende Slanghoeker sélf beantwoord! Elsje van der Linde Posbus 108 Velddrif 7365 Tel nr 022 783 0834 Selfoon 072 608 9476

Newsflashes We welcome the following new members: Carl Grobbelaar, Carol le Roux, Dion Fourie, Elma Human, Eric Bezuidenhout, GISA (Genealogiese Instituut van Suid-Afrika, Stellenbosch), Glynnis Kenney, Graham Wilson, Hazel Jonker, John Schroeder, Phil & Pam Beck, Willem Blom. Du Plessis saamtrek! Daar word beplan om n du Plessis saamtrek (enige du Plessis is welkom) te hou te Mont Rouge,Tulbagh. Verskeie aktiwiteite word beplan vir Saterdag 13, en Sondag 14 Oktober 2012 en ons nooi u uit om hierdie geleentheid by te woon. Daar sal ook geleentheid wees om heerlik te kuier rondom braaivure en stories uit te ruil. Die finale program sal binnekort gefinaliseer word. Wanneer : Die naweek van Saterdag 13 Oktober Sondag 14 Oktober 2012 Waar : Mont Rouge plaas, Tulbagh Daar is verskeie tipes akkommodasie beskikbaar in Tulbagh en u is welkom om die Toerismekantoor te kontak by 023 230 1348 of e-pos aan tulbaghinfo@lando.co.za. Daar sal ook kampplek beskikbaar wees op Mont Rouge. Rig enige navrae aan Mnr. Johann du Plessis, sel 082 3328 124 of stuur n e-pos aan hagar@montrouge.co.za Laat weet asseblief so spoedig moontlik vir Sarieta by rtps@rtps.co.za of faks 086 7161 171 indien u belangstel om die naweek by te woon. For those who have a broadband connection you may be interested in microfilms that the UK National Archives have digitised and made available as FREE PDF downloads, albeit in quite large files (it is apparently faster to download directly to a USB flash drive) For what is available see http://www.nationalarchives.gov.uk/documentsonline/digital-microfilm.asp In particular some listers may be interested in AIR54 (South African Air Force Operations Records Books) But there is a great deal of information on navy officers, merchant seamen, coastguards etc The 10 th Symposium of Heritage South Africa 2012 Title: From survival to opulence in 100 years The rise of the 18 th century Cape Manor House Where: Toringkerk Hall, Paarl When: Thursday 4, Friday 5 and Saturday 6 October 2012 Hosted by the Drakenstein Heritage Foundation, Paarl Enquiries: Cathy Raymond at heritage@iafrica.com Anyone who needs help with Jewish Genealogy can contact: Janine Scher Assistant Librarian Jacob Gitlin Library gitlib3@netactive.co.za 88 Hatfield Street Cape Town Link to Wits University "Historical Papers": http://www.historicalpapers.wits.ac.za/index.php?digital/u/

Vanaf Daniel Jacobs: Ek beplan om volgende jaar saam met ander navorsers wat belangstel aan 'n Jacobs-register te begin werk. Die van julle wat dit oorweeg om saam te werk daaraan is welkom om my te kontak sodat ek solank van die material van Arlien Owen wat vir jare aan 'n Jacobs-register gewerk het aan julle beskikbaar kan stel. Kontak Daniel by: danielmalanjacobs@gmail.com Vir al die mense wat soek in Nederland via GENLIAS.nl daar is nou n (beta)uitvoering in n nuwe WEBSITE www.wiewaswie.nl In Memorium Hennie Genis is op 2 Julie 2012 skielik aan n hartaanval oorlede. Ten spyte van sy wankelende gesondheid die afgelope tyd, het hy n vol lewe gehad en het hy die laaste 2 jaar verskeie mylpale bereik. Verlede jaar is sy boek Evert Genis en sy nasate 1850-2010 gepubliseer. Dit was die vrug van sy jarelange navorsing. In Maart vanjaar is hierdie publikasie vereer met n GGSA Meriete toekenning en verlede maand was Hennie die ontvanger van die GGSA Wes-Kaaptak se Margaret Cairns toekenning vir dieselfde publikasie. Ons meegevoel aan sy familie. Books DavidThomas of Australia recently visited South Africa to promote his book The Men who would not March. The Surrender of Concordia, Namaqualand, 4 April 1902. A special offer from the publisher is open to our members to purchase this book at R150.00, including packing & posting in South Africa (normal price R195.00/R199.00). Payment by cheque, direct deposit or EFT. To order, contact Robin Stuart-Clarke at robin@printmatters.co.za David Thomas also donated a copy of his book to the library of the Western Cape branch. The Du Vunage book is now available on www.genza.org.za as a free PDF download. On to something lighter: In the Blood by Steve Robinson is a work of fiction with a strong genealogical background. American genealogist Jefferson Tayte is packed off to England to finish off his latest assignment, the family tree to be a birthday present for the client's wife. JT thinks the worst part of the trip will be the flight, little does he know that he will be uncovering a dark secret that has lain hidden for centuries - one that will endanger his life. Primarily based in Cornwall, moving between the present and the 18th century, JT's research leads him to a wooden box once owned by a tragic young woman. This one little box unleashes a series of dramatic events. This book is only available as an ebook.

Die Margaret CAIRNS Wisseltrofee In 1995 het Margaret Cairns (1912-2009) n Lewenslange Prestasietoekenning van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika ontvang in erkenning vir haar toewyding en harde werk sowel as vir haar jarelange ywer en bepleiting vir die bevordering van die Wetenskap van die Suid-Afrikaanse Genealogie. In 2000 het 'n anonieme skenker 'n wisseltrofee ter ere van Margaret Cairns geskenk met die doel om navorsing te stimuleer. Die kriteria vir hierdie toekenning is: Die ontvanger moet 'n GGSA lid wees van die Wes-Kaap Tak. Die navorsing moet van 'n hoë standaard wees. Die navorsing moet oorspronklik wees met die gebruikmaking van primêre bronne. Die navorsing moet die mikro familie genealogie / geskiedenis van die Wes-Kaap weerspieël. Die ontvanger vir 2011: Hennie Genis het die Margaret Cairns toekenning ontvang vir sy 2011 publikasie Evert Genis en sy nasate 1850-2010. Die egpaar Evert Genis en Margaretha Genis née De Graaff het in 1850 uit Nederland na die Kaap verhuis. Hul manlike nageslag, sowel as sommige vroulike lyne is gedokumenteer, waarvan die meeste tot by die huidige geslag. Daar is ook heelwat inligting oor Evert Genis se voorouers en die voorkoms van hierdie van in Europa. Die verhaal van die stamouers en hul kinders, sewe seuns en twee dogters, werp ook lig op mikro-historiese aspekte soos die ontwikkeling van Namakwaland met betrekking tot visserye, skeepsvaart, onderwys, dorpstigting, boerdery, die polisie en die kerk. Dis in die later jare met die verspreiding van die familie na die noorde wanneer ondervindinge gedurende en na die Anglo- Boereoorlog ter sprake kom, soos ook hul deelname aan die ontwikkeling van die Springbokvlakte in die voormalige Transvaal. Die boek is gemaklik leesbaar geskryf en is ryklik geïllustreer. Vorige ontvangers: Margaret Cairns Toekenning vir 2009: Glenda Raad het die Margaret Cairns toekenning ontvang vir haar reeks artikels oor die mense van Noupoort, "Net gewone mense: Noupoort Sosiale Geskiedenis 1803-1960". Die eerste van n reeks artikels was gepubliseer in die vierde uitgawe (2005) van ons tak se kwartaallikse joernaal Capensis en word steeds voortgesit. Dit is waardevolle navorsingsmateriaal, omdat dit die herinneringe bewaar van 'n hele gemeenskap wat sedertdien versprei het.

Margaret Cairns Toekenning vir 2008: Ockert en Sasa Malan het gesamentlik die Margaret Cairns toekenning ontvang op grond van hul volgehoue bydraes tot die genealogie en mikro geskiedenis van ons land en sy mense. Die Malan egpaar het oor verskeie jare afsonderlik en gesamentlik talle artikels gepubliseer in ons tak se kwartaalblad Capensis en die GGSA se kwartaalblad Familia. Hulle is ook aktief betrokke by die Stellenbosch Heemkring, die begraafplaasprojek van Stellenbosch en die vaslegging van die geskiedenis van die NG Moedergemeente van Stellenbosch. Ockert het n publikasie Die Van Schalkwyks van die Nieuweveld die lig laat sien en Sasa is sedert 2002 die redakteur van Capensis. Margaret Cairns Toekenning vir 2007: Senobia Lutz het die Margaret Cairns toekenning ontvang vir haar publikasies Johann Karl Hechel (1790-1841), Nakomelinge en Nalatenskap, Europa en Suid-Afrika en Johann Heinrich Lutz van Thal in Switserland (1812-1887). Sy sendingloopbaan in Suid-Afrika en Duitsland. Margaret Cairns Toekenning vir 2006: Die toekenning word gedeel deur: Gerhard Geldenhuys het die toekenning ontvang vir sy samewerking met medici wat oorerflike siektes bestudeer deur sy kundigheid as genealogiese navorser in te span om individue op te spoor wat risikogevalle was, sodat die nodige voorsorg getref kon word. In 2005 het hy ook vier artikels in Capensis gepubliseer naamlik: Mary Elizabeth Cummings, waarnemer van die Venus-oorgang in 1882, n Brief van1856 vanaf Heidelberg (Kaap), Ds A B Daneel (1836-1899) en sy kinders en Skryftalent onder die nasate van die stamvader Hans Jürgen Linde. Nico Walters het die toekenning ontvang vir sy publikasie Die Walters-diaspora en Familieboek. Margaret Cairns Toekenning vir 2003: Herbert Fox het die Margaret Cairns toekenning ontvang vir sy publikasie Die Familie Ryke: Van Amsterdam na Grabouw 1858-2002 en sy gereëlde bydraes tot genealogiese publikasies, onder andere in Capensis. Margaret Cairns Toekenning vir 2001: Jan Visagie was die eerste ontvanger van die Margaret Cairns toekenning vir sy publikasie Voortrekker-Stamouers 1835-1845. (Die tweede uitgawe van hierdie publikasie het in 2011 in 'n hersiene en uitgebreide vorm verskyn.)