Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

Size: px
Start display at page:

Download "Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)"

Transcription

1 Die bevordering van adjunkhoofde: Is indiensopleiding nodig? SAOU Hoofdesimposium 2012 Prof Kobus Mentz Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus)

2 Agtergrond In SA geen formele voorbereiding vir die hoofskap Onderwysers vorder deur die range Bevordering gekoppel aan onderwyser se resultate op akademiese en buite-kurrikulêre gebied Sommige lande vereis formele kwalifikasie wat verwerf moet word voordat n adjunkhoof na hoof bevorder kan word

3 Vrae ter aanvang Is die wyse waarop bevordering na hoof plaasvind in ooreenstemming met beste praktyk in ander lande? Wat dink huidige hoofde van hulle voorbereiding vir die pos? Watter inisiatiewe is in SA aan die gang om die situasie te verander?

4 Wat is die belangrikste uitdagings vir die nuwe hoof? Na n 20 jaar studie kom Earley & Wendling (2004) tot die volgende gevolgtrekking: Probleme veroorsaak deur die styl en praktyke van die vorige hoof Geboue en terrein sake Kommunikasie met personeel Bevordering van die openbare beeld van die skool Hantering van onderpresterende personeel Hantering van oneffektiewe lid/lede van bestuurspan Lae personeel moreel

5 Die SA situasie In 1996 stel die taakspan vir Onderwysbestuur van die Dept van Onderwys voor dat n nasionale instituut vir Onderwysbestuur tot stand kom In 2003 kom die Matthew Goniwe School of Governance and Leadership tot stand In September 2004 stel die Dept van Onderwys die South African National Professional Qualification for Principalship (SANPQP) bekend n Gevorderde Onderwyssertifikaat (GOS) in Onderwysleierskap word as vereiste vir toegang tot die hoofskap voorgestel

6 Die SA situasie (verv) Die GOS sal dien as akkreditering / lisensie en sal n vereiste wees om n hoof te kan word Inhoud van die GOS: Rekenaarvaardighede Taalvaardighede Ontwikkeling van portefeulje om bestuurs- en leierskapvaardighede te demonstreer Begrip an bestuur en leierskap Hoe om te lei en te bestuur Bestuur van stelsels, fasiliteite, beleid, ens.

7 En toe? Die GOS is landswyd geïmplementeer as n loodsprojek, maar by huidige skoolhoofde Program is as suksesvol geëvalueer na 2 jaar GOS sal waarskynlik omgeskakel word na n indiensopleiding program vir huidige skoolhoofde

8 Ondersoek 1: SA-Kanada Ondersoek het deel gevorm van die International Study on the Preparation of Principals (ISPP) waaraan 10 lande deelneem Nuut aangestelde skoolhoofde van die Port Elizabeth omgewing en Calgary in Kanada het aan oudiogesprekke via internet deelgeneem PE hoofde was van sowel voormalige Model C - as ander skole Doel met die gesprekke was om uit te vind of hoofde se indiensopleiding voldoende was en watter tipe opleiding die mees geskikte is

9 Ondersoek 1: SA-Kanada Hoofde is versoek om voor die gesprekke n dagboek te hou van insidente. Die doel hiermee was om te bepaal of hulle voorbereid was om die insidente effektief te hanteer. Die gesprekke is opgeneem en geanaliseer saam met die dagboeke. Vyf nuwe hoofde van beide lande het deelgeneem. In Kanada is n meestersgraad n vereiste ten einde hoof te word.

10 Bevindinge: SA-Kanada ondersoek Die volgende bevindinge is gemaak en in verband gebring met die wyse waarop die hoofde voorberei is op hulle taak toe hulle nog adjunkhoofde was: Die groot aantal verhoudinge is oorweldigend Formele opleiding is belangrik, maar nie voldoende vir n adjunkhoof as voorbereiding vir die hoofskap nie.

11 Bevindinge: SA-Kanada ondersoek (verv.) Mentorskap is baie belangrik. Die skep van informele netwerke is noodsaaklik Konflikhantering op alle vlakke is n uitdaging. Aspiranthoofde moet reeds vroeg hierop voorberei word. Konflik is nie beperk tot die skool nie, maar die onderwysowerhede is deel daarvan. Die noodsaaklikheid van waardegedrewe leierskap Die belangrikheid van onderrigleierskap

12 Die gesigte van mentorskap

13 Die gesigte van mentorskap

14 Die gesigte van mentorskap

15 Die gesigte van mentorskap

16 Waarom is onderrigleierskap nodig? Vrae Fokus ons nie te veel op die strukturele aspekte van die adjunkhoof en hoofskap nie? Wat van onderrigleierskap?

17 Geletterdheid van SA leerlinge In 2006 word die Progress in International Reading Literacy Survey (PIRLS) in 45 lande gedoen. Doel is om die geletterdheidsvlakke van leerlinge te toets SA eindig 45ste Internasionale gemiddeld = 500 SA gemiddeld vir Gr 4 s = 253 Marokko = 323 Koeweit = 330 Iran = 420 Rusland = 580 Ja, maar. Afrikaanse skole = 335

18 Geletterdheid van SA leerlinge 19% van Russiese leerlinge is op die gevorderde vlak mbt leesgeletterdheid 1% van Afrikaanse leerlinge is op die gevorderde vlak 8% van Afrikaanse leerlinge se vlak is hoog 22% van Afrikaanse leerlinge se vlak is gemiddeld 37% van Afrikaanse leerlinge se vlak is laag

19 Waarom het ons onderrigleierskap in ons skole nodig? Afrikaanse skole vaar buite-kurrikuler uitstekend. En binne-kurrikuler? Hoofde en adjunkhoofde het n duidelike kurrikulere (onderrig) bestuursopdrag

20 Ondersoek 2: n Provinsie in SA Deelnemersprofiel 66 nuwe skoolhoofde in die Noordwes Provinsie 39 manlik, 27 vroulik 48 oor die ouderdom van 44 jaar 6 het n PhD-graad 20 lei skole met meer as 800 leerders Stedelik (19), Voorstedelik (12), Plattelands (21), Afgeleë (10), Ander (4)

21 Ondersoek 2: n Provinsie in SA (verv) Doel met die ondersoek Om vas te stel watter aspekte van hulle werk nuwe hoofde die mees uitdagende vind en hoe goed hulle daarvoor voorberei was

22 Ondersoek 2: Meetinstrument Die meetinstrument (vraelys) het uit 35 vrae bestaan en deelnemers moes op n 6-puntskaal aantoon watter aspekte van hulle pos vir hulle problematies was en hoe goed hulle daarop voorberei was Uittreksel uit vraelys

23 Voorbeeldvrae LINKERKANT Hierdie aspek van my werk was problematies dui op n 6-puntskaal aan hoe groot die probleem was REGTERKANT Ek was voldoende voorberei vir hierdie aspek dui op n 6- puntskaal aan hoe goed voorbereid Om die kultuur van die skool te verstaan Om swak prestasie van personeel aan te spreek Om my tyd te organiseer Hantering van die openbare sigbaarheid in my nuwe pos as hoof

24 Ondersoek 2: Bevindinge Die statistiese verwerking van die resultate het die volgende getoon: Nuwe skoolhoofde ondervind die meeste probleme om die volgende aspekte van hulle taak te hanteer: Die bou van positiewe verhoudinge met personeel Effektiewe organisering van tyd Nuwe skoolhoofde ondervind die minste probleme om die volgende aspek van hulle taak te hanteer: Papierwerk

25 Ondersoek 2: Bevindinge (verv) Die areas wat as probleemareas genoem is, was gewoonlik ook die areas waar hulle aangedui het dat hulle nie voldoende opleiding in gehad het nie. n Statisties betekenisvolle verskil is gevind tussen nuwe hoofde van afgeleë skole en die in voorstedelike skole. Eersgenoemde vind die verstaan van die kultuur in hulle skole glad nie problematies nie, terwyl laasgenoemde groot probleme daarmee ervaar.

26 Ondersoek 2: Bevindinge (verv) n Verder statisties betekenisvolle verskil is gevind tussen hoofde van plattelandse skole en die van stedelike skole. Die verkryging van hulpbronne vir die skool is geensins problematies vir plattelandse hoofde nie, maar n wesenlike probleem vir stedelike hoofde Hoofde ouer as 45 jaar sien hulle as onbekwaam om groot veranderinge aan te bring en die teenoorgestelde is waar vir hoofde jonger as 45 jaar.

27 Ondersoek 2: Bevindinge (verv.) Nuwe hoofde is dit eens dat hulle beter voorberei is vir hulle taak deur aksies wat hulle self geneem het eerder as aksies wat die Dept van Onderwys geneem het. Nuwe hoofde vind meer baat by opleiding wat plaaslik aangebied word as dit wat provinsiaal of nasionaal aangebied word.

28 Ontleding van die oop vrae Nuwe hoofde sien hulle as nie voldoende opgelei om finansies te hanteer en fondse in te samel nie Nuwe hoofde het n behoefte aan formele induksieprogramme Daar is n groot behoefte aan mentorskap vir aspirant skoolhoofde

29 Hoe neem n nuwe hoof beheer? Neem oor (eerste 6 maande) Tydperk van intensiewe leer Teken kaart van die skool en oriënteer Korrektiewe aksies vir ontluikende probleme en omkeer aksies vir ernstige probleme

30 Verdieping (6-12 maande) Dieper kennis en daignose Min organisatoriese veranderinge Leer ken die basiese sake ( issues ) en onderliggende probleme

31 Hervorm (12-21 maande) Groot veranderinge Organisatoriese vernuwing en implementering Maak gebruik van eksterne hulp indien nodig

32 Konsolidering (21-27 maande) Evalueer die veranderinge Beoordeel die gevolge van die veranderinge wat aangebring is Neem regstellende stappe

33 Verfyning (27-36 maande) Fine tuning Nuwe hoof is volledig in beheer Gesagsbasis en geloofwaardigheid is bevestig of nie! Relatiewe kalmte indien voorafgaande goed verloop het

34 Ten slotte Gefokusde opleiding vir aspiranthoofde is nodig rakende sake soos die bou van verhoudings, finansies en adminstratiewe sake n Program van mentorskap behoort ingestel te word vir aspiranthoofde. Identifiseer aspiranthoofde en implementeer n kandidaatskap -program.

35 Die Dept van Onderwys behoort die 4 professionele paaie van onderwysers ten volle te implementeer. Dit kan lei tot n formele program en uiteindelik akkreditering/lisensiëring van geskikte adjunkhoofde Vernuwende denke onder die hoofde- en adjunkhoofde korps is nodig op veral die terrein van onderrigleierskap ten einde SA te laat meeding op die internasionale terrein

36 Dankie en sterkte met u taak kobus.mentz@nwu.ac.za

37

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen

More information

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

More information

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons

More information

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap. PLIGTESTAAT VAN DIE ADJUNKHOOF Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: Ondersteun die hoof deur hom/haar by te staan om die skool te bestuur, en om effektiewe onderwys te verseker. Verseker die effektiewe

More information

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys

Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys South African Journal of Education Copyright 2002 EASA Vol 22(3) 162 169 Kritieke elemente in die opleiding van onderwysers in Opvoeding vir Vrede binne die konteks van uitkomsgebaseerde onderwys A.E.

More information

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste

More information

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015 SAOU Noord-Kaap Northern Cape Posbus 110156 Hadisonpark 8306 E-pos: saounk@saou.co.za 053 832 2727 Faks 053 832 2460 28 Augustus 2015 No: 20 van 2015 AFSTERWE VAN LUR, ME. GRIZELDA CJIEKELLA-LECHOLO Dit

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25

More information

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING

More information

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan

More information

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union

SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union SAOU Suid-Afrikaanse Onderwysersunie South African Teachers Union VERSLAG DEUR DIE SAOU PROFESSIONELE ONDERSTEUNINGSDIENSTE 18 Julie 2011 ANALISE VAN DIE UITSLAE VAN DIE JAARLIKSE NASIONALE ASSESSERING

More information

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows: ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means

More information

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING -1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING To create a classroom where all learners will thrive is a challenging task, but there is an island of opportunity in the sea of every difficulty. (Kruger & Adams,

More information

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP

DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP DIE FUNKSIONELE BEMAGTIGING VAN DIE OPVOEDER VAN VOLWASSENES IN DIE WES-KAAP deur EDWARD HENRY JANSEN B.A. B.ED. Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes vir die graad van MAGISTER

More information

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer

HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer HOOFSTUK 4 Bestuursmodelle, met spesifieke verwysing na die bedryf- en besigheidsaspekte van oop afstandsleer 4.1 Inleiding Die doel met hierdie hoofstuk is om vanuit die literatuur die aard van bestuursmodelle

More information

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE 2 1354 PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL 2007 CONTENTS INHOUD Page Gazette LOCAL AUTHORITY NonCE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING 106 Town-planning and Townships Ordinance (15/1986): Greater Tzaneen

More information

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING

Bestuur van Verandering. Hoofstuk2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING 2 HOOFSTUK2 BESTUUR VAN VERANDERING 2.1 INLEIDING Sedert die middel negentigerjare word die skoolhoof met toenemende verandering op verskeie gebiede gekonfronteer. Onverwagte veranderinge in onder meer

More information

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS 1. DOEL VAN DIE MEMORANDUM Om (a) bepaalde aspekte van n konsep

More information

SIZA takes the sting out of auditing

SIZA takes the sting out of auditing SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their

More information

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HOëRSKOOL PORTERVILLE P o s b u s 2 2, P O R T E R V I L L E, 6 8 1 0 T E L : 0 2 2 9 3 1 2 1 7 4 F A K S : 0 2 2 9 3 1 3 3 2 1 E P O S : s e k r e t a r e s s e @ p o r t e r h s. c o. z a HOëRSKOOL PORTERVILLE TROTS RESPEK

More information

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe

Eerste pogings tot definiering van klimaat en kultuur vanuit die algemene organisasieteorie het nie 'n onderskeid getref tussen die begrippe HOOFSTUK 1 1. ORieNTERING 1. 1. INLEIDING In hierdie hoofstuk word gekyk na die probleem wat aanleiding tot die navorsing gegee het. Daarna word die doel met die navorsing en die metodes wat gebruik is

More information

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN 3.1 INLEIDING By die besluitnemingsfunksie wat binne skoolverband plaasvind, besit die skoolhoofde die meeste gesag (Jacobson, 1987:54).

More information

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur

More information

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe

More information

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS

More information

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols

Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering. deur Amori Stols Die ontwikkeling van kritiese denke deur die gebruik van drama as onderrigmetode binne die vak Lewensoriëntering deur Amori Stols Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir die graad MA in Drama-

More information

HOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die

HOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die HOOFSTUK 2 2. FUNDERING VAN DIE SKOOL AS ORGANISASIE 2. 1. IN LEIDING In hierdie hoofstuk word aangetoon dat die skool 'n organisasie is. Alhoewel die invalshoek dus die organisasiewees van die skool is,

More information

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Uit Moerdijk se pen Man en Media MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit

More information

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE Die Departement Bedryfsielkunde aan die Universiteit van Fort Hare

More information

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS TOWN PLANNING AND ENVIRONMENT DEPARTMENT ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS Application for Alteration, Removal or Suspension of Restrictions in terms of Removal of Restrictions Act (No. 84

More information

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria

Departement Christen Spiritualiteit, Kerkgeskiedenis en Sendingwetenskap, Universiteit van Suid-Afrika (Unisa), Pretoria 646 n Skoolgebaseerde sosiaal-emosionele program as strategie teen misdaad en geweld (2) 1 A school-based socio-emotional programme as strategy against crime and violence (2) Petro van der Merwe Departement

More information

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD

TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD TOEGANKLIKHEID DEUR UNIVERSITEIT STELLENBOSCH SE MEERTALIGE AANBOD Publieke Vergadering oor Transformasie & Taal Klein Nederburg Sekondêre Skool, Paarl 19 September 2017 Aangebied deur prof Arnold Schoonwinkel

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA

BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA BYLAAG A LYS VAN SUID-AFRIKAANSE PRIVAATSKOLE WAT DIE CAMBRIDGE KURRIKULUM VOLG CIE CENTRES IN SOUTH AFRICA 268. 1 Hills Road, Cambridge, CB1 2EU, United Kingdom Tel: +44 1223 553554 Fax: +44 1223 553558

More information

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014 PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings 9 Mei 2014 Disclaimer: The

More information

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:

More information

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL

DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL DIE BESTUUR VAN DIE GEïNTEGREERDE GEHALTEBESTUURSTELSEL SKRIPSIE INGEHANDIG TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN DIE VEREISTE VAN DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE FAKULTEIT VAN DIE OPVOEDKUNDE AAN DIE

More information

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK

DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK DEURLOPENDE FORMATIEWE ASSESSERING IN SKRIFTELIKE STELWERK IN GRAAD 5: N AKSIENAVORSINGSPROJEK MINI-TESIS TER GEDEELTELIKE VERVULLING VAN DIE VEREISTES VIR DIE GRAAD MAGISTER EDUCATIONIS IN DIE FAKULTEIT

More information

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet

Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Stelsel-evaluasie: Ondergrondse drupbesproeiing op suikerriet Die evaluering van besproeiingstelsels help die watergebruiker om die stelsel beter te bestuur die evaluasie wys of die stelsel funksioneer

More information

BenguFarm Bestelvorm

BenguFarm Bestelvorm BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek

More information

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,

More information

Geloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Geloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde Stellenbosch Theological Journal 2018, Vol 4, No 1, 297 319 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2018.v4n1.a14 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2018 Pieter de Waal Neethling Trust Geloofsonderskeiding

More information

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and

More information

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN Wanneer jou kantoorgebou herbou word terwyl jy werk: n Studie oor die invloed van epistemologiese, politieke en nasionale veranderinge op onderwysersopleiding in afstandsonderrig Anna Hugo Anna Hugo, Departement

More information

Inleiding. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) , (Print)

Inleiding. Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) , (Print) Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie ISSN: (Online) 2222-4173, (Print) 0254-3486 Page 1 of 10 Bestuursuitdagings van n informasiekommunikasietegnologienetwerk in landelike skole Author:

More information

MENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL. deur. Hugo Brand

MENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL. deur. Hugo Brand MENSLlKE HULPBRONBESTUUR BINNE DIE VERANDERDE SUID AFRIKAANSE PLAASLlKE OWERHEIDSBESTEL deur Hugo Brand Voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad Doctor Technologiae in die dissipline Menslike

More information

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes.

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 12. Hierdie dokument bestaan uit 24 bladsye en twee bylaes. a REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR DIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK (PAT) GRAAD 1 01 Hierdie dokument bestaan uit 4 bladsye en twee bylaes. Rekenaartoepassingstegnologie 1 DBE/PAT 01 NSS (Riglyne

More information

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,

More information

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

FASCINATION WOOD Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town www.woodconference.co.za holzbau Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE WOOD Conference the knowledge platform for architects, engineers, quantity surveyors

More information

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is

More information

Tariewe

Tariewe Tariewe 2018 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2018 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot

More information

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER 1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER Die Kantoor van die Beregter vir Pensioenfondse is gestig met ingang vanaf 1 Januarie 1998 om ondersoek in te stel na en besluite

More information

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid OM MEE TE BEGIN Bedagsaamheid Die nuwe jaar het ongemerk sy loop geneem en hier staan ons alreeds aan die begin van die derde maand daarvan. Die Trustees hoop dat die nuwe jaar suksesvol verloop en dat

More information

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE 150mm x 200mm ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE AVAILABILITY OF DRAFT ENVIRONMENTAL IMPACT REPORT AND ASSOCIATED SPECIALIST

More information

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en 2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:

More information

GRAAD 12-PUNTE AS VOORSPELLER VAN SUKSES IN WISKUNDE BY N UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE

GRAAD 12-PUNTE AS VOORSPELLER VAN SUKSES IN WISKUNDE BY N UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE GRAAD 12-PUNTE AS VOORSPELLER VAN SUKSES IN WISKUNDE BY N UNIVERSITEIT VAN TEGNOLOGIE ID MULDER BSc Hons (Wiskunde), BEd Studentenommer: 10996699 Verhandeling voorgelê vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS

More information

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG

FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG FASILITERING VAN LEER IN KOMMUNIKATIEWE T 2 -AFRIKAANST AALONDERRIG deur KAMLA MOONSAMY DILRAJH voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIUM in die vak AFRIKAANS aan die UNIVERSITEIT

More information

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers

Die bydrae van n haalbare gasvryheids- en ontmoetingsetiek in die etiese versorging van gesondheidsorgwerkers Stellenbosch Theological Journal 2015, Vol 1, No 1, 217 233 DOI: http://dx.doi.org/10.17570/stj.2015.v1n1.a11 Online ISSN 2413-9467 Print ISSN 2413-9459 2015 Pieter de Waal Neethling Trust Die bydrae van

More information

Die 2004 senior Harmony Suid-Afrikaanse Wiskundeolimpiade: n Analise van die resultate van die senior groep, tweede ronde

Die 2004 senior Harmony Suid-Afrikaanse Wiskundeolimpiade: n Analise van die resultate van die senior groep, tweede ronde 52 ISSN 0254-3486 = SA Tydskrif vir Natuurwetenskap en Tegnologie 23, no. 3 2004 Die 2004 senior Harmony Suid-Afrikaanse Wiskundeolimpiade: n Analise van die resultate van die senior groep, tweede ronde

More information

'N ONDERSOEK NA DIE BESTUUR VAN ORGANISASIEKLIMAAT BINNE 'N MULTIKULTURELE ONDERWYSPERSONEELSAMESTELLING

'N ONDERSOEK NA DIE BESTUUR VAN ORGANISASIEKLIMAAT BINNE 'N MULTIKULTURELE ONDERWYSPERSONEELSAMESTELLING 'N ONDERSOEK NA DIE BESTUUR VAN ORGANISASIEKLIMAAT BINNE 'N MULTIKULTURELE ONDERWYSPERSONEELSAMESTELLING deur ELIZABETH MAGDALENA SMUTS voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER

More information

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele

n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele n Ondersoek na die rol van erkenning van deugde van leerders in die vestiging van n demokratiese, multikulturele samelewing Mariana van Zyl Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 2001 Tydskrif vir Regswetenskap 26(2): 52-66 Kronieke / Chronicles Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings 1. Inleiding en probleemstelling Die vierjarige

More information

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers

Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers Die verbetering van onderrig en leer met behulp van die Grootgroepstrategie in die opleiding van Grondslagfase-onderwysers Wikus Geyer (LP), Aninda Venter & Ona Janse van Rensburg Fakulteit Opvoedingswetenskappe,

More information

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk

Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk Spraakoudiometrie in Suid-Afrika: Ideale Kriteria teenoor Kliniese Praktyk Rozelle Roets Voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad M.Kommunikasiepatologie in die Fakulteit Geesteswetenskappe,

More information

Bruikbaarheid van die Swanson Cognitive Processing Test vir Suid-Afrikaanse leerders met epilepsie

Bruikbaarheid van die Swanson Cognitive Processing Test vir Suid-Afrikaanse leerders met epilepsie 94 Tydskrif vir Geesteswetenskappe 2002, 42/2 Bruikbaarheid van die Swanson Cognitive Processing Test vir Suid-Afrikaanse leerders met epilepsie H. Naudé, J.G. Maree en E. Putter Fakulteit Opvoedkunde,

More information

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS 5.1 INLEIDING Met die navorsing is daar ondersoek ingestel na die effek van Gestaltspelterapie op die selfbeeld van die leergestremde leerder. In Hoofstuk 1 is

More information

Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering

Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering Die gebruik van letterkunde vir die onderrig en leer van Afrikaans as addisionele taal op skool binne 'n taakgebaseerde benadering Annelaura Rothmann Tesis ingelewer ter voldoening aan die vereistes vir

More information

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR

More information

Aanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur

Aanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur i Aanslag op leesbegrip die effektiewe gebruik van die leeshalfuur R.C. Cornelissen ʼn Tesis voorgelê ter vervulling van die vereistes vir die graad Magister Educationis in die Departement Opvoedkunde van

More information

Rut: n Liefdes Verhaal

Rut: n Liefdes Verhaal Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org

More information

DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING ARNOLD MEYER VERHANDELING

DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING ARNOLD MEYER VERHANDELING .. DIE VERBAND TUSSEN DIFFERENSIERING AS ONDERWYSBEVOEGDHEID EN DIE INTEGRERING VAN ONDERWYSMEDIA IN LESAANBIEDING deur Jrn~NN ARNOLD MEYER VERHANDELING voorgele ter vervulling van die vereistes vir die

More information

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant THE PROVINCE OF GAUTENG G A U T E N G PROVINCIAL GOVERNMENT UNITY IN DIVERSITY DIE PROVINSIE GAUTENG Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant Vol. 21 PRETORIA, 12 FEBRUARY FEBRUARIE

More information

Direkte en indirekte rede *

Direkte en indirekte rede * OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2

More information

The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur.

The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur. The doors of learning and culture shall be opened. Perspektiewe oor die verandering van institusionele kultuur. Toespraak deur prof H Russel Botman, Rektor en Visekanselier, Universiteit Stellenbosch,

More information

Hoe om krag te spaar

Hoe om krag te spaar = Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede + Hoe om krag te spaar Grondslagfase (Graad R) Opvoedersgids Huistaal, Wiskunde, Lewensvaardighede # Powering

More information

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,

More information

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society

Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as

More information

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE

HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE HOOFSTUK 1: INLEIDENDE ORIËNTASIE You embark on your career because you want to help your students realize their potential academically, personally and socially. Above all you want to make a difference

More information

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES

DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE. deur ALETTA MARIA VOGES DIE ONTWIKKELING VAN ALTERN A TIEWE KONSTRUIKSIES IN 'N TERAPEUTIESE GESPREK: 'N GEVALLESTUDIE deur ALETTA MARIA VOGES voorgele ter gedeeltelike vervuuing van die vereistes vir die graad MAGISTER ARTIDM

More information

RELEVANTE GESKIEDENISONDERRIG IN AFGELEE GEBIEDE: ENKELE ONDERRIGSTRATEGIEE VIR DIE INTERMEDIERE SKOOLFASE CLARENCE VERNON VISAGIE

RELEVANTE GESKIEDENISONDERRIG IN AFGELEE GEBIEDE: ENKELE ONDERRIGSTRATEGIEE VIR DIE INTERMEDIERE SKOOLFASE CLARENCE VERNON VISAGIE RELEVANTE GESKIEDENISONDERRIG IN AFGELEE GEBIEDE: ENKELE ONDERRIGSTRATEGIEE VIR DIE INTERMEDIERE SKOOLFASE deur CLARENCE VERNON VISAGIE voorgele ter vervulling van die vereistes vir die graad MAGISTER

More information

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf

Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf Die impak van bedingingsraadooreenkomste op kleinsakeondernemings binne die ingenieursbedryf deur P C Payne BA, LLB Studentenommer: 20727755 Skripsie ingedien ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

LN Labuschagne

LN Labuschagne Die wiskundige bevoegdheid en prestasie van Eerstejaar-ingenieurstudente LN Labuschagne 12002615 Magistergraad voorgelê vir die Magister Educationis in Wiskunde Onderwys aan die Potchefstroomkampus van

More information

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en 1 Gesprek met personeellede van die Wilcocksgebou 1-2 nm, 10 Februarie 2011, Fismersaal Opmerkings deur prof Russel Botman, rektor en visekanselier, Universiteit Stellenbosch, gevolg deur n vraag-enantwoordsessie

More information

Die taal- en leesbevoegdheid van graad drie leerlinge in taal-diverse skole

Die taal- en leesbevoegdheid van graad drie leerlinge in taal-diverse skole Die taal- en leesbevoegdheid van graad drie leerlinge in taal-diverse skole deur Magdalena Christina Venter Proefskrif voorgere ter vervulling van die vereistes van die graad DOCTOR PHILOSOPHIAE in ONDERWYSLINGUISTIEK

More information

rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH

rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH rr (r ~,~ VOORLOPIGE ONDERSOEK NA INFORMELE VESTIGING IN STELLENBOSCH DEPARTEMENT BEPLANNING EN ONTWIKKELING MUNISIPALITEIT STELLENBOSCH FEBRUARIE 1993 1. INLEIDING Die ontwikkeling van informele nedersettings

More information

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie

More information

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar Schalk W. Basson Proefskrif voorgelê vir die graad Philosophiae Doctor in Praktiese Teologie

More information

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing Uittree-Annuïteitsplan Planbeskrywing 'n Persoon wat uittree-annuïteitsvoordele wil ontvang, moet 'n lid van 'n uittreeannuïteitsfonds wees. Die uittree-annuïteitsfonds het 'n plan vir die lid om die voordele

More information

ASPEKTE WAT DIE TOEPASBAARHEID VtU{ TOETSE VIR VERSKILLENDE KULTUUl~GlWEPE KAN BEl.NVLOED

ASPEKTE WAT DIE TOEPASBAARHEID VtU{ TOETSE VIR VERSKILLENDE KULTUUl~GlWEPE KAN BEl.NVLOED HOOFSTUK 3 ASPEKTE WAT DIE TOEPASBAARHEID VtU{ TOETSE VIR VERSKILLENDE KULTUUl~GlWEPE KAN BEl.NVLOED 3.1 Inleiding In hoofstuk 2 is n agtergrondstudie gedoen en is die begrippe intelligensie, aanleg, prestasie

More information

DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS

DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS i DIE OPVOEDER AS LEERMEDIATOR EN DIE HAALBAARHEID VAN DIE NODIGE KOMPETENSIES SOOS OMSKRYF IN DIE NORME EN STANDAARDE VIR OPVOEDERS FRED FROLICKS Tesis ingelewer ter gedeeltelike voldoening aan die vereistes

More information

Die Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL (T)

Die Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL (T) Die Laerskool Middelburg en n ander v Die Departementshoof: Mpumalanga se Departement van Onderwys en andere [2002] JOL 10351 (T) RAPPORTEERBAAR SAAK NO: 10246/2002 DATUM: 14 November 2002 In die saak

More information

THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE

THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE THE INFLUENCE OF THE SOUTH AFRICAN SCHOOLS ACT (1996) ON DISCIPLINE IN INTERMEDIATE SCHOOLS IN THE NAMAQUA DISTRICT OF THE NORTHERN CAPE PROVINCE by LUKAS GEORGE HOORN submitted in partial fulfilment of

More information

ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan

ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng. J.H Malan ʼn Ondersoek na entrepreneuriese oriëntering by geselekteerde openbare skole in Gauteng J.H Malan Skripsie voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die Magister in Bedryfsadministrasie

More information

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS Centre for Conveyancing Practice Page 1 SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS DISCLAIMER The answers provided are based on general principles and do not take into account the facts and circumstances of specific

More information

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING.

The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers PROCEEDINGS AT THE THREE HUNDRED AND FIFTY-SEVENTH GENERAL MEETING. The Transactions of the South African Institute of Electrical Engineers Editor Founded June. 1909Incorporated December, 1909 A. W. L1NEKER. b.sc.(glas.). m.i.e.e.. mem.a.i.e.e.. m.(s.a.)i.e.e., a.m.i.c.e.,

More information

PSIGOLOGIESE VAARDIGHEDE EN SPORTPRESTASIE BY SUID-AFRIKAANSE SUPER12-RUGBYSPELERS PIETER KRUGER

PSIGOLOGIESE VAARDIGHEDE EN SPORTPRESTASIE BY SUID-AFRIKAANSE SUPER12-RUGBYSPELERS PIETER KRUGER PSIGOLOGIESE VAARDIGHEDE EN SPORTPRESTASIE BY SUID-AFRIKAANSE SUPER12-RUGBYSPELERS deur PIETER KRUGER Verhandeling (in artikelformaat) voorgelê ter gedeeltelike vervulling van die vereistes vir die graad

More information

C"k)o.-,t/1'l I /4-/ 1Cf17

Ck)o.-,t/1'l I /4-/ 1Cf17 DIE GESINDHEID VAN ONDERWYSERS IN GEWONE SKOLE TEENOOR LEERDERS MET SPESIALE ONDERWYSBEHOEFTES deur DA IEL WESSELS voorgele ter v rvulling van die vereistes vir die graad MAGISTER EDUCATIONIS in die vak

More information