Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd
|
|
- Lee Strickland
- 5 years ago
- Views:
Transcription
1 Kyk ook: - Wie is Ben du Toit? - Wie is Wynand Louw? Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd. ********************* Dolf Britz Lees die artikel Iets oor die standpunte rondom Skrifbeskouing by die NG Kerk gedurende die afgelope 50 jaar deur prof Dolf Britz van die Universiteit van die Vrystaat. Wynand Louw Kritiek op Ben du Toit se boek "God? Geloof in n postmoderne tyd." deur Wynand Louw ************** Die volgende twee besprekings van die boek is gekopieer vanaf ef/sept2001/art5.html : Die Kerkpad "Laat ons wandel in die lig van die Here" 1 / 6
2 (Jes 2; 3-5) Jaargang 5 No 5 September 2001 "GOD? GELOOF IN 'N MODERNE TYD" Outeur: Dr Ben du Toit Die bogenoemde boek wat onlangs verskyn het, het in die NG Kerk nie slegs behoudende kritiek maar ook baie waarderende lof ontvang. Hieronder verskyn twee skerp gemotiveerde besware wat in DIE KERKBODE se uitgawe van 15 Junie 2001 gepubliseer is. Die een is onderteken deur nie minder nie as vier-en-twintig diensdoende teoloë en die ander deur dr MM Nieuwoudt uit Strand. 24 Diensdoenende Teoloë Ons wil ná ernstige gebed en besinning oor dr Ben du Toit se boek, God, Geloof in 'n postmoderne tyd, 'n paar feite stel. Ons waardeer dr Du Toit se poging om die rigting aan te dui hoe die hedendaagse mens met die evangelie bereik kan word. Ons is egter om die volgende redes oortuig dat hy 'n heeltemal verkeerde weg aandui: 'n Deeglike studie van die werk van voorstanders van die postmodernisme (J-F Lyotard wat verskeie boeke in hierdie verband geskryf en die term postmodernisme gepopulariseer het, sowel as J Baudrillard, R Rorty en andere) toon onteenseglik dat dit 'n ideologie is. Ondanks verskille by voorstanders van die postmodernisme, blyk dit dat hulle die volgende in gemeen het: nie een is 'n Christen nie en hulle verwerp die Christelike geloof, hulle kom aggressief in opstand teen die gedagte dat daar absolute waarhede is - derhalwe verwerp hulle die bybelse waarhede as algemeen geldend - hulle is hiperkrities: alles moet bevraagteken word. Niks is 2 / 6
3 meer seker nie. Om nou die Skrif by hierdie denkraamwerk te probeer aanpas, sal uiteindelik fataal vir die Christelike geloof wees - soos talle voorbeelde uit die geskiedenis bewys. Dr Du Toit se boek tas die gesag van die Skrif aan. Hierdie is ons ernstigste beswaar teen dr Du Toit se boek. Ons wys op die volgende: ook vir hom is die waarheid relasioneel "altyd te vinde binne die verhouding van en wisselwerking tussen insig, kennis en ervaring. In hierdie proses speel 'interpretasie' altyd 'n bepalende rol. Daar bestaan nie so iets soos objektiewe feite wat absoluut en finaal is nie. Hierdie feit is waar van alle literatuur, ook van die bybelse geskrifte as literatuur" (bl 67). Hierdie opvatting (dogmatiese stelling?) lei tot die aantasting van die gesag van die Skrif. Ons noem slegs enkele voorbeelde uit sy boek: Sy stelling dat die bybelse skeppingsverhaal (soos die res van Gen 1-11) "duidelik beïnvloed is deur die sienings van die Perse en Babeloniërs" (bl 97) tas God se onfeilbare openbaring wesenlik aan. "Adam en Eva was nie die eerste mense nie" (bl 77, 108). Hier word die onfeilbaarheid en waarheid van die Bybel onteenseglik verwerp (sien 1 Kor 15: 22; Rom 5: 14). Die betekenis hiervan vir die bybelse leer van verlossing deur Christus as die tweede verbondshoof, is baie duidelik. Al is dit ook waar dat die mensdom tienduisende jare oud is en uit "aapmense of mensape" bestaan het, bewys dit nog nie dat Adam en Eva nie die eerste werklike en volkome mense was nie. God was gedurende die millennia lange skeppingsproses steeds aktief daarby betrokke en niks verhinder dat Hy in 'n stadium twee volmaakte mense geskape het nie. Du Toit se groot probleem is dat hy die evolusionisme as bewese feit aanvaar: "Die mens se psigiese vermoëns word bepaal deur die biologiese evolusionêre prosesse waardeur die mens as entiteit ontwikkel het" (bl 92). So probeer hy die Skrifgegewe laat pas by 'n onbewese wetenskapsfilosofie. Hy verwerp ook die bestaan van die duiwel (bl 17, 21, 127). Hierdie is die mees uitgesproke en blatante verwerping van die waarheid van die Bybel. Selfs die sondeloosheid van Jesus kom in die gedrang. As "die Bose sy oorsprong in die mens self het" (bl 127), is Jesus nie deur die duiwel versoek nie, maar deur die bose in Homself. In die Nuwe Testament word sowat negentig keer van die duiwel en demone as werklikheid gepraat; van satan twee en dertig keer. Natuurlik mag 'n mens nie die duiwel vir alles wat jy verkeerd doen, blameer nie, maar moet jy ook jou eie verantwoordelikheid vir jou dade aanvaar. Dat daar 'n persoonlike duiwel is, leer die 3 / 6
4 Bybel egter onteenseglik. Dr Du Toit se Godsbegrip is erg twyfelagtig. Hy stel voor dat in plaas daarvan om te praat van God (vergelyk die vraagteken in die titel) moet daar van Hom as "die bron van energie" of "die kosmiese siel" gepraat word. Ook Tillich se "God beyond God" vind by hom aanklank omdat God dan nie met menslike voorstellings verwar sal word nie. Wat is Tillich se term anders as dit? Prof FP Theron het in Die Kerkbode (8 Oktober 2000) teen hierdie spekulatiewe wyse van omgaan met die bybelse Godsbegrip gewaarsku. Indien, soos hy voorspel, op hierdie trant voortgegaan word oor byvoorbeeld waarhede soos die twee-nature leer van Christus en die uitverkiesing, sal dit die kerk op die rand van 'n skeuring bring soos nog nooit voorheen nie. Ons slotsom is: Die vraag is hoe 'n predikant van die NG Kerk wat deur sy lidmaat- en legitimasiebeloftes die onfeilbaarheid van die Skrif in sy geheel en in al sy dele aanvaar het, bewerings soos dié kan maak. Is daar dan geen leertug meer in die kerk nie? (Vergelyk prof Verhoef se brief in Die Kerkbode van 18 Mei). Die argument dat die boek teologiese gesprek aanmoedig, het seker meriete. Besef die skrywer en uitgewer egter hoeveel verwarring en twyfel dit in die gemoedere van lidmate skep? En dit in 'n tyd waarin die aanslae van die Bose al feller word! Ons glo die ring of ander instansies wat oor die broer toesig hou, behoort dit ernstig te oorweeg om 'n klag van dwaling ten opsigte van die kerkleer, veral wat betref die onfeilbaarheid van die Heilige Skrif, te ondersoek. Dr MM Nieuwoudt Dit is met droefheid dat ek merk dat eens gewaardeerde NG instansies alweer in die geselskap van dwaalleer is. In die jongste tyd moes ons nie alleen uit die binnekring van die kerk 'n boek te lewe kry wat ek nooit sou kon glo in die gereformeerde bodem van die NG Kerk sou kon ontstaan nie, maar moes ek ook die gloeiende ophemeling daarvan deur 'n professor aan die Kweekskool verduur... en hoor dat die boek vereer word met 'n prys wat vernoem is na die vrome Andrew Murray. Ek glo dat dr Murray nie in hierdie geselskap tuis voel nie en moontlik 4 / 6
5 reeds, spreekwoordelik, in sy graf omgedraai het. God? Geloof in 'n postmoderne tyd, deur dr Ben du Toit is nie 'n teologiese werk nie. Dis 'n filosofies-religieuse poging van die postmodernistiese denkrigting om sy vertwyfeling te probeer verkoop ten koste van die behoudende geloof in die Bybel as die ware onfeilbare Woord van God. Dit gaan uit van 'n naakte evolusieteorie as die bewese wetenskaplike waarheid en aan die Bybel word derderangs en sydelings plek gegee. (Terloops, dis ironies dat juis in die tyd toe dié boek verskyn - wat die wetenskaplikheid van die "oerknal"-skepping wil bewys - 'n klipwerktuig in Kimberley ontdek word wat volgens die evolusioniste jaar oud is. Die oerknalteorie sê egter dat die mens eers tot jaar gelede ontstaan het en sowat jaar gelede begin het om klipwerktuie te maak! Teorieë as "feite" maak maar so!) Wat is dan die dwaalleer van hierdie boek, wat myns insiens misplaast met die Andrew Murray-prys vereer is? 'n Paar dinge ontstel: Volgens die boek is die Bybel nie die unieke en geopenbaarde en onfeilbare Woord van God nie, maar die breinspinsel van die primitiewe voor-wetenskaplike ("premoderne") mens se denkstruktuur; Die gereformeerde belydenisskrifte is die "dogmaties-outoritêre" verweer van die kerk met sy geloof in 'n premoderne openbaringsgeskrif, teen die wetenskaplike "moderne" denke wat ingelui is met Kopernikus se ontdekking in 1514 dat die aarde rond is; Die huidige "postmoderne" of na-wetenskaplike mens (die mens van ná 1929 toe Hubble met sy oerknal-evolusieteorie na vore gekom het) kan "voorlopig" slegs sy "intellektuele integriteit" behou deur in 'n paar "kernwaarhede" van Jesus van Nasaret te glo, maar dan 'n "geloof " gekondisioneer deur die postmodernistiese interpretasie van die Skrif. Dit lyk my dié koning het nie klere aan nie! 5 / 6
6 6 / 6
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus
Mandala Madness Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsanlbrokset.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 6 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen
More informationRut: n Liefdes Verhaal
Bybel vir Kinders bied aan Rut: n Liefdes Verhaal Geskryf deur: Edward Hughes Ge-illustreer: Janie Forest Aangepas deur: Lyn Doerksen Vertaal deur: Yvonne Kriel Vervaardig deur: Bible for Children www.m1914.org
More informationINHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE
INHOUDSOPGAWE Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE Seisoene is belangrik vir groei... 15 Wat van die mens?... 17 Lente... 20 Somer... 23 Herfs... 28 Winter... 42 Gevolgtrekking... 68 DEEL TWEE:
More informationst, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 11 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationProsesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level
Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede
More informationKolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema
inspirasie leiersgids vir Kolossense die nuwe ou volkome onvolmaakte jy Edi Bajema Oorspronklik uitgegee deur Faith Alive Christian Resources. Kopiereg 2010 Faith Alive Christian Resources. Kalamazolaan
More informationDie netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *
OpenStax-CNX module: m25006 1 Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons
More informationBenguFarm Bestelvorm
BenguFarm Bestelvorm Advanced Livestock Management Software Voorletters & Van of Besigheidsnaam: Posadres: Poskode: BTW no: Taalkeuse: BenguFarm Kliënt Nommer (indien bestaande BenguFarm kliënt): BPU Stamboek
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING) SAAKNOMMER: CC ^S2/S5 DELMAS 1987-06-18 DIE STAAT teen: PATRICK MABUYA BALEKA EN T 21 AXDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST ASSESSOR
More informationIn Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:
ANSWERS ANTWOORDE: STUDY UNIT / STUDIE EENHEID 5 Question 4 pg 136 / Vraag 4 bl 137 S can only succeed with the rei vindicatio if he can prove that X and Y in fact transferred ownership to him by means
More information33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en
2010 33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en waar hy geset het en koeldrank gedrink het, en gerook het. Ek sien. GEEN VERDERE VRAE DEUR PROF SMITH ADV HAASBRCEK ROEP:
More informationONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP
32 BYLAAG 1 (By punt 5.1 van Leerstellige en Aktuele Sake) ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP INLEIDING Ons het hier duidelik met twee sake te doen wat in verband met mekaar staan, of wat ons in verband
More informationks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie
Kopiereg: Helen Shrimpton, 2015. Alle regte voorbehou. Deur: Helen at www.crystalsandcrochet.com US terme word deurgaans gebruik. Deel 16 Afkortings st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste
More informationOm oor God te praat: n Kritiese oorsig van gesprekke onder Afrikaanssprekende Christene van die gereformeerde tradisie ( ) 1 I J J Spangenberg
Om oor God te praat: n Kritiese oorsig van gesprekke onder Afrikaanssprekende Christene van die gereformeerde tradisie (1998 2003) 1 I J J Spangenberg (Universiteit van Suid-Afrika) ABSTRACT Speaking about
More informationDIE PROSES VAN DISSIPELSKAP
DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP ARNO MARIANNE CLAASSEN N VARS NUWE DENKE OOR GEMEENTEWEES! (DEEL 11) 2 KOPIEREG 2010 ARNO & MARIANNE CLAASSEN LIFEWISE CONSULTANTS UITGEGEE DEUR: LIFEWISE UITGEWERS ABSA, Takkode
More informationDie Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele
Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in 51 100) Emanuel Swedenborg 1688 1772 Arcana Coelestia Geheime van die hemele Die Laaste Oordeel was Volbring Die Laaste Oordeel was Volbring. In die
More informationDirekte en indirekte rede *
OpenStax-CNX module: m24032 1 Direkte en indirekte rede * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 AFRIKAANS HUISTAAL 2
More informationMODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde
MODULE ALLE RISIKO S Toepaslike Eenheidstandaarde 10011 Apply knowledge of personal all risk insurance 10118 Underwrite a standard risk in short term personal insurance 1011 Apply technical knowledge and
More informationIN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)
SAAKNOMMER: C 185/99 IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD) In die saak tussen: IMATU APPLIKANT EN KOMMISSIE VIR VERSOENING, BEMIDDELING EN ARBITRASIE RESPONDENTE U I T S P R A A K BASSON,
More information3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so
3024. --- Ek sou aanvaar dat dit n invloed het Edelagbare. Is daar nie *11 menslike geneigdheid by mense om wanneer hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie
More information(TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G)
'"'?"/"" : " IK DIE HOOGGEREGSBOF VAX SUID-AFRIKA (TRASSVAALSE PRQVINSIALE ATDELIS'G) SAAKSOMMER: CC DELMAS 1987-04-29 DIE STAAT teen: PATRICK MABITA BALEKA EN 21 ANDER VOOR: SY EDELE REGTER VAN DIJKHORST
More informationGRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 PUNTE: 150 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 9 bladsye. 2 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 (NOVEMBER 2013) INSTRUKSIES EN INLIGTING
More informationDIE BYBEL STEEDS IN DISKUSSIE: N DEKADE LATER
Acta Theologica Supplementum 6 2004 DIE BYBEL STEEDS IN DISKUSSIE: N DEKADE LATER F.B. Doubell 1 ABSTRACT THE BIBLE STILL IN DISCUSSION: A DECADE LATER This article highlights the relationship between
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Mei - Junie 2010 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 9, No. 3 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde Mei-Jun
More informationLaerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM
Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM Privaatsak X2, Citrusdal, 7340 E-pos: citrushs@mweb.co.za Tel: (022) 921 2100 Faks: (022) 921 3931 Liewe Ouer of Voog Sien asseblief onderaan
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationMENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
PSG Menlyn Building B Ground Level; 261 Lois Avenue, Newlands, Pretoria Tel: +27 (12) 368 1778 Fax: +27 (12) 368 1770 MENLYN Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014
More informationUit Moerdijk se pen Man en Media
MOERDIJK DIE MENS Agtergrond en familie geskiedenis Tweede Anglo Boere-oorlog Studiejare VROë LOOPBAAN Robertsons Deep Myn Johannesburg jare Kerkgeboue vir Suidafrika (1919) KERKGEBOUE VIR SUIDAFRIKA dit
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Mei - Junie 2017 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 16, No. 3 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde Mei-Jun
More informationProvincial Gazette Provinsiale Koerant
The Province of Gauteng UNITY IN DIVERSITY Die Provinsie Van Gauteng Provincial Gazette Provinsiale Koerant EXTRAORDINARY BUITENGEWOON Selling price Verkoopprys: R2.50 Other countries Buitelands: R3.25
More informationDie 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar
Die 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar Herrie van Rooy ABSTRACT In 2001 a new version of the Afrikaans Psalter was published. It contains 150 hymns in a strophic version by T.T. Cloete, eight by
More informationHuweliks Seremonies Vir Uitverkorenes
Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes Die krag van tradisie is gevind in die emosies wat mense bind aan verskillende dade, simbole of praktyke. Tradisie wat oorgedra word van generasie tot generasie bring
More informationysterkoei moet sweet van Breytenbach Breytenbach.
Hoofstuk 1 INLEIDING In hierdie studie wil ek 'n omskrywing probeer gee van die "ek" in die gedig, met besondere verwysing na die ysterkoei moet sweet van Breytenbach Breytenbach. A.P. Grove se in 'n artikel
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING,
More informationOEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10
OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10 75 PUNTE INSTRUKSIES 1. Hierdie is SLEGS n oefenvraestel met voorbeelde van die tipe vrae wat n n Gr 10- jaareindvraestel verwag kan word. Dus is
More informationHOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,
HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger, Grosskopf, Nienaber, Plewman ARR en Farlam Wnd AR Verhoordatum:
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Januarie - Februarie 2012 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 11, No. 1 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde
More informationAPOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode
APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode www.scriptural-truth.com Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode Die gebed van Azariah {1:1} en hulle loop
More informationHierdie is n aansoek om die volgende regshulp:
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING) In die saak tussen: Saak Nr. 3714/2003 LAMBERT HENDRIK ROUX ERWEE N.O. CATHARINA MARIA SUSANNA ERWEE Eerste Applikant Tweede
More informationROEPING & RIGLYNE OPVOEDING TOEKOMS TERMYNBLAD VAN DIE VERENIGING VIR CHRISTELIKE HOËR ONDERWYS ISSN Jaargang 64 Nr.
ROEPING TERMYNBLAD VAN DIE VERENIGING VIR CHRISTELIKE HOËR ONDERWYS & RIGLYNE ISSN 1029-8754 Jaargang 64 Nr. 2 Augustus 2016 OPVOEDING TOEKOMS Na watter mondings lei onderwys die kultuurstroom in SA? SO
More informationTariewe
Tariewe 2019 014 001 7014 marula.bookings@wisurf.co.za www.marulaoase.co.za INLIGTING 2019 Met aanvaarding van kwotasie is daar n 50% nie-terugbetaalbare deposito betaalbaar. Bewys van betaling moet groot
More informationDoodloopstrate van die geloof
Doodloopstrate van die geloof n Perspektief op die Nuwe Hervorming Jaap Durand DOODLOOPSTRATE VAN DIE GELOOF n Perspektief op die Nuwe Hervorming Jaap Durand Doodloopstrate van die geloof: n Perspektief
More informationFaan: Totsiens, Dominee!, en dankie vir n besielende gesprek! Ek sal daarvan werk maak om ou Bart weer in die oggenddiens te kry!
Stad sonder mure n Toneel deur Theo de Jager Faan Louw, suksesvolle ginekoloog Bart Kruger, voormalige Blou Bul-flank, in n rystoel In Bart se woonkamer, matig luuks. Faan stoot die voordeur toe. Faan:
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Januarie - Februarie 2019 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 18, No. 1 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde
More informationDie Christelike filosofie van D.H.Th. Vollenhoven ( ): Hoe dit ontstaan en verder ontwikkel het
Page 1 of 13 Die Christelike filosofie van D.H.Th. Vollenhoven (1892 1978): Hoe dit ontstaan en verder ontwikkel het Author: Barend J. van der Walt 1 Affiliation: 1 School for Philosophy, North-West University,
More informationIN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant
SAFLII Note: Certain personal/private details of parties or witnesses have been redacted from this document in compliance with the law and SAFLII Policy IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Januarie - Februarie 2009 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 8, No. 1 Vertalings saamgestel uit vroeër
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Maart - April 2011 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 10, No. 2 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde
More informationIn die netwerk van nadenke oor die omgewing
Page 1 of 6 In die netwerk van nadenke oor die omgewing Author: Ernst M. Conradie 1 Affiliation: 1 Department of Religion and Theology, University of the Western Cape, South Africa Correspondence to: Ernst
More informationBOOK REVIEW BOEKBESPREKING
ACTA CLASSICA XXXVI {1993} 151-153 ISSN 0065-11.11 BOOK REVIEW BOEKBESPREKING ARISTOTELES POETIKA, VERTALING EN UITLEG VAN BETEKENIS deur E.L. de Kock en L. eilliers, Perskor, Johannesburg, 1991 Met hierdie
More informationMandala Madness Deel 2
Mandala Madness Deel 2 Hierdie week gaan julle almal verander word in mooi sterretjies, so laat jou kreatiwiteit glinster en blink. Moenie vergeet om jou werk met ons te deel nie, sommer op facebook waar
More informationIN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
Sekere persoonlike/private besonderhede van partye of getuies in die dokument is geredigeer in ooreenstemming met die wet en SAFLII se beleid. IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)
More informationMODULE 4 Outeursreg EENHEID 1
Leeruitkomste MODULE 4 Outeursreg EENHEID 1 Nadat u hierdie eenheid bestudeer het, behoort u in staat te wees om: die filosofie agter outeursreg te verstaan; die beskerming verleen deur internasionale
More informationDagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,
April 2007 Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria, Ek is tans besig om n lys te maak van al die erfnommers in ou Pretoria. Dit is nou die deel wat vandag die middestad is. Wat
More informationNienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is
Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser Anneli Loubser,
More informationDie verhaal as mitiese vraagstelling: die verhaalkuns van Henriette Grové
Die verhaal as mitiese vraagstelling: die verhaalkuns van Henriette Grové Heilna du Plooy Departement Afrikaans en Nederlands Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys POTCHEFSTROOM Abstract
More informationHOOFSTUK 2. 'n Struktuuranalise van die skool word getnaak aan die hand van die
HOOFSTUK 2 2. FUNDERING VAN DIE SKOOL AS ORGANISASIE 2. 1. IN LEIDING In hierdie hoofstuk word aangetoon dat die skool 'n organisasie is. Alhoewel die invalshoek dus die organisasiewees van die skool is,
More informationResensies. J Waters, David Livingstone. Trail Blazer, Inter-Varsity Press, Leicester 1996, 288pp. Prys onbekend.
Resensies J Waters, David Livingstone. Trail Blazer, Inter-Varsity Press, Leicester 1996, 288pp. Prys onbekend. By die Victoria waterval staan n standbeeld van n man op n baie prominente plek, in die sproeireën
More information505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev.
505. Hoekom ek Sabbat hou vanaf 12 uur en nie 6 uur sononder nie. Kom ons kyk eers wat in die Skrifte (Geskiedenis boek) staan oor die saak. Lev. 6:9 Gee bevel aan Aäron en sy seuns en sê: Dit is die Wet
More informationResensies / Reviews. Roos, N Praat daaroor. Pretoria: LAPA Uitgewers. (Esmé van Rensburg)
Roos, N. 2005. Praat daaroor. Pretoria: LAPA Uitgewers. (Esmé van Rensburg)... 653 Seamands, David A. 2004. Genesing van emosionele pyn. Vereeniging: Christelike Uitgewersmaatskappy. (George A. Lotter)...
More informationG. J. du Preez
G. J. du Preez 072 1876 076 1. Die plat Aarde As ons begin kyk na die filosowe en reisigers was daar redelik bakleiery tussen hulle oor n ronde aarde en n plat een. So 200 of wat jare voor YAHUSHA het
More informationEXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT
North West Noordwes EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT Vol. 258 MAHIKENG, 21 AUGUST 2015 AUGUSTUS No. 7522 We oil Irawm he power to pment kiidc Prevention is the cure AIDS
More informationREËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE
REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE Verwysingsnommer Verantwoordelike uitvoerende bestuurder Eienaar van beleid Verantwoordelike afdeling Status Goedgekeur deur
More informationBe gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as building block for a healthy society
Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles (1): Voorwaardes vir n gesonde samelewing (gemeenskap) 525 Be gees terde werknemers as boublok vir n gesonde samelewing Spirited employees as
More informationWaarop is sy voetstukke ingesink? - 'n Besinning oor die skepping en die big bang
Waarop is sy voetstukke ingesink? - 'n Besinning oor die skepping en die big bang ABSTRACT L C Bezuidenhout (UP) Upon what were the foundations of it fastened? Reflections on creation and the big bang
More informationEerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK
IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA SAAKNOMMER:J 273/97 In die saak tussen DS NOËL SCHREUDER Applikant en DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK WILGESPRUIT Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, NEDERDUITSE
More informationDie relevansie van die boek Prediker
Die relevansie van die boek Prediker W C vanw yk(jr) Randse Afirikaanse Univcrsiteit Abstract The relevance of the book of Ecclesiastes Since the book of Ecclesiastes is generally neglected in biblical
More informationSHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE
SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE 21 Julie 2011 Bykomend tot vorige kommunikasie, is die direksies van die Sharemax gesindikeerde maatskappye ( Maatskappye ) onder direktiewe
More informationwaai? Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys
Die regte van trustbegunstigdes: waai? 'n Nuwe wind wat Dr Japie Coetzee 'n Praktiserende Prokureur, Notaris en Aktevervaardiger Coetzees Ingelyf Parys Inleiding Dit blyk steeds die algemene opvatting
More information2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER
Vol. 630 Pr t ri 15 December 2017 e 0 a, Desember No. 41320 LEGAL NOTICES WETLIKE KENNISGEWINGS SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GEREGTELIKE EN ANDER QPENBARE VERKOPE 2 No. 41320 GOVERNMENT GAZETTE,
More informationDIE DEPARTEMENT OU TESTAMENT, 'N HALWE EEU
DIE DEPARTEMENT OU TESTAMENT, 'N HALWE EEU J H LE ROUX ABSTRACT The departm ent of Old Testament, fifty years The department of Old Testament (Section B) at the University of Pretoria is celebrating its
More informationEkonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7 By: Siyavula Uploaders Online: < http://cnx.org/content/col11024/1.1/ > C O N N E X I O N S Rice
More informationSIZA takes the sting out of auditing
SIZA takes the sting out of auditing INTRO: The fruit industry s ethical trade programme, the Sustainability Initiative of South Africa (SIZA), not only allows fruit growers to remedy weaknesses in their
More informationWeerspreek die gedagtes van skepping en evolusie mekaar? 1
Weerspreek die gedagtes van skepping en evolusie mekaar? 1 Prof. dr F.J.M. Potgieter (Geneem uit: De gereformeerde vaandel, September 1952, pp155-167.) By hierdie geleentheid wil ek poog om my standpunt
More informationHOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING Subprobleem 4
HOOFSTUK 5 DIE BELANG VAN GESKIEDENIS 5.1 PROBLEEMSTELLING 5.1.1 Subprobleem 4 Die vierde subprobleem is om die teone en metodiek van Geskiedenis te ondersoek wat aanleiding tot 'n kursusinhoud gee. 5.1.2
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING SAAKNR: 427/90 In die appèl van LESLEY PRETORIUS Eerste Appellant CECIL PRETORIUS Tweede Appellant en DIE STAAT Respondent Coram: JOUBERT, E.M GROSSKOPF,
More informationHOMOSEKSUALISME. Onderskei tussen Skrifgedeeltes wat dit direk aanspreek en Skrifgedeeltes wat indirek tog daaroor lig gee.
HOMOSEKSUALISME 1. Inleidend Waarom hierdie onderwerp? - Daar word wyd daaroor gepraat en gedebatteer, in die laaste dekade of wat ook in kerke van gereformeerde oorsprong hier in ons land. - Dit kom meer
More informationNASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11
NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1 NOVEMBER 2007 PUNTE: 120 TYD: 3 uur Hierdie vraestel bestaan uit 10 bladsye. Inligtingstegnologie/V1 2 INSTRUKSIES EN INLIGTING 1. 2. 3. Hierdie
More informationDIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember.
DIE GEBOORTEDATUM VAN JESUS HERBEREKEN Een van my vriende in die internetgemeente vra my wat ek dink oor die viering van kersfees op 25 Desember. My antwoord aan hom is belangrik vir waarom ek die volgende
More informationʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor
ʼn Persoonlike waardering van Hennie Aucamp as mentor J PRETORIUS 1 Opsomming In hierdie studie benut die skrywer die 5D-raamwerk en teoretiese en metodologiese onderbou van waarderende ondersoek en persoonlike
More information!"#2. Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 JANUARIE 2012
!"#2 JANUARIE 2012 Is dit prakties om eerlik te wees? OOK: INTERNETBEDROG IS JY IN GEVAAR? BLADSY 10 !"#2 GEMIDDELDE OPLAAG 41 042 000 UITGEGEE IN 84 TALE IS DIT PRAKTIES OM EERLIK TE WEES? 3 Oneerlikheid
More informationDie belydenisuitspraak Kolossense 1: 13-20: Eenheid, struktuur en funksie
Die belydenisuitspraak Kolossense 1: 13-20: Eenheid, struktuur en funksie J H Roberts Emeritus professor, Departement Nuwe Testament Universiteit van Suid-Mrika Abstract The confessional statement Colossians
More informationRubriek vir skeppende werk
Meyer van Rensburg J. W. du Plessis Heilna du Plooy G.A. Jooste Gedig Gedigte Mmamodidi Die reëls van die spel 129 130 132 144 Rubriek vir skeppende werk Met die afdeiing Litera tree ons toe tot die mark
More informationn Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)
n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief deur THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN vir die graad PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD) DEPARTEMENT PRAKTIESE TEOLOGIE (Pastorale
More informationOPENLIKE VOORLIGTING TOT OPBOU OP DIE FONDAMENT VAN DIE KERK
VERENIGING VIR GEREFORMEERDE LEWENSWANDEL JAARGANG 8, NO 5 MEI 2002 REDAKSIONEEL OPENLIKE VOORLIGTING TOT OPBOU OP DIE FONDAMENT VAN DIE KERK Hierdie opskrif vertolk die beleid van Waarheid en Dwaling
More informationWêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.
Julie - Augustus 2014 Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek. Vol. 13, No. 4 Vertalings uit n vroeër gepubliseerde
More informationDie gebruik van die Nuwe Testament in die Nederlandse Geloofsbelydenis
5 Die gebruik van die Nuwe Testament in die Nederlandse Geloofsbelydenis 1. INLEIDING In hierdie ondersoek na die gebruik van die Nuwe Testament in die Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB) werd allereers
More informationDIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP
PUBLIKASIES VAN DIE UNIVERSITEIT VAN PRETORIA NUWE REEKS Nr.31 DIE AKTEUR EN SY ROL IN SY GEMEENSKAP deur ANNA S. POHL Intreerede uitgespreek by die aanvaarding van die amp van Bykomende Professor in die
More informationEllen White, die Adventiste Pioniers en die Lunar Sabbat
Ellen White, die Adventiste Pioniers en die Lunar Sabbat Vandag omvat die Christen geloof byna twee biljoen gelowiges in byna duisende afgesonderde en eiesoortige denominasies en sektes. Van hulle, glo
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA
Verslagwaardig: Sirkuleer Aan Regters: Sirkuleer Aan Landdroste: JA / NEE JA / NEE JA / NEE IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (Noord Kaapse Afdeling / Northern Cape
More informationWatglojy? Wat is die doel van hierdie brosjure? ontstaan van lewe glo, ~
Is lewe geskep? Watglojy? Baie godsdiensfundamentaliste glo dat die aarde en alles daarop net 'n paar duisend jaar gelede in ses dae van 24 uur elk geskep is. Party ateiste probeer jou wysmaak dat God
More informationNUWE REEKS Nr 326 ISBN EKONOMIESE WETENSKAPSBEOEFENING: VEROUDERD IN 'N VERANDERENDE WERELD?
NUWE REEKS Nr 326 ISBN 1-86854-201-7 EKONOMIESE WETENSKAPSBEOEFENING: VEROUDERD IN 'N VERANDERENDE WERELD? EKONOMIESE WETENSKAPSBEOEFENING: VEROUDERD IN 'N VERANDERENDE WERELD? Prof Jan van Heerden is
More informationA U G U S T U S J A A R G A N G 1 5 N R 3
A U G U S T U S 2 0 1 4 J A A R G A N G 1 5 N R 3 G E R E F O R M E E R D E K E R K P R E T O R I A ( D O L E R E N D ) KWARTELTJIE Augustus 2014 1 Lees meer oor hierdie publikasie in die artikel wat handel
More informationIN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAAL PROVINSIALE AFDELlNG) Saakno.: 21769/02 Datum gelewer: 13/6/05 UITSPRAAK
IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAAL PROVINSIALE AFDELlNG) ONRAPORTEERBAAR In die saak van: CHRISTIAAN DIEDERICKS NO Saakno.: 21769/02 Datum gelewer: 13/6/05 EISER TEEN PADONGELUKKEFONDS VERWEERDER
More informationAGTERGROND, PERSOONLIKHEID EN EKONOMIESE DENKE.
AGTERGROND, PERSOONLIKHEID EN EKONOMIESE DENKE. Dit is die bedoeling om hier, in n baie kort bestek en slegs in hooftrekke, aan te toon dat die ekonomiese denke onafskeidbaar verbonde is aan die persoonlikheid
More informationDie lewe en werk van H P Wolmarans, teologiese dosent
Die lewe en werk van H P Wolmarans, teologiese dosent 1935-1959 F J van Zyl Universiteit van Pretoria Abstract The life and work of H P Wolmarans, lecturer in theology 1935-1959 This article, written by
More informationHOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE
HOOFSTUK 3 INTER-DISSIPLINÊRE GESPREK EN INTERPRETASIE VAN IMMIGRASIE-NARRATIEWE 1. RESPONDENTE Hierdie prakties-teologiese ondersoek gebruik spesifieke gesprekke met verskillende spesialiste in verskillende
More informationVoor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis
Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies Voor 1652 Vakhistorici se interpretasies van die vroeë Suid- Afrikaanse geskiedenis Pieter de Klerk Skool vir Basiese Wetenskappe Noordwes-Universiteit (Vaaldriehoekkampus)
More informationDIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA
DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA RAPPORTEERBAAR SAAKNO: 430/2001 In die saak tussen: CORNELIS JANSEN VAN DER MERWE Appellant en NEDCOR BANK BEPERK Respondent CORAM: VIVIER Wne AP, HARMS, FARLAM,
More informationBOEKRESENSIES. W Vosloo, Mééras net 'n stone, NG Kerkboekhandel, Transvaal, Pretoria 1986, 270 pp. Prys R29,50.
BOEKRESENSIES W Vosloo, Mééras net 'n stone, NG Kerkboekhandel, Transvaal, Pretoria 1986, 270 pp. Prys R29,50. A. 'N OORSIG VAN DIE INHOUD Die inliouci van die boek is in vier afdelings, agtien hoofstukke
More information