PROJEKTE DATUMS 2018

Similar documents
Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

BenguFarm Bestelvorm

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kos vir ons skoolkatte

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

HOëRSKOOL PORTERVILLE

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Tariewe

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Direkte en indirekte rede *

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Mandala Madness Deel 2

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Rut: n Liefdes Verhaal

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Die jaar se kaskar was

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:


Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Sterdansers by Vensters.

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

Vinkie. Laerskool Fairland

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

Hoe om krag te spaar

DIE SUIDOOSTER Skoolkoerant van Laerskool Jan van Riebeeck

SIZA takes the sting out of auditing

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

make your dream a reality

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

Kerssangdiens. SA Gemeente

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Vinkie. Laerskool Fairland

Mosselbaai Munisipaliteit

HOëRSKOOL PORTERVILLE

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr Mei 2016

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Vinkie. Laerskool Fairland

Transcription:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za Nuusbrief 2 Vrydag, 2 Februarie 2018 www.wouwtjies.co.za Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847 PROJEKTE DATUMS 2018 Uitblinkers Kyknet TVopname: 5 Maart Beheerliggaamverkiesing: 6 Maart KASKAR: Do. 22 Maart REVUE: Oefennaweke: 13-14 April; 20-21 April; 4-5 Mei; 11-12 Mei; 18-19 Mei; 25-26 Mei. Kleedrepetisie en fotoneem dag vir die program, 1 Junie REVUE OPTREDES: Maandag, 18 Junie; Dinsdag, 19 Junie en Woensdag, 20 Junie. OUPA- en OUMADAG Gr.1-3: Vrydag, 22 Junie (terwyl Oupa en Ouma hier is vir die groot

2 BELANGRIK! Redenaars: Datums Ma. 19 Februarie: Interne uitdunne (Gr. 1-5) Wo. 21 Februarie: Interne uitdunne (Gr. 6-7) Ma. 26 Februarie: Finale interne uitdunne (Gr. 1-7) Revue 2018 Ligte / Kamera / Aksie!! Oefennaweke vir Gr. R-7 13-14 April 20-21 April 4-5 Mei 11-12 Mei 18-19 Mei 25-26 Mei Revue optredes: 18-20 Junie -My lewe in 'n film- 2

3 3

4 WouwtjieOrkes Die Wouwtjie-orkes skop volgende week af met ons eerste oefening. Baie dankie vir elkeen wat aangedui het dat hy/sy belangstel. Leerders kan nog volgende week hul naam opgee. Alle orkeslede moet asb n inskrywingsvorm by Juffrou Anè Friedrich afhaal. Oefentye: Donderdagoggende 07:00 am tot 07:45 Waar: Kamer 16 (Langs juffrou Anne-Marie Swart se klas en die Bemarkingskantoor) Bring saam: Jou instrument (as jy een het wat draagbaar is) en jou musiekstaander (as jy een het). Merk asb. alle artikels! Die orkes sal afgerig word deur Juffrou Elri van Belkum en Juffrou Linnet Labuschagne van die musieksentrum. Vriendelike Orkesgroete Juffrou Anè Friedrich (0825619389) MUSIEKSENTRUM Die Musieksentrum verwelkom 'n nuwe sangjuffrou, me. Alta v. Huyssteen. Skakel haar gerus by (082 577 4991) om Sanglesse by haar te neem. Daar is nog enkele plekke oop vir viool- en klavierles. Skakel gerus vir Mariana du Toit (082 570 5411) indien u belangstel. 4

ENVIROUW & HERWINNING Hoe werk herwinning by Laerskool Anton van Wouw? Hiermee verduidelik ons graag hoe ons nuwe herwinningstelsel werk. Ons maak van die herwinningsmaatskappy Wastegroup gebruik. U kan enige oggend van die week u herwinbare items (soos hieronder uiteengesit ) in die verskafde groensak, by ons herwinningsterrein aflaai. Die herwinningsterrein is in Langestraat geleë. Slegs glas, broodknippies, karton en papier word apart herwin. Alle ander herwinbare items kan deurmekaar in die groen herwinningsak geplaas word. Ons Gr. 7-herwinningsleiers is soggens voorskool aan diens om u by te staan met aflaai en uitdeel van herwinningsmuntstukke en nuwe groensakke. Kinders handig die herwinningsmuntstukke by hul registervoog in. Aan die einde van elke kwartaal word die kinders wat die meeste herwin het, beloon. Glas Daar is vanjaar weer n gróót kompetisie tussen skole om te kyk wié die meeste glas kan herwin. Neem asseblief alle herwinbare glas na die groen glasbanke op ons herwinningsterrein. Onthou asseblief om dit nie met plastiek en papier te meng nie! Indien daar ouers met besighede is wat bereid is om hul gebruikte glas aan ons te skenk, kontak asseblief vir juffrou Anè Friedrich. Karton en papier Alle witpapier, koerante en platgedrukte karton word in die blou houers by geplaas. Blikke en plastiek Alle uitgespoelde plastiekhouers, sakke en bottels, asook uitgespoelde blikke en enige Tetra-houers (bv. sap- en melkbokse wat met foelie uitgevoer is) word ook in die groensakke geplaas. Draai asseblief alle bottels se proppe af en gooi dit los in die sak. Batterye en inkkassette Daar is n houer In Juf. Anè Friedrich se klas (K. 2) vir inkkassette. Kom kry gerus jou token indien jy van kassette herwin! Batterye word ongelukkig nie meer by die skool herwin nie. Maak gerus van PicknPay gebruik vir battery-herwinning. Elektroniese herwinning(e-waste) Herwinning van elektroniese toerusting vind op n bepaalde datum plaas - hou gerus die Wouwtjienuus dop! Envirouwgroete Juffrou Anè Friedrich ane@wouwtjies.co.za / 0825619389 5 5

6 Beplan vooruit! Bestel nou jou 2018 Wat Nouw? Skoolkoerant Die Wat Nouw? is Laerskool Anton van Wouw se leerdergedrewe skoolkoerantjie wat in Media 24 se 2016 Nasionale Skoolkoerantkompetisie, weggestap het as die beste skoolkoerant in Gauteng sowel as algehele wenner in Suid-Afrika! Daar is altyd hope nuus om te lees, lekker aktiwiteite vir alle ouderdomme en pretkompetisies. Maak seker dat jy nie n uitgawe misloop nie! Bestel nou reeds jou kwartaallikse uitgawe van dié koerantjie teen n afslagprys van R25 vir al vier. Indien jy dit aan die einde van elke kwartaal koop, sal die koerante teen R7,50 per uitgawe beskikbaar wees. Voltooi die skeurstrokie en plaas dit tesame met R25 in n koevert. Handig die koevert so gou as moontlik by jou registeronderwyser in. Hierdie aanbod sluit op Vrydag, 2 Februarie 2018. Vriendelike groete 2018 Koerantredaksie ---------------------------------------------------------------------------------------------------- Spesiale aanbod: Die Wat Nouw? Skoolkoerant teen R25 vir vier uitgawes Naam en van: Graad: / Ek bestel graag die Wat Nouw? Skoolkoerant vir die volgende vier kwartale teen R25 vir al vier uitgawes, en sluit hierby my R25 in. 6

7 7

8 8

9 9

10 Baie dankie aan almal wat reeds hul inskrywingsvorms voltooi en teruggestuur het. Ons wil graag alle inskrywings teen 16 Februarie afhandel. Die ledegeld vir 2018 beloop steeds R700. U is welkom om n e-pos te stuur na: admin@dirkieuysvoortrekkers.co.za (Mareli Erasmus) vir enige navrae rakende inskrywings. DAGBOEK SOLANK! Kommandokamp 2-4 Maart. Inskrywingsvorms sal volgende week uitgestuur word. Ons herinner u weer aan die volgende: Gebieds Georganiseerde Naweek/Aksie (GGN/A) 23-25 Februarie 2018. Dit word aangebied deur Sytze Wierda (H/v Koedoe- & Friedrichestr. Wierdapark). Inskrywings vir die GGA/N sluit 10 Februarie by Dirkie Uys admin. Al die GGA/GGN aktiwiteite vir die jaar sowel as die gebiedskampe vir die Aprilvakansie is op die web beskikbaar by: http://transvaal.voortrekkers.org.za/gga_en_ggn5.html Maak asseblief seker dat u n inligtingstuk in verband met die SPDDW kamp ontvang. Voriegroete Pieter van der Zwaard 082 556 3596 10

11 11

12 AVW KRY VEELDOELIGE SPORTVELDE! Soos verlede jaar berig, beplan Laerskool Anton van Wouw die ontwikkeling van nuwe veeldoelige sportvelde met sintetiese gras, waarop tennis, netbal en hokkie gespeel kan word. Hierdie velde sal ontwikkel word waar die huidige tennisbane geleë is. Ons is baie opgewonde oor hierdie projek - die kontrakteur het reeds hierdie week met die werk begin. Tydens die installasie van die bane sal daar in totaal 'n tydperk van 10 dae wees waarop die bane gesluit sal wees. Alternatiewe reëlings sal betyds aan ons tennisspelers deurgegee word. Ons verwag dat die projek teen einde Maart afgehandel sal wees. Ons sal u op hoogte hou van die vordering. Hierdie nuwe velde gaan ongelooflik baie waarde tot ons skool toevoeg. Ons waardeer u geduld in dié verband en vertrou dat u saam met ons opgewonde is! MNR. CR HENNING Kommunikasie: Redenaars, Onvoorbereide praatjies, Konflikhantering. Drama: Kunswedstryd Afrigting, Mimiek, Kreatiewe Denke en Konsert-optredes. NUWE GELEENTHEID: ONS MAAK IN 2017 KINDERVIDEO PROGRAMME!! Voordele van Drama- en Kommunikasievaardighede Selfvertroue, kreatiewe denke, konsentrasie, ruimtelike vaardighede, taalvaardighede, emosionele intelligensie en ontspanning. Kontak: Celia vd Berg (D Phil in Neuro-Opvoedkundige Drama) 082 5655 082 celia@3gi.co.za Lees meer op: http://sweefdrama.co.za 12

13 2018 BULLETJIE RUGBY SKOP AF! Alle Gr. R, Gr. 1 en Gr. 2-ouers word hartlik uitgenooi na die Afskopvergadering vir 2018 se Bulletjie Rugby. Oefentye, beplanning ens. sal tydens dié geleentheid bespreek word. Datum : Do. 15 Februarie 2018 Tyd : 18:00-19:00 Plek : Anton van Wouw Amfi Hierdie is ook die ideale geleentheid vir alle belangstellende ouers wat bereid is om betrokke te raak by die afrigting en groei ons jong rugbyspelers. Bulletjie Rugby is n ouergedrewe aktiwiteit en áltyd groot pret en n reuse sukses! Ons sien uit om u by die vergadering te sien! 13

14 OEFENTYE: (Gr. 3-6) ATLETIEK Tyd Verspring Gewigstoot Hoogspring 14:00-14:30 o.10 o.13 o.12 14:30-15:00 o.11 o.10 o.13 15:00-15:30 o.12 o.11 o.10 15:30-16:00 o.13 o.12 o.11 Maandae, Dinsdae en Donderdae Alle Gr. 3-6 leerders wat belangstel in velditems kan kom oefen! Naellope: Word in aktiwiteitsperiodes geoefen. Hekkies: 16:30-17:30 Middelafstande: 14:00-14:45 Spiesgooi en diskus: 06:45-07:15 by Brunslichpark BELANGRIKE DATUMS: Dinsdag, 6 Februarie: Atletiek by L/s Rooihuiskraal teen Laerskool Rooihuiskraal, Midstream Ridge en Curro Thatchfield. Dinsdag, 13 Februarie: Cluster-atletiekbyeenkoms by Hoërskool Garsfontein. Atletiekgroete Me. J Strauss en Mnr. H Dürr 14

15 WOUWTJIE-ATLETE IS TOPS! Ons atlete het hul staal gewys tydens die atletiekbyeenkoms op Di. 30 Januarie by L/s Villieria. Ons wen hierdie byeenkoms teen twee groter skole, nl. L/s Villieria en L/s Stephanus Roos. Ons is baie trots op élke atleet en afrigter vir hul harde werk en insette. Welgedaan! Sterkte met die volgende byeenkomste wat voorlê. 15

Wat Wouw Jy Adverteer? 16 RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS TE HUUR IN WATERLOOF/BROOKLYN 2 badkamers; hoofslaapkamer en-suite; TV- sit- en eetkamer; Kombuis met spens en aparte opwas. Beskikbaar vanaf 1 Feb. 2018 Kontak: Raymond Pretorius: 082 889 8222 Koelkamers, vrieskamers, houerbakke vir verkoelingstrokke en ander geїsoleerde ruimtes. Piet Pretoriusstraat 1, Rosslyn, Pretoria, Tel (012) 541 1797/8 House to Let - Menlo Park (12th Street) 3 Bedroom (2 en-suite), bathroom, family home with Oregon floors, double carport, alarm, electric fence, laundry and scullery. R13,800/month. Available 1 Feb 2018 Contact: 083 540 8523 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 16