GEEN SPORTAKTIWITEITE NIE. Soos korrek in ons Leerders se Dagboekies aangedui. Graad 7-Oorbruggingskursus (slegs leerders) 09:00

Similar documents
HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Tariewe

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Tariewe

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

INSKRYWINGSVORM

Direkte en indirekte rede *

Mandala Madness Deel 2

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

Rut: n Liefdes Verhaal


Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Hoe om krag te spaar

GEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie!

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

ADJUNKHOOF. Titel: Adjunkhoof (Skool) Doel van die pos: staan om die skool te bestuur, en om. Verseker die effektiewe implementering van. leierskap.

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Regsrekeningkunde-opleiding van prokureurs in Suid-Afrika: Enkele empiriese bevindings

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Ekonomiese en Bestuurswetenskappe Graad 7. By: Siyavula Uploaders

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Huweliks Seremonies Vir Uitverkorenes

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE DRINGENDE RAADSVERGADERING

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

SIZA takes the sting out of auditing

Sterdansers by Vensters.

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Kos vir ons skoolkatte

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

Jaarverslag (tydperk: 1 Februarie Maart 2006)

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

PRESENT APOLOGY MINUTES

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

-1- HOOFSTUK 1 INLEIDENDE ORIËNTERING

HOOFSTUK3 DIE PROSES VAN AMALGAMERING VAN SKOLE EN DIE BESTUUR DAARVAN

SAOU. Posbus Hadisonpark 8306 E-pos: Faks Augustus 2015 No: 20 van 2015

Mosselbaai Munisipaliteit

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

Transcription:

` GEDAGTE VIR DIE DAG If your ship doesn t come in, swim out to it!! Beste Ouers 24 November 2016 BELANGRIKE DATUMS DATUM GELEENTHEID PLEK / GRAAD 09/11 Vanaf 09 NOVEMBER tot en met 07 DESEMBER sluit die skool om 12:00 GEEN SPORTAKTIWITEITE NIE 25/11 EKSAMEN Laaste Vraestelle Graad 4 7 25/11 Prysuitdeling KULTUUR-PRYSUITDELING 19:00 Soos korrek in ons Leerders se Dagboekies aangedui 26/11 TRUTH TRUTH Basaar saam met Die Anders Sien Nuusbrief bl 3 28/11 Gr 7-Afskeid Graad 7-Afskeidsdiens 07:30 Graad 7-Oorbruggingskursus (slegs leerders) 09:00 28/11 Eksamen-terugvoer Graad 4 tot Graad 6 Terugvoer rondom vraestelle 29/11 Prysuitdeling Grondslagfase Graad 1 (07:45) 29/11 Eksamen-terugvoer Graad 4 tot Graad 7 Terugvoer rondom vraestelle 30/11 Prysuitdeling Grondslagfase Graad 2 (07:45) 30/11 Toere/Instappe Graad 4 en Graad 5-leerders Leierskapkursus Graad 6- en Graad 7-leerders Konka/Sediba Kwêle 01/12 Toere/Instappe Graad 4 en Graad 5-leerders Leierskapkursus Graad 6- en Graad 7-leerders Konka/Sediba Kwêle 01/12 Prysuitdeling Grondslagfase Graad 3 (07:45) 02/12 Toere/Instappe Graad 4 en Graad 5-leerders Leierskapkursus Graad 6- en Graad 7-leerders Konka/Sediba Kwela 06/12 Prysuitdeling Laureatus Prysuitdeling Op uitnodiging (07:45) 06/12 Waterkaskenades Graad 1 tot Graad 3 07:45 09:00 Graad 4 tot Graad 7 09:00 12:00 BAIE BELANGRIK: OP 06 DESEMBER SLUIT DIE ADMINISTRATIEWE KANTORE OM 12:00!! 07/12 Prysuitdeling Excellentia Prysuitdeling 07:45 09:00 Finale Saaloperning vir 2016 11:00 SKOOL SLUIT OM 12:00 EN HEROPEN WEER OP 18 JANUARIE 2017 UIT DIE HOOF SE PEN En so, met net nog net twee weke wat voor ons lê, bereik Midstream Ridge Laerskool die einde van nog n suksesvolle jaar! n Jaar waarin ons besef het dat elkeen van ons ouers, ons leerders en ons personeel belangrike rolspelers was wat tot die sukses van 2016 bygedra het. Midstream Ridge Laerskool het beslis nou sy babaskoene ontgroei en as ons kyk na die uitstekende resultate wat ons op die gebied van akademie, sport en kultuur behaal het, het Midstream Ridge Laerskool homself bewys as n skool waarmee beslis in die toekoms rekening gehou moet word! Nuusbrief 35/2016

NUUSBRIEF 35/2016 2 Hiermee n blyk van dank aan n ieder en n elk wat die afgelope jaar n rol in Midstream Ridge Laerskool se geskiedenis gespeel het. En ons dank aan ons Hemelse Vader vir die seën wat Hy so mildelik oor die Midstream Ridge Laerskool-gemeenskap uitstort! Hoe bevoorreg is ons nie! Elke lid van ons Laerskool-gemeenskap word n geseënde Kersgety toegewens, en indien u op die paaie gaan wees, word u en u gesin n veilige reis en terugkeer toegewens sodat ons 2017 met nuwe krag en nuwe ywer saam kan aanpak! PRYSUITDELINGS Soos u seker opgemerk het, vind daar nog n hele paar prysuitdelings plaas voordat ons skool hierdie jaar afsluit: Kultuurprysuitdeling 25 November Grondslagfase Prysuitdeling: Graad 1/Graad 2/Graad 3 29/30 November en 01 Desember Laureatus Prysuitdeling: Graad 4 tot Graad 7 06 Desember Tydens elke prysuitdeling sal daar n fotograaf beskikbaar wees wat foto s sal neem teen R100-00 per pakket. Betaling moet met die neem van die foto s geskied en ons wil ons ouers vriendelik versoek om asseblief die korrekte bedrag byderhand te hê. MUSIEKRAPPORTE Ons wil dit net onder ons ouers se aandag bring dat leerders betrokke by die Musieksentrum, hul Musiekrapporte, saam met hul Akademiese rapporte, op 07 Desember 2016 sal ontvang. BIBLIOTEEK (myrtleb@midstreamridgeprimary.co.za) Neem asseblief kennis van die volgende belangrike inligting rondom ons Biblioteek: ALLE boeke moet asseblief voor of op 25 November 2016 ingehandig word sodat daar begin kan word om die biblioteek vir 2017 in gereedheid te bring. Dit sluit ook alle mediaboeke wat nog tuis is, in. TRUTH BASAAR 26 NOVEMBER (hernez@midstreamridgeprimary.co.za) Kom ondersteun die TRUTH basaar vind op 26 November 2016!! Basaar-gangers sal deur die volgende groepe vermaak word: Yadah Laerskool Swartkop Jubilaté Die Anders-orkes Daar word ook ʼn Wit Olifant-stalletjie beplan om te help met die insameling van fondse. Hiervoor word die volgende benodig: Plastiek (vir die oortrek van boeke) Koekies Alternatiewelik ʼn donasie van R100 R30 per kaartjie vir die vertoning deur bogenoemde groepe en lofprysing TOERE/INSTAPPIES Leerders (en hul ouers) het reeds die nodige skrywes rondom ons Graad 6- en Graad 7-toere, wat vanaf 30 November tot 02 Desember sal plaasvind. Ons Graad 6-leerders besoek Konka, en die Graad 7-leerders Sediba Kwêle.

NUUSBRIEF 35/2016 3 GRAAD 4 EN GRAAD 5-INSTAPPE Aangesien ons ons ouers se beursies in aanmerking neem, het ons dit goedgedink om Instappies vir ons Graad 4- en Graad 5-leerders te reël gedurende dieselfde tydperk wanneer ons Graad 6- en Graad 7-leerders op hul onderskeie toere gaan. Die span van Lead 4 Life sal gasheer speel vir Midstream Ridge Laerskool se Graad 4 en Graad 5 "Leiers-in-Aksie"-program. Die driedaagse skoolgebaseerde program is ontwerp om kinders talle geleenthede te bied om as leiers op te tree. Hierdie leerders word blootgestel aan n Lewensoriënterings- en Leierskapkursus wat deur kundiges hier by die skool aangebied word. Leerders moet asseblief n kussing om op te sit, sonhoed en sonskerm saambring. Hulle kom in LO-klere met tekkies skool toe. Ons herinner die leerders ook daaraan dat hulle hul eie kospakkies moet voorsien. Skoolure: 07:30 tot 12:00. WATERKASKENADES Let asseblief daarop dat die Waterkaskenades nou wel op Dinsdag, 06 Desember, sal plaasvind. Terwyl die Graad 4 tot Graad 7-leerders by die Laureatus Prysuitdeling betrokke is, sal ons Grondslagfase-leerders die Waterpret kan geniet. Leerders sal binnekort volledige inligting ontvang. Graad 1 tot Graad 3 07:45 09:45 Graad 4 tot Graad 7 10:00 12:00 Onthou asseblief daardie SONBRANDROOM en SONHOED!! SAAMRYGELEENTHEID Een van ons Graad 4-leerders is dringend op soek na n oggend-saamrygeleentheid vir die laaste twee weke van hierdie kwartaal en dan ook vir die nuwe jaar. Hulle woon op die Wierda Glen Landgoed te Rooihuiskraal. Indien u u weg sou oopsien om hierdie leerder te help, is u meer as welkom om met mev Van Niekerk te skakel by die volgende kontaknommers: Selfoonnommer: 078 234 8916 E-posadres: daphne@hamiltons-sa.co.za AU PAIR Een van ons gesinne, mnr en mev Stoffberg, is dringend op soek na die dienste van n betroubare Au Pair om hul twee kinders, Mila (10 jaar) en Babette (5 jaar) te versorg, rond te ry (indien nodig) en hulle met hul huiswerk te help. Die gesin woon in Midstream Ridge in een van die uitbreidings naby Midstream Ridge Laerskool. Indien u kennis dra van iemand wat sou belangstel om bogenoemde diens te verrig, is u meer as welkom om met mnr Stoffberg in verbinding te tree: E-posadres: stoffberg.theunis@gmail.com Selfoonnommer: 083 225 5989 NASKOOLSENTRUM Neem asseblief kennis dat die Naskoolsentrum net tot en met 17:00 op die laaste skooldag van hierdie jaar, 07 Desember 2016, sal funksioneer. U word vriendelik versoek om asseblief die nodige reëlings te tref dat u kind(ers) betyds afgehaal word.

NUUSBRIEF 35/2016 4 BOEKE EN SKRYFBEHOEFTES Hiermee wil ons dit onder ons ouers se aandag bring dat u bestellings op die volgende dae en tye gereed sal wees om by Midstream Ridge Laerskool (lokaal by die pawiljoen) afgehaal te word. U sal die nodige sms voor die tyd ontvang. 29 November 2016 vanaf 07:00 tot 18:00 30 November 2016 vanaf 08:00 tot 13:00 Belangrik: U sal nie u bestelling ontvang indien die betrokke bedrag nie ten volle betaal is nie. Kontakbesonderhede van die Boekwinkel: Selfoonnommer: 084 045 1389 of 083 446 6499 E-posadres: midridgebooks@gmail.com SNOEPIE CANDY SHOP Die volgende lekkernye sal vir die volgende twee Vrydae vir ons Smulpape beskikbaar wees: Lekkergoed en Sjokolade R6 R15 en en en wag daarvoor!!!! PANNEKOEK R4-00 02 DESEMBER TWEEDEHANDSE KLERE- EN BOEKWINKEL Ons Tweedehandse Klere- en Boekwinkel word tans deur me Carlou du Plessis vanaf Midstream College Primêre Skool ( n lokaal by hul pawiljoene) bedryf. Indien u sou belangstel om te kyk wat beskikbaar is, is u meer as welkom om met Carlou du Plessis te skakel om dan sodoende n afspraak te reël: 082 520 0478. Die tweedehandse klerewinkel sal op die volgende tye oop wees: DATUM TYD DATUM TYD NOVEMBER 2016 DESEMBER 2016 19 November 2016 10:00 12:00 05 Desember 2016 10:00 12:00 21 November 2016 08:00 11:00 06 Desember 2016 GESLUIT 22 November 2016 08:00 11:00 07 Desember 2016 14:00 16:00 23 November 2016 08:00 11:00 08 Desember 2016 GESLUIT 24 November 2016 08:00 11:00 09 Desember 2016 GESLUIT 25 November 2016 GESLUIT 10 Desember 2016 10:00 12:00 26 November 2016 GESLUIT JANUARIE 2016 28 November 2016 08:00 11:00 12 Januarie 2017 10:00 12:00 29 November 2016 10:00 12:00 12 Januarie 2017 16:00 18:00 30 November 2016 10:00 12:00 13 Januarie 2017 GESLUIT DESEMBER 2016 14 Januarie 2017 10:00 12:00 01 Desember 2016 10:00 12:00 16 Januarie 2017 10:00 12:00 02 Desember 2016 10:00 12:00 17 Januarie 2017 10:00 12:00 03 Desember2016 10:00 12:00 NA BOGENOEMDE DATUMS SAL DIE NORMALE TYE WEER GELD MAANDAE 07:00 08:15 WOENSDAE 07:00 08:15

NUUSBRIEF 35/2016 5 HOEKIE VIR VERLORENES Christiaan Steyn (Graad 4A2) is dringend op soek na sy Skoolbaadjie, wat uitgeken kan word as n baadjie met net een knoop. Indien iemand hierdie baadjie sou vind, word u versoek om dit by die kantoor in te handig, asseblief. Hiermee n lys van items (soos gemerk) wat tans in die Verloorstoor beskikbaar is. As gevolg van gebrek aan spasie, sal daar van alle items wat nie binne die volgende twee weke opgeëis word nie, ontslae geraak moet word. SWEETPAKBAADJIES SKOOLBAADJIES SKOOLTRUIE Nicole van Niekerk Kayn Brown Stols van der Merwe Tia Clarke Lisa Pretorius Katlego Naila Dlk Ane Beyers Oosthuizen Ruan Van Der Vyver Sohail Harilall Tenda Nemukula Tshepang Mokoena Ava Naude Arjun Krishna Milla Botha Tshepiso Motheng Jeandre Lourens Caeleb Symmington Tiago Rodrigues Jeanica Lourens Carlu Alberts Grant Muller X 2 Jade Van Den Berg Tristen De Beer Lana Du Toit Mogau Ngoatje Thebe Gazide X 2 Blake Hathrill Ewan Little Ija Roos Carli van der Merwe Beyers Oosthuizen Vusi Moyo Liyakhanya Mjebeza Iva Mukadi Tayla Linder (Reënjas) Grant Muller Josh Springfield Omolemo Mauoane Stefan Semmelink Francois Bolleurs De Kock Daniel Dickason Shannon Fraser Jhh Khaya Motsa Are Matolo Maarten Nortje (Oortrektrui) LO-BROEKE KOSBLIKKE SAKKE Daphne Erasmus Liam Polome X 2 Luke Nelson Christiaan Huisamen Sara Dockrat Neo Digale Nicholas Grobler Magdil Wessels Semmelink X 2 Neo Matsunyane Oyisa Lukope Omhle Lukope Mufunwa Rasikhinya Amahle Nkosi Jazlyn Steyn Marco Antoniadis Thabi Gwangwa Rea Puling Tshepang Mokoena Mpande Morailane Calyle Stoltz Keanu Swanepoel Peet Kruger Are Matolo Mogau Ngoatje KOELSAKKIES PENNESAKKIES SKOENE/TEKKIES HOEDE Tayla Weir Fourie Nathan Judlesohn Omphile Seperepere Tami Felling en Beukes Grant Muller + Witbord Lienke Van Der Merwe Daniel Dickason Sebastian Steyn Mpumzi Ngogodo + File Ruben van der Vyver Ruben v d Vyver Sohail Harilall Tenda Nemukula ALGEMEEN Arjun Krishna Ryan Wood Nicky v d Merwe Jeanica Lourens Mukona Jessica Strydom (Yadah-Sak) (Hokkiesak) (Rooi Sak) (KFC-Sak) (Krieketsak) (Skoene) (Tekkies) (Tekkies) (Bottel) (Bottel) (Kouse)