Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Mandala Madness Deel 2

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Rut: n Liefdes Verhaal

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Tariewe

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Direkte en indirekte rede *

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Tariewe

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Aansoek om Toelating

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (ORANJE-VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

KONSEPSTATUUT VAN UNIVERSITEIT STELLENBOSCH

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

Mosselbaai Munisipaliteit

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

ROLLOMATIC ENGINEERING (EDMS) BPK Respondent. CORAM: BOTHA, HEFER, VIVIER, VAN DEN HEEVER ARR et HOWIE Wn AR.

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

RAADSLEDE / COUNCILLORS

HOOFSTUK 5 GEVOLGTREKKINGS EN AANBEVELINGS

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

INSKRYWINGSVORM

ESKOM DISTRIBUSIE: VOORGESTELDE NUWE CLOCOLAN

A k t e v a n O o r e e n k o m s.

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE SPESIALE RAADSVERGADERING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (Noord-Kaapse Afdeling) DUBBEL RING TRADING 172 (EIENDOMS) BPK Appellant UITSPRAAK

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (GAUTENG AFDELING, PRETORIA)

UNIVERSITEIT VAN PRETORIA BELEID OOR ONBILLIKE DISKRIMINASIE OP GROND VAN RAS

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Eerste Respondent DIE RING VAN ROODEPOORT, Tweede Respondent DIE NEDERDUITSE GEREFORMEERDE KERK

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Edgehog

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

Indien die aansoeker n BK is,

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA APPELAFDELING

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRANSVAAL PROVINSIALE AFDELlNG) Saakno.: 21769/02 Datum gelewer: 13/6/05 UITSPRAAK

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU BEMAGTIGING : WERKSWINKEL VIR BESTUURSPANNE AUGUSTUS 2016

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

36/85 200/84. N v H GERT JEREMIAS DANIEL VOLSCHENK DIE PRESIDENT VAN DIE SUID-AFRIKAANSE GENEESKUNDIGE EN TANDHEELKUNDIGE RAAD, NO

RAADSLEDE / COUNCILLORS

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

SIZA takes the sting out of auditing

IN DIE NOORD-KAAP HOË HOF, KIMBERLEY

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Ill. (Jo. gawe van die Provinsiale Koerant van Woensdag 3. LW. Laat kennisgewings sal in die daaropvolgende uitgawe geplaas word. toegelaat nie.

MATZIKAMA MUNISIPALITEIT NOTULE RAADSVERGADERING

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Transcription:

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak Processes used to follow up on cases at district level Januarie 2018 / January 2018 Lizette Smith

HULP MET DIENSVOORWAARDES Die SAOU staan lede graag by rakende hulle diensvoorwaardes. Voorbeelde sluit in: Salarisskale ; REQV ; Bevorderingskerf Diensbonusse ; Langdiensbonusse ; Kwalifikasiebonusse ; Erkenning van vorige diens Behuising Wanbetaling van plaasvervangers IQMS ; Verandering van status ; ID-nommers Oorplasings PILIR en appél Besering aan diens Grief-en dispuutverklarings Uitbetaling van verlofgratifikasie Verkeerde aanstellingsdatums Pensioenvorms

PROSEDURE WAT GEVOLG MOET WORD Die LYNFUNKSIE moet heel eerste gevolg word. - Administratiewe beampte of Hulpbronbestuurder van die skool - Hoof Lede moet eers SELF navraag doen by Distrik:- - Skriftelik in Engels - Heg alle relevante dokumentasie aan via die hoof. Indien geen oplossing - eskaleer dit na die SAOU vir verdere hantering en opvolging van probleme:- - Die voltydse vakbondverteenwoordiger (VVV) - VVV s besoek distrikte ten minste een keer per maand - Prosesse kan nie verhaas word nie

ROETE WAT GEVOLG WORD OP DISTRIKSVLAK Voorbeeld: AANSTELLINGSDATUM IS VERKEERD Meld die saak aan by distrik Datum word geverifieër Skryf voorlegging Voorlegging na toesighouer (PPO-= Principal Personnel Officer) Voorlegging na Direkteur van Menslike Hulpbronne (HR) Voorlegging per e-pos na GDE Hoofkantoor NB! Indien daar enige foute tydens die proses is word die voorlegging teruggestuur en volg weer die roete. Hierdie proses kan n paar maande neem. Voorbeeld : ERKENNING VAN VORIGE DIENS Oorspronklike dienssertifikate en dekbrief per veldpos na distrik Amptenaar verifieër diens Voorlegging word geskryf Voorlegging na die Hoof Finansiële Beampte: CFO (Chief Financial Officer)

ROETE (VERVOLG) Na CFO se goedkeuring dokument na distrik Distrik skryf mandaat vir betaling Wanneer die aansoek in die huidige finansiële jaar val gaan die aansoek direk na GDE wat dan toestemming gee vir die betaling. Voorbeeld : POS IS NIE GESKEP Lid ontvang nie salaris na aanstelling Amptenare by HRP ontvang die dokumente vanaf die skool Indien alles reg is gee HRP n magtigingsbrief. n Voorlegging word nou geskryf wat na HR ( spesifiek Conditions of Service) gaan Die voorlegging gaan na die direkteur Dan terug na Conditions of Service Indien dit bv n plaasvervangerspos is, of n sekonderingspos of kraamverlofpos is, moet die pos eers deur GDE Hoofkantoor geskep word. (Dokumente word elektronies na GDE gestuur.) Nadat die pos geskep is word n HR 7 voltooi. Hierdie dokumente gaan dan na GDF

ROETE (VERVOLG) Dokumente word daagliks na GDF in Johannesburg gekoerier. Die dokumente word dan geskandeer in die posafleweringskamer, n proses wat ongeveer drie dae neem. GDE doen nou die aanstelling en n salaris word outomaties gegenereer. Vertragings in hierdie proses is bv onvolledige dokumente ontvang vanaf die skool of non-compliance met GDE-voorskrifte deur die skool. Daar gaan twee maal per jaar memorandums na skole met n merklys vir dokumentasie, tydsraamwerke ens. Skole kry een geleentheid om n aanstelling terugwerkend te maak. Daarna word noncompliance briewe uitgereik en die persoon word aangestel vanaf die datum wat dokumente ontvang is. Hierdie proses neem weereens n geruime tyd.

ROETE (VERVOLG) Die SAOU kan nie help met direkte navrae by die volgende instellings nie: GEMS / GEHS / SARS / UIF / GEPF (Hierdie is aparte staatsentiteite ) Die SAOU kan wel help met navrae rakende hierdie entiteite op distriksvlak bv. Behuising Mediese subsidie Pensioenaansoeke Dit is duidelik dat die SAOU sy bes doen om lede by te staan rakende diensvoorwaardes, maar dat daar by distriks- en Hoofkantoorprosesse gehou moet word. Die SAOU kan opvolg maar nie die prosesse beheer nie.

AFSLUITING Lei, leer en inspireer