Adres en Posadres: Le Rouxstraat 3, Potchefstroom Posbus 20655, NOORDBRUG 2522, Suid-Afrika.

Similar documents
PROF. F.W. DE WET CURRICULUM VITAE

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

BenguFarm Bestelvorm

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Why? You ask, would you want to attend this FGASA meeting.

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Direkte en indirekte rede *

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

DIE BYBEL STEEDS IN DISKUSSIE: N DEKADE LATER

Die opkoms van n nuwe generasie.

BYBELGEBRUIK TYDENS GROEPSBYBELSTUDIE

H J B Combrink Universiteit van Stellenbosch

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

Prof dr FJ van Zyl as mens, kerkman en godsdiensfilosoof

S P J J van Rensburg, hoogleraar

Prof E P Groenewald se bydrae as Bybelvertaler: n Historiese oorsig 1

18. Jeug en Onderwys

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

15. Ekumenisiteit Besluit: D. RAPPORT 1. Opdrag Besluit:

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Aspen Holdings. 9 Mei 2014

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

Die GKSA en sy gereformeerde identiteit Kan dit behou word in n postmoderne gemeenskap?

DIE OPLEIDING VAN BEDRYFSIELKUNDIGES AAN DIE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE W. BOTHA DEPARTEMENT BEDRYFSIELKUNDE UNIVERSITEIT VAN FORT HARE

J.M. Vorster Noordwes-Universiteit

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Geloofsonderskeiding in die Oostelike Sinode van die NG Kerk tydens die besluitnemingsprosesse oor die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

Die lewe en werk van H P Wolmarans, teologiese dosent

19. Kerkargief en -museum

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Tjaart van der Walt: slaaf van Christus δοῦλος Χριστοῦ

24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING

Opstelle oor Geloof en Openbare Lewe

Mandala Madness Deel 2

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

Om oor God te praat: n Kritiese oorsig van gesprekke onder Afrikaanssprekende Christene van die gereformeerde tradisie ( ) 1 I J J Spangenberg

n Narratiewe alternatief op die konsep van afhanklikheidsidentiteit: n Pastorale perspektief THEUNIS CHRISTIAAN ACKERMANN PHILOSOPHIAE DOCTOR (PhD)

Dertig jaar ( ) internasionale aksie vir Christelike hoër onderwys: enkele persoonlike indrukke

24. TEOLOGIESE SKOOL EN OPLEIDING 24. THEOLOGICAL SCHOOL AND TRAINING

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Voorwoord. Original Research. Page 1 of 11. Author: D. Francois Muller 1. Affiliations: 1

Government Gazette Staatskoerant

ONS CHRISTELIKE GELOOF EN DIE WETENSKAP

Tariewe

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Tariewe

INSTRUKSIES AAN OUTEURS

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

RIGLYNE VIR DIE SKRYF VAN SKRIPSIES EN WERKSTUKKE

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

Anna Hugo. LitNet Akademies, Jaargang 12, Nommer 3, Desember 2015 ISSN

ʼn Model vir die gebruik van Bybelse narratiewe in die pastoraat aan kinders tussen die ouderdom van 6 en 13 jaar

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Spesiale uitgawe: Seminaar 2017

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Die Departement Godsdiens- en Sending- wetenskap (Afd A), Universiteit van Pretoria,

Vyftig jaar diens aan die geesteswetenskappe

2018/2019. Voorgraadse fakulteitsbrosjure. Laat vandag tel.

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Hier volg besprekings van verskillende mense van Ben du Toit se boek God? Geloof in 'n postmoderne tyd

Leraarspan: Freddie Schoeman ( ), Bianca van Graan ( ), Lodewyk Sutton ( )

Die morele genesing van die Suid-Afrikaanse samelewing: Die bydrae van die Afrikaanse kerke

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

Missionary Perspectives in the New Testament

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Elsje Büchner 1 Fakulteit Teologie, Universiteit van Pretoria, Suid-Afrika

n Histories-evaluerende verkenning

CLASSICAL ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA KLASSIEKE VERENIGING VAN SUID AFRIKA. Die voorsitter, Michael Lambert, verwelkom almal teenwoordig.

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

Die resepsie van die Nederlandse Geloofsbelydenis in Suid- Afrika, met spesifieke verwysing na die konfessionele neo- Calvinisme van die 1930 s

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

PROGRAMME PROGRAMMES

HOMOSEKSUALISME. Onderskei tussen Skrifgedeeltes wat dit direk aanspreek en Skrifgedeeltes wat indirek tog daaroor lig gee.

Die 2001-omdigting van die Psalms na vyf jaar

SIZA takes the sting out of auditing

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Hannes Olivier, Akko: Spieëlbee/d van beskawing, (Stellenbosse Teologiese Studies nr. 10) N.G. Kerk-Uitgewers, Kaapstad 1983.

Wêreld van Môre Want die aarde sal vol word met die kennis van die heerlikheid van die Here soos die waters die seebodem oordek.

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRAAD 12

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Transcription:

CURRICULUM VITAE: Prof. DR C F C COETZEE. Persoonlike besonderhede. Van: Coetzee Voorname en noemnaam: Carel Frederik Christoffel (Callie) Geboortedatum: 11 Junie 1945 Adres en Posadres: Le Rouxstraat 3, Potchefstroom 2531. Posbus 20655, NOORDBRUG 2522, Suid-Afrika. Telefoonnommers: (018) 293 2639; 082 33 77 951; (018) 299 1596 (werk). E-posadres: callie.coetzee@nwu.ac.za Werk) Loopbaan. 1962 Matrikuleer, Hoërskool Gimnasium 1963 Lugmaggimnasium, Pretoria. 1964-1970 Student, P U vir C H O. Dien vir drie termyne op Studenteraad. Voorsitter van Studenteraad (1969); Praetor TSV (1970); Lid van A S B Hoofbestuur (1968/69). Abe Bailey-reisbeurs (1969); Raadsmedalje (P U vir C H O), 1969. 1971 Voltyds besig met nagraadse studie. 1972 tot 1976 Predikant, Geref, Kerk Louis Trichardt. 1976 tot 1982 Predikant, Geref. Kerke Viljoenskroon/Bothaville. 1982 tot 2002 Predikant, Geref. Kerk Potchefstroom. Sedert 1 Januarie 2003 Professor in Dogmatiek aan die Teologiese Skool van die GKSA, Potchefstroom asook aan die Potchefstroomse Universiteit vir C H O.(sedert 2004 die Noordwes Universiteit) Akademiese kwalifikasies. Tersiêre kwalifikasies. B.A (Prop) 1966 P U vir C H O. Hoofvakke: Grieks en Latyn (lg met lof). Th B 1970 P U vir C H O. Verwerf graad met lof. 1

Th M 1972 P U vir C H O. Hoofvak: Dogmatiek; byvakke: Nuwe Testament, Kerkgeskiedenis. Verwerf graad Met lof. Th D 1980 P U vir C H O Dogmatiek. Taalvaardigheid. Afrikaans Engels Duits Nederlands Praat, lees, skryf. Praat, lees skryf. Lees. Lees Publikasies. Boeke. Coetzee, C F C. 1986. Die werk van die Heilige Gees in die teologiese denke van Andrew Murray.. P U vir C H O. Wetenskaplike bydrae, reeks A 60. Coetzee, C F C. 1973. Calvyn en die Skrif. Potchefstroom: P U vir C H O. (Wetenskaplike bydraes van die P U vir C H O. Reeks F: Instituut vir Bevordering van Calvinisme, Brosjure Reeks F2: Calvyncauserieë nr. 1). Coetzee, C F C. 1993. Op my wagtoring. Preke uit die profeet Habakuk. Potchefstroom. Coetzee, C F C. 1993. Kom in sy huis o bondsvolk saam. n Reeks preke oor die erediens. Potchefstroom. Coetzee, C F C. 1998. Kerk op die grens van die eeue. n Reeks preke oor die sewe briewe in Openbaring. Potchefstroom. Artikels in geakkrediteerde tydskrifte. Coetzee, C F C. 1976. Boekbespreking van: König, A.: Hier is Ek. In die Skriflig, 39:53-54. Sep. Coetzee, C F C. 1979. Die eenheid van Woord en Gees by Calvyn met besondere verwysing na die predking. In die Skriflig, 51:52-60. 2

Coetzee, C F C. 1979. Boekbespreking van : Troost, A.: Theologie of filosofie: een antwoord op Kritische aantekeningen bij de Wijsbegeerte der wetsidee van J. Douma. In die Skriflig, 52:58-60. Des. Coetzee, C F C. 1982. Die werk van die Heilige Gees in die teologiese denke van Andrew Murray, deur Callie Coetzee. In die Skriflig, 63:6-27. Sep. Coetzee, C F C. 2002. Godsdiensvryheid versus godsdiensgelykheid. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en die verhouding tot die owerheid. Geleenthede en knelpunte. N G Teol. Tydskrif. Maart/Junie 2002. Coetzee C F C. 2004. Violence in Post-apartheid South Africa and the role of church and theology. IN DIE SKRIFLIG 38(2)2004:333-348 Coetzee, C F C. 2006. Godsdiensvryheid in die lig van Artikel 36 NGB. NGTT, Deel 47, Nommers 1&2, Maart en Junie 2006. Coetzee, C F C 2006. Christian Identity and church unity. In die Skriflig.Jg?Vol. 40, No. 1. April 2006. Coetzee, C F C. 2006. Calvyn en die eenheid van die kerk. Acta Theologica. Jaargang 26 Volume Nommer 1. Junie 2006 Coetzee, C F C. 2008. Calvyn oor die verskynsel van demonologie. Acta Theologica, supplementum 10. Coetzee, C F C. 2008. Gnosticism, Churh Unbity and the Nicene Creed. In die Skriflig. Coetzee, C F C. 2008. Kerk en Grondwet in koninkryksperspektief. NGTT. Titels van verhandeling en proefskrif. Th M-verhandeling: Die skopus van die Skrif by Calvyn. n Dogmatiese verkenning van sekere hoofstukke uit die Institusie van Calvyn, P U vir C H O, Maart 1972. Proefskrif: Th D: Die werk van die Heilige Gees in die teologiese denke van Andrew Murray. Ander wetenskaplike publikasies. 1983. Pentekostalisme:Verskyningsvorme in Suid-Afrika. Die Goue Kandelaar, nr.22. 1988. Die interpretasie van die belydenis. IN: Waar die paaie saamwoon. Bundel wetenskaplike opstelle aangebied aan Prof. P W Buys by sy emeritering as hoogleraar. Samesteller: P J de Bruyn. Potchefstroomse Teologiese Publikasies. 3

1991. Artikel 36 NGB: die volle konsekwensies van die praktiese toepassing van die Artikel in die SA-samelewing in die toekoms. Kerkblad (GKSA), 15-16. Jul. 10. 1991. Artikel 36 NGB : die volle konsekwensies van die praktiese toepassing van die Artikel in die SA-samelewing in die toekoms. Kerkblad (GKSA), 29-30. Jul. 24. 1996. Skrifgesag en Woordbediening. Rede gelewer tydens die Promosieplegtigheid van die Teologiese Skool Potchefstroom. 20 November 1996. PTP. 1997. Calvinisme en Afrikanerskap. Wese, verhouding, roeping. IN: Met ons erfenis die Toekoms in. n Versameling referate gelewer op n simposium van die Forum vir Gereformeerde Afrikaners, 21/22 Maart. Potchefstroom. 1998 n Christelike volksbeskouing as voorwaarde vir volksvryheid. IN: Christelike geloof en politiek. Onafhanklike Navorsingsinstituut van die VF. Jaargang 2, no 1. April 1998 2005. Violence in post-apartheid South Africa and the role of church and theology. Gepubliseer in: Dirk van Keulen, Martien E Brinkman (Ed). Studies in Reformed Theology, vol 10, p. 188-200. 2005. Romans 8:29-34 and the security of the believer. Artikel vir n E-tydskrif (online journal), Testamentum Imperium, Trinidad, Wes-Indië. 2006. Medewerker aan Christelike Kernensiklopedie (27 onderwerpe). Boekresensies. 2003. Adrio Konig en Murrau Janson: God, ek kan nie meer nie. IN DIE SKRIFLIG 37(3):587-589. 2005.McKim, Donald K., ed. The Cambridge companion to John Calvin. Verskyn in Neo Testamentica (Engels) en in IN DIE SKRIFLIG 39(1) 2005, p. 195 (Afrikaans). 2005. De Boer, Erik A. & D Assonville jr., Victor E. 2004. Ad Fontes: Teologiese, historiese en wetenskaplik-filosofiese studies binne Reformatoriese kader. Festschrift vir Ludi F. Schulze. IN DIE SKRIFLIG 39(3) 2005:637-639. Populêr-wetenskaplike artikels (slegs die belangrikste word genoem uit o.a :In U Lig: Databasis vir Christelike Wetenskapsliteratuur, P U vir C H O). 1976. Die vroomheid van J. Calvyn. Kerkblad (GKSA), 1, 3. Okt. 27. 1977. Krisis van die prediking. Kerkblad (GKSA), 3. Feb. 2. 1980. God en mens. Kerkblad (GKSA), 7. Apr. 23. 4

1981. Andrew Murray en die werk van die Heilige Gees. Kerkblad (GKSA), 2. Okt. 7. Andrew Murray en die werk van die Heilige Gees. Kerkblad (GKSA), 5. Okt. 14. 1986. Ons kosbare goud: belydenisskrifte. Kerkblad (GKSA), 10-11. Sep. 24. Die plek en funksie van die Belydenisskrifte. Kerkblad (GKSA), 9, 28. Nov. 5. 1988 Ware of valse eenheid: Die Gereformeerde Ekumeniese Sinode en ander ekumeniese liggame. Kerkblad (GKSA), 6-7. Jul. 13.. Is die Bybel die Woord van God? Kerkblad (GKSA), 15-16. Nov. 9. 1989. Die belydenis aangaande die gesag van die Bybel. Gereformeerde Vroueblad, 9-10. Apr. Die belydenis aangaande die gesag van die Bybel. Gereformeerde Vroueblad, 4-5. Jun. Wat hou die Afrikaanse kerke uitmekaar? Kerkblad (GKSA), 7. Nov. 22. Die gesag van die Bybel. Kerkblad (GKSA), 27-28. Feb. 8. 1990 Die lewende belydenis. Almanak GKSA, 116:249-251 Die gesag van die prediking. Gereformeerde Vroueblad, 6-7. Okt. Ds Dirk Postma en sy prediking. Kerkblad (GKSA), 17-19. Okt. 24. 1991. Afrikaanse kerke: die gesprek gaan voort. Kerkblad (GKSA), 19-20. Sep. 11. Dienswerk. Kerkblad (GKSA), 3 Apr. 10. 1992. Wêreldwyd in Christus een. Kerkblad (GKSA), 6. Jun. 3. n Ge-reformeerde nuwe Suid-Afrika? Kerkblad (GKSA), 7-8. Okt. 21. Is God in beheer? Kerkblad (GKSA), 7. Okt. 7. 5

Verootmoediging. Kerkblad (GKSA), 7. Feb. 12. Nogeens politieke verdeeldheid. Kerkblad (GKSA), 9. Feb. 26. Die werklikhede van 1992. Kerkblad (GKSA), 26 Feb. 1992 tot 25 Mrt. 1992. 1993. Die Gees van Pinkster en die gees in Suid-Afrika. Kerkblad (GKSA), 7. Jun. 9. Kerkleier bepleit sanksies. Kerkblad (GKSA), 8. Feb. 10. Is die politieke platform of die preekstoel om t ewe? Kerkblad (GKSA), 7-8. Feb. 24. 31 Oktober 1517 en 31 Oktober 1993: Waarheen is ons op pad? Kerkblad (GKSA), 7-8. Okt. 29. Die karakter van die P U vir C H O na 27 April 1994. Kerkblad (GKSA), 5. Nov. 17. Visuele Bybel en buitekerklike Christendom. Kerkblad (GKSA), 7. Okt. 6. 1994. Gaan daar Christelike onderwys wees na 27 April? Kerkblad (GKSA), 6-7. Feb. 9. Kerkleier pleit vir n sekulêre staat. Kerkblad (GKSA), 6. Feb. 23. Ons moet duidelikheid kry oor godsdiensvryheid. Kerkblad (GKSA), 5-6. Junie. 22. WKGV en godsdiensvryheid in Suid-Afrika. Kerkblad (GKSA), 29-30. Mei. 4. 1995. Stakende dominees en die Toronto blessing : simptome van n siekte. Kerkblad (GKSA), 5-6. Feb. 22. Die verloop van die erediens. Kerkblad (GKSA), 13-15. Mei. 10. Die Pous besoek Suid-Afrika. Kerkblad (GKSA), 6-7. Okt. 4. Versigtig soos die slange, opreg soos die duiwe. Kerkblad (GKSA), 6-7. Okt. 1996. Krisis in die onderwys. Kerkblad (GKSA), 6. Feb. 14. Mandela as Christus voorgestel. Kerkblad (GKSA), 5. Feb. 28. Dit gaan nie om God nie maar om die mens. Kerkblad (GKSA), 6. Okt. 9. Hervorming en wederkoms. Kerkblad (GKSA), 7. Okt. 23. 1997. Die dominee en die honderdtal op Sondag. Kerkblad (GKSA), 6. Feb. 26. Hoe lief het u u volk? Kerkblad (GKSA), 6. Feb. 12. Die gesagvolle Woord van God. Kerkblad (GKSA), 12-13. Jun. 11. Die grootheid van God betwis. Kerkblad (GKSA), 6-7. Jul. 23. Die Teologiese Skool en die P U vir C H O in die brandpunt. Kerkblad (GKSA), 6-7,8. Jul. 9. 6

Skrifgesag en prediking. Kerkblad (GKSA), 12-13. Aug. 13. Wêreldoorlog teen Christene. Kerkblad (GKSA), 6. Des. 17. 1998. Navolging is gehoorsaamheid aan Christus. Kerkblad (GKSA), 26, 28. Mrt. 11. Misdaad, geweld, pornografie, homoseksualisme: die gevolge van Hemelvaart en Pinkster. Kerkblad (GKSA), 6-7. Jun. 10. Die hoekpilare moet in stand gehou word. Kerkblad (GKSA), 6-7. Nov. 4. Wat is Calvinisme? Kerkblad (GKSA), 8-9. Okt. 7. 1999. Herontwerp of hervorm? Kerkblad (GKSA), 2-3. 17 November. Die kerk en die owerheid dit word al moeiliker. Kerkblad (GKSA), 6-7. Apr. 21. 2000. Ons moet perspektief behou. Kerkblad (GKSA), 6-7. 31 Mei 2000. Die Afrikanerdebat en die kerk. Kerkblad (GKSA), 6-7. 14 Junie 2000. 2001. Pinkster en die onderwys in Suid-Afrika. Kerkblad (GKSA), 6-7,17. 6 Junie 2001. God wat lag en fluit is beskis in beheer. Kerkblad (GKSA), 6-7. 21 November 2001. 2002 2003 2004 Baie brandpunte, een oplossing. Kerkblad, 9 Oktober 2002, p. 8-9. Groetwoord aan Prof. Jordaan. Kerkblad (GKSA) 7. 12 Februarie 2003. Hantering van vraerubriek oor Triniteit, gebed, ens. Kerkblad p. 54, Mei 2003. Min. Kader Asmal se godsdiensplan vir skole n aanslag op die Verbond. Kerkblad, Mei 2003, p. 10, 11. Indonesië land van kontraste. Kerkblad, September 2003, p. 35. Die vak Dogmatiek aan die Teologiese Skool. Kerkblad, Oktober 2003, p. 9 Die Gees van die waarheid en die gees van dwaling. Kerkblad, April 2004. Die Christusbelydenis in die Gereformeerde belydenisskrifte. Kerkblad, April 2004. 7

2005 2006 Die Here my erfenis tot in ewigheid. Kerkblad, September 2004. Kategismusprediking. Kerkblad, November 2004. Waarheid en liefde. Kerkblad, Mei 2005, p. 8. Om die Heilige Gees te bedroef Kerkblad, Mei 2005, p. 26. Die Gereformeerde Kerke in Japan. Kerkblad, September 2005, p. 38. Ons glo aan een, heilige, algemene en apostoliese kerk. Kerkblad, Oktober 2005, p. 14. Die TSP aan die werk. Die Kerkblad, April 2006. p. 12. Ek glo aan die kerk as deel van my enigste troos. Die Kerkblad, Junie 2006. p. 2-3. Gereformeerde teologie in n postmoderne wêreld. Die Kerkblad, Augustus 2006. p 7-8. Lykverbranding in stryd met die Bybel en ons geloof. Die Kerkblad, November 2006. p. 8-9. Bywoning/deelname aan internasionale vakkongresse. 1998. Voordrag gelewer by n internasionale simposium oor : Christelike geloof en politiek Onderwerp: n Christelike volksbeskouing as voorwaarde vir volksvryheid. 2001. Voordrag gelewer by n Internasionale Konferensie oor Kerk en Staat, aangebied deur die Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, op 24 en 25 Oktober 2001. Onderwerp: Godsdiensvryheid versus godsdiensgelykheid. Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en die verhouding tot die owerheid. Knelpunte en geleenthede. 2003. Referaat gelewer by tweejaarlikse konferensie van IRTI (International Reformed Theological Institute) gehou in Indonesië van 6-13 Julie 2003. Titel: Violence in the post-apartheid South Africa and the role of church and theology. 2004. Referaat gelewer by die sewende Calvynnavorsingskongres, Universiteit van Stellenbosch, 14, 15 September 2004. Onderwerp: Calvyn oor die verskynsel van demonologie. 8

2005. Referaat gelewer by die sesde Konferensie van IRTI (International Reformed Theological Institute) te Seoul, 5-10 Julie 2005. Onderwerp: Christian identity and church unity. 2005 Referaat gelewer by Konferensie oor Kerk en Staat, Fakulteit Teologie, Universiteit Stellenbosch, in samewerking met Katolieke Universiteit van Leuven, 25 tot 27 Oktober 2005. Onderwerp: Godsdiensvryheid in die lig van Art. 36 NGB. 2007Referaat gelewer by die sewende Konferensie van IRTI, te Cluj, Roemenië,3-8 Julie 2007. Onderwerp: Gnosticism, Church Unity and the Nicene Creed. 2007. Referaat gelewer by Internasionale Kerk/Staat konferensie, Fakultiet Teologie, Universiteit Stellenbosch. 29-31 Oktober 2007. Onderwerp: Kerk en Grondwet in Koninkryksperspektief.\\\\ Ander lesings en voordragte van akademiese aard. 1978. Die eenheid van Woord en Gees by Calvyn met besondere verwysing na die prediking. Voordrag gelewer voor die G T V Potchefstroom op 7 Augustus 1978. 1991. Artikel 36 NGB Die volle konsekwensie van die praktiese toepassing van die artikel in die SA-samelewing in die toekoms. Voordrag gelewer by die GTV Pretoria, 6 Mei 1991. 1995. Hoe moet ek die plek van die kwaad (die rol van Satan) in God se Raad verstaan? Voordrag gelewer by die Bybelskool, Potchefstroom, 6 en 13 Junie 1995. Hoe weet jy of jy wedergebore is? Voordrag gelewer by die Bybelskool, Potchefstroom, 8 Augustus 1995. Hoe moet ek my bekeer? Voordrag gelewer by die Bybelskool, Potchefstroom, 15 Augustus 1995. 1996. Skrifgesag en Woordbediening. Rede gelewer by die Promosieplegtigheid van die Teologiese Skool Potchefstroom, 20 November 1996. Nagraadse studente. 9

Reeds afgelewer: 2003: PhD: C Woodall (hulppromotor) 2007: J de Koning. 2004 M Th. T Rabali. Studente wat tans begelei word: Ph D: A E Swart H F van Wyk M Th : V E Mtshayisa M J L Jordaan J Marnewick C Johnsen Kerklike werksaamhede. Deputatgroepe van Nasionale Sinode. Sommige van die Deputategroepe waarop ek in die verlede gedien het, is die volgende: Kurator HTS Kurator TSP Deputate vir Ekumeniese Sake; Deputate vir gesprek met binnelandse kerke; Deputate vir CJBF; Afgevaardig na die GES, Harare, 1988; Afgevaardig na die Algemene Sinode van Gereformeerde Kerke in Suidelike Afrika, 1988; Adjunk-skriba, Nasionale Sinode 10

1991,1994,1997 (Met Sinode 2000 nie beskikbaar vir verkiesing nie); Deputate Christelike Onderwys, P U vir C H O (Voorsitter); Deputate vir advies oor die studie van die Vrou in die besondere dienste (Voorsitter); Deputate vir die uitgee van die Handelinge; Deputate vir die Agenda (Voorsitter). Deputategroepe:(Sinode 2000 tot 2003) Kuratorium TSP; Senaat TSP; Deputate Ekumeniese Sake binnelands (Voorsitter); Deputate Ekumeniese Sake en owerheid; Deputate vir Publikasies (Skriba); Tussenkerklike Kommissie (Voorsitter); Redaksiekommissie, Die Kerkblad (Voorsitter); Deputate leerstellige sake. Deputategroepe Sinode 2003: Deputate Ekumeniese sake (binnelands en buitelands); Deputate publikasies. Deputategroepe Sinode 2006: Deputate Ekumeniese sake (Binnelands en buitelands); Deputate publikasies; Deputate leerstellige sake; Deputate uitgee van Handelinge; Studiedeputate: Vrou in die diakenamp. Ander kerklike aktiwiteite wat van skryf en formuleervaardigheid getuig, Ek was vir n groot aantal kere skriba van kerklike vergaderings en deputategroepe. Verder het ek n groot aantal voordragte gelewer (behalwe wat hierbo reeds genoem is) voor studentegroepe, skoolverlaterskampe, sustersvergaderings, ens. Ek stel op n weeklikse basis Bybelstudiemateriaal en katkisasielesse saam. Gedurende 2000 het ek saam met n aantal ander teoloë deelgeneem aan n radioprogram: Wat sê die Bybel?. In hierdie program is n groot aantal aktuele teologiese onderwerpe behandel. Die volledige program is op CD by die P U vir C H O beskikbaar. n Groot aantal preke en Skrifoordenkings het in Die Kerkblad, die dagboek vir jongmense Granaat van die lewe, preekbundels van Klassis Ventersburg, ens. verskyn. (Bogenoemde tot en met November 2002). 2003. Lesing oor: Die lied in die Bybel by Interdopperkamp van Gereformeerde Studente, 29 Augustus, Nooitgedacht. 2004. Voordrag by Sustersaamtrek van Gereformeerde Susters indie Noord Vrystaat by die Geref. Kerk Kroonstad, 13 Maart, oor die onderwerp: Verbly julle in die hoop. Die Christenvrou se bediening van blydskap en hoop in die gemeente en gemeenskap.; Maandelikse optrede by Perspektiefaande van die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid. Onderwerpe: Die Heilige Gees; Die gebed. 2005. Mannekamp van Drie Afrikaanse kerkgemeenskappe (N G, N H en GKSA) in Vaalharts en omgewing oor die tema: n Waardering van ons Gereformeerde belydenis, 9-11 September. 11

2006. Geborge te midde van verandering en vernuwing. Saamtrek van Gereformeerde vroue. Vryburg. 11 Maart 2006. 2007. Hoop en moed vir die hede en die toekoms. Verootmoedigingsgeleentheid van die vier Afrikaanse kerkgemeenskappe van Gereformeerde belydenis. Swartruggens, 17 Maart 2007. Ons glo met die hart en bely met die mond. Vier voordragte oor die aktualiteit en betekenis van die Gereformeerde Belydenis. Bybelskool, Gereformeerde Kerk Potchefstroom, 18, 25 April, 2, 9 Mei 2007. Gaslesing by Teologiese Skool van die Reformed Churches of Japan, Kobe, September 2007. Onderwerp: The relevance of the Reformed Creeds for our times. 2008. Radiogesprek oor Radio Kansel, uitgesaai 15 Februarie 2008. Onderwerp: Erfsonde. Ander gespreksgenote: Prof. Adrio Konig, Prof Hansie Wolmarans, Dr Francois Moller. 12