Aansoek om Lidmaatskap

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

INSKRYWINGSVORM

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Aansoek om Toelating

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings. Shari ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

Tariewe

Indien die aansoeker n BK is,

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Mandala Madness Deel 2

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

Mosselbaai Munisipaliteit

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

SELL Emigration 4 Day Massive Disposal Auction Earthmoving & Agricultural Equipment, Loose Assets & more.

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

GRONDWET VAN DIE DORMER SKAAPTELERSGENOOTSKAP VAN SUID-AFRIKA

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 31 JANUARIE 2017

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

AUCDEEN SALE CHECKLIST

2 Province of the Western Cape: Provincial Gazette Extraordinary June 2017 SWARTLAND MUNICIPALITY CREDIT CONTROL AND DEBT COLLECTION BY-LAW Und

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February 1998 REPUBLIC OF SOUTH AFRICA

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

2018 SelfNET Ledegids

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING)

WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

AIDS. joaoo HElPUNE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure Vol. 10. PRETORIA, 1 0 NOVEMBER 2004 No.

STUDENTENOMMER Let asseblief daarop dat die toekenning van n studentenommer nie noodwendig beteken dat u toelating ontvang het nie.

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

Direkte en indirekte rede *

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

HOëRSKOOL PORTERVILLE

2 No PROVINCIAL GAZETTE, 24 OCTOBER 2008 No. CONTENTS INHOUD Page No. Gazette No. GENERAL NOTICES ALGEMENE KENNISGEWINGS 334 Town-planning and T

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

Pro~inci~l" Gazette Extraordinary

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

AIDS I I. HElPLINE. We all have the power to prevent AIDS. Prevention is the cure. Selling price Verkoopprys: R2,50

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID AFRIKA (ORANJE VRYSTAATSE PROVINSIALE AFDELING)

Rut: n Liefdes Verhaal

DIE HOOGSTE HOF VAN APPèL VAN SUID-AFRIKA

FINANSIËLE STATE 28 FEBRUARIE BGR De Villiers Ing Ing., Reg Nr. 2001/003908/21

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

IN DIE HOOGGEBEGSHOF VAN SUID-AFRIKA. (APPèLAFDELING) CORBETT, HR, E M GROSSKOPF, VIVIER, KUMLEBEN et EKSTEEN

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

LINK MERINO S & Louw Broers

Transcription:

Aansoek om Lidmaatskap Posadres: Genesis Medical Scheme, Posbus 144, Observatory, 7935 Fisiese Adres: 4de Vloer, The Terraces, Black River Park, Firstraat, Observatory, 7925 Tel: 0861 JOINNOW (0861 564 6669) Faks: 021 447 4707 E-pos: genesis@genesismedical.co.za Webwerf: www.genesismedical.co.za Instruksies: 1. Voltooi hierdie vorm in swart ink en gebruik slegs hoofletters. 2. Waar van toepassing, merk u keuse met n X. 3. Voltooi asseblief die vorm volledig en maak seker dat al die inligting voltooi is alvorens u dit aan Genesis Mediese Skema ( Genesis ) voorlê. 4. Skandeer en e-pos u voltooide en getekende aansoekvorm na joinnow@genesismedical.co.za of faks dit na 021 447 4707. Sodra u die aansoekvorm ingedien het, sal die volgende gebeur: 1. U sal n SMS van Genesis ontvang, wat ontvangs van u aansoek bevestig. 2. Indien enige inligting onvolledig is, of meer inligting vir onderskrywing benodig word, sal Genesis u kontak. 3. Indien geen wagtydperk(e) en / of laat aansluitingsboete(s) toegepas word nie, sal Genesis u lidmaatskap aktiveer. 4. Indien u n wagtydperk(e) en / of laat aansluitingsboete(s) ontvang, sal Genesis n teenaanbodbrief uitreik wat n verdere voorwaarde(s) wat op u lidmaatskap van toepassing is, sal aandui. A. Persoonlike Besonderhede - Aansoeker Titel: (bv. Mnr / Mev / Mej / Dr / Prof / Pastoor, ens.) Voorletters: Volle voornaam: Geboortedatum: Geslag: Identiteitsnommer / Paspoortnommer: Indien u nie n Suid-Afrikaanse burger is nie, maar oor permanente verblyf in Suid-Afrika beskik, heg asseblief sodanige bewys aan. Woonadres: (Gekose domicilium citandi et executandi ) Posadres: (Waarheen ons u pos moet stuur) (H) Kode: Nommer: Poskode: Poskode: (W) Kode: Nommer: Faks: Kode: Nommer: Selfoonnommer: Alternatiewe selfoonnommer: E-pos adres: Naasbestaande: Verwantskap: Kode: Nommer: Kode: Nommer: Rook u? Hoeveel per dag? Indien NEE, het u gedurende die afgelope Hoeveel per dag? 1

B. Diensbesonderhede Beroep: Naam van werkgewer: Persal - / Werknemer nr.: Kode: Nommer: (Voltooi slegs Persal - / Werknemer nommer indien u maatskapy betaal en / of u n mediese fonds subsidie ontvang.) C. Keuse van Voordele-opsie, Bydraes, Aanvangsdatum en Metode van Betaling Voordele-opsie: Private Choice: Private: Private Plus: Private Comprehensive: Metode van betaling: Debietorder: Werkgewer: Direkte Deposito: Watter aanvangsdatum verlang u? Ek bevestig dat ek die Genesis Voordele- en Bydraes brosjure gelees het en dat ek bekend is met die bepalings en voorwaardes van die gekose voordele-opsie. D. Besonderhede van Afhanklikes Ten opsigte van Verwantskap tot Aansoeker, meld asseblief eggenoot, metgesel, seun, dogter, ens. MOENIE kind of volwassene meld nie. Titel: Voorletters: Voorletters: Titel: Voorletters: Voorletters: 2

Titel: Voorletters: Voorletters: E. Besonderhede van Lidmaatskap van Vorige Mediese Skemas Voltooi asseblief die volgende tabel ten opsigte van lidmaatskap van vorige mediese skemas. Onvolledige besonderede rakende vorige lidmaatskap kan lei tot die oplegging van wagperiodes en boetes vir laat aansluiting. Genesis behou die reg voor om gedokumenteerde bewys van lidmaatskap te versoek. Naam van hooflid en volwasse afhanklike Naam van skema Lidmaatskapnommer Aansluitingsdatum Einddatum Rede vir kansellasie van lidmaatskap F. Mediese Geskiedenis Moet deur die Aansoeker in persoon ten opsigte van homself / haarself en al die genomineerde afhanklikes voltooi word. Dit is belangrik om daarop te let dat indien u nie volledige antwoorde verskaf nie, u lidmaatskap van Genesis nietig verklaar kan word. Antwoord asseblief alle vrae met n X in die toepaslike blokkie. Hierdie afdeling is uiters belangrik. Enige weglating of wanvoorstelling van inligting kan lei tot die weiering om eise ten opsigte van behandeling te betaal, of die beëindiging van lidmaatskap. Alle toestande, simptome of ongesteldhede moet verklaar word, ongeag hoe onbeduidend dit mag voorkom. Het u, u eggenoot of enige van u afhanklikes enige van die volgende toestande, simptome of ongesteldhede ervaar, of enige behandeling of berading of mediese advies ten opsigte daarvan versoek of ontvang? 1. Verhoogde bloedvette bv. cholesterol, beroerte, hoë bloeddruk, hartgeruis, angina, hartaanval of enige ander kardiovaskulêre of bloedkwaal? 2 Nefritis, nierstene, aangebore niersiektes of enige ander urinêre of verwante nierkwale? 3 Probleme met asemhaling, aanhoudende hoes, tuberkulose, asma, brongitis, kroep, of enige ander versteurings / toestande van die oor, neus of keel, insluitend herhalende seer keel en / of mangelontsteking? 4 Toestande van die gewrigte, ledemate en ruggraat, insluitende rumatiek, artritis, nek- of rugprobleme of enige ander fisieke ongeskiktheid? 5 Diabetes, verhoogde bloedsuiker, suiker in die urine, klierkwaal, of enige endokriene kwaal? 6 Enige knoppe of groeisels (benigne of maligne) of enige ander vorme van kanker, soos limfome (insluitende Hodgkin se siekte) en leukemie, velkanker, ens.? 7 Epilepsie, skeelhoofpyne of enige ander neurologiese kwaal? 8 Maag-of dundermulkusse, mantelvliesbreuk, galblaas-of lewerkwale of enige ander kwaal van die spysverteringstelsel? 9. Enige tandheelkundige-, chiropraktiese-, optiese- of ginekologiese behandeling, advies, konsultasies, toetse of hospitalisasie? 10. Advies, berading, behandeling of terapie vir alkoholisme, dwelmafhanklikheid, geestes- of emosionele kwale, insluitende depressie, bipolêre gemoedsversteuring of psigose? 11. Mediese advies, berading of behandeling in verband met MIV / VIGS of enige ander seksueel oordraagbare siektes, bv. hepatitis B, gonorree of sifilis? 3

12. Is u of enige van u afhanklikes swanger? Indien wel, wat is die verwagte bevallingsdatum? 13. Verwag u, u eggenoot of enige van u afhanklikes om binne die volgende 6 maande vir enige mediese advies of behandeling te gaan? 14. Bostaande vrae dien as riglyne en sluit nie ander moontlike toestande uit nie. Indien u of enige van u benoemde afhanklikes enige vorige chirurgie ondergaan het, of aan enige verwante of gevolglike of vermoedelike toestand ly of simptome het wat nie regstreeks deur bostaande vrae gedek / aangespreek is nie, is u nietemin verplig om dit bekend te maak. Is u van enige sodanige toestande bewus? Indien u op enige van bostaande vrae JA geantwoord het, verskaf asseblief volledige besonderhede hieronder. Vraag nr. Naam van afhanklike Diagnose Datum van 1ste diagnose Tans op behandling vir hierdie toestand JA / NEE Datum van laaste konsultasie, hospitalisasie of medikasie geneem vir hierdie toestand Behandelende praktisyn se naam en telefoonnommer G. Debietorder-magtiging Naam van Finansiële Instelling: Tipe rekening: Tjek: Spaar: Tak: Takkode: Naam van rekeninghouer: Rekeningnommer: Maand van eerste aftrekking : Handtekening van rekeninghouer: Uit hoofde van my handtekening, wat hierbo verskyn, magtig en versoek ek hiermee vir GENESIS MEDICAL SCHEME ( Genesis ), in ooreenstemming met hul debietorder stelsel wat in samewerking met die Finansiële Instelling bedryf word, om teen my rekening te trek (waar dit ook al mag geskied). Ek magtig ook die Finansiële Instelling om al sodanige skulde te betaal asof dit deur my persoonlik onderteken is. Hierdie versoek is van toepassing op alle bedrae wat ingevolge die Reëls van Genesis verskuldig mag wees. Ek verstaan en dra kennis dat beide partye hierdie versoek op enige stadium by wyse van skriftelike kennisgewing aan die ander party kan beëindig, maar dat die beëindiging geen uitwerking op die ontrekkings wat reeds deur die Finansiële Instelling gemaak is en aan Genesis gekrediteer is, sal hê nie. Ek verstaan en onderneem voorts dat Genesis alle betalings ingevolge hierdie versoek sonder benadeling van regte sal ontvang. Indien die Finansiële Instelling om welke rede ook al enige bedrae wat ingevolge hierdie versoek van Genesis terugeis, onderneem ek om sodanige bedrae, op versoek van Genesis, onmiddellik terug te betaal. Ek onderneem om Genesis persoonlik te verwittig indien enige veranderinge t.o.v. die Finansiële Instelling se inligting, soos hierbo getoon, mag voorkom. Onder omstandighede waar ek hierdie aansoekvorm eletronies voltooi het en gevolglik nie in staat is om fisies my handtekening hieronder te voeg nie, onderneem ek om, wanneer ek vir lidmaatskap aanvaar word, die eerste bydrae verskuldig aan Genesis, direk aan die Skema te betaal. Sodanige openlike / vrywillige aksie sal n onherroeplike aanvaarding deur my van die terme en voorwaardes van lidmaatskap van Genesis, soos uiteengesit in die aansoekvorm en die Reëls van Genesis, met inbegrip van die Aansoeker se verklaring per afdeling I hieronder, vorm. Na die eerste bydrae wat deur my gemaak is, kan Genesis alle verdere bydrae deur my verskuldig, by wyse van debietorder vorder. H. Besonderhede van Eis Terugbetaling moet voltooi word Is die bankbesonderhede vir u debietorder aftrekking en die rekening vir eisebetaling dieselfde? Indien NEE, voltooi asseblief die onderstaande inligting: Naam van Finansiële Instelling: Tipe rekening: Tjek: Spaar: Ander (bevestig): Tak: Takkode: Naam van rekeninghouer: Rekeningnommer: Handtekening van rekeninghouer: 4

I. Verklaring deur Aansoeker Ek, die ondergetekende, doen hiermee aansoek om as n lid van Genesis toegelaat te word en, indien toegelaat, onderneem ek om my by die Reëls van die Skema te hou. Ek verklaar dat my antwoorde en die inligting soos deur my in hierdie Aansoek verskaf, hetsy in my eie handskrif of nie, in elke opsig waar, juis en volledig is. Ek onderneem om die Skema te verwittig van enige verandering in my gesondheidstoestand, of dié van my afhanklikes, wat voor die aanvang van my lidmaatskap mag voorkom. Ek begryp dat indien hierdie Aansoek enige onware verklaring bevat, of versuim om enige noodsaaklike inligting bekend te maak, die Raad van Trustees van Genesis ( die Raad ), in hul uitsluitlike en onbeperkte diskresie, mag besluit om my lidmaatskap van Genesis as void ab initio te verklaar, asof dit nooit gebeur het nie. Ek begryp dat die gevolg van hierdie besluit deur die Raad sal wees dat ek verplig sal wees om alle voordele onmiddellik aan die Skema terug te betaal wat deur my of namens my ontvang is, en dat alle, of n gedeelte van, die bydraes wat ek aan die Skema betaal het, deur die Skema teruggehou mag word om enige koste wat die Skema namens my aangegaan het, te verhaal. Ek begryp dat n verdere gevolg van sodanige besluit sal wees dat die Reëls van Genesis nie op my van toepassing sal wees nie en dat ek geen regresreg teen die Skema ingevolge hul Reëls sal hê nie. Ek onderneem om die Skema, ooreenkomstig die Reëls van die Skema, kennis te gee van my voorneme om my lidmaatskap te beëindig. Ek verstaan dat bevestiging van aanvaarding van lidmaatskap onderhewig is aan die goedkeuring deur die Bestuur van die Skema. Ek magtig my dokter of enige ander persoon wat in besit van enige inligting omtrent my gesondheid of díe van my benoemde afhanklikes mag wees hiermee onherroeplik om, selfs na my of hulle dood, sodanige inligting aan die Skema bekend te maak. Ek onderneem ook dat enige bedrae wat deur my verskuldig is, teen enige bedrag wat die Skema aan my verskuldig is, verreken mag word. Hiermee gee ek aan Genesis toestemming om my elektronies te kontak of om enige elektroniese dokument, instruksie of kommunikasie te aanvaar vanaf die elektroniese adres deur my in hierdie aansoekvorm verskaf of soos skriftelik van tyd tot tyd deur my gewysig mag word. Ek bevestig dat ek vertroud is met die voorwaardes en voordele van die voordele-opsie gekies en in die besonder, die voordeleuitsluitings soos uiteengesit in Bylaag C van die Reëls. Ondanks verteenwoordiging deur enige ander party, verstaan ek dat my voordele en bydraes dié is soos in die Reëls van die Skema vervat, soos gewysig van tyd tot tyd. Ek erken en bevestig ek dat ek nie enige advies of menings van watter aard ookal (insluitende, maar nie beperk tot, advies wat onder die strekking van die Wet op Finansiële Advies-en Tussengangerdienste, Wet 37 van 2002 val) of in watter vorm ookal (hetsy mondelings, skriftelik of andersins) van Genesis Medical Scheme ( Genesis of die Skema ), sy werknemers, konsultante, onafhanklike kontrakteurs of enige ander persoon met betrekking tot die Skema aangaande hierdie Aansoek ontvang het nie en dat slegs feitelike inligting in verband met die Skema aan my verskaf is om my te help met hierdie Aansoek. Hierdie Aansoek is dus nie gebaseer op, of direk of indirek beïnvloed deur, enige advies of menings wat aan my deur die Skema, sy werknemers, konsultante, onafhanklike kontrakteurs of enige ander persoon met betrekking tot die Skema, verskaf is nie. Ek verklaar en bevestig verder dat ek die inhoud en betekenis van hierdie verklaring, wat uit my eie vrye wil gemaak is, ken en verstaan. Enige teenstrydigheid sal uitgeklaar word in ooreenstemming met die Engelse weergawe van hierdie Aansoek en die geregistreerde Reëls van Genesis. Geteken te: op die dag van jaar Skryf naam en van van Aansoeker: Handtekening van Aansoeker: J. Makelaar (Tussenganger) Besonderhede Indien u deur n Makelaar (Tussenganger) aan lidmaatskap by Genesis bekendgestel is, maak asseblief seker dat hy/sy onderstaande inligting voltooi: Handtekenig van Makelaar: Genesis Makelaarskode: Vir Skema gebruik: Aansoek om lidmaatskap goedgekeur onderworpe aan die volgende terme en voorwaardes: 5 2018