Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Similar documents
Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

BenguFarm Bestelvorm

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Kos vir ons skoolkatte

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Tariewe

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Mei 2018

Nuusbrief 38 Vrydag, 13 November Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief 8 9 Maart 2018

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

PROJEKTE DATUMS 2018

Tariewe

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Vrydag, 10 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Direkte en indirekte rede *

Vrydag, 17 November Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

WOUWTJIENUUS. Bo: Ezra Labuschagne (links) en Henk van t Wout (4de van links)

Nuusbrief 7 Vrydag, 27 Februarie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Mandala Madness Deel 2

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

WOUWTJIENUUS. Laerskool Anton van Wouw Weeklikse Nuus Nuusbrief Augustus AvW Juniorkoor is tops!

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

HOëRSKOOL PORTERVILLE

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

Vakature: Administratiewe Pos Anton van Wouw Pre-primêr

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Nuusbrief 18 Vrydag, 26 Mei Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

Die Hoërskool DF Malan

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

HOëRSKOOL PORTERVILLE

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

INSKRYWINGSVORM

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

Rut: n Liefdes Verhaal

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 22 nr Junie 2015

Vinkie. Laerskool Fairland

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

NOTULE VAN DIE ALGEMENE JAARVERGADERING OP DIE PLAAS 8 Augustus 2009 om 11h00

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Vinkie. Laerskool Fairland. In liefdevolle herinnering Louise le Roux 1 Februarie April 2015

Departement Bos- en Houtkunde. Akademiese programme vir Magisterprogramme

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

Hoe om krag te spaar

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo


Bemoediging is voedsel vir die hart, en élke hart is n honger hart

Geagte Ouers / Voogde en Florries

OM MEE TE BEGIN. Bedagsaamheid

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

Volgende Kruiner Klets verskyn op 10 Oktober 2017.

BASIC ASSESSMENT REPORT CABRIERE ESTATE, ERF 217 RAWSONVILLE REF: E12/2/3/1-B2/ /06 APPENDIX E: PUBLIC PARTICIPATION PROCESS

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

Vinkie. Laerskool Fairland

SIZA takes the sting out of auditing

Christelike Privaatskool Leipoldtville Ons skool Ons trots

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

UIT DIE HOOF SE KANTOOR

Knowing from the start that this is what you re after, is always a great way to begin.

Sterdansers by Vensters.

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

RYNTOER EN/OF SWITSERLAND

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Transcription:

Jy kan ook op ons voorblad adverteer! Kontak: lisa@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. Nuusbrief 13 Vrydag, 22 April 2016 www.wouwtjies.co.za Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: 012 460 3024/6181 Faks: 012 346 4847

2 JUNIE-EKSAMEN 2016 Die vakafbakening vir Gr. 4 tot 7 sal op 6 Mei aan die leerders oorhandig word. Maak asb. seker dat u kind vroegtydig begin leer! Maandag 6 Junie EBW (Gr. 7) Dinsdag 7 Junie LV (Gr. 4 tot 6) TEG (Gr. 7) Woensdag 8 Junie AFR (Gr. 4 tot 7) Donderdag 9 Junie ENG (Gr. 4 tot 7) Vrydag 10 Junie SW (Gr. 4 tot 7) Maandag 13 Junie WISK (Gr. 4 tot 7) Dinsdag 14 Junie KK (Gr. 4 tot 7) Woensdag 15 Junie NW (Teg) (Gr. 4 tot 7) Maandag 20 Junie LO (Gr. 7) Die eksamentye vanaf Maandag, 6 Junie tot Ma. 20 Junie is soos volg: Eksamen 7:25-8:45 1e 8:45-9:14 2e 9:14-9:43 POUSE 9:43-10:00 3e 10:00-10:29 4e 10:29-10:58 5e 10:58-11:27 6e 11:27-11:56 POUSE 11:56-12:11 7e 12:11-12:40 8e 12:40-13:09 Register 13:09-13:40 LET WEL: Leerders skryf in hul registerklasse. Sien asseblief toe dat leerders die nodige skoolboeke saambring volgens die rooster in die Dagboek. Op Vry. 24 Junie sluit die skool om 09:45. 2

VAKANSIEDAE Neem asseblief kennis dat Woensdag, 27 April en Maandag, 2 Mei openbare vakansiedae is. Donderdag, 28 April en Vrydag, 29 April is normale skooldae. Aangesien die CAPS-sillabus baie omslagtig is, sal die skool dus in die twee dae voortgaan met die akademiese werk. Indien 'n leerder afwesig is, berus die onus op hom/haar om enige agterstallige werk self in te haal. 3 INSKRYWINGS VIR 2017 Alle Gr. RRR en Gr.7 leerders wat reeds in 2016 by Laerskool Anton van Wouw ingeskryf is, het reeds herregistrasievorms ontvang wat u asseblief moet voltooi. Bestaande ouers hoef nie bekommerd te wees oor 'n plek vir 2017 nie. Alle leerders word outomaties ingeskryf sodra die herregistrasievorms ontvang is. Nuwe inskrywings is dus slegs van toepassing vir enige ander persoon wat leerders vir die eerste keer by Laerskool Anton van Wouw wil inskryf. Nuwe leerders sal by die skool kan inskryf sowel as op die elektroniese platform. Besonderhede hieroor sal volgende week aan u verskaf word. Huidige Gr. R-leerders wat in 2017 in Gr. 1 is, en huidge Gr. 7-leerders wat volgende jaar in Gr. 8 is, is verplig om op die elektroniese platform registreer. 3

4 WINTERSKOOLDRAG Dinsdag, 3 Mei is die amptelike datum om oor te skakel na wintersdrag. Indien dit sou gebeur dat daar ʼn baie koue dag vóór die 3de Mei is, is leerders welkom om op die betrokke dag wintersklere te dra. KINDERSIEKTES Ouers moet asb. daarop let dat ons tans bevestigde gevalle van onder andere waterpokkies in ons skool het. Ouers word dringend versoek om nie ʼn leerder wat ʼn uitslag of moontlike simptome toon skooltoe te stuur nie. In so ʼn geval versoek ons u om asb. ʼn mediese sertifikaat by ʼn dokter te bekom om sodoende die moontlikheid van ʼn kindersiekte uit te skakel. Baie dankie vir u samewerking in dié verband. GRAAD 3 COMMON EXAMS Die Common Exams vir Gr. 3 is geskeduleer vanaf Maandag, 6 Junie tot Donderdag, 21 Junie. Vraestelle word geskryf in Wiskunde en Engels. Daar word nie van leerders verwag om voor te berei nie, aangesien alle voorbereiding in klastyd geskied. Die Common Exams se punte word in aanmerking geneem en sal op die tweede kwartaal se rapport verskyn. 4

LOCAL AU PAIR LINK AU PAIRS MET ONDERVINDING EN GOEIE VERWYSINGS BESKIKBAAR HUISWERK TOESIG EN ONDERSTEUNING VERVOER NA BUITEMUURSE ATIWITEITE SKOLIERE / KLEUTERS / BABAS PAULINE GERICKE 082 441 0439 paulineg@localaupairlink.co.za www.localaupairlink.co.za 5 5

6 MA S WAT OMGEE Pray hard and long. Pray for your brothers and sisters. Keep your eyes open. Keep each other s spirits up so that no one falls behind or drops out. (Eph 6:18 MSG) Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Eph 6:18) Bid gerus saam met ons! Alle Ma s en Pa s welkom! Elke Donderdagoggend in die raadsaal van die skool. 6

7 Onthou om u MySchool-kaart te koppel aan ons skool en gebruik dit met alle aankope by Woolworths 7

8 Herwinning Envirouw opleiding Dit was n groot voorreg vir die Envirouwkomitee om alle huishulpe en tuiniers op te lei oor belangrike aspekte van ons omgewing. Baie dankie vir elke persoon wat die oggend afgestaan het sodat u werker opleiding kon ontvang. Dit was n reuse sukses. ʼn Spesiale woord van dank aan Riana Stone wat die opleiding aangebied het en die mammas van die Envirouwkomitee vir die heerlike verversings. Herwinning van inkkassette Onthou asb. - geen toner bottels nie! Aardedag 22 April Ons vier op 22 April die 46ste Aardedag. Hierdie dag gaan oor aardverwarming, toksiese vullis, vernietiging van reën-woude, uitbreiding van woestyne en oseaan vervuiling. Envirouwgroete Juf. Ané Friedrich afriedrich@wouwtjies.co.za 8

9 9

10 NETBAL Baie geluk aan Mila de Flamingh wat vir die Gauteng Netbaloefengroep gekies is. Ons is trots op jou! Baie geluk aan al die netbalspanne wat hul ligawedstryde teen Midstream Ridge gewen het. Ons volgende ligawedstryd vind op 3 Mei (tuis) teen Southdowns plaas. Die o.8 en o.9 netbaldogters speel Dinsdag, 26 April hul volgende feestoernooi. Die toernooi vind by Laerskool Monumentpark plaas. Sterkte aan al die dogters! SKAAK Ons is baie trots op Michal Oosthuizen wat die D4 Distrik Skole Individuele Skaakkampioenskappe (o.13 seunsafdeling) gewen het. Michal neem op 14 Mei aan die Gauteng Provinsiale Skole Individuele Kampioenskappe neem. Baie sterkte, Michal! 10

Ultimate Upholstery Herstoffering van meubels Maak van kussings Ottomans en headboards Pelmits Gordyne & Blindings Binnehuisversiering Christa : 082 376 7605 11 Ultimate Kitchens Kombuise & ingeboude kaste Studeerkamers Dry walling & Plafonne Teelwerk & verfwerk 3D program. GRATIS KWOTASIES Glen Lord : 082 788 2772 Sukkel jou kind met lees of spelling? Geïntegreerde leesprogram vir jong lesers word aangebied deur Juffrou Marlé van Pre-primêr (opgelei deur Marita Prinsloo). Gr R Gr 2 Uitstekende resultate! 083 291 1130 Opsoek na n tweedehandse camping cot vir rescued babahondjies. 082 844 3629 Rose is n baie betroubare bediende en opsoek na voltydse inwoon-werk. Verwysings beskikbaar. Tel: (072) 846 0086 Verlore goedere: My dogter se RegimA het Di, 19/4 verlore geraak op die rekreasiesentrum se stoep tussen 16:00 en 6:45 die volg oggend. Klein ronde blou botteltjie. As jy iets gesien het of vind, skakel asb. 0827824027 BOBAAS BAKSTER Voorsien alreeds aan baie Wouwtjies se spesiale versoeke ten opsigte van koeke en cupcakes. Bestel gerus by Petro - 082 442 8099 Voorbeelde kan op aanvraag per WhatsApp gestuur word. VOERTUIGLISENSIES Hernuwings Registrasies Nommerplate Verander van ander provinsies na Gauteng CAS 082 431 5073 Jy kan ook hier adverteer! Kontak: annevl@wouwtjies.co.za LW: Produkte/Dienste hier geadverteer word nie noodwendig deur die skool gekondoneer nie. 11

12 Die Voortrekkers (Dirkie Uys Kommando) Registrasievorms en ledegelde vir 2016 moet asseblief voor 30 April 2016 ingedien en betaal wees. Oord-aktiwiteite 'n Hemelvaartdiens en Liggieloop word deur die Oord gehou by Hoërskool Die Wilgers op 5 Mei 2016. Die diens sal gelei word deur Ds. Willem Boshoff. Ons kommando is verantwoordelik vir die afsluiting seremonie na die Liggieloop. Ons strewe is om soveel as moontlik spanne vanjaar betrokke hê. Meer besonderhede volg later. Kommando-aktiwiteite: Ons beplan 'n dag-uitstappie na Cullinan vir al ons laerskool Voortrekkers en hul ouers. Die voorlopige datum is Sa. 23 Julie. Hou asseblief dié datum oop. Verdere besonderhede volg later. Gebiedskampe (Julie vakansie) Neem asseblief kennis van die gebiedskampe vir die Junie/Julie vakansie. Meer detail is beskikbaar op die web by die volgende skakel http://www.transvaal.voortrekkers.org.za/ pd_gebiedskampe.html SWARTVLEI 2016 Kampdatum: 26 Junie tot 02 Julie 2016 Sluitingsdatum vir inskrywings en deposito: By Span-admin/Spanoffisier 25 April 2016. GGA dae & GGN naweke Vir n volledige lys van GGA/N aksies vir die twee kwartaal besoek http://www.transvaal.voortrekkers.org.za/pd%20gga_en_ggn5.html. GARSVALLEI SINGKAMP - 29 April tot 1 Mei 2016 Sluit: 20 April 2016 GENERAAL HERTZOG GGA DAG 7 Mei 2016 Sluit: 22 April RIETVALLEI GGA - 13/14/15 MEI 2016 Sluit: 26 April Verdere inligting, inskrywings en deposito: By Span-admin/ Spanoffisier ALLE INSKRYWINGS EN BETALINGS MOET DEUR KOMMANDO GESKIED. Voriegroete Pieter van der Zwaard vdzwaard@mweb.co.za 082 556 3596 12