Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm

Similar documents
BenguFarm Bestelvorm

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die geestelike tuiste van suiwer beleggings. Shari ah-beleggings aangebied deur Old Mutual Unit Trusts

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

Uittree-Annuïteitsplan. Planbeskrywing

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS BELASTINGVRYE BELEGGING: KOOPVORM

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS KOOPVORM VIR ENTITEITE

OLD MUTUAL UNIT TRUSTS KOOPVORM VIR INDIVIDUE

KLK LANDBOU BEPERK Registrasie nommer: 1997/015589/06 KLK AANDELE VERHANDELING. 1. Verhandelingsprosedures

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

INSKRYWINGSVORM

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

Aansoek om Lidmaatskap

Indien die aansoeker n BK is,

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Tariewe

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

) waar van toepassing.

Mandala Madness Deel 2

RSA MAKELAARS. Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET. Bladsy 1

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Tariewe

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC. AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2018) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

Aansoek om Toelating

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK. Studentenommer toegeken:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant Gazete ya Xifundzankulu Kuranta ya Profense Gazethe ya Vundu

REËLS VIR DIE BENOEMING, VERKIESING, AANWYSING EN AANSTELLING VAN RAADSLEDE

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

OFFICIAL GAZETTE. AG.Goewermentskennisgewing. AG. Government Notice VAN SUIDWES-AFRIKA UITGAWE OP GESAG EXTRAORDINARY OF SOUTH WEST AFRICA

Rut: n Liefdes Verhaal

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU (GAUTENG) BEMAGTIGING : NUUTAANGESTELDE HOOFDE EN ADJUNKHOOFDE FEBRUARIE 2015

REËLS VAN DIE SENTRALE VOORSORGFONDS

DIE HOËR TEGNOLOGIESE SKOOL. John Vorster RESOLUSIES VAN DIE ALGEMENE OUERVERGADERING

Mosselbaai Munisipaliteit

Finansiële Beleid en Bestuur SAOU BEMAGTIGING : WERKSWINKEL VIR BESTUURSPANNE AUGUSTUS 2016

DIE AFRIKAANSE PROTESTANTSE AKADEMIE NPC NGOS AANSOEKVORM VIR VOORNEMENDE STUDENTE (2019) VIR KANTOORGEBRUIK Studentenommer toegeken:

LAERSKOOL BRACKENFELL POSSUMUS

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

IN DIE Hoë HOF VAN SUID-AFRIKA (NOORD-KAAPSE AFDELING, KIMBERLEY)

HOËRSKOOL BRACKENFELL AANSOEK TOT TOELATING

Hermanusdoorns Aandeleblok Bpk

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Stigterslid en assosiaat van FINSOLNET

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

ALPHA PHARM APTEEKPERSONEEL KLINIESE ONDERRIG HANDLEIDING

IN DIE NOORD GAUTENG HOë HOF, PRETORIA (REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA) REINETTE DEE SOUSA JARDIM...Eerste Applikant

Finansieel Gesproke. 2. Hoe marktoestande. fonds-prestasie beïnvloed. 4. n Plek vir kontant. 5. Het ons n winteruitverkoping?

Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

PROPERTY VALUATION ACT WET OP EIENDOMSWAARDASIE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

VEILINGSREËLS, BEDINGE EN VOORWAARDES 1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van BKB Beperk/ BKB van Wyk (Edms) Beperk/ BKBLouwid (Edms)

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Beplanning en spaar vir u aftrede verg persoonlike dissipline en kennis. Alhoewel u as n lid van die Universiteit van

WELCOME PINE GROVE PRODUCTION SALE 30 JANUARY 2018

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

BROODBOOMVERENIGING VAN SUID-AFRIKA CYCAD SOCIETY OF SOUTH AFRICA 1. NAAM 1. NAME

BAIE WELKOM BY DIE VAN PLETZEN MERINO S PRODUKSIEVEILING 6 FEBRUARIE 2018

1. Hierdie veiling word gehou onder die beheer van Mpumalanga Lewendehawe en Afslaers Bk

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 11

LINK MERINO S & Louw Broers

WELCOME STORMBERGER 11TH BULL SALE 1 SEPTEMBER 2017

NUUSBRIEF JUNIE 2018 Stigterslid en Assosiaat van FINSOLNET

TREVOR STÖTTER. Welcome To Heimat

Provincial Gazette Extraordinary Buitengewone Provinsiale Koerant

DESEMBER 1) FINSOLNET NUUS IN HIERDIE UITGAWE. Sygnia mandate:

ORDONNANSIE ORDINANCE. Goewermentskennisgewing. Government Notice. BUITENGEWONE OFFISIELE KOERANT VAN SUIDWES-AFRIKA.

Hierdie is n aansoek om die volgende regshulp:

AUCDEEN SALE CHECKLIST

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Handleiding oor Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000 (Wet No. 2 van 2000)

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

Aansoekvorm. POTCHEFSTROOMKAMPUS. Dit begin alles hier

HOëRSKOOL PORTERVILLE

Maandagoggend Vooruitsig 21 November 2016

Jaargang 3 Volume 1 Amptelike Nuusbrief van Zevenzicht Landgoed Maart 2008

STUDENTENOMMER Let asseblief daarop dat die toekenning van n studentenommer nie noodwendig beteken dat u toelating ontvang het nie.

BAIE WELKOM GROEP de PRODUKSIEVEILING 30 JANUARIE 2018

Reproduced by Sabinet Online in terms of Government Printer s Copyright Authority No dated 02 February $taatsftoerant

REPUBLIC OF SOUTH AFRICA IN THE HIGH COURT OF SOUTH AFRICA (GAUTENG DIVISION, PRETORIA)

WELCOME TO THE PRODUCTION SALE OF AUCDEEN ANGUS 20 AUGUST 2015

MEMORANDUM BEROEPSPESIFIEKE BEDELING (BSB) VIR TERAPEUTE IN DIE ONDERWYS, BERADERS EN SIELKUNDIGES WAT IN DIE OPENBARE ONDERWYS IN DIENS IS

Transcription:

Effektetrusts Bykomende Beleggings-vorm Aanlyntransaksies Gaan transaksies by ons Secure Online Services aan om tyd te bespaar. Besigtig en bestuur u portefeulje aanlyn en veilig. Vul u fondsrekening aan, en doen omskakelings en onttrekkings daaruit. Vra belasting- en kwartaalstate aan. Werk u persoonlike besonderhede by. Om te registreer, gaan na https://cp.sanlam.co.za. Die verskaffing van die korrekte inligting sal verseker dat die belegging onverwyld verwerk word. Parafeer enige veranderinge wat op die vorm aangebring word. Die geregistreerde belegger of gemagtigde ondertekenaar moet die vorm dateer en onderteken. Skryf opdragte binne die aangewese velde. Alle inligting buite die velde sal weggelaat word. Indien die bankrekeninghouer n derde party is, word die volgende verifikasiedokumente vereis: Individue Afskrif van die derde party se identiteits- dokument Nie-Individue n Brief van die regsentiteit met die lys van gemagtigde ondertekenaars Afskrifte van verifikasiedokumente om die regsentiteit te bevestig Bewys van adres nutsrekening nie ouer as 3 maande nie Bewys van bankbesonderhede (gekanselleerde tjek of bankstaat, nie ouer as 3 maande nie) met n banklogo en datum stempel. Druk slegs die bladsye wat u benodig. Ons het die vorm verkort om u tyd en papier te bespaar. Maak seker dat u die spesifieke bladsye kies vir die veranderinge wat u verlang en druk en stuur slegs die nodige bladsye terug. Ons kontakbesonderhede Stuur die ingevulde vorm en stawende dokumente na: E- pos UTinstructions@sanlaminvestmentssupport.com Faks 0860 724 467 As u enige vrae het, kontak ons by E- pos service@sanlaminvestments.com Tel. 0860 100 266 Afsluittye Soort fonds Afsluittyd Sanlam Alternatiewe Inkomstefonds Geldmarkfondse Alle ander fondse 11:00 13:00 15:00 Vir u opdrag om verwerk te word, moet alle vereiste dokumente voor die afsluittyd voorsien word. 05/2018 1

Belegger se besonderhede (moet saam met die vorm teruggestuur word) Belegger se besonderhede Beleggerskode(s) Titel Volle naam/name en van/ Naam van Regsentiteit Identiteitsnommer / Regsentiteit se registrasienommer Paspoortnommer (indien buitelandse burger) Bykomende beleggingskeuses Hierdie bykomende beleggingstransaksie kan by Secure Online Services verwerk word. Om te registreer, gaan na https://cp.sanlam.co.za. Kies asseblief die transaksie wat u wil aangaan. Vul slegs die ooreenstemmende gedeeltes in en stuur dit saam met hierdie vorm terug. Belê in 'n fonds in u bestaande portefeulje - Vorm A (enkelbedrag / debietorder). Belê in 'n nuwe fonds wat by jou portefeulje gevoeg moet word - Vorm B (enkelbedrag / debietorder). Aanstelling van finansiële adviseur - Vorm C. Verklaring deur belegger Ek bevestig dat ek: die belangrike aantekeninge, bepalings en voorwaardes op die eerste bladsy gelees het en dit verstaan; gemagtig en regsbevoeg is om om hierdie transaksie aan te gaan, met die nodige regshulp wanneer dit vereis word; weet dat die wettige voog die opdrag namens n minderjarige moet teken (indien van toepassing). Handtekening van belegger Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar Datum (ddmmeejj) 05/2018 2

Vorm A - Belê in 'n fonds in u bestaande portefeulje 1. Persoonlike besonderhede Beleggerskode Identiteitsnommer / Regsentiteit se registrasienommer 2. Beleggingsopdrag Kies asseblief die fonds waarin u wil belê en dui die eenmalige bedrag aan wat u wil belê. Indien u nie seker is watter fondse vir u behoeftes geskik is nie, raadpleeg asseblief u makelaar of Sanlam finansiële adviseur. Lees asseblief die Minimum Openbaarmaking-dokument (MOD) www.sanlamunittrustsmdd.co.za. om u met die fondsminimums en -fooie vertroud te maak. Kernfondsreeks **Belastingvrye Spaarrekening Oordrag deposito versameling Maandelikse herhalende debietorder Inkomsteverdeling (Merk asb. u keuse) Herbelê Betaal uit Konserwatiewe Fondsreeks U is baie versigtig en wil u kapitaal beskerm Sanlam Investment Management Enhanced Yield Fund - A1 Sanlam Investment Management Active Income Fund - A1 Sanlam Investment Management Money Market Fund - R Versigtige Fondsreeks U verkies om nie risiko s te loop nie, maar kan oorreed word Sanlam Investment Management Inflation Plus Fund Gematigde Fondsreeks U is bereid om risiko s met sommige van u bates te loop Sanlam Investment Management Balanced Fund - A Aggressiewe Fondsreeks U is bereid om meer risiko s te loop vir maksimum opbrengs Sanlam Investment Management General Equity Fund - A Sanlam Investment Management Top Choice Equity Fund - A1 05/2018 3

Ander Fondse *Klas **Belastingvrye Spaarrekening Oordrag deposito versameling Maandelikse herhalende debietorder Inkomsteverdeling (merk asb. u keuse) Herbelê Betaal uit *Let wel: Indien u nie n klas spesifiseer nie, sal u belegging aan n verstekklas toegewys word. **As u van plan is om geld oor te dra in u Belastingvrye Spaarrekening van 'n ander instansie, verskaf asseblief u fonds keuse en 'n skatting van die bedrag onder "Belastingvrye Spaarrekening Oordrag" 3. Bron van fondse vir hierdie belegging Spesifiseer asseblief waarvandaan die fondse vir hierdie belegging afkomstig is. Salaris Erfporsie Spaar Bonus Ander (spesifiseer) Kom hierdie fondse van n Sanlam-polis? Ja Nee Indien "Ja", polisnommer 05/2018 4

4. Betalingsinstruksies U het die volgende betaalopsies: 4.1 Ons vorder fondse in versameling Ons sal binne 3 besigheidsdae u bannk-rekening debiteer as al u dokumentasie in orde is. Bedrae word beperk tot 'n maksimum van R1 miljoen per dekking. OF En/ OF Maandelikse debietorder op die (dd) dag van elke maand begin (mmccyy) (hierdie datum is slegs tussen die 1ste en 28ste) Jaarlikse verhoging % Jaarlikse verhoging datuum 4.2 U betaal per elektroniese fondsoordrag (EFO) OF Bank: Eenmalige enkelbedragbelegging (mmccyy) Hierdie betaalmetode moet gebruik word vir bedrae van meer as R1 miljoen Bankrekeninghouer: ABSA Bankrekeningnommer: 01 02300 234 1 Takkode: 632005 Sanlam Kollektiewe Beleggings (RF) Edms Bpk Verwysing: Individu: Jou identiteitsnommer / paspoortnommer (Heg bewys van deposito by hierdie vorm aan) Nie-individu: Regs entiteit registrasienommer / trust nommer (Heg bewys van deposito by hierdie vorm aan) 4.3 Oordrag vanaf n ander Produkverskaffer n Belastingvrye Spaarrekeningoordrag-vorm moet ingevul word. Naam van Oordraende Produkverskaffer Belastingvrye Spaarrekeningnommer waarvandaan oorgedra moet word 05/2018 5

5. Toestemming om bankrekening te debiteer Bestaande bankrekening Nuwe bankrekening Derdepartybankrekening Die volgende dokumente word benodig as die rekeninghouer n Derdeparty-individu is: Afskrif van derde party se identiteitsdokument Derdepartyregsentiteit is: n Brief van die regsentiteit met n lys van gemagtigde ondertekenaars Afskrifte van verifikasiedokumente om regsentiteit te bevestig Bewys van adres nutsrekening nie ouer as 3 maande nie Bewys van bankbesonderhede (gekanselleerde tjek of bankstaat, nie ouer as 3 maande nie) met banklogo en datumstempel. Gebruik bankbesonderhede vir die volgende Debietorder Onttrekking Inkomsteverdeling Let wel: Ons doen nie inbetalings in derdepartyrekeninge nie. Bankrekeninghouer Identiteitsnommer / Entiteit se registrasienommer Naam van bank Rekeningnommer Naam van tak Takkode Soort rekening Tjek Spaar Ek gee opdrag aan en magtig Sanlam of sy agente om ooreenkomstig my opdrag regstreekse debiete teen my bankrekening te vorder. Handtekening van bankrekeninghouer Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar op bankrekening Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar op bankrekening Datum (ddmmeejj) 05/2018 6

Vorm B - Belê in 'n nuwe fonds wat by jou portefeulje gevoeg moet word 1. Persoonlike besonderhede Beleggerskode Identiteitsnommer / Regsentiteit se registrasienommer Kies asseblief die fonds waarin u wil belê en dui die bedrag aan wat u wil belê. Indien u nie seker is watter fondse vir u behoeftes geskik is nie, raadpleeg asseblief u makelaar of Sanlam finansiële adviseur. Lees asseblief die Minimum Openbaarmaking-dokument (MOD) www.sanlamunittrustsmdd.co.za. om u met die fondsminimums en -fooie vertroud te maak. Kernfondsreeks **Belastingvrye Spaarrekening Oordrag deposito versameling Maandelikse herhalende debietorder Inkomsteverdeling (merk asb. u keuse) Herbelê Betaal uit Konserwatiewe Fondsreeks U is baie versigtig en wil u kapitaal beskerm Sanlam Investment Management Enhanced Yield - A1 Sanlam Investment Management Active Income - A1 Sanlam Investment Management Money Market Fund - R Versigtige Fondsreeks U verkies om nie risiko s te loop nie, maar kan oorreed word Sanlam Investment Management Inflation Plus Gemagtigde Fondsreeks U is bereid om risiko s met sommige van u bates te loop Sanlam Investment Management Balanced Fund - A Aggressiewe Fondsreeks U is bereid om meer risiko s te loop vir maksimum opbrengs Sanlam Investment Management General Equity Fund - A Sanlam Investment Management Top Choice Equity Fund -A1 05/2018 7

Ander Fondse *Klas **Belastingvrye Spaarrekening Oordrag deposito versameling Maandelikse herhalende debietorder Inkomsteverdeling (merk asb. u keuse) Herbelê Betaal uit *Let wel: Indien u nie n klas spesifiseer nie, sal u belegging aan n verstekklas toegewys word. **As u van plan is om geld oor te dra in u Belastingvrye Spaarrekening van 'n ander instansie, verskaf asseblief u fonds keuse en 'n skatting van die bedrag onder "Belastingvrye Spaarrekening Oordrag" 2. Bron van fondse vir hierdie belegging Spesifiseer asseblief waarvandaan die fondse vir hierdie belegging afkomstig is. Salaris Erfporsie Spaar Bonus Ander (spesifiseer) Kom hierdie fondse van n Sanlam-polis? Ja Nee Indien "Ja", polisnommer 05/2018 8

3. Betalingsinstruksies U het die volgende betaalopsies: 3.1 Ons vorder fondse in versameling Ons sal binne 3 besigheidsdae u bannk-rekening debiteer as al u dokumentasie in orde is. Bedrae word beperk tot 'n maksimum van R1 miljoen per dekking. OF En/ OF Maandelikse debietorder op die (dd) dag van elke maand begin (mmccyy) (hierdie datum is slegs tussen die 1ste en 28ste) Jaarlikse verhoging % Jaarlikse verhoging datuum 3.2 U betaal per elektroniese fondsoordrag (EFO) OF Bank: Eenmalige enkelbedragbelegging (mmccyy) Hierdie betaalmetode moet gebruik word vir bedrae van meer as R1 miljoen Bankrekeninghouer: ABSA Bankrekeningnommer: 01 02300 234 1 Takkode: 632005 Sanlam Kollektiewe Beleggings (RF) Edms Bpk Verwysing: Individu: Jou identiteitsnommer / paspoortnommer (Heg bewys van deposito by hierdie vorm aan) Nie-individu: Regs entiteit registrasienommer / trust nommer (Heg bewys van deposito by hierdie vorm aan) 3.3 Oordrag vanaf n ander Produkverskaffer n Belastingvrye Spaarrekeningoordrag-vorm moet ingevul word. Naam van Oordraende Produkverskaffer Belastingvrye Spaarrekeningnommer waarvandaan oorgedra moet word 05/2018 9

4. Toestemming om bankrekening te debiteer Bestaande bankrekening Nuwe bankrekening Derdepartybankrekening Die volgende dokumente word benodig as die rekeninghouer n Derdeparty-individu is: Afskrif van derde party se identiteitsnommer Derdepartyregsentiteit is: n Brief van die regsentiteit met die lys van gemagtigde ondertekenaars Afskrifte van verifikasiedokumente om die regsentiteit te bevestig Bewys van adres nutsrekening nie ouer as 3 maande nie Bewys van bankbesonderhede (gekanselleerde tjek of afskrif van bankstaat, nie ouer as 3 maande nie) met banklogo en datumstempel. Gebruik bankbesonderhede vir die volgende: Debietorder Onttrekking Inkomsteverdeling Let wel: Ons doen nie inbetalings in derdepartyrekeninge nie Naam van rekeninghouer Identiteitsnommer / Entiteit se registrasienommer Naam van bank * Rekeningnommer Naam van tak Takkode Soort rekening: Tjek Spaar Ek gee opdrag aan en magtig Sanlam of sy agente om ooreenkomstig my opdrag regstreekse debiete teen my bankrekening te vorder. Handtekening van bankrekening houer Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar op bankrekening Datum (ddmmeejj) Gemagtigde ondertekenaar op bankrekening Datum (ddmmeejj) 05/2018 10

Vorm C Aanstelling van n finansiële adviseur Vul asseblief hierdie gedeelte van u beleggingsaansoekvorm in en dien dit in indien u advies van n finansiële adviseur ontvang het. Belangrike inligting Slegs een finansiële adviseur is per beleggerskode van toepassing. Alle fooie word in die MOD verduidelik. Indien u die finansiële adviseur op u rekeninge wil verander, vul asseblief n Opdatering van Beleggersbesonderhedevorm in Lopende adviesfooi: Hierdie jaarlikse adviesfooi is nie van toepassing op fondse of klasse waar die diensfooi reeds n hersieningsfooi insluit nie. Die jaarlikse adviesfooi word op die daaglikse markwaarde van die beleggingsportefeulje bereken en maandeliks aan die finansiële adviseur betaal. Dit word agterna betaal uit die verkoop van onderaandele uit die belegger se fondse, wat sodoende sy/haar onderaandele verminder. Om die deurlopende adviesgeld te kanselleer, voltooi 'n Beleggingsbesonderhede Update-vorm, beskikbaar by www.sanlamunittrustsforms.co.za. Aanvanklike adviesfooi: Maksimum bedrae betaalbaar as n aanvanklike adviesfooi word in die MOD verduidelik. Aanvanklike adviesfooie word op elke bydrae toegepas en afgetrek voordat die belegging op u rekening gedoen word. Persoonlike besonderhede van finansiële adviseur Ek wil graag die volgende finansiële adviseur as die voorkeuradviseur op al my Sanlam Kollektiewe Beleggings-rekeninge aanstel: Sanlam-kode Volle naam/name Van Aanvanklike adviesfooi Ek stem in om die volgende aanvanklike adviesfooi te betaal (BTW uitgesluit) Betaal die volle aanvanklike adviesfooi Betaal n gedeelte van die aanvanklike adviesfooi % Geen aanvanklike adviesfooi Lopende adviesfooi Lopende finansiële adviesfooi van % % per jaar (onderhandelbaar tot n maksimum van 1%, BTW uitgesluit) 05/2018 11

Verklaring deur makelaar / Sanlam finansiële adviseur Sanlam finansiële adviseur: Finansiële advies Dit is die adviseur se verantwoordelikheid om die adviesdokumente vir hierdie transaksie in te vul en dit saam met hierdie aansoekvorm aan Sanlam te stuur. FICA-verklaring Ek bevestig dat ek die belegger van hierdie aansoek, asook die persoon wat namens hom/haar optree (indien van toepassing), geïdentifiseer het. Ek het hul identiteit ooreenkomstig die vereistes van die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, 38 van 2001 ( FICA ), en enige wetgewing, regulasies of riglyne wat daarmee verband hou, geverifieer. Afskrifte van hierdie dokumente word aangeheg. Vervang hierdie aansoek 'n bestaande produk in die geheel of gedeeltelik? Ja Nee Indien "Ja", dien asseblief ingevulde AEB2065- en E2794- vorms saam met die FAIS-dokumente in. Makelaar: FDV-lisensie Ek verklaar dat ek 'n gelisensieerde finansiëlediensteverskaffer of 'n verteenwoordiger van 'n finansiëlediensteverskaffer is. Ek is gemagtig om effektetrusts te verkoop. FDV-lisensienommer: FICA-verklaring Ek bevestig dat ek die belegger van hierdie aansoek, asook die persoon wat namens hom/haar optree (indien van toepassing, geïdentifiseer het. Ek het hul identiteit ooreenkomstig die vereistes van die Wet op die Finansiële Intelligensiesentrum, 38 van 2001 ( FICA ), en enige wetgewing, regulasies of riglyne wat daarmee verband hou, geverifieer. Afskrifte van hierdie dokumente word aangeheg. Handtekening van Sanlam finansiële adviseur Handtekening van makelaar 05/2018 12