Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18

Similar documents
MEER AS WELKOM IN ALTWEE VANDAG SE

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) WELKOM! N LEWENDE TE DOEN!

WELKOM NA DIE SOMERVAKANSIE

BenguFarm Bestelvorm

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 33

(EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 12 NOMMER 32 ELKOM IN ALBEI VANDAG SE EREDIENSTE AS ONTMOETINGS VAN DIE D

Rut: n Liefdes Verhaal

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

WELKOM IN DIE EREDIENSTE VAN:

Kerssangdiens. SA Gemeente

HOëRSKOOL PORTERVILLE

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Tariewe

Waterkruik. JAARGANG 54 NO Julie 2017

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

NG Kempton-Kruin. Kwartaalblad. Augustus 2016 Oktober 2016

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee

Tariewe

Deurkollekte vir GKSA. Dagboek Vandag 10 Junie

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

18:00 Aanddiens. 09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: MAAR... daar is n GOD aan wie mag en wysheid behoort

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

Waterkruik. JAARGANG 50 NO 35 1 September 2013

Direkte en indirekte rede *

09:30 Oggenddiens. 11:30 International Service

09:30 Oggenddiens. Prof Chris van der Walt Tema: God lê sy eie Naam deur Christus op ons

Mandala Madness Deel 2

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

2 No GOVERNMENT GAZETTE, 15 DECEMBER 2017 Contents / Inhoud Legal Notices / Wetlike Kennisgewings SALES IN EXECUTION AND OTHER PUBLIC SALES GER

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

DIE PROSES VAN DISSIPELSKAP

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

GEREFORMEERDE KERK LYTTELTON

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

8 September Tema: Verruil jou vyeblare vir velklere: die Here bedek ons sondeskande en gee ons n menswaardige lewe. OGGENDDIENS: Ds Karel

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

22 Mei Leraar: Dr. Christo Naude ( ) Kerkkantoor: / Posbus 1648, Pinegowrie, 2123

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

Maand-Krant JY, EK, ONS IS GETUIENIS EN GETUIE VAN JESUS CHRISTUS

09:30 Oggenddiens. Ds Fanie Coetzee Tema: Ons lewe, in voorspoed en in teëspoed, is totaal afhanklik van die Here

Waterkruik. JAARGANG 52 NO Julie 2015

09:30 Oggenddiens. 18:00 Aanddiens. Ds Willem Steyn Tema: Jesus reinig die tempel, sodat alle nasies die Here kan aanbid.

EXTRAORDINARY BUITENGEWOON PROVINCIAL GAZETTE PROVINSIALE KOERANT

Maand-Krant ONDERLINGE LIEFDE EN VERHOUDINGS (OLV), GELOOFS- GEWOONTE VIR 2012

09:30 Oggenddiens 18:00 Aanddiens

PROVINCIAL GAZETTE EXTRAORDINARY, 23 APRIL LOCAL AUTHORITY NOTICE PLAASLIKE BESTUURSKENNISGEWING LOCAL AUTHORITY NOTICE 106 GREATER TZANEE

WAPADRANT GEMEENTE 2 Maart 2109 Handgemaakte Items KAN. Wat benodig ons? Tuisgebak Operasie huisskoonmaak: Wit Olifante Donasies Wapadrant Kwekery

Hoe lyk geloof wat jou kan red? - *Barend Vos

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

September Na God se hart...

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Ned Geref Gemeente Lyttelton-Oos DIE HEROUT Sondag, 22 Augustus 2010 Hartlik welkom in die erediens vanoggend

Geagte Ouers / Voogde en Florries

ALTERATION, SUSPENSION, REMOVAL OF RESTRICTIONS

29 September OGGENDDIENS: Ds Karel. Ontmoetingsdiens Intreelied: Ps 131 1:1, 2, 3; Seën; Lofsang Ps 8-1:1, 3, 4, 5

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

BASISLITURGIE VIR DIE SEISOEN VAN DIE SKEPPING

Baie welkom 17 April 2016 Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof.

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

Nuusbrief van die NG Kerk Lyttelton-Noord JAARGANG 14 MAART 2016

Waterkruik. JAARGANG 55 NO Julie AD 2018

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Rietvallei se kwartaallikse deuntjie. Deel 2 van 2. Kommunikasie in die huwelik. Profiel:

18:00 Aanddiens Ds Willem Steyn. 09:30 Oggenddiens Ds Fanie Coetzee. Tema: So lief het God die wêreld... en my reaksie daarop

Helderstem. Op pad met. Het jy n storie?

GEREFORMEERDE KERK RANDBURG NOVEMBER 2016 VOLUME 18

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

Gemeenteblad van die Nederduitse Gereformeerde Kerk Lynnwood. Waarheen roep die Here vir Lynnwood?

BOOMSLOPING EN SNOEI VAN BOME EN STRUIKE

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING

Waterkruik. JAARGANG 53 NO Augustus 2016

Maand-Krant OKTOBER 2013

Die Kandelaar 10 April NG Gem Universitas-Wes. nguniversitaswes

Edgehog

N LITERATUUR TEOLOGIESE ONDERSOEK NA DIE LITURGIE EN DIE POST-MODERNE SENIOR KIND / TIENER. deur CONRAD JOHAN STEYN

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

My Tracer GPS Voertuig Volg Sisteem Geoutomatiseerde Elektroniese Logboek SAIAS ABSA, ATKV Cross Country Ons Leuse

Mag jy hier geestelik tuis kom en saam met ons groei in die geloof

SPLUMA QUESTIONS AND ANSWERS

CLF Nuus News. The Message of the Bible to all through free and affordable literature in everyone s language

Mag ons aan die einde van 2019 terugkyk en bly sê: Dit was waarlik n geseënde Jubeljaar. Ons het feesgevier en reggestel wat nie reg is nie.

Die Laaste Oordeel 1 50 (Sien ook die Voortsetting in ) Emanuel Swedenborg Arcana Coelestia Geheime van die hemele

KOERSVAS REDAKSIONEEL. Jaargang 3 Uitgawe 66 3 Julie In hierdie uitgawe: Redaksioneel Berigte Kennisgewings

Hartklop. Wees Lig! 22 MEI van die NG Gemeente Onrusrivier HARTLIK WELKOM SONDAG 29 MEI DIENS VANOGGEND DR WILHELM BURGER

Transcription:

EREDIENSTYE OGGEND : 10h00 AAND : 19h00 Gereformeerde Gemeente Pta-Montanapoort 2012-11-18 (EEN PER GESIN ASSEBLIEF) JAARGANG 13 NOMMER 18 Hy wat My liefhet, sal Ek verlos; Hy wat My Naam ken sal Ek beskerm.... (Ps. 91:14) NOG N NAGMAAL IN DIE VROEGTYD VAN DIE DAG.... VREUGDEFEES.... WOORD EN BROOD EN WYN! Almal teenwoordig: Welkom in die Naam van Jesus Christus, die Koning van die Kerk. Lidmate van ander gemeentes wat by die Kerkraad aansoek gedoen het om saam Nagmaal te vier is meer as welkom. MY VADER ADER, AS DIT MOONTLIK IS, LAAT HIERDIE LYDENSBEKER BY MY VERBYGAAN. MOET NOGTANS NIE DOEN SOOS EK WIL NIE, MAAR SOOS U WIL. (Matteus 26:39) Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 1

DIE EREDIENS AS GODSONTMOETING MET DIE GEMEENTE: En hoe kan jy in Hom glo as jy nie van Hom gehoor het nie? En hoe kan jy van Hom hoor sonder iemand wat preek? (Rom. 10:14 Rom. 10:14) OGGENDEREDIENS 10H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek AANDEREDIENS 19H00 Liturg: Dr. Pieter Heystek Voorsang: Skrifb. 1-3:1-3 Voorsang: Lied 348:1-3 Psalm 134:4 (vervang hul met ons ) ONTMOETINGSDIENS ONTMOETINGSDIENS Votum en groetseën Votum en groetseën Lofsing: Psalm 33:1,4 (Cloete) (2 e melodie) Sing: Psalm 111:1-4 (Beurtsang en lidmate sit weer) WOORDDIENS Sing: Skrifb. 12-3:1,2 Gebed van die gemeente Geloofsbelydenis Sing: Psalm 116:4,5,7 Sing: Psalm 63:3,6 Skriflesing: Lukas 4:14-30 VEROOTMOEDIGING EN VERSOENINGSDIENS Preekteks: Lukas 4:21 Wet van die Here: Exodus 20 Preektema: Jesus se Jesajateks en my as Sing: Lied 1:1,2,3,5 (mel. Ps. 100) mens se lewensteks. WOORDDIENS Sing: Skrifb. 5-3:1,2 Gebed van die gemeente DANKDIENS Skriflesing: Johannes 6:1-13 (in samehang met die res Gebed van die gemeente van hoofstuk 6) Liefdegawes Preekteks: Johannes 6:2, 10-15 Sing: Skrifb. 1-2:1-3 Preektema: Baie brood en baie vis.... Brood en Seën van die Here wyn.... meer as genoeg! Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 Sing: Lied 5:1 NAGMAALSDIENS Sing: Skrifb. 10-1:1,3 Formulier Sing: Psalm 116 Sing: Skrifb. 10-2 DANKDIENS Liefdegawes Sing: Psalm 98:1,2 (Cloete) Seën van die Here Amen van die gemeente: Skrifb. 13-3 SAKE WAAROP DIE KERKRAAD JOU AANDAG WIL VESTIG: (T.W.V. SINVOLLE GEMEENTE FUNKSIONERING) UIT DANKBAARHEID EN BEWUS VAN ONS VERANTWOORDELIKHEID VOOR DIE HERE, GEE ONS GELD VIR: (MATT. 6:1-4) TYDENS DIE EREDIENSTE: Diens van barmhartigheid. Dit beteken: ons diakens help lidmate wat maandeliks nie al hulle verpligtinge kan nakom nie. BY DIE KERKDEURE: 18 NOVEMBER: Oggend : Instandhouding vd Erediens Aand : Bussiefonds 25 NOVEMBER: Oggend : Studentekas Aand : Jeugbediening 2 DESEMBER: Oggend : TOIBO Aand : Bussiefonds Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 2

ONTHOU DIE KERKRAAD SE BESLUIT: (TYDENS DIE EREDIENS) Dankoffer met elke Nagmaalsondag: Soos dit ons gebruik is word daar met Nagmaal twee kollektes onder die erediens gehou: Dankoffer: Vir die instandhouding van die erediens en die aanvul van fondse vir diens in die Koninkryk. (Direk na die preek) Kollekte vir diens van barmhartigheid: Vir mense in nood. (Soos gewoonlik) DIENSBEURTE IN DIE KONSISTORIE: 18 November: Oggend : P1 - Oudl. Eben le Roux en Diak. (vakant) Aand : P2 - Oudl. Rassie Swanepoel en Diak. Hein du Preez 25 November: Oggend : S1 - Oudl. Tjaart Henning en Diak. Renier Vierbergen Aand : S2 - Oudl. Kobus vd Merwe en Diak. Janet Renke 2 Desember: Oggend : S3 - Oudl. Rassie Erasmus en Diak. Dawid Willemse Aand : S4 - Oudl. (vakant) en Diak. Sarie Geyser KATKISASIE: Laat my lammers wei... (Joh. 21:15) Voorskool Gr. 7 : Eers weer in 2013 Gr. 8-11 : Eers weer in 2013 SONDAG 25 NOVEMBER: Die koor van Montana Aftree Oord tree by ons op. Hartlik uitgenooi. JAARPROGRAM 2013: Neem een by die deur wanneer jy uitgaan. ONTHOU: Net een program per gesin asseblief! Dankie aan Gary van Zeroplus Drukkers vir die bindwerk. Vir enige drukwerk en bindwerk skakel hulle by 012-333 6712. KERKKANTOOR: Gesluit vir die Kersvakansie van DV 10 Desember 2012 tot 4 Januarie 2013. (Die kantoor is ook vandag gesluit. Skakel gerus met die Admin Beampte in die week indien daar dringende sake is.) OUDERLINGE EN DIAKENS: ONTHOU VAN ONS 2013 ONTBYT: DV 12 Januarie 2013 om 07h00 Koste: Gratis TER APPROBASIE: Ouderling: Hennie Kruger, Renier Vierbergen Diaken: Wimpie le Roux, Theo Ligthelm (jnr) OFFERGAWES TYDENS KERSTYD: Kom ons maak seker dat ons dankoffer op datum is ooreenkomstig 2 Korintiërs 9:6,7. ALMANAKKE 2013: As jy bestel het kan jy dit in die week of volgende Sondag by die kerkkantoor gaan afhaal. R55 per kopie. OUDERLINGE EN DIAKENS NUUS: Br. Pieter en diak. Retha van Graan vertrek na St. Michaels om te help met die versorging van kleinkinders terwyl hul skoondogter haar baie siek moeder in London besoek. Ons hoop om ongeveer 18 Januarie terug te wees by die huis. Ons wens u almal n geseënde Nagmaal en vrede en liefde toe vir die feesgety. 2012/2013: AANDEREDIENSTE ANDEREDIENSTE TYDENS DIE FABRIEKSVAKANSIE 2012/2013 Vanaf 9 Desember 2012 tot 6 Januarie 2013 is ons as Montanapoorters die gaste van Pta- Magalieskruin. Die aanderediens begin 17h45. Motivering: Dit is vakansie en bitter min lidmate kan die erediens bywoon. Gaspredikers (baie keer emeriti) kan nie in die aand meer ry om as liturg voor te gaan nie. Ons behou kontak en skakeling met ons buurgemeente en beleef die gemeenskap van gelowiges. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 3

EREDIENSTYE 2013: Oggend 08h00: Nie later as 09h40 van terrein af wees Aand 17h30: Nie later as 18h40 van terrein af wees DIENSGROEPNUUS: JEUG-VAN-GISTER: Kersete 22 November 2012 om 12h00 in die kerksaal Kry jou uitnodiging by Fransie vd Walt in die voorportaal. VROUE VIR CHRISTUS (VVC): Teeskinkbeurte: Onthou asseblief die speiale tee op 25 November 2012. Elke gesin bring n bordjie eetgoed. 25 November 2012 Speiale tee vir Dr Pieter se verjaarsdag. Hele Bestuur reël vir eetgoed. Annalie le Roux Hantie du Preez Adri Henning Cheryl Henning Charlene Prinsloo Lynn Rivers Lynette Roets 082 557 5928 078 441 1891 082 448 4229 079 878 5843 083 271 7829 082 566 1445 071 353 2460 012 548 9782 012 543 3821 012 548 1053 18 November 2012 Geen tee as gevolg van Montanapoort se Nagmaalsviering. 2 Desember 2011 tot Januarie 2013 Geen tee as gevolg van skoolvakansie. GEREFORMEERDE VRIENDEKRING: Afsluitings ete!! Hartlik uitgenooi. Datum: 27 November 2012 om 12h00 Venue: Deo Gloria Steakhouse Koste: R90 per persoon Kurkfooi van R10.00 indien jy jou eie drinkgoed wil saamneem. As jy nog nie jou plek bespreek het nie, skakel dan met Neels Steenkamp (082 800 8002). MANNEMOMENT: Ons laaste vroegoggend as manne bymekaar. Wanneer: DV 30 November Waar: Kerksaal Hoelaat: 06h00 Koste: R55 per persoon Kom manne!! Ek wag vir jou. Ons geniet n vroegontbyt saam. Laat weet nie later as eerskomende Dinsdag of jy kan kom. Skakel vir dr. Pieter 082 682 1142. Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 4

KOINONIA OINONIA: ONS HET MEKAAR NODIG (ONS DINK AAN ÉN ONDERSTEUN ÉN BID VIR MEKAAR....) KERKVERBAND: Geseënd is die wat weet hoe afhanklik hulle van God is...... (Matt. ( 5:3 Matt. 5:3) Beroepe: Ontvang Dr EJ Smit van Vanderbijlpark-Trinitas na Wapadrant as medeleraar. Aanvaar Ds W Jobse van Barkly-Oos/Maclear-Elliot-kombinasie na Jeffreysbaai. Bedank Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Zeerust. GEMEENTEVERBAND: ATTESTATE: Ons verwelkom graag die volgende lidmate: Met Attes vanaf: GK Oos-Moot: Alwyn Petrus du Plessis. GK Ontdekkers: Groenewald egpaar. GK Kameeldrift: Pricilla, Gwendoline Venter Ons groet: Met Attes vertrek na: GK Wilropark: Jacques Pieterse. Nuwelinge skakel oudl. Hercules Botha (082 781 5733) so gou as moontlik. Ons bedien jou graag. Geluk: Femke Pelser wat verkies is as leier by Laerskool Stephanus Roos. William en Marlize Steinberg met die geboorte van klein Marno Donderdag oggend. Geluk ook aan Liam met sy nuwe bababoetie. Lidmate wat siek is - Ons weet van: (verskoning as iemand se naam uitgeval het. Dit is nie doelbewus nie) Bertie Venter (082 774 7229). Ons broer is ernstig siek maar dra sy kruis in die geloof. Ons dink ook aan Marie, sy vrou. Truida de Klerk (548 4694). Apie Kruger (082 8016361). Chris Henrico (083 687 8240). Dankie: Baie dankie vir die onverwagte, maar allermooiste blommeruiker. Blomme bly een van die wondere van die natuur. Mens kan nie anders as om die Skepper te loof en te prys nie! Neels en Noekie Steenkamp. n Dankie vir JÓÚ: dat jy voluit kind van die Here is en wil wees; dat jy in 2012 die eer van die Here gesoek het en naby Hom gelewe het, en steeds wil lewe; dat jou liefde, waar jy ookal in die gemeente betrokke was in 2012, ander mense se lewe aangeraak en positief verander het; vir jou diens in God se koninkryk en in die bruidsgemeente van Pretoria-Montanapoort. Ons loof die Here vir die genadeweelde van verlede Sondagaand se Kerssangdiens. n Vol getal van mense en n volheid van fees- en woord- en kersvreugde. Die Here lewe en ons sal lewe..... Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 5

Sterkte: Aan al ons kinders wat eksamen skryf!! Die matrieks en studente: Ons is trots op julle. Ons dink aan: Al die mense van St. Frances Baai in die Oos Kaap na die verwoestende brand wat soveel skade aangerig het. Ds. Hendrik de Beer en sy gesin van die GK Magol. Hulle pastorie het twee weke gelede afgebrand. Hulle jongste dogter was in die huis maar kon ongedeerd ontsnap. Gemeentes in Pretoria wie se deputate in die week saamkom en as Streeksinode vergader te GK Rietvallei. Elke bejaarde lidmaat van Montanapoort. Ons is lief vir julle. VERJAARSDAE: NOVEMBER: 18 Carel Venter (082 455 6825); Janus v Deventer (078 381 1976). 19 Susan Fick (082 412 9409); Pierre Viviers (082 639 1612). 20 Jan Venter (072 444 6954). 21 Mart-Marie Victor (078 424 3432); Jan Bedford (082 638 1265). 22 Johan Pieters (082 572 4677). 23 Carli Els (083 324 1716 - ma); Marie Venter (082 358 0398); Gerrie Snyman (082 491 0855); Adri Henning (082 448 4229). 24 Michaela Bouwer (084 580 3799 - ma); Pieter vd Merwe (547 6407). ONS WEBWERF EN WEBMEESTER: Het jy al ons Webwerf besoek? www.montanapoort.co.za Ons webmeester is Elize van Wyk (083 741 0980). Kontak haar gerus indien jy iets het om op die webwerf te plaas of as jy meer oor die webwerf wil weet (elize@rfsolutions.co.za). SO IETS VAN ALLES: Betoon hartlike broederliefde efde teenoor mekaar..... (Rom. 12:10) Die adverteerder aanvaar verantwoordelikheid vir die advertensie en nie die Kerkraad van die Geref. Kerk Pta-Montanapoort nie. Neem asseblief kennis dat advertensies van lidmate voortaan slegs 2x agtereenvolgend sal verskyn. Daarna word dit verwyder en moet lidmate eers weer versoek dat n advertensie geplaas word. Indien jy iets wil adverteer stuur n email na die kerkkantoor en gee jou advertensie deur (kerkkantoor@montanapoort.co.za) VAKANSIEHUIS TE HUUR: 5 km vanaf Loskopdam. Binne natuurreservaat met 4 x 4 roete. Huis ten volle toeger 27845803799us. Slaapplek vir 9 mense. Billike tariewe en afslag vir pensionarisse. Kontak Tjaart by 012 567 2720 of 083 3761676 SINOVILLE LOODGIETERS: Vir al u water probleme soos geysers, waterlekkasies, geblokte rioole, nuwe installasies, geute en lekkende dakke. Kontak Tjaart Vorster by 012 567 2720 of 083 376 1676 Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 6

EYECAPTURE PHOTOGRAPHY: Bied vir jou billike pryse aan wat jou sak sal pas dus begin die nuwe jaar deur nuwe foto's te laat neem vir jou webtuiste of brosjures van jou besigheid. Bruide is ook baie welkom asook beskikbaar vir kinderpartyjies ens. Skakel Adelene gerus by 073 148 3247 / adelene@mweb.co.za vir 'n kwotasie of vir Willem by 072 191 2849. TIKKER-TOKKER DAGSORG: Soek u dagsorg vir u kleinding ouer as 2 maande? Geregistreerde dagsorg, 28 jaar ondervinding. Veilige omgewing. Beskik oor 'n gekwalifiseerde kleuterskool onderwyseres. Montana Park (reg agter die Kolonnade). Skakel Rienie by 012 548 0505. MOTORBATTERYE: Indien enige iemand ou motor batterye het wat hulle van ontslae wil raak, skakel Petro 079 309 2153. Ons koop dit aan teen R30 per battery. ANÉL MEYER OOGKUNDIGES: 167 Mirca Laan, Sinoville. Posbus 13969, Sinoville, 0129. anel@amoptometrists.co.za 012 543 3982 / 083 467 2412 KERSKOEKE: Vir die lekkerste en mooiste kerskoeke en geleentheids koeke kontak Tina by 0825143406 WERK: Soek jy werk? Verkieslik matriekulante. Voldag (rekenaarvaardig, syfervaardig en berekening van kwotasies) Skakel dr. Pieter 082 682 1142 GEMEENTEDAGBOEK EMEENTEDAGBOEK: As jy n afspraak met dr. Pieter wil maak, kontak hom gerus: 082 682 1142 of drpieter@montanapoort.co.za. 19 November : Huisbesoek dr. Pieter 20 en 21 November : Streeksinode Pretoria te GK Rietvallei 22 November : Jeug van Gister ete 12h00 Admin Diensgroep (apart) 18:00 25 November : Oordenking Twee Rivier 09h00 dr. Pieter KERKKANTOOR ERKKANTOOR: By die kerksaal se buitedeur in. Regs van jou is trappe met n staalhek. Op met die trappe is die kerkkantoor. Maandae Vrydae: 08h00-14h00; Tel: 012 548 9082; Faks: 086 565 8932; Admin Beampte: 072 980 9287 Epos: kerkkantoor@montanapoort.co.za Indien jy n epos of faks gestuur het, bevestig dit dan groot asseblief telefonies. So verseker ons dat die kommunikasie vlot verloop. Gemeente se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Kerk Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4049603702; Takkode: 632005; Verwysing: Lidmaat se voorletters en van. Diakonie se bankbesonderhede: ABSA; Rekening naam: Geref. Diakonie Pta-Montanapoort; Rekening nommer: 4056093922; Takkode: 632005. Laaste Poortpos vir die jaar veskyn 25 November 2012 Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 7

Datum: Prediker: Skriflesing: Fokusvers: Preeknota s Preektema: Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en n regte lewenswyse te kweek..... (2 Tim. 3:16) Skeurstrokie PLAAS IN OFFERGAWESAKKIE/-HOUTBUSSIE AS JY UITSTAP Naam: Selfoon Landlyn: 1. Ek is n nuwe intrekker en sal n besoek waardeer 2. Ek is n besoekeer/gas en sal n besoek waardeer 3. Ek wil graag deur n diaken besoek word 4. My telefoon en adresbesonderhede het soos volg verander: Nuwe woonadres: Landlyn: Selfoon: Epos: Werkstelefoon: Drukkoste geborg deur: Huurkor (012) 400 8600 8