GEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie!

Similar documents
st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus rd Rondte lb Langbeen alsalleen Agterste lus

BenguFarm Bestelvorm

GEDAGTE VIR DIE DAG Die geheim om goed met n kind oor die weg te kom, is om nie sy ouers te wees nie!!

HOëRSKOOL PORTERVILLE

st, sts Steek, Steke hlb Halwe Langbeen vslalleen Voorste lus alleenlik

Mandala Madness Deel 2

Prosesse wat gevolg word om sake op te volg op distriksvlak. Processes used to follow up on cases at district level

ENVIRONMENTAL IMPACT ASSESSMENT (EIA): 12/12/20/944 ESKOM: PROPOSED NUCLEAR POWER STATION AND ASSOCIATED INFRASTRUCTURE

Rut: n Liefdes Verhaal

OMSENDBRIEF 6/ Februarie Baie geluk aan die volgende atlete wat deurgedring het na die Distrikskampioenskappe. Die atlete gaan die

Laerskool Olifansvallei LSO Kwartaal 1 - ASSESSERINGSPROGRAM

Direkte en indirekte rede *

ks Kettingsteek dlb Dubbelslaglangbeen vhk Voorste hekkie gs Glipsteek drieslb Drieslaglangbeen ah Agterste hekkie

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week DB Tracker USA (DBXUS) 17 Januarie 2014

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARILY! VALUE FOR TERM 1 WE ARE A FAMILY!

APOCRYPHA VAN DIE KING JAMES BYBEL 1611 GEBED van AZARIAH & amp; LIED van die drie Jode. Gebed van Azariah en die lied van die drie Jode

Vrydag, 1 Desember Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks: Revue 2018

Die netto waarde van die onderneming en die rekeningkundige vergelyking *

OEFENVRAESTEL VRAESTEL 2 WISKUNDE GELETTERDHEID GRAAD 10

HOëRSKOOL PORTERVILLE

IN DIE ARBEIDSHOF VAN SUID AFRIKA (GEHOU TE KAAPSTAD)

ONTHOU!!! VERKIESING VAN OUERS VAN LEERDERS OM OP DIE BEHEERLIGGAAM TE DIEN. DATUM : 14 MAART 2018 TYD: 19:00 PLEK : SKOOLSAAL KWORUM : 201 OUERS

INHOUD: Die SIZA Program 1 Monitering en Evaluasie 3 SIZA / GRASP Nakoming 1 Koolstofvoetspoor Werkswinkels 5 Die SIZA Platvorm 2

Tariewe

JV-NUUS. Meyerstraat 1072 Tel : /1/2 Rietfontein Webblad:

Provincial Gazette Provinsiale Koerant


Kerssangdiens. SA Gemeente

LIDMAATSKAP AANSOEK MEMBERSHIP APPLICATION

Die jaar se kaskar was

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA (TRAKSVAALSE PROVINSIALE AFDELING)

33 J.N. Visser. daar was onderbrekings gewees, wat hy tee gedrink het, en

Provincial Gazette Provinsiale Koerant

HOËRSKOOL INHOUD UITGAWE 8/2018 DURBIES HAAL BOLAND WISKUNDESPANNE DURBIES PRESTEER BY VASVRA DURBIES ORKESTE PRESTEER BY EISTEDDFOD

Sterdansers by Vensters.

Nuusbrief 25 Vrydag, 12 Augustus Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Voorsitters inset. So droom ons mos maar almal.

Tariewe

NUUSTAK 18/ Mei tot 6 Junie 2018

DISTRICT GOVERNOR S NEWSLETTER DISTRICT 410 D DISTRICT GOVERNOR HERMAN SMIT

KANTOOR VAN DIE MUNISIPALE BESTUURDER BERGRIVIER MUNISIPALITEIT POSBUS 60 PIKETBERG 7320

Hoe om krag te spaar

GRAAD 11 NOVEMBER 2013 INLIGTINGSTEGNOLOGIE V1

JAN BOTES / JB MUSIC PORTEFUELJE PROFILE SANGER

Nuusbrief 22 Vrydag, 22 Julie Deystraat, Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Kolossense. die nuwe ou volkome onvolmaakte jy. leiersgids vir. inspirasie. Edi Bajema

In Groenewald v Van der Merwe (1) (1917 AD ), Innes CJ described delivery with the long hand as follows:

GEEN SPORTAKTIWITEITE NIE. Soos korrek in ons Leerders se Dagboekies aangedui. Graad 7-Oorbruggingskursus (slegs leerders) 09:00

BOODSKAP VAN DIE SKOOLHOOF

SUBNUUS. In hierdie uitgawe: Ellen s visit to the USA. Ons neem afskeid van Amanda en Susanne. Nuwe studenteassistente. en Bronverskaffing

Laerskool Voorpos. Saalopening. 31 Julie 2017

MODULE 2 ALLE RISIKO S. Toepaslike Eenheidstandaarde

Nuusbrief 24 Vrydag, 28 Julie Deystraat Nieuw Muckleneuk Tel: /6181 Faks:

Vinkie. Laerskool Fairland

Uit Moerdijk se pen Man en Media

Construction Activity Pollution Prevention. Development Density & Community Connectivity. Brownfield Redevelopment

Nuusbrief 20/2014 Webblad:

Die Hoërskool DF Malan

Mnr en Mej HSH Hopefield by Artscape Sporttoere en meer binne...

Menlo Weekliks Nr Augustus 2018

SA BOERPERD TELERSGENOOTSKAP

UITGAWE 24 VAN 12 AUGUSTUS 2016 EDITION 24 OF THE 12 TH OF AUGUST 2016

Volwassenheid begin in jou groei as jy die dag opmerk dat n ander se belang vir jou belangriker geword het as jou eie. (James MacNaughton)

THE LAST STRETCH Kwartaal 4 Uitgawe 1 Oktober 2018

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Soos n skeermes in die hand van n aap, so is geleerdheid in die kop van n dwaas. (CJ Langenhoven)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Ledige pyp hou toe jou kraan, dan sien ons jou vir n volle aan. (CJ Langenhoven)

Die Inkpot. Ek kan! I can! Oktober 2017 GRAAD 5 7 KAMP

moenie stres nie! moenie stress book.indd 1 08/04/ :22

Die Randjie-danssterre het gedurende die Junie-vakansie aan die Gauteng Kampioenskappe in Durban deelgeneem.

Beloftes maak skuld NUUSBRIEF (2014/09)

"FASCINATION WOOD" Welcome to the 8 th WOOD CONFERENCE PROGRAM. holzbau. Thursday, 15 th February 2018 at CTICC, Cape Town

HSH - WE DO ORDINARY EXTRA-ORDINARY! VALUE FOR TERM 4 - FAIRNESS

Onze Jan Amptelike skoolkoerant van die leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck

Kos vir ons skoolkatte

INHOUDSOPGAWE. Inleiding... 7 DEEL EEN: SEISOENE IN ONS LEWE

Week in oorsig Aandeel van die week Zeder Investments ltd. 19 April 2013

Jesus Alleen Liefdesdiens Jesus Alone Love Service

10 Loffienuus 15 Junie Webblad:

1. FUNKSIES EN STRUKTUUR VAN DIE KANTOOR VAN DIE PENSIOENFONDSBEREGTER

Huguenot Newsletter Hugenote Nuusbrief

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Geagte Ouers / Voogde en Florries

Quinton Lourens HPP se wintersportspanne

Narratief en perspektief in Sleuteloog. deur Hella Haasse

DIE POTTIEKANER BEDANK OFFICE MADE EASY VIR BORGSKAP, ONDERSTEUNING EN HUL POSITIEWE GESINDHEID. Foto: Quinton Lourens

SHAREMAX GESINDIKEERDE MAATSKAPPYE OPGEDATEERDE KOMMUNIKASIE

Praat reg oor God F E B R U A R I E N E D G E R E F G E M E E N T E C O N S T A N T I A

ARTKAT Studio Johanna Prinsloo

3024. hulle praat van n persoon wat so onlangs heengegaan het, meer klem te le op die goeie nie? -- Dit is inderdaad so

Interhoër Glorie! Geloof groter as n Mosterdsaadjie

Finansies / Finances

Vinkie. Laerskool Fairland

MENLYN. Week in oorsig Aandeel van die week Steinhoff International Holdings Ltd. 11 Julie 2014

Brandmure, rookverklikkers, brandblussers, nooduitgange is almal kwessies. Wat doen die administrasie hieroor? Prof Russel Botman (Rektor en

Dagsê al die belangstellendes in die geskiedenis van ou Pretoria,

Marketstraat 145, Fairland /2 Jaargang 23 nr April 2016

HOËRSKOOL STRAND REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE (VRAESTEL 1 - PRAKTIES) GRAAD 10 PUNTE: 150 NOVEMBER 2013 TYD: 3 UUR

HOOGSTE HOF VAN APPEL In die saak tussen: DIE KOMMISSARIS VAN BINNELANDSE INKOMSTE Appellant en W J VAN DER HEEVER Respondent Coram: Smalberger,

Transcription:

GEDAGTE VIR DIE DAG Kommer is soos ʼ n wiegstoel: Dit gee jou iets om te doen, maar dit bring jou nêrens nie! Geagte Ouers BELANGRIKE DATUMS 12 September 2017 DATUM GELEENTHEID PLEK/GRAAD 15/09 Prysuitdeling BevCric in die skoolsaal (Op uitnodiging) 07:45 16/09 TRUTH Uitreik-aksie na Centurion DBV Vertrek om 08:00 19/09 Inligtingsessie Graad RR-leerders en Ouers (Inligting volg) 08:00 22/09 Prysuitdeling Mini-hokkie in die Skoolsaal (Op uitnodiging) 07:45 24/09 E R F E N I S D A G 25/09 P U B L I E K E V A K A N S I E D A G 26/09 Oueraand SLEGS VIR GRAAD 1A2 13:15 17:00 27/09 Boekverkoping Travelling Book Shop besoek ons skool 09:45 15:00 28/09 Boekverkoping Travelling Book Shop besoek ons skool 09:45 15:00 28/09 Oueraand Grondslagfase (Gr 1 tot Gr 3) 13:15 17:00 29/09 Leiers Inhuldigingseremonie (Op uitnodiding) 07:45 29/09 SKOOL SLUIT SKOOL SLUIT VIR ALMAL OM 12:00 NASKOOL FUNKSIONEER SOOS NORMAAL 17/10 SKOOL HEROPEN SKOOL BEGIN VIR DIE VIERDE KWARTAAL SIEN SPORT- & KULTUURROOSTER VIR BELANGRIKE DATUMS/VERANDERINGE (OP DIE WEBBLAD BESKIKBAAR: www.midstreamridgeprimary.co.za ONDER NEWSLETTERS) UIT MNR HARMSE SE PEN So is die Seussical nou iets van die verlede en ons kan nie nalaat om ons dank te betuig nie. N ODE AAN DIE OUERS Woorde kan nie genoeg dankie sê vir die opoffering wat met hierdie produksie gepaard gegaan het nie. Dankie vir u finansiële bydra. Dankie vir u geduld met die oefeninge wat die normale roetine heeltemal omver gewerp het. Dankie vir die heen en weer vervoer van leerlinge. Dankie dat u gesorg het dat leerders nog hul ander verpligtinge ook nagekom het. Dankie dat u die vertoning kom bywoon het. Sonder u ondersteuning sou hierdie produksie nie moontlik gewees het nie. VYFSTERRE AAN ONS LEERDERS Aan elke leerder ʼn groot Dr. Seuss-handdruk. Dankie vir elke oefening wat julle so getrou bygewoon het, selfs op ʼn Vrydagmiddag! Nuusbrief 18/2017

NUUSBRIEF 18/2017 2 ʼn Spesiale dankie aan ons koor wat lank voor die vertoning reeds baie ure aan al die liedjies geoefen het. Leerders, julle Sterstatus is hierdie week verhoog tot Hollywood status! Welgedaan! DIE REGISSEUR EN CHOREOGRAAF Cameron en Tarryn. Baie dankie vir die mooi manier waarop julle met die leerders van ons skool gewerk het. Dankie vir die geduld met die personeel. Dit was ʼn uiters professionele produksie, waarop julle met reg baie trots kan wees. DIE PERSONEEL Spanwerk was aan die orde van die dag. Telkemale het personeellede ingespring en gehelp waar hulle kon. Opregte dank en lof aan elkeen, of u kaartjies ontwerp of verkoop het, oproepe beantwoord het, naaldwerk gedoen het, spykers en skroewe ingeslaan het, kinders aangetrek en opgepas het, foto s geneem het, danse, koor of sangers afgerig het, T-hemde bestel en uitgedeel het, kostuums help uitdeel of inneem het, briefies getik het en... en... en..., ʼn duisend dankies. Dit is wonderlik om deel van so ʼn span te wees. JUFFROU LANDMAN Dankie vir jou reuse aandeel in die produksie. Die sporadiese bemoedigende woorde van Dr Seuss het die personeel en leerders sommer opgekikker. Dankie vir al u harde werk. Ons gaan u beslis baie mis! Juffrou Habrey Landman het Vrydag haar laaste dag hier by Midstream Ridge Laerskool deurgebring. Midstream Ridge Laerskool (en Dr Seuss!!) groet jou!! DIE FASILITEITSBESTUURDER EN SY PERSONEEL Meneer Green, baie dankie vir al u harde werk om die saal in gereedheid te bring. Dankie dat die saal elke dag gereed was vir die volgende oefensessie of vertoning. MEV LIANA RAUTENBACH Laaste, maar beslis nie die minste nie, ʼn hartlike dank aan mev Liana Rautenbach vir die groot rol wat sy gedurende die afgelope paar weke gespeel het. Met haar positiewe ingesteldheid het sy daartoe bygedra dat alles rondom die produksie vlot verloop: van toesien dat elkeen ʼn kostuum aan die lyfie gehad het, en roosters uitwerk sodat leerders nie te veel tyd verloor wat die akademie betref nie natuurlik tot misnoeë van die leerders wat net wil Seussical, Seussical!! Dankie, Liana! Midstream Ridge Laerskool gaan nog lank oor die uiters suksesvolle produksie, Seussical Junior, van 2017 gons. Mnr Vernon Harmse UIT MEV RAUTENBACH SE PEN Dankie aan meneer Harmse wat met raad en wysheid die skip op kalm water aanhou stuur het. Dankie vir al die krisisse wat meneer help oplos het. Dankie dat meneer toegesien het dat die personeel se innerlikes versterk is. Dankie vir die spesiale boodskap wat ons elke dag tydens die vertonings ontvang het. Mev Liana Rautenbach

NUUSBRIEF 18/2017 3 NUWE PERSONEEL Ons wil graag die volgende personeel tot die Midstream Ridge Familie verwelkom: Soos reeds genoem, het me Landman ons verlaat en haar plekkie word oorgeneem deur me Michelle Holmwood, wat nou al aan ons leerders bekend is. Me Cheri Labuschagne en haar gesin het Suid-Afrika vir Dubai verlaat, en me Simonet de Villiers het hier die tuig oorgeneem!! Ons wens hierdie nuwe personeel net alles van die mooiste en beste toe!! CAMI MATHS Van ons leerders het verlede Saterdag aan ʼn Cami Maths Spoedtoets-kompetisie deelgeneem en ons is trots om aan te kondig dat Midstream Ridge Laerskool ʼn derde plek verower het! Ons leerders het soos volg presteer om tot hierdie derde plek by te dra: GRAAD GRADE PLACE ACHIEVED IN CAMI MATHS SPEED TEST COMPETITION PARAMETERS Gr 3 Tria-Mari Strydom Vierde Plek/Fourth Place X 5:5 Gr 4 Liza Howatt Vierde Plek/Fourth Place X 10:10 Gr 5 Bhavini Singh Vierde Plek/Fourth Place X 12:12 Gr 6 Shriya Kassen Tweede Plek/Second Place X 12:12 Gr 7 Atish Singh Tweede Plek/Second Place X 12:12 + - SACEE Ons is baie trots op drie van ons leerder wat uitgenooi is na ʼn prysuitdeling van SACEE (South African Council of English Educators) by DSG, wat komende Vrydag-aand plaasvind. Tydens hierdie funksie word die gedigte wat deur hierdie leerders geskryf is, in ʼn boek vervat. Baie, baie geluk aan: Cyra Qin (Graad 6E1) Courtney Williams (Graad 6E1) Zoë Sherriffs (Graad 7E1) SKAAKUITSLAE Hiermee die uitslae ten opsigte van ons o/9-ontwikkelingspanne (Kastele, Ruiters en Pionne): KASTELE Wen 5.5 1.5 teen Lynnwood Wen 4 2 teen Elarduspark RUITERS Speel gelykop 3 3 teen Monumentpark Wen 3.5 2.5 teen Doringkloof

NUUSBRIEF 18/2017 4 PIONNE Die Pionne sou teen Curro Hazeldean gespeel het, maar hulle het onttrek. Die Pionne verloor 0 6 teen Lynnwood. SNOEPIE Die Snoepie-spyskaart vir die volgende week sien soos volg daaruit: MAANDAG 11 SEPT DINSDAG 12 SEPT WOENSDAG 13 SEPT DONDERDAG 14 SEPT VRYDAG 15 SEPT Quiche Lorraine en Slaai met beet, neute en fetakaas met Balsamiese slaaisous Gebakte hoender Pops met aartappelwiggies Beesvleis-frikkadelle en geroosterde patats met heuning en pypkaneel Gestoomde vis met groetepakkies en Potbrood met ʼn kinkel! Gebraaide warmbrakke met romerige koolslaai U word ook vriendelik daaraan herinner dat heerlike Lasagne, Rogues en hoenderpasteitjies altyd by die Snoepie beskikbaar is. Hou ook in gedagte dat die Snoepie bereid is om by enige geleentheid verversings/eetgoed te verskaf. Pietra Matthee: 083 822 3405 info@theridgetuckshop.co.za www.theridgetuckshop.co.za HOEKIE VIR VERLORENES Joaquim NELSON (Graad 4E2) is dringend op soek na sy splinternuwe, duidelikgemerkte skoolbaadjie wat per ongeluk omgeruil is met ʼn ander leerder se ongemerkte baadjie. Loer asseblief in daardie klerekas om seker te maak dat u kind wel die korrekte baadjie in die kas het. TRUTH Op Saterdag, 16 September 2017, vertrek TRUTH om 08:00 met eie voertuie vanaf die skool om die DBV-Centurion te besoek. Ons doelwit is om hulle te help geld insamel om hulle boorgat aan die gang te kry in Waltloo deur die skenkings van R100, asook om te help met enige iets wat op die wenslysie verskyn. Ons behoort teen 12:30 klaar te wees. Indien u vroeër wil vertrek is u ook welkom. Midstream Ridge Groete V HARMSE SKOOLHOOF (SIEN DBV-WENSLYSIE OP DIE VOLGENDE BLADSY)

NUUSBRIEF 18/2017 5 TSHWANE SPCA WISH LIST Charity Shop Furniture Jewellery Linen/towels/curtains Second hand clothes: men, ladies, children, babies Shoes Working appliances Kennels 2x Brass hose connectors- 19mm 4 x Gate springs 3 x Dog poop scoops F10 for disinfecting products Gumboots (man sizes 8 and 9) Klorman specialised disinfectant tablets Perspex kennel cover holders Repairs to flooring in kennels Strong yellow hosepipe Wheelie bins for food storage (80/120 litre) General 30 m gift wrapping paper Enclosures for exercising dogs and keeping livestock Fold up plastic table for events (small enough to fit in a car) Kennel sponsors (R150/month) SPCA branded caps Sponsors for flag banners for events Sterilisation sponsors Services needed A3 laminating Car wash/valet services for inspectors bakkies Cleaning services to strip and clean hospital floors Health and safety training Sponsors to get borehole running at Waltloo (±R50 000) Inspectorate Car jack Cat traps Cruelty complaints sponsors - approx.r600 per complaint Dartgun Garages to sponsor fuel Maps of Tshwane Someone to install tow bar to vehicle Sponsors for cell phone contracts Stationery Manila Files FOR MORE INFORMATION CONTACT MICHELLE fundraising@spcapta.org.za

NUUSBRIEF 18/2017 6